# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civ-teg-gr12-sept2016-qp-afr-memo/13eb7d3f-54b5-401f-9591-db1e136913f4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civ-teg-gr12-sept2016-qp-afr-memo/13eb7d3f-54b5-401f-9591-db1e136913f4)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2016

                SIVIELE TEGNOLOGIE
                   MEMORANDUM

PUNTE:   200

               Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

2                                SIVIELE TEGNOLOGIE                    (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 1: KONSTRUKSIEPROSESSE

1.1    1.1.1   Leunskoring √                                                             (1)

       1.1.2   1.1.A – Skoring planke / bord / staalplaat √
               1.1.B – Leunskoor √
               1.1.C – Voetplaat √                                                       (3)

1.2    Benoem die volgende gereedskapstukke en noem EEN gebruik van elk:

       1.2.1   - Klouhamer
               Enige EEN gebruik:
                   Spykers inslaan
                   Klou om spykers uit te trek                                           (2)

       1.2.2   - Swaaihaak
               Enige EEN gebruik:
                  Skuinslyne / hoeke te trek √√
                  Hoeke te toets √√                                                     (2) 1 x 2)
                                                                                     (Enige

       1.2.3   - Kort voegyster
               Enige EEN gebruik:
                  Vertikale daghavoeë te stryk √√                                        (2)

       1.2.4   - Messelpenne en lyn
               Enige EEN gebruik:
                  Boulyne te span √√                                                     (2)

       1.2.5   - Draagbare figuursaag
               Enige EEN gebruik:
                   Uitsaag van kurwes √√
                   Uitsaag van reguit snitte √√                                      (Enige
                                                                                        (2) 1 x 2)

1.3    (1) Draaiende lem kan (2) skade / beserings veroorsaak aan die voorwerp
       waarop dit neergesit word.                                                        (2)

1.4    FIGUUR 1.4 toon die steenwerk vir ŉ buitemuur.

       1.4.1   Spoumuur                                                                  (1)

       1.4.2   Enige DRIE voordele van die tipe muurkonstruksie.
                 Verhoed dat vog na binnemuur deurdring √
                 Goeie termiese isolasie √
                 Geen beraping / pleister benodig vir buitemure √
                 Binnemure kan van goedkoper stene gebou word √
                 Goeie klankisolasie √                                               (Enige
                                                                                        (3) 3 x 1)

       1.4.3   (1) Sodat vog / water wat deur muur dring (2) weer uitgelaat kan word.    (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2016)                  SIVIELE TEGNOLOGIE                                          3

 1.5      FIGUUR 1.5 toon die onvolledige bevestiging van ŉ dakkap op ŉ
          muur. Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die
          konstruksie in FIGUUR 1.5.

                                            FIGUUR 1.5

          1.5.1       1.5.A – Kapbeen / dakspar √
                      1.5.B – Bindbalk √
                      1.5.C – Muurplaat √                                                  (3)

          1.5.2       (1) Versprei die lading (2) van die kap op die muur.                 (2)

          1.5.4       Enige soortgelyke antwoord:
                      (1) Muurplaat (2) druk op (3) buigdeel van bindbalk.

                                             OF

                      (2) Muurplaat (2) druk op kruising / in hoek van (3) kapbeen- en
                      bindbalk-kruising.

                                             OF

                                                                                           (3)
                                                                                          [30]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

4                                  SIVIELE TEGNOLOGIE                      (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIEPROSESSE

2.1    (1) Dra laste / steenwerk (2) oor openinge / vensters / deure.                       (2)

2.2       Soda √
          Silika √
          Kalk √                                                                (3 x 1)     (3)

2.3

                                                                                            (3)

2.4    (Enige soortgelyke beskrywing.)
       - (1) Ondergrond bied (2) beter stabiliteit / harder / stewiger.                     (2)

2.5    Enige VIER faktore wat ŉ invloed sal hê op die keuse van die korrekte
       tipe fondament.
            Lasdravermoë van grond √
            Diepte van geskikte lasdraende grond √
            Vlak van watertafel √
            Afstand van bome en ander strukture √
            Gewig van gebou √                                    (Enige 4 x 1)              (4)

2.6    (1) Verhoed dat voglaag (2) stukkend gedruk word (3) deur hardepuinvulling.          (3)

2.7    2.7.1   DRIE vereistes waaraan die staalwapening vir betonwerk moet
               voldoen.
                  Trekspanning kan weerstaan. √√
                  Maklik in die nodige vorm gebuig kan word. √√
                  Die oppervlakte moet met die beton kan bind. √√    (3 x 1)                (3)

       2.7.2         Handskoene
                     Oorpak
                     Veiligheidskoene
                     Harde hoed
                     Veiligheidsbril                                      (Enige 3 x 1)     (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2016)                  SIVIELE TEGNOLOGIE                                        5

2.8      2.8.1     ONWAAR                                                                    (1)
         2.8.2     ONWAAR                                                                    (1)
         2.8.3     ONWAAR                                                                    (1)
         2.8.4     ONWAAR                                                                    (1)
         2.8.5     WAAR                                                                      (1)
         2.8.6     WAAR                                                                      (1)
         2.8.7     WAAR                                                                      (1)
         2.8.8     WAAR                                                                      (1)

2.9      2.9.1     Platboog √                                                                (1)

         2.9.2     (Soortgelyke antwoord)
                   (1) Voorkom illusie (2) dat boog na onder buig.                           (2)

         2.9.3     2.8.A – Boogstene √
                   2.8.B – Wang √                                                            (2)

2.10     (1) Bind verskillende (2) staalonderdele aanmekaar.                                 (2)

2.11     2.11.1 300 mm √                                                                     (1)
         2.11.2 600 mm √                                                                     (1)
                                                                                            [40]

VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE

3.1        3.1.1      Waterdienspunt √                                                        (1)

           3.1.2      3.1.B – Stopkraan √
                      3.1.C – Watermeter √
                      3.1.D – Munisipale watervoorsiening / Verdeelleiding √
                      3.1.E – Verbruikerspyp √                                                (4)

           3.1.3      Ø20 mm √                                                                (1)

           3.1.4      Plaaslike owerheid / Munisipaliteit √                                   (1)

3.2        (1) Water op te vang wanneer (2) geiser lek / gediens word / water nie
           plafon beskadig.                                                                   (2)

3.3        (Soortgelyke antwoord.)
           (1) Meeste sonstrale opvangs (2) is aan noordelike kant.                           (2)

3.4        3.4.1      Vlotterklep (Ball valve) √                                              (1)

           3.4.1      Enige TWEE posisies
                         Geiser √
                         Waterkloset (toilet) se waterbak √                      (2 x 1)      (2)

3.5        3.5.1      ONDERGRONDSE √                                                          (1)
           3.5.2      TWEE √                                                                  (1)
           3.5.3      SAK AF √                                                                (1)
           3.5.4      ANAËROBIESE BAKTERIEË √                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

6                                SIVIELE TEGNOLOGIE                (EC/SEPTEMBER 2016)

3.6      Toets of rioolpyp vry van obstruksies is. √                                 (1)

3.7      600 mm √                                                                    (1)

3.8      Enige DRIE posisies in ŉ rioolstelsel waar toegangsopeninge
         geïnstalleer moet word.
            Riool rigtingverandering √
            Waar ander rioolpype aansluit √
            Elke 45 m in stelsel √
            Begin van riool √
            Riool hellingverandering √                              (3 x 1)         (3)

3.9

                                                                                    (4)

3.10     Wisserstok √                                                               (1)

3.11     Enige TWEE voordele van windturbines vir elektrisiteitvoorsiening.
            Skoon brandstof √
            Geen besoedeling √
            Hernubaar √                                               (2 x 1)       (2)
                                                                                   [30]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2016)               SIVIELE TEGNOLOGIE                                         7

VRAAG 4: MATERIALE EN HOEVEELHEDE

4.1    Enige DRIE eienskappe van koolteerkreosoot vir die verduursaming.
          Buite gebruik √
          Gebruik wanneer hout met grond in aanraking kom √
          Bestand teen uitloging √
          Donker kleur √
          Kleur die hout √
          Kan nie geverf word nie √
          Verander nie mates nie √
          Sterk reuk √                                             (3 x 1)                   (3)

4.2    1.6.1     Natuurlike / lugdroging √                                                   (1)

       1.6.2     (1) Sodat lug behoorlik kan sirkuleer en (2) nie vog uit grond
                 absorbeer nie.                                                              (2)

       1.6.3     Enige TWEE vereistes van die fondament vir die drogings-
                 metode.
                    Stewig √
                    Behandelde pale / beton / stene √
                    Suiwer gelyk √                                     (2 x 1)               (2)

4.3    Enige VIER voordele van PVC vir die gebruik as rioolpype.
         Lig in massa √
         Lang lengtes beskikbaar √
         Minder laswerk √
         Digte lasse √
         Hanteer / installeer maklik √
         Goeie vloeidoeltreffendheid √
         Weerstand teen chemiese stowwe / rioolvuil √                             (4 x 1)    (4)

4.4    (1) Ongelyke aantal (2) lae fineer wat (3) met grein reghoekig opmekaar
       gelym is.                                                                             (3)

4.5    4.5.1     ONWAAR                                                                      (1)
       4.5.2     ONWAAR                                                                      (1)
       4.5.3     WAAR                                                                        (1)
       4.5.4     ONWAAR                                                                      (1)
       4.5.5     WAAR                                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

8                               SIVIELE TEGNOLOGIE                   (EC/SEPTEMBER 2016)

 4.6    FIGUUR 4.6 toon die fondamentstroke vir ŉ gebou. Die fondamente is
        700 mm breed en 200 mm dik en ŉ betonmengsel van 1 : 3 : 4 word
        gebruik. Die hartlynmate van die gebou is 31,6 m en die totale
        volume beton benodig vir die fondament is 4,424 m³.
        Bepaal die volgende hoeveelhede vir die betonmengsel:

        4.6.1   Volume sand benodig.

                4,424 m³ x   = 1,659 m³³                                             (3)

        4.6.2   Volume klip benodig.

                4,424 m³ x   = 2,212 m³³                                             (3)

        4.6.3   Bereken die hoeveelheid sakkies sement benodig indien die
                inhoud van ŉ sakkie sement 0,033 m³ is.

                4,424 m³ x   =         = 16,75 = 17 sakkies sement                   (4)
                                                                                    [30]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2016)                     SIVIELE TEGNOLOGIE                                           9

VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA

5.1 Bereken die sentroïed van die liggaam in FIGUUR 5.1 vanaf punt P.

                 X= = =1

                      =3–1+1=3

                 Y= =        3   =2

                      =2+2=4                                                                      (4)

5.2 FIGUUR 5.2 op ANTWOORDBLAD A toon die ruimtediagram van ŉ
    dakkap. Bepaal grafies op ANTWOORDBLAD A die grootte en aard van
    die kragte in die onderdele van die kap deur die kragtediagram te teken
    en die tabel te voltooi.

                                              80 N

                             60 N                           60 N

                       30º              30º

            100 N                                                        100 N
                                              FIGUUR 5.2                                         (18)

5.3 FIGUUR 5.3 toon ŉ balk met puntbelasting. Bereken op die volgende
    reaksiekragte van steunpunte A en B.

                20 N             40 N                      25 N        30 N

                        2m                    4m                  2m
                                  A                                      B
                      Om A                                             Om B
                     L.O.M                                            R.O.M
      (B x 6)+(20 x 2) = (25 x 4)+(30 x 6)           (A x 6) = (25 x 2) + (40 x 6) + (20 x 8)
              B6 + 40 = 100 + 180                         A6 = 50 + 240 + 160
                   B6 = 280 – 40                           A=
                       B=                                    = 75 N
                       = 40 N                                                                     (8)
                                                                                                 [30]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

10                                SIVIELE TEGNOLOGIE                    (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE
6.1 FIGUUR 6.1 op ANTWOORDBLAD B toon die buitelyne van ŉ struktuur
    wat op ŉ terrein gebou moet word. Teken die terreinplan op skaal 1 :
    200 sodat die struktuur in die middel van die terrein is. Die terreinplan
    moet aan die volgende vereistes voldoen.
      6.1.1    Erf grootte is (1) 20 m breed van oos na wes en (2) 30 m lank van
               (3) suid na noord                                                       (3)
      6.1.2    Sypaadjie van (1) 2 m en die straat van (2) 6 m aan die (3) suide-
               kant                                                                    (3)
      6.1.3    Bougrense is (1) 2 m aan die (2) ooste-, noorde- en westekante en
               (3) 4 m aan die (4) suidekant.                                          (4)
      6.1.4    (1) 3 m Breë (2) ingang na die erf                                      (2)
      6.1.5    (1) Uitgangspeil in die (2) noord-wes hoek van die erf                  (2)

      Teken ook die dakplan op die struktuur in en toon die volgende.
      6.1.6    Oorhang van 400 mm                                                      (2)
      6.1.7    Skildakkonstruksie aan die noordekant                                   (2)
      6.1.8    Amerikaanse geuwelent aan die suidekant                                 (3)
      6.1.9    Nok                                                                     (1)
      Toon die volgende mates.
      6.1.10    Lengte en breedte van die erf                                          (4)
      6.1.11    Suidelike en westelike bougrense                                       (2)

6.2 Sketse om die volgende simbole op ŉ vloerplan te illustreer.

      6.2.1
               Watermeter                                                              (2)

      6.2.2    Lugpyp        LP                                                        (2)

      6.2.3    Bad                                                                     (2)

      6.2.4    Spoelkloset                                                             (2)

      6.2.5    Opwasbak

                                                                                       (2)

      6.2.6    Kragpunt
                                                                                       (2)
                                                                                      [40]

                                                                         TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2016)                   SIVIELE TEGNOLOGIE                                  11

 ANTWOORDBLAD                  SIVIELE TEGNOLOGIE           NAAM:

  ANSWER SHEET
                         A         CIVIL TECHNOLOGY         NAME:

 VRAAG/QUESTION 5.2                                                                       (18)

                              80 N

              60 N B                   C    60 N

                         G         H
A                                                           D
        30º     F      30º                   I
                                                                                             a
100 N
                               E                      100 N

                                                            h
                                                                                             b

                                                 i
                                                                                             e

                                              f

 RUIMTEDIAGRAM:                                                                              c
 SPACE DIAGRAM:                                             g

 SKAAL/SCALE: 2 mm = 1 N                                              (9)

                                                                                             d
                       100 N
                       70 N
                       70 N
                       100N
                                    85 N
                                    85 N                        (9)

                       30 N
                                    30 N
                       30 N

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

12                           SIVIELE TEGNOLOGIE           (EC/SEPTEMBER 2016)

ANTWOORDBLAD              SIVIELE TEGNOLOGIE       NAAM:

ANSWER SHEET
                      B   CIVIL TECHNOLOGY         NAME:

VRAAG/QUESTION 6.1                                                        (28)

                             20 m

30 m
        2m

                     4m

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIV TEG GR12 SEPT2016 QP AFR](https://www.hlayiso.com/library/civ-teg-gr12-sept2016-qp-afr/559f02fd-4a53-4f64-be8c-c731daebfe10) — Civil Technology · QP · 2016 · Afr
- [Civil Technology Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2016-memo-eng/fdee68d5-2123-4693-91fb-f15bb238437d) — Civil Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Civil Technology Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-feb-march-2016-memo-afr/8c2b2955-6bcc-4927-8486-6477bf8d94bf) — Civil Technology · Memo · 2016 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2023 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2023-construction-english/9ab6f3f0-4774-49bf-8311-57f09822adf6) — Civil Technology · Memo · 2023 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-civil-services-afrikaans/e517a483-4536-458b-945a-1e2a6820fc1b) — Civil Technology · Memo · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-woodworking-afrikaans/84d33c64-7269-4f87-819c-8ea20dfff8f0) — Civil Technology · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [CVLT Woodworking Eng watermark](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-woodworking-eng-watermark/8e178c6e-fa7b-40f4-8a2c-936e0bee3b38) — QP · 2025 · Eng
- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
