# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-memo-afr-sept2019-konstruksie/39a97059-34f5-48a5-a415-2a113c2645c1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-memo-afr-sept2019-konstruksie/39a97059-34f5-48a5-a415-2a113c2645c1)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2019

         SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                   (EC/SEPTEMBER 2019)

 VRAAG 1: VEILIGHEID, WBGV EN MATERIAAL (GENERIES)

 1.1 3 m                                                                                    (1)

 1.2 (1) Dit moet deur ŉ glygeut of (2) vervoerband laat sak word                           (2)

 1.3 Soortgelyke antwoord:
     (1) Verhoed onregmatige toegang en (2) publiek te beskerm                              (2)

 1.4 1.4.1    30°
              50°                                                                           (2)

      1.4.2   760 x 560 mm
              3,7 m                                                                         (2)

 1.5 1 : 4 = 2 m = 0,5 m      (een meter horisontaal tot vier meter vertikaal)
             4                                                                              (2)

 1.6 (1) Nie verder as 2/3 van die (2) verlenglengte verleng nie                            (2)

 1.7 (1) Die metaal word deur elektrolise met ŉ dun laag (2) van ŉ ander metaal
     bedek                                                                                  (2)

 1.8 Enige DRIE voordele van elektroplatering van metale:
      Beskerm teen korrosie
      Verbeter die manipulasie- en meganiese eienskappe van die metaal
      Dikte van die metaal vergroot
      Bestand teen slytasie en verwering                               (3 x 1)             (3)

 1.9 Enige TWEE voordele van galvanisering van metale:
      Versterk die metaal
      Dikte van die metaal vergroot
      Verhoed vlekke
      Beskerm teen korrosie                                                     (2 x 1)    (2)
                                                                                           [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                           3

VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)

2.1 2.1.1       Onwaar                                                                       (1)
    2.1.2       Waar                                                                         (1)
    2.1.3       Waar                                                                         (1)
    2.1.4       Waar                                                                         (1)
    2.1.5       Onwaar                                                                       (1)

2.2 FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A:

      2.2.1     Buitedeur by 2.2.A                                                           (2)
      2.2.2     Venster by 2.2.B                                                             (2)
      2.2.3     Waterkloset by 2.2.C                                                         (2)
      2.2.4     Handewasbak by 2.2.D                                                         (2)
      2.2.5     Opwasbak by 2.2.E                                                            (2)
      2.2.6     Eenwegskakelaar-enkelpool by 2.2.F                                           (2)
      2.2.7     Fluoresseerlig by 2.2.G                                                      (2)
      2.2.8     Kontaksok by 2.2.H                                                           (2)
      2.2.9     Vetput by 2.2.I                                                              (2)
      2.2.10    Muurlig by 2.2.J                                                             (2)

2.3 2.3.1       Afgekante seskant

      2.3.2     Seskantflens

      2.3.3     Vierkantige skouerskroef                                                     (3)

2.4 2.4.1       Bukswaterpas                                                                 (1)

      2.4.2     Enige EEN gebruik van die instrument.
                 Bepaal verskil tussen vlakke
                 Bepaal vlakke en hellings
                 Uitlê van geboue
                 Oordra van vlakke en hoogtes                                    (1 x 1)    (1)

      2.4.3     A – Fokusknop
                B – Oogstuk
                C – Voetstuk
                D – Objektief                                                     (4 x 1)    (4)

      2.4.4     (1) Om sodoende ŉ waterpas / horisontale (2) siglyn / lesing te kry          (2)

2.5 (1) Indien die vog binne die waterpas vries en dan weer normale
    bedryfstemperatuur bereik, kan die vog in die gereedskap kondenseer (2) en die
    stroombaanpaneel beskadig                                                                (2)

2.6 M08 = Draaddeursnee
    25 = Dikte                                                                               (2)
                                                                                            [40]

                                                               TOTAAL AFDELING A:           60

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE               (EC/SEPTEMBER 2019)

 VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING / HEGTING (SPESIFIEK)

 3.1 3.1.1    Platdak                                                                 (1)

      3.1.2   Vlerkdak                                                                (1)

      3.1.3   1 400 mm / 1,4 m                                                        (1)

      3.1.4   38 x 38 mm                                                              (1)

 3.2 Enige DRIE vereistes waaraan dakkappe moet voldoen:
      Stewig genoeg om die dakbedekking veilig te dra
      Weerstaan wind en ander kragte wat daarop inwerk
      Verskaf voldoende hoogte in enige vertrek direk onder die dak en plafon
      Moenie toelaat dat reënwater op die dakoppervlak versamel nie
      Netjies en stewig om die voorkoms van die gebou te verbeter                    (3)

 3.3 Enige DRIE voordele by die gebruik van dakonderlegsels:
      Dien as ŉ bykomstige dak
      Bied beskerming teen die weer tydens konstruksie
      Waterdig en bestand teen die weer
      Voorkom kondensasie-afloop
      Stofdig
      Beskerm die gebou / struktuur
      Beskerm termiese isoleermateriaal
      Beskerm plafonborde
      Uitstekende windopheffingsterkte voorkom die oplig van teëls
      Vogwerend
      Hoë trekspanningweerstand
      Kostedoeltreffendheid
      Hoë hitteweerstand                                                             (3)

 3.4 3.4.1    Suid-Afrikaanse dak / Howe-dak                                          (1)

      3.4.2   A – Dakspar / Kapbeen                                                   (1)
              B – Hangstyl                                                            (1)
              C – Hoofstyl / Hoofstaander / Middelstyl                                (1)
              D – Stut                                                                (1)

      3.4.3   Spanwydte van meer as 5 m                                               (1)

      3.4.4   114 (1) x 38 mm (1)                                                     (2)

 3.5 Enige TWEE tipes materiale waarvan trappe gemaak kan word:
      Hout
      Beton
      Stene
      Metaal                                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)               SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                            5

 3.6                   loopstuk

                             aantree
                                                                                           (4)

 3.7 2 100 mm / 2,1 m                                                                      (1)

 3.8 100 mm                                                                                (1)

 3.9 3.9.1      Vas te anker / Gegalvaniseerde staalband / Hoepels / Drade                 (1)

       3.9.2    Vasgebout / Vasgespyker / Gegalv. band- / Hoepel- / Draad ingebou          (1)

       3.9.3    Vasgebout / Vasgesweis / Vasgeplak                                         (1)

       3.9.4    Vasgegiete ankers / Vasgebout                                              (1)
                                                                                          [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                (EC/SEPTEMBER 2019)

VRAAG 4: MATERIAAL, UITGRAWINGS, TOERUSTING EN GEREEDSKAP
         (SPESIFIEK)

4.1   4.1.1     F (getoets op die terrein)                                              (1)

      4.1.2     G (groter volumes beton)                                                (1)

      4.1.3     E (ysterhoudende metal)                                                 (1)

      4.1.4     C (getoets in laboratorium)                                             (1)

      4.1.5     A (kleiner volumes beton)                                               (1)

      4.1.6     B (nie-ysterhoudende metaal)                                            (1)

4.2   Enige VIER tipes apparaat wat gebruik word by die saktoets:
       Saktoets keël / vorm
       Voetplaat
       Stampstok
       Liniaal / Maatband
       Waterpas / Staaf                                                                (4)

4.3   Enige TWEE – Bespreek die doelwitte van die kubustoets:
       Om maksimum druksterkte van nabehandelde beton met ŉ las te bepaal
       Verseker dat beton aan die vereistes van die projekspesifikasies voldoen
       Om die druksterkte in MPa, die vermoë om laste te weerstaan, aan te dui         (2)

4.4   Teken ŉ netjiese skets van ŉ normale faling van die kubustoets:

                                    Vierkantige verhouding

                                                                                        (3)

4.5   Enige TWEE – Bespreek die doelwitte van bekleding aan die buiteoppervlakte
      van geboue:
       Estetiese doeleindes
       Funksionele doeleindes
       Help om weerelemente (reën / wind) te beheer
       Verhoed dat afloop (water) die gebou binnedring                                 (3)

4.6   Enige TWEE metodes om bekleding vas te heg:
       Kleefmiddel
       Voorvlakhegstukke (“face fixing”)
       Gepatenteerde hegstukke                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                    SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                          7

4.7     Enige DRIE veiligheidsfaktore en-regulasies wat ŉ terreinbestuurder in plek
        moet hê, voordat enige uitgrawings begin:
         Maak seker dat ŉ bevoegde persoon die stabiliteit van die grond evalueer
         Veiligheidsplan opstel en toereikende stappe doen om veilge
          werksomstandighede te verseker
         Verseker dat uitgrawings gesteun word deur beskermingstelsel (bekisting /
          skoring), wat op die veiligheidsplan aangedui word
         Soveel risiko’s en gevare as moontlik uitskakel
         Omheining (minste een meter hoog) om die buitegrense van uitgrawings
         Alle uitgrawings moet onder toesig van ŉ aangestelde bevoegde person
          gedoen word
         Inspeksies uitvoer om te bepaal of daar enige dienste is (kabels, pype
          ens.)                                                                                (3)

4.8     4.8.1         Omheining / Waarskuwingstekens / Waarskuwingsligte / Bedekking           (1)

        4.8.2         Alle werkers moet beskermende klere dra                                  (1)

        4.8.3         Met ŉ leer / steier                                                      (1)

        4.8.4         Inspeksies moet daagliks gedoen word                                     (1)

4.9     4.9.1         Waar                                                                     (1)

        4.9.2         Waar                                                                     (1)

        4.9.3         Onwaar                                                                   (1)

        4.9.4         Onwaar                                                                   (1)

4.10    4.10.1        Ferm grond / Harde grond                                                 (1)

        4.10.2        A – Stutplank                                                            (1)

                      B – Stut                                                                 (1)

                      C – Bekledingsbord                                                       (1)

                      D – Wigpaar                                                              (1)

4.11    4.11.1        Plaat-kompakteerder                                                      (1)

        4.11.2        Enige DRIE maniere om die plaat-kompakteerder te versorg:
                       Hou in stand – olie en verstel volgens vervaardiger se instruksies
                       Maak skoon na gebruik en bêre op ŉ veilige droë plek
                       Herstel / vervang beskadigde elektriese koorde
                       Versien gereeld
                       Verwyder los grond en stof na gebruik
                       Maak seker dat alle onderdele stewig aangeheg is                       (3)
                                                                                              [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                          SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                (EC/SEPTEMBER 2019)

VRAAG 5: STEENWERK, GRAFIKA, PLEISTER EN VLAKLAAG (SPESIFIEK)

5.1     5.1.1   Spoumuur / Holmuur                                                       (1)

        5.1.2   270 mm                                                                   (1)

        5.1.3   Enige DRIE doelwitte van die gaping in die spoumuur:
                 Verseker dat geen water deur die binnemuur sal dring nie
                 Verskaf isolasie teen hitte
                 Verskaf isolasie teen koue
                 Verskaf isolasie teen klank                                            (3)

5.2     5.2.1   Vlaklaagsand                                                             (1)

        5.2.2   Syfergat                                                                 (1)

        5.2.3   Randstene                                                                (1)

        5.2.4   Lugstene                                                                 (1)

        5.2.5   Ondergraad                                                               (1)

5.3     5.3.1   Skoenlapperpatroon                                                       (1)

5.4     Enige VIER voordele vir plaveisel wat droog gelê word:
         Baie ekonomies / Goedkoop
         Lae aanvanklike installasiekoste
         Ontwerp om die oplig van individuele plaveistene moontlik te maak
         Kan maklik herstel word
         Gebruikersvriendelike installasiemateriale
         Maklik om ondergrondse nutsdienste te herstel
         Kan as ŉ deurlaatbare sypaadjie ontwerp word
         Geen installasieprodukte wat skadelike omgewingsgasse
          afgee, word gebruik nie                                                        (4)

5.5     Enige TWEE redes vir konstruksiefaling by plaveisel:
         Betonskouer is te dun vir ondersteuning en kraak / verkrummel onder
          druk
         Te min massa om die struktuur teë te hou en plaveisel in plek te hou
         Verband tussen skouers en kanteenhede is swak en verkrummel maklik
         Subbasis word nie ingehou nie en sal deur grondwater uitgespoel word           (2)

5.6     Maak ŉ netjiese gedeeltelike skets van die visgraat-plaveiselpatroon:

                                                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                      9

5.7     Enige DRIE voordele van balkvulling:
         Verhoed dat wind die gebou binnedring
         Verskaf goeie isolasie
         Verhoed dat voëls onder die dak ingaan en nesmaak (oop dakrand)
         Verhoed dat insekte in die dak ingaan en die hout van dakkappe infesteer
         Verhoed dat stof die gebou binnedring
         Verhoed dat klein diere in die dak en plafon ingaan                          (3)

5.8     5.8.1    Waar                                                                  (1)

        5.8.2    Onwaar                                                                (1)

        5.8.3    Waar                                                                  (1)

5.9     5.9.1    Halfsirkelvormige pasboog                                             (1)

        5.9.2    A – Binnewelwing                                                      (1)

                 B – Buitewelwing                                                      (1)

                 C – Spanwydte                                                         (1)

5.10    Sand (1) en sement (1)                                                         (2)

5.11    Enige EEN doelwit van bouerskalk in ŉ pleistermengsel:
         Verbeter die bewerkbaarheid van die mengsel
         Verbeter die plastisiteit van die mengsel
         Verminder krake / windbarsies in die pleister                                (1)

5.12    Enige TWEE doelwitte van binnehuise pleisterwerk:
         Bedek ongelyk, ruwe mure
         Verbeter klankisolasie
         Verbeter brandbestandheid
         Voorkom skade aan die muur
         Bied ŉ netjiese, higiëniese afwerking aan ŉ huis                             (2)

5.13    Enige EEN doelwit van ŉ vlaklaag:
         Om ŉ fyn, gladde oppervlakte te verkry (verf)
         Om ŉ plat, gelyk oppervlakte te verkry (teëls)                               (1)

5.14    5.14.1
                        W
                                                                                       (2)

        5.14.2

                                                                                       (2)
                                                                                      [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE              (EC/SEPTEMBER 2019)

VRAAG 6:       BEKISTING, WAPENING, FONDASIES, BETONVLOER EN
               HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

6.1   Enige EEN materiaal wat gebruik kan word om bekisting mee uit te voer, om ŉ
      gladder afwerking van die beton te verseker:
       Plastiek
       Metaalplaat
       Hardebord
       Veselglas                                                                     (1)

6.2   6.2.1    A – Kopdraer / moerbalk                                                (1)

               B – Verspanning / stut                                                 (1)

               C – Stutpaal                                                           (1)

               D – Voetplaat                                                          (1)

6.3   6.3.1    Sagtestaal / weekstaal                                                 (1)

      6.3.2    200 mm                                                                 (1)

      6.3.3    10 mm                                                                  (1)

6.4   6.4.1    Drukkragte (Ankerstawe)                                                (1)

      6.4.2    Skuifkragte (Beuels)                                                   (1)

6.5   Enige EEN metode om staalstawe met draad te verbind:
       Oorkruismetode
       Haarknoopmetode
       Kroonmetode                                                                   (1)

6.6   Enige TWEE doelwitte van die dekkingsdiepte vir wapening in betonwerk:
       Om staal teen korrosie te beskerm
       Om goeie binding tussen die staal en beton te verseker
       Om voldoende beskerming van staal te verseker in geval van ŉ brand            (2)

6.7   Enige TWEE tipes heipaalfondasies:
       Voorafgegiete betonheipale / voorafvervaardigde heipale
       Staalpyp-caissonpale
       In situ-fondasieheipale
       Kortboorheipaal / awegaarheipaal                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                  SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                         11

6.8     Enige DRIE redes vir die gebruik van heipaalfondasies:
         Grondtoestande nie stabiel / vas genoeg nie
         Versprei las na meer stabiele grond (ondergrondse / waterstut gebruik)
         Gee stabiliteit indien ŉ vlot- / drywende fondasie gebruik word
         Wanneer aan horisontale kragte onderwerp word, weerstaan heipale
         Buigspanning, terwyl dit vertikale steun bied
         Grond wat geneig is tot uitsetting en inkrimping (kleigrond)
         Bobou blootgestel aan opheffende kragte (platform in die see)
         Waar gronderosie moontlik is (brûe)                                               (3)

6.9     6.9.1         A    Holkernblokke / Beton-vloerblok                                  (1)

                      B    Rib / Gewapende spanrib / Voorafgegiete betonrib                 (1)

        6.9.2         Enige EEN nadeel van die rib-en-blokvloerkonstruksie:
                       Meganiese hantering van ribbe word op die perseel benodig
                       Handearbeid word benodig om blokke tussen ribbe te plaas            (1)

6.10    Fondamentstroke vir ŉ buitekamer is 5 500 x 3 250 (buitemates).
        Die fondament is 700 mm breed en 200 mm dik.

        6.10.1        Bereken die hartlyn van die fondament:

                                           2 / 5 500 = 11 000
                                           2 / 3 250 = 6 500
                                                       17 500
                      Min hoeke:             4 / 700 = 2 800
                                                       14 700                               (5)

        6.10.2        Bereken die volume beton wat benodig word.

        Volume = lengte x breedte x dikte

                  = 14,7 m x 0,7 m x 0,2 m

                  = 2,058 m³                                                                (4)
                                                                                           [30]

                                                                              TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                      SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                  (EC/SEPTEMBER 2019)

                             SIVIELE TEGNOLOGIE                  NAAM:
  ANTWOORDBLAD           A        GENERIES

2.2     Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die vloerplan op
        skaal 1 : 100.

                               2.2.I           2.2.J

                                          KOMBUIS
               2.2.C 2.2.D    2.2.E
          BADKAMER

                                          LEEFAREA

                 KAMER                                 2.2.G

                                 2.2.F          2.2.H

                                       2.2.A             2.2.B

                                                 Buitedeur by 2.2.A                 2
                                                 Venster by 2.2.B                   2
                                                 Waterkloset by 2.2.C               2
                                                 Handewasbak by 2.2.D               2
                                                 Opwasbak by 2.2.E                  2
                                                 Eenwegskakelaar-enkelpool by 2.2.F 2
                                                 Fluoresseerlig by 2.2.G            2
                                                 Kontaksok by 2.2.H                 2
                                                 Vetput by 2.2.I                    2
                                                 Muurlig by 2.2.J                   2
                                                                          TOTAAL: 20

 Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIVIL TECH GR12 QP Eng SEPT2019 CIVIL SERVICES](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-eng-sept2019-civil-services/24d2e0b8-d851-4c36-a274-0e7449793231) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [CIVIL TECH GR12 QP AFR SEPT2019 KONSTRUKSIE](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-afr-sept2019-konstruksie/c3787049-358b-4ee5-a539-4188e9f548b5) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr
- [CIVIL TECH QP GR12 SEPT 2019 Woodwork English](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-qp-gr12-sept-2019-woodwork-english/7eaa0222-4bca-4690-a584-eab0441f77d9) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-afr/2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-eng/8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-afr/13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
