# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-memo-gr12-sept2017-afrikaans/e3317fe7-a98b-456f-900e-c97dc62ecfae
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-memo-gr12-sept2017-afrikaans/e3317fe7-a98b-456f-900e-c97dc62ecfae)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                SENIOR SERTIFIKAAT

                       GRAAD 12

                 SEPTEMBER 2017

               SIVIELE TEGNOLOGIE
                  NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

2                                  SIVIELE TEGNOLOGIE                   (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 1: KONSTRUKSIEPROSESSE

 1.1 FIGUUR 1.1 toon die onderboukonstruksie vir ŉ struktuur.

      1.1.1    150 mm / 200 mm                                                          (1)

      1.1.2    150 mm                                                                   (1)

      1.1.3    220 mm                                                                   (1)

      1.1.4    Beton                                                                    (1)

      1.1.5    Hardepuin-vulling                                                        (1)

      1.1.6    Enige TWEE funksies van deel 1.1.D.
                   Soliede basis vir betonvloer.
                   Gee waterpasvlak.                                        (2 x 1)     (2)

 1.2 Enige soortgelyke antwoord:
     (1) Water verswak (2) ondergrond / fondament kan sak.
     (1) Water kan opdam teen fondamente (2) en kan na mure versprei.                   (2)

 1.3 (1) Dit vergemaklik die bakproses omdat (2) dit deurbrand tot in die kern van
         die steen.                                                                     (2)

 1.4 Enige DRIE eienskappe van sierstene.
       Hard
       Sterk
       Absorbeer nie water nie
       Binne- of buitemure                                                  (3 x 1)     (3)

 1.5 Beskryf puntsgewys die vervaardigingsproses van kleibakstene.
     (1) Klei / skalie / steengrond word uitgegrawe, (2) gemaal en (3) met water
     gemeng. (4) In vorms gegiet. (5) Gedroog. (6) In oonde gebak.                      (6)

 1.6 FIGUUR 1.6 toon ŉ houtdeurkosyn.

      1.6.1    (1) Ankers / Kosynbinte (2) word in steenvoeë ingebou.                   (2)

      1.6.2    1.1.A – Kopbalk
               1.1.B – Stut / Verspanning
               1.1.C – Kosynstyl                                                        (3)

      1.6.3    813                                                                      (1)

      1.6.4    Kosyn in vloer te anker.                                                 (1)

 1.7 Noem die gereedskapstukke in FIGURE 1.7.1 tot 1.7.3.

      1.7.1    Pleistertroffel                                                          (1)

      1.7.2    Bandskuurmasjien                                                         (1)

      1.7.3    Lyn-en-penne                                                            (1)
                                                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2017)              SIVIELE TEGNOLOGIE                                         3

VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIEPROSESSE

2.1 2.1.1       Hoofstaaf                                                                   (1)

      2.1.2     Weerstaan trekspanning / Skuifspanning oor skuiflyn                         (1)

      2.1.3     Hoëspanning staal                                                           (1)

      2.1.4     16 mm                                                                       (1)

      2.1.5     Beuels                                                                      (1)

      2.1.6     Enige TWEE funksies van die stawe by 2.1.B.
                  Skuifspanning weerstaan
                  Bind hoofstawe                                               (2 x 1)      (2)

2.2 Enige TWEE vereistes van staal vir gewapende beton.
    (1) In staat wees om trekspanning te weerstaan (2) sonder noemenswaardige
        vervorming.
    (1) Maklik in ŉ vorm (2) gebuig kan word.
    (1) Oppervlak van wapening moet (2) binding met beton maak. (Enige 2 x 2)               (4)

2.3 Soortgelyke antwoord:
    (1) Voorkom dat vog tot (2) by wapening dring / roes veroorsaak.                        (2)

2.4 Ruboog – Standaard stene
    Pasboog – Wigvormige stene                                                              (2)

2.5 Soortgelyke antwoord:
    (1) Toelaat vir / glas nie breek (2) uitsetting en krimping van glas.                   (2)

2.6 Enige DRIE veiligheidsmaatreëls by vloere en trappe met oop kante.
       Toereikend belig wees.
       Vry van materiaal, afval en hindernisse
       Toereikend beskut wees
       Toereikende vangplatvorms of nette
       Veiligheidstoerusting moet gebruik word                      (3 x 1)                 (3)

2.7 2.7.1      – klamp

      2.7.2    – draer

      2.7.3    – stut

      2.7.4    – steunstut

      2.7.5    – voetplaat                                                    (5 x 1)       (5)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

4                               SIVIELE TEGNOLOGIE          (EC/SEPTEMBER 2017)

2.8 Oop dakrandkonstruksie:
    Buitemuur
    Kapbeen
    Bindbalk
    Fassieplank (geutplank)
    2 Daklatte
    Teël dakbedekking
    Balkvulling.

                                                                             (8)

2.9 (1) Muur of grond (2) wat gestut moet word.                              (2)

2.10 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.

     2.10.1 Onwaar                                                           (1)

     2.10.2 Onwaar                                                           (1)

     2.10.3 Waar                                                             (1)

     2.10.4 Waar                                                             (1)

     2.10.5 Onwaar                                                          (1)
                                                                           [40]

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2017)               SIVIELE TEGNOLOGIE                                        5

VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE

3.1    3.1.1    Septiese tenk                                                              (1)

       3.1.2    (1) Ontbind en vervloei deur (2) anaërobiese-bakterieë en ander
                biologiese lewe soos maaiers / wurms / mikro-organismes.                   (2)

       3.1.3    Gas ontsnap                                                                (1)

       3.1.4    (1) Nie steuring aan (2) bokant van watervlak te veroorsaak nie.           (2)

       3.1.5    Stapelriool / ‘French drain’                                               (1)

3.2    (1) Suiging / drukking as gevolg van uitloopriool (2) kan waterslot terugdruk
       of uitsuig.                                                                         (2)

3.3    S-sperder

                                                                                           (3)

3.4    3.4.1    REGUIT                                                                     (1)

       3.4.2    EFFENS KLEINER                                                             (1)

       3.4.3    6 mm                                                                       (1)

3.5    Enige DRIE metodes om elektrisiteit op te wek.
          Hidro
          Wind
          Son
          Stoom – Steenkool / Kernkrag                                 (Enige 3 x 1)       (3)

3.6    Elektriese kabels te beskerm                                                        (1)

3.7    (1) Water na watertenk (2) in dak gelei om druk te verhoog.(3) Water dan na
       tappunte gelei.                                                                     (3)

3.8    Verbruikerspyp                                                                      (1)

3.9    3.9.1    Onwaar                                                                     (1)
       3.9.2    Waar                                                                       (1)
       3.9.3    Onwaar                                                                     (1)
       3.9.4    Onwaar                                                                     (1)
       3.9.5    Onwaar                                                                     (1)

3.10 3.10.1 Afsluitkraan / Stopkraan                                                       (1)

       3.10.2 Enige EEN voorbeeld waar die tipe krane geïnstalleer word?
                 Voor geisers
                 Spoelbak
                 Opgaartenks
                 Waterdienspunt                                 (Enige 1 x 1)             (1)
                                                                                         [30]
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

6                                 SIVIELE TEGNOLOGIE                    (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 4: MATERIALE EN HOEVEELHEDE

 4.1 (1) Chemiese (2) Fisiese verbinding/verharding                             (2 x 1)       (2)

 4.2 (1) Vog in lug (2) reageer met sementdeeltjies                                           (2)

 4.3 Enige EEN doel van kalk in ŉ mortelmengsel.
       Bewerkbaarheid verbeter
       Mortel se plastiese eienskap verbeter
       Wanneer sand onvoldoende ronde dele het
       Wanneer nie voldoende fyn sanddeeltjies het nie
       Waterhouvermoë verbeter                                            (Enige1 x 1)        (1)

 4.4 Klip                                                                                     (1)

 4.5 Enige DRIE metodes wat gebruik kon word vir die nabehandeling van beton.
       Bekisting behou
       Bedekkings
       Poelvorming
       Besprinkeling
       Nabehandelingsmengsels                                    (Enige 3 x 1) (3)

 4.6 Soortgelyke antwoord:
     (1) Druksterkte te toets om te (2) verseker dat beton aan vereistes voldoen.             (2)

 4.7 Enige TWEE gebruike van die volgende materiale:

      4.7.1    Koper:
                 Elektriese bedrading
                 Elektriese toerusting
                 Waterpype
                 Koppe van soldeerboute                                  (Enige 2 x 1)        (2)

      4.7.2    Sink:
                  Legeringsmetaal
                  Bedekking van ysterplate vir dakplate                         (2 x 1)       (2)

 4.8 Kanaalyster

                                                                                              (2)

 4.9 Enige DRIE eienskappe van ŉ goeie verduursamingsmiddel vir hout.
         Maklik absorbeer
         Goedkoop
         Maklik verkrygbaar
         Nie giftig / nadelig vir mens en dier
         Nie maklik uitloog nie
         Nie nadelig met metale reageer nie
         Nie hout verswak nie
         Nie onaangename reuk nie
         Nie natuurlike voorkoms van hout verander nie
         Nie weerstand teen verf, vernis, lym, ens. nie
         Nie ontvlambaar nie                                    (Enige 3 x 1)                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2017)           SIVIELE TEGNOLOGIE                                      7

 4.10 (1) Ongelyke aantal lae (2) fineer word opmekaar gelym.                        (2)

 4.11 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die
      volume beton wat benodig word vir ŉ vloer van 6 m lank, 3 m breed en
      75 mm dik.                                                                     (3)

 4.12 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die
      hoeveelheid stene wat benodig word vir ŉ spoumuur met ŉ lengte van 4 m
      en hoogte van 2,4 m.                                                          (5)
                                                                                   [30]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

8                                SIVIELE TEGNOLOGIE                     (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA

 5.1 FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD B toon die ruimtediagram van ŉ afdak.
     Bepaal grafies skaal 1 mm = 1 N op ANTWOORDBLAD B die grootte en
     aard van die kragte in die onderdele van die kap deur die kragtediagram te
     teken en die tabel te voltooi.

                                    A
                                           40 N

                                D                         B
                                                                 60 N
                                              E            30°

                                                                    C

                                     FIGUUR 5.1                                       (14)

 5.2 FIGUUR 5.2 op ANTWOORDBLAD C toon ŉ balk met puntbelasting.
     Bereken op ANTWOORDBLAD C die volgende:

        SKAAL: 1 mm = 1 N

        10 N         40 N               20 N        30 N

               2m           4m                 2m

                 60 N                               40 N

        a             b                   c           d

                                     FIGUUR 5.2

      5.2.1    Die buigmomentwaardes                                                    (6)

      5.2.2    Voltooi die buigmomentdiagram op skaal 1 mm = 1 N volgens die
               buigmomentwaardes                                                        (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2017)           SIVIELE TEGNOLOGIE                                  9

 5.3 Bereken die sentroïed van die liggaam in FIGUUR 5.3 vanaf punt P.
     (Die tabel op ANTWOORDBLAD C kan vir die berekeninge gebruik word.)

                          Y-as

                                                   6

                                                   4

                          P                        X-as

                                    6

                                   FIGUUR 5.3                                   (6)
                                                                               [30]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 10

10                               SIVIELE TEGNOLOGIE                (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE

 6.1 Enige VIER verantwoordelikhede van die argitek wanneer hy ŉ struktuur
     ontwerp.
       Bepaal die eienaar(s) se behoeftes
       Bepaal die rangskikking van vertrekke
       Bepaal rangskikking van vensters en deure
       Toon afmetings
       Toon buite aansigte
       Toon dakvoorkoms                                             (4 x 1)         (4)

 6.2 6.2.1      Waterkloset

                                                                                    (2)

      6.2.2     Opwasbak

                                                                                    (2)

      6.2.3     Watermeter

                                                                                    (2)

 6.3 Terreinplan                                                                    (1)

 6.4 FIGUUR 6.4 op ANTWOORDBLAD D toon die vloerplan van ŉ stoorkamer op
     skaal 1 : 50. Teken die suid-aansig op skaal 1 : 50 op ANTWOORDBLAD D
     vanaf die gegewe grondvlaklyn deur die volgende inligting te gebruik:

      -   Die vloervlak hoogte bokant die grondvlak: 200 mm
      -   Muurhoogte vanaf vloervlak tot by die plafon: 2 600 mm
      -   Venster 1 : 600 x 2 100 mm.
      -   Deur 1 : 1 400 x 2 100 mm.
      -   Deurknop
      -   Dakkonstruksie helling: 30º.
      -   Konstruksielyne om dakhoogte te bepaal
      -   Geuwelent by die wes-aansig
      -   Skilddak by die oos-aansig

      Gebruik die puntetabel op ANTWOORDBLAD D as verwysing.                       (29)
                                                                                   [40]

                                                                     TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2017)                  SIVIELE TEGNOLOGIE                                 11

 ANTWOORDBLAD                  SIVIELE TEGNOLOGIE         NAAM:

  ANSWER SHEET
                        A        CIVIL TECHNOLOGY         NAME:

 4.11 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die
      volume beton wat benodig word vir ŉ vloer van 6 m lank, 3 m breed en
      75 mm dik.                                                                        (3)

 4.12 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die
      hoeveelheid stene wat benodig word vir ŉ spoumuur met ŉ lengte van 4 m
      en hoogte van 2,4 m.                                                              (5)

    A          B       C                                   D
                                                          4.11
    1/        6
              3
             0,75     13,5    Dus: 13,5 m2 beton benodig vir die vloer
                             beton

                                                          4.11

    1/         4
              2,4     9,6     Muuroppervlak = 9,6 m2

              9,6
              100     960     Dus: 960 stene benodig vir die muur.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

12                             SIVIELE TEGNOLOGIE                   (EC/SEPTEMBER 2017)

 ANTWOORDBLAD               SIVIELE TEGNOLOGIE      NAAM:

  ANSWER SHEET
                       B    CIVIL TECHNOLOGY        NAME:

VRAAG/QUESTION 5.1                                                   (14)

RUIMTEDIAGRAM:
SPACE DIAGRAM:

                 A
                     40 N

             D               B
                                   60 N
                      E

                                        C
KRAGTEDIAGRAM / FORCE DIAGRAM

SKAAL/SCALE: 1 mm = 1 N                     DEEL/    Grootte/    Aard/Nature
                                            PART       Size
     a                                       AD       160 N
                                             BE       120 N
                                             CE       104 N
                                             DE        40 N

                                                      Akkuraatheid / Accuracy
         b

                                                                                 d

     c                                                          e

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2017)                   SIVIELE TEGNOLOGIE                                         13

 ANTWOORDBLAD                       SIVIELE TEGNOLOGIE       NAAM:

    ANSWER SHEET
                           C        CIVIL TECHNOLOGY         NAME:

VRAAG/QUESTION. 5.2

 5.2.1    Die buigmomentwaardes/The bending moment values                                        (4)

               a    = 0 N.
               b    = (-10 N x 2) = -20 N
               c    = (-10 N x 6) + (-40 N x 4) + (60 N x 4) = 20 N
               d    = (-10 N x 8) + (-40 N x 6) + (60 N x 60) + (-20 x 2) = 0 N

 5.2.2    FIGUUR 5.2: Die buigmomentdiagram/The bending moment diagram                           (4)

SKAAL/SCALE: 1 mm = 1 N

10 N          40 N                      20 N        30 N

     2m                    4m                  2m
             60 N                                   40 N

FIGUUR 5.2
             20 N

                                                        SKAAL

a              b                         c          d

                                      -20 N

VRAAG/QUESTION 5.3                                                                        (6)

    Vorm /                      X                                 Y
    Shape

                    h  6                                h   6
                    3= 3=6–2=4                          3 = 3 = 6 + 4 = 10

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 14

14                                SIVIELE TEGNOLOGIE                (EC/SEPTEMBER 2017)

 ANTWOORDBLAD              SIVIELE TEGNOLOGIE          NAAM:

  ANSWER SHEET
                      D     CIVIL TECHNOLOGY           NAME:

VRAAG/QUESTION 6.4                                                               (26)

                          4 200

                          3 640

                                                   2 7403 300

       SKAAL 1 : 50

                                                                Vloervlak      2
                                                                Muur           3
                                      Helling                   Venster        3
                                                                Vensterbank    1
                                                                Deur           4
                                                   Hoogte
                                                                Trap           1
                                                                Oprit          1
                                                                Fassieplank    2
                                                                Geut           1
                                                                Afleipyp       1
                                                                Geuwelent      4
                                                                Skildak        3
                                                                Dakhoogte      3
                                                                    TOTAAL     29

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIVIL TECH GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-sept2017-afrikaans/34ee00b4-5e69-4625-8608-29bedd7c351e) — Civil Technology · QP · 2017 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
