# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-sept2017-afrikaans/34ee00b4-5e69-4625-8608-29bedd7c351e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-sept2017-afrikaans/34ee00b4-5e69-4625-8608-29bedd7c351e)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            NASIONALE
                        SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                         SEPTEMBER 2017

                     SIVIELE TEGNOLOGIE

PUNTE:   200

TYD:     3 uur

                                        *CVLTA*

         Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitend 4 antwoordblaaie
                                  en ŉ formuleblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                SIVIELE TEGNOLOGIE                      (EC/SEPTEMBER 2017)

 BENODIGDHEDE:

 1.   ANTWOORDEBOEK

 2.   Tekengereedskap

 3.   ŉ Nieprogrammeerbare sakrekenaar

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

 2.   AL die vrae is VERPLIGTEND.

 3.   Beantwoord elke vraag as ŉ geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
      NIE.

 4.   Begin elke vraag op ŉ NUWE bladsy.

 5.   Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

 6.   ALLE berekeninge en geskrewe antwoorde moet in die
      ANTWOORDEBOEK of op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE -gedoen
      word.

 7.   Gebruik die puntetoekennings as ŉ riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

 8.   Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
      beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond in ooreenstemming met
      die SANS (SABS) se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

 9.   Vir die doeleindes van hierdie vraestel moet die afmetings van ŉ steen as
      220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

 9.   Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

 10. Beantwoord VRAAG 4.11, 4.12, 5.1, 5.2, 5.3, en 6.4 op die aangehegte
     ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente waar nodig.

 11. Tekeninge in die vraestel is as gevolg van elektroniese kopiëring NIE
     volgens skaal NIE.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)               SIVIELE TEGNOLOGIE                                          3

 VRAAG 1: KONSTRUKSIEPROSESSE

 1.1 FIGUUR 1.1 toon die onderboukonstruksie vir ŉ struktuur.
     Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die konstruksie in
     FIGUUR 1.1.

                                                                        1.1.C
                              1.1.A
                                                                        1.1.D

               1.1.B

                                        FIGUUR 1.1

       1.1.1    Wat is die minimum mate van die vogweerlaag bokant die grondvlak
                by 1.1.A?                                                                    (1)

       1.1.2    Wat is die minimum mate van die fondamentbodem onder grondvlak
                by 1.1.B?                                                                    (1)

       1.1.3    Wat is die dikte van die muurkonstruksie in FIGUUR 1.1?                      (1)

       1.1.4    Van watter tipe materiaal is die vloer by 1.1.C vervaardig?                  (1)

       1.1.5    Wat word deel 1.1.D genoem?                                                  (1)

       1.1.6    Noem TWEE funksies van deel 1.1.D.                              (2 x 1)      (2)

 1.2 Motiveer kortliks waarom die vlak van die watertafel bepaal moet word
     wanneer ŉ effektiewe fondament vir ‘n struktuur bepaal word.                            (2)

 1.3 Beskryf die voordeel van gate in bakstene gedurende die bakproses.                      (2)

 1.4 Noem DRIE eienskappe van sierstene.                                        (3 x 1)      (3)

 1.5 Beskryf puntsgewys die vervaardigingsproses van kleibakstene.                           (6)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 SIVIELE TEGNOLOGIE                    (EC/SEPTEMBER 2017)

 1.6 FIGUUR 1.6 toon ŉ houtdeurkosyn. Beantwoord die volgende vrae ten
     opsigte van die deurkosyn in FIGUUR 1.6.

                 1.1.A

                 1.1.B

                 1.1.C

                 1.1.D

                1.1.E

                                      FIGUUR 1.6

      1.6.1    Beskryf kortliks die metode om deurkosyne in mure in te bou.             (2)

      1.6.2    Benoem dele 1.1.A tot 1.1.C.                                             (3)

      1.6.3    Wat is die mate van die deuropening by 1.1.D?                            (1)

      1.6.4    Wat is die doel van die penne by 1.1.E?                                  (1)

 1.7 Noem die gereedskapstukke in FIGURE 1.7.1 tot 1.7.3.

      1.7.1

                                                                                        (1)
      1.7.2

                                                                                        (1)
      1.7.3

                                                                                       (1)
                                                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                SIVIELE TEGNOLOGIE                                     5

VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIEPROSESSE

2.1 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die gewapende betonbalk in
    FIGUUR 2.1.

        2.1.A

        2.1.B

                                                           2 Y 1601

                                         FIGUUR 2.1

      2.1.1     Wat word staaf 2.1.A genoem?                                              (1)

      2.1.2     Wat is die doel van staaf 2.1.A?                                          (1)

      2.1.3     Van watter tipe staal is staaf 2.1.A vervaardig?                          (1)

      2.1.4     Wat is die deursnee-grootte van staaf 2.1.A?                              (1)

      2.1.5     Wat word die stawe by 2.1.B genoem?                                       (1)

      2.1.6     Noem TWEE funksies van die stawe by 2.1.B.                   (2 x 1)      (2)

2.2 Beskryf TWEE vereistes waaraan die staal vir gewapende beton moet
    voldoen.                                                          (2 x 2)             (4)

2.3 Beskryf kortliks die doel van voldoende betondekking vir gewapende beton.             (2)

2.4 Beskryf kortliks die verskil tussen die tipe stene wat vir ŉ ruboog gebruik word
    en stene wat vir ŉ pasboog gebruik word.                                              (2)

2.5 Motiveer kortliks waarom daar ŉ speling van 2 mm rondom die glas moet
    wees wanneer dit in ŉ raam ingesit word.                                              (2)

2.6 Noem DRIE veiligheidsmaatreëls wanneer by vloere en trappe met oop kante
    gewerk word.                                                      (3 x 1)             (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     SIVIELE TEGNOLOGIE                (EC/SEPTEMBER 2017)

2.7    Benoem die onderdele van die balkbekisting in FIGUUR 2.7.

                      2.7.1

                      2.7.2

                      2.7.3

                              2.7.4

                          2.7.5
                                                                                         (5)
                                              FIGUUR 2.7

2.8    Maak ŉ netjies snitaansig skets om die konstruksie van ŉ oop
       dakrandkonstruksie te illustreer. Die volgende dele moet in die skets
       aangetoon word: buitemuur, kapbeen, bindbalk, fassieplank (geutplank), 2
       daklatte, teël dakbedekking en balkvulling.                                       (8)

2.9    Beskryf kortliks die doel van ŉ leunskoring.                                      (2)

2.10 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’
     of ‘onwaar’ langs die vraagnommer in die ANTWOORDEBOEK.

       2.10.1 Steierbokke word gebruik om mure te stut.                                  (1)

       2.10.2 Steiers vir hoë geboue moet teen ŉ helling van 5° opgerig word.            (1)

       2.10.3 Hoë steiers moet aan ŉ gebou gekoppel wees.                                (1)

       2.10.4 Steiers mag nie geskuif word terwyl werkers nog op die steiers is
              nie.                                                                       (1)

       2.10.5 Die diepte van kombuiseenhede is 900 mm.                                  (1)
                                                                                       [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)              SIVIELE TEGNOLOGIE                                         7

VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE

3.1 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die rioolstruktuur in
    FIGUUR 3.1.

       3.1.A
       3.1.B                                                VLOEISTOFVLAK
                                                                         3.1.D

        3.1.C

                                       FIGUUR 3.1

      3.1.1 Wat word die struktuur genoem?                                                 (1)

      3.1.2 Beskryf kortliks hoe die organiese stowwe in die struktuur ontbind
            word.                                                                          (2)

      3.1.3 Wat is die doel van die invloeipyp opening by 3.1.B?                           (1)

      3.1.4 Motiveer kortliks waarom die invloeisel by 3.1.B laer moet wees as die
            vloeistofvlak.                                                                 (2)

      3.1.5 Na watter struktuur vloei die uitvloeisel by 3.1.D?                            (1)

3.2 Beskryf kortliks die nadelige gevolge in ŉ rioolstelsel wanneer dit nie met ŉ
    ventilasiepyp toegerus is nie.                                                         (2)

3.3 Maak ŉ netjiese skets om die konstruksie van ŉ S-sperder te illustreer.                (3)

3.4 Identifiseer die korrekte antwoord in die volgende beskrywings van die
    toetsmetodes vir riole. Skryf slegs die korrekte antwoord langs die
    vraagnommer in die ANTWOORDEBOEK.

      3.4.1 Die spieël- en ligtoets kontroleer of die rioolpyp REGUIT / DIG is.            (1)

      3.4.2 Die bal van die baltoets moet 10 mm / EFFENS KLEINER as die
            diameter van die pyp wees.                                                     (1)

      3.4.3 Indien die watervlak van die watertoets met 16 mm / 6 mm gesak het,
            het die rioolpyp waarskynlik ŉ lekplek.                                        (1)

3.5 Noem DRIE metodes om elektrisiteit op te wek.                             (3 x 1)      (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                   SIVIELE TEGNOLOGIE                   (EC/SEPTEMBER 2017)

3.6    Wat is die doel van leipype in ŉ elektrisiteitstelsel?                             (1)

3.7    Beskryf kortliks wat ŉ indirekte watertoevoerstelsel is.                           (3)

3.8    Wat word die watervoorsieningpyp vanaf die waterdienspunt tot by die
       woning genoem?                                                                     (1)

3.9    Dui aan of die volgende stellings ten opsigte van sonverhittingstelsels WAAR
       of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die vraagnommer in die
       ANTWOORDEBOEK.

       3.9.1   Die onafhanklike sonverhittingstelsel se warmwater word in die geiser
               gestoor.                                                                   (1)

       3.9.2   Die bak van die sonverhittingstelsel word met ŉ isoleermateriaal
               uitgevoer.                                                                 (1)

       3.9.3   Die binnekant van die bak van die sonverhittingstelsel word met wit
               verf behandel om die sonstrale te reflekteer.                              (1)

       3.9.4   Die beste posisie vir die sonabsorbeerder is reg oos.                      (1)

       3.9.5   Fotovoltaïese selle kan ook gebruik word om die water te verhit.           (1)

3.10 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die kraan in FIGUUR 3.10.

                                         FIGUUR 3.10

       3.10.1 Wat word die tipe kraan genoem?                                             (1)

       3.10.2 Noem EEN voorbeeld waar die tipe kraan geïnstalleer moet word.
                                                                         (1 x 1)          (1)
                                                                                         [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)              SIVIELE TEGNOLOGIE                                           9

 VRAAG 4: MATERIALE EN HOEVEELHEDE

 4.1    Noem TWEE reaksies wat gedurende die hidrateringsproses van sement
        plaasvind.                                                     (2 x 1)                (2)

 4.2    Motiveer kortliks waarom sement nie langer as drie maande gestoor moet
        word nie.                                                                             (2)

 4.3    Noem EEN doel van kalk in ŉ mortel (dagha)-mengsel.                       (1 x 1)     (1)

 4.4    Watter bestanddeel word eerste in ŉ betonmenger gegooi wanneer beton
        gemeng moet word?                                                                     (1)

 4.5    Noem DRIE metodes wat vir die nabehandeling van beton gebruik kan word.
                                                                         (3 x 1)              (3)

 4.6    Motiveer kortliks waarom die kubustoets op beton uitgevoer moet word.                 (2)

 4.7    Noem TWEE gebruike van elkeen van die volgende materiale in die
        konstruksiebedryf:

        4.7.1     Koper                                                           (2 x 1)     (2)

        4.7.2     Sink                                                            (2 x 1)     (2)

 4.8    Maak ŉ netjiese skets om die profiel van kanaalyster te illustreer.                   (2)

 4.9    Noem DRIE eienskappe van ŉ goeie verduursamingsmiddel vir hout. (3 x 1)               (3)

 4.10 Beskryf kortliks die samestelling van laaghout.                                         (2)

 4.11 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die
      volume beton wat benodig word vir ŉ vloer van 6 m lank, 3 m breed en
      75 mm dik.                                                                              (3)

 4.12 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die
      hoeveelheid stene wat vir ŉ spoumuur met ŉ lengte van 4 m en hoogte van
      2,4 m benodig word.                                                                     (5)
                                                                                             [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               SIVIELE TEGNOLOGIE                 (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA

 5.1 FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD B toon die ruimtediagram van ŉ afdak.
     Bepaal grafies op skaal 1 mm = 1 N op ANTWOORDBLAD B die grootte
     en aard van die kragte in die onderdele van die kap deur die
     kragtediagram te teken en die tabel te voltooi.

                                                                                (14)
                                    FIGUUR 5.1

 5.2 FIGUUR 5.2 op ANTWOORDBLAD C toon ŉ balk met puntbelasting.
     Bereken op ANTWOORDBLAD C die volgende:

        SKAAL: 1 mm = 1 N

        10 N         40 N                20 N        30 N

               2m           4m                  2m

                 60 N                                40 N

        a             b                   c            d

                                    FIGUUR 5.2

      5.2.1      Die buigmomentwaardes                                           (6)

      5.2.2      Voltooi die buigmomentdiagram op skaal 1 mm = 1 N volgens
                 die buigmomentwaardes                                           (4)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)             SIVIELE TEGNOLOGIE                               11

 5.3 Bereken die sentroïed van die liggaam in FIGUUR 5.3 vanaf punt P.
     (Die tabel op ANTWOORDBLAD C kan vir die berekeninge gebruik word.)

                           Y-as

                                                     6

                                                     4

                            P                        X-as

                                      6

                                     FIGUUR 5.3                                 (6)
                                                                               [30]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                               SIVIELE TEGNOLOGIE                    (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE

 6.1   Noem VIER verantwoordelikhede van die argitek wat in sketstekeninge van
       die ontwerp van ŉ struktuur weerspieël moet word.                (4 x 1)           (4)

 6.2   Maak netjiese sketse om die volgende simbole te illustreer:

       6.2.1    Waterkloset                                                               (2)

       6.2.2    Opwasbak                                                                  (2)

       6.2.3    Watermeter                                                                (2)

 6.3   In watter werktekening word die toegang tot die terrein aangedui?                  (1)

 6.4   FIGUUR 6.4 op ANTWOORDBLAD D toon die vloerplan van ŉ stoorkamer
       op skaal 1 : 50. Teken die suid-aansig op skaal 1 : 50 op
       ANTWOORDBLAD D vanaf die gegewe grondvlaklyn deur die volgende
       inligting te gebruik:

       -   Die vloervlak hoogte bokant die grondvlak: 200 mm
       -   Muurhoogte vanaf vloervlak tot by die plafon: 2 600 mm
       -   Venster 1 : 600 x 2 100 mm
       -   Deur 1 : 1 400 x 2 100 mm
       -   Deurknop
       -   Dakkonstruksie helling: 30º
       -   Toon konstruksielyne om dakhoogte te bepaal
       -   Geuwelent by die wes-aansig
       -   Skildak by die oos-aansig

       Gebruik die puntetabel op ANTWOORDBLAD D as verwysing.                           (29)
                                                                                        [40]

                                                                           TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)            SIVIELE TEGNOLOGIE                                  13

 ANTWOORDBLAD                SIVIELE TEGNOLOGIE     NAAM:

  ANSWER SHEET
                         A   CIVIL TECHNOLOGY       NAME:

 4.11 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die
      volume beton wat vir ŉ vloer van 6 m lank, 3 m breed en 75 mm dik
      benodig word.                                                                (3)

 4.12 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die
      hoeveelheid stene wat benodig word vir ŉ spoumuur met ŉ lengte van 4 m
      en hoogte van 2,4 m.                                                         (5)

   A           B        C                             D

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
14                             SIVIELE TEGNOLOGIE                  (EC/SEPTEMBER 2017)

 ANTWOORDBLAD               SIVIELE TEGNOLOGIE      NAAM:

  ANSWER SHEET
                        B   CIVIL TECHNOLOGY        NAME:

VRAAG/QUESTION 5.1

RUIMTEDIAGRAM / SPACE DIAGRAM:
:

KRAGTEDIAGRAM / FORCE DIAGRAM

SKAAL/SCALE: 1 mm = 1 N                    DEEL/     Grootte/    Aard/Nature
                                            PART       Size
                                             AD
                                             BE
                                             CE
                                             DE

                                                      Akkuraatheid / Accuracy

                                                                              (14)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                         SIVIELE TEGNOLOGIE                                           15

 ANTWOORDBLAD                          SIVIELE TEGNOLOGIE                         NAAM:

  ANSWER SHEET
                             C          CIVIL TECHNOLOGY                          NAME:

VRAAG/QUESTION. 5.2

 5.2.1    Die buigmomentwaardes/The bending moment values                                                 (4)

              a   = ...........................................................
              b   = ...........................................................
              c   = ...........................................................
              d   = ...........................................................

 5.2.2    FIGUUR 5.2: Die buigmomentdiagram/The bending moment diagram                                    (4)

SKAAL/SCALE: 1 mm = 1 N

10 N          40 N                              20 N              30 N

     2m                     4m                             2m
           60 N                                                   40 N

FIGUUR 5.2

VRAAG/QUESTION 5.3                                                                                (6)

  Vorm /                           X                                                 Y
  Shape

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
16                                  SIVIELE TEGNOLOGIE                       (EC/SEPTEMBER 2017)

 ANTWOORDBLAD                SIVIELE TEGNOLOGIE          NAAM:

  ANSWER SHEET
                        D     CIVIL TECHNOLOGY           NAME:

VRAAG/QUESTION 6.4                                                                        (26)

                            4 200

                            3 640

                                                         2 740   3 300

       SKAAL 1 : 50

                                                                         Vloervlak      2
                                                                         Muur           3
                                                                         Venster        3
                                                                         Vensterbank    1
                                                                         Deur           4
                                                                         Trap           1
                                                                         Oprit          1
                                                                         Fassieplank    2
                                                                         Geut           1
                                                                         Afleipyp       1
                                                                         Geuwelent      4
                                                                         Skildak        3
                                                                         Dakhoogte      3
                                                                             TOTAAL     29

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                       SIVIELE TEGNOLOGIE                                                17

FORMULEBLAD

BELANGRIKE AFKORTINGS

SIMBOOL       BESKRYWING          SIMBOOL       BESKRYWING            SIMBOOL       BESKRYWING
     G        Swaartepunt               h       Hoogte                       d      Deursnee
     C        Sentroïed                 b       Breedte/Wydte                r      Radius
     L        Lengte                    s       Sy                           A      Oppervlakte
                  22
     π        Pi = = 3,142
                    7                   ∅       Deursnee                     V      Volume

FORMULES

 OPPERVLAKTE            FORMULE               FORMULE            FORMULE VIR DIE POSISIE VAN
     VAN                (in woorde)           (in simbole)               SENTROÏEDE
                                                                    X-as           Y-as
Vierkant                Lengte x Breedte           lxb               b               b
                                                                     2               2
Reghoek                 Lengte x Breedte           lxb                l              b
                                                                     2               2
Reghoekige              ½ x basis x hoogte       ½b x h              b               h
driehoek                                                             3               3
Gelyksydige             ½ x basis x hoogte                           b               h
driehoek/Piramide                                ½b x h              2               3
Sirkel
                        π x radius x radius        πr      2

Sirkel
                        π x deursnee x            𝜋d       2          Sentroïed is in die middel
                        deursnee gedeel                4
                        deur 4
Halfsirkel
                        π x radius x radius       𝜋r       2
                                                                      Sentroïed is 0,424r op die
                        gedeel deur 2                  2                      middellyn

                                                       (A1 x d) + (A2 x d)
                             Posisie van sentroïed =
                                                       Totale oppervlakte

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-civil-services-afrikaans/e517a483-4536-458b-945a-1e2a6820fc1b) — Civil Technology · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Memo · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-construction-eng/e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
