# Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo

> Grade 11 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-grd-11-memo-konstruksie-afr-d/a833678f-ed1c-40c5-b07a-26ba77e4dc1d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/civil-technology) › [Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-grd-11-memo-konstruksie-afr-d/a833678f-ed1c-40c5-b07a-26ba77e4dc1d)

## About this document

Civil Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 11

                            NOVEMBER 2018

         SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

     Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye, insluitend 5 antwoordblaaie.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE            (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)

 1.1     1.1.1   Veiligheidshelm / Hardehoed                                      (1)
         1.1.2   Alle bouterreine / konstruksieterreine                           (1)

 1.2     1.2.1   Loshangende klere – Maak vas / Verwyder                          (1)
         1.2.2   Tipe skoene in ŉ werkswinkel – Glyvaste sole / Harde punt        (1)
         1.2.3   Wanneer skerp voorwerpe gedra word – Punt na onder               (1)
         1.2.4   Gevaarlike bewegende dele van kraggereedskap – Met skerm
                 toegerus wees                                                    (1)
         1.2.5   Aantal operateurs wat ŉ masjien bedryf – Slegs een               (1)

 1.3     Kontrakteur                                                              (1)

 1.4     Enige VIER veiligheidsmaatreëls wat van toepassing is op die
         berging van ontvlambare vloeistowwe.
            x Vertrek goed geventileer
            x Deur moet ŉ drumpel hê
            x Geen materiaal wat ŉ vonk kan veroorsaak
            x Vloeistowwe wat chemies op mekaar kan reageer, nie naby
               mekaar stoor
            x Houers goed geseël                                      (4 x 1)     (4)

 1.5     1.5.1   Betonhangvloere – Gewapende beton                                (1)
         1.5.2   Lateie bokant deuropeninge – Voorafgegiete beton                 (1)
         1.5.3   Fondamente vir enkelverdieping geboue – Ongewapende beton        (1)

 1.6     Enige EEN gebruik van gidspleister.
            x Afwerking van vloere en mure
            x Bekledingsmateriaal
            x Gelykmakingslaag vir hangvloere
            x Geïsoleerde dakgidspleister                                         (1)

 1.7     Enige TWEE redes waarom kalk by ŉ daghamengsel gegooi kan word.
            x Verhoog plastisiteit
            x Maak mengsel meer bewerkbaar                          (2 x 1)       (2)

 1.8     (1) Goedkoop en (2) maklik bewerkbaar                                    (2)

 1.9     1.9.1   Waar                                                             (1)

         1.9.2   Onwaar                                                           (1)

         19.3    Onwaar                                                           (1)

         1.9.4   Waar                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)      SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                               3

 1.10    (1) Hoë higiëniese eienskappe en (2) maklik om skoon te maak              (2)

 1.11    (1) Twee of meer metale (2) word gekombineer om (3) ŉ nuwe metaal te
         vorm / met beter / ander eienskappe                                       (3)

 1.12    Enige EEN gebruik van termoverharde plastiek.
            x Rioleringspype
            x Geute
            x Koue- en warmwaterpype                                    (1 x 1)    (1)
                                                                                   [30]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES)

 2.1     2.1.1   Kamhamer                                                              (1)

         2.1.2   Stene / blokke af te werk / Gladde oppervlaktes grof te maak          (2)

         2.1.3   (1) Kapwerk op harde stene (2) verweer die kam / maak kam
                 stomp                                                                 (2)

 2.2     (1) Verstekwinkelhaak
         Enige DRIE gebruike daarvan.(3)
             x Toets haaksheid
             x Uitmerk van loodreg lyne
             x Kan as liniaal gebruik word
             x Merk van haaks lyne
             x Toets of oppervlakte reguit is
             x 45° lyne te trek                                                        (4)

 2.3     (1) Radiaalsaag
         Enige DRIE versorgingsmaatreëls daarvan.(3)
             x Hou in stand – olie en verstel volgens aanwysings
             x Maak skoon na gebruik
             x Herstel beskadigde koorde
             x Hanteer versigtig sodat akkuraatheid nie beskadig word nie
             x Gebruik slegs vir bestemde doel
             x Moet nie die saag forseer nie
             x Vermy stomp lemme
             x Hou ventileergate oop
             x Versien gereeld                                                         (4)

 2.4     Enige TWEE versorgingsmaatreëls vir ŉ betonmenger.
            x Maak binnekant behoorlik skoon na gebruik
            x Moenie water in drom laat nie
            x Olie binnekant van drom wanneer dit vir ŉ lang tydperk gestoor
               word                                                      (2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                                 5

 2.5    2.5.1   Terreinplan                                                            (1)

        2.5.2   124                                                                    (1)

        2.5.3   Bougrens                                                               (1)

        2.5.4   2.5.B – Mangat
                2.5.C – Steekoog                                                       (2)

 2.6    FIGUUR 2.6 op ANTWOORDBLAD A toon ŉ onvoltooide deursnee-
        aansig van ŉ eensteenmuur. Voltooi die deursnee-aansig op skaal 1 : 20
        en toon die volgende dele met simbole en byskrifte:

        2.6.1   ŉ Strookfondament van 700 x 250 mm met die bodemvlak
                van 400 mm                                                             (3)

        2.6.2   ŉ Eensteenmuur met ŉ hoogte van 2 700 mm vanaf die vloervlak
                en 10 mm pleisterwerk aan die binne- en buitekant                      (5)

        2.6.3   Die hardepuinvulling van 250 mm                                        (1)

        2.6.4   Die vogweerlaag                                                        (2)

        2.6.5   Die blinderingslaag van 50 m                                           (1)

        2.6.6   Die betonvloerblad van 90 mm                                           (1)

        2.6.7   ŉ Deuropening met ŉ hoogte van 2 100 mm                                (1)

        2.6.8   ŉ Betonlatei met ŉ dikte van 70 mm bokant die deuropening              (2)

        2.6.9   ŉ Muurplaat van 114 x 38 mm                                            (2)

        2.10    Toon enige TWEE byskrifte.                               (2 x 1)        (2)
                                                                                       [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                 (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 3: HOEVEELHEDE, VERBINDINGS EN GRAFIKA (GENERIES)

 3.1    FIGUUR 3.1 toon die fondamentmuur van ŉ gebou. Die breedte van die
        muur is 220 mm en die hoogte 450 mm.
        Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD B en bereken die
        volgende:

        3.1.1   Bereken die hartlyn van die fondamentmuur.                               (6)

        3.1.2   Bereken hoeveelheid stene benodig om die fondamentmuur te
                bou en maak voorsiening vir 5% steen breekskade.                         (9)

 3.2    (1) Deeglike beskrywing van die (2) item wat gemeet is en (3) enige
        voorlopige berekeninge of sketse                                                 (3)

 3.3    (1) Smeer kleefstof aan albei oppervlaktes, (2) laat droog word en (3)
         wanneer byna droog is, word dele opmekaar geklamp                               (3)

 3.4    Epoksie                                                                          (1)

 3.5    Enige TWEE eienskappe van mastiek digtingsmiddel.
           x Werk goed op metale
           x Voorkom dat stof deurdring in voe
           x Buigbaar, maar hou verbinding bymekaar
           x Vasklewing vir sowat 5 jaar
           x Gladde buitekant
           x Kan buite gebruik word
           x Waterdig
           x Bestand teen lae en hoë temperature
           x Verswak nie deur blootstelling aan die son nie                 (2 x 1)      (2)

3.6    3.6.1    Vetput

                                                                                         (2)

       3.6.2    Dreineerkraan

                                                                                         (2)

       3.6.3    Afgewerkte hout
                                                                                         (2)
                                                                                        [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                                 7

 VRAAG 4: MATERIAAL, TOERUSTING EN VERBINDING (SPESIFIEK)

 4.1    4.1.1    Onwaar

        4.1.2    Onwaar

        4.1.3    Onwaar

        4.1.4    Waar

        4.1.5    Waar

        4.1.6    Waar                                                                    (6)

 4.2    (1) ŉ Vrouesluiter is ŉ spesiaal gevormde steen (2) wat gebruik word om
        gapings in ŉ steenverband (Engelse verband) te vul                               (2)

 4.3    Enige DRIE eienskappe van sementstene.
           x Beskikbaar in verskeie kleure
           x Nie kleurvas nie en sal verbleik oor tyd
           x Kan gepleister word of onafgewerk gelaat word
           x Rande is minder geneig om te krummel of breek
           x Minder geneig om skade te ly tydens vervoer
           x Meer poreus, absorbeer 2 tot 3 keer meer vog as kleistene
           x Nie met troffel of steenhamer gebreek word nie, benodig hoekslyper
                                                                         (3 x 1)         (3)

 4.4    (1) Voorkom dat oortollige vog te vinnig afbrand en (2) krake veroorsaak         (2)

 4.5    4.5.1    Draagbare betontriller / betonvibreerder                                (1)
                 Enige EEN gebruik.
                    x Verwyder leë ruimtes uit beton
                    x Verseker dat beton in al die hoeke van die bekisting invloei
                    x Voorkom heuningkoekvorming wanneer beton bind                      (1)

        4.5.2    Stamper                                                                 (1)
                 Enige EEN gebruik.
                    x Om versteurde en los grond tot 150 mm te kompakteer
                    x Om vullings onder betonvloere vas te stamp                         (1)

 4.6    4.6.1    D
        4.6.2    C
        4.6.3    A
        4.6.4    H
        4.6.5    B
        4.6.6    E                                                                       (6)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                  (EC/NOVEMBER 2018)

 4.7

                                                                                          (2)

 4.8    Sien ANTWOORDBLAD C.                                                              (4)

 4.9    Vir die verwydering van oortollige dagha in muur of by muurbinte                  (1)
                                                                                         [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                                 9

 VRAAG 5: UITGRAWINGS, FONDAMENTE EN STAAL (SPESIFIEK)

 5.1    (1) Bogrond bevat plantreste wat naderhand ontbind en fondament kan
        verswak
        (2) Bogrond is selde ferm genoeg om enige las te kan dra                         (2)

 5.2    5.2.1    5.2.A – Korrelstok
                 5.2.B – Profielplank                                                    (2)

        5.2.2    (1) Steenmuur-dikte en (2) fondament-breedte                            (2)

        5.2.3    Verseker dat die boonste oppervlak van die fondament gelyk is.          (1)

 5.3       x    Uitpomp van water
           x    Die maak van dreineervore
           x    Uitskep van water                                                        (3)

 5.4    5.4.1    Onwaar
        5.4.2    Onwaar
        5.4.3    Waar
        5.4.4    Waar                                                                    (4)

 5.5    (1) Om al die laste van die gebou te weerstaan en (2) om die laste oor te
        dra na die grond, sonder sakking of faling                                       (2)

 5.6    5.6.1    Gewapende strookfondament / wye strookfondament                         (1)

        5.6.2    Grond met ŉ swak dravermoë / sagte grond                                (1)

        5.6.3    (1) Beton is swak onder trekspanning en (2) die trekspanning is
                 aan die onderkant van die fondament                                     (2)

 5.7    Enige DRIE faktore wat sal vereis dat heipaalfondamente gebruik moet
        word.
           x Lae dravermoë van die grond
           x Nuwe vulstof wat nie deeglik gekompakteer is nie
           x ŉ Uiters hoë watertafel
           x Klei-ondergrond wat onderhewig is aan beweging (uitsetting en
              inkrimping)
           x Hoë voginhoud in ondergrond                                  (3 x 1)        (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                 (EC/NOVEMBER 2018)

 5.8    (1) Die gat word geboor tot die verlangde diepte. (2) Die wapening wat
        vooraf voorberei is, word in die gat neergelaat. (3) Beton word in die gat
        gepomp.                                                                            (3)

 5.9

                         FLENS
                           WEB / RIB

                I-balk                 H-balk                                              (4)
                                                                                          [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)          SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                              11

 VRAAG 6: GEREEDSKAP, BETON, BEKISTING EN LATEIE (SPESIFIEK)

 6.1    6.1.1    Kragstrykplank                                                           (1)

        6.1.2    (1) Verskaf ŉ gelyk, gladde afwerking (2) op groot betonvloere           (2)

 6.2    (1) Dis ŉ tydelike platform / stellasie (2) wat opgerig word om by dele van ŉ
        gebou uit te kom, (3) wat moeilik bereikbaar is.                                  (3)

 6.3    6.3.1    Trekkrag
        6.3.2    Drukkrag
        6.3.3    Skuifkrag                                                                (3)

 6.4    (1) Olierigheid sal die binding van die beton belemmer en (2) kan beweging
        tot gevolg bring.                                                                 (2)

 6.5    6.5.1    Staalstaander                                                            (1)
        6.5.2    Om te verseker dat die vereiste betondekking tydens die gieting
                 van die beton verkry word                                                (1)
        6.5.3    Ronde staaf / sagte staal / weekstaal                                    (1)

 6.6    Sien ANTWOORDBLAD C                                                               (7)

 6.7    TWEE voordele van staalwapening in betonkonstruksies.
          x Die grootte van die balk of kolom kan verminder word
          x Die balk kan swaarder laste dra                                               (2)

 6.8    1:2:4                                                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                           SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                 (EC/NOVEMBER 2018)

 6.9    Beskryf die doel van die volgende vereistes wat van toepassing is op
        bekisting.

        6.9.1        Sodat die beton nie uitlek en heuningkoek of vinne vorm nie             (1)

        6.9.2        Vuiligheid kan die binding van die beton belemmer                       (1)

        6.9.3        Sodat die beton nie aan die bekistingsborde sal vaskleef nie            (1)

        6.9.4        Om die massa nat beton te weerstaan / voldoende steun te
                     verskaf, sonder veel wegbuiging, totdat beton geset het                 (1)

 6.10 6.10.1         6.10.A – Bordes
                     6.10.B – Loopstuk
                     6.10.C – Optree                                                         (3)

        6.10.2       150 mm                                                                  (1)

 6.11 6.11.1         220 mm                                                                  (1)

        6.11.2       Latei                                                                   (1)

        6.11.3       (1) Dis ŉ horisontale balk en dit (2) ondersteun ŉ muur of enige
                     konstruksie bo-op die latei                                             (2)

        6.11.4       Enige TWEE voordele van deel 6.11.B.
                        x Maklik beskikbaar
                        x Spaar tyd en arbeid om bekisting te bou
                        x Sterkste lateie
                        x Geskik om wydtes van 900 mm en meer te oorspan
                        x Beperk die vorming van krake
                        x Makliker om te hanteer                         (2 x 1)             (2)
                                                                                            [40]

                                                                              TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)      SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                               13

                            SIVIELE TEGNOLOGIE
 ANTWOORDBLAD           A        GENERIES
                                                      NAAM:

2.6     FIGUUR 2.6 op ANTWOORDBLAD A toon ŉ onvoltooide deursnee-aansig van
        ŉ eensteenmuur. Voltooi die deursnee-aansig op skaal 1 : 20.

                                                   2.6.1    Strookfondament        3
                                                   2.6.2    Eensteenmuur           5
                                                   2.6.3    Hardepuinvulling       1
                                                   2.6.4    Vogweerlaag.           2
                                                   2.6.5    Blinderingslaag        1
                                                   2.6.6    Betonvloerblad         1
                                                   2.6.7    Deuropening            1
                                                   2.6.8    Betonlatei             2
                                                   2.6.9    Muurplaat              2
                                                   2.6.10   2 Byskrifte.           2
                                                            TOTAAL                20

                                     2xByskrifte

                                                             NGV

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
 14                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE             (EC/NOVEMBER 2018)

                             SIVIELE TEGNOLOGIE
 ANTWOORDBLAD            B        GENERIES
                                                         NAAM:

VRAAG 3.1

      A              B   C                                 D
                              3.1.1      HARTLYN:                                  (6)

                              2 x 9 m = 18 m

                              2 x 6 m = 12 m

                                           = 30 m

                              Minus: 4 x 0.22 m = 0.88 m

                                      TOTALE HARTLYN = 29.12 m

                              3.1.2      AANTAL STENE:                       (9)

                              OPPERVLAK :
                              Totale muuroppervlak
      1         29.12
                 0.45 13.104. Dus: Totale muuroppervlak = 13.104 m²

                            TOTALE STENE
               13.104       100 stene/ m2 vir eensteenmuur
                100 1 310.4 Dus: 1 311 stene vir totale muur

                              5% BREEKSKADE

                              5/
                                   100 x 1 311

                              = 66 stene

                              TOTALE STENE :
                              1 311 + 66 = 1 377 aantal stene

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)      SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                               15

                             SIVIELE TEGNOLOGIE
  ANTWOORDBLAD          C        KONSTRUKSIE
                                                     NAAM:

 4.8    Teken in goeie verhouding op ANTWOORDBLAD C die opeenvolgende
        laag stene vir die doodloopent.                                             (4)

                                                     Steenwerk                 3
                                                     Verhouding                1
                                                     TOTAAL                    4

OPEENVOLGENDE LAAG

 6.6    FIGUUR 6.6 op ANTWOORDBLAD C toon die buitelyne van die bo-aansig
        van ŉ betonkolom.
        Teken die volgende staalwapening in op skaal 1 : 10:

        6.6.1   10 mm-beuels met ŉ betondekking van 50 mm                          (4)
        6.6.2   Vier hoofwapening-stawe met ŉ deursneedikte van 40 mm              (3)

                                                         Beuels                    2
                                                         Skaal                     1
                                                         Betondekking              1
                                                         Hoofwapening              2
                                                         Skaal                     1
                                                         TOTAAL                    7

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIVIL TECH GRD 11 MEMO WOODWORKING ENG D](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-grd-11-memo-woodworking-eng-d/0c949e26-dd00-453a-b9ba-02dfb10bc39b) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr11-CIVIL-TECH S18-MEMO-Eng CT CONSTRUCTION](https://www.hlayiso.com/library/gr11-civil-tech-s18-memo-eng-ct-construction/3e8968f2-6360-4925-8808-baa7bf13f42f) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr11-CIVIL-TECH S18-MEMO-Eng CT CIVIL SERVICES](https://www.hlayiso.com/library/gr11-civil-tech-s18-memo-eng-ct-civil-services/949512e7-12a5-4c5f-82d0-1196bc4a5b45) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr11-CIVIL-TECH S18-MEMO-AFRK CT SIVIELE DIENSTE](https://www.hlayiso.com/library/gr11-civil-tech-s18-memo-afrk-ct-siviele-dienste/77da9da4-54ce-404b-ac53-32294ed35961) — Civil Technology · Memo · 2018
- [Gr11-CIVIL-TECH S18-MEMO-AFRK CT HOUTBEWERKING](https://www.hlayiso.com/library/gr11-civil-tech-s18-memo-afrk-ct-houtbewerking/e2a52fe8-59d0-4050-a612-bf25f67c4663) — Civil Technology · Memo · 2018
- [CIVIL TECH GRD 11 QP CONSTRUCTIONS ENG D](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-grd-11-qp-constructions-eng-d/1196db5c-18c1-4a77-92bd-46233279a6b3) — Civil Technology · QP · 2018 · Eng

## More from Grade 11 Civil Technology

- [Gr 11 Cons ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-cons-atp-2023-24/5adb6254-7b36-487a-a882-c42b36bf49b7) — ATP
- [Gr 11 Civil Ser ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-civil-ser-atp-2023-24/91ce1dc1-91cc-4a38-926b-b3d45f5b5305) — ATP
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-civil-services-afrikaans/195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5) — QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-civil-services-english/ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6) — QP · 2022 · Eng
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-construction-english/ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8) — QP · 2022 · Eng
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-construction-afrikaans/f47aab44-2dd9-4504-b76e-8fab9b0cb88a) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
