# Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2015 Memo

> Grade 11 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-memo-gr11-nov-2015-afr/0a4ccfe8-6be2-4e06-9444-f5507fcb5eac
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/civil-technology) › [Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-memo-gr11-nov-2015-afr/0a4ccfe8-6be2-4e06-9444-f5507fcb5eac)

## About this document

Civil Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                       NOVEMBER 2015

                   SIVIELE TEGNOLOGIE
                      MEMORANDUM

PUNTE:   200

                 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 SIVIELE TEGNOLOGIE                       (EC/NOVEMBER 2015)

VRAAG 1: KONSTRUKSIEPROSESSE

1.1   1.1.1    Weerstaan trekkrag                                                               (1)
      1.1.2    Weerstaan drukkrag                                                               (1)
      1.1.3    Weerstaan skuifkragte                                                            (1)
      1.1.4    Bind hoofstawe
               Weerstaan skuifkragte                                             (2 x 1)        (2)

1.2   Voorsien die staalverskaffer (1) die tekening/vormkode (2) vir mates/buig van
      die staaf.                                                                                (2)

1.3   (1) Word die korrekte (2) stawe/vorms gebruik
      (1) Is die stawe (2) die korrekte dikte
      (1) Is die stawe (2) gemonteer soos voorgeskryf
      (1) Is die korrekte spasieerders gebruik vir (2) gespesifiseerde betondekking
      (1) Kontroleer dat ten minste twee beuels (2) die swigtingslyn/skuiflyn kruis
      (1) Hoeke van die skuifstaaf moet die (2) swigtingslyn teen 45º kruis.
                                                                           (Enige 4 x 2)        (8)

1.4   Afwaartse las                                                                             (1)

1.5   Hou langer as hout
      Kan oor en oor gebruik word
      Gee gladde oppervlak                                                (Enige 2 x 1)         (2)

1.6   1.6.1    Verspanstuk                                                                      (1)
      1.6.2    Stut                                                                             (1)
      1.6.3    Draer                                                                            (1)
      1.6.4    Stut                                                                             (1)
      1.6.5    Prop                                                                             (1)
      1.6.6    Voetplaat                                                                        (1)

1.7   (1) Staal word in vormwerk gespan, (2) dan word beton gegiet. (3) Wanneer
      beton verhard het, word staal losgelaat van spanning.                                     (3)

1.8   Tydbesparend
      Meganisasie gedurende vervaardiging
      Eis nie spasie en bronne op perseel nie
      Word onder beheerde omstandighede vervaardig                        (Enige 3 x 1)      (3)
                                                                                            [30]
VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIEPROSESSE

2.1   2.1.1    VYF steenlae                                                                 (1)
      2.1.2    Strykverband                                                                 (1)
      2.1.3    Doodloopent aan die linkerkant                                               (1)
      2.1.4    Trumesselwerk aan die regterkant                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                 SIVIELE TEGNOLOGIE                                    3

2.2    (1) Om boulyne van hoek tot hoek te span (2) sodat steenwerk ewe hoog/reguit
       gebou kan word.                                                                       (2)

2.3    (1) Dakkappe word daarop geheg (2) en om las van kappe eweredig te
       verspre.                                                                              (2)

2.4    2.4.1    WAAR                                                                         (1)
       2.4.2    WAAR                                                                         (1)
       2.3.3    ONWAAR                                                                       (1)
       2.4.4    ONWAAR                                                                       (1)
       2.4.5    ONWAAR                                                                       (1)

2.5    Enige soortgelyke antwoord:
       (1) Vog dring deur buitemuur en loop af tot by VWL (2) en moet dan by syfergat
       uitloop om opdamming te voorkom.                                 (Enige 2 x 1)        (2)

2.6    Dit maak staat op:
       (1) massa en (2) onderlinge grendelvermoë/wrywing om die keerfunksie te
       verrig.                                                                               (2)

2.7    2.7.1    Bied ŉ oop werkruimte onder die skoring.                                     (1)

       2.7.2    Enige VYF faktore wat die tipe ontwerp van die skoring sal dit
                beïnvloed.
                Aard van die grond
                Diepte van die uitgrawing
                Weersomstandighede
                Duur van projek
                Voorkoms van grondwater l
                Beskikbaarheid van materiaal
                Koste
                Individuele voorkeur                              (Enige 5 x 1)              (5)

       2.7.3    2.7.A – Bekistingbord
                2.7.B – Stut                                                                 (2)

2.8    2.8.1    Waterpas                                                                     (1)
       2.8.2    Pleisterplank                                                                (1)
       2.8.3    Granoliet groefyster                                                         (1)
       2.8.4    Blokborsel/Sprinkelkwas                                                      (1)
       2.8.5    Elektriese rotor                                                             (1)

2.9    Enige DRIE veiligheidsmaatreëls:
       (1) Snyblokke moet met (2) ŉ masjienskerm bedek word
       (1) Pasop vir terugskop, (2) staan langs die masjien
       (1) Vermy hout met (2) te veel kwaste
       (1) Vermy hout wat (2) te krom en skeef                          (Enige 3 x 2)        (6)

2.10 Enige DRIE maatreëls:
     Hou nek reguit/nie buig nie
     Pasiënt so min moontlik beweeg
     Beweeg pasiënt as ŉ eenheid
     By mond-tot-mond asemhaling, trek kakebeen vorentoe – nie nek buig nie
                                                                   (Enige 3 x 1)             (3)
                                                                                             [40]
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                SIVIELE TEGNOLOGIE                                       5

VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE

3.1    (1) Beheer die inkomende watertoevoer (2) deur dit na ŉ aanvaarbare druk te
       verminder en (3) om ŉ konstante afwaartse druk in die installasie te stuur.         (3)

3.2    Vakuumklep/Ontlasklep                                                               (1)

3.3    (1) Om water wat lek/gedreineer word op te vang (2) sodat dit na buite gelei
       kan word/om nie die plafon te beskadig nie.                                         (2)

3.4    3.4.1         ONWAAR                                                                (1)
       3.4.2         WAAR                                                                  (1)
       3.4.3         ONWAAR                                                                (1)
       3.4.4         ONWAAR                                                                (1)
       3.4.5         WAAR                                                                  (1)
       3.4.6         ONWAAR                                                                (1)

3.5    (1) Beheer watervlak (2) by spoelbakke/watertenks.                                  (2)

3.6    Enige VIER:
       Wanneer twee of meer rioolpyplyne bymekaarkom
       Waar hoofpyplyn van rigting verander
       Binne 1,5 m van serwituutgrens voor hoofrioolaansluiting
       Elke 25 m                                                         (Enige 4 x 1)     (4)

3.7    Toegangsopening/Skoonmaak                                                           (1)

3.8    (1) Voorkom blokkasies (2) by draaie.                                               (2)

3.9                                  STEEKOOG/INSPECTION EYE

                                                                                           (4)

3.10 1 : 60                                                                                (1)

3.11 3.11.1

                                                                                           (2)

       3.11.2
                                                                                           (2)
                                                                                          [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
6                                 SIVIELE TEGNOLOGIE                      (EC/NOVEMBER 2015)

VRAAG 4: MATERIALE EN HOEVEELHEDE

4.1    4.1.1
                                                                                          (2)

       4.1.2
                                                                                          (2)

       4.1.3

                                                                                          (2)

4.2    Enige VYF eienskappe:
       Olierig; Donker kleur; Duursaam; Weerstandig teen watersypeling;
       Veroorsaak nie korrosie van metaal in hout nie; Verander nie mates van die
       hout nie; Hout wat daarmee behandel is, kan nie geverf word nie; Slegte
       reuk; Net vir buitemuurse gebruik                                 (Enige 5 x 1) (5)

4.3    (1) Hout te beskerm teen (2) verrotting/peste/houtwurms, ens.      (Enige 2 x 1) (2)

4.4    Aluminium is bestand teen roes.                                                    (1)

4.5    Roes                                                                               (1)

4.6    (1) Ontwerper kan dan die korrekte materiaal (2) vir ŉ spesifieke werk kies.       (2)

4.7    Enige VYF eienskappe van glas.
       Solied en hard
       Wanordelik, sonder struktuur
       Breekbaar
       Deurskynend
       Biologies onaktief
       100% herwinbaar
       Verdof, verweer, vlek of verswak nie                               (Enige 5 x 1) (5)

4.8    (1) Silwer metaallaag word (2) op ŉ plat glasoppervlak aangewend. Die
       silwerlaag word met ŉ (3) laag koper en ŉ (4) basislaagverf bedek.                 (4)

4.9    A – Vermenigvuldigingskolom
       B – Matekolom
       C – Resultaatkolom
       D – Beskrywingskolom                                                               (4)
                                                                                         [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                     SIVIELE TEGNOLOGIE                                  7

VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA

5.1

                           Om A                                   Om B
       L.O.M. =           R.O.M                      R.O.M.     =      L.O.M.
           Bx8 =        (60x3)+(20x8)                     (Ax8) = (60x5)+(10x8)
           B6 =         180 + 160                           A6 = 300 + 80
           B =          340                                 A =    380
               =          8                                         8
               =        42,5 N                                 =   47,5 N                  (10)

5.2    FIGUUR 5.2 op vel A toon ŉ raamstruktuur met puntbelasting. Voltooi op vel A
       die volgende:

       5.2.1         Die kragtediagram op skaal 1 N = 1 mm                                     (8)

       5.2.2         Die tabel deur die grootte en aard van die kragte                         (8)

5.3

                                             FIGUUR 5.3

       a=0
       b = (60x2) + (-20x2) = 80 N
       c = (60x6) + (-20x6) + (-70x4) = -40 N
       d = (-10x8)+(-40x6)+(60x6)+(-20x2) = 0                                               (4)
                                                                                           [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
8                                SIVIELE TEGNOLOGIE                     (EC/NOVEMBER 2015)

VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE

6.1   VEL C toon die natuurlike grondvlak vir ŉ deursnee-aansig deur ŉ
      muurkonstruksie met ŉ venster. Gebruik VEL C en teken op skaal 1 : 50 die
      deursneetekening van een muurkonstruksie van ŉ woonhuis.
      Die volgende inligting moet aangetoon word:
      6.1.1     Skaal 1 : 50                                                             (2)
      6.1.2     600 mm x 200 mm betonfondament met betonsimbool                          (3)
      6.1.3     Ongesteurde grondsimbool                                                 (1)
      6.1.4     Fondamentmuur                                                            (1)
      6.1.5     100 mm Grondvulling met simbool                                          (2)
      6.1.6     100 mm Betonvloer met simbool                                            (2)
      6.1.7     Vogweerlaag onder die vloer                                              (1)
      6.1.8     Spoumuur met arsering                                                    (3)
      6.1.9     Vogweerlaag in die spoumuur                                              (2)
      6.1.10    2,6 m Muurhoogte vanaf vloervlak tot by die plafon                       (1)
      6.1.11    Vensterbank                                                              (1)
      6.1.12    900 mm venster                                                           (1)
      6.1.13    Vensterlatei                                                             (1)
      6.1.14    Venstervogweerlaag                                                       (1)
      6.1.15    Balkvulling                                                              (1)
      6.1.16    114 x 38 mm Muurplaat                                                    (1)
      6.1.17    114 mm Gedeeltelike bindbalk en kapbeen met ŉ 30º-dakhelling             (2)
      6.1.18    Onderste twee 38 x 38 mm daklatte vir teëls                              (2)
      6.1.19    Lynwerk en netheid                                                       (2)
6.2   Maak netjiese sketse om elkeen van die volgende simbole te illustreer:
      6.2.1
                                                                                         (2)
      6.2.2
                                                                                         (2)
      6.2.3
                                                                                         (2)
      6.2.4
                                                                                         (2)
      6.2.5

                                                                                        (2)
                                                                                       [40]
                                                                         TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)            SIVIELE TEGNOLOGIE                                  9

ANTWOORDBLAD
ANSWER SHEET            A SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
                           CIVIL TECHNOLOGY NAME:
                                                          Memorandum
VRAAG/QUESTION 5.2                                                        (16)

                                                                              a
                                                                                  a

                                            SKAAL/SCALE: 1 N = 1 mm
                            DEEL/PART     STUT/STRUT   STANG/TIE
                                AF           118 N
                                BG            80 N
                                CH            80 N
                                DI            118 N
                                EI                       102 N
                                EF                       102 N
                                FG            39 N
                                GH                        40 N
                                HI            39 N                         (4)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
10                            SIVIELE TEGNOLOGIE                  (EC/NOVEMBER 2015)

ANTWOORDBLAD
ANSWER SHEET            B CIVIL TECHNOLOGY
                          SIVIELE TEGNOLOGIE
                                                   NAME:
                                                   NAAM:
                                                            Memorandum

VRAAG/QUESTION 6.1                                                           (30)

                                       Korrekte skaal                 2
                                       Fondament + Simbool            3
                                       Ongesteurde grondsimbool       1
                                       Fondamentmuur                  1
                                       Grondvulling simbool           2
                                       Betonvloer + Simbool           2
                                       Vloer VWL                      1
                                       Spoumuur + Arsering            3
                                       Muur VWL                       2
                                       Muurhoogte                     1
                                       Vensterbank                    1
                                       Venster                        1
                                       Vensterlatei                   1
                                       Venster VWL                    1
                                       Balkvulling                    1
                                       Muurplaat                      1
                                       Bindbalk + Kapbeen             2
                                       Daklatte                       2
                                       Lynwerk/Netheid                2
                                                 TOTAAL              30

NATUURLIKE GRONDVLAK

                           DEURSNEE-AANSIG

                              SKAAL 1:50

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIVIL TECH MEMO GR11 NOV 2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-memo-gr11-nov-2015-eng/8d7efbb5-3598-43ce-91dd-99b7745e651d) — Civil Technology · Memo · 2015 · Eng
- [CIVIL TECH QP GR11 NOV 2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-qp-gr11-nov-2015-eng/49b25503-41c7-47ea-9860-ffafec80d00c) — Civil Technology · QP · 2015 · Eng
- [CIVIL TECH QP GR11 NOV 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-qp-gr11-nov-2015-afr/0d416e2b-d4f0-436b-bb26-78abbb43ba63) — Civil Technology · QP · 2015 · Afr
- [CVLT (REVISED) - GR11 MEMO - ENG - NOV2020 - CONSTRUCTION](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-revised-gr11-memo-eng-nov2020-construction/d40cb274-e44e-4178-a52a-e6714d55b98d) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [ENG gr 11 nov 20 memo](https://www.hlayiso.com/library/eng-gr-11-nov-20-memo/de9d7a6b-7edf-40d5-a86e-39789472cda5) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [AFR gr 11 nov 20 siviel memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-gr-11-nov-20-siviel-memo/f6360f75-a7cf-4879-8d54-73dfce5e0bff) — Civil Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Civil Technology

- [Gr 11 Cons ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-cons-atp-2023-24/5adb6254-7b36-487a-a882-c42b36bf49b7) — ATP
- [Gr 11 Civil Ser ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-civil-ser-atp-2023-24/91ce1dc1-91cc-4a38-926b-b3d45f5b5305) — ATP
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-civil-services-afrikaans/195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5) — QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-civil-services-english/ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6) — QP · 2022 · Eng
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-construction-english/ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8) — QP · 2022 · Eng
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-construction-afrikaans/f47aab44-2dd9-4504-b76e-8fab9b0cb88a) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
