# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-memo-gr12-sept-2019-woodwork-afrikaans/9f5327a0-21f2-48ee-b0aa-594e7b372e28
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-memo-gr12-sept-2019-woodwork-afrikaans/9f5327a0-21f2-48ee-b0aa-594e7b372e28)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           NASIONALE
                       SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                        SEPTEMBER 2019

         SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:    200

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                   (EC/SEPTEMBER 2019)

VRAAG 1: VEILIGHEID, WBGV EN MATERIAAL (GENERIES)

1.1   3m                                                                                    (1)

1.2   (1) Dit moet deur ŉ glygeut of (2) vervoerband laat sak word                          (2)

1.3   Soortgelyke antwoord:
      (1) Verhoed onregmatige toegang en (2) publiek te beskerm                             (2)

1.4   1.4.1   30°
              50°                                                                           (2)

      1.4.2   760 x 560 mm
              3,7 m                                                                         (2)

1.5   1 : 4 = 2 m = 0,5 m     (een meter horisontaal tot vier meter vertikaal)
              4                                                                             (2)

1.6   (1) Nie verder as 2/3 van die (2) verlenglengte verleng nie                           (2)

1.7   (1) Die metaal word deur elektrolise met ŉ dun laag (2) van ŉ ander metaal
      bedek                                                                                 (2)

1.8   Enige DRIE voordele van elektroplatering van metale:
       Beskerm teen korrosie
       Verbeter die manipulasie- en meganiese eienskappe van die metaal
       Dikte van die metaal vergroot
       Bestand teen slytasie en verwering                               (3 x 1)            (3)

1.9   Enige TWEE voordele van galvanisering van metale:
       Versterk die metaal
       Dikte van die metaal vergroot
       Verhoed vlekke
       Beskerm teen korrosie                                                    (2 x 1)    (2)
                                                                                           [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                               3

VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)

2.1 2.1.1       Onwaar                                                                           (1)
    2.1.2       Waar                                                                             (1)
    2.1.3       Waar                                                                             (1)
    2.1.4       Waar                                                                             (1)
    2.1.5       Onwaar                                                                           (1)

2.2 FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A:

      2.2.1     Buitedeur by 2.2.A                                                               (2)
      2.2.2     Venster by 2.2.B                                                                 (2)
      2.2.3     Waterkloset by 2.2.C                                                             (2)
      2.2.4     Handewasbak by 2.2.D                                                             (2)
      2.2.5     Opwasbak by 2.2.E                                                                (2)
      2.2.6     Eenwegskakelaar-enkelpool by 2.2.F                                               (2)
      2.2.7     Fluoresseerlig by 2.2.G                                                          (2)
      2.2.8     Kontaksok by 2.2.H                                                               (2)
      2.2.9     Vetput by 2.2.I                                                                  (2)
      2.2.10    Muurlig by 2.2.J                                                                 (2)

2.3 2.3.1       Afgekante seskant

      2.3.2     Seskantflens

      2.3.3     Vierkantige skouerskroef                                                         (3)

2.4 2.4.1       Bukswaterpas                                                                     (1)

      2.4.2     Enige EEN gebruik van die instrument.
                 Bepaal verskil tussen vlakke
                 Bepaal vlakke en hellings.
                 Uitleg van geboue
                 Oordrag van vlakke en hoogtes.                                 (1 x 1)         (1)

      2.4.3     A – Fokusknop
                B – Objektief
                C – Voetstuk
                D – Oogstuk                                                      (4 x 1)         (4)

      2.4.4     (1) Om sodoende ŉ waterpas / horisontale (2) siglyn / lesing te kry              (2)

2.5 (1) Indien die vog binne die waterpas vries en dan weer normale
    bedryfstemperatuur bereik, kan die vog in die gereedskap kondenseer (2) en die
    stroombaanpaneel beskadig                                                                    (2)

2.6 M08 = Draaddeursnee
    25 = Dikte                                                                               (2)
                                                                                            [40]

                                                               TOTAAL AFDELING A:                60

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                 (EC/SEPTEMBER 2019)

VRAAG 3: VENSTERS, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

3.1 3.1.1     Dagwang                                                                         (1)

     3.1.2    Wiplat                                                                          (1)

     3.1.3    Sponning                                                                        (1)

3.2 3.2.1     A – plafon
              B – kroonlys
              C – dekstrook
              D – horisontale ruhegstukke
              E – tong-en-groef-plank                                                         (5)

     3.2.2    Dit bied stabiliteit aan die panele en die horisontale ruhegstukke kan aan
              die muur vasgeheg word                                                          (2)

     3.2.3     Gee ŉ goeie estetiese voorkoms
               Maklik om aan te bring
               Duursaam en redelik goedkoop                                                  (2)

3.3 3.3.1     2

     3.3.2    968 mm

     3.3.3    570 mm

     3.3.4    1 068 mm

     3.3.5    1 710 mm

     3.3.6    90 mm

     3.3.7    3,2 mm                                                                          (7)

3.4 3.4.1     Kosyn/swaairaam/bolig                                                           (3)

     3.4.2    Horisontale deel wat die swaairaam en bolig skei (glas- of soliede
              dwarsbalk bo die swaairaam)                                                     (3)

     3.4.3    Verbeter die voorkoms van swaairame en kan afsonderlik oopgemaak
              word vir ventilasie                                                             (3)

     3.4.4    Dit is ŉ venstermontering wat ten minste een swaairaam of vertikaal
              geskanierde vensterraam het                                                     (2)
                                                                                              [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)               SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                              5

VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
         MATERIAAL (SPESIFIEK)

4.1 4.1.1      Dubbelstomptap-en-gatvoeg                                                     (1)

      4.1.2    A – styl
               B – groef
               C – dubbelstomptap
               D – groef                                                                     (4)

4.2 4.2.1     A – uitsnysaag
              B – bandsaag                                                                   (2)

      4.2.2       Olie en verstel volgens die vervaardiger se instruksies
                  Maak die bandsaag na gebruik skoon
                  Herstel of vervang beskadigde elektriese koorde.
                  Moenie stomp lemme gebruik nie
                  Masjien moet gereeld gediens word                       (Enige DRIE)      (3)

      4.2.3   Bêre die uitsnysaag waar stof of vuiligheid dit nie kan beskadig nie
              Bêre dit in ŉ houtkis weg van enige vog                                        (2)

4.3 Betondakteëls is duursaam en esteties aantreklik
    Die teëls is in verskeie kleure en profiele beskikbaar                                   (2)

4.4 Plat of Howe-dak                                                                         (1)

4.5 ANTWOORDBLAD B gedetailleerde deursnee-aansig van ŉ dakrand                            (22)

4.6 “Hurricane clip”: metaalplate wat gepons word om ŉ klem te vorm
    Spykerplaat: gegalvaniseerde staalplaat gepons om ŉ spykerpatroon te vorm                (1)

4.7 4.7.1         Skildak: staandakke wat aan alle kante afwaarts hel                        (1)

      4.7.2       Skildak met kiel: die hoek wat gevorm word wanneer twee skuins
                  dakoppervlakke by ŉ binnehoek ontmoet                                     (1)
                                                                                           [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                         SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                   (EC/SEPTEMBER 2019)

VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS
         KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
5.1 5.1.1     Nagslot                                                                         (1)
     5.1.2    Die nagslot                                                                     (1)
     5.1.3    Buitedeure                                                                      (1)
     5.1.4    Sluitraampie                                                                    (1)
     5.1.5    Sleutelgat:    Dit is die gat waar die sleutel gesit word om die grendel of
                             slot te laat werk
              Slot:          ŉ Toestel wat meestal, maar nie altyd nie, met ŉ sleutel
                             gebruik word. Dit het een of meer boute en/of ander dele
                             om ŉ deur, deksel, laai of ander items vas te maak of te
                             sluit                                                            (2)
5.2 5.2.1     Dubbellugskoor:      Verskaf tydelike ondersteuning aan twee parallelle
                                   mure wat tussen 9 m en 15 m uitmekaar gelee is
                                   waar een of albei muretekens van faling toon.              (1)
     5.2.2    Staanskoor:          Ondersteun strukture                                       (1)
5.3 5.3.1     Voetbalk:      Van hout gemaak om die gewig van stutte oor ŉ groter
                             oppervlakte te versprei                                          (1)
     5.3.2    Stutte:        Vertikaal bo-op mekaar op die verskillende vloere geplaas
                             om die vloere en die plafonne te versterk                        (1)
5.4 5.4.1     A – ribbe
              B – draer
              C – wigpaar
              D – stut                                                                        (4)
     5.4.2    Die bokant van rib is gevorm om met die soffiet van die boog ooreen te
              stem                                                                            (1)
     5.4.3    Aan die kante geplaas, onder die draers en bo-op die stutte om die
              formeel te ondersteun wat dit onmoontlik maak om die formeel tot
              vereiste hoogte te lig of te sak
              Maak verwydering van die formeel na voltooiing van die boog moontlik            (2)
     5.4.4    Word onder die wigpaar en die formeel geplaas om die formeel te
              ondersteun.                                                                     (1)
5.5 Blokbord, lamelbord, bekistingbord en laaghout                         (Enige DRIE)       (3)
5.6 A – sye – tong-en-groef plafonborde
    B – sye /entsye – tong-en-groef plafonborde
    C – jukke
    D – klemme/klampe                                                                         (6)
5.7 Wîe word tussen die boute en klemme ingeslaan om die bekisting aanmekaar
    te hou                                                                                    (2)
5.8 Om dele bymekaar te hou                                                                   (1)
                                                                                             [30]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                                 7

VRAAG 6:       HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
               (SPESIFIEK)
6.1 6.1.1      A – muur
               B – spilpaal
               C – spilpaal
               D – bordes
               E – spilpaal
               F – spilpaal
               G – bordes
               H – handreling                                                                  (8)
     6.1.2     Vertikale deel of paal wat een kant van ŉ handreling aan die bokant of
               onderkant van ŉ stel trappe ondersteun, die trapbome en die
               handrelings is daaraan vasgeheg                                                 (2)

     6.1.3     Trappe met bordes:            Regulasies bepaal dat as daar meer as
                                             sestien loopstukke in ŉ reguit traparm is,
                                             moet daar bordes geïnstalleer word.
               Trappe met halwe bordes:      Staan ook bekend as U-vormige trappe.
                                             Dit het twee parallelle traparms wat met
                                             bordes verbind word wat ŉ 180°-draai
                                             maak wanneer ŉ mens op of afklim.
                                             Dien as ŉ rusplek.                                (4)
6.2 6.2.1      Om strukture te ondersteun, die dooie gewig van die struktuur bo hulle
               te dra, of die gewig van die struktuur na ferm grond tydens strukturele
               opknapping van geboue oor te dra.                                               (2)
     6.2.2     A – staanskoor
               B – wigpaar
               C – voetbalk/moerbalk                                                           (3)

     6.2.3     Om die verbinding tussen die stut en die steekbalk te verstewig                 (1)

6.3 6.3.1      A – tussenstyl
               B – verhewe paneel
               C – tussenruimte                                                                (3)

     6.3.2     Vertikale dele wat tussen die style ingevoeg word om ekstra panele te
               installeer, en stomptappe word gebruik om dit in die relings te installeer      (1)
     6.3.3     Tussenruimte vir krimping en uitsetting van hout                                (2)
6.4 Daklat:     Word teen regte hoeke teenaan die dakspar, waarop die sementteëls,
                kleiteëls of leistene vasgemaak is, geplaas en vasgeheg                        (4)
     Kaplat:    Word reghoekig teenaan die dakspar geplaas en vasgeheg om die
                dakplate te ondersteun
6.5 Teken op ANTWOORDBLAD C die verskillende metodes om bovlak-
    houthangvloere teen mure vas te heg                                                      (10)
                                                                                             [40]

                                                                              TOTAAL:        200
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                        SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                   (EC/SEPTEMBER 2019)

                                 SIVIELE TEGNOLOGIE                  NAAM:
  ANTWOORDBLAD            A           GENERIES

2.2     Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die vloerplan op
        skaal 1 : 100.

                                   2.2.I           2.2.J

                                              KOMBUIS
               2.2.C     2.2.D    2.2.E
          BADKAMER

                                              LEEFAREA

                 KAMER                                     2.2.G

                                     2.2.F          2.2.H

                                           2.2.A             2.2.B

                                                     Buitedeur by 2.2.A                 2
                                                     Venster by 2.2.B                   2
                                                     Waterkloset by 2.2.C               2
                                                     Handewasbak by 2.2.D               2
                                                     Opwasbak by 2.2.E                  2
                                                     Eenwegskakelaar-enkelpool by 2.2.F 2
                                                     Fluoresseerlig by 2.2.G            2
                                                     Kontaksok by 2.2.H                 2
                                                     Vetput by 2.2.I                    2
                                                     Muurlig by 2.2.J                   2
                                                                              TOTAAL: 20

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                        9

                            SIVIELE TEGNOLOGIE      NAAM:
ANTWOORDBLAD            B     HOUTBEWERKING

4.5   Teken op ANTWOORDBLAD B op ŉ skaal van 1 : 10 die deursnee-aansig
      van ŉ toe dakrand met dakoorhang van ŉ dakkap.                            (22)

TEKENING NIE OP SKAAL NIE

ASSESSERINGSKRITERIA               PUNTE     KANDIDAAT SE
                                                   PUNT
Sinkplate/IBR-plate                   1
Dakspar                               1
Bindbalk                              1
Muurplaat                             2
Muur                                  2
Pleister                              2
Geutpyp                               2
Kwartrondlys                          1
Soffiethanger                         2
Soffietbord                           2
Geut                                  2
Fassieplank                           2
Voetkaplat                            1
Kaplat                                1
                       TOTAAL:       22

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING        (EC/SEPTEMBER 2019)

                            SIVIELE TEGNOLOGIE      NAAM:
 ANTWOORDBLAD           C     HOUTBEWERKING

6.5     Teken op ANTWOORDBLAD C verskillende maniere wat gebruik kan word
        om bovlak-houthangvloere aan mure vas te heg.                         (10)

 TEKENINGE NIE OP SKAAL NIE

 ASSESSERINGSKRITERIA             PUNT       KANDIDAAT SE
                                                PUNT

 Balk in muur gebou                 2
 Vloerbalk                          2
 Skaal                              1
 Balk aan muur met kap-             2
 hanger vasgemaak
 Kap of balkhanger                  2
 Skaal                              1

                       TOTAAL:      10

 Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIVIL TECH GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-sept2017-afrikaans/34ee00b4-5e69-4625-8608-29bedd7c351e) — Civil Technology · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
