# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-qp-gr12-sept-2019-woodwork-afrikaans/d722a676-50a1-4223-9807-95516b3ca58c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-qp-gr12-sept-2019-woodwork-afrikaans/d722a676-50a1-4223-9807-95516b3ca58c)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                           SEPTEMBER 2019

         SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING

PUNTE:    200

TYD:      3 uur

                                     *CvltA3*

           Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye, insluitend 3 antwoordblaaie.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                 (EC/SEPTEMBER 2019)

 BENODIGDHEDE:

 1.    ANTWOORDEBOEK

 2.    Tekengereedskap

 3.    ŉ Nieprogrammeerbare sakrekenaar

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae: TWEE vrae is generies en VIER vrae is
      vakspesifiek.

 2.   Beantwoord AL die vrae.

 3.   Beantwoord elke vraag as ŉ geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei NIE.

 4.   Begin die antwoord op ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 5.   MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

 6.   Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

 7.   Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
      aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

 8.   Gebruik die puntetoekenning as ŉ riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

 9.   Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
      beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
      SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

 10. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van ŉ steen as 220 mm x
     110 mm x 75 mm geneem word.

 11. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

 12. Beantwoord VRAAG 2.2, 4.5 en 6.5 op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE en
     gebruik tekeninstrumente, waar nodig.

 13. Skryf jou NAAM op elke ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou
     ANTWOORDEBOEK in al het jy dit nie geantwoord nie.

 14. As gevolg van elektroniese oordrag, is tekeninge in die vraestel NIE volgens
     skaal NIE.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                               3

  VRAAG 1: VEILIGHEID, WBGV EN MATERIAAL (GENERIES)

  Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

  1.1 Wat is die maksimum hoogte van ŉ boksteier?                                             (1)

  1.2 Bourommel moet nooit vanaf hoogtes laat val word nie. Beskryf die korrekte
      metode om met bourommel vanaf hoë strukture weg te doen.                                (2)

  1.3 Motiveer kortliks waarom ŉ bouterrein voldoende afgesper moet word.                     (2)

  1.4 Kies die korrekte antwoord tussen hakies wat betrekking het op die
      konstruksieproses van trappe:

        1.4.1    Trappe moet ten minste (30° / 25°) vanaf die horisontale vlak
                 geïnstalleer word en teen nie meer as (45° / 50°) vanaf ŉ muur nie.          (2)

        1.4.2    Trappe wat nie ŉ permanente deel van die gebou gaan wees nie, moet
                 bordesse van ten minste (760 x 560 mm / 750 x 600 mm) vir elke
                 (3,7 m / 2,5 m) of minder vertikale styghoogte hê.                           (2)

  1.5 FIGUUR 1.5 toon ŉ leer wat teen ŉ muur geplaas is. Wat is die ideale afmeting
      by 1.5.A om ŉ stabiele plasing vir die leer te kry? Toon aan hoe die verhouding
      bepaal word.

                                                            2m

                                              A

                                          FIGUUR 1.5                                         (2)

  1.6 Beskryf die veiligheidsvereistes wat van toepassing is wanneer lere verleng
      word.                                                                                   (2)

  1.7 Beskryf kortliks die elektroplateringproses van metale.                                 (2)

  1.8 Noem DRIE voordele van die elektroplatering van metale.                     (3 x 1)     (3)

  1.9 Noem TWEE voordele van die galvanisering van metale.                         (2 x 1)    (2)
                                                                                             [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                  (EC/SEPTEMBER 2019)

 VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)

 Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

 2.1 Dui aan of die volgende stellings ten opsigte van terreinplanne WAAR of
     ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die vraagnommer in die
     ANTWOORDEBOEK.

      2.1.1     Skaal 1 : 10 word gebruik                                                    (1)

      2.1.2     Grondkontoere word aangetoon                                                 (1)

      2.1.3     Uitleg van die riolering word aangetoon                                      (1)

      2.1.4     Voorgestelde werk word in rooi aangetoon                                     (1)

      2.1.5     Vloerafwerking van vertrekke word aangetoon                                  (1)

 2.2 FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A toon die onvoltooide vloerplan van ŉ
     woonstel op skaal 1 : 100. Voltooi die vloerplan deur die volgende inligting te
     gebruik:

      2.2.1     Buitedeur by 2.2.A                                                           (2)

      2.2.2     Venster by 2.2.B                                                             (2)

      2.2.3     Waterkloset by 2.2.C                                                         (2)

      2.2.4     Handewasbak by 2.2.D                                                         (2)

      2.2.5     Opwasbak by 2.2.E                                                            (2)

      2.2.6     Eenwegskakelaar-enkelpool by 2.2.F                                           (2)

      2.2.7     Fluoresseerlig by 2.2.G                                                      (2)

      2.2.8     Kontaksok by 2.2.H                                                           (2)

      2.2.9     Vetput by 2.2.I                                                              (2)

      2.2.10    Muurlig by 2.2.J                                                             (2)

 2.3 Identifiseer die tipe boutkoppe in FIGURE 2.3.1, 2.3.2 en 2.3.3.

              FIGUUR 2.3.1                FIGUUR 2.3.2              FIGUUR 2.3.3             (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                         5

 2.4 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die instrument in FIGUUR 2.4.

                      A

                                                                          D
                      B

                      C

                                          FIGUUR 2.4

       2.4.1     Identifiseer die instrument in FIGUUR 2.4.                                (1)

       2.4.2     Noem EEN gebruik van die instrument.                         (1 x 1)      (1)

       2.4.3     Benoem die onderdele A–D.                                    (4 x 1)      (4)

       2.4.4     Noem TWEE gebruike van ŉ laserwaterpas.                                   (2)

 2.5 Verduidelik waarom die laserwaterpas nie in uiters koue plekke gebêre moet
     word nie. Verwys na die vog binne-in die instrument.                                  (2)

 2.6 Verduidelik die betekenis van die volgende kode vir Rawlboute: M08/25.              (2)
                                                                                        [40]

                                                              TOTAAL AFDELING A:               60

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                  (EC/SEPTEMBER 2019)

 VRAAG 3: VENSTERS, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

 Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

 3.1 Gee EEN woord/term vir ELK van die volgende beskrywings deur ŉ woord/term uit die
     lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommers
     (3.1.1–3.1.3) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 3.1.4 boligte.

                             wiplat; soffiet; dagwang; paneel; sponning

      3.1.1    Die stuk muur aan die kant van ŉ deur- en vensteropening wat reghoekig tot
               die gewone voorvlak van die muur is                                              (1)

      3.1.2    ŉ Lat wat aan die dakrand-ent van ŉ staandak vasgeheg word om die
               dakhelling by die dakrandlaag te handhaaf                                        (1)

      3.1.3    ŉ Groef of inlating in houtwerk om ŉ paneel of ruit te akkommodeer               (1)

 3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon die deursnee-aansig van ŉ tong-en-groef muurpaneel
     van die vloer tot die plafon, vasgemaak aan ŉ 110 mm dik muur. Bestudeer die
     tekening en beantwoord die vrae wat volg.

                                           FIGUUR 3.2

      3.2.1    Identifiseer dele A–E.                                                           (5)

      3.2.2    Wat is die funksie van F?                                                        (2)

      3.2.3    Gee TWEE redes waarom jy van muurpaneel-werk gebruik sal maak.                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)               SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                              7

 3.3 FIGUUR 3.3 hieronder toon die voor- en syaansig van ŉ slaapkamerkas sonder
     deure, wat van vloer tot plafon aangebring is. ŉ Onvolledige snylys wat sommige dele
     van die kas spesifiseer, is gegee. Bestudeer die tekening en voltooi die snylys deur
     antwoorde op 3.3.1–3.3.7 te verskaf.

                                               FIGUUR 3.3

            Deel       Hoeveelheid   Eenheid    Lengte   Breedte   Dikte   Totale     Materiaal
                                                                           lengte
       Kante              3.3.1       mm        2 490     570       16     4 980     Eikehout
       Reling               1         mm        3.3.2     120       16      968      Eikehout
       Bokant van           1         mm         968     3.3.3      16      968      Eikehout
       boonste
       eenheid
       Onderkant           1          mm         3.3.4      570     16     968       Eikehout
       van
       eenheid
       Rakke               3          mm         570      492       16     3.3.5     Eikehout
       Skop-               1          mm         968     3.3.6      16      968      Eikehout
       plaat
       Agterkant           1          mm        2 310    1100      3.3.7   2 310     Eikehout        (7)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                  (EC/SEPTEMBER 2019)

 3.4 FIGUUR 3.4 hieronder toon ŉ gedeelte van ŉ dubbelswaairaam met boligte.
     Bestudeer die skets en beantwoord die vrae wat volg.

                                        FIGUUR 3.4

      3.4.1    Benoem die DRIE hoofdele van die dubbelswaairaam met boligte.                (3)

      3.4.2    Bespreek die doel van ŉ kalfsreling in ŉ swaairaam met boligte.              (3)

      3.4.3    Bespreek die voordele van boligte in ŉ swaairaam.                            (3)

      3.4.4    Definieer ŉ swaairaamvenster.                                                (2)
                                                                                           [30]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                        9

 VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
          MATERIAAL (SPESIFIEK)

 Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

 4.1 FIGUUR 4.1 hieronder toon ŉ voegkonstruksie om verskillende dele van ŉ deur
     bymekaar te voeg. Bestudeer die skets en beantwoord die vrae wat volg.

                                          FIGUUR 4.1

       4.1.1    Identifiseer die voegkonstruksie.                                     (1)

       4.1.2    Identifiseer dele A–D.                                                (4)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING               (EC/SEPTEMBER 2019)

 4.2 FIGUUR 4.2 hieronder toon twee verskillende houtwerkmasjiene. Bestudeer
     die sketse en beantwoord die vrae wat volg.

                         A                                        B

                                       FIGUUR 4.2

      4.2.1   Identifiseer masjiene A en B.                                             (2)

      4.2.2   Bespreek hoe jy masjien B sal versorg.                                    (3)

      4.2.3   Verduidelik hoe jy masjien A na gebruik sal bêre.                         (2)

 4.3 Gee TWEE eienskappe van dakteëls.                                                  (2)

 4.4 Benoem die mees algemene tradisionele tipe dakprofiel wat in Suid-Afrika
     gebruik word.                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                      11

 4.5 Die migrasie van swaeltjies van die noorde na die suide in die
     somer veroorsaak groot probleme vir huiseienaars, omdat die voëls hulle nessies
     in die dakrande van huise se dakke bou.
     ŉ Geslote dakrand kan hierdie probleem oplos. Teken vervolgens op
     ANTWOORDBLAD B op ŉ skaal van 1 : 10 ŉ deursnee-aansig van so ŉ
     geslote dakrand van ŉ dak.

       Die volgende detail moet op jou tekening verskyn:

          Muurplaat 114 mm x 38 mm
          Gedeelte van die 114 mm x 38 mm bindbalk
          Gedeelte van die 114 mm x 38 mm dakspar
          Helling van dakkap 30˚
          Balkvulling
          Kwartrondlys 18 mm
          Kaplat 76 mm x 50 mm
          Galvaniseerde sinkplaat/IBR
          Bedekking materiaal vir die toemaak van die dakrand (dekstroke,
           soffietbord/veselsementbord 6 mm)
          225 mm x 30 mm fassieplank
          100 mm x 100 mm vierkantige geut
          Geutpyp 75 mm x 75 mm
          500 mm dakrand oorhang                                                          (22)

 4.6 Verduidelik in jou eie woorde wat die verskil tussen ŉ ‘hurricane clip’ en ŉ
     spykerplaat is.                                                                            (1)

 4.7 Bespreek die verskil tussen die volgende:

       4.7.1     Skildak                                                                        (1)

       4.7.2     Skildak met kiel                                                           (1)
                                                                                           [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                        SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                  (EC/SEPTEMBER 2019)

VRAAG 5:       FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS
               KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

 Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

 5.1 FIGUUR 5.1 toon ŉ skets van ŉ slot. Bestudeer die skets en beantwoord die
     vrae wat volg.

                                         FIGUUR 5.1

      5.1.1    Identifiseer die slot.                                                            (1)

      5.1.2    Identifiseer die gedeelte van die deur waar die slot sal inpas.                   (1)

      5.1.3    Noem ŉ deur waar hierdie tipe slot gebruik kan word.                              (1)

      5.1.4    Benoem die gedeelte van die slot wat by die deurraam sal inpas.                   (1)

      5.1.5    Verduidelik die verskil tussen ŉ sleutelgat en ŉ slot.                            (2)

 5.2 Verduidelik EEN gebruik van die volgende skore:

      5.2.1    Dubbellugskoor                                                                    (1)

      5.2.2    Staanskoor                                                                        (1)

 5.3 Beskryf die volgende funksies van die volgende komponente van staanskoring:

      5.3.1    Voetbalk                                                                          (1)

      5.3.2    Stutte                                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                     13

 5.4 FIGUUR 5.4 hieronder toon die prentaansig van die konstruksiebesonderhede
     onder ŉ formeel. Bestudeer die skets en beantwoord die vrae wat volg.

                                         FIGUUR 5.4

       5.4.1    Identifiseer dele A–D.                                                      (4)

       5.4.2    Verduidelik EEN gebruik van A soos in FIGUUR 5.4 aangedui.                  (1)

       5.4.3    Verduidelik TWEE funksies van C.                                            (2)

       5.4.4    Beskryf die funksie/doel van D.                                             (1)

 5.5 Beveel DRIE houtbordprodukte aan wat vir bekisting gebruik kan word.                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING               (EC/SEPTEMBER 2019)

 5.6 FIGUUR 5.6 hieronder toon die horisontale deursnee van ŉ vierkantige kolom.

      Bestudeer FIGUUR 5.6 en identifiseer dele A–F. Skryf slegs die antwoord
      langs die letter (A–F) in die ANTWOORDEBOEK neer.

                                      FIGUUR 5.6                                        (6)

 5.7 Verduidelik die funksie/doel van E.                                                (2)

 5.8 Verduidelik die doel van F.                                                        (1)
                                                                                       [30]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                         15

 VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
          (SPESIFIEK)

 Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

 6.1 FIGUUR 6.1 hieronder toon die vloerplan van ŉ reguit traparm met ŉ bordes.
     Bestudeer die prent en beantwoord die vrae wat volg.

                                          FIGUUR 6.1

       6.1.1    Identifiseer dele A–H.                                                          (8)

       6.1.2    Verduidelik die doel van die spilpaal.                                          (2)

       6.1.3    Verduidelik die verskil tussen trappe met ŉ bordes en trappe met ŉ
                halwe bordes.                                                                   (4)

 6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon die basis van staanskoring. Bestudeer die prent en
     beantwoord die vrae wat volg.

                                          FIGUUR 6.2

      6.2.1     Verduidelik in jou eie woorde die doel van staanskoring.                        (2)

      6.2.2     Identifiseer die dele A, B en C.                                                (3)

      6.2.3     Verduidelik die doel/funksie van deel D.                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                   (EC/SEPTEMBER 2019)

6.3 FIGUUR 6.3 hieronder toon die horisontale deursnee-aansig van ŉ deur.
    Bestudeer die skets en beantwoord die vrae wat volg.

                                         FIGUUR 6.3

      6.3.1    Identifiseer dele A, B, en C.                                                 (3)

      6.3.2    Verduidelik wat met die tussenstyl van ŉ deur bedoel word.                    (1)

      6.3.3    Verduidelik die doel van opening C in FIGUUR 6.3.                             (2)

6.4 Verduidelik die verskil tussen ŉ daklat en ŉ kaplat.                                     (4)

6.5 Teken op ANTWOORDBLAD C die verskillende maniere wat gebruik kan word
    om bovlak-houthangvloere aan mure vas te heg.                                           (10)
                                                                                            [40]

                                                                             TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)           SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                            17

                             SIVIELE TEGNOLOGIE                  NAAM:
  ANTWOORDBLAD           A        GENERIES

2.2     Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die vloerplan op
        skaal 1 : 100.

                               2.2.I           2.2.J

                                          KOMBUIS
               2.2.C 2.2.D    2.2.E
          BADKAMER

                                          LEEFAREA

                 KAMER                                 2.2.G

                                 2.2.F          2.2.H

                                       2.2.A             2.2.B

                                                 Buitedeur by 2.2.A                 2
                                                 Venster by 2.2.B                   2
                                                 Waterkloset by 2.2.C               2
                                                 Handewasbak by 2.2.D               2
                                                 Opwasbak by 2.2.E                  2
                                                 Eenwegskakelaar-enkelpool by 2.2.F 2
                                                 Fluoresseerlig by 2.2.G            2
                                                 Kontaksok by 2.2.H                 2
                                                 Vetput by 2.2.I                    2
                                                 Muurlig by 2.2.J                   2
                                                                          TOTAAL: 20

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com



### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
18                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING         (EC/SEPTEMBER 2019)

                            SIVIELE TEGNOLOGIE    NAAM:
 ANTWOORDBLAD           B     HOUTBEWERKING

4.5    Teken op ANTWOORDBLAD B op ŉ skaal van 1 : 10 die deursnee-aansig
       van ŉ toe dakrand met dakoorhang van ŉ dakkap.                       (22)

 ASSESSERINGSKRITERIA             PUNTE   KANDIDAAT SE
                                             PUNT
 A    Sinkplate/IBR-plate            1
 B    Dakspar                        1
 C    Bindbalk                       1
 D    Muurplaat                      2
 E    Muur                           2
 F    Pleister                       2
 G    Geutpyp                        2
 H    Kwartrondlys                   1
 I    Soffiethanger                  2
 J    Soffietbord                    2
 K    Geut                           2
 L    Fassieplank                    2
 M    Voetkaplat                     1
 N    Kaplat                         1
                        TOTAAL:     22

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com



### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                      19

                             SIVIELE TEGNOLOGIE      NAAM:
 ANTWOORDBLAD            C     HOUTBEWERKING

6.5    Teken op ANTWOORDBLAD die verskillende metodes om bovlak-
       houthangvloere teen mure vas te geheg.                                    (10)

 ASSESSERINGSKRITERIA              PUNT      KANDIDAAT SE
                                                PUNT
 Balk in muur gebou                  2
 Vloerbalk                           2
 Skaal                               1
 Balk aan muur met kap-              2
 hanger vasgemaak
 Kap of balkhanger                   2
 Skaal                               1

                       TOTAAL:       10

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

         

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com



## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIVIL TECH GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-sept2017-afrikaans/34ee00b4-5e69-4625-8608-29bedd7c351e) — Civil Technology · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Memo · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-construction-eng/e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5) — QP · 2023 · Eng
- [Civil Technology Nov 2023 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-civil-services-afr/b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
