# Civil Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo (Afr)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-feb-march-2015-memo-afr/259f39ac-4d49-4862-a9f0-8537206dbb35
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-feb-march-2015-memo-afr/259f39ac-4d49-4862-a9f0-8537206dbb35)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                              SIVIELE TEGNOLOGIE

                             FEBRUARIE/MAART 2015

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                            2                          DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 1: KONSTRUKSIE, VEILIGHEID EN MATERIALE
1.1       Hy dra nie oormoffe nie/oorbeskermers. √
          Hy dra nie 'n oorpak nie. √
          Hy het nie los klerasie soos die das verwyder nie. √
          Hy dra nie 'n masker (stof, verf, gas, ens.) nie. √
          Hy dra nie 'n veiligheidsbril nie.
          ENIGE VIER VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD                                                                               (4)
1.2       1.2.1       'n Kroonlys word geïnstalleer waar die plafon en muur ontmoet. √
                      'n Vloerlys word geïnstalleer waar die muur en vloer ontmoet. √            (2)

          1.2.2       'n Kroonlys word gebruik vir dekoratiewe afwerking tussen muur en
                      plafon. √
                      'n Vloerlys word gebruik as dekoratiewe afwerking tussen die vloer
                      en muur. √
                      OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD                                        (2)
1.3       1.3.1       Dit voorkom dat insekte hout binnedring. √
                      Voorkom houtverrotting. √
                      Ek sal behandelde hout gebruik omdat dit hout minder ontvanklik
                      maak vir aanvalle deur swamme.
                      Ek sal behandelde hout gebruik omdat dit duursaam is.
                      Gee 'n mooi voorkoms.
                      ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD                                                       (2)
          1.3.2       Koolteerkreosoot √
                      Waterbasispreserveermiddels
                      Ligte oplosbare preserveermiddels
                      Olie
                      Vernis
                      Verf
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                   OF   ENIGE      ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD                                                       (1)
1.4       Om hoofstawe saam te bind. √
          Om skuifspanning te weerstaan. √
          Dit verhoed die buiging van hoofstawe.
          Dit verhoed dat beton skeur.
          Dit hou hoofstawe in plek.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD                                                                               (2)
1.5       Vog sal die muur binnedring. √
          Vog sal die gebou vertikaal en horisontaal binnedring. √
          'n Muwwerige reuk sal in die gebou teenwoordig wees.
          Vogtigheid sal die verfwerk aan die binne- en buitekant van die muur
          beskadig.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD                                                                               (2)
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                             3                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                       NSS – Memorandum

1.6       Maak die muur skoon. √
          Herstel krake. √
          Toets vir vogtigheid. √
          Seël die muur.
          Wend onderlaag aan.
          Verf die muur met verf wat vir beton geskik is.
          Verf 'n afdigtingslaag (betonseëlaar) aan.

          ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD                                                                              (3)

1.7       1.7.1       Hoekyster √                                                               (1)

          1.7.2       Buig nie maklik nie √
                      Sweis maklik
                      Kan maklik gelas word
                      Smeebaar
                      Rekbaar

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                    OF   ENIGE    ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD                                                      (1)

          1.7.3       Staaldakkappe √
                      Palissade/heinings
                      Leireling vir verskuifbare versperrings/hekke
                      Stut om voorwerpe teen 'n muur te heg

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                    OF   ENIGE    ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD                                                      (1)

1.8       Sporte √
          Style √
          Voete/Pote

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD                                                                              (2)

1.9       1.9.1       Dubbelswaairaamhoutvenster                                                (1)

          1.9.2       A – Vensterstyl/styl √
                      B – Tussenstyl √
                      C – Vensterglas/glas √
                      D – Onderreling √
                      E – Vensterbank √                                                         (5)

1.10      Balkvulling is die steenwerk tussen die dakkappe/kapbene vanaf muurplaat-
          hoogte tot aan die onderkant van die dakbedekking. √                                  (1)
                                                                                                [30]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                             4                             DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIE EN TOERUSTING

2.1       2.1.1       Beton √                                                                       (1)

          2.1.2       Hierdie deel van die blok rus op die voorgespanne betonrib. √                 (1)

          2.1.3       Wapeningstaalmat/staalmat/maasbewapening. √                                   (1)

          2.1.4       •   Spuit of sprinkel water op die beton nadat dit geset het. √
                      •   Laat water in 'n vorm van 'n dammetjie bo-op die
                          betonoppervlak lê.
                      •   'n Digtingsmiddel is ook in die handel beskikbaar.
                      •   Nat sand, goiing, seil of enige ander beskermende materiaal
                          kan gebruik word om die beton toe te maak.

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                        OF   ENIGE    ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD                                                          (1)

          2.1.5       Bespaar materiaalkoste. √
                      Verminder die gewig van die vloer. √
                      Kan as diensgate vir geleipype gebruik word.

                      ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                       OF   ENIGE    ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD                                                          (2)

2.2       2.2.1       Verskil in hoogte = (1,654 – 1,275) √√
                                       = 0,379 m of 379 mm √                                        (3)

          2.2.2       Daling √                                                                      (1)

2.3       2.3.1       Afmerk op die dakkap waar daklatte vasgespyker moet word. √                   (1)

          2.3.2       Om al die dakkappe in 'n reguit lyn te kry. √
                      Om dakkappe waterpas/gelyk te kry.

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                        OF   ENIGE    ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD                                                          (1)

2.4       •    Meetbande moenie aan die son vir te lang tye blootgestel word nie, want
               dit sal die akkuraatheid beïnvloed (Nylon). √
          •    Moenie onnodig met die meetband peuter nie. √
          •    Vermy dat dit nat word.
          •    Bêre altyd in 'n behoorlike plek.

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD                                                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                            5                        DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                      NSS – Memorandum

2.5       2.5.1      A- Staalkabel/kabel √
                     B- Staalpypomhulsel/staalpyp √
                     C- Onversteurde (Ongeroerde) grond/onstabiele grond/sagtegrond/
                        grond √
                     D- Valhamer √
                     E- Prop √                                                                    (5)

          2.5.2                                 √

                                                         √

                                  KRITERIA                   PUNTETOEKENNIN
                      Betonsimbool                                  1
                      Verlengde/vergrote basis(toon)                1                             (2)

          2.5.3      Om betonprop in te hamer √                                                   (1)

          2.5.4      Dit moet verwyder word √                                                     (1)

          2.5.5      Wanneer 'n gewone fondasie nie gebruik kan word nie √
                     Op los grond/sagte grond/onstabiele grond
                     Geen rotsbodem beskikbaar

                     ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                  OF    ENIGE        ANDER
                     AANVAARBARE ANTWOORD                                                         (1)

          2.5.6      Kortboorheipale/hamergedrewe heipale √                                       (1)

          2.5.7      Kan enige plek en ook in water gebruik word √
                     Goeie stabiliteit
                     Maklik om te installeer
                     Weerstaan spanning
                     Kan in enige weersomstandighede gebruik word

                     ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                  OF    ENIGE        ANDER
                     AANVAARBARE ANTWOORD                                                         (1)

2.6       Teëls is duursamer as verf √
          Meer koste effektief oor 'n langer tydperk √
          Maklik om te onderhou
          Verhoog die voorkoms

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD                                                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                         6                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                   NSS – Memorandum

2.7                                                    √       √
                                                                     Vertikale klampe
                                         √√
                                                   √

                                                                     Kraag 38 mm dik

                                                                     Latte 38 x 38 mm

                                                                     Uitvoering/Voering
                                     √
                     √

                                                               √
                                                       √             16 mm diameter (Ø)
                                                                     skroefdraadstawe en
                                                                     -moere
                                 Bekisting vir ronde kolom √
                                  Toepassing van skaal √√

          NIE VOLGENS SKAAL NIE: GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG
          TE MERK

                           Assesseringkriteria             Punt    Leerderpunt
               Latte (Formeellatwerk) 38 x 38 mm             2
               Vertikale klampe/vertikale borde              2
               Krae                                          2
               16 mm-moere/skroefdraadstawe en moere         2
               Simbool vir beton                             1
               Toepassing van skaal                          2
               Titel                                         1
               Totaal                                       12

                                              OF

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                        7                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                  NSS – Memorandum

                              √
                                  √
                                                               Boute 16 mm

                                                               Vertikale klampe
                                      √
                                          √                    Latte 50 x 25 mm

                                                       √

                                  √
                                                               Uitvoering/Voering

                          √                                    Kraag 38 mm
                                  √
                                      √
                                                               16 mm diameter (Ø) bout
                                                               en moer
                              Bekisting vir ronde kolom √
                               Toepassing van skaal √√

         NIE VOLGENS SKAAL NIE: GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG TE
         MERK

               Assesseringkriteria            Punt    Leerderpunt
   Latte (Formeellatwerk) 38 x 38 mm            2
   Vertikale klampe/vertikale borde             2
   Krae                                         2
   16 mm-moere/skroefdraadstawe en moere        2
   Simbool vir beton                            1
   Toepassing van skaal                         2
   Titel                                        1
   Totaal                                      12
                                                                                           [40]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                             8                       DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE

3.1       3.1.1       Reën/fonteine/damme/sneeu √

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                 OF   ENIGE        ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD                                                       (1)

          3.2.1       Koper √                                                                    (1)

          3.2.2       Kapillêre verbinding √                                                     (1)

3.3       Koste-instandhouding en herstelwerk is min. √
          Dit word maklik in stand gehou. √
          Dit produseer genoeg warm water vir verskeie huishoudelike gebruik solank
          daar elektrisiteit is.

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD                                                                               (2)

3.4       Die water binne die geiser kan uitgetap word deur die dreineerkraan √ in die
          silinder oorlooppan wanneer die geiser leeg getap moet word. √

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD                                                                               (2)

3.5       Die seisoen √
          Wolkbedekking/bewolkte weersomstandighede √
          Die tyd van die dag
          Die tydperk van sonskyn
          Die hoek waarteen die paneel gemonteer is ('n hoek van 35° met die
          horisontaal is ideaal)
          Die hoogte van die panele op die dak vir effektiewe werking van die ander
          onderdele van die sisteem.
          Die posisie van die sonpanele (wys noord vir meeste son)
          Skaduwee van dubbel verdieping geboue/bome langs jou huis.
          Die afstand van die sonpaneel vanaf die opgaartenk

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD                                                                               (2)

3.6       Sonpanele moet noord wys teen 'n helling van ±35° √
          Sirkulasiepype moet geïsoleer word om hitteverlies te bekamp. √
          Sonpanele moet SANS goedgekeur wees.
          Moenie in 'n skaduwee-area geïnstalleer word nie.

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD                                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                             9                          DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                       NSS – Memorandum

3.7       3.7.1       Rioolwater – verwys na vuilwater en drekwater √                              (1)

          3.7.2       Drekwater/vuilwater – water wat menslike afval bevat. √                      (1)

3.8       3.8.1       Helling in millimeter vanaf A tot B   Val 1 : 40 = 1 ÷ 40 = 0,025
                                                            = 35 m x 0,025 m √
                                                            = 0,875 m
                                                            = 875 mm √                             (2)

                      OF

                      Helling in millimeter vanaf A tot B   = Afstand x Val
                                                            = 35 m x 1:40
                                                            = 35 x 1 ÷ 40 √
                                                            = 0,875 m
                                                            = 875 mm √

                                                               √       √
          3.8.2       Bodemvlak/diepte A                    = 1 385 - 875 mm
                                                                √
                                                            = 510 mm                               (3)

3.9       A – Rioolput √
          B – Aansluiting 45°√                                                                     (2)

3.10      3.10.1      D√                                                                           (1)
          3.10.2      C√                                                                           (1)
          3.10.3      C√                                                                           (1)

3.11      Dit is baie veiliger √
          Ontblote kabels kan nie gesien word nie √
          Kabels word nie blootgestel aan die weer en beskadiging nie √
          Die kabel lyk ook netjieser as los kabels

          ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD                                                                                 (3)

3.12                                                 √√
                                               M
                                                                                                   (2)

3.13      Kanale √
          Dalende/Hellende harde oppervlakke √
          Stormwaterpype
          Ondergrondse kanale

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD                                                                                 (2)
                                                                                                   [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                           10                              DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 4: HOEVEELHEDE, MATERIALE EN VERBINDING

4.1       Om dakstrukture aan ondersteunende mure vas te maak √
          Om deur kosyne in mure vas te bou.

          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD                                                                                  (1)

4.2       4.2.1       Gegalvaniseerde pype √                                                        (1)

          4.2.2       PVC-pype √                                                                    (1)

4.3       4.3.1       Dit word gebruik by rowwe houtbewerking soos om fassieborde,
                      houtlatte en staal aan hout en ander materiaal te heg. √

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                   OF    ENIGE        ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD                                                          (1)

          4.3.2       Dit word gebruik om skarniere by deur vas te draai √
                      Waar die skroefkop gelyk met die hout moet wees.

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                   OF    ENIGE        ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD                                                          (1)

4.4       Spykerplaat √
          Boute en moere √
          Spykers

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD                                                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                              11                           DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                         NSS – Memorandum

ANTWOORDBLAD 4.5
        A              B            C                               D
                                            Hartlyn: Bobou
                                            2 /10 500 mm = 21 000 mm √
                                            2 / 6 000 mm = 12 000 mm √
                                                           = 33 000 mm √
                                            Minus 4/ 220   =    880 √
                                                           = 32 120 mm

                                            Hartlyn:        = 32,12 m √                               (5)

   1/                32,12 √                Oppervlakte van muur vir bobou
                      2,7 √    86,72 m²√                                                              (3)

   1/                  2√                   Oppervlakte van deur:      =    1,6 m²
                      0,8 √    1,6 m²√                                                                (3)

   1/                 1,0 √
                      0,6 √    0,6 m²√      Oppervlakte van venster: =     0,6 m²                     (3)

                                            Totale oppervlakte van muur na aftrekkings
                                            = 86,72 m² - 1,6 m² - 0,6 m²√ = 84,52 m² √               (2)

   2/            84,52 √
                 50 √          8 452 √      Stene benodig vir bobou.                                  (3)
                                            8 452 stene benodig                                     (19)
                               OF
   1/            84,52
                 100           8 452

4.6         •   Plafonlatte/latwerk √
            •   Plafonbord/gipsbord (rhino bord)/dennehoutplafon √
            •   Kroonlys √
            •   Dekstroke/Halfrondes √
            •   Draadspykers/Paneelspykers
            •   Plafonspykers/Stapelmuurskroewe

            ENIGE VIER VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
            ANTWOORD                                                                                (4)
                                                                                                    [30]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                         12                          DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum

VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA

5.1       ANTWOORDBLAD 5.1

          Posisie van sentroïed vanaf A–A   = (A1 x d) + (A2 x d) – (A3 x d)
                                                          Total oppervlakte
                                                    √              √          √
                                            = (2 100 x 65) + (2 500 x 25) – (450 x 10)
                                                              4 150 √

                                            = 136 500 + 62 500 – 4500 √
                                                       4 150
                                            = 194 500 mm3 √
                                                4 150 mm²√
                                            = 46,867 mm √

                                             OF
          Neem momente om A op Y-as

                                √                     √              √             √
                            4 150 mm² x Y = (2 100 x 65) + (2 500 x 25) – (450 x 10)
                            4 150 mm² x Y = 199 000 – 4500 √
                                                  4 150 mm
                                          = 194 500 mm² √
                                              4 150 mm² √
                                          = 46,867 mm √

                                             OF

             ONDERDEEL       OPPERVLAK              Y           OPPERVLAK VAN
                                  (A)                                Y (AY)
           Reghoek           2 100 mm²       h = 30 = 15 mm    136 500 mm²
                                             2 2
                                             c = 50 + 15
                                                 65 mm √
           Vierkant          2 500 mm²        s = 50 = 25 √    62 500 mm²
                                              2 2
           Reghoekige        - 450 mm²       h = 30 = 10 √      - 4 500 mm² √
           driehoek                          3 3
           Σ                 4 150 mm² √                       194 500 mm²

                                                    Σ AY
                                                    ΣA
                                               =   194 500 mm3 √
                                                   4 150 mm² √
                                               =    46,867 mm √                               (8)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                      13                                 DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                 NSS – Memorandum

5.2
5.2.1

                                     B       √
                                                         60°

                                                 C
                                         √
                                     A

                                                         45°
                              50 N

                                                                                                  (2)

                                RUIMTEDIAGRAM
                          Aard van die kragte BC en CA = 2 punte

5.2.2                           a
                                    √

                                                     √
                                √

                                                               √
                                                                c

                                                     √

                             √ b                                                                  (6)
                                 VEKTORDIAGRAM
          NIE VOLGENS SKAAL NIE: GEBRUIK 'N MASKER OM DIE VRAAG NA TE
          SIEN

5.2.3                                                ONDERDEEL      AARD       GROOTTE
                                                     BC         Stang √    37 N √
                                                 CA             Stut √     45 N √
                                                 Toleransie van 1 mm na beide kante toe           (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                               14                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                          NSS – Memorandum

5.3       5.3.1       10 N √                                                                       (1)

          5.3.2       1m√                                                                          (1)

          5.3.3       SFe (8 m vanaf A) = 32,5 N – 10 N – 25 N – 10 N + 12,5 N √√√√
                      =0N                                                                          (4)

          5.3.4

                         5 N/m            25 N       10 N

                                      B     C 2m      D 2m              E
                            A        2m                            2m

                        LR = 32,5 N                                 RR = 12,5 N

                                            55 Nm
                                                 √
                                      √                50 Nm

                                     30 Nm
                                                               √
                                 √

                      0 Nm                                              0 Nm

                      NIE VOLGENS SKAAL NIE: GEBRUIK 'N MASKER OM DIE
                      VRAAG NA TE SIEN
                      -1 PUNT AS DIE VERKEERDE SKAAL GEBRUIK WORD                                  (4)
                                                                                                   [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                         15                          DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum

VRAAG 6.1

ANTWOORDBLAD 6.1

NO.                       VRAE                             ANTWOORDE              PUNTE
1       Identifiseer nommer 1.                      Bad
                                                                                      1
2       Bereken die omtrek van die gebou.           29 600 mm/29,6 m
                                                                                      1
3       Identifiseer nommer 2.                      Handewasbak
                                                                                      1
4       Identifiseer nommer 3.                      Waterkloset
                                                                                      1
5       Bereken die oppervlakte van die vloer van   9 m²
        die badkamer in m².                                                           1
6       Identifiseer nommer 4.                      Trog/Wastrog/Wasbalie/
                                                    Wasgoedbak                        1
7       Identifiseer nommer 5.                      Ingeboude kas
                                                                                      1
8       Benoem die tipe dak van die gebou.          Skilddak
                                                                                      1
9       Identifiseer die elektriese simbool by      Fluoresseerlig
        nommer 6.                                                                     1
10      Identifiseer die elektriese simbool by      Dubbelpool eenrigting-
        nommer 7.                                   skakelaar                         1
11      Teken die simbool om 'n deursneeaansig
        van 'n siersteenmuur aan te dui.
                                                                                      2
12      Identifiseer nommer 8.                      Lig – muur gemonteer
                                                                                      1
13      Watter aansig van die huis moet geteken     Noordaansig
        word om die voorkant van die slaapkamer                                       1
        te sien?
14      Hoeveel deure word op die tekening          4 deure
        aangedui?                                                                    1
                                                    Totaal                           15

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                           16                                       DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 6.2
ANTWOORDBLAD 6.2                                                     ASPEK                PUNTE     LEERDER-
                                                                                                      PUNT
                                                           Korrektheid van onderbou
                                                                                             6
                                                           Korrektheid van bo-bou
                                                                                             7
                                                           Korrektheid van enige drie
                                                           tekensimbole                      3
                                                           Drukskryf van enige drie
                                                           byskrifte                         3
                                                           Afmetings en afmetingslyne        2
                                                           Drukskryf die titel               1
                                                           Toepassing van skaal
                                                           Een of twee verkeerd     =3
                         √                         √       Drie of vier verkeerd    =2
                                                           Meer as vyf verkeerd     =1
                                               √           Geen afmetings korrek = 0          3
                                                           Totaal                            25

                                               √

                                                       √

                                       √                            Deur √

                                               √

                                      √
                     √    √                                          Betonblad √
                              √                                      Hardepuinvulling √
                                  √            √       √       √
                                           √           √    250√

                         SNIT A-A √                                   TOEPASSING VAN SKAAL √ √ √

 NIE VOLGENS SKAAL NIE: GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG TE MERK
                                                                                                           [40]

                                                                                           TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Feb March 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-feb-march-2015-memo-eng/aedf8743-b698-4a4c-b0c6-791f5a20e050) — Civil Technology · Memo · 2015 · Eng
- [Civil Technology Feb March 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-feb-march-2015-eng/4f802241-70af-400c-8dcb-c98316a539e7) — Civil Technology · QP · 2015 · Eng
- [CVLTECH GR12 MEMO SEPT2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/cvltech-gr12-memo-sept2015-afr/499243c3-9639-46d0-90f2-d372f7df4e7e) — Civil Technology · Memo · 2015 · Afr
- [CVLTECH GR12 MEMO SEPT2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/cvltech-gr12-memo-sept2015-eng/734f23d1-2b96-4108-8dba-99cd5a8e7a89) — Civil Technology · Memo · 2015 · Eng
- [Civil Technology Nov 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2015-memo-eng/0b040a57-1607-42d5-971a-bf01f012786c) — Civil Technology · Memo · 2015 · Eng
- [Civil Technology Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-feb-march-2017-memo-eng/3dffa55e-9170-423a-83fb-1131a7971b10) — Civil Technology · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
