# Civil Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-feb-march-2016-memo-afr/8c2b2955-6bcc-4927-8486-6477bf8d94bf
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-feb-march-2016-memo-afr/8c2b2955-6bcc-4927-8486-6477bf8d94bf)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                               SIVIELE TEGNOLOGIE

                             FEBRUARIE/MAART 2016

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                            2                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 1: KONSTRUKSIE, VEILIGHEID EN MATERIALE

1.1       1.1.1       •   Die persoon gebruik stoele en die tafel om die korrekte hoogte
                          te bereik. √
                      •   Die persoon gebruik nie die korrekte veiligheidstoerusting nie.         (1)

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                   OF    ENIGE     ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD

          1.1.2       Die persoon kan 'n leer of 'n steier gebruik om die bepaalde hoogte
                      te verkry. √                                                                (1)

1.2       1.2.1       •   Wanneer 'n hoekslypmasjien gebruik word kan die vonke jou
                          gesig brand. √
                      •   Wanneer 'n hoekslypmasjien gebruik word kan die vonke jou
                          oë beskadig.
                      •   Wanneer jy verf kan verf spatsels in jou oë beland.
                      •   Wanneer jy sny of beitelwerk doen op hout kan splinters in jou
                          gesig beland.                                                           (1)

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                   OF    ENIGE     ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD

          1.2.2       •   Wanneer met sement gewerk word sal jy stof inasem wat jou
                          long probleem kan gee. √
                      •   Wanneer hout gesaag/geskuur word, kan jy die stof inasem.               (1)

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                   OF    ENIGE     ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD

          1.2.3       •   Jy kan beseer word as swaar voorwerpe op jou voete val. √
                      •   Jy kan beseer word as jy in spykers, skroewe of enige skerp
                          voorwerp trap.
                      •   Jy sal geen isolasie beskerming teen elektriese krag hê nie.            (1)

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                   OF    ENIGE     ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD

1.3       •    Verseker dat werkers 'n veilige afstand handhaaf van materiaal wat
               oorhoofs vervoer word. √
          •    Kry hulp om materiaal wat te groot en swaar is te skuif. √
          •    Verseker dat daar genoeg mannekrag is om swaar vragte te dra. √
          •    Die materiaal moet goed vasgemaak word.
          •    Wanneer materiaal met 'n kraan vervoer word moet die operateur
               gekwalifiseerd wees.                                                               (3)

          ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                                3                    DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                          NSS – Memorandum

1.4

              Kwartrondlys/                    Vloerlys √
              Kwartrondte √                                                                   (2)

1.5       1.5.1       Kanaalyster √                                                           (1)

          1.5.2       •   Die staalprofiel is grys √
                      •   Roes maklik
                      •   'n Goeie geleier van hitte
                      •   Smeebaar
                      •   Buig nie maklik nie
                      •   Sweis goed
                      •   Kan maklik gelas word                                               (1)

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE               OF    ENIGE     ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD

1.6       •    Klip gee volume aan beton. √
          •    Klip maak die mengsel meer ekonomies. √
          •    Die gebruik van klip maak die mengsel stabiel en verlaag die pasta
               inhoud. √
          •    Die hoeveelheid klip bepaal die sterkte van die beton.
          •    Klip verminder ook inkrimping en deformasie.                                   (3)

          ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD

1.7       •    Onder betonvloere. √
          •    Onder vensterbanke. √
          •    By dakke/onder dak bedekking. √
          •    Onder die muur van die bobou.                                                  (3)

          ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD

1.8       Vogweerlaag word gebruik om te verhoed dat vog die gebou binnedring. √              (1)

1.9       1.9.1       Strykverband. √                                                         (1)

          1.9.2       EINDAANSIG

                               √√

                                      A                                             A         (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                            4                             DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                      NSS – Memorandum

          1.9.3
                                                  ASSESSERINGS-      PUNT   KANDIDAAT
                                                      KRITERIA               SE PUNT
                                                  Stryklaag van
                                                                      2
                                                  hoofmuur
                                                  Stryklaag van T-
                                                                      2
                                                  aansluiting

                                     √       √

                             √           √
                                                                                                  (4)

1.10      •    Klei/Leiklipteëls √
          •    Gegalvaniseerde sinkplaat √
          •    Gegalvaniseerde IBR-sinkplaat
          •    Grasdakke
          •    Veselsementplate                                                                   (2)

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD

1.11      •    Houtrame benodig gereelde onderhoud. √
          •    Hout is duur, ingevoerde hardehout is skaars. √
          •    Houtrame kan nie effektief beveilig word nie.
          •    Hout word aangeval deur swamme en insekte.
          •    Hout is nie vuurbestand nie.                                                       (2)

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD
                                                                                                  [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                            5                             DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIE EN TOERUSTING

2.1       2.1.1       Draagbare elektriese skaaf √                                                   (1)

          2.1.2       Die masjien word hoofsaaklik gebruik vir die skaaf van:
                      • skaafkante. √
                      • eindes. √
                      • skuinstes.
                      • insnywerk.
                      • afkanting.                                                                   (2)

                      ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                     OF   ENIGE      ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD

          2.1.3       •   Die skaaf kan meer as 2 mm hout op een slag verwyder. √
                      •   Die skaaf is meer akkuraat.
                      •   Die skaaf is baie vinniger as 'n handskaaf.                                (1)

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                      OF   ENIGE      ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD

          2.1.4       Deur 'n kragopwekker te gebruik kan die skaaf nog steeds gebruik
                      word. √                                                                        (1)

2.2       2.2.1       •   Meting van hoogtes √
                      •   Meting van afstande √
                      •   Meting van hoeke                                                           (2)

          2.2.2       •   Die teleskopiese waterpas/bukswaterpas √
                      •   Die driepoot √
                      •   Teleskopiese staf √                                                        (3)

2.3
                                                √

                                                                                                     (1)
          ENIGE EEN HIERBO

2.4       Wanneer jy spoumure bou. √                                                                 (1)

2.5       2.5.1       Voorafvervaardigde betonrib/Betonrib/Rib. √                                    (1)

          2.5.2       •   Geriffelde staaf √
                      •   Gedraaide geriffelde staaf
                      •   Vierkantige gedraaide staaf
                      •   Ronde staaf                                                                (1)

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                      OF   ENIGE      ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                             6                         DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

          2.5.3       •   Dit dien as addisionele bewapening. √
                      •   Die staal mat kan aan die driehoekige bewapening van die rib
                          vasgedraai word met binddraad.
                      •   Verseker effektiewe verbinding tussen beton en rib.                  (1)

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                 OF    ENIGE     ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD

          2.5.4       By rib-en-blokvloere. √                                                  (1)

          2.5.5       •   Besprinkeling met water
                      •   'n Gepatenteerde seëlaar kan gebruik word
                      •   Beton kan met nat sand bedek word
                      •   Beton kan met seile bedek word
                      •   Beton kan met nat sak materiaal bedek word
                      •   Beton kan bedek word met 'n beskermende laag                         (1)

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                 OF    ENIGE     ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD

          2.5.6       •   Platkopstut √
                      •   Valkopstut
                      •   Veeldoelige stut
                      •   Stut                                                                 (1)

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                 OF    ENIGE     ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD

2.6       •    Bekistingsborde moet skoongemaak word nadat dit gebruik is. √
          •    Alle oorblyfsels van beton moet verwyder word. √
          •    Alle gate moet toegemaak word.
          •    Vormolies en emulsies moet aan die bekisting aangebring word.                   (2)

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD

2.7       •    Bekisting moet sterk genoeg wees om die gewig van die nat beton te kan
               dra. √
          •    Dit moet die gewig van gereedskap en werkers kan dra wat daarop
               werk. √
          •    Bekisting moet van 'n materiaal gemaak word wat op die terrein herstel
               kan word. √
          •    Die bekisting moet so gemaak word dat dit maklik opgerig en afgetakel
               kan word.
          •    Dit moet akkuraat aanmekaar gesit word.
          •    Dit moet verseël word om die verlies aan beton te beperk, wat
               heuningkoek effek kan veroorsaak.
          •    Dit moet skoon wees en vry van saagsels en vormolies.                           (3)
          ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                             7                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

2.8       2.8.1        A – Skuifstaaf √
                       B – Beuels/binders √
                       C – Ankerstaaf √
                       D – Hoofstaaf √                                                            (4)

          2.8.2        Spasieerders en dekkingsblokke word gebruik om die stawe weg te
                       hou van die bekisting. √                                                   (1)

2.9       •    Voetstukke word gebruik om 'n gelyke oppervlak te verkry om steiers op
               te rig. √
          •    Dit word gebruik sodat steiers nie in die grond wegsak nie.
          •    Dit versprei die gewig van die steiers, materiaal en werkers egalig na die
               grond toe.                                                                         (1)

          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD

2.10      2.10.1       Syfergate moet ingesit word bokant die vogweerlaag van die
                       buitemuur. √                                                               (1)

          2.10.2       Laat toe dat reënwater wat die buitemuur binnedring by die
                       syfergat kan uitloop. √                                                    (1)

          2.10.3       •   Die spou verhoed dat water die binnemuur binnedring. √
                       •   Die spou voorsien isolasie teen hitte. √
                       •   Die spou voorsien isolasie teen koue.
                       •   Die spou voorsien isolasie teen klank.                                 (2)

                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                 OF    ENIGE     ANDER
                       AANVAARBARE ANTWOORD

          2.10.4       Swak betonmengsel √                                                        (1)

          2.10.5       110 + 50 + 110 √ = 270 √                                                   (2)

2.11      Waterbestande gipsbord/veselsementborde/waterbestande laaghout. √                       (1)

2.12      Normale/Strookfondasies word gebruik. √                                                 (1)

2.13      Formeel √                                                                               (1)

2.14      Intrados √                                                                              (1)
                                                                                                  [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                                8                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                          NSS – Memorandum

VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE

3.1       3.1.1       B√                                                                              (1)

          3.1.2       E√                                                                              (1)

          3.1.3       D√                                                                              (1)

          3.1.4       C√                                                                              (1)

          3.1.5       A√                                                                              (1)

3.2       •    PVC-pyp √
          •    Koperpype √
          •    Gegalvaniseerde pyp √                                                                  (3)

3.3       3.3.1       Dit voorsien water aan die kraan. √                                             (1)

          3.3.2       Prop B kan verwyder word om toegang tot die binnekant van die
                      pyp te verkry. √                                                                (1)

          3.3.3       Vuilwaterpyp/PVC-pyp/Gegalvaniseerde pyp √                                      (1)

          3.3.4       40 mm/50 mm √                                                                   (1)

          3.3.5       Dit word gebruik om die pyp teen die muur te anker. √                           (1)

          3.3.6       Dit word gebruik om die vuilwater direk na die rioolput te lei. √               (1)

          3.3.7       100 mm binne/110 mm buite √                                                     (1)

          3.3.8       •    Die doel is om 'n waterseël/waterslot te verkry. √
                      •    Verhoed dat slegte reuke en gasse van die rioolstelsel die huis
                           binnedring.                                                                (1)

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                       OF    ENIGE      ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD

          3.3.9       P – sperder √                                                                   (1)

3.4       3.4.1       Wastrog √                                                                       (1)

          3.4.2       Rioolpyp/rioollyn √                                                             (1)

          3.4.3       Veiligheidsklep √                                                               (1)

          3.4.4       Stormwaterdreineerpyp √                                                         (1)

3.5       •    Dit bevat chemikalieë wat giftig is vir die bakterieë in die tenk. √
          •    Die tenk sal gou vol word en 'n blokkasie veroorsaak. √                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                           9          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                     NSS – Memorandum

3.6       A – Afsluitkraan√                                                   (1)

          B – Drukbeheerklep/Drukverminderingsklep √                          (1)

          C – Vakuumbreker √                                                  (1)

          D – Uitlaatklep/Kouewater-inlaat √                                  (1)

          E – Drupbak √                                                       (1)

          F – Veiligheidsklep/Warmwater-uitlaat √                             (1)

          G – Warmwatersilinder/Geiser √                                      (1)
                                                                              [30]

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                           10                      DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 4: HOEVEELHEDE, MATERIALE EN VERBINDING

4.1       4.1.1       1 130 mm √                                                            (1)

          4.1.2       150 mm √                                                              (1)

          4.1.3       114 mm √                                                              (1)

          4.1.4       Vensterstyl √                                                         (1)

          4.1.5       44 mm √                                                               (1)

          4.1.6       54 mm √                                                               (1)

          4.1.7       4√                                                                    (1)

4.2       4.2.1       B√                                                                    (1)

          4.2.2       A√                                                                    (1)

          4.2.3       D√                                                                    (1)

          4.2.4       C√                                                                    (1)

          4.2.5       D√                                                                    (1)

4.3       •    Gegalvaniseerde hoepelyster word gebruik om die dakkappe aan die
               muur te heg. √
          •    Om muurplate aan mure vas te heg.
          •    Vir kruisverspanning van die dak kappe.
          •    Om hout rame aan steenwerk te heg.
          •    Om bestaande steenwerk aan nuwe steenwerk te heg.                            (1)

          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD

4.4       Staalspykers √                                                                    (1)

4.5       •    Ankerbout √
          •    Chemiese hegters wat saam skroefdraadstawe en moere gebruik word
          •    Hulsankers kan gebruik word.                                                 (1)

          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                                    11                                DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                               NSS – Memorandum

4.6

4.6.1       A               B              C                                  D
                                                      Binne-afmeting van:
                                                      Lang mure = 10 040 √ - 2/220 √
                                                                = 9 600 √
                                                      Kort mure = 5 240 √ - 2/220 √
                                                                = 4 800 √
                                                                                                              (6)

4.6.2       A             B                C                             D
            1/         9, 6 √                         Binne-oppervlakte van kamer:
                     x 4, 8 √       46, 08 m2 √       Binnelengte = 9 600 mm
                                                      Binnewydte = 4 800 mm
                                                      Oppervlak is 46,08 m2
                                                                                                              (3)

4.6.3       A              B           C                               D
            1/            0,6                     Oppervlak van een teël:
                     √
                         x 0,6 √   0, 36 m2 √     Grootte van een teël = 600 mm x 600 mm
                                                  Oppervlak is 0, 36 m2

                                                                         Binne - oppervlak van kamer
                                                  Totale getal teëls =
                                                                           Oppervlakt e van een teël
                                                         46,08
                                                  =                 √√
                                                         0,36
                                                  = 128 teëls benodig √
                                                                                                              (6)
                                                                                                              [30]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                         12                      DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                    NSS – Memorandum

VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA

5.1       5.1.1       90 mm x 30 mm = 2 700 mm² √                                        (1)

          5.1.2       60 mm x 60 mm = 3 600 mm² OF 3 150 mm² √                           (1)

          5.1.3       15 mm x 30 mm = 450 mm² √                                          (1)

          5.1.4       2 700 mm + 3 600 mm – 450 mm = 5 850 mm² √                         (1)

          5.1.5       55 mm √                                                            (1)

          5.1.6       45 mm √                                                            (1)

          5.1.7       40 mm √                                                            (1)

          5.1.8       45 mm √                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                           13                                       DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                      NSS – Memorandum

5.2
                                                 90 N

                                             B
                                      50 N

                                                            C
                                                        F

                                  A
                                                  E             30°
                                   60°
                                                            30°
                                                  D

                          82,5 N                                      57,5 N

                                         RUIMTEDIAGRAM
                                                                                            a
5.2.1

                                                                              √
                                                                                                √
                                                                                                b

                                                                                  √
                                                                                        √
                                                                e                               d√

                                                                      √
                                                                          f
                                                                                                            (8)

                                                                                  √
5.2.2
           ONDERDEEL      AARD          GROOTTE
           AE           Stut √        95,2 N √
           DE           Stang √       47,6 N √                                                  c√

                                                                          VEKTORDIAGRAM
          NIE VOLGENS SKAAL
          GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN                                                     (4)
          Toleransie van 1N na elke kant

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                                 14                                 DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                            NSS – Memorandum

                                           12 N

                                    8N     3 N/m         4N             3N

                     A                B     C                D            E
                             2m             4m                   2m

              LR = 13 N               RUIMTEDIAGRAM                 RR = 14 N

5.3.1
                     √
            13 N

                                  √   5N

                                                    √
                                                                              NB: 14 – 3 = +11
                                                             -7 N
                                                         √
                                                                        √ -11 N
                         SKUIFKRAGDIAGRAM
                                                                                                             (5)

5.3.2
                                             √
                                                  30 N
                                  √
                             26 N
                                                             √
                                                                 22 N

                         √                                          √

                0                                                         0
                                  BUIGMOMENTDIAGRAM
                                                                                                             (5)
                                                                                                             [30]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                           15                             DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                      NSS – Memorandum

ANTWOORDBLAD 6.1

NR.                       VRAE                               ANTWOORDE                  PUNTE
        Identifiseer die tipe dakrandkonstruksie wat
1                                                             Oop dakrand                  1
        in die tekening gebruik word.

2       Noem die minimum helling van nommer 1.                     10°                     1

        Noem die standaardafmeting van
3                                                           114 mm x 38 mm                 1
        nommer 2.

4       Teken die tekensimbool van nommer 3.                                               1

5       Noem die kleurkode van nommer 3.                          Rooi                     1
                                                       Word gebruik om die
                                                       gewig van die dak egalig
6       Verduidelik die doel van nommer 4.             te versprei op die                  1
                                                       ondersteunde mure van
                                                       die gebou.
        Noem die standaardafmeting van
7                                                            50 mm x 76 mm                 1
        nommer 5.
        Noem die hart-op-hart-spasiëring vir
8                                                          900 mm tot 1 200 mm             1
        nommer 5.
                                                            Hoofstyl dakkap,
        As 'n tekenaar, beveel 'n toepaslike dakkap        SA (Howe) dakkap,
9       aan vir 'n gebou met 'n spanwydte van              W-dakkap, Sparpaar-             1
        4 meter.                                                dakkap

        Noem die breedte van die muur wat deur                  110 mm
10                                                                                         1
        nommer 6 aangedui word.
                                                                                √

        Teken die bo-aansig van die uitleg van 'n                   √               √
11      geweldak vir die voorgestelde gebou wat in                                         5
        die antwoordkolom aangedui word.               √
                                                                            √

                                                                         TOTAAL           15

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 16

Siviele Tegnologie
                         Downloaded from hlayiso.com  16                                                                     DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                               NSS – Memorandum        ASSESSERINGS-
                                                                                              PUNTE       LP
                                                                                                                        ASSESSERINGS-
                                                                                                                                                     PUNTE      LP
                                                                           KRITERIA                                          KRITERIA
                                                                  Plasing van buitemure         3                  Nokdekking                          1
VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE                                  NGV (korrek aangedui)         1                  Bepaal dakhoogte                    2
                                                                  VVV (korrek aangedui)         1                  Titel in drukskrif en skaal         2
ANTWOORDBLAD 6.2                                                  Vensters                      2                  Toepassing van skaal
                                                                  Vensterbanke                  2                  Een of twee verkeerd = 3
                                                                  Fassiebord                    1                  Drie of vier verkeerd = 2
                                                                                                                   Meer as vyf verkeerd = 1
                                                                  Afvoerpype                    2                  Geen afmeting korrek nie
                                                                  Dak (korrek geteken)          4                  =0                                  3
                                                                  Geut                          1                                      TOTAAL          25

                                                                  √              √
                     √
                                                                                          √
                                                      √                                                                                          √

                                                                                                               √
                                                  √
                                                          √

    √                         √                                                                 √                                                               √
                                                              √
        √                                                                                                                                                   √
                                  √                                                             √

                                                                                                                                             VVV √
                                                                                                      √                                                         NGV
NIE VOLGENS SKAAL NIE:
                                                  Wesaansig √         Skaal 1: 50 √            Toepassing van skaal                      √√ √
GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TESIEN
                                                                                                                                                     [40]
                                                                                                                             TOTAL:                  200
Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Feb March 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-feb-march-2016-afr/7eb54cd5-11f0-4e3f-9497-a4184a5fc489) — Civil Technology · QP · 2016 · Afr
- [CIV TEG GR12 SEPT2016 QP AFR MEMO](https://www.hlayiso.com/library/civ-teg-gr12-sept2016-qp-afr-memo/13eb7d3f-54b5-401f-9591-db1e136913f4) — Civil Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Civil Technology Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2016-memo-eng/fdee68d5-2123-4693-91fb-f15bb238437d) — Civil Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Civil Technology Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-feb-march-2017-memo-eng/3dffa55e-9170-423a-83fb-1131a7971b10) — Civil Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Civil Technology Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-feb-march-2017-memo-afr/5e0dbcb6-4bae-46d9-9e83-1fa6a9250578) — Civil Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Civil Technology Feb March 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-feb-march-2015-memo-eng/aedf8743-b698-4a4c-b0c6-791f5a20e050) — Civil Technology · Memo · 2015 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [CVLT Woodworking Eng watermark](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-woodworking-eng-watermark/8e178c6e-fa7b-40f4-8a2c-936e0bee3b38) — QP · 2025 · Eng
- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
