# Civil Technology Grade 12 Civil Technology 2021 Guideline

> Grade 12 Civil Technology exam guideline from the Civil Technology 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-gr-12-exam-guidelines-2021-afr/9918113d-b78c-4bc9-ad7e-667ae5e5569a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Exam guideline
- Year: 2021
- Exam period: Civil Technology
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Civil Technology 2021 Guideline](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-gr-12-exam-guidelines-2021-afr/9918113d-b78c-4bc9-ad7e-667ae5e5569a)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Civil Technology · 2021. Exam guideline, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SIVIELE TEGNOLOGIE

                          EKSAMENRIGLYNE

                                  GRAAD 12

                                       2021

                        Hierdie riglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                             2                   DBE/2021
                                          Eksamenriglyne

INHOUDSOPGAWE                                                     Page
1.     INLEIDING                                                           3

2.     KOGNITIEWE VLAKKE                                                   4

3.     STRUKTUUR VAN DIE VRAESTEL                                          5

3.1    Konstruksie – Struktuur van die vraestel                            6

3.2    Siviele Dienste – Struktuur van die vraestel                        7

3.3    Houtbewerking – Struktuur van die vraestel                          8

4.     TIPES VRAE WAT IN 'N SIVIELETEGNONOLOGIE-VRAESTEL GEVRA WORD        9

5.     SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING (SGA)                                   9

6.     ALGEMENE OPMERKINGS                                                 9

7.      AFSLUITING                                                        10

       HIERDIE RIGLYNDOKUMENT IS NIE 'N WERKSKEDULE NIE.
      DIT VERVANG NIE DIE INHOUD IN DIE KABV-DOKUMENT NIE.

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                            3                                       DBE/2021
                                         Eksamenriglyne

1.     INLEIDING

Die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Siviele Tegnologie gee 'n
uiteensetting van die aard en doel van die vak Siviele Tegnologie. Dit lei die filosofie wat
onderliggend is tot die onderrig en assessering van die vak in graad 12.

Die doel van hierdie Eksamenriglyne is om:

    Duidelikheid te gee oor die diepte en omvang van die inhoud wat in die graad 12 Nasionale
     Seniorsertifikaat(NSS)-eksamen in Siviele Tegnologie geassesseer gaan word
    Bystand te verleen aan onderwysers om leerders voldoende vir die eksamen voor te berei

Hierdie dokument gee aandag aan die finale graad 12 eksterne eksamen. Dit behandel nie die
skoolgebaseerde assessering ('SBA'), praktiese assesseringstake (PAT'e) of finale eksterne
praktiese eksamen nie aangesien dit in 'n aparte PAT-dokument, wat jaarliks bygewerk word,
hanteer word.

Hierdie riglyne moet saam met die volgende gelees word:

    Die Nasionale Kurrikulumstelling (NKS) se Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring
     (KABV): Siviele Tegnologie
    Die Nasionale Protokol vir Assessering: 'n Addendum tot die beleidsdokument, die Nasionale
     Senior Sertifikaat: 'n Kwalifikasie op Vlak 4 op die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR)
     rakende die Nasionale Protokol vir Assessering (Graad R tot 12)
    Die nasionale beleid met betrekking tot die program- en promosievereistes van die Nasionale
     Kurrikulumstelling, graad R tot 12

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                          4                                     DBE/2021
                                       Eksamenriglyne

2.     KOGNITIEWE VLAKKE

Bloom se Taksonomie bestaan uit ses vlakke, soos hieronder getoon.

                                      Evaluering

                                        Sintese
                                      Analisering

                                      Toepassing

                                   Verstaan/Begrip

                                        kennis

Die volgende kognitiewe vlakke, voorbeelde van werkwoorde en gewig is op Siviele Tegnologie
van toepassing:

             KOGNITIEWE VLAKKE – DENKVAARDIGHEDE VEREIS
  VLAKKE VAN             TIPES             VOORBEELDE VAN
  KOGNITIEWE        KOGNITIEWE              WERKWOORDE/                        GEWIG
   VEREISTES         VEREISTES               AKSIEWOORDE
                                        Rangskik; Kies/Selekteer;
                         Kennis             Definieer; Beskryf;
                                            Vind; Identifiseer;
Laer orde                                                                        30%
               Memoriseer en herroep Benoem; Maak 'n lys/Aanteken;
                  informasie/inligting        Noem; Herken;
                                            Herhaal; Verklaar
                                         Klassifiseer; Verstaan;
                                        Kies/Selekteer; Definieer;
                                            Beskryf; Bespreek;
                         Begrip
                                         Onderskei; Verduidelik;
                                         Veralgemeen; Dui aan;
                Verstaan/Interpreteer
                                             Illustreer; Lei af;
                informasie/inligting in
                                            Interpreteer; Pas;
                    jou eie woorde
                                              Maak; Beskryf;
                                             Omskryf/Hersien;
Middelorde                                  Herhaal; Som op                      50%
                                            Pas toe; Pas aan;
                                           Bereken; Vergelyk;
                     Toepassing:             Voltooi; Bepaal;
                                              Ontdek; Teken;
                 Pas kennis op nuwe      Verduidelik; Versamel;
                      situasies toe       Identifiseer; Illustreer;
                                        Verander; Stel in werking;
                                            Berei voor; Toon;
                                         Skets; Los op; Gebruik

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                           5                                        DBE/2021
                                        Eksamenriglyne

                                 Analise             Analiseer; Klassifiseer;
                                                     Kategoriseer; Vergelyk;
                         Verdeel kennis in dele en     Kontras; Onderskei;
                           toon verband tussen       Kritiseer; Diskrimineer;
                                   dele.             Onderskei; Bestudeer;
                                                        Ondersoek; Toets
                                                      Rangskik; Saamstel;
                                 Sintese
                                                      Kombineer; Ontwerp;
                                                        Konstrueer; Skep;
                             Bring kennisdele
                                                       Beeld uit; Ontwerp;
                          bymekaar om 'n geheel
                                                          Ontwikkel; Vind
                                 te vorm.
                                                           foute/Vind uit;
                                                     Formuleer; Inkorporeer;
                           Bou verhoudings vir
Hoër orde                                               Integreer; Dink uit;         20%
                             nuwe situasie
                                                       Organiseer; Beplan;
                                                       Probleemoplossing;
                                                     Produseer; Struktureer
                                                     Beoordeel; Assesseer;
                                                       Lewer kommentaar;
                                                              Vergelyk;
                               Evaluering
                                                          Kritiese analise;
                                                          Gevolgtrekking;
                         Beoordeel op grond van
                                                            Verduidelik;
                                kriteria.
                                                       Evalueer; Ondervra;
                                                         Lei af; Beoordeel;
                                                      Voorspel; Beveel aan;
                                                             Bestudeer

LET WEL:       Die moeilikheidsgraad word nie bepaal deur die werkwoord wat gebruik word nie,
               maar eerder deur die konteks van die vraag/inhoud wat geassesseer word.

3.     STRUKTUUR VAN DIE VRAESTEL

Hierdie eksamenriglyne is saamgestel in ooreenstemming met die KABV-dokument (in 2014
uitgereik) wat fokus op spesialisering in tegniese vakke.

Hierdie riglyne moet saam met die inhoudsbeskrywing per kwartaal en Afdeling 4 van die
KABV- dokument vir graad 12 Siviele Tegnologie gebruik word. Daar moet ook aan die
SANS/SABS-gebruikskode vir Boutekeninge voldoen word. Die finale eksamenvraestel duur
3 uur. Die maksimum punt is 200 en die vraestel sal uit SES vrae bestaan. Die summatiewe
assessering (eksamens) sal voorsiening maak vir 'n verskeidenheid kognitiewe vlakke en
vermoëns van leerders.

    In ELKE spesialisering bestaan die GENERIESE gedeelte uit dieselfde vrae en dieselfde
     gewig. Hierdie gedeelte bestaan uit TWEE vrae.
    In ELKE spesialisering fokus die SPESIFIEKE gedeelte slegs op die inhoud wat op daardie
     spesialisering van toepassing is. Hierdie gedeelte bestaan uit VIER vrae.

Daar sal APARTE vraestelle vir ELK van die spesialiserings wees. Daar sal SES vrae in elke
vraestel wees. Kandidate moet AL SES die vrae in die vraestel beantwoord.

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                               6                                         DBE/2021
                                            Eksamenriglyne

3.1    Konstruksie – Struktuur van die vraestel

                                                                      TOTALE PUNTE
       VRAAG                            INHOUD                                          TYD

                                   GENERIES – AFDELING A

                     WBGV, Veiligheid
                     Materiaal
           1                                                          20             18 minute
                     Gereedskap en Toerusting
                     Verbinding/Hegting
                     Interpretasie van gevorderde tekeninge:
                      Terreinplan, vloerplan en aansigte van
                          veelverdiepinggeboue (berekeninge van
                          oppervlakte, omtrek en lengte van 'n muur
                          deur afmetings van die tekeninge gegee,
                          af te lei
           2                                                          40             36 minute
                      Basiese tekensimbole wat verband hou
                          met die bou-omgewing volgens die SANS
                          vir Boutekeninge (kandidate moet in staat
                          wees om basiese tekensimbole te
                          interpreteer wat met die bou-omgewing
                          verband hou)

                                 VAKSPESIFIEK – AFDELING B

                     Dakke
           3         Trappe                                           30             27 minute
                     Verbinding/Hegting (Vakspesifiek)
                     Uitgrawings
                     Bekisting
           4                                                          40             36 minute
                     Gereedskap en Toerusting (Vakspesifiek)
                     Materiaal (Vakspesifiek)
                     Pleister en Vlaklaag
           5         Steenwerk                                        30             27 minute
                     Grafika as Kommunikasiemiddel
                     Bewapening in Beton
                     Fondasies
           6                                                          40             36 minute
                     Betonvloere
                     Hoeveelhede (Vakspesifiek)
                                                GROOTTOTAAL:          200            180 minute

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                             7                                           DBE/2021
                                          Eksamenriglyne

3.2    Siviele dienste – Struktuur van die vraestel

                                                                      TOTALE PUNTE
       VRAAG                           INHOUD                                          TYD

                                   GENERIES – AFDELING A

                     WBGV, Veiligheid
                     Materiaal
           1                                                          20             18 minute
                     Gereedskap en Toerusting
                     Verbinding/Hegting
                     Interpretasie van gevorderde tekeninge:
                      Terreinplan, vloerplan en aansigte van
                          veelverdiepinggeboue (berekeninge van
                          oppervlakte, omtrek en lengte van 'n muur
                          deur afmetings van die tekeninge gegee,
                          af te lei
           2                                                          40             36 minute
                      Basiese tekensimbole wat verband hou
                          met die bou-omgewing volgens die SANS
                          vir Boutekeninge (kandidate moet in staat
                          wees om basiese tekensimbole te
                          interpreteer wat met die bou-omgewing
                          verband hou)

                                 VAK SPESIFIEK – AFDELING B

                     Konstruksie wat met Siviele Dienste Verband
                     Hou
           3                                                          30             27 minute
                     WBGV, Veiligheid (Vakspesifiek)
                     Hoeveelhede (Vakspesifiek)
                     Kouewatertoevoer
                     Warmwatertoevoer
           4                                                          40             36 minute
                     Gereedskap en Toerusting (Vakspesifiek)
                     Materiaal (Vakspesifiek)
                     Grafika as Kommunikasiemiddel
                     (Patroonontwikkeling)
           5                                                          30             27minute
                     Dakwerk
                     Stormwater
                     Bogrondse Dreinering (Riolering)
                     Ondergrondse Dreinering (Riolering)
           6                                                          40             36 minute
                     Sanitêre toebehore
                     Hegting (Vakspesifiek)
                                                                                       180
                                                 GROOTTOTAAL:         200
                                                                                      minute

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                             8                                           DBE/2021
                                          Eksamenriglyne

3.3    Houtbewerking – Struktuur van die vraestel

                                                                      TOTALE PUNTE
        VRAAG                          INHOUD                                          TYD

                                   GENERIES – AFDELING A

                     WBGV, Veiligheid
                     Materiaal
           1                                                          20             18 minute
                     Gereedskap en Toerusting
                     Verbinding/Hegting
                     Interpretasie van gevorderde tekeninge:
                      Terreinplan, vloerplan en aansigte van
                          veelverdiepinggeboue (berekeninge van
                          oppervlakte, omtrek en lengte van 'n muur
                          deur afmetings van die tekeninge gegee,
                          af te lei
           2                                                          40             36 minute
                      Basiese tekensimbole wat verband hou
                          met die bou-omgewing volgens die SANS
                          vir Boutekeninge (kandidate moet in staat
                          wees om basiese tekensimbole te
                          interpreteer wat met die bou-omgewing
                          verband hou)

                                 VAKSPESIFIEK – AFDELING B

                     Vensters
                     Kaste
           3                                                          30             27 minute
                     Muurpanele
                     Hoeveelhede (Vakspesifiek)
                     Dakke
                     Plafonne
           4                                                          40             36 minute
                     Gereedskap en Toerusting (Vakspesifiek)
                     Materiaal (Vakspesifiek)
                     Formele
                     Bekisting
           5                                                          30             27 minute
                     Skoring
                     Grafika as Kommunikasiemiddel
                     Hangvloere
                     Trappe
           6         Ysterware                                        40             36 minute
                     Deure
                     Verbindings
                                                                                       180
                                                 GROOTTOTAAL:         200
                                                                                      minute

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                              9                                        DBE/2021
                                           Eksamenriglyne

4.         TIPES VRAE WAT IN 'N SIVIELETEGNOLOGIE-VRAESTEL GEVRA KAN WORD

Die vraestel sal uit verskillende soorte vrae bestaan wat die volgende insluit maar nie daartoe
beperk is nie:

     Pasitems
     Meervoudige keuse
     Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings deur 'n woord/term uit die lys
      hieronder te kies.
     Vrae waar kandidate feite moet kan stel, vergelyk, onderskei, beskryf, konsepte verduidelik
      en foute kan identifiseer met aanbevelings en stellings.
     Tekeninge en sketse wat verband hou met die kurrikulum om die samestelling, werkbeginsels
      en ander aspekte van die vakinhoud te demonstreer.

5.         SKOOLGEBASEERDE ASSESERING (SGA)

Afdeling 4 Assessering: Op bladsy 106 word die gewig van die graad 12-SGA-punte in die KABV
vir Siviele Tegnologie verkeerd aangedui. Die gewig moet 5 van die 25 (20%) vir kwartaal 1-toets
en 10 uit 25 (40%) vir onderskeidelik die Junie- en die voorbereidende eksamen wees.

SGA-punte vir Siviele Tegnologie moet soos hierbo aangedui, bereken word.

6.         ALGEMENE OPMERKINGS

     6.1     Kandidate moet daarop let dat nasieners slegs dit wat die kandidaat geskryf het, kan
             nasien. Nasieners mag nie interpreteer wat hulle dink die kandidate bedoel het nie.
             Daarom is dit baie belangrik dat die kandidate goed gekonstrueerde sinne moet skryf en
             reaksies op 'n logiese en kronologiese wyse moet struktureer.

             Korrekte vakterminologie moet afgedwing word, aangesien punte nie vir verkeerde
             vakterminologie toegeken word nie.

     6.2     Vir berekeninge:
              'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord geskryf
                  word.
              Waar die kandidaat 'n beginselfout gemaak het, bv. bymekaar te tel in plaas
                  daarvan om te vermenigvuldig, word geen punte vir die berekening toegeken nie.

     6.3     Vir tekeninge:
              Die deel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die korrekte posisie
                  geteken word om 'n punt te verdien.
              Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word as die byskrif die korrekte deel aandui.

     6.4     Wanneer 'n kandidaat die verkeerde tekening geteken het, bv.:
              'n Horisontale snit in plaas van 'n vertikale snit, sal geen punte vir die tekening
                toegeken word nie aangesien die kandidaat nie op die verwagte uitkoms gereageer
                het nie.
              'n Ortografiese aansig in plaas van 'n snitaansig, sal geen punte vir die tekening
                toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie op die verwagte uitkoms gereageer
                het nie.
              'n Ortografiese aansig in plaas van 'n isometriese aansig, sal geen punte vir die
                tekening toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie op die verwagte uitkoms
                gereageer het nie.

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                           10                                       DBE/2021
                                        Eksamenriglyne

7.     GEVOLGTREKKING

Hierdie Eksamenriglyndokument is bedoel om die assesseringsaspirasies wat in die KABV-
dokument voorgestaan word, te verwoord. Dit is derhalwe nie 'n plaasvervanger van die
KABV-dokument, wat onderwysers vir onderrig moet gebruik, nie.

Kwalitatiewe kurrikulumdekking, soos uiteengesit in die KABV, kan nie oorbeklemtoon word nie.

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2021 English Civil Services](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2021-english-civil-services/80eb9860-b118-41e2-98fd-5bea1b29a026) — Civil Technology · Memo · 2021 · Eng
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 English Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-english-construction/551ab3e9-47c5-4ab0-a0cf-bc66dda5a956) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng
- [Civil Technology May June 2021 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2021-woodworking-eng/8f870317-4f98-4448-b660-0d528b30c2a4) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng
- [Civil Technology May June 2021 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2021-woodworking-afr/ff7a7835-2450-4747-baaf-85c46ef7d411) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [Civil Technology May June 2021 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2021-civil-services-eng/dcb7f976-b3d6-42a9-b2b1-44ae9b2d8e3f) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-civil-services-english/c1f2441d-22ba-4ae6-9e56-137cc442080c) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-english/4d9c54ef-f526-46ad-82d4-8dd419eafb50) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-woodworking-english/6e7f4be5-4ffb-4654-b98b-b4cc4dfc4cc7) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
