# Civil Technology Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2018-memo-afr/5658b3b9-7dc1-4539-afe1-ac2cbb68dce8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2018-memo-afr/5658b3b9-7dc1-4539-afe1-ac2cbb68dce8)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                SIVIELE TEGNOLOGIE

                                          2018

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                           PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                             2                                  DBE/2018
                                     SSE – Nasienriglyne

VRAAG 1: KONSTRUKSIE, VEILIGHEID EN MATERIAAL

1.1       1.1.1       'n Harde hoed:
                      • beskerm die werker teen enige kopbeserings. 
                      • beskerm die werker teen vallende objekte van bo.
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE                          ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD                                                      (1)

          1.1.2       Die werker kan 'n stofmasker/asemhalingsmasker/gasmasker/
                      oorjas/oorpak dra.                                                       (1)

          1.1.3       Indien die werker nie die veiligheidstoerusting gebruik nie, kan:
                      • Sy/Haar oë beskadig word 
                      • Puin in sy/haar oë beland
                      • Enige deel van sy/haar liggaam beseer word indien hy/sy nie
                           'n beskermende oorjas dra nie.
                      • Gehoor beskadig word indien beskerming nie gebruik word
                           nie.
                      • Stof kan ingeasem word
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD                                                      (1)

1.2       1.2.1       Oormowwe.                                                                (1)

          1.2.2       Word geplaas naby enige werksarea op 'n terrein met harde
                      geluide/geraas. 
                      ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD                                          (1)

1.3       1.3.1       SA of Howe dakkap                                                        (1)

          1.3.2       A – Hoofstyl 
                      B – Hangstyl 
                      C – Dakspar/Kapbeen                                                      (3)

          1.3.3       Die val/helling van 'n dakkap wat vir 'n grasdak gebruik word moet
                      45˚ wees en die dakkap in FIGUUR 1.3 het 'n val/helling van 30°.
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                  (1)

          1.3.4       • Betonteëls 
                      • Kleiteëls
                      • Leiklipteëls
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                  OF    ENIGE     ANDER           (1)
                      AANVAARBARE ANTWOORD

1.4       Vogweerlaag word gebruik tussen die betonvloer en die muur en tussen lae
          steenwerk. 
          Vogweermembraan word gebruik onder die vloer om die hele oppervlak van
          die kamer of gebou te bedek of as waterdigting onder dakbedekking.                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                              3                                 DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

1.5                                             
                       110                 55       

               75                                  

                     GEWONE        VROUESLUITER
                     STEEN

           ASSESSERINGSKRITERIA                 PUNT        KANDIDAAT SE
                                                               PUNT
           Korrektheid van aansigte                 2
           Byskrifte van aansigte                   1
           Korrekte afmetingslyne                   1
           Wydte van vrouesluiter                   1
           TOTAAL:                                  5                                           (5)

1.6       Galvanisering is duurder as verf maar hou langer as verf. 
                                               OF
          Verf is goedkoper as galvanisering en gee 'n wye verskeidenheid van kleure
          en oppervlak afwerkings. 
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                              (1)
1.7       • Vernis 
          • Olie
          • Was
          • Koolteer kreosoot
          • verf
          • Giftige chemiese soute (water en oplosbare soute)
          • Organiese mengsels
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                              (1)

1.8                          

                                           

              ASSESSERINGSKRITERIA              PUNT        KANDIDAAT SE
                                                               PUNT
              Tong (kan in middel wees)                 1
              Groef (kan in middel wees)                1
              Plank                                     1
              TOTAAL:                                   3                                       (3)

1.9       Sement bind die bestanddele van beton aanmekaar.                                     (1)

1.10      •     Massabeton – is 'n hoeveelheid beton met geen bewapening. 
          •     Gewapende beton – is beton wat versterk is met staal stawe om die
                struktuur te versterk.                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                            4                                DBE/2018
                                    SSE – Nasienriglyne

1.11      • Kompaktering met hand (staaf en graaf) 
          • Kompaktering deur vibrasie (Meganiese vibreerder/triller)
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                           (1)

1.12      •    'n Saktoets word gebruik om die werkbaarheid/konsistensie van beton te
               toets. 
          •    'n Kubustoets word gebruik om die druksterkte van beton te toets.            (2)

1.13      •   Dekstrook/H-strook/Dekoratiewe stroke 
          •   Hegtingsband
          •   Rhinolite
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                           (1)
                                                                                             [30]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                              5                             DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIE EN TOERUSTING

2.1       2.1.1       •   A – Staaldop 
                      •   C – Staalpunt                                                    (2)

          2.1.2       Ongeroerde grond                                                     (1)

          2.1.3       'n Valhamer                                                          (1)

          2.1.4       Voorafgegote beton heipale kan gebruik word wanneer:
                      • Die grond sag of nie stabiel is nie
                      • Die waterinhoud van grond hoog is 
                      • Daar 'n hoë watertafel is
                      • Ondergrond onderhewig is aan beweging
                      • Opvulmateriaal nie behoorlik gekompakteer is nie
                      ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE                     ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD                                                  (2)

2.2       •    Bring die water vlak in die een kant van die deurskynende pyp/
               pypwaterpas in lyn met die eerste hoogte/vlak. 
          •    Neem die ander kant van die pyp na die ander posisie waar die vlak
               oorgedra moet word deur die eerste vlak te behou en 'n merk langs die
               watervlak te maak by hierdie punt.                                          (2)

2.3       • Meetband 
          • Kalklyn/krytlyn 
          • Bouerslyn 
          • Bouerswinkelhaak
          • Reihout
          • Waterpas
          ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD                                                                          (3)

2.4       2.4.1       Hoekslyper                                                           (1)

          2.4.2       Slypwiel/snylem                                                      (1)

          2.4.3       •  Die veiligheidskerm beskerm die werker teen vonke en puin
                         van slypwiele en materiale. 
                      • Die veiligheidskerm beskerm die liggaamsdele van die werker
                         teen die roterende slypwiel.
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                              (1)

2.5       2.5.1       Senter/Draaivorm/Profiel/Formeel                                     (1)

          2.5.2       Sluitsteen                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                           6                               DBE/2018
                                   SSE – Nasienriglyne

2.6       A – Kompressie/Drukkrag
          B – Trekkrag                                                                    (2)

2.7
                                         
                                       

                                          
                                        √
                                   
                                   √ 

               NGV                                              NGV

                       

                                                 

                     ASSESSERINGSKRITERIA                PUNT    KANDIDAAT
                                                                  SE PUNT
           6 lae steenwerk bokant die twee bestaande      2
           lae
           Dagha/Mortel tussen steenlae                   1
           Simbool vir beton in die holte tussen mure     1
           Simbool vir beton in die fondasie              1
           Die simbool vir terugvulling                   1
           Die vogweerlaag tussen die mure en die         2
           holte.
           Die syfergat                                   1
           Een muurbint                                   1
           TOTAAL:                                        10                               (10)

2.8       Stapelmuur/Droë muur                                                            (1)

2.9       Nadele van stapel/droë mure:
          • Hulle is minder klankdig as steenwerk. 
          • Hulle is minder vuurbestand as steenwerk.
          • Stapel-/droëmure moet aanmekaar geheg of aan bestaande mure verbind
            word om stewigheid te verseker.
          • Stapel/droëmure kan nie swaar gewig dra nie.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                              7                              DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

2.10      2.10.1      A – Ankerstaaf 
                      B – Skuifstaaf                                                        (2)

          2.10.2      Die struktuur kan faal/ineenstort                                     (1)

          2.10.3      • Om die hoof- en ankerstawe bymekaar te hou. 
                      • Om skuifspanning te weerstaan
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                               (1)

2.11      A – Skroefdraad staaf met moere 
          B – Latwerk 
          C – Voering 
          D – Kraag 
          E – Vertikale klampe                                                              (5)

2.12      C, B, A                                                                            (1)
                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                           8                         DBE/2018
                                   SSE – Nasienriglyne

VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE

3.1       3.1.1       E                                                             (1)

          3.1.2       G                                                             (1)

          3.1.3       D                                                             (1)

          3.1.4       F                                                             (1)

          3.1.5       C                                                             (1)

          3.1.6       B                                                             (1)

3.2       'n Watersperder word geïnstalleer:
          • onder opwasbakke 
          • baddens
          • toilette
          • by 'n rioolput
          • by ‘n stort                                                              (1)
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

3.3       P watersperder of S watersperder of bottelsperder                         (1)

3.4       3.4.1

                                                                                   (2)

          3.4.2

                                        
                                                                                     (2)

          3.4.3

                            
                                                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                          9                                    DBE/2018
                                  SSE – Nasienriglyne

3.5

                                                                         UITLAAT
                 INLAAT                                              
                                                                

                                                                    
                                                                             OPENING
                                                        

                     ASSESSERINGSKRITERIA                   PUNT     KANDIDAAT SE
                                                                        PUNT
           Buitemure met pleister en openinge                    3
           Binne muur met opening en pleister                    2
           Inlaat pyp met T-verbinding                           2
           Uitlaat pyp met T-verbinding                          2
           Vloeistofvlak                                         1
           Betonblad aan bokant met mangate                      1
                                              TOTAAL:           11
                                                                                               (11)

3.6       • Boorgate 
          • Putte
          • Reënwater
          • Sneeu
          • Riviere
          • Ontsouting
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD                                                                             (1)

3.7       Stormwaterstelsels word gebruik stormwater na riviere of laagliggende
          damme te neem. 
          OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD.                                                 (1)

3.8       • Sonkrag 
          • Kernkrag
          • Water-/Hidro-elektrisiteit
          • Wind
          • Natuurlike gas
          • Kragopwekker                                                                       (1)
          • Omskakelaar
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                          10                                 DBE/2018
                                   SSE – Nasienriglyne

3.9       •  Songeisers is omgewingsvriendelik. 
          •  Songeisers kan gebruik word op plekke waar geen elektrisiteit beskikbaar
             is nie.
          • Warmwater is beskikbaar teen baie lae koste indien die installasie koste
             reeds gedek is.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD                                                                           (1)

3.10      • Gebruik van sonkrag as 'n alternatiewe bron van krag. 
          • Gebruik toestelle slegs wanneer nodig.
          • Gebruik van lae energie of LED gloeilampe.
          • Skakel ligte af in vertrekke wat nie in gebruik is nie.
          • Stort vir korter tydperke om die oorgebruik van die geiser te verhoed.
          • Kook slegs die benodigde hoeveelheid water vir die doel.
          • Gebruik ‘n tydskakelaar op die geiser.
          • Gebruik gas
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
                                                                                             (1)
          ANTWOORD
                                                                                             [30]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                            11                  DBE/2018
                                     SSE – Nasienriglyne

VRAAG 4: HOEVEELHEDE, MATERIAAL EN VERBINDING

4.1       4.1.1       B                                                        (1)

          4.1.2       C                                                        (1)

          4.1.3       D                                                        (1)

          4.1.4       A                                                        (1)

          4.1.5       C                                                        (1)

4.2       4.2.1       2 030/2 030 mm                                           (1)

          4.2.2       1                                                        (1)

          4.2.3       44/44 mm                                                 (1)

          4.2.4       813/813 mm                                               (1)

          4.2.5       200/200 mm                                               (1)

          4.2.6       32/32 mm                                                 (1)

          4.2.7       220/220 mm                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                          12                                   DBE/2018
                                   SSE – Nasienriglyne

       A                 B         C                                  D
                                            Hartlyn: Bobou
                                            2/ 7 000 mm          =        14 000 mm 
                                            2/ 4 200 mm          =         8 400 mm 
                                                         TOTAAL: =        22 400 mm
                                            Minus 4/ 220         =           880 mm 
                                                                 =        21 520 mm            (4)

1/                   21,52                 Oppervlakte van mure van bobou
                      2,6     55,95 m²                                                        (3)

1/                   2,1                   Oppervlakte van sydeur
                     0,9      1,89 m²                                                         (3)

1/                   2,4                   Oppervlakte van motorhuisdeur
                     2,1      5,04 m²                                                         (3)

1/                   1,5                   Oppervlakte van venster
                     0,45     0,68 m²                                                         (3)

                                            Totale oppervlakte van muur na aftrekkings
                                            = 55,95 m²- 1,6 m² - 5,04 m² – 0,68 m² 
                                            = 48,63 m²                                         (2)

                                                                                               (18)

                                                                                               [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                       13                                DBE/2018
                                SSE – Nasienriglyne

VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA

5.1

(A1 x d) + (A2 x d)
   Totale oppervlakte
                                 
= (3 600 mm² x 30 mm) + (900 mm² x 70 mm)
                 4 500 mm² 

= 108 000 mm³ + 63 000 mm³
           4 500 mm²
              
= 171 000 mm³
   4 500 mm² 

= 38  mm 

OF

 Deel             Oppervlakte                X              AX
 1        60 mm x 60 mm = 3 600 mm²     30 mm       108 000 mm³

 2        15 x 60 = 900 mm²             70 mm       63 000 mm³

 ∑        4 500 mm²                                  171 000 mm³

X=
      ∑ Ax
      ∑A
= 171 000 mm³ 
    4 500 mm² 

= 38  mm                                                                               (9)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                           14                                      DBE/2018
                                    SSE – Nasienriglyne

5.2                                    80 N
                               A

                               E
                                                          B
                                                                            40 N
                                              D
                              60°                                 30°

                                              10 m    C
                              DIAGRAM A: RUIMTEDIAGRAM                                            (1)
                      a

                                                  

                      

                                                                               e

                     b

                                                                       

                      

                                   
                      c                                                                            (6)
                                                              d

                                        NIE OP SKAAL NIE

          GEBRUIK 'n MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN
            DEEL      AARD
           AE       Stang 
           BD       Stang 
           CD       Stut
           DE       Stut 

          Toleransie van 1 N na weerskante                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                              15                                     DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

5.3       5.3.1          16 N                                                                       (1)

          5.3.2          4m                                                                         (1)

          5.3.3          6m                                                                         (1)

          5.3.4
                                           8N         4 N/m      4N

                                           B           C          D         E
                                  A   2m              4m              2m
                            RL =15 N                                   RR = 13 N

                                                RUIMTEDIAGRAM

                            15 N      

                                                7N

                             0N                                             0N 

                                                                  -9N
                                                                 - 13 N                      (8)
Korrekte vorm                                                         

                                   SKUIFKRAGDIAGRAM
                     GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN
      ASSESSERINGSKRITERIA                       PUNT        KANDIDAAT SE PUNT
Korrekte vorm van skuifkrag diagram                1
Waardes van skuifkragte korrek gemeet
                                                  5
en aangedui
Horisontale lyne aangedui                         2
TOTAAL                                            8

Indien die tekening nie op die korrekte skaal geteken is nie sal die kandidaat met 1
punt gepenaliseer word.

                                                                                                     [30]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                          16                                      DBE/2018
                                   SSE – Nasienriglyne

VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 6.1

NO.                        VRAE                        ANTWOORDE                    PUNTE
        Identifiseer die tipe dakoorhang        Oop dakrand
1
        konstruksie wat in die tekening                                                1
        gebruik word.
        Noem die minimum helling (val) van      5 – 10°
2
        nommer 1 indien gegalvaniseerde dak                                            1
        plaatbekleding gebruik word.
3                                               Bindbalk
        Identifiseer nommer 2.                                                         1

4       Noem die standaardafmeting van          38 mm x 38 mm
                                                                                       1
        nommer 3.
                                                Om die opening tussen die
5       Noem die doel van nommer 4.             muur en die plafon te bedek.           1
        Noem die timmerhout wat op die          Muurplaat
6
        bokant van die buitemuur aangetoon                                             1
        word gemerk nommer 5.
7
        Teken die tekensimbool vir
                                                                                       2
        nommer 6 in die volgende kolom.
                                                Om te verhoed dat stof,
8
        Verduidelik die doel van nommer 7.      insekte, rotte, wind en voëls die      1
                                                gebou binnekom.
                                                PVC, aluminium,
9       Noem EEN materiaal wat vir nommer
                                                gegalvaniseerde plaatmetaal.           1
        8 gebruik kan word.
                                                Fassiebord
10      Identifiseer nommer 9.                                                         1

                                                Afvoerpyp
11
        Identifiseer nommer 10.                                                        1

12      Teken 'n netjiese vryhandlyn diagram
        van 'n vink of W dakkap in die                                
                                                                                      3
        volgende kolom.                                   

                                                                      TOTAAL:          15

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 17

Siviele Tegnologie
                        Downloaded from hlayiso.com    17                                                                        DBE/2018
                                                SSE – Nasienriglyne

                                                                                                                                           KANDIDAAT
 SENTRUMNOMMER:
                                                                                                                                   PUNTE
                                                                                                              ASSESSERINGS
 EKSAMENNOMMER:
                                                                                                                                            SE PUNT
                                                                                                              KRITERIA

 ANTWOORDBLAD 6.2                                                          
                                                                                                              Buitemure             2
                                                                                                             NGV (korrek
                                                                                                                                    1
                                                                                                              geteken)
                                                                                                              VVV (korrek
                                                                                                                                    1
                                                                                                              geteken)

                                                                                                           Venster               1
                                                                                                              Vensterbank           1
                                                                                                             Deur opening          1
                                  30°
                                                                                                              Trap                  1
                                                                                                             Fassie bord           1
                                                                                                             Reën-water
                                                                                                                                    1
                                                                                                              afvoer/lei pyp
                                                                                                              Dak (korrek
                                                                                                                                    2
                                                                                                              geteken)
                                                                                                              Geut                  1
                                                                                                              Nokbedekking          1
                                                                                                            Bepaling van
                                                                                                            dakhoogte.
                                                                                                                                    4
                                                                                                           Enige VIER
                                                                                                                                    4
                                                                                                              byskrifte
                                                                                                              Toepassing van
                                                                                                              skaal
                                                                                                              Een of twee
                                                                                                VVV          verkeerd     =3
                              
                                                                                                NGV          Drie of vier
                                                                                                              verkeerd      =2
                                                     6 550                                                    Meer as vyf
                                                                                                              verkeerd     =1
                                                                                                              Geen afmetings
                                                                                                              korrek nie =          3
                                                                                                              0correct = 0
                                                                          Toepassing van skaal       
                                                                                                              TOTAAL                25

NIE OP SKAAL: GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE                                     Enige vier byskrifte    
VRAAG NA TE SIEN

 Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2018-memo-eng/559fa58b-574d-4982-8261-326355e9f841) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Civil Technology May June 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2018-eng/0387d44e-4420-441b-98de-c3b1cb463e5c) — Civil Technology · QP · 2018 · Eng
- [CVLT GR12 MEMO ENG SEPT2018 CONSTRUCTION](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-eng-sept2018-construction-1/b6d609b6-89a5-4b39-a9b7-0d878af45cd4) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [CVLT GR12 MEMO AFR SEPT2018 SIVIELE DIENSTE D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-afr-sept2018-siviele-dienste-d/f328c182-752d-488c-88b6-f2a5cadcbcf2) — Civil Technology · Memo · 2018 · Afr
- [CVLT GR12 MEMO ENG SEPT2018 CONSTRUCTION](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-eng-sept2018-construction/2e799de8-da85-41b4-ad09-68d5cdf064b6) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [CVLT GR12 MEMO AFR SEPT2018 SIVIELE DIENSTE](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-afr-sept2018-siviele-dienste/4e2739ce-136f-4b93-9ff9-009fc471f0b4) — Civil Technology · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [CVLT Woodworking Eng watermark](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-woodworking-eng-watermark/8e178c6e-fa7b-40f4-8a2c-936e0bee3b38) — QP · 2025 · Eng
- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
