# Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-afr/2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-afr/2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
              NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                      SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE

                                          2019

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                        PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             2                             DBE/2019
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1:        WBGV, MATERIAAL, VEILIGHEID, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
                HEGTING (GENERIES)

1.1       1.1.1        G                                                                     (1)

          1.1.2        E                                                                     (1)

          1.1.3        A                                                                     (1)

          1.1.4        C                                                                     (1)

          1.1.5        D                                                                     (1)

1.2       • Wanneer swaar materiale/vragte nie korrek opgetel/opgelig/afgehaal/
            hanteer word nie. 
          • Die verkeerde liggaamsposisie wanneer swaar vragte opgelig moet word.
          • Nie gebruik maak van veiligheidstoerusting.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)

1.3        
          1 : 4 OF 76°                                                                        (2)

1.4       • 'n Opgeleide persoon moet die toestel gebruik. 
          • Die toestel moet nooit oorlaai word nie. 
          • Die hekke en draadkomponente van die hyser moet ten minste 1 980 mm
            hoog wees.
          • Die hekke moet toe wees wanneer die hyser gebruik word.
          • Noodremme moet geïnstalleer word.
          • Veiligheidsmaatreëls moet binne die hyser vertoon word.
          • Inspeksies en onderhoud moet elke ses maande uitgevoer word deur 'n
            gekwalifiseerde persoon.
          • Oorhoofse beskerming moet voorsien word om werkers te beskerm teen
            vallende voorwerpe.
          • Wanneer materiaal opgehys word moet dit korrek gepak en vasgemaak
            word.
          • Die hyser moet weekliks nagegaan word deur 'n gekwalifiseerde persoon.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                           (2)

          1.5.1        A = Laserwaterpas 
                       B = Bukswaterpas                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             3                                    DBE/2019
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

          1.5.2        Laser waterpas (A)                        Buks waterpas (B)
                       Bepaling van gelyke vlakke wanneer:       Die bukswaterpas word
                       • teëls en plafonne geïnstalleer          gebruik wanneer:
                          word.                                 •   verskille in gelyktes
                       • stoelrelings geïnstalleer word.             en vertikale hoogtes,
                       • kragpunte binne 'n gebou                    oor lang afstande
                          gedurende konstruksie                      bepaal word.
                          geïnstalleer word.                     •   gelyke vlakke en
                       • prente gehang word.                         hellings bepaal
                       • uitgrawings vir nuwe geboue                 word.
                          plaasvind.                             •   geboue uitgesit
                       • vloere gelyk gemaak word.                   word.
                       • deure en vensters geïnstalleer          •   gelyke vlakke en
                          word.                                      hoogtes oorgedra
                       • rakke en kabinette inlyn gestel             word.
                          word.                                  •   afstande tussen
                       • balke op dekke, heinings en                 twee punte
                          afdakke gelyk gestel word.                 bepaal/gemeet word.
                       • geboue op ‘n terrein uitgesit word.
                       • die uitlê van heinings, pale en
                          dekke gedoen word.
                       • gradiënte/hellings vir riolering en
                          besproeiing gemeet word.
                       • kontoere vir boerdery en riolering
                          vasgestel word.

                        • Om vlakke en hellings te bepaal
                          wanneer rioolpype geïnstalleer
                          word.

                       ENIGE EEN IN ELKE KOLOM HIERBO                                              (2)

1.6       1.6.1        Rawlbout                                                                   (1)

          1.6.2        A – Boor 'n gat met die regte diameter en diepte. 
                       B – Verwyder vuiligheid deeglik en borsel/blaas die gat skoon. 
                       C – Verwyder die bout en waster, sit die hulsel in die gat en lyn die
                           die basisplaat op met die gat. 
                       D – Sit die bout en wasser in die gat saam die basisplaat en draai
                           vas tot deeglik vas is.                                                (4)
          1.6.3        Rawlboute:
                       • is 'n sterker hegstuk as 'n skroef en plastiese prop. 
                       • word ontwerp met 'n hoë uitreksterkte.
                       • het goeie meganiese eienskappe soos trek-en meegeekragte.
                       • het goeie dravermoë.
                       • het goeie toleransie en variasies in gat-groottes.
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                    (1)
                                                                                                   [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
      Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             4                                      DBE/2019
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

      VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

      ANTWOORDBLAD 2

NR.                         VRAAG                                    ANTWOORD                      PUNTE

1        Identifiseer die aansig in FIGUUR A.        Oostelike aansig/Oosaansig/Oos                   1

                                                                                                       1
2        Noem die skaal van FIGUUR B.                1 : 100 

3        Identifiseer nommer 1.                      Windveer                                         1

4        Identifiseer nommer 2.                      Dakoorhang/Dakrand/Oop dakrand                   1

5        Beveel 'n geskikte afwerking vir            Pleister/Verf/Siersteen/Teëls/
         nommer 3 aan.                                                                                 1
                                                     Bekleding 

6        Wat word deur nommer 4 aangedui?            Deur/Ingangsdeur/Deuropening                     1

7        Identifiseer die tekensimbool wat deur      Finale vloervlak/FVV 
         nommer 5 aangedui word.                                                                       1

8        Identifiseer die tekensimbool wat deur      Natuurlike grondvlak/NGV 
                                                                                                       1
         nommer 6 aangedui word.

9        Wat word deur nommer 7 aangedui?            Trap                                             1

10       Gee die datum waarop die bouplan            2019/06/16 
                                                                                                       1
         gedruk is.

11       Wie het die bouplan nagegaan?               P Blade                                          1

12       Noem die elektriese tekensimbool in         Tweerigtingskakelaar 
         die kolom vir die notas in FIGUUR 2                                                           1
         wat by 'n trap geplaas moet word.
                                                                           MOENIE HIERDIE TWEE
                                                                           VRAE NASIEN NIE
13       Noem die elektriese onderdeel in die        Muurlig 
         kolom vir die notas in FIGUUR 2 wat
                                                                                                       1
         by die ingangsdeur van die huis
         geplaas moet word.

      Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
     Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             5                                    DBE/2019
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

14      Identifiseer die tipe dak wat op die
                                                  Geweldak                                             1
        gebou in FIGUUR A word gebruik.

15      Verduidelik die doel van nommer 1.        Om die daksparre/daklatte te bedek/Geheg
                                                  aan daksparre/daklatte vir 'n netjiese
                                                                                                        1
                                                  voorkoms/Om die gewelent van die dak af
                                                  te rond.

16      Wie is die eienaar van hierdie huis?      Mnr. H Smith                                         1

17      In watter straat is die voorgestelde                                                            1
                                                  Jupiterstraat 
        woonhuis geleë?

18      Identifiseer nommer 8.                    Reënwaterafvoerpyp/Afvoerpyp                         1

                                                  Om jou gesig/liggaam te was 
19      Waarvoor word die sanitêre                Tande te borsel
                                                                                                        1
        toebehore by nommer 9 gebruik?            Hande te was
                                                  Was/Uitspoel

        Beveel alternatiewe sanitêre
        toebehore aan om nommer 10 te
20                                                Bad                                                  1
        vervang en wat dieselfde doel sal
        dien.

21      Verduidelik die doel van nommer 11        Bordes dien as rusplek/Verandering van
                                                                                                        1
        soos op die trap aangedui.                rigting van die trap. 

22      Wat word deur nommer 13                   Noodlig/Buitelig/Muurgemonteerde lig 
        aangedui?                                                                                       1
                                                  Wydte van muur/100 mm

23      Wat word deur nommer 15                   Noord-simbool/-rigting/-punt 
        aangedui?                                                                                       1
                                                  Rigtingaanwyser

24      Lei die hoogte van venster 1 van die
                                                  1,8 m of 1 800 mm                                    1
        vensterskedule af.

25      Lei die wydte van venster 2 van die
                                                  2,4 m of 2 400 mm                                    1
        vensterskedule af.

     Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
     Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             6                                  DBE/2019
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

26      Noem die aansigte van die gebou           Westelike aansig/Wesaansig/Wes                     2
        waar die trappe geleë is.                 Suidelike aansig/Suidaansig/Suid 

27      Onderskei tussen die elektriese           12 – Eenrigting-ligskakelaar enkelpool 
        simbole wat deur nommer 12 en 14          14 – Eenrigting-ligskakelaar                        2
        aangedui word.                            dubbelpool 

28      Beveel 'n geskikte vloerbedekking vir     Teëls/Novilon/Matte/Gelamineerde                    1
        die sitkamer aan.                         vloere/Houtvloere 

29      Bereken die oppervlakte van die           6 m  x 3 m  = 18 m² 
        sitkamer in m². Toon ALLE                                                                     3
        berekeninge.                              OF
                                                  6 000 mm x 3 000 mm = 18 m²

30      Bereken die omtrek van die gebou.         (220 + 3 000 + 110 + 3 000 + 220)  x 2 
        Toon ALLE berekeninge.
                                                  = 6 550 x 2
                                                  =13 100 mm 
                                                  (220 + 6 000 + 220)  x 2 
                                                  = 6 440 x 2                                         7

                                                  = 12 880 mm 
                                                  13 100 +12 880
                                                  = 25 980 mm  OF
                                                  = 25,98 m

                                                  TOTAAL:                                             40

     Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              7                                      DBE/2019
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU,
         WBGV, VEILIGHEID EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

3.1       3.1.1         • Die riool beweeg by A in die sisteem in en verlaat die sisteem
                          by D. 
                          OF
                        • Riool vloei vanaf A na D.                                                (2)

          3.1.2        Takkanaal/Oopkanaal                                                        (1)

          3.1.3        Vloeivulling moet teen 'n helling geïnstalleer word vir die volgende
                       redes:

                        • om te verseker dat riool terug gly na die kanaal. 
                        • sodat rotte en ander peste hulself nie daar kan vestig nie.
                        ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                               (1)

          3.1.4        Ingenieursteen/Siersteen/Gewone steen/Pleistersteen                        (1)

3.2                                                        
                                                                
                                                  √
                                                  
                                                           
                                                  √             
                                                           

                                          A                A

                                Snit korrek geteken   

                            ASSESSERINGSKRITERIA                     PUNTE

                            Vyf steenlae in strykverband                 5
                            Halfsteen op elke ander planlaag aan
                                                                         3
                            linkerkant
                            Snit korrek geteken                          1
                            Arseringslyne (Aanvaar enige tipe            1
                            arserseringslyne vir steenwerk)
                            TOTAAL:                                     10                         (10)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                 8                                   DBE/2019
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

3.3       3.3.1        Redelike ferm grond                                                           (1)

          3.3.2        A – Stutplanke/planke 
                       B – Stut                                                                      (2)

3.4       Respirator/Asemhalingstoestel                                                              (1)

3.5       Regulasies wanneer daar op hoë plekke gewerk word:
          • stel 'n bevoegde persoon aan wat verantwoordelik is vir die voorbereiding
             van 'n valbeskermingsplan. 
          • verseker dat die valbeskermingsplan geïmplementeer word, gewysig
             word soos en wanneer nodig, en soos nodig gehandhaaf word. 
          • verseker dat stappe gedoen word om nakoming van die val-
             beskermingsplan te verseker.                                                            (3)

3.6                       A           B         C                      D
                                                        Totale lengte van
                                                        afskortingsmuur:
                                                        1/ 1 200 mm - 2 /220 mm                      (2)
                                                          = 760 mm 

                                                        Oppervlakte van
                                                        afskortingsmuur:
                         1/                                                                           (3)
                               0,76 
                               1,2        0,91 m2 

                                                        Getal stene benodig vir die
                                                        afskortingsmuur 5%
                                                        vermorsing uitgesluit
                         1/                                                                           (3)
                               0,91 
                               50         45,5/46     46 stene word benodig.

                                                                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                  9                              DBE/2019
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: WARM- EN KOUEWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
         EN MATERIAAL (SPESIFIEK)

          4.1.1        Songeiser                                                                (1)

          4.1.2        Sonlig                                                                   (1)

          4.1.3        Nadele vir die gebruik van hittepompe:
                       • Dit gebruik elektrisiteit. 
                       • Dit is duur. 
                       • Werk nie goed in alle klimate nie.
                       • Ekstra hitte is nodig vir laer temperature.
                       ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                             (2)

4.2       4.2.1        Voorkoming van swak warmwaterdruk:
                       • Vervang geiser as dit foutief is met 'n nuwe/moderne
                          weergawe van 'n hoë-druk spesifikasie geiser. 
                       • Vervang verstopte pype.
                       • Vervang kleppe indien hul foutief is.
                       • Maak pype skoon.
                       ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                              (1)

          4.2.2        Voorkom dat water nie warm genoeg is nie:
                       • Stel die termostaat na ‘n hoër temperatuur. 
                       • Vervang die termostaat en element indien dit foutief is.
                       • Vervang die geiser indien dit foutief is.
                       ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                              (1)

          4.2.3        Voorkom dat ‘n druppende geiser oorloop:
                       • Vervang die drukbeheer/ontlasklep. 
                       • Vervang die veer in die drukbeheer/ontlasklep.
                       • Maak die filter van die drukbeheer/ontlasklep skoon.
                       • Vervang die rubber seël van die drukbeheer/ontlasklep.                  (1)
                       ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE

4.3       4.3.1
                                      P
                                                                                               (2)

          4.3.2
                                      PV
                                                                                               (2)

          4.3.3
                                                                                               (2)

4.4       4.4.1        Volgangsklep                                                             (1)

          4.4.2        A - Handwiel 
                       B - Drukstukmoer                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            10                                     DBE/2019
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

          4.4.3        Hierdie klep kan by die volgende plekke gebruik word:

                       •  geisers 
                       •  watermeters
                       •  'n plek in die sisteem waar die watertoevoer afgesluit moet kan
                          word.
                       • in ‘n watervoorsieningsisteem van ‘n gebou.
                       • binne/buite ‘n gebou
                       ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                                 (1)

4.5       Toestelle wat water gebruik kan verlaag is:
          • waterbesparende belugtertoestel by ‘n kraan. 
          • sensor/elektroniese-krane. 
          • afgemete krane.
          • aanvraagstaankraan
          • waterbesparende stortkoppe.
          • spoeltoestelle met twee knoppies om water te bespaar.
          ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                             (2)

4.6       Hoe om 'n gegalvaniseerde pyp te herstel as ‘n Johnson-pypkoppeling
          gebruik word:
          • sluit watertoevoer af. 
          • gebruik 'n pypsnyer/ystersaag en sny die beskadigde deel van die pyplyn
              af. 
          • plaas die Johnson-pypkoppeling oor die een kant van die pyp, en maak
              seker dat die rubberseël in plek is en heg dit aan die middelkoppelstuk
              vas.
          • voeg 'n nuwe lengte pyp by.
          • plaas die Johnson-pypkoppeling oor die anderkant van die pyp en maak
              dit vas aan albei kante.
          • Toets vir lekplekke.
          ENIGE VYF VAN BOGENOEMDE                                                                  (5)

4.7       4.7.1        E                                                                           (1)

          4.7.2        B                                                                           (1)

          4.7.3        A                                                                           (1)

          4.7.4        F                                                                           (1)

          4.7.5        C                                                                           (1)

4.8       Probleme wat veroorsaak kan word deur ontsinking:
          • wanneer suurstof en water teenwoordig is sal sink van die oppervlakte
              van ‘n allooi geleidelik oplos. Die materiaal wat agterbly sal ‘n swak,
              sponserige koperlaag vorm. 
          • dit kan deur die onderdeel/pyp dring en lekplekke veroorsaak.
          • dit kan verstoppings veroorsaak as dit 'n neerslag vorm.
          ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            11                                 DBE/2019
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

4.9       Metodes om galvaniese korrosie in metale te voorkom:
          • isoleer die twee metale elektries. 
          • maak seker dat daar geen kontak met elektroliet is nie. 
          • wend 'n antioksidant pasta op koper-en aluminium oppervlakte aan.
          • kies metale wat soortgelyke elektrodepotensiale het.
          • verbind 'n gelykstroom(GS)-toevoer om die korroderende galvaniese
             stroom tee te werk.
          ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                         (2)

4.10      4.10.1       Pypskroefdraad-snymasjien                                               (1)

          4.10.2       • Om draad te sny in pype 
                       • Om pype te sny
                       • Om pype te ruim
                       • Om draad te sny in moere of boute
                       ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                             (1)

          4.10.3       Faktore wat oorweeg moet word wanneer hierdie masjien versorg
                       word:
                       • Masjiene moet goed in stand gehou word. 
                       • Hou snygereedskap skerp en skoon. 
                       • Gaan masjien na vir wanrigting of stremming van bewegende
                           dele, stukkende dele, of enige ander toestand wat die masjien
                           se werking kan benadeel.
                       • Gebruik slegs onderdele wat deur die vervaardiger aanbeveel
                           word.
                       • Olie die oppervlak van pyp voor dit gesny word.
                       • Begin die sny van draad stadig aan die begin en gaan dan oor
                           na 'n matige pas.
                       • Maak die masjien aan 'n werksbank of staander vas.
                       • Hou die dekstukke in plek.
                       • Ondersteun lang, swaar pype as dit gesaag word.
                       • Moenie handskoene of lospassende klere dra wat in
                           bewegende dele van die masjien kan vassit nie.
                       • Moenie die masjien gebruik as die voetskakelaar stukkend is
                           nie.
                       • Maak die kloukopwiel styf vas en koppel die agterste
                           sentreertoestel voordat jy die masjien aanskakel.
                       • Sluit die voetskakelaar wanneer die masjien nie gebruik word
                           nie om te verhoed dat dit per abuis aangaan.
                       • Gebruik die klamp of enige ander praktiese manier om die pyp
                           of werkstuk vas te hou en te ondersteun.
                       ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                            (2)

4.11      Waterdruktoetspomp word gebruik om die druk van waterstelsels te toets.              (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            12                                DBE/2019
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

4.12      Faktore wat in ag geneem moet word wanneer die waterdrukpomp versorg
          moet word:
          • Hou die tenk en pompstelsel skoon. 
          • Die suigpyp word van 'n filter voorsien om te verhoed dat vuiligheid by die
              drukstelsel in kom. 
          • As die filter verstop raak, verwyder die vuiligheid en maak die filter met
              water skoon.
          • Ghries die suier gereeld met waterwerende ghries.
          • Maak seker dat die suier nie beskadig word nie.
          • Skakel die toetspomp na gebruik af, ontkoppel dit van die stelsel en bêre
              dit op 'n veilige plek.
          • Gebruik slegs vloeistowwe wat vir die toetse gespesifiseer word.
          • Geen sure of ander bytmiddels mag gebruik word nie.
          • Gebruik slegs skoon water, olie kan gebruik word as alternatief.
          • Kontroleer die pomp vir beskadigde of stukkende onderdele voordat dit
              gebruik word.
          • Die pomp moet nie gebruik word as drukslange of ander dele stukkend of
              beskadig is nie.
          ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                        (2)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             13                               DBE/2019
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5:        GRAFIKA  AS    KOMMUNIKASIEMIDDEL,                  DAKWERK          EN
                STORMWATER (SPESIFIEK)

5.1       5.1.1        Doodloopent                                                            (1)

          5.1.2        Voegskort                                                              (1)

          5.1.3        Ystersaag                                                              (1)

          5.1.4        Koppelklem                                                             (1)

          5.1.5        Fassieplank                                                            (1)

5.2       5.2.1        Vierkantige geut/geut                                                  (1)

          5.2.2        Knikpyp                                                                (1)

          5.2.3        Pypboei – word gebruik om die afvoerpyp aan die muur te anker.         (1)

5.3       5.3.1        Rooster                                                                (1)

          5.3.2        Ander metodes om water na opvangsgebiede te lei is:
                       • dakgeute wat reënwater versamel en na afvoerpype voer. 
                       • mangate gekoppel aan stormwaterriole voer die water vanaf
                          bewoonde gebiede weg na riviere of damme.
                       • om water in vore na opvangsgebiede af te voer.
                       ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                           (2)

          5.3.3        Swak geboude of swak bestuurde stormwater sisteme kan lei tot:
                       • ongemak vir inwoners of die publiek.
                       • lewensverlies.
                       • skade aan eiendomme.
                       • besoedeling van die omgewing.
                       • negatiewe omgewingsimpak.
                       ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE
                                                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
 Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                 14                                        DBE/2019
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

 5.4
                                              7
                                       2          4
                                                        5
                                                               6

                      1                1                      5
                                                   4

                                        4

                     5                             5
                                                     2
                              5
                                       7

                                  5

                                                                     Kandidate kan enige EEN van die twee
                                                                     metodes gebruik:
                                  3                                    1. Bereken die omtrek en deel
                                                                           deur 12
                                                                               OF
                                                                        2. Meet die afstand tussen enige
                                                                           twee dele van die bo-aansig
TEKENING NIE VOLGENS SKAAL NIE:                                            (sirkel)
GEBRUIK 'N MASKER OM DIE VRAAG TE MERK

                                        ASSESSERINGSKRITERIA                                 Kode     P
                                        Konstruksielyne na toppunt van keël                   1       2
                                        Konstruksielyne van buitesirkel                       2       2
                                        Verdeel buitesirkel in 12 dele                        3       1
                                        Konstruksielyn van toppunt van keël na buitesirkel    4       3
                                        Keëlafmetings (afgemerk/oorgedra) van vooraansig
                                        om die bokant van die ontwikkeling te bepaal (EEN      5      6
                                        punt vir elke VIER koördinate = 3)
                                        Buitenste lyne van ontwikkeling                        6      2
                                        3 mm-soom aan albei kante                              7      2
                                        TOTAAL:                                                      18
                                                                                                            (18)
                                                                                                            [30]

 Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            15                                   DBE/2019
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: RIOLERING, SANITÊRE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1        B                                                                         (1)

          6.1.2        A                                                                         (1)

          6.1.3        C                                                                         (1)

          6.1.4        A                                                                         (1)

          6.1.5        C                                                                         (1)

6.2       6.2.1        Sperder A – het die vorm van 'n S. 
                       Sperder B – het die vorm van 'n P.                                        (2)

          6.2.2        Dit vorm 'n waterseël om te verhoed dat gasse en onaangename
                       reuke vanaf die rioolsisteem die atmosfeer binnedring.                    (1)

6.3       6.3.1        Spoelbak/Waterbak/Houer om water te hou                                   (1)

          6.3.2        Die rubberkeël is smeebaar/elasties. 
                       Kan 'n waterdigte seël vorm tussen die pyp en die spoelkloset.             (1)
                       ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE

          6.3.3        Toegangs-aansluiting  – Indien daar geen toegangs-aansluiting is
                       nie, sal daar geen toegang wees na die pyp om verstoppings
                       skoon te maak nie.
                       OF
                       Inspeksieoog – Indien daar nie 'n inspeksieoog is nie, sal daar
                       geen toegang wees na die pyp om verstoppings skoon te maak
                       nie.
                       OF
                       Drekwater sal uitvloei.
                       Gasse kan ontsnap.                                                         (2)

          6.3.4        Rioolwisserstokke/Plunjer/Kronkelveër 
                       ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                16                                   DBE/2019
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

          6.3.5                                                       DEKSEL
                                                 

                                                                             GELUIDDEMPINGSPYP
                          VLOTTER 
                                              HEFBOOMARM
                                                                   

                       Lyndiagramme sal ook aanvaar word.

                                            ASSESSERINGSKRITERIA                       PUNT

                                            Vorm van die vlotter                          1
                                            Hefboomarm                                    1
                                            Geluiddempingspyp                             1
                                            Enige TWEE byskrifte                          2
                                            TOTAAL:                                       5
                                                                                                      (5)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             17                                       DBE/2019
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

6.4
                                                                         SO 
                                               IO          IO       IO
                                  
                                SO
                                        
                                       LP                                          
                                                                                 IO

                                                     OWB
                                                    HWB
                                       SK
                                                                B
                                                                                 

                                                          OWB S          RP
                                                                          
                                                                                 IO 

                                                                           MG

                                            ASSESSERINGSKRITERIA                        PUNT
                                            2 x steekoë korrek geplaas                    2
                                            5 x inspeksieoë korrek geplaas                5
                                            1 x ventilasiepyp korrek geplaas              1
                                            Rioolpype korrek geteken (hoof- en
                                                                                         2
                                            takpype)
                                            TOTAAL:                                      10           (10)

6.5       6.5.1        Stapelriool                                                                   (1)

          6.5.2        Die gryswater sal die bakterieë in die septiese tenk vernietig.               (1)

6.6       •  Vakuum/Riooltenks word geïnstalleer in areas waar daar nie munisipale
             rioleringsisteme is nie. 
          • Plase
          • Plattelandse areas
          • Nuwe ontwikkelings
          ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          18                                 DBE/2019
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.7       Inspeksiekamer                                                                  (1)

6.8       Koperpype kan geheg word deur middel van:
          • kapillêre/soldeerlasse 
          • geelkoper kompressiekoppelstuk/knelkoppelstuk                                 (2)

6.9                        

                                                                                          (2)

6.10      6.10.1       A – Trekspanning 
                       B – Skuifkrag                                                      (2)

          6.10.2       Die posisie van die soldeerbout is belangrik omdat:
                       • behoorlike kontak van die soldeerbout met die metaal sal
                           verseker dat die metaal warm word tot op die smeltingspunt
                           van die soldeersel. 
                       • hitte oorgedra word vanaf die punt van die soldeerbout na die
                           metaal. 
                       • die soldeersel smelt en dit in vloeistof vorm hou tydens die
                           soldeer proses.
                       ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE
                                                                                           (2)
                                                                                           [40]

                                                                            TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-eng/8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-eng/3f3d8211-a2ae-4ecd-89a4-623bb435b86a) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [Civil Technology May June 2019 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-construction-afr/87c657e9-94a5-422f-ade2-b3b897806384) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Wood Working) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-wood-working-afr/bdea7087-4612-4372-bd72-70147466f760) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-afr/13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-eng/53bd979c-a0bb-411f-960b-1f8755cd4874) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [CVLT Woodworking Eng watermark](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-woodworking-eng-watermark/8e178c6e-fa7b-40f4-8a2c-936e0bee3b38) — QP · 2025 · Eng
- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
