# Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-construction-afr/87c657e9-94a5-422f-ade2-b3b897806384
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-construction-afr/87c657e9-94a5-422f-ade2-b3b897806384)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN

                      SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE

                                         2019

                                                                            PUNTE: 200

                                                                             TYD: 3 uur

             Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 8 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                2                                      DBE/2019
                                            SS/NSS

BENODIGHEDE:

1.        Tekeninstrumente

2.        'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar

3.        ANTWOORDEBOEK

INSTRUKSIES EN INFORMASIE

1.        Hierdie vraestel bestaan uit ses vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae.

3.        Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
          nie.

4.        Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

5.        MOENIE in die kantlyn van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

6.        Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

7.        Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
          aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

8.        Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

9.        Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
          beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
          SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

10.       Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
          220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

11.       Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

12.       Beantwoord VRAAG 2, 3.6, 4.4, 4.6, 5.5, 5.6, 6.4 en 6.6 op die aangehegte
          ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.

13.       Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
          ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
          jy dit nie gebruik nie.

14.       Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
          kopiëring.

15.       Google Images is as die bron vir alle foto's en prentjies gebruik.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie             3                                   DBE/2019
                                         SS/NSS

VRAAG 1:       WBGV, MATERIAAL, VEILIGHEID, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
               HEGTING (GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

1.1       Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs
          die letter (A–G) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die
          ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.6 H.

                      KOLOM A                             KOLOM B
          1.1.1      Galvanisering       A     hou vars gegote beton klam

          1.1.2      Elektroplatering    B     metaal wat in lood gedompel is

          1.1.3      Nabehandeling       C     beskerm hout en ander materiaal teen
                                               natuurlike verweer
          1.1.4      Verf
                                         D     'n plastiekafwerking op metaal-
          1.1.5      Poeierbedekking           oppervlakke, met 'n druklug-sproeispuit
                                               aangewend

                                         E     bedek sagte staal met 'n dun laag van
                                               'n ander materiaal met elektrolise

                                         F     bedek hout met 'n dun laag van 'n
                                               ander materiaal met elektrolise

                                         G     metaal wat in sink gedompel is
                                                                                (5 x 1)       (5)

1.2       Verduidelik EEN oorsaak van beserings wanneer materiaal hanteer word.               (1)

1.3       Gee die hoek/verhouding waarteen 'n leer teen 'n muur geplaas moet word.            (2)

1.4       Verduidelik TWEE veiligheidsmaatreëls wat gevolg moet word wanneer 'n
          bouershyser gebruik word.                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                 4                               DBE/2019
                                             SS/NSS

1.5       FIGUUR 1.5 hieronder toon gereedskap wat op 'n konstruksieterrein gebruik
          word.

                                     A                          B
                                             FIGUUR 1.5

          1.5.1        Identifiseer beide A en B.                                             (2)
          1.5.2        Noem EEN gebruik van A en B onderskeidelik.                            (2)

1.6       Die prentjies hieronder illustreer die stappe wat gevolg word wanneer
          materiaal aan 'n vloer met 'n hegstuk vasgeheg word.

                     A                   B                  C              D
                                             FIGUUR 1.3
          1.6.1        Identifiseer die hegstuk wat in D gebruik word.                        (1)
          1.6.2        Beskryf die stappe in A–D hierbo in jou ANTWOORDEBOEK.                 (4)
          1.6.3        Regverdig die gebruik van hierdie hegstuk om 'n klamp van
                       'n swaar hek teen 'n muur vas te sit.                                  (1)
                                                                                              [20]
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

FIGUUR 2 op die volgende bladsy toon 'n aansig en 'n grondvloerplan wat op 'n
bouplan verskyn. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
   Siviele Tegnologie: Konstruksie                             5                                                 DBE/2019
                                                            SS/NSS

                                                                                     NOTA:
                                                                                     Kontrakteurs moet alle afmetings en
                                                                                     vlakke/hoogtes op die terrein
                                                                                 1   kontroleer voordat daar met werk
                                                                                     begin word. Argitekte moet dadelik
                                                                                     van enige afwykings in kennis gestel
                                                                                     word.
                                                                                     ARGITEK SE HANDTEKENING............……
                                                                                     KLIËNT SE HANDTEKENING………………

                                                                                 2

                                                                                     Die volgende moet by 'n lang gang
                                                                                 3   of trap geplaas word:

        8                                     V1

                                                                                 4

                         V2                                                      5   Simbool wat by ingangsdeur van die
                                                                                     huis geplaas moet word:
                                                                                 6

                                                                                 7

                               FIGUUR A
                              SKAAL 1 : 100
                                                                                     HERSIENING         DATUM        BESKRYWING

        220             3 000             110
                                                                                     GEDRUK DEUR:                 DATUM GEDRUK:
                                                                                     QUALITY PRINTERS             2019/06/16
                                         WH

                                                                                     TEKENINGTITEL:
                                                                                     TERREINPLAN ERF 1445
                   11                    10
                                                        9

                                                                     V1              PROJEK:
                                                                                     VOORGESTELDE NUWE WOONHUIS VAN
                                                                                     MNR. H SMITH OP ERF 1445,
                                                                                     JUPITERSTRAAT, GERMISTON
                         SITKAMER
                                                                                     PROJEKNR.              TEKENINGNR.
              V2
6 000
                                                                                     GR 447-104             337P7

                                                                                     DATUM      GETEKEN NAGEGAAN SKAAL
                                 12                                                  25/04/2019 JP BOTHA P BLADE 1 : 100

                                                                     V2              VERWYSINGSKODE:
                                                                                     QP 2-2019

                                                                                     VENSTER 1                    VENSTER 2
                                                   14

                                                                                             1 200                  2 400
                        V1          13
220                           110              3 000                      220
                                                                                     1 800               1 800
                        FIGUUR B                                            15

                                                    FIGUUR 2                                                                  [40]
   Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie              6                                       DBE/2019
                                          SS/NSS

VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

3.1       Gee die minimum dakhelling wanneer betonteëls as dakbedekking gebruik
          word.                                                                                 (1)

3.2       Gee die afmetings van 'n kaplat wat vir gegolfde sinkplaat gebruik word.              (2)

3.3       Gee die maksimum spasiëring tussen dakkappe indien die dak met
          betonteëls bedek word.                                                                (1)

3.4       Noem die eerste lat op 'n dak wat met betonteëls bedek word.                          (1)

3.5       FIGUUR 3.5 is 'n tekening van 'n lyndiagram van 'n Suid-Afrikaanse (Howe-)
          dakkap. Identifiseer dele A–E.

                                                                              A
                                                                              B

                                                                              c
                                                                              D

                                                                              E

                                          FIGUUR 3.5                                            (5)

3.6       Gebruik ANTWOORDBLAD 3.6 en teken, in goeie verhouding, 'n netjiese
          afdak wat deur twee mure ondersteun word.

          Toon die volgende op jou tekening:

              Spanwydte
              Mure
              Muurplaat
              Dakspar
              Enige TWEE byskrifte                                                             (8)

3.7       Beveel 'n geskikte diepte aan wat draad of gegalvaniseerde staalbande/
          staalstroppe in die muur ingebed moet word vir 'n dak wat met betonteëls
          bedek is.                                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                  7                                    DBE/2019
                                              SS/NSS

3.8       Gee EEN term/woord vir elk van die volgende beskrywings deur 'n
          woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die term/woord
          langs die vraagnommers (3.8.1 tot 3.8.5) in die ANTWOORDEBOEK neer,
          bv. 3.8.6 Traparm.

                          trapkuil;   skort; treemaat; optree; handreling;
                                       neusrand; aantree; rand

          3.8.1        Oorhang by die voorste rand van die loopvlak                                 (1)

          3.8.2        'n Houtbord wat gebruik word om die vloerbalk van die bordes mee
                       te bedek                                                                     (1)

          3.8.3        Patroon wat gebruik word om 'n trappie van 'n trap uit te lê                 (1)

          3.8.4        Oop spasie tussen traparms van trappe                                        (1)

          3.8.5        'n Onderdeel wat deel vorm van die balustrade                                (1)

3.9       Wat is die maksimum helling vir trappe wat deur die publiek gebruik word?                 (1)

3.10      Beskryf hoe 'n staalkolom aan 'n betonbasis geheg word.                                   (5)
                                                                                                    [30]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                 8                                    DBE/2019
                                             SS/NSS

VRAAG 4:        UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP EN TOERUSTING EN
                MATERIAAL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

4.1       Noem TWEE eienskappe van ELK van die volgende metale:

          4.1.1        Staal                                                                       (2)

          4.1.2        Lood                                                                        (2)

4.2       Verduidelik TWEE funksies van 'n betonkubustoets.                                        (2)

4.3       Uitgrawing van grond op 'n bouterrein is noodsaaklik om 'n stewige fondasie
          te vestig.

          4.3.1        Verduidelik DRIE veiligheidsfaktore wat oorweeg moet word
                       voordat uitgrawing begin.                                                   (3)

          4.3.2        Beskryf DRIE faktore wat 'n uitgrawing kan laat ineenstort.                 (3)

4.4       FIGUUR 4.4 op ANTWOORDBLAD 4.4 toon 'n sloot wat uitgegrawe is.
          Gebruik ANTWOORDBLAD 4.4 en teken 'n netjiese deursneetekening, in
          goeie verhouding, van die bekisting vir 'n vlak sloot.

          Toon die volgende op jou tekening:

              Stutplanke
              Muurwerkborde/Bekledingsborde
              Wigpaar
              Stutte
              Enige EEN byskrif                                                                   (8)

4.5       Beskryf EEN gebruik van wigpare in bekisting.                                            (1)

4.6       FIGUUR 4.6 op ANTWOORDBLAD 4.6 toon 'n onvoltooide tekening van die
          bekisting vir 'n betonbalk met 'n aangehegte vloer aan die regterkant.
          Gebruik ANTWOORDBLAD 4.6 en voltooi die tekening.

          Toon die volgende op jou tekening:

              Draer/Balk vir die soffiet
              Klampe
              Verspanstukke vir balke/stutte
              Hegplate/Vaskopplint
              Wiggies
              Enige EEN byskrif                                                                   (11)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                 9                               DBE/2019
                                             SS/NSS

4.7       FIGUUR 4.7 hieronder toon 'n plaatkompakteerder wat op 'n bouterrein
          gebruik word. Bestudeer FIGUUR 4.7 en beantwoord die vrae wat volg.

                                             FIGUUR 4.7

          4.7.1        Beskryf TWEE veiligheidsmaatreëls wat nagekom moet word
                       wanneer die plaatkompakteerder in FIGUUR 4.7 gebruik word.             (2)

          4.7.2        Verduidelik in jou eie woorde hoe jy die plaatkompakteerder sal
                       versorg.                                                               (1)

4.8       FIGUUR 4.8 hieronder toon 'n konstruksiemasjien wat op 'n bouterrein
          gebruik word.

                                             FIGUUR 4.8

          4.8.1        Identifiseer die konstruksiemasjien.                                   (1)

          4.8.2        Beskryf TWEE maniere waarop jy hierdie konstruksiemasjien sal
                       versorg.                                                               (2)

4.9       Noem TWEE metodes wat gebruik kan word om beton na hoër vlakke in 'n
          gebou te pomp.                                                                      (2)
                                                                                              [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie            10                                     DBE/2019
                                         SS/NSS

VRAAG 5:        PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK EN GRAFIKA AS 'N
                KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
5.1       Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf
          slegs die letter (A–G) langs die vraagnommers (5.1.1 tot 5.1.5) in die
          ANTWOORDEBOEK neer, bv. 5.1.6 H.

                         KOLOM A                            KOLOM B
          5.1.1

                                              A   pleister van gegleufde pype

          5.1.2

                                              B   afstryk/vlotting van vlaklaag

          5.1.3

                                              C   afwerklaag

          5.1.4

                                              D   kragafstryk/kragvlotting

          5.1.5

                                              E   natmaak van die muur

                                              F   aanwending van pleister

                                              G droogmaak van beton

                                                                                  (5 x 1)     (5)
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie            11                                  DBE/2019
                                         SS/NSS

5.2       Hoeveel kruiwaens sand sal jy gebruik om pleister vir binnemure te meng
          wanneer EEN sak sement gebruik word?                                               (1)

5.3       Beveel DRIE oppervlakke aan wat met plaveisel bedek kan word.                      (3)

5.4       Gee EEN rede waarom plaveisel in plaas van beton gebruik word.                     (1)

5.5       ANTWOORDBLAD 5.5 toon die buitelyne en 'n gedeelte van die holte van
          elke opeenvolgende planlaag van die doodloopent van 'n spoumuur. Gebruik
          ANTWOORDBLAD 5.5 en teken, in goeie verhouding, die twee opvolgende
          planlae van die doodloopent van 'n spoumuur.                                       (7)

5.6       Gebruik ANTWOORDBLAD 5.6 en teken, volgens skaal 1 : 10, 'n
          gedetailleerde vertikale deursneeaansig deur die voet van 'n dakkap wat die
          geslote (versteekte) dakrand toon.

          Toon die volgende op jou tekening:

              Muur: 220 mm wyd
              Bindbalk: 114 x 38 mm
              Muurplaat: 114 x 38 mm
              Dakoorhang: 400 mm
              Dakspar: 114 x 38 mm
              Fassieplank: 228 x 28 mm
              Draer: 38 x 38 mm
              Hanger: 38 x 38 mm
              6 mm-veselsementbord op geslote dakrand
              Twee kwartrondlyste onder veselsementbord
              Enige EEN byskrif                                                             (13)
                                                                                             [30]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                12                                   DBE/2019
                                             SS/NSS

VRAAG 6:        WAPENING IN BETON, FONDASIES,                     BETONVLOERE           EN
                HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

6.1       Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
          Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
          (6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 C.

          6.1.1        Bewapening word op konstruksietekeninge met 'n kode aangedui.
                       Wat dui 20 in die volgende kode aan: 4 R 20 03 250?

                       A   Getal stawe in die groep
                       B   Staafnommer
                       C   Diameter van die staaf
                       D   Hart-tot-hartspasiëring                                                (1)

          6.1.2        Heipaalfondasies bestaan uit …

                       A   voorafgegiete heipale.
                       B   staalbuis-heipale.
                       C   gedrewe in situ-heipale.
                       D   Al die bogenoemde                                                      (1)

          6.1.3        Watter tipe fondasie sal in onstabiele grond gebruik word?

                       A   Strookfondasie
                       B   Vlotfondasie
                       C   Heipaalfondasie
                       D   Trapfondasie                                                           (1)

          6.1.4        'n Betonvloer word as 'n gewapende vloer geklassifiseer as dit uit
                       … bestaan.

                       A   beton en ankerstawe
                       B   beton en hoofstawe
                       C   beton en gesweiste staalmaas
                       D   Al die bogenoemde                                                      (1)

          6.1.5        Voorafgegiete betonheipale word in die grond ingedryf deur
                       'n …-hamer

                       A   val
                       B   moker
                       C   klou
                       D   voor                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                13                                 DBE/2019
                                             SS/NSS

6.2       Teken, deur middel van 'n vryhandskets, die vorm van die onderste gedeelte
          van 'n gedrewe in situ-heipaal.

          Toon die volgende op jou tekening:

              Staalomhulsel
              Vorm van die onderste gedeelte
              Enige EEN byskrif                                                                (4)

6.3       Verduidelik die doel van die staalomhulsel op 'n voorafgegiete betonheipaal.          (1)

6.4       FIGUUR 6.4 op ANTWOORDBLAD 6.4 toon die buitelyn van drie sye van
          'n L-vormige betonkolom. Gebruik ANTWOORDBLAD 6.4 en teken 'n netjiese
          deursneeaansig van 'n L-vormige gewapendebetonkolom in goeie verhouding.

          Toon die volgende op jou tekening:

              L-vormige kolom
              8 hoofstawe
              Beuels/Binders
              Minimum betondekking
              Enige TWEE byskrifte                                                             (10)

6.5       FIGUUR 6.5 hieronder toon 'n gedeelte van 'n vloerkonstruksie. Bestudeer
          FIGUUR 6.5 en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                                     A

                                                                                     B

                                                                                    C

                                             FIGUUR 6.5

          6.5.1        Benoem deel A, B and C.                                                  (3)

          6.5.2        Verduidelik die doel van C.                                              (1)

          6.5.3        Noem DRIE faktore wat oorweeg moet word wanneer hierdie tipe
                       konstruksie in FIGUUR 6.5 beplan word.                                   (3)

          6.5.4        Voor die installasie van hierdie tipe vloerkonstruksie moet
                       voorsiening gemaak word vir siviele en elektriese dienste om
                       geïnstalleer te word. Noem DRIE dienste wat in aanmerking                (3)
                       geneem moet word.
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie            14                                   DBE/2019
                                         SS/NSS

6.6       FIGUUR 6.6 hieronder toon die fondasie van 'n enkelmotorhuis.

                                                                     3 000

                                         6 000

                                         FIGUUR 6.6

          SPESIFIKASIES:

              Buiteafmetings van fondasie van motorhuis: 6 000 mm x 3 000 mm
              Die fondasie is 600 mm wyd en 250 mm dik.

          Gebruik ANTWOORDBLAD 6.6 en bereken die volume beton wat vir die
          fondasie nodig is. Rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af.               (10)
                                                                                           [40]

                                                                             TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                                DBE/2019
                                           SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 2

NR.                    VRAAG                        ANTWOORD        PUNTE

1      Identifiseer die aansig in FIGUUR A.                               1

2      Noem die skaal van FIGUUR B.                                       1

3      Identifiseer nommer 1.                                             1

4      Identifiseer nommer 2.                                             1

5      Beveel 'n geskikte afwerking vir
                                                                          1
       nommer 3 aan.

6      Wat word deur nommer 4 aangedui?                                   1

7      Identifiseer die tekensimbool wat
                                                                          1
       deur nommer 5 aangedui word.

8      Identifiseer die tekensimbool wat
                                                                          1
       deur nommer 6 aangedui word.

9      Wat word deur nommer 7 aangedui?                                   1

10     Gee die datum waarop die bouplan
                                                                          1
       gedruk is.

11     Wie het die bouplan nagegaan?                                      1

12     Noem die elektriese tekensimbool in
       die kolom vir die notas in FIGUUR 2                                1
       wat by 'n trap geplaas moet word.

13     Noem die elektriese onderdeel in die
       kolom vir die notas in FIGUUR 2 wat
                                                                          1
       by die ingangsdeur van die huis
       geplaas moet word.

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                        DBE/2019
                                              SS/NSS

14     Identifiseer die tipe dak wat op die
                                                                  1
       gebou in FIGUUR A word gebruik.

15     Verduidelik die doel van nommer 1.                         1

16     Wie is die eienaar van hierdie huis?                       1

17     In watter straat is die voorgestelde
                                                                  1
       woonhuis geleë?

18     Identifiseer nommer 8.                                     1

19     Waarvoor word die sanitêre
                                                                  1
       toebehore by nommer 9 gebruik?

20     Beveel alternatiewe sanitêre
       toebehore aan om nommer 10 te
                                                                  1
       vervang en wat dieselfde doel sal
       dien.

21     Verduidelik die doel van nommer 11
                                                                  1
       soos op die trap aangedui.

22     Wat word deur nommer 13
                                                                  1
       aangedui?

23     Wat word deur nommer 15
                                                                  1
       aangedui?

24     Lei die hoogte van venster 1 van die
                                                                  1
       vensterskedule af.

25     Lei die wydte van venster 2 van die
                                                                  1
       vensterskedule af.

26     Noem die aansigte van die gebou
                                                                  2
       waar die trappe geleë is.

27     Onderskei tussen die elektriese
       simbole wat deur nommer 12 en 14                           2
       aangedui word.

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                          DBE/2019
                                           SS/NSS

28     Beveel 'n geskikte vloerbedekking vir
                                                                    1
       die sitkamer aan.

29     Bereken die oppervlakte van die
       sitkamer in m². Toon ALLE                                    3
       berekeninge.

30     Bereken die omtrek van die gebou.
       Toon ALLE berekeninge.

                                                                    7

                                               TOTAAL:              40

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                        DBE/2019
                                  SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 3.6

ASSESSERINGSKRITERIA                PUNT   KANDIDAAT
                                             PUNT
Spanwydte                             1
Mure                                  2
Muurplaat                             1
Dakspar                               1
Enige TWEE byskrifte                  2
Verhouding                            1
TOTAAL:                               8

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                          DBE/2019
                                    SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 4.4

                       FIGUUR 4.4

ASSESSERINGSKRITERIA                  PUNT   KANDIDAAT
                                               PUNT
Wigpare                                 1
Muurwerkborde/Bekledingsborde           1
Stutplanke                              2
Stutte                                  1
Bekisting korrek geteken                1
Enige EEN byskrif                       1
Verhouding                              1
TOTAAL:                                 8

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                                      DBE/2019
                                    SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 4.6

                                                    Bekistingsbord

                                  FIGUUR 4.6

ASSESSERINGSKRITERIA                   PUNT    KANDIDAAT
                                                 PUNT
Draer/Balk vir die soffiet              1
Klampe                                  2
Verspanstukke vir balke/stutte          2
Hegplate/Vasskopplint                   2
Wiggies                                 2
Enige EEN byskrif                       1
Verhouding                              1
TOTAAL:                                 11

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                                     DBE/2019
                                        SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 5.5

                                   EERSTE LAAG

                                   TWEEDE LAAG

ASSESSERINGSKRITERIA                             PUNT   KANDIDAAT
                                                          PUNT
Een volle steen op buitelaag van eerste laag      1
Een volle steen op binnelaag van eerste laag      1
Steen op eerste laag om holte toe te maak         1
Een volle steen op buitelaag van tweede laag      1
Een volle steen op binnelaag van tweede laag.     1
Steen op tweede laag om holte toe te maak         1
Verhouding                                        1
TOTAAL:                                           7

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                                            DBE/2019
                                          SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 5.6

                        ASSESSERINGSKRITERIA                        PUNT   KANDIDAAT
                                                                             PUNT
                        Muur: 220 mm wyd                             1
                        Bindbalk: 114 x 38 mm                        1
                        Muurplaat: 114 x 38 mm                       1
                        Dakoorhang: 400 mm                           1
                        Dakspar: 114 x 38 mm                         1
                        Fassieplank: 228 x 28 mm                     1
                        Draer: 38 x 38 mm                            1
                        Hanger: 38 x 38 mm                           1
                        6 mm-veselsementbord op geslote dakrand      1
                        Twee kwartrondlyste onder veselsementbord    1
                        Enige EEN byskrif                            1
                        Toepassing van skaal                         2
                        TOTAAL:                                      13

Kopiereg voorbehou

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                        DBE/2019
                                         SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 6.4

ASSESSERINGSKRITERIA              PUNT     KANDIDAAT
                                             PUNT
L-vormige kolom                     2
8 hoofstawe                         2
Beuels/Binders                      2
Minimum betondekking                1
Enige TWEE byskrifte                2
Verhouding                          1
TOTAAL:                            10

Kopiereg voorbehou

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                                      DBE/2019
                                             SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 6.6

 A          B              C                                D
                                  Beton vir fondasies
                                  Hartlyn
                                  2/ ___________        =       mm
                                  2/                    =       mm
                                  Totaal                =       mm
                                  Minus 4/              =       mm
                                  Totaal hartlyn        =       m
1/      _______
        _______
        _______ __________

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-eng/3f3d8211-a2ae-4ecd-89a4-623bb435b86a) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [Civil Technology May June 2019 (Wood Working) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-wood-working-afr/bdea7087-4612-4372-bd72-70147466f760) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-afr/2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-eng/8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng
- [CIVIL TECH GR12 QP Eng SEPT2019 CIVIL SERVICES](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-eng-sept2019-civil-services/24d2e0b8-d851-4c36-a274-0e7449793231) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [CIVIL TECH GR12 QP AFR SEPT2019 KONSTRUKSIE](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-afr-sept2019-konstruksie/c3787049-358b-4ee5-a539-4188e9f548b5) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-civil-services-english/c1f2441d-22ba-4ae6-9e56-137cc442080c) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-english/4d9c54ef-f526-46ad-82d4-8dd419eafb50) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-woodworking-english/6e7f4be5-4ffb-4654-b98b-b4cc4dfc4cc7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
