# Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-construction-memo-afr/c8e04186-dd2f-43fa-a194-bde7f7dc0c76
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-construction-memo-afr/c8e04186-dd2f-43fa-a194-bde7f7dc0c76)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN

                      SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE

                                          2019

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                           PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie               2                              DBE/2019
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1:       WBGV, MATERIAAL, VEILIGHEID, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
               HEGTING (GENERIES)

1.1       1.1.1        G                                                                  (1)

          1.1.2        E                                                                  (1)

          1.1.3        A                                                                  (1)

          1.1.4        C                                                                  (1)

          1.1.5        D                                                                  (1)

1.2       • Wanneer swaar materiale/vragte nie korrek opgetel/opgelig/afgehaal/
            hanteer word nie. 
          • Die verkeerde liggaamsposisie wanneer swaar vragte opgelig moet word.
          • Nie gebruik maak van veiligheidstoerusting.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                         (1)

1.3        
          1 : 4 OF 76°                                                                     (2)

1.4       • 'n Opgeleide persoon moet die toestel gebruik. 
          • Die toestel moet nooit oorlaai word nie. 
          • Die hekke en draadkomponente van die hyser moet ten minste 1 980 mm
            hoog wees.
          • Die hekke moet toe wees wanneer die hyser gebruik word.
          • Noodremme moet geïnstalleer word.
          • Veiligheidsmaatreëls moet binne die hyser vertoon word.
          • Inspeksies en onderhoud moet elke ses maande uitgevoer word deur 'n
            gekwalifiseerde persoon.
          • Oorhoofse beskerming moet voorsien word om werkers te beskerm teen
            vallende voorwerpe.
          • Wanneer materiaal opgehys word moet dit korrek gepak en vasgemaak
            word.
          • Die hyser moet weekliks nagegaan word deur 'n gekwalifiseerde persoon.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                        (2)

          1.5.1        A = Laserwaterpas 
                       B = Bukswaterpas                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                 3                                    DBE/2019
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

          1.5.2        Laser waterpas (A)                        Buks waterpas (B)
                       Bepaling van gelyke vlakke wanneer:       Die bukswaterpas word
                       • teëls en plafonne geïnstalleer          gebruik wanneer:
                         word.                                  •   verskille in gelyktes
                       • stoelrelings geïnstalleer word.             en vertikale hoogtes,
                       • kragpunte binne 'n gebou                    oor lang afstande
                         gedurende konstruksie geïnstalleer          bepaal word.
                         word.                                   •   gelyke vlakke en
                       • prente gehang word.                         hellings bepaal
                       • uitgrawings vir nuwe geboue                 word.
                         plaasvind.                              •   geboue uitgesit
                       • vloere gelyk gemaak word.                   word.
                       • deure en vensters geïnstalleer          •   gelyke vlakke en
                         word.                                       hoogtes oorgedra
                       • rakke en kabinette inlyn gestel             word.
                         word.                                   •   afstande tussen
                       • balke op dekke, heinings en                 twee punte
                         afdakke gelyk gestel word.                  bepaal/gemeet word.
                       • geboue op ‘n terrein uitgesit word.
                       • die uitlê van heinings, pale en
                         dekke gedoen word.
                       • gradiënte/hellings vir riolering en
                         besproeiing gemeet word.
                       • kontoere vir boerdery en riolering
                         vasgestel word.

                       • Om vlakke en hellings te bepaal
                         wanneer rioolpype geïnstalleer
                         word.

                       ENIGE EEN IN ELKE KOLOM HIERBO                                              (2)

1.6       1.6.1        Rawlbout                                                                   (1)

          1.6.2        A – Boor 'n gat met die regte diameter en diepte. 
                       B – Verwyder vuiligheid deeglik en borsel/blaas die gat skoon. 
                       C – Verwyder die bout en waster, sit die hulsel in die gat en lyn die
                           die basisplaat op met die gat. 
                       D – Sit die bout en wasser in die gat saam die basisplaat en draai
                           vas tot deeglik vas is.                                                (4)
          1.6.3        Rawlboute:
                       • is 'n sterker hegstuk as 'n skroef en plastiese prop. 
                       • word ontwerp met 'n hoë uitreksterkte.
                       • het goeie meganiese eienskappe soos trek-en meegeekragte.
                       • het goeie dravermoë.
                       • het goeie toleransie en variasies in gat-groottes.
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                    (1)
                                                                                                   [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
      Siviele Tegnologie: Konstruksie                 4                                      DBE/2019
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

      VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

      ANTWOORDBLAD 2

NR.                        VRAAG                                     ANTWOORD                      PUNTE

1        Identifiseer die aansig in FIGUUR A.        Oostelike aansig/Oosaansig/Oos                   1

                                                                                                       1
2        Noem die skaal van FIGUUR B.                1 : 100 

3        Identifiseer nommer 1.                      Windveer                                         1

4        Identifiseer nommer 2.                      Dakoorhang/Dakrand/Oop dakrand                   1

5        Beveel 'n geskikte afwerking vir            Pleister/Verf/Siersteen/Teëls/
         nommer 3 aan.                                                                                 1
                                                     Bekleding 

6        Wat word deur nommer 4 aangedui?            Deur/Ingangsdeur/Deuropening                     1

7        Identifiseer die tekensimbool wat deur      Finale vloervlak/FVV 
         nommer 5 aangedui word.                                                                       1

8        Identifiseer die tekensimbool wat deur      Natuurlike grondvlak/NGV 
                                                                                                       1
         nommer 6 aangedui word.

9        Wat word deur nommer 7 aangedui?            Trap                                             1

10       Gee die datum waarop die bouplan            2019/06/16 
                                                                                                       1
         gedruk is.

11       Wie het die bouplan nagegaan?               P Blade                                          1

12       Noem die elektriese tekensimbool in         Tweerigtingskakelaar 
         die kolom vir die notas in FIGUUR 2                                                           1
         wat by 'n trap geplaas moet word.
                                                                           MOENIE HIERDIE TWEE
                                                                           VRAE NASIEN NIE
13       Noem die elektriese onderdeel in die        Muurlig 
         kolom vir die notas in FIGUUR 2 wat
                                                                                                       1
         by die ingangsdeur van die huis
         geplaas moet word.

      Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
     Siviele Tegnologie: Konstruksie               5                                    DBE/2019
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

14      Identifiseer die tipe dak wat op die
                                                Geweldak                                             1
        gebou in FIGUUR A word gebruik.

15      Verduidelik die doel van nommer 1.      Om die daksparre/daklatte te bedek/Geheg
                                                aan daksparre/daklatte vir 'n netjiese
                                                                                                      1
                                                voorkoms/Om die gewelent van die dak af
                                                te rond.

16      Wie is die eienaar van hierdie huis?    Mnr. H Smith                                         1

17      In watter straat is die voorgestelde                                                          1
                                                Jupiterstraat 
        woonhuis geleë?

18      Identifiseer nommer 8.                  Reënwaterafvoerpyp/Afvoerpyp                         1

                                                Om jou gesig/liggaam te was 
19      Waarvoor word die sanitêre              Tande te borsel
                                                                                                      1
        toebehore by nommer 9 gebruik?          Hande te was
                                                Was/Uitspoel

        Beveel alternatiewe sanitêre
        toebehore aan om nommer 10 te
20                                              Bad                                                  1
        vervang en wat dieselfde doel sal
        dien.

21      Verduidelik die doel van nommer 11      Bordes dien as rusplek/Verandering van
                                                                                                      1
        soos op die trap aangedui.              rigting van die trap. 

22      Wat word deur nommer 13                 Noodlig/Buitelig/Muurgemonteerde lig 
        aangedui?                                                                                     1
                                                Wydte van muur/100 mm

23      Wat word deur nommer 15                 Noord-simbool/-rigting/-punt 
        aangedui?                                                                                     1
                                                Rigtingaanwyser

24      Lei die hoogte van venster 1 van die
                                                1,8 m of 1 800 mm                                    1
        vensterskedule af.

25      Lei die wydte van venster 2 van die
                                                2,4 m of 2 400 mm                                    1
        vensterskedule af.

     Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
     Siviele Tegnologie: Konstruksie              6                                   DBE/2019
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

26      Noem die aansigte van die gebou         Westelike aansig/Wesaansig/Wes                     2
        waar die trappe geleë is.               Suidelike aansig/Suidaansig/Suid 

27      Onderskei tussen die elektriese         12 – Eenrigting-ligskakelaar enkelpool 
        simbole wat deur nommer 12 en 14        14 – Eenrigting-ligskakelaar                        2
        aangedui word.                          dubbelpool 

28      Beveel 'n geskikte vloerbedekking vir   Teëls/Novilon/Matte/Gelamineerde                    1
        die sitkamer aan.                       vloere/Houtvloere 

29      Bereken die oppervlakte van die         6 m  x 3 m  = 18 m² 
        sitkamer in m². Toon ALLE                                                                   3
        berekeninge.                            OF
                                                6 000 mm x 3 000 mm = 18 m²

30      Bereken die omtrek van die gebou.       (220 + 3 000 + 110 + 3 000 + 220)  x 2 
        Toon ALLE berekeninge.
                                                = 6 550 x 2
                                                =13 100 mm 
                                                (220 + 6 000 + 220)  x 2 
                                                = 6 440 x 2                                         7

                                                = 12 880 mm 
                                                13 100 +12 880
                                                = 25 980 mm  OF
                                                = 25,98 m

                                                TOTAAL:                                             40

     Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                7                                 DBE/2019
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK)

3.1       17°                                                                                (1)

3.2       76 mm x 50 mm OF 76 mm x 76 mm                                                    (2)

3.3       650 mm                                                                             (1)

3.4       Skuinsdaklat/Voetdaklat                                                            (1)

3.5        A - Hoofstyl 
           B - Dakspar
           C - Stut 
           D - Hangstyl 
           E - Bindbalk                                                                      (5)

3.6

              Enige TWEE byskrifte  
                                                      Dakspar
                                                                               Muur

                                                                           
 Muurplaat
                                      Spanwydte 
                          
           Muur
                                                              
                                               Verhouding

          INDIEN ‘N LYNDIAGRAM GETEKEN                    WORD    MOET   EEN     PUNT
          AFGETREK WORD VIR VERHOUDING

              ASSESSERINGSKRITERIA                        PUNT
              Spanwydte                                     1
              Mure                                          2
              Muurplaat                                     1
              Dakspar                                       1
              Enige TWEE byskrifte                          2
              Verhouding                                    1
                                            TOTAAL:         8                                 (8)

3.7       •  Ten minste 300 - 600 mm vir betonteëls. 
          •  Die gegalvaniseerde band moet tussen die lintei en die laaste steen laag
             op muurplaat hoogte ingebou word.
          • Ten minste vier steenlae.
          ENIGE EENVAN BOGENOEMDE                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                 8                               DBE/2019
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

3.8       3.8.1        Neusrand                                                              (1)

          3.8.2        Skort                                                                 (1)

          3.8.3        Treemaat                                                              (1)

          3.8.4        Trapkuil                                                              (1)

          3.8.5        Handreling                                                            (1)

3.9       38°                                                                                (1)

3.10      •    Lang staalboute word in die gate geplaas van die los patroonbasisplaat,
               wat in die nat beton geplaas word. 
          •    Laat genoeg tyd toe vir die beton om droog te word. 
          •    Sweis die basisplaat aan die kolom/boor gate in die basisplaat/Pas
               voorafvervaardigde kolomme oor die boute en draai dit vas. 
          •    Plaas die kolom met die staal voetplaat met gate oor die boute wanneer
               die beton droog is. 
          •    Die kolom word nou stewig met die moere vasgebout.                            (5)
                                                                                              [30]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                9                                  DBE/2019
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4:       UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP EN TOERUSTING EN
               MATERIAAL (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1        •  Baie sterk 
                       •  Baie taai 
                       •  Maklik gietbaar in vorms
                       •  Duursaam/Sterk
                       •  Goeie trekbaarheid en strekgrens
                       •  Goeie termiese geleier
                       •  Weerstandig teen korrosie as behandel word (verf met rooi
                          oksied)
                       • Buigbaar
                       • Sweis maklik
                       • Swaar/Hoë digtheid/Hou langer
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                (2)

          4.1.2        • Baie sagte metaal 
                       • Buigbaar – kan in enige rigting gerek word 
                       • Swaar/Hoë digtheid/Hou langer
                       • Korrosie bestand
                       • Lae smelt punt
                       • Blou-grys metaal
                       • Hoogs giftig
                       • Taai
                       • Duursaam
                       • Sny maklik
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                (2)

4.2       Doel van die druktoets:
          • Bepaling van die maksimum druksterkte van nabehandelde beton
             wanneer druk toegepas word. 
          • Om te verseker die beton voldoen aan die spesifikasies van die projek. 
          • Om die druksterkte (gemeet in MPa of N/m²) aan te dui, dus die vermoë
             om druk te weerstaan.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                             (2)

4.3       4.3.1        Veiligheidsmaatreëls wat oorweeg moet word voor uitgrawings:
                       • verseker dat 'n gekwalifiseerde persoon die stabiliteit van die
                            grond evalueer. 
                       • Trek ‘n veiligheidsplan op. 
                       • 'n veiligheidsplan opstel en voldoende stappe neem om veilige
                            werksomstandighede te verseker. 
                       • verseker dat enige beplande slote en uitgrawings ondersteun
                            sal word met bekisting en skoring.
                       • elimineer soveel as moontlik onveilige handelinge en risiko's
                            ('n persoon wat vasgevang word met grond wat in die
                            uitgrawing inval of afskuif).
                       • rig 'n omheining van een meter hoog om die uitgrawing op.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                10                                 DBE/2019
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

                       •  verseker dat alle uitgrawings plaasvind onder toesig van n
                          gekwalifiseerde persoon wat aan gestel is met 'n kontrak.
                       • inspeksies uitvoer om vas te stel of daar enige elektriese
                          kabels, water pype, gas pype of enige ander diens pype in die
                          omgewing is wat uitgegrawe gaan word, dit mag die proses
                          vertraag.
                       ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                                (3)

          4.3.2        Faktore wat ‘n uitgrawing kan laat ineenstort:
                       • Swaar reënval 
                       • Swak grond samestelling, struktuur van samestelling. 
                       • Sye nie op korrekte helling gegrawe nie. 
                       • Verkeerde gebruik van skoring en beskisting om mure te stut.
                       • Vibrasie deur masjiene of swaar voertuie naby die uitgrawing.
                       • Water sypel die uitgrawingsarea binne.
                       • Kontak met ondergrondse dienspype.
                       • Toegang tot en uitgang van die uitgrawing.
                       • Grond skuif as gevolg van krake of los grond.
                       • Natuurlike oorsake
                       • Beweging vanmense naby uitgrawings.
                       ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                                (3)

4.4
                   
                                        
                                                  Stutplanke
                                                  Wigpare
                       
                                  
                                                 Stutte
                                                               
                                                Muurwerkborde/Bekledingsborde

          Bekisting korrek geteken     
          Verhouding 

           ASSESSERINGSKRITERIA                            PUNT
           Wigpare                                           1
           Muurwerkborde/Bekledingsborde                     1
           Stutplanke                                        2
           Stutte                                            1
           Bekisting korrek geteken                          1
           Enige EEN byskrif                                 1
           Verhouding                                        1
                                       TOTAAL:               8                                  (8)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                   11                                         DBE/2019
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

4.5       •  Die vorm van die wigpaar vereenvoudig die oprigting en aftakeling van
             die bekisting. 
          • Wigpare vergemaklik die verwydering/aftakeling van bekisting deur die
             een van die ander weg te slaan.
          • Wigpare help om die bekisting stewig en in plek te hou.
          • Wigpare speel 'n belangrike rol in die gelyk making van bekisting vir
             vloere, balke en kolomme.
          • Wigpare word gebruik vir die versterking van aangrensende bekisting.
          • Wigpare word gebruik om die bekisting op te lig of te verlaag tot op die
             bepaalde hoogte.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                                         (1)

4.6

                                   
                     Klamp

                                                                              Balk
Verspanning van
balk                                                                  Bekistingsbord

      Wiggies                                                        Hegplaat/Vasskopplint
                                                     
                                                         
                                                                                Draer

                                                              Verspanning/Stut

Verhouding 
ASSESSERINGSKRITERIA                               PUNT
Draer/Balk vir die soffiet                           1
Klampe                                               2
Verspanstukke vir balke/stutte                       2
Hegplate/Vasskopplint                                2
Wiggies                                              2
Enige EEN byskrif                                    1
Verhouding                                           1
                                       TOTAAL:      11
                                                                                                           (11)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie               12                                 DBE/2019
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

4.7       4.7.1        Veiligheidsmaatreëls vir gebruik van Plaatkompakteerder:
                       • Gebruik met sorg. 
                       • Dra handskoene en stewels ens. as persoonlike beskermings
                            toerusting.
                       • Moenie jou hande of voete naby bewegende dele plaas nie.
                       • Kontroleer die kontrole meganismes vir behoorlike reaksie
                            voor gebruik.
                       • Kontroleer vir slytasie en beskadigde onderdele voor gebruik.
                       • Moet nooit 'n defekte/foutiewe plaarkompakteerder gebruik nie.
                       • Vermy verstellings aan die plaatkompakteerder tydens
                            vibrering.
                       • Gebruik beide hande om met die plaatkompakteerder te werk.
                       • Verseker 'n stewige goed gebalanseerde posisie.
                       • Werk van kant tot kant om die beste gelyke oppervlakte te
                            bewerkstellig.
                       • Benat die grond effens om kompaktering te vergemaklik.
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                               (2)
          4.7.2        Versorging van plaatkompakteerder:
                       • Onderhou soos alle masjiene- smeer en verstel soos
                           aanbeveel in handleiding. 
                       • Maak skoon na gebruik
                       • Stoor in veilige droë plek/Aangewese plek.
                       • Diens die plaatkompakteerder gereeld.
                       • Verwyder los stof en grond na gebruik.
                       • Verseker dat alle onderdele vasgedraai is.
                       • Herstel of vervang beskadigde elektriese koorde/onderdele.
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                (1)
4.8       4.8.1        Betonmenger (elektries)                                                (1)
          4.8.2        Versorging van die betonmenger:
                       • Gebruik slegs onderdele soos deur vervaardiger aanbeveel. 
                       • Onderhou soos alle masjiene-smeer en verstel soos
                           aanbeveel in handleiding. 
                       • Spoel met water.
                       • Maak skoon na gebruik.
                       • Was enige beton wat oorgebly het af vanaf die betonmenger.
                       • Moenie water in die drom agterlaat nie.
                       • Olie die binnekant van die drom wanneer vir ‘n lang tyd
                           gestoor word.
                       • Hou laers, busse en ratte gesmeer.
                       • Herstel stukkende onderdele, spesiaal die drom.
                       • Onderhou elektriese en binnebrandmotors soos aanbeveel
                           deur die vervaardiger.
                       • Stoor op in ŉ droë plek.
                       • Diens die betonmenger gereeld.
                       • Herstel of vervang beskadigde elektriese koorde.
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                               (2)
4.9       •    Kraanarmpomp 
          •    Lynpomp                                                                        (2)
                                                                                               [40]
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie            13                                DBE/2019
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5:       PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK EN GRAFIKA AS 'N
               KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

5.1       5.1.1        F                                                                  (1)

          5.1.2        D                                                                  (1)

          5.1.3        A                                                                  (1)

          5.1.4        B                                                                  (1)

          5.1.5        C                                                                  (1)

5.2       Drie kruiwaens/2½ kruiwaens                                                     (1)

5.3       • Sypaadjies
          • Patio's
          • Binnepleine van dorpe/Skole/Staduims, ens. 
          • Padoppervlaktes
          • Inritte
          • Voetpaaie
          • Enige spesifieke oppervlakte vir plaveisel.
          ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                                        (3)

5.4       Voordele van plaveisel:
          • Meer ekonomies as beton. 
          • Lae installeringskoste as vergelyk word met beton.
          • Individuele plaveistene kan opgelig word om die grond onder te bereik.
             waar beton opgekap moet word.
          • Makliker om te herstel as beton.
          • Meer verbruikersvriendelik as beton.
          • Het ‘n beter voorkoms.
          • Kan in dekoratiewe patrone gelê word.
          • Minder arbeidsintensief.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                 14                                   DBE/2019
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

5.5

                                       
                                                                

                                                            

                                      EERSTE LAAG

                                  

                                                                
                                                     

                                      TWEEDE LAAG

                                                                           Verhouding 

           ASSESSERINGSKRITERIA                                     PUNT
           Een volle steen op buitelaag van eerste laag               1
           Een volle steen op binnelaag van eerste laag               1
           Steen op eerste laag om spoumuur toe te maak               1
           Een volle steen op buitelaag van tweede laag               1
           Een volle steen op binnelaag van tweede laag.              1
           Steen op tweede laag om spoumuur toe te
           maak                                                      1
           Verhouding                                                1
                                                 TOTAAL:             7
                                                                                                   (7)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
   Siviele Tegnologie: Konstruksie                    15                                       DBE/2019
                                             SS/NSS – Nasienriglyne

   5.6

                                                  Muurplaat                                   Dakspar

                                                                      

   Dakoorhang                                                                                Bindbalk
                                                               
                                                 
                                                                                              Hanger
                                             
Fassieplank                          
                                                                          Draer
                                                                        Veselsementbord
                                                           
              Kwartrondlys
                                                 220 mm muur                      Enige EEN byskrif 
                                             SKAAL: 1:10
              Toepassing van skaal 

              GEBRUIK 'N MASKER OM NA TE SIEN

              ASSESSERINGSKRITERIA                                    PUNT
              Muur: 220 mm wyd                                          1
              Bindbalk: 114 x 38 mm                                     1
              Muurplaat: 114 x 38 mm                                    1
              Dakoorhang: 400 mm                                        1
              Dakspar: 114 x 38 mm                                      1
              Fassieplank: 228 x 28 mm                                  1
              Draer: 38 x 38 mm                                         1
              Hanger: 38 x 38 mm                                        1
              6 mm-veselsementbord op geslote dakrand                   1
              Twee kwartrondlyste onder veselsementbord                 1
              Enige EEN byskrif                                         1
              Toepassing van skaal                                      2
                                                TOTAAL:                13
                                                                                                             [30]

   Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie              16                                 DBE/2019
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6:       WAPENING IN BETON, FONDASIES,                   BETONVLOERE          EN
               HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1        C                                                                     (1)

          6.1.2        D                                                                     (1)

          6.1.3        C                                                                     (1)

          6.1.4        C                                                                     (1)

          6.1.5        A                                                                     (1)

6.2

                                                    Staalomhulsel
                                          

                                                        Vorm van bodem
                                                        Vergrote toon
                                                   

                                  Gedrewe in situ-heipaal

                                                                Enige EEN byskrif 

           ASSESSERINGSKRITERIA                              PUNT
           Staalomhulsel                                       1
           Vorm van onderste gedeelte                          2
           Enige EEN byskrif                                   1
                                                 TOTAAL:       4
                                                                                              (4)

6.3       Die doel van die staalomhulsel is om die bokant van die heipaal te beskerm
          teen breking wanneer dit in die grond ingedryf word met die valhamer.              (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                      17                      DBE/2019
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

6.4

                                                               

                  

                                                                                 Beuels

                                        

                  Minimum betondekking

                                                           
                                                                        

                                                                     
                                  Hoofstaaf                                       Hoofstaaf

               Enige twee byskrifte            

                                            Verhouding     

           ASSESSERINGSKRITERIA                     PUNT
           L-vormige kolom                             2
           8 hoofstawe                                 2
           Beuels/Binders                              2
           Minimum betondekking                        1
           Enige TWEE byskrifte                        2
           Verhouding                                  1
           TOTAAL                                     10                                  (10)

6.5       6.5.1        A – In situ-beton 
                       B – Betonblokke/holblokke 
                       C – Voorafvervaardigde ribbe                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie               18                                DBE/2019
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

          6.5.2        Die rib word gebruik om:
                       • die gewig van die vloer en enige ander krag/gewig op die vloer
                           te ondersteun. 
                       • die blokke/holblokke wat deel vorm van die konstruksie te
                           ondersteun.
                       • te voorkom dat die holblokke beweeg
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                               (1)

          6.5.3        Faktore wat oorweeg moet word wanneer die rib-en-blok vloer
                       beplan word:
                       • Maksimum span 
                       • Eenheid gewig 
                       • Aard van stutte 
                       • Klankisolasie
                       • Dikte van eenhede
                       • Voorafvervaardigde eenhede
                       • Vuurbestand
                       • Konstruksiespoed
                       • Bewapeningseienskappe
                       • Ondersteuning en bekisting benodig
                       • Veiligheidsfaktore
                       • Afname in gewig
                       • Afname in volume
                       • Voorafgegote bolaag
                       ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                              (3)

          6.5.4        Dienste:
                       • Elektriese dienste/Geleipype 
                       • Loodgieterwerk-/Warmwater-/Kouewater-/Rioolpype/
                           Afvoerpype
                       • Kommunikasie/Telefoon/Telekamera 
                       • Sekuriteitsdienste/Alarms/Kamera
                       ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie              19                     DBE/2019
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

6.6

 A          B              C                            D
                                   Beton vir fondasie
                                   Hartlyn
                                   2/6 000         = 12 000 mm
                                   2/3 000         = 6 000 mm
                                   Totaal          = 18 000 mm
                                   Minus 4/600     = 2 400 mm
                                   Totaal hart lyn = 15,6 m
1/       15,6
         0,6
         0,25        2,34 m³ 

                                                                               (10)
                                                                               [40]

                                                                  TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-afr/2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-eng/8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-eng/3f3d8211-a2ae-4ecd-89a4-623bb435b86a) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [Civil Technology May June 2019 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-construction-afr/87c657e9-94a5-422f-ade2-b3b897806384) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Wood Working) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-wood-working-afr/bdea7087-4612-4372-bd72-70147466f760) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-afr/13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
