# Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 27 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-wood-working-afr/bdea7087-4612-4372-bd72-70147466f760
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 27

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-wood-working-afr/bdea7087-4612-4372-bd72-70147466f760)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Question paper, 27 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING

                                         2019

                                                                            PUNTE: 200

                                                                             TYD: 3 uur

             Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 9 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking             2                                       DBE/2019
                                          SS/NSS

BENODIGHEDE:

1.        Tekeninstrumente

2.        'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar

3.        ANTWOORDEBOEK

INSTRUKSIES EN INFORMASIE

1.        Hierdie vraestel bestaan uit ses vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae.

3.        Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
          nie.

4.        Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

5.        MOENIE in die kantlyn van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

6.        Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

7.        Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
          aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

8.        Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

9.        Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
          beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
          SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

10.       Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
          220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

11.       Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

12.       Beantwoord VRAAG 2, 3.3, 3.4, 3.5, 4.2, 5.6, 6.2, 6.5 en 6.6 op die
          aangehegte ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.

13.       Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
          ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
          jy dit nie gebruik nie.

14.       Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
          kopiëring.

15.       Google Images is as die bron vir alle foto's en prentjies gebruik.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            3                                     DBE/2019
                                         SS/NSS

VRAAG 1:       WBGV, MATERIAAL, VEILIGHEID, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
               HEGTING (GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

1.1       Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs
          die letter (A–G) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die
          ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.6 H.

                      KOLOM A                                KOLOM B
          1.1.1      Galvanisering        A       hou vars gegote beton klam

          1.1.2      Elektroplatering     B       metaal wat in lood gedompel is

          1.1.3      Nabehandeling        C       beskerm hout en ander materiaal teen
                                                  natuurlike verweer
          1.1.4      Verf
                                          D       'n plastiekafwerking op metaal-
          1.1.5      Poeierbedekking              oppervlakke, met 'n druklug-sproeispuit
                                                  aangewend

                                          E       bedek sagte staal met 'n dun laag van
                                                  'n ander materiaal met elektrolise

                                          F       bedek hout met 'n dun laag van 'n
                                                  ander materiaal met elektrolise

                                          G       metaal wat in sink gedompel is
                                                                                   (5 x 1)       (5)

1.2       Verduidelik EEN oorsaak van beserings wanneer materiaal hanteer word.                  (1)

1.3       Gee die hoek/verhouding waarteen 'n leer teen 'n muur geplaas moet word.               (2)

1.4       Verduidelik TWEE veiligheidsmaatreëls wat gevolg moet word wanneer 'n
          bouershyser gebruik word.                                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking               4                              DBE/2019
                                            SS/NSS

1.5       FIGUUR 1.5 hieronder toon gereedskap wat op 'n konstruksieterrein gebruik
          word.

                                    A                          B
                                             FIGUUR 1.5

          1.5.1       Identifiseer beide A en B.                                             (2)
          1.5.2       Noem EEN gebruik van A en B onderskeidelik.                            (2)

1.6       Die prentjies hieronder illustreer die stappe wat gevolg word wanneer
          materiaal aan 'n vloer met 'n hegstuk vasgeheg word.

                     A                  B                  C              D
                                             FIGUUR 1.3
          1.6.1       Identifiseer die hegstuk wat in D gebruik word.                        (1)
          1.6.2       Beskryf die stappe in A–D hierbo in jou ANTWOORDEBOEK.                 (4)
          1.6.3       Regverdig die gebruik van hierdie hegstuk om 'n klamp van
                      'n swaar hek teen 'n muur vas te sit.                                  (1)
                                                                                             [20]

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

FIGUUR 2 op die volgende bladsy toon 'n aansig en 'n grondvloerplan wat op 'n
bouplan verskyn. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
   Siviele Tegnologie: Houtbewerking                         5                                                DBE/2019
                                                         SS/NSS

                                                                                  NOTA:
                                                                                  Kontrakteurs moet alle afmetings en
                                                                                  vlakke/hoogtes op die terrein
                                                                              1   kontroleer voordat daar met werk
                                                                                  begin word. Argitekte moet dadelik
                                                                                  van enige afwykings in kennis gestel
                                                                                  word.
                                                                                  ARGITEK SE HANDTEKENING............……
                                                                                  KLIËNT SE HANDTEKENING………………

                                                                              2

                                                                                  Die volgende moet by 'n lang gang
                                                                              3   of trap geplaas word:

        8                                      V1

                                                                              4

                          V2                                                  5   Simbool wat by ingangsdeur van die
                                                                                  huis geplaas moet word:
                                                                              6

                                                                              7

                                FIGUUR A
                               SKAAL 1 : 100
                                                                                  HERSIENING         DATUM        BESKRYWING
        220              3 000             110
                                                                                  GEDRUK DEUR:                 DATUM GEDRUK:
                                          WH                                      QUALITY PRINTERS             2019/06/16

                                                                                  TEKENINGTITEL:
                                                                                  TERREINPLAN ERF 1445
                   11                     10
                                                         9
                                                                                  PROJEK:
                                                                  V1              VOORGESTELDE NUWE WOONHUIS VAN
                                                                                  MNR. H SMITH OP ERF 1445,
                                                                                  JUPITERSTRAAT, GERMISTON
                         SITKAMER
                                                                                  PROJEKNR.           TEKENINGNR.
              V2

6 000
                                                                                  GR 447-104            337P7

                                                                                  DATUM      GETEKEN NAGEGAAN SKAAL
                                  12                                              25/04/2019 JP BOTHA P BLADE 1 : 100

                                                                  V2              VERWYSINGSKODE:
                                                                                  QP 2-2019

                                                                                  VENSTER 1                    VENSTER 2
                                                    14

                                                                                          1 200                  2 400
                         V1          13
220                            110              3 000                  220
                                                                                  1 800               1 800
                        FIGUUR B                                         15

                                                     FIGUUR 2                                                              [40]
   Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            6                                    DBE/2019
                                         SS/NSS

VRAAG 3:        SWAAIRAME, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

3.1       Noem die deel van 'n swaairaam wat twee vensterruite skei sodat hul nie aan
          mekaar raak nie.                                                                      (1)

3.2       FIGUUR 3.2 hieronder toon 'n buiteaansig van 'n dubbelswaairaam met
          boligte. Benoem deel A–E.

                                                                       A

                                                                       B

                                                                       C

                                          FIGUUR 3.2

                                                                      D

                                                                       ED

                                          FIGUUR 3.2                                            (5)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking              7                                  DBE/2019
                                           SS/NSS

3.3       FIGUUR 3.3 hieronder toon die vooraansig van 'n ingeboude kas sonder die
          deure. Gebruik ANTWOORDBLAD 3.3 en teken 'n vertikale deursneeaansig
          van die kas volgens skaal 1 : 10.

                                       A

                                                           400

                                                                   2 000

                                                           1 400

                                       A                   100

                                             FIGUUR 3.3

          Gebruik die volgende spesifikasies:

              Alle rakke en sye is 16 mm dik.
              Die rugstuk is 3 mm dik.
              Die diepte van die kas is 570 mm.
              Toon hangreling in deursneeaansig.                                               (11)

3.4       Gebruik ANTWOORDBLAD 3.4 en teken, volgens skaal 1 : 5, 'n vertikale
          deursneeaansig deur die onderste gedeelte van 'n tong-en-groefmuurpaneel.
          Die muur en vloervlak word gegee.

          Toon die volgende dele duidelik:

              Horisontale ruhegstukke: 25 mm x 50 mm
              Tong-en-groefbord: 15 mm dik
              Vloerlys: 22 mm dik
              Kwartrondlys: 22 mm dik                                                          (6)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking             8                                   DBE/2019
                                          SS/NSS

3.5       FIGUUR 3.5 hieronder toon die vloerplan van 'n gebou met 'n geweldak.
          Die hartafstand tussen die dakkappe is 1 300 mm. Bestudeer die figuur en
          gebruik ANTWOORDBLAD 3.5 om die vrae wat volg, te beantwoord.

                         150                                         220

                                              9 000

                                           FIGUUR 3.5

          3.5.1       Bereken die lengte, in meter, van die fassieplank wat vir die hele
                      dak benodig word.                                                         (2)

          3.5.2       Bereken die getal dakkappe wat vir die dak benodig word.                  (5)
                                                                                                [30]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            9                                   DBE/2019
                                         SS/NSS

VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP                       EN    TOERUSTING,         EN
         MATERIAAL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

4.1       Kies 'n term uit KOLOM B wat by 'n dak in KOLOM A pas. Skryf slegs die
          letter (A–G) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.5) in die
          ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.1.6 H.

                         KOLOM A                                KOLOM B
          4.1.1

                                                  A   afdak

          4.1.2

                                                  B   sparpaardak

          4.1.3

                                                  C   hoofstyldak

          4.1.4

                                                  D   bindhoutdak

          4.1.5

                                                  E   Suid-Afrikaanse (Howe-) dak

                                                  F   spaarbintpaardak

                                                  G   grasdak

                                                                                  (5 x 1)      (5)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking               10                               DBE/2019
                                            SS/NSS

4.2       Gebruik ANTWOORDBLAD 4.2 en voltooi die vertikale deursneeaansig deur
          die voet van 'n dakkap deur die geslote (toe) dakrand volgens skaal 1 : 10 te
          teken.

          Toon die volgende op jou tekening:

              Fassieplank: 230 mm x 38 mm
              Hanger: 38 mm x 38 mm
              Draer: 38 mm x 38 mm
              6 mm-veselsementbord
              Twee kwartrondlyste onder die veselsementbord                                   (7)

4.3       Onderskei tussen 'n skilddak en 'n geweldak ten opsigte van die hoeveelheid
          materiaal en die tipe konstruksie wat gebruik word. Tabuleer jou antwoord.           (4)

4.4       Noem DRIE verskillende metodes wat gebruik word om onderdele van 'n
          dakkap aan mekaar te heg.                                                            (3)

4.5       Noem TWEE komponente wat gebruik kan word om 'n valdeur van 'n plafon
          in posisie te hou.                                                                   (2)

4.6       Gee die minimum afmetings vir die opening van 'n valdeur.                            (1)

4.7       FIGUUR 4.7 hieronder toon 'n draagbare elektriese masjien. Bestudeer die
          prent en beantwoord die vrae wat volg.

                                             FIGUUR 4.7

          4.7.1       Identifiseer die masjien.                                                (1)

          4.7.2       Noem TWEE items persoonlike veiligheidstoerusting wat jy moet
                      dra terwyl jy met hierdie masjien werk.                                  (2)

          4.7.3       Verduidelik hoe jy die masjien sal stoor.                                (2)

          4.7.4       Beskryf TWEE voorsorgmaatreëls wat op 'n stuk hout toegepas
                      moet word om skade aan die masjien, in FIGUUR 4.7 getoon, te
                      voorkom.                                                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            11                                  DBE/2019
                                         SS/NSS

4.8       FIGUUR 4.8 toon 'n radiaalarmsaag (bobaansaag). Bestudeer die prent en
          beantwoord die vrae wat volg.

                                          FIGUUR 4.8

          4.8.1       Beskryf DRIE voorsorgmaatreëls wat getref moet word om die
                      veilige hantering van die masjien te verseker.                           (3)

          4.8.2       Verduidelik hoe die lem van die masjien versorg moet word om te
                      voorkom dat dit beskadig word.                                           (2)

4.9       Verduidelik in VYF stappe hoe jy twee lae skuurverseëlaar sal aanwend aan
          'n deur wat glad geskuur is.                                                         (5)

4.10      Verduidelik hoe jy 'n gegradeerde houtplank/-bord sal herken.                        (1)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking             12                                     DBE/2019
                                          SS/NSS

VRAAG 5: FORMELE,   BEKISTING,   SKORING                       EN     GRAFIKA            AS
         KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

5.1       Teken 'n netjiese tweedimensionele skets om die oop formeellatwerk, rib en 'n
          draer te toon om 'n segmentele boog te ondersteun.

          Toon die volgende op jou tekening:

              Draer
              Rib
              Latwerk
              Opening tussen latwerk
              Slegs die helfte van die formeel
              Enige DRIE byskrifte                                                                (8)

5.2       Gee EEN term/woord vir elk van die volgende beskrywings deur 'n
          woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term
          langs die vraagnommers (5.2.1 tot 5.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer,
          bv. 5.2.6 Optree.

                         spalkplaat; binte; voetplaat; wigpaar;     stutte;
                                  klampe; verspanstukke/stutte

          5.2.1       Diagonaal aan die stutte en draer vasgeheg om die bekisting te
                      versterk                                                                     (1)

          5.2.2       Om die stutte en draers aan mekaar te heg                                    (1)

          5.2.3       Aan die kante van die balk geheg om dit sterker te maak                      (1)

          5.2.4       Onder die stutte geplaas om die bekisting te laat oplig en te laat
                      sak tot op die vereiste hoogte                                               (1)

          5.2.5       Versprei die las van die betonbalk na die grond eweredig                     (1)

5.3       Noem TWEE tipes materiaal wat as voering aan die binnekant van bekisting
          gebruik kan word.                                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking           13                             DBE/2019
                                        SS/NSS

5.4       FIGUUR 5.4 hieronder toon die bekisting vir 'n vierkantige betonkolom.
          Bestudeer die prent en benoem deel A, B en C.

                                                                   A

                                                                   B

                                                                   C

                                         FIGUUR 5.4                                      (3)

5.5       Teken 'n netjiese tweedimensionele skets, in goeie verhouding, van die
          besonderhede by die basis van 'n staanskoor.

          Toon die volgende op jou tekening:

              Staanskoor
              Wigpaar
              Voetplaat
              Staalklou
              Enige TWEE byskrifte                                                      (7)

5.6       Gebruik ANTWOORDBLAD 5.6 en teken 'n netjiese tweedimensionele skets,
          in goeie verhouding, van 'n afdak.

          Toon die volgende op jou tekening:

              Borsweringmuur
              Ondersteunende muur
              Muurplaat
              Dakspar                                                                   (5)
                                                                                         [30]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking              14                              DBE/2019
                                           SS/NSS

VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
         (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

6.1       Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
          Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
          (6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 C.

          6.1.1       Vloerplanke word aan vloerbalke verbind wat deur ... ondersteun
                      word.

                      A    stutte wat op die bindbalke rus
                      B    stutte elke 3 meter
                      C    draers en baksteenpylers op betonbasisse
                      D    VWL                                                               (1)

          6.1.2       Mierskerms word van gegalvaniseerde staal gemaak en …
                      geplaas.

                      A    onder die muurplaat
                      B    binne die lugstene
                      C    buite die huis
                      D    op vloerplanke                                                    (1)

          6.1.3       Die wydte van 'n vloerplank moet ten minste 50 mm wees en nie …
                      oorskry nie.

                      A    100 mm
                      B    400 mm
                      C    140 mm
                      D    299 mm                                                            (1)

          6.1.4       Vloerplanke moet 'n … -voeg hê.

                      A    tong-en-groef
                      B    tap-en-gat
                      C    borstap
                      D    sponning                                                          (1)

          6.1.5       Verspringende stutte tussen die vloerbalke kan met … vasgemaak
                      word.

                      A    spykers
                      B    skroewe
                      C    'n dakkaphanger
                      D    Al die bogenoemde                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            15                                   DBE/2019
                                         SS/NSS

6.2       Gebruik ANTWOORDBLAD 6.2 en teken, in goeie verhouding, 'n
          deursneeaansig van die buitemuur wat 'n houthangvloer ondersteun. Die
          fondasie word gegee.
          Toon die volgende dele op jou tekening:
              Fondasiemuur: 330 mm wyd
              Muur van bobou: 220 mm wyd
              VWL
              Mierskerm
              Lugsteen
              Muurplaat
              Balk
              Enige EEN byskrif                                                                (9)

6.3       Verduidelik 'n halwe bordes soos in 'n houttrap gebruik.                              (3)

6.4       Verduidelik die verskil tussen 'n insteekslot en 'n nagslot ten opsigte van hul
          plasing en funksie.                                                                   (4)

6.5      FIGUUR 6.5 op ANTWOORDBLAD 6.5 toon 'n buiteaansig van 'n buitedeur.
         Gebruik ANTWOORDBLAD 6.5 en voltooi die volgende:
             Drukskryf enige VIER byskrifte op die tekening.
             Dui die afmeting van die deur se hoogte aan.
             Dui die afmeting van die deur se wydte aan.
             Drukskryf die titel van die tekening.                                             (7)

6.6       FIGUUR 6.6 op ANTWOORDBLAD 6.6 toon die onvolledige vooraansig van
          'n dubbele tap. Gebruik ANTWOORDBLAD 6.6 en voltooi die tekening van
          die dubbele tap.
          Toon die volgende op jou tekening:
              Groewe vir die panele aan albei kante
              Dubbele tap
              Enige TWEE byskrifte                                                             (7)

6.7       FIGUUR 6.7 hieronder toon 'n hegstuk wat gebruik word om materiaal te
          verbind. Identifiseer die hegstuk.

                                             FIGUUR 6.7                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                16                           DBE/2019
                                             SS/NSS

6.8       Noem EEN hegmiddel om die volgende te verbind:

          6.8.1       Plafonborde aan plafonlatwerk                                      (1)

          6.8.2       Dakteëls en daklatte                                               (1)

          6.8.3       Dakbedekking en kaplatte                                           (1)

6.9       Noem EEN metode waarop 'n vensterruit aan 'n raam geheg kan word.              (1)
                                                                                         [40]

                                                                        TOTAAL:          200

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                             DBE/2019
                                          SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 2

NR.                    VRAAG                       ANTWOORD        PUNTE

1     Identifiseer die aansig in FIGUUR A.                               1

2     Noem die skaal van FIGUUR B.                                       1

3     Identifiseer nommer 1.                                             1

4     Identifiseer nommer 2.                                             1

5     Beveel 'n geskikte afwerking vir
                                                                         1
      nommer 3 aan.

6     Wat word deur nommer 4 aangedui?                                   1

7     Identifiseer die tekensimbool wat
                                                                         1
      deur nommer 5 aangedui word.

8     Identifiseer die tekensimbool wat
                                                                         1
      deur nommer 6 aangedui word.

9     Wat word deur nommer 7 aangedui?                                   1

10    Gee die datum waarop die bouplan
                                                                         1
      gedruk is.

11    Wie het die bouplan nagegaan?                                      1

12    Noem die elektriese tekensimbool in
      die kolom vir die notas in FIGUUR 2                                1
      wat by 'n trap geplaas moet word.

13    Noem die elektriese onderdeel in die
      kolom vir die notas in FIGUUR 2 wat
                                                                         1
      by die ingangsdeur van die huis
      geplaas moet word.

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                     DBE/2019
                                             SS/NSS

14    Identifiseer die tipe dak wat op die
                                                                 1
      gebou in FIGUUR A word gebruik.

15    Verduidelik die doel van nommer 1.                         1

16    Wie is die eienaar van hierdie huis?                       1

17    In watter straat is die voorgestelde
                                                                 1
      woonhuis geleë?

18    Identifiseer nommer 8.                                     1

19    Waarvoor word die sanitêre
                                                                 1
      toebehore by nommer 9 gebruik?

20    Beveel alternatiewe sanitêre
      toebehore aan om nommer 10 te
                                                                 1
      vervang en wat dieselfde doel sal
      dien.

21    Verduidelik die doel van nommer 11
                                                                 1
      soos op die trap aangedui.

22    Wat word deur nommer 13
                                                                 1
      aangedui?

23    Wat word deur nommer 15
                                                                 1
      aangedui?

24    Lei die hoogte van venster 1 van die
                                                                 1
      vensterskedule af.

25    Lei die wydte van venster 2 van die
                                                                 1
      vensterskedule af.

26    Noem die aansigte van die gebou
                                                                 2
      waar die trappe geleë is.

27    Onderskei tussen die elektriese
      simbole wat deur nommer 12 en 14                           2
      aangedui word.

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                        DBE/2019
                                         SS/NSS

28     Beveel 'n geskikte vloerbedekking vir
                                                                    1
       die sitkamer aan.

29     Bereken die oppervlakte van die
       sitkamer in m². Toon ALLE                                    3
       berekeninge.

30     Bereken die omtrek van die gebou.
       Toon ALLE berekeninge.

                                                                    7

                                               TOTAAL:              40

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                                          DBE/2019
                                        SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 3.3

                                    ASSESSERINGSKRITERIA           PUNT   KANDIDAAT
                                                                            PUNT
                                    Voorste reling                  1
                                    Boonste rak                     1
                                    Middelste rak                   1
                                    Bodemrak                        1
                                    Hangreling                      1
                                    Skopplaat                       1
                                    Agterkant van voetstuk          1
                                    Rugstuk van kas                 1
                                    Toepassing van skaal:
                                    Korrekte hoogte                 1
                                    Korrekte diepte                 1
                                    Korrekte dikte van materiaal    1
                                    TOTAAL:                         11

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                                     DBE/2019
                                      SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 3.4

                                    ASSESSERINGSKRITERIA      PUNTE   KANDIDAAT
                                                                        PUNT
                                    Horisontale ruhegstukke     2
                                    Tong-en-groefbord           1
                                    Vloerlys                    1
                                    Kwartrondlys                1
                                    Toepassing van skaal        1
                                    TOTAAL:                     6

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                                           DBE/2019
                                        SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 3.5

                 A        B         C                        D
        3.5.1                            Lengte van fassieplank:

                                         =

                                         = _______mm

                                         = _______m

        3.5.2                            Getal dakkappe wat benodig word:

                                             Interne afmeting
                                         Afstand tussen middelpunte   +1

                                         = ________________        + 1

                                         =
                                             ____________
                                         =
                                             ____________

                                         =   ____________

Kopiereg voorbehou

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                            DBE/2019
                                       SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 4.2

ASSESSERINGSKRITERIA                      PUNT   KANDIDAAT
                                                   PUNT
Fassieplank: 230 mm x 38 mm                 1
Hanger: 38 mm x 38 mm                       1
Draer: 38 mm x 38 mm                        1
6 mm-veselsementbord op geslote
                                            1
dakrand
Kwartrondlyste onder veselsementbord        2
Toepassing van skaal                        1
TOTAAL:                                     7

Kopiereg voorbehou

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                                    DBE/2019
                                           SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 5.6

                                    ASSESSERINGSKRITERIA   PUNT   KANDIDAAT
                                                                    PUNT
                                    Borsweringmuur          1
                                    Muur                    1
                                    Muurplaat               1
                                    Dakspar                 1
                                    Verhouding              1
                                    TOTAAL:                 5
Kopiereg voorbehou

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                                  DBE/2019
                                         SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 6.2

                                    ASSESSERINGSKRITERIA   PUNT   KANDIDAAT
                                                                    PUNT
                                    Fondasiemuur: 330 mm    1
                                    Muur van bobou          1
                                    VWL                     1
                                    Mierskerm               1
                                    Lugsteen                1
                                    Muurplaat               1
                                    Vloerbalk               1
                                    Verhouding              1
                                    Enige EEN byskrif       1
                                    TOTAAL:                 9

Kopiereg voorbehou

### Page 26

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                   DBE/2019
                                           SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 6.5

                              FIGUUR 6.5

Kopiereg voorbehou

### Page 27

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                                          DBE/2019
                                          SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 6.6

         FIGUUR 6.6

                            ASSESSERINGSKRITERIA                 PUNT   KANDIDAAT
                                                                          PUNT
                            Versteekte besonderhede van groewe    2
                            Dubbele tap                           2
                            TWEE byskrifte                        2
                            Verhouding van tappe                  1
                            TOTAAL:                               7

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-eng/3f3d8211-a2ae-4ecd-89a4-623bb435b86a) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [Civil Technology May June 2019 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-construction-afr/87c657e9-94a5-422f-ade2-b3b897806384) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-afr/2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-eng/8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng
- [CIVIL TECH GR12 QP Eng SEPT2019 CIVIL SERVICES](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-eng-sept2019-civil-services/24d2e0b8-d851-4c36-a274-0e7449793231) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [CIVIL TECH GR12 QP AFR SEPT2019 KONSTRUKSIE](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-afr-sept2019-konstruksie/c3787049-358b-4ee5-a539-4188e9f548b5) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-civil-services-english/c1f2441d-22ba-4ae6-9e56-137cc442080c) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-english/4d9c54ef-f526-46ad-82d4-8dd419eafb50) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-woodworking-english/6e7f4be5-4ffb-4654-b98b-b4cc4dfc4cc7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
