# Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-wood-working-memo-afr/dfcd15e9-44ab-41bd-a6bf-7f8718086871
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-wood-working-memo-afr/dfcd15e9-44ab-41bd-a6bf-7f8718086871)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING

                                          2019

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                           PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            2                               DBE/2019
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1:       WBGV, MATERIAAL, VEILIGHEID, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
               HEGTING (GENERIES)

1.1       1.1.1       G                                                                   (1)

          1.1.2       E                                                                   (1)

          1.1.3       A                                                                   (1)

          1.1.4       C                                                                   (1)

          1.1.5       D                                                                   (1)

1.2      •  Wanneer swaar materiale/vragte nie korrek opgetel/opgelig/afgehaal/
            hanteer word nie. 
          • Die verkeerde liggaamsposisie wanneer swaar vragte opgelig moet word.
          • Nie gebruik maak van veiligheidstoerusting.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                         (1)

1.3        
          1 : 4 OF 76°                                                                     (2)

1.4       • 'n Opgeleide persoon moet die toestel gebruik. 
          • Die toestel moet nooit oorlaai word nie. 
          • Die hekke en draadkomponente van die hyser moet ten minste 1 980 mm
            hoog wees.
          • Die hekke moet toe wees wanneer die hyser gebruik word.
          • Noodremme moet geïnstalleer word.
          • Veiligheidsmaatreëls moet binne die hyser vertoon word.
          • Inspeksies en onderhoud moet elke ses maande uitgevoer word deur 'n
            gekwalifiseerde persoon.
          • Oorhoofse beskerming moet voorsien word om werkers te beskerm teen
            vallende voorwerpe.
          • Wanneer materiaal opgehys word moet dit korrek gepak en vasgemaak
            word.
          • Die hyser moet weekliks nagegaan word deur 'n gekwalifiseerde persoon.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                        (2)

          1.5.1       A = Laserwaterpas 
                      B = Bukswaterpas                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking             3                                     DBE/2019
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

          1.5.2       Laser waterpas (A)                        Buks waterpas (B)
                      Bepaling van gelyke vlakke wanneer:       Die bukswaterpas word
                      • teëls en plafonne geïnstalleer          gebruik wanneer:
                        word.                                  •   verskille in gelyktes
                      • stoelrelings geïnstalleer word.             en vertikale hoogtes,
                      • kragpunte binne 'n gebou                    oor lang afstande
                        gedurende konstruksie geïnstalleer          bepaal word.
                        word.                                   •   gelyke vlakke en
                      • prente gehang word.                         hellings bepaal
                      • uitgrawings vir nuwe geboue                 word.
                        plaasvind.                              •   geboue uitgesit
                      • vloere gelyk gemaak word.                   word.
                      • deure en vensters geïnstalleer          •   gelyke vlakke en
                        word.                                       hoogtes oorgedra
                      • rakke en kabinette inlyn gestel             word.
                        word.                                   •   afstande tussen
                      • balke op dekke, heinings en                 twee punte
                        afdakke gelyk gestel word.                  bepaal/gemeet word.
                      • geboue op ‘n terrein uitgesit word.
                      • die uitlê van heinings, pale en
                        dekke gedoen word.
                      • gradiënte/hellings vir riolering en
                        besproeiing gemeet word.
                      • kontoere vir boerdery en riolering
                        vasgestel word.

                      • Om vlakke en hellings te bepaal
                        wanneer rioolpype geïnstalleer
                        word.

                      ENIGE EEN IN ELKE KOLOM HIERBO                                              (2)

1.6       1.6.1       Rawlbout                                                                   (1)

          1.6.2       A – Boor 'n gat met die regte diameter en diepte. 
                      B – Verwyder vuiligheid deeglik en borsel/blaas die gat skoon. 
                      C – Verwyder die bout en waster, sit die hulsel in die gat en lyn die
                          die basisplaat op met die gat. 
                      D – Sit die bout en wasser in die gat saam die basisplaat en draai
                          vas tot deeglik vas is.                                                (4)
          1.6.3       Rawlboute:
                      • is 'n sterker hegstuk as 'n skroef en plastiese prop. 
                      • word ontwerp met 'n hoë uitreksterkte.
                      • het goeie meganiese eienskappe soos trek-en meegeekragte.
                      • het goeie dravermoë.
                      • het goeie toleransie en variasies in gat-groottes.
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                    (1)
                                                                                                  [20]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
      Siviele Tegnologie: Houtbewerking              4                                       DBE/2019
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

      VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

      ANTWOORDBLAD 2

NR.                        VRAAG                                     ANTWOORD                      PUNTE

1        Identifiseer die aansig in FIGUUR A.        Oostelike aansig/Oosaansig/Oos                   1

                                                                                                       1
2        Noem die skaal van FIGUUR B.                1 : 100 

3        Identifiseer nommer 1.                      Windveer                                         1

4        Identifiseer nommer 2.                      Dakoorhang/Dakrand/Oop dakrand                   1

5        Beveel 'n geskikte afwerking vir            Pleister/Verf/Siersteen/Teëls/
         nommer 3 aan.                                                                                 1
                                                     Bekleding 

6        Wat word deur nommer 4 aangedui?            Deur/Ingangsdeur/Deuropening                     1

7        Identifiseer die tekensimbool wat deur      Finale vloervlak/FVV 
         nommer 5 aangedui word.                                                                       1

8        Identifiseer die tekensimbool wat deur      Natuurlike grondvlak/NGV 
                                                                                                       1
         nommer 6 aangedui word.

9        Wat word deur nommer 7 aangedui?            Trap                                             1

10       Gee die datum waarop die bouplan            2019/06/16 
                                                                                                       1
         gedruk is.

11       Wie het die bouplan nagegaan?               P Blade                                          1

12       Noem die elektriese tekensimbool in         Tweerigtingskakelaar 
         die kolom vir die notas in FIGUUR 2                                                           1
         wat by 'n trap geplaas moet word.
                                                                           MOENIE HIERDIE TWEE
                                                                           VRAE NASIEN NIE
13       Noem die elektriese onderdeel in die        Muurlig 
         kolom vir die notas in FIGUUR 2 wat
                                                                                                       1
         by die ingangsdeur van die huis
         geplaas moet word.

      Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
     Siviele Tegnologie: Houtbewerking            5                                     DBE/2019
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

14      Identifiseer die tipe dak wat op die
                                                Geweldak                                             1
        gebou in FIGUUR A word gebruik.

15      Verduidelik die doel van nommer 1.      Om die daksparre/daklatte te bedek/Geheg
                                                aan daksparre/daklatte vir 'n netjiese
                                                                                                      1
                                                voorkoms/Om die gewelent van die dak af
                                                te rond.

16      Wie is die eienaar van hierdie huis?    Mnr. H Smith                                         1

17      In watter straat is die voorgestelde                                                          1
                                                Jupiterstraat 
        woonhuis geleë?

18      Identifiseer nommer 8.                  Reënwaterafvoerpyp/Afvoerpyp                         1

                                                Om jou gesig/liggaam te was 
19      Waarvoor word die sanitêre              Tande te borsel
                                                                                                      1
        toebehore by nommer 9 gebruik?          Hande te was
                                                Was/Uitspoel

        Beveel alternatiewe sanitêre
        toebehore aan om nommer 10 te
20                                              Bad                                                  1
        vervang en wat dieselfde doel sal
        dien.

21      Verduidelik die doel van nommer 11      Bordes dien as rusplek/Verandering van
                                                                                                      1
        soos op die trap aangedui.              rigting van die trap. 

22      Wat word deur nommer 13                 Noodlig/Buitelig/Muurgemonteerde lig 
        aangedui?                                                                                     1
                                                Wydte van muur/100 mm

23      Wat word deur nommer 15                 Noord-simbool/-rigting/-punt 
        aangedui?                                                                                     1
                                                Rigtingaanwyser

24      Lei die hoogte van venster 1 van die
                                                1,8 m of 1 800 mm                                    1
        vensterskedule af.

25      Lei die wydte van venster 2 van die
                                                2,4 m of 2 400 mm                                    1
        vensterskedule af.

     Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
     Siviele Tegnologie: Houtbewerking            6                                   DBE/2019
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

26      Noem die aansigte van die gebou         Westelike aansig/Wesaansig/Wes                     2
        waar die trappe geleë is.               Suidelike aansig/Suidaansig/Suid 

27      Onderskei tussen die elektriese         12 – Eenrigting-ligskakelaar enkelpool 
        simbole wat deur nommer 12 en 14        14 – Eenrigting-ligskakelaar                        2
        aangedui word.                          dubbelpool 

28      Beveel 'n geskikte vloerbedekking vir   Teëls/Novilon/Matte/Gelamineerde                    1
        die sitkamer aan.                       vloere/Houtvloere 

29      Bereken die oppervlakte van die         6 m  x 3 m  = 18 m² 
        sitkamer in m². Toon ALLE                                                                   3
        berekeninge.                            OF
                                                6 000 mm x 3 000 mm = 18 m²

30      Bereken die omtrek van die gebou.       (220 + 3 000 + 110 + 3 000 + 220)  x 2 
        Toon ALLE berekeninge.
                                                = 6 550 x 2
                                                =13 100 mm 
                                                (220 + 6 000 + 220)  x 2 
                                                = 6 440 x 2                                         7

                                                = 12 880 mm 
                                                13 100 +12 880
                                                = 25 980 mm  OF
                                                = 25,98 m

                                                TOTAAL:                                             40

     Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                7                                           DBE/2019
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3:         SWAAIRAME, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
3.1       Ruitbalkie/Vensterroei                                                                         (1)
3.2       A – Kosynkop 
          B – Kalf/Kalfsreling 
          C – Tussenstyl 
          D – Styl van swaairaam/Vensterstyl 
          E – Onderreling van swaairaam/Onderreling                                                      (5)
3.3
                                             

                                    

                               

                                                      ASSESSERINGSKRITERIA           PUNTE
                                                      Voorste reling                    1
                                                     Boonste rak                       1
                                                      Middelste rak                     1
                                                      Bodemrak                          1
                                                      Hangreling                        1
                                                      Skopplaat                         1
                                                      Agterkant van voetstuk            1
                                                      Rugstuk van kas                   1
                                                      Toepassing van skaal:
                                                      Korrekte hoogte                    1
                                                      Korrekte diepte                    1
                                                      Korrekte dikte van materiaal       1
                                                      TOTAAL:                           11

                                                                    Skaal 

                           

                                                 
          GEBRUIK 'N MASKER OM DIE TEKENING TE MERK                                                       (11)
Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                  8                              DBE/2019
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

3.4
                                                  TONG-EN-GROEF
                                                 BORD

                                 
                                                  RUHEGSTUKKE

                                                  VLOERLYS
                                     
                                                 KWARTRONDLYS
                           
          Toepassing van skaal 
                                           ASSESSERINGSKRITERIA PUNTE
                                           Horisontale ruhegstukke 2
                                           Tong-en-groefbord       1
                                           Vloerlys                1
                                           Kwartrondlys            1
                                           Toepassing van skaal    1
                                           Meer as 3 verkeerd geen
                                           punte
                                           TOTAAL:                 6
          Punte word toegeken vir die tekening en nie vir die byskrifte nie.
          GEBRUIK 'N MASKER OM DIE TEKENING TE MERK                                             (6)

3.5                   A      B        C                          D
             3.5.1                          Lengte van fassieplank:

                                            = 9 000 mm + 300 mm + 9 000 mm + 300 mm 
                                                          OR
                                                (9 000 mm + 300 mm) x 2
                                                          OR
                                                  (150 + 9000 +150) x 2

                                            = 18 600 mm

                                            = 18,6 m                                            (2)

             3.5.2                          Getal dakkappe wat benodig word:
                                            Interne afmeting            +1
                                            Afstand tussen middelpunte
                                            8,56 
                                                       +1
                                            1,3 

                                             = 6,58 + 1 

                                            = 7+1

                                            =   8 Dakkappe                                      (5)
                                                                                                 [30]
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                9                                      DBE/2019
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP                                 EN   TOERUSTING,       EN
         MATERIAAL (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1       B                                                                              (1)

          4.1.2       F                                                                              (1)

          4.1.3       D                                                                              (1)

          4.1.4       E                                                                              (1)

          4.1.5       C                                                                              (1)

4.2

                                                   
                             
                                          
                                                  

                                                                     Toepassing van skaal 

          GEBRUIK 'N MASKER OM DIE VRAAG TE MERK

           ASSESSERINGSKRITERIA                              PUNT
           Fassieplank: 230 mm x 38 mm                         1
           Hanger: 38 mm x 38 mm                               1
           Draer: 38 mm x 38 mm                                1
           6 mm veselsementbord op toe dakrand                   1
           Kwartrondlyste onder veselsementbord                  2
           Toepassing van skaal
                                                                 1
           Meer as 3 verkeerd geen punte
           TOTAAL:                                               7                                    (7)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            10                                      DBE/2019
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

4.3               DAK             SKILDDAK                          GEWELDAK
              MATERIAAL   Meer hout word gebruik             Minder hout word gebruik
                          as gevolg van die meer             omdat dit 'n eenvoudiger
                          ingewikkelder ontwerp              ontwerp is.
                          van die dak.
                          Meer dakbedekking word             Minder dakbedekking word
                          benodig.                           benodig.
                          Meer snywerk en afval.             Minder snywerk en afval.
              KONSTRUKSIE Helling aan alle kante van         Helling aan twee kante van
                          dak.                              dak. 
                          Die konstruksie is                 Eenvoudige ontwerp.
                          ingewikkeld.
                          Dak is sterker.                    Dak is nie so sterk nie omdat
                                                             minder hout gebruik is.
                                                             Word vinniger opgerig.

          ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE VIR ELKE KRITERIA IN DIE TABEL                              (4)

4.4       •     Spykerplate 
          •     Boute en moere 
          •     Spykers                                                                           (3)

4.5       • Aluminiumrame/Houtrame
          • Dekstroke/T-metaalstrook 
          • Skarniere
          • Skuifslot
          ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                            (2)

4.6       610 mm x 610 mm                                                                         (1)

4.7       4.7.1       Draagbare elektriese skaaf                                                  (1)

          4.7.2       • Veiligheidsbril 
                      • Stofmasker 
                      • Respirator/Asemhalingsapparaat                                             (2)
                      ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE

          4.7.3       •  Stoor in 'n veilige, droë plek.
                      •  Bewaar in 'n houtkis of plastiekkis, weg van vog af.
                      •  Stoor die elektriese skaaf op sy sy om beskadiging van die
                         skaaflem te voorkom.
                      • Verstel lem dat dit nie uitsteek nie.
                      ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                (2)

          4.7.4       Ondersoek die hout vir:
                      • Los kwaste 
                      • Sand 
                      • Spykers/Skroewe/Enige metaal voorwerpe in die hout
                      ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            11                                  DBE/2019
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

4.8       4.8.1       •  Moenie verstellings maak terwyl die lem draai nie. 
                      •  Hou jou hande en vingers weg van die draaiende lem. 
                      •  Maak seker dat alle klampe en sluithandvatsels gesluit is. 
                      •  Ondersoek die hout vir los kwaste/spykers/skroewe.
                      •  Verseker dat die masjien in 'n gebalanseerde posisie staan.
                      •  Verseker dat die lem behoorlik vasgemaak is.
                      •  Moenie die masjien verlaat voordat die lem tot stilstand gekom
                         het nie.
                      • Begin stadig saag.
                      ENIGE DRIE VAN DIE BOGENOEMDE                                            (3)

          4.8.2       •  Ondersoek die hout vir enige metaalvoorwerpe voordat die sny
                         proses begin.
                      • Maak seker dat die lem se tande skerp is.
                      • Verseker dat die lem behoorlik vas is.
                      • Moenie materiaal na die lem toe forseer nie.
                      ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                            (2)

4.9       • Verwyder alle stof 
          • Wend eerste laag van skuurverseëlaar aan. 
          • Laat droog tyd toe vir eerste laag. 
          • Skuur liggies 
          • Verwyder stof van deur. 
          • Wend tweede laag van skuurverseëlaar aan.
          ENIGE VYF VAN BOGENOEMDE                                                             5)

4.10      •  Gegradeerde hout het 'n stempel wat die graad van die hout sowel as die
             saagmeule aandui waar die hout geprosesseer is. 
          • Gegradeerde hout het 'n gekleurde kode aan die einde van die plank.
          ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                                         (1)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking             12                               DBE/2019
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: FORMELE,   BEKISTING,   SKORING                      EN     GRAFIKA       AS
         KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

5.1
                           OPENING          LATWERK 

                                                

                                                     

                                          
                                                          RIB 

                               DRAER
          Verhouding 

                               ASSESSERINGSKRITERIA           PUNT
                               Draer                            1
                               Rib                              1
                               Latwerk                          1
                               Spasie tussen latwerk            1
                               Enige DRIE byskrifte             3
                               Verhouding                       1
                               TOTAAL                           8
                                                                                             (8)

5.2       5.2.1       Verspanstuk/stutte                                                    (1)

          5.2.2       Spalkplaat                                                            (1)

          5.2.3       Klampe                                                                (1)

          5.2.4       Wigpaar                                                               (1)

          5.2.5       Voetplaat                                                             (1)

5.3       • Plastiek
          • Metaalplate 
          • Hardebord/Laaghout
          • Veselglas
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                          (2)

5.4       A – Klamp/klem 
          B – Juk 
          C – Skroefdraadbout/Skroefdraadstaaf                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            13                                  DBE/2019
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

5.5
                    
            STAANSKOOR
                                       

                                         
                                                             STAALKLOU
                                                             WIGPAAR 

                                                             VOETPLAAT

          Verhouding 
           ASSESSERINGSKRITERIA              PUNT
           Staanskoor                          1
           Staalklou                           1
           Wigpaar                             1
           Voetplaat                           1
           Enige TWEE byskrifte                2
           Verhouding                          1
           TOTAAL:                             7                                               (7)

5.6                                                                

                                             

                      

                  

          Verhouding 
           ASSESSERINGSKRITERIA              PUNT
           Borsweringmuur                      1
           Muur                                1
           Muurplaat                           1
           Dakspar                             1
           Verhouding                          1
           TOTAAL:                             5                                               (5)
                                                                                               [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            14                             DBE/2019
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
         (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1        C                                                                 (1)

          6.1.2        A                                                                 (1)

          6.1.3        C                                                                 (1)

          6.1.4        A                                                                 (1)

          6.1.5        D                                                                 (1)

6.2
                                                      MUUR VAN BO-BOU

                                                        LUGSTEEN 
                            
                                                             
                  
                                        
                                                       MUURPLAAT
                  
                                                       MIERSKERM
                  
                                                 VLOERBALK

                                
                                                      VWL

                                                      FONDASIEMUUR

                                                      FONDASIE

                                                     Verhouding 
           ASSESSERINGSKRITERIA             PUNT
           Fondasiemuur: 330 mm               1
           Muur van bobou                     1
           VWL                                1
           Mierskerm                          1
           Lugsteen                           1
           Muurplaat                          1
           Vloerbalk                          1
           Verhouding                         1
           Enige EEN byskrif                  1
           TOTAAL:                            9                                           (9)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking               15                                  DBE/2019
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

6.3       •       Halwebordes-trappe verwys na U-vormige  trappe. Halwebordes-trappe
                  het twee parallelle traparms  wat verbind word by die bordes en maak 'n
                  180°  aansluiting waar een trap op gaan en die ander af.
                                                   OF

                                             
                                                       
                                             
                                                                                                  (3)

6.4       •       Insteekslot word in een van die deurstyle getap  en word gebruik vir
                  ingangsdeure, binnedeure en enige groot deure. 
          •       Nagslot word gemonteer  op die binneoppervlakte van die deur en word
                  gebruik om voor- en agterdeure te sluit.                                       (4)

6.5                                  813 

                                                                  BORELING 

                                                                  STYL               
                                                                  BOONSTE
                                                                  VERHEWE     
                                                                  KUSSINGPANEEL
                                                                  STYL 

          
                                                   
          2 032
                                                                  SLOTRELING/MIDDELRELING

                                                                  ONDERSTE
                                                                  VERHEWE
                                                                  KUSSINGPANEEL

                                                                  TUSSENSTYL

                                                                  ONDERRELING

                           DRIEPANEELDEUR          

                         ENIGE VIER BYSKRIFTE = 4                                                 (7)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking             16                             DBE/2019
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

6.6
                                           

                                                                             TAP 
        SLOTRELING                                                

                                                             Verhouding

                                                                      

GROEF VIR PANEEL 
                                            

                             ASSESSERINGS KRITERIA           PUNT

                             Versteekte besonderhede          2
                             van groewe
                             Dubbele tap                      2
                             TWEE byskrifte                   2
                             Verhouding van tappe             1
                             TOTAAL:                          7                         (7)

6.7       A – Vloerbalkhanger/Kaphanger/Balkhanger                                     (1)

6.8       6.8.1       Plafonspyker                                                     (1)
                      Droëmuurskroef

          6.8.2       Koperspykers/Spykers/Skroewe                                     (1)

          6.8.3       Dakspykers 
                      Pozi-inskroefskroewe
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                          (1)

6.9       • Stopverf 
          • Ruitkraallys/Houtstrook/Oplegstuk
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                      (1)
                                                                                        [40]

                                                                           TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-afr/2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-eng/8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-eng/3f3d8211-a2ae-4ecd-89a4-623bb435b86a) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [Civil Technology May June 2019 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-construction-afr/87c657e9-94a5-422f-ade2-b3b897806384) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Wood Working) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-wood-working-afr/bdea7087-4612-4372-bd72-70147466f760) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-afr/13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
