# Civil Technology Grade 12 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2021-civil-services-mg-afr/6c664e17-b112-4cb5-9701-6248b405e7d5
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2021-civil-services-mg-afr/6c664e17-b112-4cb5-9701-6248b405e7d5)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                    SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
               NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                      SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE

                                          2021

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 200

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste               2                                    DBE/2021
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS
  1.  Nasieners behoort :

                        Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hy/sy die
                         antwoord van die kandidaat evalueer.

                        Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidaat binne die konteks
                         van die vraag.

                        Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet oorweeg word
                         gedurende die vooraf-nasien sessie maar moet streng volhou by die
                         antwoorde na finalisering van die nasien riglyn.

                        Daar is TWEE benaderinge om die tipe vrae te beantwoord, (1) om te
                         beskryf en (2) om te verduidelik.

                         Indien daar van ‘n kandidaat vereis word om ‘n proses bv. in 4 stappe
                         te verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.

                         Indien daar egter van ‘n kandidaat vereis word om bv. te verduidelik
                         hoe om hoogtes van een punt na die volgende oor te dra deur van ‘n
                         deurskynende pyp waterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die
                         kandidaat ‘n lang verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed
                         georganiseer is soos wat in ‘n intellektueel gestruktureerde antwoord
                         verwag kan word nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
                         beskrywing van die kandidaat evalueer om te oordeel of die kandidaat
                         die vereiste uitkoms voldoende verduidelik het en dan punte op
                         meriete toeken. Die nasiener behoort sy/haar professionele oordeel te
                         gebruik in hierdie tipe vrae.

                        Merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir
                         antwoorde wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat
                         neergeskryf is nie.

                        Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet
                         toegeken word of waar die kandidaat die fout gemaak het.

                        Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel
                         as die uit geskryfde antwoord in meervoudige keuse vrae.

                        Aanvaar verkeerde spelling in een woord antwoorde behalwe as die
                         spelling die betekenis van die antwoord verander.

   2.     Vir berekeninge:

                        ‘n Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die
                         antwoord neergeskryf is.

                        Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die
                         antwoord en EEN punt vir die eenheid toegeken.

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                 3                                     DBE/2021
                                          SS/NSS – Nasienriglyne
                        Waar die kandidaat ‘n beginsel fout gemaak het bv. opgetel het in
                         plaas van om te vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe
                         toegeken nie. Indien die antwoord korrek is volgens wat die kandidaat
                         gedoen het, kan die punt vir die antwoord toegeken word vir die
                         toepassing van vaardighede.

                        Waar ‘n verkeerde antwoord oorgedra kan word na die volgende stap,
                         sal die eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde
                         antwoord korrek oorgedra word, moet die nasiener die waardes oor
                         uitwerk deur gebruik te maak van die verkeerde antwoord van die
                         vorige berekening. Indien korrek gebruik, moet die kandidaat vol punte
                         ontvang vir opeenvolgende berekeninge.

                        Nasieners moet oorweeg wanneer en waar ‘n kandidaat antwoorde
                         afgerond het sowel as die opeenvolgende effek wat dit kan hê op die
                         finale antwoord wat verkry word. Punte vir die berekening moet dus op
                         meriete toegeken word.

                        Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word met die
                         voorbehoud dat die korrekte antwoord verkry is.

   3.     Wanneer tekeninge gemerk word:

                            Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in
                             die korrekte posisie geteken word om die punt te kan kry.

                            ‘n Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in ‘n
                             ander posisie sal reg gemerk word vir die herhaalde foutief
                             getekende onderdeel met die voorbehoud dat die nasienriglyn
                             voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie onderdeel
                             (Positiewe nasien)

                            Punte kan slegs toegeken word vir ‘n byskrif indien die byskrif die
                             regte onderdeel korrek aandui.

                         
                      Skaal tekeninge behoort altyd met ‘n toepaslike masker nagesien
                      word.
          Wanneer ‘n kandidaat die verkeerde tekening geteken het bv.:
                            ‘n Horisontale snit-aansig in plaas van ‘n vertikale snit-aansig, sal
                             geen punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die
                             kandidaat nie die verwagte uitkoms behaal het nie.
                            ‘n Ortografiese tekening in plaas van ‘n deursnee-aansig, sal geen
                             punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat
                             nie die verwagte uitkoms behaal het nie.
                            ‘n Ortografiese tekening in plaas van ‘n isometriese tekening, sal
                             geen punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die
                             kandidaat nie die verwagte uitkoms behaal het nie.
                            Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs
                             punte kry vir wat gevra was en sal die punte vir die korrektheid van
                             die tekening nie toegeken word nie bv. Hoofstyl dakkap was gevra
                             en die kandidaat teken die SA-Howe dakkap.

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste               4                                     DBE/2021
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
         HEGTING (GENERIES)
1.1       1.1.1        Verf                                                                            (1)
          1.1.2        Nabehandeling                                                                   (1)
          1.1.3        Elektroplatering                                                                (1)
          1.1.4        Poeierbedekking                                                                 (1)
          1.1.5        Galvanisering                                                                   (1)
1.2       1.2.1              Hout 
                             Aluminium 
                             Veselglas
                             Staal                                                                     (2)
          1.2.2        A
                        Die leer in B is stukkend/het defekte 
                        Die sporte van die leer in B is gebreek.
                        Die style van die leer in B is nie behoorlik geheg nie.
                        Die leer in A het geen defekte/is nie gebreek.                                 (2)
          1.2.3         'n Leer kan gebruik word om veilig na 'n hoër vlak te klim. 
                        Om toegang te verkry tot hoër vlakke as wat 'n normale
                        persoon vanaf die grond kan bereik.
                        Dit kan gebruik word om veilig vanaf hoër vlakke af te klim.
                        Om in en uit diep uitgrawings te klim
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                         (1)

          1.2.4         ¼ (Een kwart) van die regop (vertikale) lengte van die leer 
                        1 : 4 verhouding
                        75°/76°
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                         (1)

1.3       1.3.1        Bepaal:
                       (a) Die helling/val van die rioleringstelsel                                    (1)
                        (b)    'n Waterpaslyn/Verwysingspunt van waar om te begin teël                 (1)
          1.3.2        As die basis van die driepoot nie wyd genoeg opgestel word nie:
                          kan die laserwaterpas omgewaai of omgestamp word. 
                          kan die instrument beskadig word of sy akkuraatheid kan
                           belemmer word indien dit sou omval.
                          Sal die driepoot onstabiel wees
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                         (1)

1.4        Die werker kan homself beseer, bv. skouerbesering. 
           Kan medewerkers beseer, bv. vrag kan val.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
                                                                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             5                                  DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

1.5       1.5.1         Voor dit gebruik word
                        Een keer per week
                        Na slegte weer
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                    (1)

          1.5.2          Gekwalifiseerde persoon 
                         Ervare persoon met die oprigting en instandhouding van
                          steiers
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
                                                                                                   (1)

1.6       1.6.1        Bout                                                                       (1)

          1.6.2        Moer/Waster en moer                                                        (1)

          1.6.3          Boute en moere verseker 'n sterker verbinding. 
                         Gebruik van boute en moere/boute, wasters en moere sal
                          verseker dat dele styf aanmekaar geheg is wat nie altyd met
                          skroewe moontlik is nie.
                        Kan maklik verwyder word.
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
                                                                                                   (1)
                                                                                                   [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             6                                      DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

NR.                       VRAAG                                 ANTWOORD                       PUNTE
1.      Identifiseer die tipe plan in FIGUUR 2.     Terreinplan                                       1
        Lei uit die notas die installasie van die
2.      steenversterking tot op vensterhoogte       Elke derde laag                                   1
        af.
        Lei die skaal af wat vir FIGUUR 2
3.                                                  1 : 200                                           1
        gebruik word.
4.      Identifiseer nommer 1.                      Grenslyn                                          1
5.      Identifiseer nommer 3.                      Boulyn                                            1
6.      Identifiseer nommer 5.                      Hoofrioollyn/Rioollyn                             1
7.      Identifiseer nommer 7.                      Ingang/Oprit                                      1
                                                    Munisipale
8.      Identifiseer nommer 8.                      rioolaansluiting/Munisipale                        1
                                                    Mangat/Mangat 
9.      Identifiseer nommer 9.                      Noord/Noord simbool/rigting/punt                  1
        Noem die item in die kolom vir die
10.     notas in FIGUUR 2 wat in die                Stort                                             1
        badkamer geïnstalleer moet word.
        Teken die elektriese simbool soos in
11.     die kolom vir die notas in FIGUUR 2                                                          2
        beskryf word.
        Lei uit FIGUUR 2 af watter
12.                                                 Henson Drukkers                                   1
        maatskappy die bouplan gedruk het.
13.     Gee die afkorting vir nommer 2.             SO                                                1
        Noem die kleur wat jy sal gebruik om
14.     die nuwe woning op die terreinplan          Rooi                                              1
        aan te dui.
                                                      Geen erf aan oostelike kant
                                                        nie 
        Lei uit FIGUUR 2 af hoekom die nuwe          Kwartronding op die hoek van
15.     woning op 'n hoekerf gebou gaan                die sypaadjie                                   1
        word.                                        Plaveisel aan die oostelike kant
                                                     Straat aan die oostelike kant
                                                    ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
        Lei die erfnommer van die nuwe
16.     woning af wat in FIGUUR 2                   51                                                1
        geïllustreer word.
        Watter aansig is die naaste aan
17.                                                 Suidaansig                                        1
        Proteastraat?

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             7                                       DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

       Wat is die erfnommer van die eiendom
18.                                                 49                                                 1
       aan die westekant van die woning?

19.    Gee die afkorting vir nommer 6.              MG                                                 1
       Noem die val waarteen die hoof- rioollyn     1:40                                               1
20.
       geïnstalleer moet word.
21.    Beskryf wat as hersiening 1 gedoen is.       Regstel van afmeting                               1
       Lei die afmetingsfout op die totale wydte
22.                                                 100/14 100/14 000 mm                               1
       van die woning af.
       Noem die projeknommer vir hierdie            GR 448 - 209                                       1
23.
       plan.
24.    Wat is die wydte van die sypaadjie?          1 500 mm of 1,5 m                                  1
       Hoeveel takpype word op die plan
25.                                                 5                                                  1
       aangedui?
                                                    Om toegang tot die rioollyn te gee
26.    Verduidelik die doel van nommer 4.           wanneer verstoppings voorkom/of                     1
                                                    vir inspeksie doeleindes. 
       In watter SI-eenheid is die afmetings op
27.    die plan aangedui?                           mm                                                 1

       Teken 'n netjiese vryhandtekening van                                  
       die boaansig van 'n enkelopwasbak,                       
28.                                                                                                    3
       soos in die SANS/SABS se
       Gebruikskode vir Boutekenepraktyk
       aangedui.
                                                     Stene/Plaveisel 
       Beveel TWEE tipes boumateriaal aan            Teer 
29.    wat gebruik kan word om die oppervlak         Betonblad/Gruis/Asfalt                             2
       by nommer 7 af te werk.                       ENIGE TWEE VAN
                                                     BOGENOEMDE
                                                   (35 m  x 25 m )
       Bereken die totale oppervlak van die erf. = 875 m² 
30.    Gee jou antwoord in m².                      OF                                                  3
       Toon ALLE berekeninge.                      (35 000 mm x 25 000 mm)
                                                 = 875 m²
                                                   (10 000 mm  - 3 000 mm )
                                                 = 7 000  mm 
       Bereken die afstand tussen Nommer 1
                                                    OF
31.    en Nommer 3 op die noordaansig.                                                                  4
                                                   (10 m - 3 m)
       Toon ALLE berekeninge.
                                                 = 7 m

                                                                                  TOTAAL:           40

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              8                                    DBE/2021
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU, WBGV
         EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

3.1       3.1.1        Grondvlak voor uitgrawing/NGV                                                 (1)

          3.1.2          Betonvloer 
                         Vloerblad
                        ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                      (1)

          3.1.3        Faktore wat grondverskuiwing veroorsaak kan die volgende insluit:
                        Skietwerk 
                        Heiwerk 
                        Verdigting
                        Enige konstruksie wat vibrasie insluit
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                      (2)

          3.1.4        1:2  OF 1 ≥ 2                                                              (2)

3.2       Waarskuwingstekens:

               Rooi 
               Oranje                                                                               (2)

3.3       Items wat nie naby die kant van 'n uitgrawing geplaas moet word nie is:
           Enige tipe las 
           Materiale 
           Swaar masjinerie/voertuie
           Toerusting
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                                   (2)

3.4       Grondverdigting is 'n proses waartydens die digtheid van grond
          verhoog word  deur die gronddeeltjies nader aan mekaar te druk. 
                                                OF
          Die volume lug wat tussen die deeltjies is, word verminder deur gebruik te
          maak van handkompaktering of 'n stamper.                                                    (2)

3.5       Sandgrond                                                                                  (1)

3.6       3.6.1        Skoring                                                                       (1)

          3.6.2             Om die kante van die uitgrawing te ondersteun. 
                            Om te verseker dat kante nie inmekaar tuimel nie.                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             9                              DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

3.7                    Volume van tenk:

                       = Area van basis x hoogte
                       = π r² h 
                       = π (3,14)  x 0,8  x 0,8  x 3,1 
                       = 6,23 m³ 
                                   OF

                       = π (3,14) x 800 x 800 x 3 100
                       = 6,23 m³                                                               (6)

3.8       Area van basis x hoogte  OF S x S x S OF S³                                         (1)

3.9       1 000 liter                                                                         (1)

3.10
                             
                                      

                                      
                                                                    

                 NR ASSESERINGSKRITERIA                        PUNT
                  1 Halfsteen in korrekte posisie                1
                  2 Volstene in korrekte posisie                 6
                                              TOTAAL:            7                             (7)
                                                                                               [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            10                                   DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: WARM- EN KOUEWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
         EN MATERIAAL (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1             Volgangklep 
                            Hekklep                                                                (1)

          4.1.2        A – Handwiel/Wiel 
                       B – Klepkop 
                       C – Klephuis                                                                (3)

          4.1.3        Die tapse hek (D) word gebruik om die watervloei oop of toe te
                       maak soos benodig.                                                          (1)

          4.1.4          Onderdeel D sal opwaarts beweeg. 
                         Die tapse hek sal oop maak.
                         Die water sal begin vloei.                                                (1)
                        ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

4.2       'n Staankraan word in 'n vertikale posisie aan die sanitêre toestel gekoppel en
          word voorsien met 'n lang been sodat dit aan die oppervlak van die sanitêre
          toestel gekoppel kan word. 
          'n Tapkraan word aan die pypwerk in die muur gekoppel.                                   (2)

4.3       4.3.1        F                                                                           (1)

          4.3.2        G                                                                           (1)

          4.3.3        E                                                                           (1)

          4.3.4        A                                                                           (1)

          4.3.5        B                                                                           (1)

          4.3.6        C                                                                           (1)

          4.3.7        H                                                                           (1)

          4.3.8        J                                                                           (1)

4.4       4.4.1        Bukswaterpas                                                                (1)

          4.4.2        Sentrifugale pompe                                                          (1)

          4.4.3        Rioolskoonmaak-masjien/Hoëdruk-spuitmasjien                                 (1)

4.5       Plaas 'n bottel/steen/soliede voorwerp  binne in die spoelpan  om die
          volume water wat dit vat om die spoelpan vol te maak, te beperk.                          (2)

4.6       Vlotterklep/Spoelklep                                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                11                                  DBE/2021
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

4.7       4.7.1        Die vakuumbreker laat lug na die pyp toe om heuwelwerking te
                       voorkom.                                                                       (1)

          4.7.2        Drukbeheerklep                                                                 (1)

          4.7.3        Afsluitkraan/Volgangklep                                                       (1)

          4.7.4        Koud  - Kouewater dring die geiser binne van onder af en warm
                       water verlaat die geiser bo.                                                   (2)

          4.7.5        Geiserbak                                                                      (1)

4.8       4.8.1
                                      B                 
                                                                                                       (2)

          4.8.2

                                                 
                                                                                                       (2)

          4.8.3
                                 PS
                                                 OF
                                                                                                       (2)

4.9       4.9.1        'n Lugslot                                                                     (1)

          4.9.2           Pype wat korter as 1 m is, moet horisontaal of met 'n
                           opwaartse helling in die rigting van die vloei geïnstalleer
                           word. 
                         Indien die pyp langer as 1 m is, moet dit horisontaal met 'n
                           opwaartse helling in die rigting van die vloei geïnstalleer word.
                         Lugkleppe kan geïnstalleer word in die pyplyn.
                        ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                       (1)

4.10      Die probleem kan vermy word deur:
           Dieselfde tipe materiaal (metaal) deur die hele sisteem te gebruik. 
           Gebruik te maak van 'n nie-metaal koppelstuk wanneer koper pype met
              gegalvaniseerde pype gekoppel word.                                                     (2)

4.11      4.11.1       Soutsuur                                                                       (1)

          4.11.2       Ontsinking                                                                     (1)
                                                                                                       [40]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                    12                        DBE/2021
                                              SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER
         (SPESIFIEK)

5.1                                             
                                                
                                                

                                          

                                      

                                          
                                                                                                 (6)

5.2             Die betonskoen kanaliseer water weg van die huis/gebou 
                Die grondgeut kanaliseer water na riviere/damme.                               (2)

5.3       Voegskorte:
           Koper 
           Gegalvaniseerde plaatmetaal 
           Lood
           Bitumineuse mastikpatente
           Rubberseëlaar
           “Flash Harry" (membraan met waterdigting samestelling)                               (2)
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                     13                                  DBE/2021
                                               SS/NSS – Nasienriglyne

5.4                                      5

                          5                        5     2
                                                                2
               6

                                                                        2
                    5    4        4         4    4     5
                                                                             2
                               5
                                                                 6
                                              3      3

               GEBRUIK 'N MASKER OM
               HIERDIE VRAAG TE MERK                             1               1

               Nota: Kandidate mag enige van die volgende
               metodes gebruik om die plan-aansig in 12 dele te
               deel.
                 Projekteer afstand vanaf bo-aansig.
                 Bereken die omtrek en deel deur 12.
                 Konstruksie om lyn in gelyke dele te verdeel.
                 NR.      ASSESSERINGSKRITERIA                                PUNT
                  1       Deel sirkel in 12 dele (bo-aansig)                    2
                  2       Projeksielyne vanaf boaansig en vooraansig            4
                  3       Deel omtrek in 12 dele                                2
                  4       Voulyne van ontwikkeling                              4
                  5       Buitelyne van ontwikkeling                            6
                  6       3 mm soom aan beide kante                             2
                                                             TOTAAL:           20
                                                                                                            (20)
                                                                                                            [30]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              14                                  DBE/2021
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: RIOLERING, SANITÊRE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1        A                                                                            (1)

          6.1.2        D                                                                            (1)

          6.1.3        A                                                                            (1)

          6.1.4        C                                                                            (1)

          6.1.5        C                                                                            (1)

6.2       6.2.1             Klinknaelgeweer 
                            Plofklinknaelgeweer                                                     (1)

          6.2.2             Staal 
                            Vlekvrye staal                                                          (1)

          6.2.3             Aluminium 
                            Vlekvrye staal                                                          (1)

6.3       6.3.1        A – PVC vuilwaterbuigstuk 90°met inspeksie oog 
                       B – PVC pyp 40/50 mm 
                       C – Pypboei 
                       D – Opwasbak-vuilwaterpasstuk/uitlaat                                        (4)

          6.3.2        Om die pyp aan die muur te heg.                                              (1)

          6.3.3             P – sperder 
                            S – sperder                                                            (2)

          6.3.4        Die water vorm 'n waterseël wat voorkom dat slegte onaangename
                       reuke uit die dreineringsisteem ontsnap.                                     (1)

          6.3.5        Die rooster kan geblok word en vetterige agterblyfsels of blare kan
                       opgaar op die rooster.                                                       (1)

6.4            'n Vuilwater oorloop laat toe dat oortollige water daardeur loop na
                vuilwaterpype. 
               Dit sal voorkom dat die sanitêre toestel oorloop indien die kraan oop
                gelos was en die prop in die uitlaat was.                                           (2)

6.5            Bad 
               Handewasbak/Wasbak                                                                  (2)

6.6       Steekoog – Verleen toegang tot die binnekant van die rioleringstelsel. 
          Doodloopent – Stop die watervloei aan die einde van 'n pyp.                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            15                             DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.7       6.7.1        Keramiek:
                        'n Aangename, geglasuurde oppervlak 
                        Beskikbaar in 'n verskeidenheid van kleure
                        Vuurvaste klei word meestal gebruik
                        Dit is sterk
                        Dit is duursaam
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                               (1)

          6.7.2        Terrasso:
                        Baie duur 
                        Baie moeilik om te hanteer
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                               (1)

6.8                     
              RWS                                                                             (2)

6.9     Werkbeginsels van 'n septiese tenk:
         Rioolvuil vloei vanaf die toebehoor in die eerste kamer van die septiese
           tenk in deur die inlaatpyp. 
         Swaarder deeltjies sink na die bodem van die kamer. 
         Bakterieë breek die deeltjies af na 'n vloeistof.
         Die slyk bly op die bodem van die tenk. 
         Alle verteerde vastestowwe vloei na die tweede kamer. 
         Slegs vloeistowwe vloei na die tweede kamer deur die uitlaat na die
           stapelriool. 
         Die slyk moet op 'n gereelde basis met 'n spesiale trok skoongemaak word.           (6)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              16                               DBE/2021
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

6.10

                                                  

                                                      
                                                                      

                                                      
                                              
                                      

                              

         NR. ASSESSERINGSKRITERIA                                PUNT     KANDIDAAT
                                                                            PUNT
           1     Mure                                             2
           2     Arsering                                         1
           3     Pype                                             2
           4     Hoek van aansluiting                             1
           5     Rigting van vloei                                1
                                                   TOTAAL:        7
                                                                                             (7)
                                                                                             [40]

                                                                                TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology May June 2021 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2021-woodworking-eng/8f870317-4f98-4448-b660-0d528b30c2a4) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng
- [Civil Technology May June 2021 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2021-woodworking-afr/ff7a7835-2450-4747-baaf-85c46ef7d411) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2021 English Civil Services](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2021-english-civil-services/80eb9860-b118-41e2-98fd-5bea1b29a026) — Civil Technology · Memo · 2021 · Eng
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-afr/2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-eng/8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Civil Technology May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2018-memo-eng/559fa58b-574d-4982-8261-326355e9f841) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
