# Civil Technology Grade 12 NSC June 2021 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 25 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2021-woodworking-afr/ff7a7835-2450-4747-baaf-85c46ef7d411
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 25

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2021 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2021-woodworking-afr/ff7a7835-2450-4747-baaf-85c46ef7d411)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Question paper, 25 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING

                                         2021

                                                                            PUNTE: 200

                                                                             TYD: 3 uur

             Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 7 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking              2                                      DBE/2021
                                            SS/NSS

BENODIGDHEDE:

1.        Tekeninstrumente

2.        'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar

3.        ANTWOORDEBOEK

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae.

3.        Lees alle vrae sorgvuldig deur.

4.        Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
          NIE.

5.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

6.        Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

7.        MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

8.        Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

9.        Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
          aangehegte ANTWOORDBLAAIE. Die SI-eenheid vir antwoorde moet langs
          die antwoord aangedui word.

10.       Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

11.       Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
          beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
          SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

12.       Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
          220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

13.       Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

14.       Beantwoord VRAAG 2, 3.6, 4.8, 5.2, 5.4, 5.5 en 6.9.2 op die aangehegte
          ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.

15.       Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
          ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
          jy dit nie gebruik nie.

16.       Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
          kopiëring.

17.       Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.

18.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                  3                               DBE/2021
                                                SS/NSS

VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
         HEGTING (GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

1.1       Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings deur 'n
          woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs
          die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv.
          1.1.6 swaairaam.

              nabehandeling;        elektroplatering; galvanisering; poeierbedekking;
                                     verf; vernis; skuurverseëlaar

          1.1.1       Beskikbaar in 'n water- of oliebasis-vloeistof                             (1)

          1.1.2       Laat beton toe om sy optimale sterkte te bereik                            (1)

          1.1.3       Bedekking van 'n metaal deur die proses van elektrolise                    (1)

          1.1.4       Kan weer gesmelt word aangesien geen chemiese proses betrokke
                      is nie                                                                     (1)

          1.1.5       Voeg sterkte by die oorspronklike ongeverfde metaal                        (1)

1.2       FIGUUR 1.2 hieronder toon gereedskap wat op 'n konstruksieterrein gebruik
          word.

                                            A                   B
                                                 FIGUUR 1.2

          1.2.1       Noem TWEE materiale waarvan die gereedskap vervaardig kan
                      word.                                                                      (2)

          1.2.2       Lei uit FIGUUR 1.2 die veiligste opsie af om te gebruik, A of B.
                      Motiveer jou antwoord.                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking               4                                    DBE/2021
                                             SS/NSS

          1.2.3       Verduidelik die doel van die gereedskap in FIGUUR 1.2.                       (1)

          1.2.4       Hoe ver van 'n muur moet die basis van die leer geplaas word om
                      te verseker dat dit veilig geposisioneer is.                                 (1)

1.3       'n Laserwaterpas word dikwels in konstruksie gebruik.

          1.3.1       Verduidelik wat jy sal bepaal indien jy 'n laserwaterpas in ELK van
                      die volgende gevalle gebruik:

                      (a)   Wanneer 'n rioleringstelsel vir 'n gebou geïnstalleer word             (1)

                      (b)   Wanneer teëls teen 'n muur gelê word                                   (1)

          1.3.2       Verduidelik wat sal gebeur indien die driepoot nie wyd genoeg is
                      wanneer 'n laserwaterpas opgestel word nie.                                  (1)

1.4       Verduidelik wat sal gebeur indien 'n werker uitermatig swaar vragte met die
          hand optel.                                                                              (1)

1.5       Die gebruik van steiers word nie toegelaat nie, tensy dit geïnspekteer is.

          1.5.1       Wanneer moet steiers geïnspekteer word?                                      (1)

          1.5.2       Wie is vir die inspeksie van die steiers verantwoordelik?                    (1)

1.6       FIGUUR 1.6 hieronder toon 'n hegstuk wat op bouterreine gebruik kan word.

                                                  FIGUUR 1.6

          1.6.1       Identifiseer die hegstuk.                                                    (1)

          1.6.2       Noem die deel wat saam met die hegstuk gebruik moet word.                    (1)

          1.6.3       Verduidelik waarom dit 'n beter opsie is om hierdie hegstuk te
                      gebruik om twee staalseksies met mekaar te verbind.                          (1)
                                                                                                   [20]

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

FIGUUR 2 op die volgende bladsy toon 'n tekening wat op 'n bouplan verskyn.
Analiseer die tekening en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
          Siviele Tegnologie: Houtbewerking                       5                                             DBE/2021
                                                               SS/NSS

                                                                                             NOTAS:
                                                                                             Kontrakteurs moet alle afmetings en
                                                                                             vlakke/hoogtes op die terrein
                                               ERF 53                                        verifieer voordat daar met werk
                                                                                             begin word. Argitekte moet dadelik
                                               25 000                                        van enige afwykings in kennis gestel
                                                                                             word.
                                                                                             ARGITEK SE HANDTEKENING ………..…….

                                             14 100                                          KLIËNT SE HANDTEKENING …………...……

                                                                                         1   Die volgende simbool moet op die
                                                                        10 000
                        3 000     4 000            10 000      3 000                         vloerplan aangetoon word:
                                                                                              Eenrigtingskakelaar – dubbelpool
                                                                                     2
               3 000                                                                         Die volgende item moet in die
                                                                                             badkamer geïnstalleer word:
                                                                                     3
               4 000
                                                                                     4
                                                                                                    10

 ERF 49

35 000                                     NUWE
                                          WONING
               12 000                                                   20 000
                                                                                             Hoofrioollyn moet op 'n val van
                                                                                     5       1 : 40 geïnstalleer word.

                                                                                             Steenversterking moet elke derde
                                                                                             laag tot op vensterhoogte en op elke
                                                                                             laag vanaf die bokant van die venster
               4 000
                         ERF 51
                                                                                             tot op muurplaathoogte geïnstalleer
                                                                                             word.

               3 000                                                                         Sypaadjie van 1,5 m wyd moet
                                                                        5 000                geplavei word.
                                                                                     6

               SYPAADJIE 1 500 WYD                                                              1          30/05/2021   REGSTEL VAN
                                                                                                                        AFMETING
                                                                                     7
                                                                                             HERSIENING      DATUM      BESKRYWING

                                          PROTEASTRAAT                                       GEDRUK DEUR:            DATUM GEDRUK:
                                                                                             HENSON DRUKKERS         01/04/2021
                                                                8
                                                                                             TEKENINGTITEL:
                                                                                             TERREINPLAN ERF 51
                                          SYPAADJIE
                                                                                             PROJEK:
                                                                                             VOORGESTELDE NUWE WOONHUIS OP
                                                                                             ERF 51, DIEPRIVIER

                                                                                             PROJEKNR.           TEKENINGNR.
                                                                                             GR 448-209          559P9

                                                                                              DATUM GETEKEN NAGEGAAN SKAAL
                                                                                             16/04/2021 JP NSIKI P GUNTER 1 : 200

                                                                                                         VERWYSINGSKODE
                                    SKAAL 1 : 200                                9                         QP 2–2021

                                                            FIGUUR 2                                                          [40]
          Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                 6                                      DBE/2021
                                               SS/NSS

VRAAG 3: KASTE, SWAAIRAME, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

Begin die vraag op 'n NUWE bladsy.

3.1       FIGUUR 3.1 hieronder toon die binnekant van 'n ingeboude kas sonder
          deure. Bestudeer die skets en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                            A

                                                                            B

                     D

                     E

                                                                            C

                                               FIGUUR 3.1

          3.1.1          Beskryf die doel van dele A, B en C onderskeidelik.                           (3)

          3.1.2          Onderskei tussen dele D en E deur dit te identifiseer.                        (2)

          3.1.3          Noem die diepte van 'n ingeboude kas.                                         (1)

3.2       Noem TWEE bordprodukte wat die geskikste vir die konstruksie van die
          karkas van die ingeboude kas sal wees.                                                       (2)

3.3       Beskryf die voordeel van 'n ingeboude kas wat tot op plafonhoogte gebou is.                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking              7                                 DBE/2021
                                            SS/NSS

3.4       FIGUUR 3.4 hieronder toon 'n buite-aansig van 'n onvoltooide swaairaam. Die
          swaairaam kan verleng word deur 'n nuwe deel bo-op die bestaande
          swaairaam te plaas. Bestudeer die prent en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                      A

                                            FIGUUR 3.4

          3.4.1       Noem die ontbrekende deel wat bo-op die swaairaam geplaas kan
                      word om dit 'n volledige swaairaam te maak.                              (1)

          3.4.2       Noem EEN doel van die deel wat bo-op die swaairaam geplaas
                      kan word.                                                                (1)

          3.4.3       Identifiseer onderdeel A.                                                (1)

          3.4.4       Teken 'n netjiese vryhandskets van 'n deursneeaansig van die
                      profiel van deel A in jou ANTWOORDEBOEK.                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            8                                   DBE/2021
                                          SS/NSS

3.5       FIGUUR 3.5 hieronder toon 'n vertikale snit deur 'n muurpaneel waarvan die
          konstruksie foutief is. Die muurpaneel strek van die vloer tot by die plafon.
          Bestudeer die prent en beantwoord die vrae wat volg.

                                           FIGUUR 3.5

          3.5.1       Identifiseer DRIE foute wat tydens die konstruksie van die
                      muurpaneelwerk gemaak is.                                                (3)

          3.5.2       Teken, in jou ANTWOORDEBOEK, 'n netjiese skets van 'n
                      vertikale deursneeaansig van EEN tong-en-groef-bord wat in die
                      konstruksie van muurpaneelwerk gebruik word.                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking             9                                     DBE/2021
                                           SS/NSS

3.6       FIGUUR 3.6 hieronder toon die vloerplan van 'n gebou met 'n geweldak met
          gegolfde daksinkplate as dakbedekking. Bestudeer die figuur en beantwoord
          die vrae. Toon ALLE berekeninge.

                                                                     500

                                       Muur A
                                                                     5 000

                                        9 000                     200

                                            FIGUUR 3.6

          Gebruik die volgende spesifikasies:

              Die mure is 220 mm dik.
              Die lengte van een nokplaat is 2 350 mm.
              Die ware lengte van 'n dakspar/kapspar is 2 900 mm.
              Die gegolfde daksinkplaat steek 50 mm verby die dakspar/kapspar uit.

          Gebruik die afmetingspapier op ANTWOORDBLAD 3.6 en bereken die
          volgende (alle eenhede moet in METER getoon word):

          3.6.1       Die totale lengte van die fassieplanke wat vir die gebou benodig
                      word                                                                        (4)

          3.6.2       Die lengte van EEN gegolfde daksinkplaat                                    (2)

          3.6.3       Die getal nokplate wat benodig word                                         (3)
                                                                                                  [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking             10                                   DBE/2021
                                            SS/NSS

VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIAAL
         (SPESIFIEK)

Begin die vraag op 'n NUWE bladsy.

4.1       FIGUUR 4.1 hieronder toon vier masjiene. Bestudeer die prente en
          beantwoord die vrae wat volg.

                                    A                              B

                                    C                              D

                                            FIGUUR 4.1

          4.1.1       Benoem hierdie groep masjiene.                                             (1)

          4.1.2       Identifiseer A.                                                            (1)

          4.1.3       Verduidelik waarom dit nodig is om 'n veiligheidsbril te dra wanneer
                      daar met verdiepskaaf in B gewerk word.                                    (1)

          4.1.4       Verduidelik TWEE redes waarom dit nodig is om die hout vir los
                      kwaste en spykers na te gaan voordat die elektriese skaafmasjien
                      in C gebruik word.                                                         (2)

          4.1.5       Verduidelik hoe jy 'n absolute reguit saagsnit sal verseker wanneer
                      jy 'n uitsnysaag, soos in D gebruik.                                       (1)

          4.1.6       Verduidelik wat met die werkstuk gedoen moet word voordat jy kan
                      begin om 'n sirkel uit die middel van hout met 'n uitsnysaag te
                      saag.                                                                      (1)

          4.1.7       Wat moet jy doen met 'n werkstuk voordat jy met 'n uitsnysaag kan
                      begin werk?                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking             11                                 DBE/2021
                                            SS/NSS

4.2       Die spilprofileermasjien moet, soos alle ander masjiene, in stand gehou,
          geolie en gereeld gediens word. Beskryf enige ander TWEE aspekte om
          hierdie masjien te versorg.                                                          (2)

4.3       Watter deel van die bandskuurder moet na grootskaalse gebruik vervang
          word?                                                                                (1)

4.4       Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf
          slegs die letter (A–L) langs die vraagnommers (4.4.1 tot 4.4.8) in die
          ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.4.9 M.

                        KOLOM A                               KOLOM B
          4.4.1      Lynolie                     A   gemerk volgens die grootte van
                                                     die defekte
          4.4.2      Faktor vir keuse van hout
                     vir vloerlys                B   die greinpatroon van die hout

          4.4.3      Visuele gradering           C   moet voor vernis aangewend
                                                     word om die beste afwerking te
          4.4.4      Was                             verseker

          4.4.5      Faktor vir keuse van hout   D   moet 'n groef aan die agterkant
                     vir opvoutafel                  hê

          4.4.6      Skuurseëlaar                E   verskaf 'n duursame afwerking en
                                                     beskerm hout teen slytasie
          4.4.7      Meganiese gradering
                                                 F   'n baie lang proses en vereis
          4.4.8      Vernis                          herhaling om 'n duursame
                                                     oppervlakafwerking te verseker

                                                 G   wanneer die buigsterkte van hout
                                                     getoets word

                                                 H   geneig om wit kolle te ontwikkel
                                                     waar water gestort word

                                                 I   veroorsaak krimping wanneer dit
                                                     aangewend word

                                                 J   moet lig in gewig wees

                                                 K   kwaste kan met water
                                                     skoongemaak word

                                                 L   laat 10 minute-droogtyd tussen
                                                     lae toe
                                                                                 (8 x 1)       (8)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            12                                   DBE/2021
                                           SS/NSS

4.5       Noem TWEE verskillende tipes valdeure wat in 'n plafon geïnstalleer kan
          word.                                                                                 (2)

4.6       Wat is die minimum afmetings wat vir die opening van 'n valdeur aanbeveel
          word?                                                                                 (1)

4.7       Onderskei tussen kaplatte (daklatte) en plafonlatte volgens hul gebruike.             (2)

4.8       ANTWOORDBLAD 4.8 toon die onvoltooide aansigte van 'n Suid-Afrikaanse
          (Howe-) dakkap en 'n hoofstyldakkap.

          4.8.1       Voltooi die tekeninge in goeie verhouding om die verskil in die
                      konstruksie van die onderskeie dakkappe te toon.                          (12)

          4.8.2       Gee byskrifte en die afmetings vir enige TWEE dele van die Suid-
                      Afrikaanse (Howe-) dakkap.                                                (4)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            13                                    DBE/2021
                                           SS/NSS

VRAAG 5: FORMELE,   BEKISTING,   SKORING                       EN      GRAFIKA         AS
         KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

5.1       Teken, in goeie verhouding, in jou ANTWOORDEBOEK 'n syaansig van die
          ribbe en binte soos aan die onderkant van 'n formeel gebruik word. Teken
          slegs EEN rib met die binte. Toon EEN byskrif met afmetings op die tekening.           (6)

5.2       ANTWOORDBLAD 5.2 toon 'n gedeelte van 'n houtstut vir die bekisting van 'n
          vloerblad. Gebruik ANTWOORDBLAD 5.2 en teken in goeie verhouding 'n
          vertikale snit deur die bokant van die bekisting vir 'n vloerblad. Die kopsdraad
          van die soffietbord moet getoon word. Toon enige DRIE byskrifte.                       (10)

5.3       Verduidelik hoekom die minimum afstand tussen die muur en staanskoor NIE
          minder as 1 200 mm moet wees NIE.                                                      (1)

5.4       ANTWOORDBLAD 5.4 toon 'n onvoltooide deursneeaansig van 'n staanskoor
          vir 'n meerverdiepinggebou. Voltooi die tekening op ANTWOORDBLAD 5.4
          deur 'n lyndiagram te gebruik om die twee staanskore en die steekbalk net
          bokant die eerste vloerblad te teken.                                                  (3)

5.5       Gebruik ANTWOORDBLAD 5.5 en teken volgens skaal 1 : 1 die boreling en
          styl van 'n saamgestelde ISOMETRIESE aansig van 'n lang- en- kortskouer-
          tapvoeg. Die hout wat vir die voeg gebruik word, is 60 mm x 21 mm. MOENIE
          verborge besonderhede toon NIE.

          Begin die tekening vanaf die gegewe hoek op die ANTWOORDBLAD.                          (10)
                                                                                                 [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking              14                                     DBE/2021
                                             SS/NSS

VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
         (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

6.1       Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
          Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
          (6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 C.

          6.1.1       Die minimum lengte van die loopstuk/aantree is ...

                      A     250 mm.
                      B     200 mm.
                      C     300 mm.
                      D     350 mm.                                                                 (1)

          6.1.2       Die optree van 'n houttrap ...

                      A     is die deel waarop jy trap as jy die trap gebruik.
                      B     is die vertikale onderdeel tussen twee opeenvolgende
                            loopstukke.
                      C     heg die handreling aan die balustrade vas.
                      D     moet altyd meer as 200 mm wees.                                         (1)

          6.1.3       By 'n houttrap is die balustrade …

                      A     aan die voet van die trap.
                      B     die vertikale stutte wat die handreling ophou.
                      C     waar die spilpaal aan die bordes geheg word.
                      D     bo-op die bordes.                                                       (1)

          6.1.4       Die neusrand van die trap ...

                      A     is die oorhang van die loopstuk.
                      B     het 'n minimum lengte van 200 mm.
                      C     is tussen die spilpale.
                      D     is die vertikale afstand tussen twee balusters.                         (1)

          6.1.5       'n Kwart-bordes-trap word ook 'n ... genoem.

                      A     'n U-vormige trap
                      B     'n linkerkantste trap van 'n intermediêre bordes
                      C     'n reguit trap met 'n halwe bordes
                      D     L-vormige trap                                                          (1)

6.2       Wat is die minimum afstand in 'n trap tussen die steeklyn en die plafon?                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking              15                              DBE/2021
                                             SS/NSS

6.3       FIGUUR 6.3 hieronder toon DRIE tipes slotte wat in die boubedryf gebruik
          word. Bestudeer die prente en beantwoord die vrae wat volg.

                               A                                    B

                                                 C
                                             FIGUUR 6.3

          6.3.1       Identifiseer slotte A tot C onderskeidelik.                            (3)

          6.3.2       Beskryf EEN voordeel van B.                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking              16                               DBE/2021
                                             SS/NSS

6.4       FIGUUR 6.4 hieronder toon die binneaansig van 'n geraamde verspande
          plankdeur (geraamde Z-plankdeur) met skarniere. Bestudeer die prent en
          beantwoord die vrae wat volg.

                                                                     A

                                                                     B

                                                                     C

                                                                     D
                                                                     E

                                                                     F

                                             FIGUUR 6.4

          6.4.1       Identifiseer dele A tot C onderskeidelik.                               (3)

          6.4.2       Beskryf EEN doel van B.                                                 (1)

          6.4.3       Noem die dikte van reling D.                                            (1)

          6.4.4       Identifiseer die voeg wat by E gebruik word.                            (1)

          6.4.5       Verduidelik die rede hoekom die onderste ente van die tong-en-
                      groefplanke oor die onderreling van die deur loop, soos deur F
                      aangedui.                                                               (1)

6.5       Teken in jou ANTWOORDEBOEK, in goeie verhouding, 'n vertikale snit deur
          die boreling en verhewe paneel (kussingpaneel) van 'n vierpaneeldeur met 'n
          lae slotreling en verloopstyle. Benoem die styl op jou tekening.                    (5)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking             17                                  DBE/2021
                                            SS/NSS

6.6       Watter items kan verbind word deur die volgende verbindingsmetodes te
          gebruik?

          6.6.1       Spykerplate                                                            (1)

          6.6.2       Dakspykers                                                             (1)

          6.6.3       Stormklemme                                                            (1)

6.7       Teken in jou ANTWOORDEBOEK, in goeie verhouding, die vooraansig van 'n
          saamgestelde aansig van 'n dubbelpen-tap-en-gatvoeg om 'n deel van die
          reling, styl en die verborge besonderhede van die dubbele tappe te toon.           (6)

6.8       Noem die doel van 'n mierskerm soos dit by houthangvloere gebruik word.            (1)

6.9       FIGUUR 6.9 hieronder toon 'n deel van die boaansig van 'n houthangvloer.

                                                                                 A

                                                                                 B

                                                                                 C

                                                                                 D

                                            FIGURE 6.9

          6.9.1       Identifiseer A–D.                                                      (4)

          6.9.2       Teken op ANTWOORDBLAD 6.9.2 waar die besonderhede van die
                      houthangvloer in FIGUUR 6.9 uitgelaat is, VIER tong-en-groef-
                      vloerplanke. Die tong-en-groef-planke moet in lengte parallel langs
                      die lang muur loop. GEEN verborge besonderhede word verlang.           (4)
                                                                                             [40]

                                                                               TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                                DBE/2021
                                             SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 2

NR.                     VRAAG                         ANTWOORD        PUNTE
1.     Identifiseer die tipe plan in FIGUUR 2.                              1

       Lei uit die notas die installasie van die
2.     steenversterking tot op vensterhoogte                                1
       af.
       Lei die skaal af wat vir FIGUUR 2
3.                                                                          1
       gebruik word.
4.     Identifiseer nommer 1.                                               1

5.     Identifiseer nommer 3.                                               1

6.     Identifiseer nommer 5.                                               1

7.     Identifiseer nommer 7.                                               1

8.     Identifiseer nommer 8.                                               1

9.     Identifiseer nommer 9.                                               1
       Noem die item in die kolom vir die
10.    notas in FIGUUR 2 wat in die                                         1
       badkamer geïnstalleer moet word.

       Teken die elektriese simbool soos in
11.    die kolom vir die notas in FIGUUR 2                                  2
       beskryf word.

       Lei uit FIGUUR 2 af watter maatskappy
12.                                                                         1
       die bouplan gedruk het.
13.    Gee die afkorting vir nommer 2.                                      1
       Noem die kleur wat jy sal gebruik om
14.    die nuwe woning op die terreinplan aan                               1
       te dui.
       Lei uit FIGUUR 2 af hoekom die nuwe
15.    woning op 'n hoekerf gebou gaan                                      1
       word.
       Lei die erfnommer van die nuwe
16.    woning af wat in FIGUUR 2 geïllustreer                               1
       word.
       Watter aansig is die naaste aan
17.                                                                         1
       Proteastraat?

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                      DBE/2021
                                          SS/NSS

       Wat is die erfnommer van die eiendom
18.                                                               1
       aan die westekant van die woning?
19.    Gee die afkorting vir nommer 6.                            1
       Noem die val waarteen die hoof-
20.                                                               1
       rioollyn geïnstalleer moet word.

21.    Beskryf wat as hersiening 1 gedoen is.                     1

22.    Lei die afmetingsfout op die totale
                                                                  1
       wydte van die woning af.
       Noem die projeknommer vir hierdie                          1
23.
       plan.
24.    Wat is die wydte van die sypaadjie?                        1

25.    Hoeveel takpype word op die plan
                                                                  1
       aangedui?

26.    Verduidelik die doel van nommer 4.                         1

       In watter SI-eenheid is die afmetings
27.    op die plan aangedui?                                      1

       Teken 'n netjiese vryhandtekening van
       die boaansig van 'n enkelopwasbak,
28.    soos in die SANS/SABS se                                   3
       Gebruikskode vir Boutekenepraktyk
       aangedui.
       Beveel TWEE tipes boumateriaal aan
29.    wat gebruik kan word om die                                2
       oppervlak by nommer 7 af te werk.
       Bereken die totale oppervlak van die
30.    erf. Gee jou antwoord in m².                               3
       Toon ALLE berekeninge.

       Bereken die afstand tussen Nommer 1
31.    en Nommer 3 op die noordaansig.                            4
       Toon ALLE berekeninge.

                                                   TOTAAL:        40

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                    DBE/2021
                                        SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 3.6

             A            B         C            D
3.6.1

3.6.2

3.6.3

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                                            DBE/2021
                                           SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 4.8

SA (HOWE-) DAKKAP

                               ASSESSERINGSKRITERIA                PUNT   KANDIDAAT
                                                                           SE PUNT
                               Korrektheid van tekening              9
                               Enige TWEE byskrifte en afmetings     4
                                                        TOTAAL:     13

HOOFSTYL-DAKKAP

                                     ASSESSERINGSKRITERIA          PUNT   KANDIDAAT
                                                                           SE PUNT
                                     Korrektheid van tekening       3
                                                       TOTAAL:      3

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                                              DBE/2021
                                             SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 5.2

                                                                STUT

                                      ASSESSERINGSKRITERIA             PUNT   KANDIDAAT
                                                                               SE PUNT
                                    Korrektheid van tekening            7
                                    Enige DRIE byskrifte                3
                                                            TOTAAL:     10

Kopiereg voorbehou

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                         DBE/2021
                                     SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 5.4

       ASSESSERINGSKRITERIA          PUNT     KANDIDAAT
                                               SE PUNT
   Korrektheid van tekening           3
                           TOTAAL:    3

Kopiereg voorbehou

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                                            DBE/2021
                                           SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 5.5

                                      ASSESSERINGSKRITERIA            PUNT   KANDIDAAT
                                                                              SE PUNT
                                    Korrektheid van die tekening       10
                                                            TOTAAL:    10

Kopiereg voorbehou

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                             DBE/2021
                                         SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 6.9.2

           ASSESSERINGSKRITERIA           PUNT    KANDIDAAT
                                                   SE PUNT
         Korrektheid van tekening           4
                               TOTAAL:      4

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology May June 2021 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2021-woodworking-eng/8f870317-4f98-4448-b660-0d528b30c2a4) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 English Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-english-construction/551ab3e9-47c5-4ab0-a0cf-bc66dda5a956) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng
- [Civil Technology May June 2021 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2021-civil-services-eng/dcb7f976-b3d6-42a9-b2b1-44ae9b2d8e3f) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng
- [Civil Technology Nov 2021 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2021-construction-eng/f39d7571-db9f-4ded-b5e7-27008235ca8b) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng
- [Civil Technology May June 2022 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-woodworking-eng/6bfe9199-25cf-4c12-8dc6-817a01e3c184) — Civil Technology · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-civil-services-english/c1f2441d-22ba-4ae6-9e56-137cc442080c) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-english/4d9c54ef-f526-46ad-82d4-8dd419eafb50) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-woodworking-english/6e7f4be5-4ffb-4654-b98b-b4cc4dfc4cc7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
