# Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-civil-services-afr/a141cdd2-0859-4ede-bb4e-499b3261db3d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 23

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-civil-services-afr/a141cdd2-0859-4ede-bb4e-499b3261db3d)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

2 basic education

/ WE.

| Ufa Department:
\ OU Basic Education
SSA REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
2022

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 8 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 2 DBE/2022
SS/NSS

BENODIGDHEDE:

1. Tekeninstrumente

2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar

3. ANTWOORDEBOEK

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2 Beantwoord AL die vrae.

3. Lees alle vrae noukeurig deur.

4 Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae
skei NIE.

5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.

6. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

7. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

8. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

9. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

11. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

13. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

14. Beantwoord VRAAG 2, 3.3, 3.4, 3.5, 5.2, 5.3, 6.8 en 6.9 op die aangehegte

ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente waar nodig.

15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het

jy dit nie gebruik nie.

16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.

17. Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.

18. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 3 DBE/2022

SS/NSS

VRAAG 1: WBGV, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING

(GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

1.1

1.2

Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die
woord/term langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.6 preserveermiddel.

4.1.4 Kan weer gesmelt word omdat geen chemiese proses betrokke is
nie

4.1.2 Die bedekking van 'n metaal deur die proses van elektrolise
te gebruik

1.1.3 Die proses om vars gegote beton vir 'n spesifieke tydperk
klam/vogtig te hou

1.1.4 Beskikbaar in 'n mat/dowwe en glansafwerking

1.1.5 ‘n Proses wat gebruik word om staal met 'n laag sink te bedek

FIGUUR 1.2 hieronder toon 'n leer wat op 'n konstruksieterrein gebruik word.

FIGUUR 1.2

1.2.1 Waarom moet glyvrye materiaal aan die onderkant van die style
van 'n leer aangebring word?

4.2.2 Verduidelik waarom dit beter is om 'n houtleer te gebruik wanneer
daar naby elektriese kabels gewerk word.

1.2.3 Verduidelik waarom jy sal verkies om 'n aluminiumleer in plaas van
‘n houtleer te gebruik.

1.2.4 Noem TWEE metodes wat gebruik kan word om houtlere te
behandel.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)

(1)

(1)
(1)
(1)

(1)

(1)

(1)

(2)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 4 DBE/2022
SS/NSS

1.3 Beskryf TWEE veiligheidsregulasies waaraan 'n steierplatform moet voldoen.

1.4 Noem TWEE plekke op ‘n bouterrein waar veiligheidsnette opgerig moet word

om die veiligheid van werkers te verseker.

1.5 FIGUUR 1.5 hieronder toon 'n hegstuk.

FIGUUR 1.5
1.5.1 Identifiseer die hegstuk.
1.5.2 Verduidelik die eerste DRIE stappe wat jy sal volg om 'n steunstuk
aan 'n steenmuur vas te sit met gebruik van die hegstuk hierbo

nadat die posisie van die gat gemerk is.

1.6 Voltooi in jou ANTWOORDEBOEK die inligting in die tabel hieronder deur
EEN gebruik en EEN manier van versorging van die gereedskapstuk aan

te dui.

NAAM VAN GEBRUIK MANIER VAN
GEREEDSKAPSTUK VERSORGING
Bukswaterpas Om vas te stel ... Beskerm die bukswaterpas

deur ...

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan
voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

(2)

(1)

(3)

(2)
[20]

### Page 5

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste

Downloaded from hlayiso.com

5
SS/NSS

DBE/2022

26000

ERF 53

BESTAANDE
WOONHUIS

ERF 73

30 000

3.000 ,

NUWE
WOONHUIS

1500 __ WYD.

MAPLESTRAAT

FIGUUR A

ERF 55

220

KAMER A

SITKAMER S

EETKAMER

———

/\
| \

\
\

SLAAPKAMER 1

110. |
6 000

+

6 000 |

FIGUUR B

110
4000 4.000

110)

5000

NOTAS:

Kontrakteurs moet alle afmetings en
viakke/hoogtes op die terrein kontroleer
voordat daar met werk begin word.
Argitekte moet dadelik van enige
afwykings in kennis gestel word.

Muurdiktes: Buite = 220mm
Binne = 110 mm

Argitek se handtekening ............

Kliént se handtekening ..............

Voorafgegote beton-omheining moet op
die grens van die nuwe woonhuis
opgerig word.

HERSIENING:| DATUM:
1 18/04/2022

BESKRYWING:
VENSTER IN
KAMER A

GEDRUK DEUR:
TEXON DRUKKERS

DATUM VAN DRUK:
2404/2022

TEKENINGTITEL:
TERREIN-EN VLOERPLAN ERF 71

PROJEK:
VOORGESTELDE WOONHUIS OP ERF 71,
JEFFREYSBAAI

PROJEK NR.:
GR 339-670

TEKENING NR.:
443P8

DATUM:
12/02/2022

GETEKEN:
JP COX

NAGEGAAN:
CLEE

TERREINPLAN SKAAL: 1 : 500

VLOERPLAN SKAAL 1: 100

VERWYSINGSKODE
QP 4 - 2022

[40]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 6 DBE/2022
SS/NSS

VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU, WBGV
EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
3.1 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings deur 'n

woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die
vraagnommers (3.1.1 tot 3.1.5) in die ANTWOORDEBOEK, bv. 3.1.6 geut.

1:40; vaste grond; waterpas; 228mmx38mm; 150mm;
76mm x50mm; 144mmx 38mm; landmeterswaterpas; 1: 90;
korrelstok; 1:60; waterversadigde grond; 400mm

3.1.1 Die afmetings van stutte wat vir skoring gebruik word (1)
3.1.2 Uitgrawingstoestande wat ten alle tye die teenwoordigheid van

'n ingenieur vereis (1)
3.1.3 Die helling waarteen 'n 225 mm diameter pyp gelé word (1)
3.1.4 Die toestel wat gebruik kan word om rioolviakke op korter afstande

af te merk (1)
3.1.5 Die aanbevole basiese dikte van lae vir terugvulling (1)

3.2 FIGUUR 3.2 hieronder is 'n foto van 'n werker wat 'n mangatdeksel verwyder.

FIGUUR 3.2
3.2.1 Beskryf EEN voorsorgmaatreél wat getref moet word om die area
rondom die oop mangat te beveilig. (1)
3.2.2 Noem TWEE maniere wat gebruik kan word om by 'n mangat in
te gaan. (2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 7 DBE/2022
SS/NSS
3.3 Op ANTWOORDBLAD 3.3, teken volgens skaal 1 : 10, die horisontale

3.4

3.5

deursnee-boaansig van 'n steenmangat en dui die vioei van rioolwater deur
middel van pyle aan.

Spesifikasies:

e Mure is 220 mm breed

« Pype is 110 mm in diameter (8)

FIGUUR 3.4 hieronder toon die onvolledige deursneeaansigte deur die stene
en betonvloerblad van 'n mangat.

, 1250

1 300

eae Bae
, 1 600

150...

2 800
2 600

FIGUUR 3.4

Gebruik ANTWOORDBLAD 3.4 en bereken die aantal stene benodig vir die
mangat deur die spesifikasies hieronder te gebruik.

Spesifikasies:
e Die hartlyn van die mure is 6,82 m.

e Die muur is 'n eensteenmuur.
e 50 stene per vierkante meter (m?) word vir 'n halfsteenmuur benodig. (8)

ANTWOORDBLAD 3.5 toon die eerste laag van 'n eensteenmuur met

doodloopente in Engelse verband. Projekteer en teken, in goeie verhouding,

die tweede laag van die muur. (6)
[30]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste

8
SS/NSS

DBE/2022

VRAAG 4: KOUE- EN WARMWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
EN MATERIAAL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
4.1

Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf

slegs die letter (A-L) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.8) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.1.9 M.

KOLOM A KOLOM B
4.1.1 Anode A moet ten minste 300 mm bokant die
geiser geinstalleer word
4.1.2 Element
B gebruik om water uit 'n geiser te laat
41.3 Drupbak sodat herstelwerk uitgevoer kan word
4.1.4. Termostaat C _laat oortollige stoom en water uit 'n
hoédruk-geiser
4.1.5 Aftapkraan oo. ; |
D_ verhit die water in 'n geiser
4.1.6 | Vakuumbreker |
E  toestel wat binne 1 meter van 'n
417 Hittepomp geiser geinstalleer word
4.1.8 Veiligheidsklep F  reguleer die verhitting van water in 'n
, geiser
G_voorkom hewelwerking van water uit
die geiser
H_ die toestel wat 'n koelmiddel gebruik
om hitte te verskaf
| beskerm die geiser teen korrosie
J vang die water op en dreineer dit
wanneer die geiser oorloop
K_ komponent wat aan die teenoor-
gestelde kant van die aftapkraan van
die geiser gemonteer is
L_ balanseer die waterdruk van die
koue- en warmwatertoevoer

4.2
word? Gee 'n beskrywing.
4.2.1 ‘PCV’
4.2.2 ‘HSTO'

Kopiereg voorbehou

(8 x 1)

Waarvoor staan die volgende afkortings wat in warmwaterstelsels gebruik

Blaai om asseblief

(8)

(1)
(1)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 9 DBE/2022
SS/NSS
4.3 Beskryf EEN fout/oorsaak wanneer koue water uit die warmwaterkraan vloei.

4.4 FIGUUR 4.4 hieronder toon 'n koperpyplas wat lek omdat die
drukring/beslagring beskadig is.

FIGUUR 4.4
441 Verduidelik, in VIER logiese stappe, hoe jy die lekplek sal herstel
wanneer in ag geneem word dat die watertoevoer afgeskakel is.
442 Hoe sal jy vir enige verdere lekkasies toets?
45 Noem TWEE tipes waterbesparende opwasbakkrane.

46 FIGUUR 4.6 hieronder toon 'n sonverhittingseenheid.

FIGUUR 4.6

4.6.1 Identifiseer die tipe sonverhittingseenheid hierbo getoon.

4.6.2 Verduidelik hoekom hierdie eenheid so geposisioneer moet word
dat dit noord front.

4.6.3 Noem die komponent wat by die kouewaterinlaat van die
sonverhitter geinstalleer word om die terugvioei van water te
voorkom.

46.4 Bespreek DRIE nadele van sonverhittingspanele.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)

(4)
(1)
(2)

(1)

(1)

(1)
(3)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste

10
SS/NSS

DBE/2022

47 FIGUUR 4.7 hieronder toon 'n passtuk (‘fitting’) wat by 'n loodgietersinstallasie

gebruik word.

Stee

FIGUUR 4.7

4.7.1 Identifiseer die passtuk (‘fitting’).

4.7.2 Noem die materiaal wat gebruik word om hierdie passtuk (‘fitting’)

te vervaardig.

4.7.3 Beveel aan waar jy hierdie tipe passtuk (‘fitting’) in die
loodgieterstelsel sal installeer.

4.74 Verduidelik die doel van A.

4.8 FIGUUR 4.8 hieronder toon 'n staankraanmeganisme.
tl
i) m-—A
Set
-
= 8
| —— a
FIGUUR 4.8
481 Identifiseer deel A.
4.8.2 Verduidelik die doel van deel B.
4.8.3 Bespreek wat sal gebeur indien deel C nie gemonteer word nie.
484 Noem EEN tipe sanitére toebehore waar 'n staankraan gebruik kan
word.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(1)
(1)

(1)
(1)

(1)
(1)
(1)

(1)

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 11 DBE/2022
SS/NSS
4.9 FIGUUR 4.9 hieronder toon 'n masjien met 'n hegstuk.
FIGUUR 4.9
4.9.1 Identifiseer die masjien in FIGUUR 4.9. (1)
4.9.2 Noem TWEE elemente wat die effektiewe verwydering van 'n
blokkasie sal verseker wanneer hierdie masjien gebruik word. (2)
4.10 Beskryf die rede waarom wisserstokke na gebruik skoongemaak moet word. (1)
4.11 Waarom word dit NIE aanbeveel dat koper- en gegalvaniseerde pype in
‘n waterpypstelsel aan mekaar gelas word NIE? (1)
4.12 Noem TWEE sigbare tekens van ontsinking. (2)
4.13 Noem die oplossing wat jy sou gebruik om voor soldeerwerk die sink van
gegalvaniseerde plaatmetaal te verwyder. (1)
[40]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 12

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 12 DBE/2022

VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER

Downloaded from hlayiso.com

SS/NSS

(SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

5.1

5.2

5.3

FIGUUR 5.1 hieronder toon 'n voorafvervaardigde grondgeut A en
betonskoen B.

&

A B
FIGUUR 5.1
5.1.1 Verduidelik waarom gewapende beton by die vervaardiging van A
verkies word.
6.1.2 Beskryf die logika daarvan om 'n val/helling te hé wanneer B
geposisioneer word.

ANTWOORDBLAD 5.2 toon die onvoltooide deursneeaansig van 'n dak en
muur.

Gebruik hierdie antwoordblad en voltooi die fassieplank-, geut- en
afvoerpypinstallasie. Gebruik goeie verhoudings.

ANTWOORDBLAD 5.3 toon die vooraansig en hulpaansig van twee
silindriese pype.

Gebruik die tekening en die inligting om die ontwikkeling van pyp A te teken.
Toon die 3 mm-las aan beide kante en ALLE konstruksielyne.

Moet NIE die gegewe aansigte oorteken NIE. Projekteer die ontwikkeling
vanaf die gegewe aansigte.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

(1)

(8)

(19)
[30]

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 13

SS/NSS

DBE/2022

VRAAG 6: RIOLERING, SANITERE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers

(6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 D.

6.1.1

6.1.3

Kopiereg voorbehou

‘n Nadeel van hierdie stelsel is dat die bokant deur vetterige

oorblyfsels of blare geblokkeer kan word:

VOUD

Mangat
Inspeksiekamer
Rioolput
Spoelkloset

uitgepomp kan word.

lees»

Septiese tenk
Vakuumtenk
Inspeksiekamer

Al die bogenoemde

... word ook drekwater genoem.

A
B
Cc
D

n

leeks»)

Rioolwater
Grondwater
Riolering
Afvalwater

stoor rioolwater totdat dit deur die plaaslike owerheid

is 'n leipyp vir die wegvoer van storm-, oppervlak-,
ondergrond-, fontein- of reénwater vanaf een plek na damme en
riviere.

Rioolput

Riool

Riolering

Al die bogenoemde

... mMm-pyp word gebruik om afvalwater vanaf sanitére toebehore
na die rioolput af te voer.

100/110
75
40/50
25/30

Blaai om asseblief

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 14 DBE/2022
SS/NSS
6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon 'n deursneeaansig van 'n sanitére installasie.

6.3
6.4

6.5

6.6
6.7

6.8

6.9

—\—
v4 A
B—
Lh -¢
FIGUUR 6.2

6.2.1 Identifiseer A, B en C.

6.2.2 Beskryf die funksie van C.

6.2.3 Wat is die doel van A?

Maak 'n vryhandskets van 'n soliede oorslaglas in jou ANTWOORDEBOEK.

Wat is die korrekte hoek waarteen 'n soldeerbout gehou moet word wanneer
twee stukke metaal aan mekaar gesoldeer word?

Hoekom moet vioeimiddel voor soldering aan die rande van die metaal
aangewend word?

Noem die doel van 'n stapelriool.

Voorspel wat met boorgatwater sal gebeur indien 'n stapelriool te naby aan
die boorgat gebou word.

ANTWOORDBLAD 6.8 toon 'n onvoltooide vertikale deursnee van 'n septiese
tenk. Voltooi die tekening.

ANTWOORDBLAD 6.9 toon die lyndiagram van 'n oumawoonstel met 'n

buitegebou en die sanitére toebehore met 'n onvoltooide rioolstelsel. Ontwerp
en teken die volledige riooluitleg.

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

(3)
(2)
(1)
(2)

(1)

(1)
(1)

(1)

(10)

(13)
[40]

200

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2022
SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: LJ TJ
[EKSAMENNOMMER: | | | | [ [ L |
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAE ANTWOORD PUNTE
Identifiseer die skaal wat
1. onderskeidelik vir die terreinplan en 2
vioerplan gebruik is.
2 Wie is verantwoordelik vir die nagaan 1
. van die bouplan?
3 Watter tipe omheining beveel die 4
. argitek vir die nuwe woning aan?
4 Noem die dorp waar die nuwe woning 1
. opgerig gaan word.
5. Wat is as hersiening 1 gedoen? 1
6. Identifiseer nommer 1. 1
7 Identifiseer nommer 3 deur die {
. afkorting te gee.
8. Identifiseer nommer 4. 1
9. \dentifiseer nommer 5. 1
10. | Identifiseer nommer 9. 4
11. | Identifiseer nommer 11. 1
12. | Identifiseer nommer 12. 1
13 Identifiseer die nommer wat die 1
‘| grenslyn aandui.
14. | Beskryf die doel van nommer 2. 4
15 Lei die erfnommer van die bestaande 1
‘| woonhuis uit FIGUUR A af.
16 Wat is in Maplestraat weggelaat met 4
*___| verwysing na nommer 6?

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2022
SS/NSS
17 Watter ontspanningskenmerk is op die 1
"| terreinplan geplaas?
18 Teken die noord-simbool om te wys dat 3
* | die oprit oos front.
Wat is die doel van die noord-simbool
19. 1: P 1
op 'n huisplan?
20 Watter kenmerk dui aan dat dit 'n 1
* | dubbelverdieping-gebou is?
21. | Lei DRIE foute van slaapkamer 2 af. 3
22. | Teken die simbool vir 'n wastrog. 2
23. | Teken die simbool vir 'n bad. 2
24. | Teken die simbool vir 'n watermeter. 2
Beskryf TWEE redes waarom die
25. | plaaslike munisipaliteit nie FIGUUR A 2
sal goedkeur nie.
Bereken die lengte van die huis. 6
26. | Gee jou antwoord in m.
Toon ALLE berekeninge.
TOTAAL: | 40

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2022
SS/NSS

| SENTRUMNOMMER: | | | J T |

[EKSAMENNOMMER: | | | | | [| y 7 7 T

ANTWOORDBLAD 3.3

ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KP
Korrektheid van tekening 8
TOTAAL: 8

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2022
SS/NSS

| SENTRUMNOMMER: LTT tT tT ft jf ]

| EKSAMENNOMMER: LTT {TT [TT | Jf [| — 7 Tj

ANTWOORDBLAD 3.4

3.4 A B c D

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2022
SS/NSS
[SENTRUMNOMMER: | | | | | | | |
[ EKSAMENNOMMER: LTT TTT TTT TT TT
ANTWOORDBLAD 3.5
TWEEDE LAAG

EERSTE LAAG

ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KP
Korrektheid van tekening 6
TOTAAL: 6

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2022
SS/NSS

| SENTRUMNOMMER: TT TT Ty 7]

[ EKSAMENNOMMER: LTT TTTETT TTT oy 4

ANTWOORDBLAD 5.2

ASSESSERINGSKRITERIA | PUNT| KP

Korrektheid van tekening 8

TOTAAL: 8

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2022
SS/NSS

[ SENTRUMNOMMER: [TT | i

[EKSAMENNOMMER: | | |__| LT TTT To i

ANTWOORDBLAD 5.3

[
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KP
Korrektheid van tekening 19
TOTAAL: 19

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2022
SS/NSS

[SENTRUMNOMMER: | | | | | | |.

[| EKSAMENNOMMER: LT TTTTTIT TT

ANTWOORDBLAD 6.8

Sa e

ASSESSERINGSKRITERIA | PUNT | KP
Korrektheid van tekening 10
TOTAAL: | 10

Kopiereg voorbehou

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2022
SS/NSS

| SENTRUMNOMMER: [TTT TTT

[EKSAMENNOMMER: | | | | | | | | [| [| { if

ANTWOORDBLAD 6.9

ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KP
Korrektheid van tekening 13
TOTAAL: | 13

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology May June 2022 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-woodworking-eng/6bfe9199-25cf-4c12-8dc6-817a01e3c184) — Civil Technology · QP · 2022 · Eng
- [Civil Technology May June 2022 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-woodworking-afr/b7830db2-93f0-405b-b704-e06c38ed8339) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [Civil Technology May June 2022 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-civil-services-eng/97927c67-c7a8-40fb-af20-ad306ca6284c) — Civil Technology · QP · 2022 · Eng
- [Civil Technology May June 2022 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-construction-afr/c4a7cdae-7306-4e0c-a474-e8856468ab9d) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-english/c3b4a7c0-761a-45aa-a578-9b98afc86830) — Civil Technology · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-civil-services-english/c1f2441d-22ba-4ae6-9e56-137cc442080c) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-english/4d9c54ef-f526-46ad-82d4-8dd419eafb50) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-woodworking-english/6e7f4be5-4ffb-4654-b98b-b4cc4dfc4cc7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
