# Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-civil-services-mg-afr/7f17f603-42f3-4cdf-b7df-6dac3d4c3883
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-civil-services-mg-afr/7f17f603-42f3-4cdf-b7df-6dac3d4c3883)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIOR SERTIFIKAATEKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                      SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE

                                           2022

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                          PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             2                                    DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS

1.        Nasieners behoort:
               Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die
                antwoorde van die kandidaat evalueer.
               Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die
                vraag.
               Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet gedurende die vooraf-
                nasiensessie oorweeg word, maar moet streng voldoen aan die antwoorde
                na die finalisering van die nasienriglyne.
               Daar is TWEE benaderinge om vrae te beantwoord; (1) om te beskryf en (2)
                om te verduidelik.
                o    Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses bv. In 4 stappe te
                     verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
                o    Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om bv. Te verduidelik
                     hoe om hoogte van een punt na die volgende oor te dra deur van 'n
                     deurskynende pypwaterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die
                     kandidaat 'n lang verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed
                     georganiseer is soos wat in 'n intellektueel gestruktureerde antwoord
                     verwag kan word nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
                     stelling evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms
                     voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken. Die nasiener
                     behoort sy/haar professionele oordeel te gebruik in hierdie tipe vrae.
               Sien na wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir
                antwoorde wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat
                neergeskryf is nie.
               Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet toegeken
                word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
               Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
                uitgeskryfde antwoord by die meervoudigekeuse-vrae.
               Aanvaar verkeerde spelling in eenwoord-antwoorde behalwe as die spelling
                die betekenis van die woord verander.
2.        Vir berekeninge:

               'n Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die antwoord
                neergeskryf is.
               Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die
                antwoord en EEN punt vir die eenheid toegeken.
               Waar die kandidaat 'n beginselfout gemaak het, bv. opgetel het in plaas van
                om te vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe toegeken nie.
                Indien die antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die
                punt vir die antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             3                                     DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

               Waar 'n verkeerde antwoord na die volgende stap oorgedra kan word, sal
                die eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord
                korrek oorgedra word, moet die nasiener die waardes weer uitwerk deur
                verkeerde antwoord van die vorige berekening te gebruik. Indien korrek
                gebruik, moet die kandidaat volpunte vir daaropvolgende berekeninge kry.
               Nasieners moet oorweeg wanneer en waar 'n kandidaat antwoorde
                afgerond het sowel as die daaropvolgende effek wat dit het op die finale
                antwoord bekom. Punte vir die berekening moet dus op meriete toegeken
                word.
               Alternatiewe berekeningmetodes moet oorweeg word met die voorbehoud
                dat die korrekte antwoord verkry is.
3.        Wanneer tekeninge nagesien word:

               Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die
                korrekte posisie geteken word om die punt te kan kry.
               'n Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in 'n ander posisie
                sal die punt kry vir die herhaalde foutiewe onderdeel met die voorbehoud
                dat die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie
                onderdeel (positiewe nasien).
               Punte kan slegs toegeken word vir 'n byskrif indien die byskrif die regte
                onderdeel korrek aandui.
               Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
          Wanneer 'n kandidaat die verkeerde tekening geteken het, bv.:

               'n Horisontale snitaansig in plaas van 'n vertikale snitaansig, sal geen punte
                toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die
                verwagte uitkoms behaal het nie.
               Geen punte sal vir 'n ortografiese aansig in plaas van 'n deursneeaansig
                toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie op die verwagte uitkoms
                gereageer het nie.
               Geen punte sal vir 'n ortografiese aansig in plaas van 'n isometriese
                tekening toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie op die verwagte
                uitkoms gereageer het nie.
               Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs punte kry
                vir wat gevra is maar punte sal nie toeken word vir die korrektheid van die
                tekening nie, bv. indien 'n hoofstyldakkap in die vraag gevra is en die
                kandidaat teken die SA-Howe-dakkap.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              4                                 DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: WBGV, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
         (GENERIES)

1.1       1.1.1        Termoplastiek/Termoplastiekpoeierbestryking                              (1)

          1.1.2        Elektroplatering                                                         (1)

          1.1.3        Nabehandeling                                                            (1)

          1.1.4        Verf/Vernis                                                              (1)

          1.1.5        Galvanisering                                                            (1)

1.2       1.2.1        Glyvrye materiaal moet aangebring word om:
                        Te voorkom dat lere beweeg wanneer werkers daarop werk 
                        Stabiliteit van die leer te verseker wanneer dit in gebruik is
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                  (1)

          1.2.2        Houtlere is beter:
                        Om elektriese skok te verhoed 
                        Omdat dit 'n swak geleier van elektrisiteit is
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                  (1)

          1.2.3        Aluminiumleer is:
                        Ligter 
                        Meer duursaam
                        Makliker om te hanteer
                        Maklik om skoon te maak
                        Sterker
                        Geskik om hoër hoogtes te bereik
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                  (1)

          1.2.4        Houtlere kan behandel word met:
                        Lynolie/Roulynolie/Olie 
                        Helder vernis/Vernis 
                        Houtverduursamingsmiddel/Houtpreserveermiddel/
                          Preserveermiddel
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                 (2)

1.3       Die steierplatform moet:
           Skermrelings hê 
           Skopplaat/plate hê 
           Genoegsame spasie tussen die struktuur en die platform het vir die
              werker om te sit en werk
           Vry wees van enige obstruksie/afval/spykers wat uitsteek/toerusting, wat
              ongelukke kan veroorsaak
           Glyvas wees
           Nie met onnodige toerusting gevul word nie/Nie oorlaai word nie.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              5                                   DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

1.4       'n Veiligheidsnet kan opgerig word:
           Bokant 'n ingang 
           By gange 
           By areas waar mense werk terwyl werk bokant hulle uitgevoer word
           Om beserings te verhoed wat as gevolg van vallende voorwerpe
              veroorsaak word
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                                (2)

1.5       1.5.1        Rawlbout/Uitdybout/Ankerbout                                               (1)

          1.5.2             Boor gat 
                            Verwyder puin/Maak gat skoon 
                            Verwyder die bout en wasser/Steek ankerstut in gat                   (3)

1.6       Bukswaterpas bepaal:
           Vlakke en hoogtes 
           Verskille tussen vlakke en vertikale hoogtes
           Vlakke en hellings
           Afstand
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                                 (1)

          Beskerm die bukswaterpas deur:
           Die teleskoop in sy houer te plaas direk na gebruik 
           Teleskoop nie teen voorwerpe te stamp nie
           Teleskoop nie te laat val nie
           Kollimasietoets gereeld uit te voer om akkuraatheid te verseker
           Dit droog te hou
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                                 (1)
                                                                                                   [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             6                                     DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

ANTWOORDBLAD 2

NR.                         VRAE                               ANTWOORDE                  PUNTE

        Identifiseer die skaal wat gebruik was      1:500 
  1                                                                                            2
        vir die terreinplan en vloerplan            1:100 
        onderskeidelik.

        Wie is verantwoordelik vir die nagaan
  2                                                 C. Lee                                    1
        van die bouplan?

        Watter tipe omheining word deur die
  3                                                 Voorafgegotebeton-omheining               1
        argitek aanbeveel vir die nuwe woning?

        Noem die dorp waar die nuwe woning
  4                                                 Jeffreysbaai                              1
        opgerig gaan word.

  5     Wat is as hersiening 1 gedoen?              Venster in kamer A                        1

  6     Identifiseer nommer 1.                      Munisipale rioollyn/Rioollyn              1

        Identifiseer nommer 3 deur die afkorting
  7                                              MG                                           1
        te gee.

  8     Identifiseer nommer 4.                      Nuwe woonhuis                             1

  9     Identifiseer nommer 5.                      Aarde                                     1

 10     Identifiseer nommer 9.                      Verdeelbord/Distribusiebord/DB            1

                                                    Eenrigtingskakelaar-dubbelpool/
 11     Identifiseer nommer 11.                                                                1
                                                    Eenwegskakelaar-dubbelpool 
                                                    Opwasbak-enkel/Enkelbak-
 12     Identifiseer nommer 12.                                                                1
                                                    opwasbak/Opwasbak 
        Identifiseer die nommer wat die
 13                                                 8                                         1
        grenslyn aantoon.
                                                    Vir voetgangers/Area/Oppervlak
 14     Beskryf die doel van nommer 2.                                                         1
                                                    aangewys vir loop 
        Lei die erfnommer van die bestaande
 15                                                 Erf 73                                    1
        woonhuis van FIGUUR A af.
        Wat is weggelaat in Maplestraat met         Munisipale aansluiting/Munisipale
 16                                                                                            1
        verwysing na nommer 6?                      mangat 

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             7                                      DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

        Watter ontspanningskenmerk is op die
 17                                                 Swembad                                   1
        terreinplan geplaas?

        Teken die noord-simbool om te wys dat                   
 18                                                              OF                           3
        die oprit oos front.
                                                    Rigting 
        Wat is die doel van die noord-simbool       Om rigting/elevasie/aansig aan te
 19                                                                                            1
        op 'n huisplan?                             dui 
        Watter kenmerk dui aan dat dit 'n
 20                                                 Trap/Trappe                               1
        dubbelverdieping-gebou is?
                                                    Afmeting verkeerd aangedui as
                                                    110 mm vir 'n buitemuur 
                                                    Geen elektriese verbinding vanaf
 21     Lei DRIE foute van slaapkamer 2 af.         lig skakelaar na ligtoebehore              3
                                                    nie/
                                                    Geen bedrading 
                                                    Venstersimbool verkeerd

 22     Teken die simbool vir 'n wastrog.                                                    2
                                                                           

 23     Teken die simbool vir 'n bad.                                          
                                                                                               2

 24     Teken die simbool vir 'n watermeter.                                                   2
                                                                         
                                                       Ontbrekende afmetings/
                                                        Afmetings 
                                                     Geen vlakke/hoogtes/bodem
        Beskryf TWEE redes waarom die                   vlak/hoekhoogtes getoon
 25     plaaslike munisipaliteit nie FIGUUR A        Onmoontlik om nuwe                       2
        sal goedkeur nie.                               woonhuis te posisioneer
                                                     Geen noord simbool
                                                     Onvoltooide riooluitleg
                                                     Geen kontoerlyne getoon
                                                                           
        Bereken die lengte van die huis.            4 000 + 5 000 + 4 000 + 4 000
        Gee jou antwoord in m.                                                               6
 26
        Toon alle berekeninge.                      + 220 +220 + 110 + 110 +110
                                                    = 17 770 
                                                    = 17,77  m
                                                                             TOTAAL:          40

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             8                                    DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU, WBGV
         EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

3.1       3.1.1        76 mm x 50 mm                                                           (1)

          3.1.2        Waterversadigde grond                                                   (1)

          3.1.3        1:90                                                                    (1)

          3.1.4        Waterpas                                                                (1)

          3.1.5        150 mm                                                                  (1)

3.2.1     Voorsorgmaatreëls wat getref word vir die beveiliging van 'n oop mangat.
           Die area moet afgeskort word/Gebruik versperringsnet/-band 
           Waarskuwingstekens/ Veiligheidstekens moet aangebring word
           Waarskuwingsligte moet rondom die perseel aangebring word
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                                    (1)

3.2.2     Maniere om in 'n mangat in te gaan:
           Klimysters 
           Veiligheidsharnas en tou/Tou 
           Leer
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             9                                  DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

3.3
                                                  
                                                                               INLAAT

                                                                    

                                                     
 STEENMUUR
                                                                                  TAKKANAAL

VLOEIVULLING

                                                                    

                                                                               UITLAAT
          Toepassing van skaal 
          Merk die tekening met 'n masker

                       ASSESERINGSKRITERIA                     PUNT
                 Korrektheid van tekening:
                 Dikte van die muur                             2
                 Ø110 mm hoofpyp en kanaal                      1
                 Ø110 mm takpyp en kanaal                       1
                 Arsering van die muur                          1
                 Rigting van die vloei                          2
                 Toepassing van die skaal                       1
                                           TOTAAL:              8

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                10                                  DBE/2022
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

 3.4

   A            B                     C                            D
                                               Area van die mure
  1/     6,82 m                              Hartlyn van mure = 6,82 m
          1,3 m           8,866 m²           Hoogte van mangatmuur = 1 300 mm        (4)
                                               Area van die mure is 8,866 m²

                                               Hoeveelheid stene
  2/     8,866                               Area van die mure = 8,87 m²
               50         886,6 stene         Hoogte van mangatmuur = 1 300 mm        (4)
                                               50 stene per m² vir 'n ½ steenmuur
                                               887 stene word benodig 

                OF
   1/     8,866
          100              886,6 stene         887 stene word benodig

                OF
   2/     6,82 m
          1,3 m
          50               886,6 stene         887 stene word benodig

                OF
   1/     6,82 m
          1,3 m
          100              886,6 stene         887 stene word benodig
                                                                                                     (8)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            11                         DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

3.5

                                                            
                                                              

                                      AFSLUITSTEEN/
                                      VROUSLUITER

                       ASSESERINGSKRITERIA             PUNT
                     Korrektheid van die tekening
                     Koplaag                              2
                     Afsluitsteen                         4
                                           TOTAAL:        6
                                                                                        [30]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             12                                    DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: KOUE- EN WARMWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
         EN MATERIAAL (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1             I                                                                      (1)

          4.1.2             D                                                                      (1)

          4.1.3             J                                                                      (1)

          4.1.4             F                                                                      (1)

          4.1.5             B                                                                      (1)

          4.1.6             A                                                                      (1)

          4.1.7             H                                                                      (1)

          4.1.8             C                                                                      (1)

4.2       4.2.1        Drukbeheerklep                                                              (1)

          4.2.2        Warmwateropgaartenk                                                         (1)

4.3      Fout wanneer kouewater vanaf warmwater kraan vloei:
           Krag is af 
           Pype was verkeerd verbind
           Verstelling van die termostaat kan te laag wees
           Termostaat funksioneer nie korrek nie
           Element funksioneer nie korrek nie
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                                  (1)

4.4       4.4.1      Stap 1: Draai die drukmoer los 
                     Stap 2: Gebruik 'n pypsnyer om die stuk pyp af te sny wat die
                     drukring/beslag ring 
                     Stap 3: Ruim die pyp nadat dit gesny is 
                     Stap 4: Sit die drukmoer en ring oor die pyp en draai vas                     (4)

          4.4.2      Maak die watertoevoer oop en kyk vir waterlekkasies.                          (1)

4.5       Water-besparende opwasbakkrane:
           Elektroniese kraan/Elektriese kraan/Kraan met sensors 
           Gemeterde krane 
           Aanvraagkrane
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                                       (2)

4.6       4.6.1      Plat plaatkollekteerder                                                       (1)

          4.6.2      Om direkte sonlig reg deur die dag te ontvang                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             13                               DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

          4.6.3      Terugslagklep                                                            (1)

          4.6.4     DRIE nadele van sonverhittingspanele:
                     Kan 'n veiligheidsrisiko wees- die buise kan ontplof weens die
                        opbou van hitte wat nie in tyd uit gepomp kan word nie 
                     Verwarmingskapasiteit is afhanklik van die son – in die winter
                        kan die sisteem nie tot volle kapasiteit funksioneer nie 
                     Daar is geen waarborg dat die water altyd sal warm wees nie 
                     Lekkasies wat voorkom wanneer die buise bars kan skade aan
                        die plafonne en meubels veroorsaak
                     Roes van die komponente
                     Aanvanklik duur proses, hoë kapitale uitleg
                     As een van die buise breek moet die toestel afgeskakel word
                    ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                        (3)

4.7       4.7.1 T-verbinding 90° enkel vermindering                                           (1)

          4.7.2     uPVC  /ongeplastiseerde polivinielchloried/PVC                            (1)

          4.7.3      Hierdie toebehore kan gebruik word:
                      Vir T-vormige verbindings van vuilpype en afvalpype met
                         verskillende diameters 
                      Verbind 110 mm-pype wat in 'n reguit lyn gelê word en 40/50 mm
                         pype teen 90°
                     ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                        (1)

          4.7.4    Die doel van die inspeksie oë vir:
                    Inspeksie en toetsing doeleindes 
                    Toegang vir wisserstok om blokkering skoon te maak
                   ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                          (1)

4.8       4.8.1      Spilkop                                                                  (1)

          4.8.2      Die wipklep hou die waster in plek  /beweeg op en af, wasser
                     beweeg opwaarts en afwaarts.                                              (1)

          4.8.3      As die waster nie geïnstalleer is nie:
                      Water sal uit die staankraan lek 
                      Die inlaat water toevoer sal nie geseël wees
                     ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                        (1)

          4.8.4      Die staankraan gebruik word vir 'n:
                      Bad 
                      Handewasbak
                      Opwasbak
                      Wasbak
                     ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            14                                 DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

4.9       4.9.1         Rioolskoonmaakmasjien/Hoëdrukspuitmasjien                            (1)

          4.9.2      Die elemente wat sal verseker dat die rioolblokkasie effektief
                     verwyder word:
                      Hoë druk 
                      Vloei toevoer van oplossing 
                      Tipe skoonmaakoplossing wat gebruik word
                      Hitteverstelling op die masjien
                     ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                       (2)

4.10      Hoekom is dit belangrik om die wisserstokke skoon te maak na gebruik:
           Nadelige bakterie 
           Onaangename reuke
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                                   (1)

4.11      Om galvaniese korrosie te verhoed                                                   (1)

4.12      'n Sigbare teken van ontsinking:
           'n Wit poeier op die metaaloppervlak 
           Geelkoper se kleur verander na rooi                                               (2)

4.13      Soutsuur                                                                            (1)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste               15                                             DBE/2022
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER
         (SPESIFIEK)

5.1.1     Voorafvervaardigde grondgeut:
             Dit is sterker as massa beton 
             Weerstaan die krag of water vloei 
             Hanteer groot volumes watervloei
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                                                  (2)

5.1.2     Betonskoen moet 'n val/helling hê.
          Om toe te laat dat water weg van die gebou af vloei.                                                (1)

5.2

                                        FASSIEPLANK

                                                                          
                          VIERKANTIGE GEUT
                                                                     
                                      STEUNARM

                                                                          
                                            KNIKPYP

                                                                                      
                                                  PYPBOEI

                                               AFVOERPYP
                                                                                  

          ASSESSERINGSKRITERIA                        PUNTE               
 Korrektheid van tekening:
 Fassie bord                                             1
 Vierkantige geut                                        1
 Steun arm/Steunstuk                                     1                    
 Knikpyp                                                 1
 Afvoerpyp                                               1
 Pypboei                                                 2
                                                                                  REËNWATERSKOEN
 Reënwaterskoen                                          1
                              TOTAAL:                    8

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                  16                                          DBE/2022
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

5.3
                                                                 5
                                                            5
                                                                                     6
                                                       5
                                                  5                            4
                                             5
                                       5

                                  5

                  1

                         2                                           4
                                                                                3
      2          2         2

                                             4

                                                                           3
                                       6

                         A

GEBRUIK 'N MASKER OM TEKENING NA TE SIEN

     ‘N MAKSIMUM VAN 17 PUNTE SAL TOEGEKEN WORD INDIEN DIE ONTWIKKELING VAN DIE
      PYP NIE KORREK GEPROJEKTEER IS NIE.

     ‘N MAKSIMUM VAN 5 PUNTE SAL TOEGEKEN WORD INDIEN PYP A NIE ONTWIKKEL IS NIE
      (1 PUNT – VERDELING VAN SIRKEL; 2 PUNTE – VERTIKALE PROJEKSIELYNE; 2 PUNTE –
      VERDELLING VAN OMTREK)

                                                                                                               (19)
                                                                                                               [30]
Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             17                     DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

 NR           ASSESSERINGSkRITERIA               PUNT
       Korrektheid van tekening:
  1    Verdeling van sirkel in 12 dele
                                                  1
       (hulpaansig)
  2    Projeksielyne                              4
  3    Verdeling van ontwikkeling in 12 dele
                                                  2
       (Enige aanvaarbare metode)
  4    Buitelyne van basis en sye                  3
  5    Buitelyne van ontwikkeling (kurwe)          7
  6    3 mm las aan beide kante                    2
                                       TOTAAL:    19

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            18                               DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: RIOLERING, SANITÊRE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1        C                                                                     (1)

          6.1.2        B                                                                     (1)

          6.1.3        A                                                                     (1)

          6.1.4        B                                                                     (1)

          6.1.5        C                                                                     (1)

6.2       6.2.1        A - Oorloop 
                       B – veeglas-verbinding 
                       C - P-sperder                                                         (3)

          6.2.2        P-sperder:
                        Vang water op 
                        Maak 'n seël om slegte reuke buite te hou                           (2)

          6.2.3        Oorloop:
                        Laat toe dat ekstra water deur die vuilwaterpyp vloei 
                        Maak seker dat water nie oor die rand van die handewasbak
                           vloei nie
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                      (1)

6.3                                       
                                 
                                                                                              (2)

6.4       60 grade /60°                                                                      (1)

6.5       Vloeimiddel:
           Om materiaal skoon te maak wat gesoldeer moet word 
           Bevorder die vloei van soldeersel gedurende soldering
         ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                                   (1)

6.6       Stapelriool:
           Laat toe dat die vloeistof van die septiese tenk in die grond wegsypel 
           Gryswater wat na die stapelriool gekanaliseer word sal in die grond
              wegsypel
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                                  (1)

6.7       Die water in die boorgat kan besoedel word.                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            19                           DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.8                                              
                                                              

                                                                      

                                                                             
                                                     

                                                               
                                                                                  (10)

                  ASSESSERINGSKRITERIA           PUNT
            Korrektheid van tekening:
            Beton basis                            1
            Buitemuur                              1
            Afskortingsmuur                        1
            Opening                                1
            Uitlaat                                2
            Betonblad bo-op                        1
            Mangatdeksel                           2
            Arsering (Enige EEN muur)              1
                                      TOTAL:      10

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                 20                                DBE/2022
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

6.9

 
SO          IO                                                     
                            IO       IO
           IO       IO                                                   
  LP                              G                                                            
                                                                               IO     IO        SO
                                                                                                 
           HWB        S               OWB                                       IO          
      SK                                                                SO                 LP

                                                                                    HWB
                                                                                           SK

VIR DIE VERBINDING VAN DIE TWEE HOOF RIOOLPYPE SAL ‘N 45° LYN OOK
AANVAAR WORD

                   ASSESSERINGSKRITERIA        PUNT
                   Korrektheid van tekening:
                   Takpype (ENIGE TWEE)          2
                   Lugpype                       2
                   Rioolput                      1
                   Verbinding van twee hoof
                                                 2
                   rioolpype (kurwe/45° hoek)
                   Steekoë                       3
                   Inspeksie oë (ENIGE DRIE)     3
                                       TOTAAL:   13                                              [40]

                                                                                    TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology May June 2022 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-woodworking-eng/6bfe9199-25cf-4c12-8dc6-817a01e3c184) — Civil Technology · QP · 2022 · Eng
- [Civil Technology May June 2022 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-civil-services-afr/a141cdd2-0859-4ede-bb4e-499b3261db3d) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [Civil Technology May June 2022 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-woodworking-afr/b7830db2-93f0-405b-b704-e06c38ed8339) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [Civil Technology May June 2022 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-civil-services-eng/97927c67-c7a8-40fb-af20-ad306ca6284c) — Civil Technology · QP · 2022 · Eng
- [Civil Technology May June 2022 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-construction-afr/c4a7cdae-7306-4e0c-a474-e8856468ab9d) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-civil-services-afrikaans/e517a483-4536-458b-945a-1e2a6820fc1b) — Civil Technology · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
