# Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-construction-services-mg-afr/13207fc9-9a33-480d-857e-a79942b9a564
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-construction-services-mg-afr/13207fc9-9a33-480d-857e-a79942b9a564)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                      SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE

                                          2022

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                            PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                 2                                   DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS

1.        Nasieners behoort:
              Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die
               antwoorde van die kandidaat evalueer.
              Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die
               vraag.
              Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet gedurende die vooraf-
               nasiensessie oorweeg word, maar moet streng voldoen aan die antwoorde
               na die finalisering van die nasienriglyne.
              Daar is TWEE benaderinge om vrae te beantwoord; (1) om te beskryf en (2)
               om te verduidelik.
               o     Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses bv. In 4 stappe te
                     verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
               o     Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om bv. Te verduidelik
                     hoe om hoogte van een punt na die volgende oor te dra deur van 'n
                     deurskynende pypwaterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die
                     kandidaat 'n lang verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed
                     georganiseer is soos wat in 'n intellektueel gestruktureerde antwoord
                     verwag kan word nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
                     stelling evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms
                     voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken. Die nasiener
                     behoort sy/haar professionele oordeel te gebruik in hierdie tipe vrae.
              Sien na wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir
               antwoorde wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat
               neergeskryf is nie.
              Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet toegeken
               word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
              Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
               uitgeskryfde antwoord by die meervoudigekeuse-vrae.
              Aanvaar verkeerde spelling in eenwoord-antwoorde behalwe as die spelling
               die betekenis van die woord verander.
2.        Vir berekeninge:

              'n Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die antwoord
               neergeskryf is.
              Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die
               antwoord en EEN punt vir die eenheid toegeken.
              Waar die kandidaat 'n beginselfout gemaak het, bv. opgetel het in plaas van
               om te vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe toegeken nie.
               Indien die antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die
               punt vir die antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                3                                    DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

              Waar 'n verkeerde antwoord na die volgende stap oorgedra kan word, sal
               die eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord
               korrek oorgedra word, moet die nasiener die waardes weer uitwerk deur
               verkeerde antwoord van die vorige berekening te gebruik. Indien korrek
               gebruik, moet die kandidaat volpunte vir daaropvolgende berekeninge kry.
              Nasieners moet oorweeg wanneer en waar 'n kandidaat antwoorde
               afgerond het sowel as die daaropvolgende effek wat dit het op die finale
               antwoord bekom. Punte vir die berekening moet dus op meriete toegeken
               word.
              Alternatiewe berekeningmetodes moet oorweeg word met die voorbehoud
               dat die korrekte antwoord verkry is.
3.        Wanneer tekeninge nagesien word:

              Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die
               korrekte posisie geteken word om die punt te kan kry.
              'n Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in 'n ander posisie
               sal die punt kry vir die herhaalde foutiewe onderdeel met die voorbehoud
               dat die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie
               onderdeel (positiewe nasien).
              Punte kan slegs toegeken word vir 'n byskrif indien die byskrif die regte
               onderdeel korrek aandui.
              Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
          Wanneer 'n kandidaat die verkeerde tekening geteken het, bv.:

              'n Horisontale snitaansig in plaas van 'n vertikale snitaansig, sal geen punte
               toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die
               verwagte uitkoms behaal het nie.
              Geen punte sal vir 'n ortografiese aansig in plaas van 'n deursneeaansig
               toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie op die verwagte uitkoms
               gereageer het nie.
              Geen punte sal vir 'n ortografiese aansig in plaas van 'n isometriese
               tekening toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie op die verwagte
               uitkoms gereageer het nie.
              Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs punte kry
               vir wat gevra is maar punte sal nie toeken word vir die korrektheid van die
               tekening nie, bv. indien 'n hoofstyldakkap in die vraag gevra is en die
               kandidaat teken die SA-Howe-dakkap.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                  4                                DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: WBGV, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
         (GENERIES)
1.1       1.1.1        Termoplastiek/Termoplastiekpoeierbestryking                             (1)
          1.1.2        Elektroplatering                                                        (1)
          1.1.3        Nabehandeling                                                           (1)
          1.1.4        Verf/Vernis                                                             (1)
          1.1.5        Galvanisering                                                           (1)
1.2       1.2.1        Glyvrye materiaal moet aangebring word om:
                        Te voorkom dat lere beweeg wanneer werkers daarop werk 
                        Stabiliteit van die leer te verseker wanneer dit in gebruik is
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                 (1)
          1.2.2        Houtlere is beter:
                        Om elektriese skok te verhoed 
                        Omdat dit 'n swak geleier van elektrisiteit is
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                 (1)
          1.2.3        Aluminiumleer is:
                        Ligter 
                        Meer duursaam
                        Makliker om te hanteer
                        Maklik om skoon te maak
                        Sterker
                        Geskik om hoër hoogtes te bereik
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                 (1)
          1.2.4        Houtlere kan behandel word met:
                        Lynolie/Roulynolie/Olie 
                        Helder vernis/Vernis 
                        Houtverduursamingsmiddel/Houtpreserveermiddel/
                          Preserveermiddel
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                (2)

1.3       Die steierplatform moet:
           Skermrelings hê 
           Skopplaat/plate hê 
           Genoegsame spasie tussen die struktuur en die platform het vir die
              werker om te sit en werk
           Vry wees van enige obstruksie/afval/spykers wat uitsteek/toerusting, wat
              ongelukke kan veroorsaak
           Glyvas wees
           Nie met onnodige toerusting gevul word nie/Nie oorlaai word nie.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                 5                                  DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

1.4       'n Veiligheidsnet kan opgerig word:
           Bokant 'n ingang 
           By gange 
           By areas waar mense werk terwyl werk bokant hulle uitgevoer word
           Om beserings te verhoed wat as gevolg van vallende voorwerpe
              veroorsaak word
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                              (2)

1.5       1.5.1        Rawlbout/Uitdybout/Ankerbout                                             (1)

          1.5.2            Boor gat 
                           Verwyder puin/Maak gat skoon 
                           Verwyder die bout en wasser/Steek ankerstut in gat                  (3)

1.6       Bukswaterpas bepaal:
           Vlakke en hoogtes 
           Verskille tussen vlakke en vertikale hoogtes
           Vlakke en hellings
           Afstand
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                               (1)

          Beskerm die bukswaterpas deur:
           Die teleskoop in sy houer te plaas direk na gebruik 
           Teleskoop nie teen voorwerpe te stamp nie
           Teleskoop nie te laat val nie
           Kollimasietoets gereeld uit te voer om akkuraatheid te verseker
           Dit droog te hou
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                               (1)
                                                                                                 [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie               6                                    DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

ANTWOORDBLAD 2

NR.                         VRAE                             ANTWOORDE                   PUNTE

        Identifiseer die skaal wat gebruik was    1:500 
  1                                                                                             2
        vir die terreinplan en vloerplan          1:100 
        onderskeidelik.

        Wie is verantwoordelik vir die nagaan
  2                                               C. Lee                                       1
        van die bouplan?

        Watter tipe omheining word deur die
  3                                               Voorafgegotebeton-omheining                  1
        argitek aanbeveel vir die nuwe woning?

        Noem die dorp waar die nuwe woning
  4                                               Jeffreysbaai                                 1
        opgerig gaan word.

  5     Wat is as hersiening 1 gedoen?            Venster in kamer A                           1

  6     Identifiseer nommer 1.                    Munisipale rioollyn/Rioollyn                 1

        Identifiseer nommer 3 deur die afkorting
  7                                              MG                                            1
        te gee.

  8     Identifiseer nommer 4.                    Nuwe woonhuis                                1

  9     Identifiseer nommer 5.                    Aarde                                        1

 10     Identifiseer nommer 9.                    Verdeelbord/Distribusiebord/DB               1

                                                  Eenrigtingskakelaar-dubbelpool/
 11     Identifiseer nommer 11.                                                                 1
                                                  Eenwegskakelaar-dubbelpool 
                                                  Opwasbak-enkel/Enkelbak-
 12     Identifiseer nommer 12.                                                                 1
                                                  opwasbak/Opwasbak 
        Identifiseer die nommer wat die
 13                                               8                                            1
        grenslyn aantoon.
                                                  Vir voetgangers/Area/Oppervlak
 14     Beskryf die doel van nommer 2.                                                          1
                                                  aangewys vir loop 
        Lei die erfnommer van die bestaande
 15                                               Erf 73                                       1
        woonhuis van FIGUUR A af.
        Wat is weggelaat in Maplestraat met       Munisipale aansluiting/Munisipale
 16                                                                                             1
        verwysing na nommer 6?                    mangat 

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie               7                                   DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

        Watter ontspanningskenmerk is op die
 17                                               Swembad                                     1
        terreinplan geplaas?

        Teken die noord-simbool om te wys dat                 
 18                                                            OF                             3
        die oprit oos front.
                                                  Rigting 
        Wat is die doel van die noord-simbool     Om rigting/elevasie/aansig aan te
 19                                                                                            1
        op 'n huisplan?                           dui 
        Watter kenmerk dui aan dat dit 'n
 20                                               Trap/Trappe                                 1
        dubbelverdieping-gebou is?
                                                  Afmeting verkeerd aangedui as
                                                  110 mm vir 'n buitemuur 
                                                  Geen elektriese verbinding vanaf
 21     Lei DRIE foute van slaapkamer 2 af.       lig skakelaar na ligtoebehore                3
                                                  nie/
                                                  Geen bedrading 
                                                  Venstersimbool verkeerd

 22     Teken die simbool vir 'n wastrog.                                                    2
                                                                         

 23     Teken die simbool vir 'n bad.                                        
                                                                                               2

 24     Teken die simbool vir 'n watermeter.                                                   2
                                                                       
                                                     Ontbrekende afmetings/
                                                      Afmetings 
                                                   Geen vlakke/hoogtes/bodem
        Beskryf TWEE redes waarom die                 vlak/hoekhoogtes getoon
 25     plaaslike munisipaliteit nie FIGUUR A      Onmoontlik om nuwe                         2
        sal goedkeur nie.                             woonhuis te posisioneer
                                                   Geen noord simbool
                                                   Onvoltooide riooluitleg
                                                   Geen kontoerlyne getoon
                                                                         
        Bereken die lengte van die huis.          4 000 + 5 000 + 4 000 + 4 000
        Gee jou antwoord in m.                                                               6
 26
        Toon alle berekeninge.                    + 220 +220 + 110 + 110 +110
                                                  = 17 770 
                                                  = 17,77  m
                                                                           TOTAAL:             40

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                  8                            DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK)

3.1       3.1.1        Gebout                                                              (1)

          3.1.2        J-bout                                                              (1)

          3.1.3        7 meter                                                             (1)

          3.1.4        50 mm x 76 mm                                                       (1)

          3.1.5        760 mm                                                              (1)

3.2       Die trapboomrand is die afstand aan die bokant van die trapboom en die
          steeklyn  wat 90° met die steek lyn gemeet word.                                (2)

3.3       Die treemaat is 'n templaat,  wat van laaghout of ander bordprodukte
          gemaak word om die trap uit te lê.                                               (2)

3.4       A. Bordes 
          B. Baluster 
          C. Loopstuk/Aantree                                                              (3)

3.5       3.5.1        Geen muurplaat – Sal nie die dakspar aan die muurplaat kan
                       bind/vasheg nie/Dakspar kan van die muur afval. 
                       Dakspar het geen helling - Water sal nie van die dak afvloei
                       nie/Dak sal inmekaar tuimel omdat water nie van die dak kan
                       afvloei nie.                                                         (2)

          3.5.2

                                                     
                                   

                       NOTA: AS ‘N LYNDIAGRAM GETEKEN IS, SAL EEN PUNT VIR
                       DIE HELLING TOEGEKEN WORD.

                        ASSESSERINGSKRITERIA               PUNT
                        Muurplaat                            1
                        Dakspar met ‘n helling               2
                                              TOTAAL         3                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
     Siviele Tegnologie: Konstruksie                        9                                   DBE/2022
                                                  SS/NSS – Nasienriglyne

     3.6                                                         NOKBALK 
                                                          

                                                                               TOEPASSING VAN SKAAL  
           DAKSPAR/KAPBEEN                                          

                                           
                                       
                HANEBALK                           

                                                                                HANEBALK NIE HOËR AS DIE 
                                                                                HELFTE VAN DIE STYGING NIE

MUURPLAAT

                 

     MUUR
                                               GEBRUIK ‘N MASKER OM NA TE SIEN
                             NOTA:
                             HANEBALK KAN LAER AS DIE HELFTE VAN DIE STYGING VAN DIE DAK
                             GEPLAAS WORD.

                ASSESSERINGSKRITERIA                                       PUNT
                Korrektheid van tekening:
                Hanebalk                                                    2
                Daksparre                                                   3
                Nokbalk                                                     2
                Oorhang                                                     1
                Hanebalk nie hoër as die helfte van die
                styging van dakkap                                          1
                Enige TWEE byskrifte                                        2
                Toepassing van skaal:
                EEN of TWEE verkeerd      = 2
                DRIE of VIER verkeerd     = 1
                                          = 0                               2
                Meer as VYF verkeerd
                                              TOTAAL:                       13                                (13)
                                                                                                              [30]

     Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie            10                                 DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING,               GEREEDSKAP,      TOERUSTING        EN
         MATERIAAL (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1        I                                                                   (1)

          4.1.2        H                                                                   (1)

          4.1.3        G                                                                   (1)

          4.1.4        F                                                                   (1)

          4.1.5        D                                                                   (1)

          4.1.6        C                                                                   (1)

          4.1.7        A                                                                   (1)

          4.1.8        K                                                                   (1)
4.2       600 mm                                                                           (1)
4.3       Veiligheidsfaktore voor uitgrawings begin:
           'n Bevoegde persoon moet die stabiliteit van die grond evalueer 
           'n Veiligheidsplan moet opgetrek word om te verseker dat veilige
               werksomstandighede toegepas word 
           Die beplande uitgrawings moet gesteun word deur 'n beskerming-
               Sisteem 
           Veiligheidstekens moet vertoon word
           Waarskuwingsligte moet vertoon word
           Skakel enige risiko's en gevare uit om te verseker dat werkers nie onder
               los grond of vallende voorwerpe begrawe kan word nie
           Omhein die buitegrense van die uitgrawingsterrein
           Uitgrawings moet deurentyd onder toesig van 'n bevoegde persoon
               plaasvind, wie se aanstelling skriftelik bevestig is
           Bepaal die ligging van dienste deur inspeksie
           Oorweeg die weertoestande
          ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                                         (3)

4.4       Staalbekisting is:
           Stewig genoeg om die gewig van nat beton te kan dra sonder om ineen
              te stort 
           Sterker as hout en houtbordprodukte 
           Maklik verwyderbaar as beton droog is
           Nie so aanpasbaar soos houtbekisting nie
           Slegs beskikbaar in sekere groottes en patrone
           Duurder as houtbekisting
           Duursamer as houtbekisting
           Herbruikbaar
           Behoorlik geseel langs die nate en lasse sodat daar nie heuningkoeke of
              vinne vorm nie
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie               11                                  DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

4.5       Gelykmaking van 'n terrein:
           Opvulling van 'n helling 
           Wegsny van 'n helling 
           Wegsny en opvulling 
           Uitgegraafde grond kan gebruik word
          ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                                             (3)

4.6       Komponente van bekisting:
           Wig paar/Wîe
           Bekledingsborde 
           Stutplanke 
           Stutte
          ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                                             (3)

4.7       Blokbord is:
           Liggewig 
           Maklik om mee te werk,deur gewone houtwerkgereedskap te gebruik
           Trek nie skeef nie
           Kan binnenshuis en buitenshuis gebruik word
           Uitstekende vermoë om spykers en skroewe te hou
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                              (1)

4.8       4.8.1        Stamper                                                                 (1)

          4.8.2        Veilige hantering rakende jou hande en voete:
                        Moenie jou hande/voete naby bewegende dele plaas nie 
                        Gebruik albei hande om die masjien te bedryf 
                        Verseker 'n goed-gebalanseerde staanposisie
                        Dra die nodige PBT/Dra handskoene/Dra stewels
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                (2)

          4.8.3         Om te verhoed dat die masjien roes/nie effektief werk nie 
                        Sodat die masjien langer hou
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                 12                                 DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

4.9

                                                        
                                                                    BEKISTINGSBORD

                                                                 BALK/DWARSBALK

                                                       
                                                                    KLAMP

                                                                   VERSPANNING/STUT
                              
                                                                    WIG
                                                               HEGPLAAT

                                                                    SOFFIET- OF BEKISTINGSBORD

           ASSESSERINGSKRITERIA                     PUNT
           Korrektheid van tekening:
           Bekistingsborde                              2
           Bekistingsbordsye                            2
           Soffiet/Bekistingsbord                       1
           Balke/Dwarsbalke                             2
           Klampe                                       2
           Verspannings/Stutte                          2
           Wîe                                          2
           Hegplate                                     2
                                   TOTAAL:              15                                       (15)
                                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                   13                                   DBE/2022
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK                                 EN   GRAFIKA      AS
         KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

5.1       Maak die muur nat                                                                         (1)

5.2       Water sal die mengsel werkbaar maak                                                       (1)

5.3       1:3  (sement; sand)                                                                       (1)

5.4       Grofspatafwerking/Spatafwerking                                                           (1)

5.5       Tipes vlaklae:
           Droë vlaklaag 
           Monolitiese vlaklaag 
           Verbinde vlaklaag
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                                  (2)
5.6       Waterverminderingsmiddel                                                                  (1)
5.7       5.7.1        Die opening sal:
                        Verseker dat geen water die binnemuur binnedring nie 
                        Isolasie teen hitte/klank/koue voorsien                                    (2)

          5.7.2                                    

                                               OF

                                        NYLON MUURBINT
                                  ASSESSERINGSKRITERIA            PUNT
                                  Korrektheid van tekening:         2                                (2)

                                                   

                            GEDRAAIDE PATROON MUURBINT

                              ASSESSERINGSKRITERIA                PUNT
                              Korrektheid van tekening:             2
                                                                                                     (2)

5.8       Pleistersand/Riviersand/Duinsand/Sand/Sementflodder                                       (1)

5.9       Konstruksiefaling:
           Swak geboude rand 
           Beflanking nie korrek gedoen nie
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                14                                      DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

5.10

                                                                   DAKLAT/KAPLAT

                                                                   DAKBEDEKKING

                                                                    BINDBALK
                                                                    MUURPLAAT

                                                                    VOETLAT
                                                                   HANGER 
                            
                                                                     GEUT
                                                                    MUUR
                                                                   DRABALK 
                                                                  KWARTROND

                                                                      VESELSEMENTBORD

                                                                      FASSIEBORD/FASSIEPLANK
                                                                     AFVOERPYP/GEUTPYP

                ASSESSERINGSKRITERIA                      PUNT
                Korrektheid van tekening:
                Hanger                                          2
                Drabalk                                         2
                Veselsementbord                                 1
                Kwartrondtes                                    2
                Fassiebord/Fassieplank                          1
                Voetlat                                         1
                Daklatte                                        1
                Dakbedekking                                    1
                Geut en afvoerpyp/geutpyp                       2
                Enige TWEE byskrifte                            2
                                             TOTAAL            15                                    (15)
                                                                                                     [30]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie               15                                  DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: WAPENING IN BETON, FONDASIES,                          BETONVLOERE          EN
         HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1        D                                                                      (1)

          6.1.2        A                                                                      (1)

          6.1.3        B                                                                      (1)

          6.1.4        B                                                                      (1)

          6.1.5        A                                                                      (1)

6.2       Installasie van ingedrewe in-situ-heipale:
           Metaal pype wat 'n droë betonmengsel (gruisprop) bevat word in 'n
               geboorde gat in die grond ingedryf 
           'n Valhamer word gebruik om die gevulde droë betonmengsel (gruisprop)
               uit die pyp te stamp om 'n verlengde basis (toon) by die onderkant van
               die gat te vorm 
           Beton word nou in die gat gegooi en gekompakteer met ‘n valhamer 
           Die staalpyp word stadig uitgetrek soos die beton in die pyp gegooi
               word                                                                           (4)

6.3       6.3.1        A - Holkernbetonblok/Betonblok/Blok 
                       C - Gewapende ribbe/Voorafgespanne betonribbe/Ribbe                    (2)

          6.3.2        Doel van B is:
                        Word gebruik vir die plasing van elektriese voerpype 
                        Dien as insulasie
                        Verminder die gewig
                        Verlaag die kostes van materiale
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                (1)

          6.3.3        Nadele:
                        Meganiese hantering op die terrein word benodig 
                        Fisiese arbeid word benodig om blokke te plaas                       (2)

          6.3.4        Komponente van rib- en- blok vloer:
                        Staalmat/Maas/Staal/Wapening 
                        In-situ gegiete beton/Beton 
                        Spasieerders 
                        Draer/Dwarsbalk
                        Stutte/Stutpaal/Paal
                        Voetplaat
                        Wigpaar/Wîe
                       ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                               (3)

6.4       6.4.1        A – Ankerstaaf/Drukstang/Kompressiestang 
                       B – Hoofstaaf                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                      16                      DBE/2022
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

6.4.2                  BEUELS
                                             MINIMUM BETONDEKKING 

                                        
                             
                                            
                                    
                                                   
                                        

                                  HOOFSTAAF
                  SKUIFSTAAF

                         ASSESSERINGSKRITERIA            PUNT
                         Korrektheid van tekening:
                         Skuifstaaf                        3
                         Minimum beton bedekking
                                                           2
                         aangedui met 'n byskrif
                         Beuels – naby spasiëring          1
                         Beuels – grootter spasiëring      1
                                                 TOTAAL:   7                               (7)

6.5       Minimum betonbedekking in wapening is belangrik om:
           Die staal teen korrosie te beskerm 
           Genoegsame verbinding tussen die staal en beton te verseker 
           Genoegsame beskerming van die staal in die geval van 'n brand
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                        (2)

6.6       Elemente om wapening teen te beskerm:
           Water wat matig aggressief is 
           Dampe wat korosie kan veroorsaak 
           Sout/Vog in die lug/Lug
           Vuur en hitte
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                  17                                 DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.7.1       A         B           C                          D
                                         Vloerlys: Binne afmetings van lang mure
                                         = 8 500 mm - 440 mm  OF - 2(220)
                                         = 8 060  mm

                                         Vloerlys: Interne afmetings van kort mure
                                         = 4 000 mm – 440 mm OF -2(220)
                                         = 3 560  mm

                                         Totale Lengte = 2(8 060+3 560)  - 900 
                                                     = 2(11 602) - 900
                                                     = 23 240 - 900
                                                     = 22 340
                                                     = 22,34 m  vloerlys benodig
                                                                                               (6)
6.7.2                                    Vlaklaag: binne oppervlakte van gebou
           1/     8,06 
                  3,56 
                  0,025      0,72 m3   = 0,72 m3 vlaklaag benodig                            (4)

                                                                                               [40]

                                                                             TOTAAL:           200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology May June 2022 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-woodworking-eng/6bfe9199-25cf-4c12-8dc6-817a01e3c184) — Civil Technology · QP · 2022 · Eng
- [Civil Technology May June 2022 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-civil-services-afr/a141cdd2-0859-4ede-bb4e-499b3261db3d) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [Civil Technology May June 2022 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-woodworking-afr/b7830db2-93f0-405b-b704-e06c38ed8339) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [Civil Technology May June 2022 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-civil-services-eng/97927c67-c7a8-40fb-af20-ad306ca6284c) — Civil Technology · QP · 2022 · Eng
- [Civil Technology May June 2022 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-construction-afr/c4a7cdae-7306-4e0c-a474-e8856468ab9d) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-civil-services-afrikaans/e517a483-4536-458b-945a-1e2a6820fc1b) — Civil Technology · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
