# Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 27 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-woodworking-afr/b7830db2-93f0-405b-b704-e06c38ed8339
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 27

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-woodworking-afr/b7830db2-93f0-405b-b704-e06c38ed8339)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Question paper, 27 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

qo
=

“ads basic education
\ )) \ Department:

} Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NN

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING

2022

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 10 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 2 DBE/2022
SS/NSS

BENODIGDHEDE:

1. Tekeninstrumente

2. ‘n Nieprogrammeerbare sakrekenaar

3. ANTWOORDEBOEK

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2 Beantwoord AL die vrae.

3. Lees alle vrae noukeurig deur.

4 Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
NIE.

5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.

6. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

7. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

8. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

9. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

11. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van ‘n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

413. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

14. Beantwoord VRAAG 2, 3.4, 3.5, 4.5, 4.6, 5.3, 5.4, 6.5, 6.6 en 6.7 op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente waar nodig.

15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het

Jy dit nie gebruik nie.

16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.

17. Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.

18. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 3 DBE/2022
SS/NSS

VRAAG 1: WBGV, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

1.1 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die
woord/term langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.6 preserveermiddel.

1.1.1 Kan weer gesmelt word omdat geen chemiese proses betrokke is
nie

1.1.2 Die bedekking van 'n metaal deur die proses van elektrolise
te gebruik

1.1.3 Die proses om vars gegote beton vir 'n spesifieke tydperk
klam/vogtig te hou

1.1.4 Beskikbaar in 'n mat/dowwe en glansafwerking

1.1.5 'n Proses wat gebruik word om staal met 'n laag sink te bedek

1.2 FIGUUR 1.2 hieronder toon 'n leer wat op 'n konstruksieterrein gebruik word.

FIGUUR 1.2

1.2.1 Waarom moet glyvrye materiaal aan die onderkant van die style
van 'n leer aangebring word?

1.2.2 Verduidelik waarom dit beter is om 'n houtleer te gebruik wanneer
daar naby elektriese kabels gewerk word.

1.2.3 Verduidelik waarom jy sal verkies om 'n aluminiumleer in plaas van
'n houtleer te gebruik.

1.2.4 Noem TWEE metodes wat gebruik kan word om houtlere te
behandel.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)
(1)
(1)
(1)
(1)

(1)

(1)

(1)

(2)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 4 DBE/2022
SS/NSS
1.3 Beskryf TWEE veiligheidsregulasies waaraan 'n steierplatform moet voldoen. (2)
1.4 Noem TWEE plekke op 'n bouterrein waar veiligheidsnette opgerig moet word
om die veiligheid van werkers te verseker. (2)

41.5 FIGUUR 1.5 hieronder toon 'n hegstuk.

FIGUUR 1.5
1.5.1 Identifiseer die hegstuk. 1)

1.5.2 Verduidelik die eerste DRIE stappe wat jy sal volg om 'n steunstuk
aan 'n steenmuur vas te sit met gebruik van die hegstuk hierbo
nadat die posisie van die gat gemerk is. (3)

16 Voltooi in jou ANTWOORDEBOEK die inligting in die tabel hieronder deur
EEN gebruik en EEN manier van versorging van die gereedskapstuk aan

te dui.
NAAM VAN GEBRUIK MANIER VAN
GEREEDSKAPSTUK VERSORGING
Bukswaterpas Om vas te stel ... Beskerm die bukswaterpas
deur ... (2)
[20]

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan
voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

DBE/2022

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 5
SS/NSS
= 26 000
ERF 53
= | tt i
8 SWEMBAD |
U | 1 I
t |
|
I 1
8 NUWE
3 1 WOONHUIS

BESTAANDE
WOONHUIS

NOTAS:

Kontrakteurs moet alle afmetings en
viakke/hoogtes op die terrein kontroleer
voordat daar met werk begin word.
Argitekte moet dadelik van enige
afwykings in kennis geste! word.

Muurdiktes: Buite = 220mm
Binne = 110 mm

Argitek se handtekening ...........0.0.08

Kliént se handtekening ........0.0...0.04

Voorafgegote beton-omheining moet op
die grens van die nuwe woonhuis

ERF 73 a ERF 69 opgerig word.
4 ERF 71 | 7 (_ Ul
J |
1500 _WYD
MAPLESTRAAT oe
a
FIGUUR A ERF 55 @)
fo}
a
| HERSIENING:| DATUM: | BESKRYWING:
KAMER A Ps 1 18/04/2022 | VENSTER IN
8 KAMER A
Tv
4 | GEDRUK DEUR: DATUM VAN DRUK:
——, lJ qd TEXON DRUKKERS 24/04/2022
EETKAMER , og TEKENINGTITEL:
| g TERREIN-EN VLOERPLAN ERF 71
* PROJEK:
K VOORGESTELDE WOONHUIS OP ERF 71,
Jt JEFFREYSBAAI
2
~ PROVEK NR:: TEKENING NR.:
g GR 339-670 443P8
S|
DATUM: GETEKEN: | NAGEGAAN:
12/02/2022 | JP COX CLEE
N g | TERREINPLAN SKAAL: 1 : 500
|| "3
ao
\ \ +t VLOERPLAN SKAAL 1: 100
| \ SLAAPKAMER 1 SLAAPKAMER 2 / \
— a VERWYSINGSKODE
220 110) to § QP 4- 2022
|
| 6 000 y— 000,
FIGUUR B [40]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 6 DBE/2022
SS/NSS

VRAAG 3: KASTE, SWAAIRAME, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

3.1 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings deur 'n
woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs
die vraagnommers (3.1.1 tot 3.1.5) in die ANTWOORDEBOEK oneer,
bv. 3.1.6 venster

boreling; kalfsreling; vensterruit; tussenstyl; drupgroef; swaairaam;
bolig; vensterbank; ruitbalkie; raamstyl; kosynkop

3.1.1 Die onderste horisontale deel van die swaairaamkosyn wat met
horings aan albei ente van die muur vasgeheg word (1)
3.1.2 Die middelste vertikale deel tussen die raamstyle (1)
3.1.3 Die buitenste vertikale deel van die kosyn (1)
3.1.4 Die horisontale deel wat die swaairaam en bolig skei (1)
3.1.5 Die horisontale dele tussen die relings van 'n swaairaam (1)

3.2 Teken, in jou ANTWOORDEBOEK, 'n netjiese vryhandskets van die
deursneeaansig van slegs die boreling van 'n swaairaam. (3)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 7 DBE/2022
SS/NSS
3.3 FIGUUR 3.3 hieronder toon die vooraansig van 'n ingeboude kas sonder
deure.

|~-9

FIGUUR 3.3

3.3.1 Identifiseer dele A tot C.

3.3.2 Beskryf die doel van 'n hangreling in 'n kas.

3.3.3 Teken, in jou ANTWOORDEBOEK, 'n netjiese vryhandskets van

snit D-D.

3.4 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.4 en teken, in goeie verhouding, 'n vertikale
deursneeaansig van die middelste gedeelte van 'n muurpaneel gemaak van

tong-en-groefplanke.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(3)
(1)

(4)

(4)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 8 DBE/2022
SS/NSS
3.5 FIGUUR 3.5 hieronder toon 'n deursneeaansig van 'n gebou met 'n afdak.
Bestudeer die figuur en beantwoord die vrae wat volg. Gee jou antwoorde
in meter (m).
[Ponce ne renee nnn nn ene nnn n eee 4
T '
1 t
1 '
1 '
I '
i) '
1 ' oO oO
a \ +; 8 8
1 1 t+ w
1 '
1 '
1 '
' = \ L
(as nt sees ie iS eS he a ee AS in Seda a a ea a eee
8 560
l=)
300 ||! 3
9 000
FIGUUR 3.5

Gebruik die volgende spesifikasie:

e Die konstruksie van die afdak bestaan uit AGT daksparre/kapbene en
VIER kaplatte.

Gebruik die afmetingspapier op ANTWOORDBLAD 3.5, ignoreer die helling
van die dak en bereken die volgende:

3.5.1 Die totale lengte van die daksparre/kapbene benodig as die lengte

van die dakspar/kapbeen 5 600 mm is (3)
3.5.2 Die totale lengte van die kaplatte benodig as die lengte van die

kaplat 9 600 mm is (3)
3.5.3 Die totale opperviakte/area onderleg benodig as die onderleg op

die buitemure eindig (4)

[30}

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 9 DBE/2022
SS/NSS

VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIAAL
(SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
4.4 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs

die letter (A-L) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.8) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.1.9 M.

KOLOM A KOLOM B

4.1.1. Uitsnysaag A __ skuurwerk kan in enige rigting gedoen
word

4.1.2 Wentelskuurder

B maak seker dat die snygereedskap
4.1.3 Tapmasjien op die beitelstut rus

4.1.4 Bobaansaag/Radiaalsaag|C smeer was aan die sool sodat die

masjien maklik oor die werkstuk gly
4.1.5  Spilprofileermasjien

D _ sluit altyd die beitelstut 200 mm vanaf

4.1.6 Draaibank die werkstuk

4.1.7 Verdieper E _ kontroleer altyd die spanning van die
lem voordat daar met snywerk begin

41.8 Bandsaag word

F  druk wat op die skuurband toegepas
word moet nie die sterkte daarvan
oorskry nie

G _ vermy die fatsoenering van stukke
hout wat korter as 250 mm is

H — moenie materiaal teen die beitel of
boorpunt forseer nie

I moenie materiaal teen die skuurband
forseer nie

J om sirkels uit te sny, boor eers 'n gat
om die lem deur te steek

K  vermy die maak van verstellings
terwyl die lem roteer

L _ sluit die tafel op een hoogte vir alle
werk wat gedoen word

(8x 1)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(8)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 10 DBE/2022
SS/NSS

4.2 Noem en beskryf TWEE metodes wat gebruik word om hout te gradeer.

4.3 Noem EEN preserveermiddel wat op hout gebruik kan word.

4.4 FIGUUR 4.4 hieronder toon 'n dakkonstruksie.

ao Ww

FIGUUR 4.4
Identifiseer deel A tot E.

45 Gebruik ANTWOORDBLAD 4.5 en teken, in goeie verhouding, 'n
‘gedetailleerde vertikale deursneeaansig van die voet van die dak, wat die
detail van die oop dakrand, dakbedekking en reénwaterstelsel van 'n dak
toon. Benoem enige TWEE dele met afmetings.

46 Gebruik ANTWOORDBLAD 4.6 en teken, in goeie verhouding, die vertikale
deursneeaansig van die konstruksie van 'n konvensionele valluik.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(4)
(1)

(5)

(14)

(8)
[40]

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 11 DBE/2022
SS/NSS

VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

5.1 FIGUUR 5.1 hieronder toon 'n gedeelte van 'n onvoltooide skoring.
[SES ee ay
A
a 7 >
B
c
{ee TAC RE a hay:
FIGUUR 5.1
5.1.1 Identifiseer die tipe skoring wat in FIGUUR 5.1 getoon word. (1)
5.1.2 Benoem deel A tot C. (3)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 12 DBE/2022
SS/NSS
5.2 FIGUUR 5.2 hieronder toon die houtformeellatwerk wat in formeelwerk

gebruik word.

Cc
SS Sj _ EY SS sy
A B
FIGUUR 5.2
5.2.1 Identifiseer die tipes formeellatwerk in A en B onderskeidelik. (2)
5.2.2 Identifiseer TWEE foute in die formeellatwerk. (2)
§.2.3 Beskryf hoe jy die foute sal regstel. (2)
5.2.4 Noem EEN ander materiaal wat vir C gebruik kan word. (1)

5.3 Gebruik ANTWOORDBLAD 5.3 en teken, in 'n goeie verhouding, die
vooraansig van 'n afdak-dakkap. Die lasdraende en borsweringsmure moet
getoon word. Benoem enige TWEE dele en voeg afmetings by. (8)

5.4 ANTWOORDBLAD 5.4 toon die onvolledige deursneeaansig van die bekisting
van 'n betonbalk met 'n aangehegte vioer aan beide kante.

Gebruik ANTWOORDBLAD 5.4 en teken die dele onder die draer/kopdraer
om die voltooide bekisting te toon. Benoem enige TWEE van die dele wat jy
bygevoeg het. (11)

[30]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 13 DBE/2022

SS/NSS

VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
(SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 C.

6.1.1

Kopiereg voorbehou

‘n Muurplaat kan deur middel van ... aan die muur vasgesit word

when:

S

oOW>D

staalspykers
'n bout
skroewe
draad

... word gebruik om 'n dakkap aan die muurpiaat vas te sit.

Gegalvaniseerde hoepelysterband
Spykerplaat

Kaphanger

Al die bogenoemde

Dakteéls word aan die daklatte vas-...

A
B
Cc
D

gebout.

gebind met draad.

gebind met hoepelysterbande.
gespyker.

Aanliggende dele van 'n dakkap word deur middel van ... aan
mekaar verbind.

A
B
Cc
D

stormklemme

hoepelyster (metaalstroke)
spykerplate

Geeneen van die bogenoemde nie

Jy sal ... gebruik om plafonlatte aan 'n bindbalk te heg.

V0ONDY

bande
boute
spykerplate
spykers

Blaai om asseblief

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 14 DBE/2022
SS/NSS
6.2 Die onderskeie gebruike of plasing van verskillende slotte en grendels word
hieronder beskryf.

Noem die slot of grendel wat:

6.2.1 Aan die binneviak van die deur gemonteer word, terwyl die

sluitstukke aan die deurkosyn vasgeskroef word (1)
6.2.2 In 'n inlating op die binneviak van die hangkasdeur aangebring

word (1)
6.2.3 Op sy eie gebruik kan word, maar algemeen saam met 'n ander

sluittoestel vir bykomende sekuriteit gebruik word (1)
6.2.4 Vir voor- en agterdeure, binnedeure en paneeldeure ideaal is (1)

6.3 FIGUUR 6.3 hieronder toon twee metodes om vioerbalke aan 'n muur te heg.
v4 vt

C4 ZA

A B
FIGUUR 6.3

6.3.1 Beskryf die hegmetodes wat onderskeidelik in A en B gebruik is

om die vloerbalk aan die muur te heg. (2)
6.3.2 Verduidelik waarom jy metode A sou verkies. (2)

6.4 Die figure hieronder is verskillende tekeninge van stelle trappe met 'n bordes.
A B

6.4.1 Identifiseer die verskillende tipes bordesse in A en B. (2)
6.4.2 Verduidelik TWEE redes waarom 'n bordes geinstalleer word. (2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 15 DBE/2022
SS/NSS

6.5 Gebruik ANTWOORDBLAD 6.5 en teken, in goeie verhouding, 'n netjiese
isometriese aansig van deel B vir 'n oop/deurlopende dubbeltapvoeg.

NE

FIGUUR 6.5 (6)

6.6 ANTWOORDBLAD 6.6 toon 'n onvolledige deursneeaansig van 'n
houthangvloer met tong-en-groefvloerplanke.

Teken die volledige tekening om die volgende aan te dui:

Die eksterne muur om 'n houthangvloer te akkommodeer

Pleister aan beide kante van die muur

Lugsteen

Mierskerm

Vogweerlaag (VWL)

Fondasie (8)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 16 DBE/2022
SS/NSS
6.7 FIGUUR 6.7 hieronder toon die vooraansig van 'n ingangsdeur met 'n

glaspaneel aan die bokant en 'n verhewe kussingpaneel aan die onderkant.

ua KOSYNKOP

—— _—=s
BORELING
Zo GLASPANEEL
DEURSTYL
AL
!
| LAE MIDDEL/SLOTRELING
I
+
A

VERHEWE KUSSINGPANEEL
<—— KOSYNSTYL

ONDERRELING
FIGUUR 6.7
Gebruik ANTWOORDBLAD 6.7 en teken, in 'n goeie verhouding, 'n vertikale
deursneeaansig op A-A. (9)
[40]
TOTAAL: 200

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking

SS/NSS

DBE/2022

| SENTRUMNOMMER: | [| [ |
| EKSAMENNOMMER: | L [I] |
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAE ANTWOORD PUNTE
Identifiseer die skaal wat
1. onderskeidelik vir die terreinplan en 2
vloerplan gebruik is.
2 Wie is verantwoordelik vir die nagaan 4
. van die bouplan?
3 Watter tipe omheining beveel die 1
. argitek vir die nuwe woning aan?
4 Noem die dorp waar die nuwe woning 1
. opgerig gaan word.
Wat is as hersiening 1 gedoen? 1
6. Identifiseer nommer 1. 1
7 Identifiseer nommer 3 deur die 1
. afkorting te gee.
8. Identifiseer nommer 4. 4
9. Identifiseer nommer 5. 1
10. | Identifiseer nommer 9. 1
11. | Identifiseer nommer 11. 1
12. | Identifiseer nommer 12. 1
13 Identifiseer die nommer wat die 4
‘| grenslyn aandui.
14. | Beskryf die doel van nommer 2. 1
15 Lei die erfnommer van die bestaande 1
‘| woonhuis uit FIGUUR A af.
16 Wat is in Maplestraat weggelaat met 1
‘| verwysing na nommer 6?

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/2022
SS/NSS
17 Watter ontspanningskenmerk is op die 1
*_| terreinplan geplaas?
Teken die noord-simbool om te wys dat
18. |. , 3
die oprit oos front.
Wat is die doel van die noord-simbool
19. ; . 1
op 'n huisplan?
20 Watter kenmerk dui aan dat dit 'n 1
* | dubbelverdieping-gebou is?
21. | Lei DRIE foute van slaapkamer 2 af. 3
22. | Teken die simbool vir 'n wastrog. 2
23. | Teken die simbool vir 'n bad. 2
24. | Teken die simbool vir 'n watermeter. 2
Beskryf TWEE redes waarom die
25. | plaaslike munisipaliteit nie FIGUUR A 2
sal goedkeur nie.
Bereken die lengte van die huis. 6
26. | Gee jou antwoord in m.
Toon ALLE berekeninge.
TOTAAL: | 40

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/2022
SS/NSS

| SENTRUMNOMMER: [|] 7] 7 J T JT)

| EKSAMENNOMMER: ee ee

ANTWOORDBLAD 3.4

MUUR =———+}

ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van tekening 4
TOTAAL: 4

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/2022
SS/NSS

| SENTRUMNOMMER: TT |] | [ J] [ ]

| EKSAMENNOMMER: A

ANTWOORDBLAD 3.5

3.5.1

(3)

3.5.2

(3)

3.5.3

(4)

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking

DBE/2022

SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: | |
| EKSAMENNOMMER: | | [ J | ]
ANTWOORDBLAD 4.5
sS
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van tekening 10
Enige TWEE dele met afmetings 4
TOTAAL: | 14

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

DBE/2022

Siviele Tegnologie: Houtbewerking
SS/NSS
[SENTRUMNOMMER: | | | | |_| |
| EKSAMENNOMMER: LJ [I [ J | ||
ANTWOORDBLAD 4.6
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van tekening 8
TOTAAL: 8

Kopiereg voorbehou

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking

DBE/2022
SS/NSS

| SENTRUMNOMMER: LTT 7 [ ] [ }
| EKSAMENNOMMER: LIT] LLLELLELILLI 1
ANTWOORDBLAD 5.3
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van tekening 4
Enige TWEE byskrifte met afmetings 4

TOTAAL: 8

Kopiereg voorbehou

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/2022
SS/NSS

[SENTRUMNOMMER: | | | | | | | |

| EKSAMENNOMMER: [ [TT J

ANTWOORDBLAD 5.4

YA ry 25 |
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van tekening 9
Enige TWEE byskrifte 2

TOTAL: 11

Kopiereg voorbehou

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking

SS/NSS

| SENTRUMNOMMER: LJ

DBE/2022

| EKSAMENNOMMER: |

ANTWOORDBLAD 6.5
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van tekening 6
TOTAAL: 6

Kopiereg voorbehou

### Page 26

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/2022
SS/NSS

| SENTRUMNOMMER: [ | |] J J TJ

[ EKSAMENNOMMER: | [| | 7 TT 7]

ANTWOORDBLAD 6.6

RIGTING VAN GREIN
TONG-EN-GROEF-
VLOERPLANKE

aa

}=— VLOERLYS
A KWARTRONDELYS
!

~
») —
+— VLOERBALK
L) Zz)
<=—__|_—. DRAER
MUURPLAAT MIERSKERM
PS we
~
BAKSTEEN-
PYLER
NGV
FONDASIE
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van tekening 8
TOTAAL: 8

Kopiereg voorbehou

### Page 27

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/2022
SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: LTT [T 7 [ [ JT )
[EKSAMENNOMMER: | | | | | | [| | | | | [ [|
ANTWOORDBLAD 6.7
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van tekening 9
TOTAAL: 9

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology May June 2022 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-woodworking-eng/6bfe9199-25cf-4c12-8dc6-817a01e3c184) — Civil Technology · QP · 2022 · Eng
- [Civil Technology May June 2022 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-civil-services-afr/a141cdd2-0859-4ede-bb4e-499b3261db3d) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [Civil Technology May June 2022 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-civil-services-eng/97927c67-c7a8-40fb-af20-ad306ca6284c) — Civil Technology · QP · 2022 · Eng
- [Civil Technology May June 2022 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-construction-afr/c4a7cdae-7306-4e0c-a474-e8856468ab9d) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-english/c3b4a7c0-761a-45aa-a578-9b98afc86830) — Civil Technology · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-civil-services-english/c1f2441d-22ba-4ae6-9e56-137cc442080c) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-english/4d9c54ef-f526-46ad-82d4-8dd419eafb50) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-woodworking-english/6e7f4be5-4ffb-4654-b98b-b4cc4dfc4cc7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
