# Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-woodworking-mg-afr/49fe190f-c6d4-42c5-a568-bcaad69eeb5e
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-woodworking-mg-afr/49fe190f-c6d4-42c5-a568-bcaad69eeb5e)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING

                                          2022

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                          PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking               2                                    DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS

1.        Nasieners behoort:
              Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die
               antwoorde van die kandidaat evalueer.
              Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die
               vraag.
              Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet gedurende die vooraf-
               nasiensessie oorweeg word, maar moet streng voldoen aan die antwoorde
               na die finalisering van die nasienriglyne.
              Daar is TWEE benaderinge om vrae te beantwoord; (1) om te beskryf en (2)
               om te verduidelik.
               o     Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses bv. In 4 stappe te
                     verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
               o     Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om bv. Te verduidelik
                     hoe om hoogte van een punt na die volgende oor te dra deur van 'n
                     deurskynende pypwaterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die
                     kandidaat 'n lang verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed
                     georganiseer is soos wat in 'n intellektueel gestruktureerde antwoord
                     verwag kan word nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
                     stelling evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms
                     voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken. Die nasiener
                     behoort sy/haar professionele oordeel te gebruik in hierdie tipe vrae.
              Sien na wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir
               antwoorde wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat
               neergeskryf is nie.
              Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet toegeken
               word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
              Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
               uitgeskryfde antwoord by die meervoudigekeuse-vrae.
              Aanvaar verkeerde spelling in eenwoord-antwoorde behalwe as die spelling
               die betekenis van die woord verander.
2.        Vir berekeninge:

              'n Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die antwoord
               neergeskryf is.
              Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die
               antwoord en EEN punt vir die eenheid toegeken.
              Waar die kandidaat 'n beginselfout gemaak het, bv. opgetel het in plaas van
               om te vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe toegeken nie.
               Indien die antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die
               punt vir die antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking             3                                      DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

              Waar 'n verkeerde antwoord na die volgende stap oorgedra kan word, sal
               die eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord
               korrek oorgedra word, moet die nasiener die waardes weer uitwerk deur
               verkeerde antwoord van die vorige berekening te gebruik. Indien korrek
               gebruik, moet die kandidaat volpunte vir daaropvolgende berekeninge kry.
              Nasieners moet oorweeg wanneer en waar 'n kandidaat antwoorde
               afgerond het sowel as die daaropvolgende effek wat dit het op die finale
               antwoord bekom. Punte vir die berekening moet dus op meriete toegeken
               word.
              Alternatiewe berekeningmetodes moet oorweeg word met die voorbehoud
               dat die korrekte antwoord verkry is.
3.        Wanneer tekeninge nagesien word:

              Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die
               korrekte posisie geteken word om die punt te kan kry.
              'n Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in 'n ander posisie
               sal die punt kry vir die herhaalde foutiewe onderdeel met die voorbehoud
               dat die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie
               onderdeel (positiewe nasien).
              Punte kan slegs toegeken word vir 'n byskrif indien die byskrif die regte
               onderdeel korrek aandui.
              Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
          Wanneer 'n kandidaat die verkeerde tekening geteken het, bv.:

              'n Horisontale snitaansig in plaas van 'n vertikale snitaansig, sal geen punte
               toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die
               verwagte uitkoms behaal het nie.
              Geen punte sal vir 'n ortografiese aansig in plaas van 'n deursneeaansig
               toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie op die verwagte uitkoms
               gereageer het nie.
              Geen punte sal vir 'n ortografiese aansig in plaas van 'n isometriese
               tekening toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie op die verwagte
               uitkoms gereageer het nie.
              Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs punte kry
               vir wat gevra is maar punte sal nie toeken word vir die korrektheid van die
               tekening nie, bv. indien 'n hoofstyldakkap in die vraag gevra is en die
               kandidaat teken die SA-Howe-dakkap.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking               4                                 DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: WBGV, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
         (GENERIES)
1.1       1.1.1       Termoplastiek/Termoplastiekpoeierbestryking                              (1)
          1.1.2       Elektroplatering                                                         (1)
          1.1.3       Nabehandeling                                                            (1)
          1.1.4       Verf/Vernis                                                              (1)
          1.1.5       Galvanisering                                                            (1)
1.2       1.2.1       Glyvrye materiaal moet aangebring word om:
                       Te voorkom dat lere beweeg wanneer werkers daarop werk 
                       Stabiliteit van die leer te verseker wanneer dit in gebruik is
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                        (1)
          1.2.2       Houtlere is beter:
                       Om elektriese skok te verhoed 
                       Omdat dit 'n swak geleier van elektrisiteit is
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                        (1)
          1.2.3       Aluminiumleer is:
                       Ligter 
                       Meer duursaam
                       Makliker om te hanteer
                       Maklik om skoon te maak
                       Sterker
                       Geskik om hoër hoogtes te bereik
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                        (1)
          1.2.4       Houtlere kan behandel word met:
                       Lynolie/Roulynolie/Olie 
                       Helder vernis/Vernis 
                       Houtverduursamingsmiddel/Houtpreserveermiddel/
                         Preserveermiddel
                      ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                       (2)

1.3       Die steierplatform moet:
           Skermrelings hê 
           Skopplaat/plate hê 
           Genoegsame spasie tussen die struktuur en die platform het vir die
              werker om te sit en werk
           Vry wees van enige obstruksie/afval/spykers wat uitsteek/toerusting, wat
              ongelukke kan veroorsaak
           Glyvas wees
           Nie met onnodige toerusting gevul word nie/Moet nie oorlaai word nie.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking              5                                   DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

1.4       'n Veiligheidsnet kan opgerig word:
           Bokant 'n ingang 
           By gange 
           By areas waar mense werk terwyl werk bokant hulle uitgevoer word
           Om beserings te verhoed wat as gevolg van vallende voorwerpe
              veroorsaak word
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                                    (2)

1.5       1.5.1       Rawlbout/Uitdybout/Ankerbout                                              (1)

          1.5.2           Boor gat 
                          Verwyder puin/Maak gat skoon 
                          Verwyder die bout en wasser/Steek ankerstut in gat                   (3)

1.6       Bukswaterpas bepaal:
           Vlakke en hoogtes 
           Verskille tussen vlakke en vertikale hoogtes
           Vlakke en hellings
           Afstand
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                                     (1)

          Beskerm die bukswaterpas deur:
           Die teleskoop in sy houer te plaas direk na gebruik 
           Teleskoop nie teen voorwerpe te stamp nie
           Teleskoop nie te laat val nie
           Kollimasietoets gereeld uit te voer om akkuraatheid te verseker
           Dit droog te hou
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE                                                     (1)
                                                                                                 [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking             6                                      DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

ANTWOORDBLAD 2

NR.                        VRAE                               ANTWOORDE                  PUNTE

       Identifiseer die skaal wat gebruik was      1:500 
  1                                                                                           2
       vir die terreinplan en vloerplan            1:100 
       onderskeidelik.

       Wie is verantwoordelik vir die nagaan
  2                                                C. Lee                                    1
       van die bouplan?

       Watter tipe omheining word deur die
  3                                                Voorafgegotebeton-omheining               1
       argitek aanbeveel vir die nuwe woning?

       Noem die dorp waar die nuwe woning
  4                                                Jeffreysbaai                              1
       opgerig gaan word.

  5    Wat is as hersiening 1 gedoen?              Venster in kamer A                        1

  6    Identifiseer nommer 1.                      Munisipale rioollyn/Rioollyn              1

       Identifiseer nommer 3 deur die afkorting
  7                                             MG                                           1
       te gee.

  8    Identifiseer nommer 4.                      Nuwe woonhuis                             1

  9    Identifiseer nommer 5.                      Aarde                                     1

 10    Identifiseer nommer 9.                      Verdeelbord/Distribusiebord/DB            1

                                                   Eenrigtingskakelaar-dubbelpool/
 11    Identifiseer nommer 11.                                                                1
                                                   Eenwegskakelaar-dubbelpool 
                                                   Opwasbak-enkel/Enkelbak-
 12    Identifiseer nommer 12.                                                                1
                                                   opwasbak/Opwasbak 
       Identifiseer die nommer wat die
 13                                                8                                         1
       grenslyn aantoon.
                                                   Vir voetgangers/Area/Oppervlak
 14    Beskryf die doel van nommer 2.                                                         1
                                                   aangewys vir loop 
       Lei die erfnommer van die bestaande
 15                                                Erf 73                                    1
       woonhuis van FIGUUR A af.
       Wat is weggelaat in Maplestraat met         Munisipale aansluiting/Munisipale
 16                                                                                           1
       verwysing na nommer 6?                      mangat 

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking             7                                       DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

       Watter ontspanningskenmerk is op die
 17                                                Swembad                                   1
       terreinplan geplaas?

       Teken die noord-simbool om te wys dat                   
 18                                                             OF                           3
       die oprit oos front.
                                                   Rigting 
       Wat is die doel van die noord-simbool       Om rigting/elevasie/aansig aan te
 19                                                                                           1
       op 'n huisplan?                             dui 
       Watter kenmerk dui aan dat dit 'n
 20                                                Trap/Trappe                               1
       dubbelverdieping-gebou is?
                                                   Afmeting verkeerd aangedui as
                                                   110 mm vir 'n buitemuur 
                                                   Geen elektriese verbinding vanaf
 21    Lei DRIE foute van slaapkamer 2 af.         lig skakelaar na ligtoebehore              3
                                                   nie 
                                                   Geen bedrading 
                                                   Venstersimbool verkeerd

 22    Teken die simbool vir 'n wastrog.                                                    2
                                                                          

 23    Teken die simbool vir 'n bad.                                          
                                                                                              2

 24    Teken die simbool vir 'n watermeter.                                                   2
                                                                        
                                                      Ontbrekende afmetings/
                                                       Afmetings 
                                                    Geen vlakke/hoogtes/bodem
       Beskryf TWEE redes waarom die                   vlak/hoekhoogtes getoon 
 25    plaaslike munisipaliteit nie FIGUUR A        Onmoontlik om nuwe                       2
       sal goedkeur nie.                               woonhuis te posisioneer
                                                    Geen noord simbool
                                                    Onvoltooide riooluitleg
                                                    Geen kontoerlyne getoon
                                                                          
       Bereken die lengte van die huis.            4 000 + 5 000 + 4 000 + 4 000
       Gee jou antwoord in m.                                                               6
 26
       Toon alle berekeninge.                      + 220 +220 + 110 + 110 +110
                                                   = 17 770 
                                                   = 17,77  m
                                                                            TOTAAL:          40

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                 8                                    DBE/2022
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: KASTE, SWAAIRAME, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
3.1       3.1.1       Vensterbank                                                                   (1)
          3.1.2       Tussenstyl                                                                    (1)
          3.1.3       Kosynstyl                                                                     (1)
          3.1.4       Kalfreling/Kalfsreling                                                        (1)
          3.1.5       Ruitbalkie/Ruitroei/Roei                                                      (1)
3.2
                                    

                                             

                                           

                            ASSESERINGSKRITERIA                          PUNT
                            Korrektheid van tekening:
                            Boreling                                      1
                            Sponning                                      1
                            Arsering                                      1
                                                           TOTAAL:        3                          (3)
3.3       3.3.1       A – Voorreling/Voorste boreling/Boreling 
                      B – Tussensy 
                      C – Voetstuk/Skopbord                                                         (3)

          3.3.2        Om klere aan te hang.                                                        (1)
          3.3.3                                  
                                                                 

                                                                    

                             ASSESERINGSKRITERIA                         PUNT
                             Korrektheid van tekening:
                             Rugstuk                                       1
                             Sye                                           2
                             Arsering                                      1
                                                            TOTAAL:        4
                                                                                                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                 9                                   DBE/2022
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

3.4
                                                         MUURPANEEL/PANEEL 

                                    
                                                         HORISONTALE RUHEGSTUKKE
                                                         ARSERING 

         MUUR                       

                  ASSESERINGSKRITERIA                        PUNT
                  Korrektheid van tekening:
                  Muurpaneel/Paneel                              1
                  Horisontale ruhegstukke                        2
                  Arsering                                       1
                                                TOTAAL:          4                                  (4)

3.5
             A        B             C                           D
3.5.1
                                            Totale lengte daksparre
           8/       5,6    44,8 m                                                                (3)

3.5.2                                       Totale lengte kaplatte
           4/       9,6    38,4 m                                                                (3)

3.5.3                                       Totale area dakonderlegsel
           1/       9,0 
                     5,0    45,0 m²                                                               (4)

                                                                                                    [30]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            10                            DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIAAL
         (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1       J                                                                 (1)

          4.1.2       A                                                                 (1)

          4.1.3       H                                                                 (1)

          4.1.4       K                                                                 (1)

          4.1.5       G                                                                 (1)

          4.1.6       B                                                                 (1)

          4.1.7       C                                                                 (1)

          4.1.8       E                                                                 (1)

4.2           Meganiese gradering  – masjiene word gebruik om die sterkte en
               stewigheid van hout te toets. 
              Visuele gradering – Visuele inspeksie om defekte in hout te
               identifiseer.                                                            (4)

4.3       Preserveermiddels:
           Vernis 
           Skuurseȅlaar/Houtgrondlaag verf
           Lakvernis
           Lynolie
           Was
           Verf
           Kreosoot
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking              11                             DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

4.4       A – Kieldakspar/Kiel 
          B – Wolfent/Wolfentdak/Skilddak 
          C – Hoekspar/Hoeksparent 
          D – Gewelent/Muur 
          E – Nok                                                                          (5)

4.5
                                                                                           
                                                                             KAPLAT 76 x 50 mm
                         DAKSPAR/KAPBEEN 114 X 38 mm               
  DAKBEDEKKING
                                                                             PLEISTERVULSEL
                                                      
                                                     
                                                                                  BALKVULLING
      VOETKAPLAT
                                                                           BINDBALK 114 x 38 mm

                                                              
                                                                           PLAFONLAT 38 x 38 mm
  GEUT                                                                     PLAFONBORD
               
                         
                                                                                  MUURPLAAT 
                                                                                 114 x 38 mm 
GEUTPYP/                         FASSIEPLANK
AFVOERPYP                        228 x 28 mm

                     

           ASSESERINGSKRITERIA                PUNT
           Korrektheid van tekening:
           Fassieplank                          1
           Voetkaplat                           1
           Enige ander kaplat                   1
           Dakbedekking                         1
           Balkvulling                          2
           Pleistervulling                      1
           Geut                                 1
           Geutpyp/Afvoerpyp                    2
           Enige TWEE byskrifte met afmetings   4
                                     TOTAAL:   14                                           (14)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            12                               DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

4.6
                                                                             BINDBALK
                                                 

                                                              
                                                                             LATWERK
                                                  
                                                                  
                                                             
                     DEKSTROOK           VALDEUR             PLAFONBORD

          NOTA: ‘N METAAL T-STROOK SAL OOK AANVAAR WORD

           ASSESERINGSKRITERIA                       PUNT
           Korrektheid van tekening:
           Bindbalk                                   1
           Latwerk                                    2
           Plafonbord                                 2
           Valdeur                                    1
           Dekstroke/Metaal T-Strook                  2                                     (8)
                                       TOTAAL:        8
                                                                                            [40]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            13                                   DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: FORMELE,   BEKISTING,   SKORING                      EN     GRAFIKA        AS
         KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

5.1       5.1.1       Dubbellugskoor                                                           (1)

          5.1.2       A – Muurplaat                                                            (1)

                      B – Steekbalk                                                            (1)

                      C – Klem                                                                 (1)

5.2       5.2.1       A – Digte/Toe formeellatwerk                                             (1)

                      B – Oop formeellatwerk                                                   (1)

          5.2.2         Die ribbes is twee gedeeltes wat nie die gewig van die formeel
                         sal dra nie. 
                       Die wydte van die latte by A is te wyd. 
                       Die spasiëring van die latte by B is onreëlmatig.
                       Die dikte van die latte by B is nie dieselfde nie.
                      ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                 (2)

          5.2.3         Die ribbe moet ŉ soliede stuk hout wees. 
                        Die latte moet nie te wyd wees nie/Die wydte van die latte
                         moet nie 50 mm oorskry nie. 
                       Maak seker dat die openinge tussen die latte min of meer
                         dieselfde afstand vanaf mekaar gespasieer is.
                       Verseker dat die dikte van die latte dieselfde is.
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                (2)

          5.2.4        Bekistingsbord/Bekistinglaaghout 
                       Laaghout
                       Hardebord
                       Blokbord
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                14                                DBE/2022
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

5.3

                                                                 
  DAKSPAR/KAPBEEN 
  114 X 38 mm                           

                                                                               MUUR 
                                                                               220 mm 
           MUURPLAAT
           114 X 38 mm
                                                                      
                                    

                         ASSESSERINGSKRITERIA                        PUNT
                         Korrektheid van tekening:
                         Mure                                         2
                         Muurplaat                                    1
                         Dakspar/Kapbeen                              1
                         Enige TWEE byskrifte met afmetings           4
                                                      TOTAAL:         8                          (8)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                    15                                  DBE/2022
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

5.4

                                              
                                                                          SPALKPLAAT 

                                                        
                                                                          SPANSTUK/STUT 
                                              

                                            
                                                                          STUT

                                             

                                                  
                                                                         WIGPAAR
                                    
                                                                          VOETBALK

                     ASSESSERINGSKRITERIA                       PUNT
                     Korrektheid van tekening:
                     Spalkplaat                                      1
                     Spanstukke/Stutte                               2
                     Verbinding van spanstukke
                                                                     2
                     aan die stut
                     Stut                                            1
                     Wigpaar                                         2
                     Voetbalk                                        1
                     Enige TWEE byskrifte                            2
                                         TOTAAL:                     11                               (11)
                                                                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking              16                                    DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
         (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1       B                                                                           (1)

          6.1.2       A                                                                           (1)

          6.1.3       D                                                                           (1)

          6.1.4       C                                                                           (1)

          6.1.5       D                                                                           (1)

6.2       6.2.1       Oplêslot                                                                    (1)

          6.2.2       Ingelate kasslot                                                            (1)

          6.2.3       Nagslot                                                                     (1)

          6.2.4       Insteekslot                                                                 (1)

6.3       6.3.1       A – Vloerbalk aan die muur met kaphanger vasgebout.                         (1)

                      B – Vloerbalk in muur ingebou.                                              (1)

          6.3.2       Rede vir keuse van metode A:
                        Kaphangers is ideaal om vloerbalk aan bestaande muur te heg
                         
                        Kaphangers verkort die lengte van die vloerbalk 
                        Nie nodig om die ente/kopskante te preserveer om verwering
                         te voorkom nie
                      ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                    (2)

6.4       6.4.1       A – Halwebordes 
                      B – Kwartbordes                                                             (2)

          6.4.2       Redes vir die installering van ‘n bordes:
                        Verseker dat die gebruiker kan rus tydens op klim van trap 
                        Waar trappe van rigting verander 
                        Word benodig indien die styging tussen vlakke te styl is
                        Indien daar meer as sestien optredes in ŉ reguit stel trappe is
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE
                                                                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                17                                DBE/2022
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

          6.5

                                                      

                                                          
                                    
                            

                                    
                            

                                               ASSESSERINGSKRITERIA              PUNT
                                               Korrektheid van tekening:
                                               Dubbelpen/tap                        4
                                               Reling                               2
                                                                       TOTAAL:      6            (6)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
 Siviele Tegnologie: Houtbewerking                 18                                       DBE/2022
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

 6.6
                                                           RIGTING VAN GREIN
                                                                   TONG–EN-GROEF-
                                                                    VLOERPLANKE
                                         VLOERLYS
       MUUR                              KWARTRONDLYS

                     
 PLEISTER                    
                                                                                                 VLOERBALK
                      
LUGSTEEN
                                                                                                 DRAER

                                                                                                MIERSKERM
MIERSKERM                                MUURPLAAT
                                                                                                VWL

         VWL
                                                                                                 BAKSTEEN-
                                                                                                PYLER
       NGV
                                                                                                 NGV
          
                                         

                                                      FONDASIE

                   ASSESSERINGSKRITERIA                                             PUNT
                   Korrektheid van tekening:
                   Muur (bobou)                                                      1
                   Pleister                                                          2
                   Lugsteen                                                          1
                   Mierskerm                                                         1
                   VWL                                                               1
                   Muur (onderbou)                                                   1
                   Fondasie                                                          1
                                                                       TOTAAL:       8
                                                                                                          (9)

 Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from
Siviele Tegnologie: Houtbewerking19
                                     hlayiso.com                               DBE/2022
                                    SS/NSS-Nasienriglyne

6.7

                                               GLASPANEEL
                            
                    
                                               HOUTSTROOK
                    

                                               WANG/KOSYNSTYL

                                                 AFKANTING

                                               SLOTRELING
                        

                        
                                               GROEF/OPENING VIR UITSETTING
                            
                                               STYL VAN DEUR

                       
                                               VERHEWE KUSSINGPANEEL

                                         ASSESSERINGSKRITERIA                 PUNT
                                         Korrektheid van tekening:
                                         Slotreling met groef en sponning      3
                                         Glaspaneel                            1
                                         Houtstrook                            1
                                         Verhewe kussingpaneel                 1
                                         Groef/Opening vir uitsetting          1
                                         Wang                                  1
                                         Styl van deur                         1          (9)
                                                                  TOTAAL:      9
                                                                                          [40]

                                                                            TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology May June 2022 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-woodworking-eng/6bfe9199-25cf-4c12-8dc6-817a01e3c184) — Civil Technology · QP · 2022 · Eng
- [Civil Technology May June 2022 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-civil-services-afr/a141cdd2-0859-4ede-bb4e-499b3261db3d) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [Civil Technology May June 2022 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-woodworking-afr/b7830db2-93f0-405b-b704-e06c38ed8339) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [Civil Technology May June 2022 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-civil-services-eng/97927c67-c7a8-40fb-af20-ad306ca6284c) — Civil Technology · QP · 2022 · Eng
- [Civil Technology May June 2022 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2022-construction-afr/c4a7cdae-7306-4e0c-a474-e8856468ab9d) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-civil-services-afrikaans/e517a483-4536-458b-945a-1e2a6820fc1b) — Civil Technology · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
