# Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC June Exam 2025 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Vertroulik

=e basic education

[WE

é y Department:
A Lv) Basic Education
Sa REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

|
SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE
MEI/JUNIE 2025 |

d

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 6 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Siviele Tegnologie: Konstruksie 2 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS Vertroulik

BENODIGDHEDE:

1. Tekeninstrumente

2. ‘n Nieprogrammeerbare sakrekenaar

3. ANTWOORDEBOEK

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2 Beantwoord AL die vrae.

3. Lees AL die vrae noukeurig deur.

4 aie elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei

5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.

6. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

7. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

8. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

9. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

11. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

43. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

44. Beantwoord VRAAG 2, 3.9, 4.7, 5.5, 5.6 en 6.5 op die aangehegte
ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.

15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het

jy dit nie gebruik nie.

16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.

17. Google Images is as die bron van alle foto’s en prentjies gebruik.

18. Skryf netjies en leesbaar. ..

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Siviele Tegnologie: Konstruksie 3 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS Vertroulik

VRAAG 1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

1.1 Kies die korrekte antwoord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf
slegs die woord(e) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.11 Hout.

1.1.1 Materiale word gepreserveer deur (finering/nabehandeling/poeier-
bedekking) om hulle volhoubaar te maak. (1)

1.1.2 Hierdie preserveringsmetode, (elektroplatering/uitgloeiing/verf), sal
nie metaal teen roes beskerm nie. (1)

1.1.3 (Elektrolise/Galvanisering/Verf) is beskikbaar in 'n olie- of
waterbasis. (1)

1.1.4 Steierraamwerke moet onder normale omstandighede
(weekliks/elke tweede week/daagliks) geinspekteer word. (1)

1.1.5 Wanneer daar op steierwerk gewerk word, (mag skerp hoeke oop

gelos word/moenie van een viak na 'n volgende viak op die steier
spring nie/gooi materiale van die steier af). (1)

1.1.6 ‘n Werkgewer moet verseker dat die kraanbalke/rame van
hangsteiers van (staal/koper/lood) gebou word. (1)
1.1.7 Boksteiers mag nie uit meer as (2/3/4) lae bestaan nie. (1)

1.1.8 Elke werkgewer wat enige gevaarlike chemiese stowwe by die

werk gebruik, moet 'n (mediese fonds/materiaalveiligheids-
datablad/goedkeuringsbrief) besit. (1)

1.1.9 'n Leer moet nooit meer as (een kwart/twee derdes/een derde) van
die verlengingslengte verleng word nie. (1)

1.1.10 Die hoogte wat vir die hekke van die bouerhysers aanbeveel word,
is ten minste (1 980 mm/1 250 mm/1 550 mm). (1)

1.2 Die moere hieronder word gebruik om boute vas te draai.
2.1 Watter boaansig verteenwoordig 'n moer met 'n ingeboude waster?

0 © 0

Kopiereg voorbehou , Blaai om asseblief

(1)

### Page 4

Siviele Tegnologie: Konstruksie 4 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS Vertroulik

1.2.2 Wat is die doel van die vierkantige deel van die hegstuk wat deur A
aangedui word?

A

=i

1.2.3 Herrangskik die prente hieronder in die korrekte volgorde:

—

1.2.4 Die spesifikasie vir 'n Rawlbout is R-RBL-M08/25. Wat stel die
getal 25 voor?

41.3 Verduidelik TWEE voordele van galvanisering.

1.4 Noem EEN natuurlike element waarteen 'n multidetektor beskerm moet word.

1.5 Beskryf hoekom jy 'n laserwaterpas sal gebruik om 'n rak teen 'n muur te
installeer.

1.6 Noem TWEE toebehore wat saam met die teleskoop van die bukswaterpas

gebruik moet word om 'n akkurate lesing te neem.

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan
voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.

(1)

(1)

(1)
(2)
(1)

(1)

(2)
[20]

Kopiereg voorbehou Bilaai om asseblief

### Page 5

Siviele Tegnologie: Konstruksie

5
SS/NSS Vertroulik

DBE/Mei/Junie 2025

7

PROTEASTRAAT

NUWE

WOONHUIS

ERF 13

JACARANDASTRAAT

28 000

ERF 19
FIGUUR A

NOTAS:

Kontrakteurs moet alle afmetings
en viakke op die terrein verifieer
voordat daar met werk begin word.

Argitekte moet dadelik van enige
afwykings in kennis geste! word.

Slaapkamerligte: 2 x 6 W (LED)

Omheining: Voorafvervaardigde
omheining

Sypaadjie langsaan nommer 4 =
1500 mm

Argitek se handtekening

Kliént se handtekening ...

a

220

V1 il

4000
vi

es
pale

UY)

y.

110 |,

V2

17 080
4000 _—, 2200
110 |

vi

rl =
KOMBUIS

10 420

i'm
Ai

220

2X40W

6 000
V1

MOTORHUIS

Ht

220

——

24

ONO)

8
c=}
4

6 000

220

220
6 000 |

ft

FIGUUR B

TEKEN VAN
BADKAMER-
TOEBEHORE

DATUM:

HERSIENING
1 16/02/2025

GEDRUK DEUR:
DOCK PRINTERS

DATUM GEDRUK:
18/04/2025

TEKENINGTITEL:
TERREINPLAN EN VLOERPLAN

PROJEK:
VOORGESTELDE WOONHUIS VAN
ME. TOMEY
OP ERE 15, PALMSTRAAT, PHOENIX

PROJEK NR.: TEKENING NR.:
GR 288-229 668P8

DATUM: GETEKEN:
08/04/2025 P COX

NAGEGAAN:
D FOX

TERREINPLAN SKAAL: 1 : 500

VLOERPLAN SKAAL 1: 100

VERWYSINGSKODE
QP 8 —- 2025

VENSTERSKEDULE

[40]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Siviele Tegnologie: Konstruksie 6 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS Vertroulik

VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

3.1 Verbindingsmetodes vorm 'n integrale deel van konstruksie.
3.1.1 Noem TWEE dakkomponente wat aan mure en steenwerk
bo-op die bobou verbind kan word. (2)
3.1.2 Gee 'n rede hoekom 'n basisplaat aan beton geanker word. (1)
3.2 Deur middel van netjiese, vertikale deursneesketse, onderskei tussen 'n /at en
'n voetlat. Drukskryf die titel en afmetings onder elke tekening. (4)
3.3 Wat is die voorgestelde minimum kopruimte-afmeting, vanaf die steeklyn tot
by die plafon, van 'n stel trappe? (1)
3.4 Verduidelik die doel van die skortbalk soos dit by 'n trap gebruik word. (1)
3.5 Gee die voorgestelde verwyderingstyd vir die kante van die trap. (1)
3.6 Wat word die kombinasie van 'n enkele aantree en 'n optree genoem? (1)
3.7 Noem die voorgestelde afmetings (skedule) vir 'n aantree en optree vir 'n
publieke gebou. (2)
3.8 Noem TWEE tipes balustradepatrone. (2)

3.9 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.9 en teken volgens skaal 1:20 net die
linkerhelfte van 'n SA(Howe)-dakkap. Drukskryf die afmetings van enige
TWEE dele.

Gebruik die volgende spesifikasies:

e Die totale interne span is 6 000 mm.

e Die oorhang is 300 mm.

e Die helling van die dak is 30°.

e Die dakkap word van 114 x 38 mm hout gemaak.

WENK: Gebruik die breeklyn op die ANTWOORDBLAD as verwysing. (15)

[30]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Siviele Tegnologie: Konstruksie 7 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS Vertroulik

VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
MATERIALE (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

41 Gee EEN woord/term vir ELK van die volgende beskrywings deur 'n
woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die
vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv.
4.1.6 Basiese seélaar.

dreineringstelsels; Perspex; glas; lig; glad; warmwaterpype;
rekbare gietyster; hoogs giftig; grof; geelkoper; hardebord; grys gietyster

4.4.1 Baie hard, maar breek maklik en is bros (1)

4.1.2 Lood het 'n lae smeltpunt asook hierdie unieke eienskap (1)

4.1.3 Allooi van koper en sink, waarin koper die hoofbestanddeel is (1)

4.1.4 'n Alternatiewe materiaal in plaas van glas gebruik (1)

4.1.5 PVC word vir hierdie doel in huishoudelike pype gebruik (1)
4.2 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.

Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(4.2.1 tot 4.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.2.6 D.

4.2.1 Stutpale kan ... vanaf die sloot geinstalleer word.

A 1,2 meter

B 800mm

Cc 1meter

D 400mm (1)

4.2.2 Werkers wat in uitgrawings werk, moet ... en beskermende klere
dra.

A veiligheidskoene

B_ oorpakke

C_harde hoede

D_ Aldie bogenoemde (1)

4.2.3 Voorkomingsmaatreéls wat in die aand getref moet word om
uitgrawings veilig te hou:

Skoonmaak van die terrein

Bekisting moet verwyder word

Omhein die area

Terugvulling moet gedoen word (1)

voODy

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Siviele Tegnologie: Konstruksie 8 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS Vertroulik

4.2.4 Na die terreininspeksie is een van die hoofdoelwitte wanneer 'n
terrein voorberei word om ...

A 'nsloot te grawe.

B_s'nbasislyn te bepaal.

C__bekisting op te rig.

D_ met uitgrawings te begin. (1)

4.2.5 Verspanning hou kante ferm terwyl ... plaasvind.

A _ terugvulling

B_ uitgrawing
C_inspeksie .
D_ opleiding (1)

4.3 FIGUUR 4.3 hieronder toon 'n konstruksiemasjien wat op 'n bouterrein
gebruik word.

FIGUUR 4.3
4.3.1 Identifiseer hierdie konstruksiemasjien. (1)
4.3.2 Verduidelik hoe hierdie masjien versorg moet word nadat dit
skoongemaak en alle los grond en vuiligheid verwyder is. (2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Siviele Tegnologie: Konstruksie 9 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS Vertroulik

44 FIGUUR 4.4 hieronder toon die apparaat wat gebruik word om beton op
'n konstruksieterrein te toets.

FIGUUR 4.4
441 Watter toets word op beton uitgevoer wanneer hierdie apparaat
gebruik word? (1)
4.4.2 Beskryf die doel van hierdie toets. (3)
44.3 Noem die DRIE uitkomste van hierdie toets. (3)
45 Noem TWEE eienskappe van staalbekisting wat vir bekisting gebruik word. (2)
4.6 Wat sal jy gebruik om bekisting gelyk te maak? (2)

4.7 ANTWOORDBLAD 4.7 toon die onversteurde grond van 'n uitgrawing van 'n
viak sloot.

Gebruik ANTWOORDBLAD 4.7 en teken, in goeie verhouding, 'n vertikale
deursneeaansig van die bekisting vir die sloot wat uitgegrawe is. Drukskryf
enige TWEE byskrifte. (12)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Siviele Tegnologie: Konstruksie 10

SS/NSS Vertroulik

DBE/Mei/Junie 2025

48 FIGUUR 4.8 hieronder toon bekisting wat op 'n bouterrein gebruik word.

BEKISTINGS-

fo

ANP
SYE VAN }

BORD

HEGPLATE

VERSPANNING/STUTTE

4.8.1

4.8.2

Kopiereg voorbehou

FIGUUR 4.8
Noem die tipe bekisting.

Identifiseer A, B en C.

(1)

(3)
[40]

Blaai om asseblief

### Page 11

Siviele Tegnologie: Konstruksie 11 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS Vertroulik

VRAAG 5: PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK EN GRAFIKA AS
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

5.1 Beskryf die term saksmeringsafwerking wanneer dit op 'n gepleisterde muur
aangewend word. (2)
5.2 Verduidelik die proses om 'n gepleisterde muur af te werk nadat die pleister
met 'n reihout gelyk gemaak is. (2)
5.3 Verduidelik die proses wat jy sal volg om voor te berei vir storting van 'n
verbinde vlaklaag op die droé oppervlak van 'n betonvloer. (4)
5.4 FIGUUR 5.4 toon 'n deursneeaansig van 'n spoumuur.

TILT

FIGUUR 5.4
5.4.1 Verduidelik hoekom muurbinte in die spoumure gebruik word. (1)
5.4.2 Beskryf waar jy die VWL in 'n spoumuur sal invoeg. (2)
5.4.3 Teken 'n skets van 'n skoenlappermuurbint. (2)

5.5 ANTWOORDBLAD 5.5 toon 'n onvoltooide tekening van die konstruksie van
plaveiblokke in 'n viegpatroon met 'n vry rand.

Voltooi die tekening en drukskryf enige DRIE byskrifte. Toon die simbool vir
beton. (9)

5.6 ANTWOORDBLAD 5.6 toon ‘n horisontale deursneeaansig van 'n
220 mm-muur.

Teken die horisontale deursneeaansig van 'n houtdeurraam wat in die muur

ingebou is. Benoem enige EEN deel. (8)
[30]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Siviele Tegnologie: Konstruksie

VRAAG 6: WAPENING

12

DBE/Mei/Junie 2025

SS/NSS Vertroulik

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

6.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A-H) langs die vraagnommers (6.1.1 tot 6.1.5) in die

IN BETON,
HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

FONDASIES,

ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 J.

BETONVLOERE EN

KOLOM A

KOLOM B

6.1.1
6.1.2
6.1.3
6.1.4

6.1.5

Spasiéring van ribbe
Holkernblokke
Entpunte van ribbe
Stutte

Dramure

A

mo oO DW

kan vir elektriese, loodgieter- en
sekuriteitsdienste asook
kommunikasie gebruik word

is ongeveer 650 mm van mekaar af
moet ten minste 220 mm wyd wees

moet ten minste 110 mm wyd wees

is afhanklik van die wydte van die
holkernblok

kan verwyder word nadat die beton
17 MPa bereik het

moet ten minste 90 mm rus op die
mure wat loodreg met die ribbe is

kan verwyder word nadat die beton
4 MPa bereik het

Kopiereg voorbehou

(5x 1)

(5)

Blaai om asseblief

### Page 13

Siviele Tegnologie: Konstruksie 13 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS Vertroulik

6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon 'n gedrewe in situ-heipaal wat geinstalleer word.

L
Ly

1 A
Ly
I

a B
Ly

REE | | EKEKEKK c
!
}

om = sI=I= =,
a es
iw}

—_

E
US
FIGUUR 6.2

6.2.1 Identifiseer dele A, B, C, Den E. . (5)
6.2.2 Teken 'n netjiese skets van deel E nadat die proses voltooi is.

Toon die simbool vir beton. (3)
6.2.3 Verduidelik die funksie van D in die proses. (1)
6.2.4 Beskryf wat met deel B gebeur nadat die proses voltooi is. (1)
6.2.5 Verduidelik onder watter omstandighede hierdie tipe heipaal

gebruik kan word. (1)
6.2.6 Noem EEN ander tipe heipaal wat in plaas van die een in

FIGUUR 6.2 gebruik kan word. (1)
6.2.7 Noem EEN voordeel van die gebruik van deel B. (1)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 14

Siviele Tegnologie: Konstruksie 14 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS Vertroulik

6.3 FIGUUR 6.3 hieronder toon 'n tipe vloerkonstruksie.

FIGUUR 6.3
6.3.1 Identifiseer A. (1)
6.3.2 Wat is die doel van A? (1)
6.4 Deur middel van TWEE sketse, onderskei tussen 'n drukkrag en 'n skuifkrag.
Drukskryf die korrekte titel onder ELKE tekening. (4)
6.5 FIGUUR 6.5 hieronder toon die vioerplan van 'n groot stoorkamer.
iO
iN
iN
>» co
I
15 400
FIGUUR 6.5

Gebruik die volgende spesifikasies:

e Die viaklaag is 30 mm dik.
e Die wydte van die eksterne mure is 220 mm.

Gebruik die afmetingspapier op ANTWOORDBLAD 6.5 en bereken die
volgende. Rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af.

6.5.1 Volume van viaklaag vir die gebou (9)
6.5.2 Opperviakte van teéls benodig, 5% van die opperviakte vir
breekskade ingesluit. (6)
LETWEL: 'n Punt sal gegee word vir die korrekte gebruik van die
afmetingspapier. (1)
[40]

TOTAAL: 200

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Siviele Tegnologie: Konstruksie

SS/NSS Vertroulik

DBE/Mei/Junie 2025

| SENTRUMNOMMER: LT Ty J |
| EKSAMENNOMMER: [TT | LT J | [ J
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAAG ANTWOORD PUNTE
1 Wat is die afmeting van die woning 1
. wat aan Jacarandastraat front?
2. Identifiseer nommer 1. 1
3. Identifiseer nommer 2. 1
4. Identifiseer nommer 3. 1
5 Identifiseer die nommer wat die 1
. grenslyn aandui.
Noem die kleur wat gebruik moet word
6. om die nuwe woning op die terreinplan 1
aan te dui.
7 Wat is by nommer 6 weggelaat as die 1
. NGV 300 mm laer as die VVV is?
Watter tipe omheining word vir die
8. grensmuur van plot nommer 15 1
gebruik?
9 Noem TWEE materiale wat vir 2
. nommer 7 gebruik kan word.
10. | Watis verkeerd met nommer 8? 1
1 Noem DRIE elektriese installasies 3
* | wat in die huis weggelaat is.
12 Watter erf is aan die oostekant van die 1
"| nuwe woning?

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS Vertroulik

13 Identifiseer die aansig sonder
“| vensters.
14 Hoeveel steekoé word op die
| terreinplan aangedui?
15 Hoeveel buitedeure is daar op die plan
"| vir die huis?
16 Watter straat is aan die westekant van
* | die nuwe woning?
17 Hoeveel 1 200 mm x 800 mm vensters
‘| is daar in die gebou?
Op watter datum is hersiening 1
18.
voltooi?
Teken die simbool vir '‘n muur-
19. ‘ 2
gemonteerde urinaal.
20 Teken die simbool vir 'n dubbelpool- 3
* | eenrigtingskakelaar.
21. | Teken die simboo! vir 'n trap.
Lei van die nota-kolom af watter tipe
22. | gloeilampe in die slaapkamer gebruik
sal word.
23 In watter dorp sal die nuwe woning
* | opgerig word?

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Siviele Tegnologie: Konstruksie

SS/NSS Vertroulik

DBE/Mei/Junie 2025

24.

Bereken die totale lengte van die
omheining wat benodig sal word om
erfnommer 15 te omhein.

Gee jou antwoord in meter en toon
ALLE berekeninge.

25.

Die interne opperviakte van die
oopplankombuis is 72,94 m?.
Bereken die lengte van nommer 5.
Gee jou antwoord in mm.

TOTAAL:

40

Kopiereg voorbehou

### Page 18

st | swvLoL
(4 8
z Z
L 9
Zz Ss
(4 v
z €
z Zz
(4 L
INNd 4S
AVVGIGNVY | LNMNd| "YN
VINSLIMMSONIMASSASSV
SZ0z elunrrey/aga

noyaquoon Baraidoy

Ju

YNNW

Lyvidannn

6'€ GVIGQYOOMLNY

TTT 7] 7 | tT fT Tt 7 *AaWWONNAWVSA |

LLET TT TT I AaWWONINULNGS |

HINOMEA SSN/SS
aisyngsuoy :aiBojouBay aainis

### Page 19

Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS Vertroulik

[ SENTRUMNOMMER: LITT[TTtT. TL i
| EKSAMENNOMMER: TTT?TTT TT tT tT tT tT
ANTWOORDBLAD 4.7
Ay Ay
A aD
\ OO
\\ \\\

ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT | KANDIDAAT
SE PUNT
1 2
2 4
3 2
4 2
5 2
TOTAAL: | 12

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Siviele Tegnologie: Konstruksie

SS/NSS Vertroulik

DBE/Mei/Junie 2025

[ SENTRUMNOMMER: [TT] [ [|
| EKSAMENNOMMER: | {| J J es |
ANTWOORDBLAD 5.5
——_}——— ONDERGRAAD
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. | PUNT | KANDIDAAT SE
PUNT
1 1
2 1
3 1
4 1
5 1
6 1
7 3
TOTAAL:| 9

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS Vertroulik

| SENTRUMNOMMER: [TTT T TT 4]

[EKSAMENNOMMER: LT TTT TT tT i tT tT tT Td

ANTWOORDBLAD 5.6

2

MUUR—————j-

ASSESSERINGSKRITERIA

NR. PUNT | KANDIDAAT SE
PUNT

O)]on|&)d|ho |=
e@la/a/a/—|p|rp

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS Vertroulik

[ SENTRUMNOMMER: [LTT tT TT 4)

| EKSAMENNOMMER: TT TTT? TT tT tT tT tt

ANTWOORDBLAD 6.5

AFMETINGSPAPIER

6.5 A B c D
6.5.1

(9)

6.5.2

(6)

Korrekte gebruik van afmetingspapier (1)

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Civil Technology · Memo · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Memo · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-construction-eng/e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5) — QP · 2023 · Eng
- [Civil Technology Nov 2023 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-civil-services-afr/b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1) — QP · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-woodworking-afr/f6f7ac38-fb55-4d61-bc66-5441e4cbcee0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
