# Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2025 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-mg-afr/33b74a2d-4b6c-4b8a-a5e3-71337a6585e0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-mg-afr/33b74a2d-4b6c-4b8a-a5e3-71337a6585e0)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE

                                   MEI/JUNIE 2025

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                        PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Siviele Tegnologie: Konstruksie               2                           DBE/Mei/Junie 2025
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR NASIENERS
1.    Nasieners behoort:
      • Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die
         antwoorde van die kandidaat evalueer.
      • Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
         interpreteer.
      • Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-
         nasiensessie te oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na
         die finalisering van die nasienriglyne.
      • Hulle te vergewis dat daar TWEE benaderinge is om vrae te beantwoord:
         (1) om te beskryf en (2) om te verduidelik.
         1. Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in 'n spesifieke
            hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte stappe
            oorweeg word.
         2. Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te
            beskryf, kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie noodwendig
            goed georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
            antwoord evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms
            voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken.
      • Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer
         of voorspel nie.
      • Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken
         moet word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
      • Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
         uitgeskryfde antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.
      • Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die
         betekenis van die woord verander.
      • As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/),
         slegs die eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e
         verskillende name vir dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie
         geval moet die punt vir die antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/)
         moet NIE as 'n bykomende antwoord beskou word nie.
2.    Vir berekeninge:
      •   'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord
          geskryf is. Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke eenheid
          moet wees, sal 'n punt SLEGS toegeken word indien die antwoord die
          korrekte eenheid het soos in die vraag aangedui word.
      •   Punte sal slegs vir die korrekte waardes in 'n berekening toegeken word
          indien die kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir
          die berekeninge en die antwoord toegeken word nie.
      •   Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra is, moet
          die merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die
          eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die
          kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
      •   Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die
          korrekte antwoord verkry word.
      •   Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die
          korrekte gebruik van die dimensiepapier.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Siviele Tegnologie: Konstruksie              3                           DBE/Mei/Junie 2025
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

      •   Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra kan
          word, moet die merker die waardes herbereken deur die verkeerde
          antwoord van die eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik
          word, behoort die kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
      •   Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die
          korrekte antwoord verkry word.
      •   Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die
          korrekte gebruik van die dimensiepapier.

3.    Wanneer tekeninge nagesien word:
      • Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
         regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.
      • 'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander posisie
         herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel ontvang,
         mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie
         onderdeel (positiewe nasien).
      • Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte
         onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir
         onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.
      • Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
      • Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word vir
         slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
      • Indien 'n lyndiagram of 'n ortografiese aansig in plaas van 'n prentaansig
         (isometries/skuins/perspektief)     geteken     is,   sal     die    eerste
         assesseringskriteria vir elke onderdeel verkeerd gemerk word, maar punte
         sal toegeken word vir die opeenvolgende onderdele indien TWEE of meer
         punte toegeken word vir dieselfde onderdeel.
      • Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng
         volgens die assesseringskriteria.
4.    Verkeerde nommering van vrae:
      • As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is
         in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
         omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
      • Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
         as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
         antwoord NIE nagesien word nie.
5.    Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek beantwoord
      is:
      • As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
      • As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat het
          dit op beide die antwoordblad en in die antwoordboek beantwoord, merk die
          antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
          antwoordboek.
      • As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad
          beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordboek volgens die
          assesseringskriteria op die nasienriglyn.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Siviele Tegnologie: Konstruksie                  4                             DBE/Mei/Junie 2025
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1:             WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
                     (GENERIES)

1.1       1.1.1        Poeierbedekking                                                             (1)
          1.1.2        Uitgloeiing                                                                 (1)
          1.1.3        Verf                                                                        (1)
          1.1.4        Weekliks                                                                    (1)
          1.1.5        Moet nie van een vlak na 'n ander spring op steierwerk nie.                 (1)
          1.1.6        Staal                                                                       (1)
          1.1.7        2                                                                           (1)
          1.1.8        'n Materiaalveiligheids-datablad                                            (1)
          1.1.9        Twee-derdes                                                                 (1)
          1.1.10       1 980 mm                                                                    (1)

1.2       1.2.1        D                                                                           (1)

          1.2.2        Om draaiing/rotasie van die bout/skroef te verhoed.                         (1)

          1.2.3        C; A; B                                                                     (1)

          1.2.4        Dikte/Diameter van 'n Rawlbout                                              (1)

1.3       Voordele van galvanisering:
          • Voeg sterkte by die oorspronklike, onbedekte metaal 
          • Gegalvaniseerde metaal is dikker as die onbedekte metaal 
          • Gegalvaniseerde spykers en skroewe verhoed vlekke
          • Galvanisering beskerm die metaal teen roes/korosie
          • Galvanisering verhoog die duursaamheid van metaal
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                                 (2)

1.4       Natuurlik elemente:
          • Vog/Water 
          • Sonlig
          • Uiterste koue
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                                  (1)

1.5       Die laserwaterpas word gebruik om te verseker dat die uitgemerkte posisie
          waterpas is vir die rak.                                                                 (1)

1.6       • Driepoot 
          • Teleskopiese staaf 
          • Skietlood
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                                 (2)
                                                                                                    [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Siviele Tegnologie: Konstruksie               5                             DBE/Mei/Junie 2025
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2:        GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

NR.                      VRAAG                               ANTWOORD                      PUNTE
        Wat is die afmeting van die woning
 1.                                             17 080 mm/17,08 m                               1
        wat na Jacarandastraat front?

 2.     Identifiseer nommer 1.                  Boulyn                                          1

 3.     Identifiseer nommer 2.                  Sypaadjie/Plaveisel                             1

 4.     Identifiseer nommer 3.                  Munisipale rioollyn/Rioollyn                    1

        Identifiseer die nommer wat die
 5.                                             4/Vier                                          1
        grenslyn aandui.
        Noem die kleur wat gebruik moet
 6.     word om die nuwe woning op die          Rooi                                            1
        terreinplan aan te dui.
                                                'n Trap/Betonstoep/Oprit by die
        Wat is by nommer 6 weggelaat as
 7.                                             deur                                            1
        die NGV 300 mm laer as die VVV is?
        Watter tipe omheining word vir die
 8.     grensmuur van plot nommer 15            Voorafvervaardigde omheining                    1
        gebruik?
                                                • Hout 
                                                • Aluminium 
                                                • Gegalvaniseerde metaal
        Noem TWEE materiale wat vir             • Staal
 9.                                                                                              2
        nommer 7 gebruik kan word.              • Metaal
                                                • Nutec
                                                • Glas
                                                ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE

 10.    Wat is verkeerd met nommer 8?           Die pyl wat die skuinste van die oprit
                                                                                                 1
                                                aanwys is in verkeerde rigting 
                                                • Ligte/Plafonligte/Fluoresseer-
                                                  ligte/Afwaartse ligte/
                                                  Muurgemonteerde ligte 
        Noem DRIE elektriese installasies
 11.                                            • Elektriese bedrading/Bedrading                3
        wat in die huis weggelaat is.
                                                • Ligskakelaar/Skeerderkontak-
                                                  sok/Kontaksok 
                                                ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE
        Watter erf is aan die oostekant van
 12.                                            Erf nommer 13/Nommer 13                         1
        die woning?

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Siviele Tegnologie: Konstruksie                6                             DBE/Mei/Junie 2025
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

        Identifiseer die aansig sonder
 13.                                              Suidaansig/Suid                                1
        vensters.
        Hoeveel steekoë word op die
 14.    terreinplan aangedui?                     2/Twee                                         1

        Hoeveel buitedeure is daar op die
 15.    vloerplan vir die huis?                   3/Drie                                         1

        Watter straat is aan die westekant van
 16.    die nuwe woning?                          Jacarandastraat                                1

        Hoeveel 1 200 mm x 800 mm vensters
 17.                                       1/Een                                                 1
        is daar in die gebou?

        Wanneer (watter datum) is
 18.                                              16/06/2024                                     1
        hersiening 1 voltooi?

        Teken die simbool vir die muur-                               
 19.                                                                                              2
        gemonteerde urinaal.                                          

        Teken die simbool vir 'n dubbelpool-                      
 20.                                                                                             3
        eenrigtingskakelaar.
                                                              

                                                                          
 21.    Teken die simbool vir 'n trap.                                                            3

        Lei van die nota-kolom af watter tipe
 22.    gloeilampe in die slaapkamer gebruik      LED/2 x 6 W                                    1
        word.

 23.    In watter dorp sal die nuwe woning        Phoenix                                        1
        opgerig word?

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Siviele Tegnologie: Konstruksie             7                         DBE/Mei/Junie 2025
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

                                              24 000  + 24 000  + 28 000 
        Bereken die totale lengte van            + 28 000 mm 
        omheining wat benodig sal word om        = 104 000 mm 
 24.    erfnommer 15 te omhein.                  = 104  m                                 6
        Gee jou antwoord in meter en toon
                                                           OF
        ALLE berekeninge.
                                              24 m + 24 m + 28 m + 28 m = 104 m

                                               72,94 m² 
                                               10,42 m 
        Die interne oppervlakte van die          =7m
        oopplankombuis is 72,94 m².              = 7 000  mm
 25.                                                                                       3
        Bereken die lengte van nommer 5.             OF
        Gee jou antwoord in mm.               72 940 000 mm²
                                                10 420 mm
                                                = 7 000 mm
                                                                         TOTAL:            40

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Siviele Tegnologie: Konstruksie                 8                          DBE/Mei/Junie 2025
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING (SPESIFIEK)

3.1       3.1.1       • Dakkappe 
                      • Muurplate                                                              (2)

          3.1.2       Rede waarom basisplaat aan beton geanker word:
                      • Om staalseksies aan beton vas te bout 
                      • Om ‘n stabiele verbinding te verseker
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                  (1)

3.2

                                                                     

                                  

               DAKLAT 38 mm X 38 mm                    VOETLAT 38 mm X 50 mm                  (4)

3.3       2 100 mm/2,1 m                                                                       (1)

3.4       Die skortbalk word gebruik om die vloerbalk en raveelbalk wat sigbaar is toe
          te maak by die trap openinge.                                                        (1)

3.5       Tussen 3 tot 4 dae/3dae/4dae                                                         (1)

3.6       Trap                                                                                 (1)

3.7       Afmetings (skedule) vir die aantree en optree vir 'n publieke gebou:
          • Aantree = 280 mm 
          • Optree = 150 mm                                                                    (2)

3.8       Balustrade patrone:
          • Mopani patroon 
          • Transvalia patroon 
          • Ultra-moderne patroon
          • Ruimte-eeu patroon
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Siviele Tegnologie: Konstruksie                    9                           DBE/Mei/Junie 2025
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

3.9

                                                            1                  DAKSPAR 7
                                                    1
                                                                    2

                                                                    2

            HANGSTYL                                                           HOOFSTYL 7
                                            5           4
                                                                4
                                            5
                                                                               STUT

                                                3       3                      BINDBALK

                                                                               MUURPLAAT
                   6

          OORHANG

                                  MUUR              TOEPASSING VAN SKAAL: 8    8
                                                    GEBRUIK ‘N MASKER OM HIERDIE VRAAG
                                                    TE MERK

                            NR.   ASSESSERINGS KRITERIA                 PUNT
                             1    Dakspar                                 2
                             2    Hoofstyl                                2
                             3    Bindbalk                                2
                             4    Stut                                    2
                             5    Hangstyl                                2
                             6    Oorhang                                 1
                             7    Enige TWEE byskrifte                    2
                                  Toepassing van skaal:
                                  ALLES korrek           =2
                              8
                                  EEN of TWEE verkeerd = 1               2
                                  DRIE of meer verkeerd = 0
                                                      TOTAAL:            15                         (15)
                                                                                                    [30]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Siviele Tegnologie: Konstruksie                  10                      DBE/Mei/Junie 2025
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4:          UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
                  MATERIALE (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1        Grys gietyster                                                        (1)

          4.1.2        Hoogs giftig                                                          (1)

          4.1.3        Geelkoper                                                             (1)

          4.1.4        Perspex                                                               (1)

          4.1.5        Dreineringstelsel                                                     (1)

4.2       4.2.1        C                                                                     (1)

          4.2.2        D                                                                     (1)

          4.2.3        C                                                                     (1)

          4.2.4        B                                                                     (1)

          4.2.5        A                                                                     (1)

4.3       4.3.1        Stamper                                                               (1)

          4.3.2        Versorging van hierdie masjien:
                       • Smeer en verstel volgens vervaardigershandleiding 
                       • Stoor in 'n veilige droë plek 
                       • Diens/Inspekteer die stamper gereeld
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                              (2)

4.4       4.4.1        Saktoets                                                              (1)

          4.4.2        Doel van die saktoets:
                       • Om die digtheid van die beton te toets voordat dit gebruik
                         word 
                       • Om die werkbaarheid en konsistensie van die beton te bepaal 
                       • Om die sakking van die mengsel te bepaal                            (3)

          4.4.3        Uitkomste van die saktoets:
                       • Ware sakking/Ware 
                       • Skuifsakking/Skuif 
                       • Ingestorte sakking/Ingestorte                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Siviele Tegnologie: Konstruksie                11                           DBE/Mei/Junie 2025
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

4.5       Eienskappe van staal bekisting:
          • Sterk genoeg om die gewig van die beton te weerstaan sonder om
             inmekaar te sak 
          • Sterker as hout en houtbordprodukte 
          • Maklik om te verwyder as beton geset het
          • Nie so aanpasbaar as hout bekisting nie
          • Duurder as hout bekisting
          • Hou langer as hout bekisting
          • Kan herhaaldelik gebruik word
          • Waterdigte lasse en some
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                              (2)

4.6        • Wig/Wigpare 
           • Verstelbare stutte                                                                 (2)

4.7                       1                         1
                                  3
                                      4
                                                                     STUTPLANKE         5

                                                 2
                              2                                      BEKLEDINGSBORDE

                                                                    WIG/WIGPARE

                                                                    STUTTE        5

                                      4
                                  3
                                                2
                              2

                   NR.    ASSESSERINGS KRITERIA                        PUNT
                    1     Stutplanke (1 x links + 1 x regs)              2
                    2     Bekledingsborde (2 x bo + 2 x onder)           4
                    3     Wig/Wigpare                                    2
                    4     Stutte (1x bo + 1 x onder)                     2
                    5     Enige TWEE byskrifte                           2
                                                         TOTAAL:         12                      (12)

4.8       4.8.1        Bekisting vir 'n betonbalk met ‘n aangehegte vloerblad                   (1)

          4.8.2        A- Beton vloer/Vloer 
                       B- Stut 
                       C- Wig/Wîe                                                               (3)
                                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Siviele Tegnologie: Konstruksie                12                           DBE/Mei/Junie 2025
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5:          PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK                   EN   GRAFIKA        AS
                  KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

5.1       Saksmeringsafwerking:
          Gebruik 'n goiingsak /sement sak om 'n dun lagie sement oor 'n steen
          muur of oppervlak te verf.                                                            (2)

5.2       Maak die pleister wat gelyk is nat met 'n blok borsel  en gebruik 'n
          houtvryfplank om die oppervlak glad af te werk                                        (2)

5.3       Droë vlaklaag op 'n betonvloer:
          • Die beton basis moet gekap word 
          • Verwyder alle bouafval 
          • Verwyder alle stof 
          • Wend hegtingsmiddel aan                                                             (4)

  5.4     5.4.1        Muurbinte maak die muur sterker deur die binne en buitewande
                       van die muur bymekaar te hou.                                            (1)

          5.4.2        Plasing van VWL in ‘n holmuur:
                       • Die VWL is geïnstalleerd bo die vloer binne die muur  en een
                          steen bokant ‘n latei. 
                       • Die VWL sal geposisioneer en gelê word op die betonblad,
                          verhewe tot die eerste laag stene en skuins af na die syfer gat
                          vir oortollige water om te ontsnap.
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                  (2)

          5.4.3

                                                  

                                                 

                                                                                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Siviele Tegnologie: Konstruksie                          13                              DBE/Mei/Junie 2025
                                                SS/NSS – Nasienriglyne

5.5
                                                                                         PLAVEISTENE
                                                              5
                                   4                                                     KANTLAAG       7

                   6
                                        2                             3                   VLAKLAAG      7

                                                                                         BETONSKOUER
                                                                                          SUBBASIS 7
                                                                       1

                                                                                          ONDERGRAAD

            NR.        ASSESSERINGSKRITERIA                                PUNT
             1         Sub-basis                                             1
             2         Betonskouer                                           1
             3         Vlaklaag                                              1
             4         Kantlaag                                              1
             5         Plaveistene korrek aangedui                           1
             6         Betonsimbool korrek aangedui                          1
             7         Enige DRIE byskrifte                                  3
                                             TOTAAL:                         9                                (9)

5.6
                                            1
                                                                  PLEISTER 12 MM
                                                                  BUITEDAGWANG
                                                     5
                                                          2

                                                                  DEURRAAM 110 X 70 MM

                                            3             2
                                                                  VWL VASGEHEG AAN DEURRAAM

                                                     4
                                                                  BINNEDAGWANG 6

                                        1

                       NR.        ASSESSERINGS KRITERIA                              PUNT
                        1         Pleister (1 x binne + 1 x buite)                     2
                        2         Hout deurraam (1x raam + 1x sponning)                2
                        3         VWL                                                  1
                        4         Binnedagwang                                         1
                        5         Buitedagwang                                         1
                        6         Enige EEN byskrif                                    1
                                                                   TOTAAL:             8                      (8)
                                                                                                              [30]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Siviele Tegnologie: Konstruksie                14                           DBE/Mei/Junie 2025
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6:          WAPENING IN BETON, FONDASIES,                      BETONVLOERE        EN
                  HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1        E                                                                        (1)

          6.1.2        A                                                                        (1)

          6.1.3        G                                                                        (1)

          6.1.4        F                                                                        (1)

          6.1.5        C                                                                        (1)
6.2       6.2.1        A – Staalkabel/Kabel 
                       B – Staalomhulsel/Staal pyp/Staal buis 
                       C – Grond/Natuurlike grondvlak/NGV/Onstabiele
                           grond/Onversteurde grond 
                       D – Valhamer 
                       E – Prop/Droë betonmengsel                                               (5)
          6.2.2
                                         1

                                     2       1

                                                 NR.   ASSESSERINGS               PUNT
                                                       KRITERIA
                                                  1    Vergrote basis               2
                                                  2    Beton simbool                1
                                                                      TOTAAL:       3            (3)
          6.2.3        Die val hamer, hamer/kompakteer die vars beton tot dat dit 'n
                       vergrote basis vorm.                                                     (1)
          6.2.4        Die staalomhulsel word verwyder.                                         (1)
          6.2.5        Waar die lengtes van die heipale verskil.                                (1)
          6.2.6        Alternatiewe heipale:
                       • Voorafgegote beton heipale 
                       • Staalpyp-caissonpale
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                  (1)

          6.2.7        Dit hou die gat vir die val hamer vry van vallende bou rommel.           (1)
6.3       6.3.1        Wapening in ribbe/Wapening                                               (1)
          6.3.2        Die doel van A is:
                       • Om die sterkte van die rib te verbeter 
                       • Om trekkragte te weerstaan
                       • Om die dra vermoë te verhoog
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Siviele Tegnologie: Konstruksie             15                          DBE/Mei/Junie 2025
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

6.4
                                                              

                                   

                     DRUKKRAG 

                                                            SKUIFKRAG 

                                            OF

                        DRUKKRAG                            SKUIFKRAG
                                                                                             (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 16

Siviele Tegnologie: Konstruksie                     16                            DBE/Mei/Junie 2025
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

6.5           A        B               C                                   D
6.5.1                                              Interne lengte van die lang muur:
                                                   = 15 400 – 2/220  = 14 960 mm 
                                                   Interne lengte van die kort muur:
                                                   = 8 220 – 2/220  = 7 780 mm 

                                                   Vlaklaag benodig
         1/       14,96                          Interne afmetings van lang mure = 14 960 mm
                    7,78                          Interne afmetings van kort mure = 7 780 mm
                    0,03                          Dikte van die vlaklaag is 30 mm
                                   3,49 m3        3,49 m3 vlaklaag word benodig                       (9)

6.5.2                                              Oppervlakte van die teëls
         1/        14,96                          Interne dimensie van lang mure = 14 960 mm
                    7,78                          Interne dimensie van kort mure = 7 780 mm
                                  116,39 m2       116,39 m2 oppervlakte van teëls benodig

                                                   Plus 5% breekskade

                                                   5/100 x 116,39  = 5,82 m2 
                                                   116,39 + 5,82 = 122,2 m2                           (6)

                                                   Korrekte gebruik van dimensiepapier                (1)

                                                        OF

6.5.1         A        B               C                                   D
                                                   Interne lengte:
                                                   = 15 400 – 2/220 = 14 960 mm
                                                   = 8 220 – 2/220 = 7 780 mm

         1/        14,96
                    7,78          16,39 m2         Oppervlakte van teëls

         1/        16,39
                    0,03           3,49 m3         Vlaklaag benodig
6.5.2
                                                   Oppervlakte van teëls benodig+ 5%
                                                   breekskade
                                                   116,39 + 5,82 = 122,2 m2 teëls benodig

                                                   Korrekte gebruik van dimensiepapier
                                                                                                       [40]

                                                                                     TOTAAL:           200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — Civil Technology · QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — Civil Technology · QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-afr/2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-eng/8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Civil Technology May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2018-memo-eng/559fa58b-574d-4982-8261-326355e9f841) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Civil Technology May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2018-memo-afr/5658b3b9-7dc1-4539-afe1-ac2cbb68dce8) — Civil Technology · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
