# Civil Technology Grade 12 NSC November 2013 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2013-memo-afr/2fc7f735-1f8b-4619-a26c-0bbe8b106022
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2013 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2013-memo-afr/2fc7f735-1f8b-4619-a26c-0bbe8b106022)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                              SIVIELE TEGNOLOGIE

                                 NOVEMBER 2013

                                  MEMORANDUM

  PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 20 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie                         2                         DBE/November 2013
                                  NSS – Memorandum

INSTRUKSIES VIR NASIEN:

   1. Merk alle vrae
   2. Gebruik ‘n masker om alle tekeninge te merk wat volgens skaal geteken moet
      word.
   3. Geen halfpunte mag toegeken word nie.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie                               3                  DBE/November 2013
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 1: KONSTRUKSIEPROSESSE

1.1                      Wapening wat tussen twee lae
           1.1.1     J steenwerk gevind word√
                         'n Beperking wat jou verbied om in 'n
           1.1.2     A spesifieke area te bou √
           1.1.3     K Dakbedekking wat uit gras gemaak is√
           1.1.4     B 'n Horisontale onderdeel van 'n dakkap √
           1.1.5     I   Waterdigte membraan √
                         Gelyk platform waarop 'n steier opgerig
           1.1.6     D word √
            1.1.7    C 'n Vertikale onderdeel van 'n dakkap√
                         'n Chemiese proses wat veroorsaak dat
           1.1.8     L ysterhoudende metaal roes √
                         'n Gereedskapstuk wat gebruik word om
           1.1.9     E stene te sny √
           1.1.10    F 'n Skuins onderdeel van 'n dakkap √
                                                                                         (10)

          EEN'√'VIR ELKE KORREKTE ANTWOORD. Moenie die kandidaatpenaliseer
          as die beskrywende gedeeltes geskryf word nie.

1.2       Stofmasker√
          Veiligheidsbril√
          Handskoene√
          Oorpak
          Veiligheidskoene / Waterskoene
          Harde hoed
          Voorskoot
          Beskermende klere
          Veiligheids helm                                                               (3)

            ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
                                  ANTWOORD

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie                           4                         DBE/November 2013
                                    NSS – Memorandum

1.3
                                   Koplaag √

                                 Sluitsteen √

                √    √                                        √

                             Koplaag √
                                            Sluitsteen √

          OPEENVOLGENDE LAAG VAN DIE MUUR IN
          ENGELSE VERBAND                                  Assesseringskriteria              (8)
                                                           Koplaag                 1
                                                           Sluitsteen              2
                                                           Verhouding + lynwerk    2
                                                           Titel                   1
                                                           Byskrif: Koplaag        1
                                                           Byskrif: Sluitsteen     1
                                                           Totaal                  8
          Indien ‘n vooraansig geteken word en die
          koplaag en sluitlaag word reg aangetoon word sal punte daarvoor toegeken
          word. Asook verhouding, lynwerk en titel.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie                            5                        DBE/November 2013
                                     NSS – Memorandum

1.4

                        √        √                    √

                     Assesseringskriteria
           Kopkant grein                  1
           Eenplank toon tong             1
           Eenplank toon groef            1
           TOTAAL                         3

          Indien ‘n isometriese / skuins tekening geteken word moet volpunte toegeken
          word.
                                                                                             (3)

1.5       Skroewe√
          Staalspykers√
          Muuranker met skroewe (Hilti)
          Hamer heg veselanker                                                               (2)
          No more nails
          Spykers
          Rawl bolts
          Epoxy lym

          ENIGE TWEE         VAN     BOGENOEMDE         OF   ENIGE   AANVAARBARE
          ANTWOORD

1.6       1.6.1       Boute en moere / Spykerplaat√                                          (1)

          1.6.2       Spykerplaat / Boute en moere√                                          (1)

          1.6.3       Muurbinte √                                                            (1)

          1.6.4       Plafonspyker/stapelmuurskroewe√                                        (1)
                                                                                             [30]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie                             6                         DBE/November 2013
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIEPROSESSE

2.1       2.1.1       ONWAAR√                                                                  (1)

          2.1.2       WAAR√                                                                    (1)

          2.1.3       ONWAAR√                                                                  (1)

          2.1.4       ONWAAR√                                                                  (1)

          2.1.5       WAAR√                                                                    (1)

2.2       2.2.1       Plaas leipyp vir dienste.√
                      Plaas staalbewapening/gesweiste maasdraad bo-op die blokke.√
                      Giet beton.√
                      Installeer die spasieerblokke voordat die bewapening geplaas
                      word.                                                                    (4)
                      Kompakteer beton per hand of vibrator. √
                      Bedek vloer met bolaag.

          2.2.2       Blok en balkvloer √
                      Insitu-betonvloer
                      Voorgespannebeton-vloere / Voorafvervaardigde betonblad                  (1)

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE AANVAARBARE
                      ANTWOORD

          2.2.3       Materiale is hoogs koste-effektief.√
                      Uitstekende strukturele integriteit.
                      Maklike en tydbesparende oprigtingsprosedures.
                      Geen geskoolde arbeid word benodig nie.
                      Verbeter klank- en temperatuurisolasie.
                      Minimale bekisting word benodig.
                      Groot vermindering in die hoeveelheid beton wat benodig word.            (1)

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE AANVAARBARE
                      ANTWOORD

          2.2.4      Gelamineerde vloerplanke/teëls/keramiekteëls/porseleinteëls/PVC-
                     teëls/matte/houvloerblokkies.Oksiedgekleurdevloere/screed/toplaag

                     ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE AANVAARBARE
                     ANTWOORD                                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie                              7                            DBE/November 2013
                                       NSS – Memorandum

2.3       2.3.1       Sparpaardakkap√                                                              (1)

          2.3.2       Fink-kap/W-kap√                                                              (1)

          2.3.3       Suid-Afrikaanse kap/Howe-kap√                                                (1)

          2.3.4       Afdak√                                                                       (1)
2.4       2.4.1       A – Bekleding (gipsbord, spaanderbord, fineerbord)√                          (1)
                      B – Staal vloerspoor/-pilaar,Houtspoor/-pilaar vertikale stut√               (1)

          2.4.2       Hout√                                                                        (1)
                      Plafonlat, kaplat sal nie aanvaar word nie.

          2.4.3       Stabiliteit/Stewigheid√                                                      (1)

          2.4.4       Dekstroke √
                      Gipspleister√                                                                (2)
                      Voegband
                      Seellaag
                      Voorafgelymde voegband
                      paintersmate

2.5
                                                 √       16 mmØskroefdraadstaaf √
                         √    √    √                     met bout
                                                         Jukke 76 mm x 50 mm
                                                          Bekistingsbord 21 mm
                √
               √√                        √ √
                                         √

                             √                           Klampe 76 mm x 50 mm
                     √             √

                                                          Wîe       √
          Bekisting vir ‘n vierkantige kolom √

          Indien tekening nie op die korrekte skaal geteken is nie sal leerder met een
          punt vir die skaal gepenaliseer word.
          Nie ‘n instrument tekening - geen punte sal toegeken word nie.
          Skaal sal bygevoeg word vir 2 punte weggeneem by Wie

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie                               8                          DBE/November 2013
                                        NSS – Memorandum

                          Assesseringskriteria
           16 mmØskroefdraadstaaf met bout         1
           Jukke                                   2
           Klampe                                  2
           Wîe                                     2
           Skaal                                   2
           Nie op skaal                            1
           Byskrifte (enige twee)                  2
           Titel                                   1
           TOTAAL                                  12
                                                                                                 (12)

ANTWOORDBLAD 2.6

                                                           2,26                  0,8
                 0,9                               2,15

                                                                                       E
                          C

                                                           D

2.6       Indien ‘n leerder die twee lesings by mekaar getel het in plaas van deur dit af
          te trek sal die leerders punte daarvoor verdien. (0,9 + 2,15) een punt. (2,26 +
          0,8) een punt

                    TL           VL           STYG             VAL     OPMERKING
                    0,9                                                   Pen A
                                 2,15                      1,25 √         Pen B
                 2,26                                                     Pen C
                                 0,8          1,46 √                      Pen D
                 3,16           2,95           1,46          1,25     TOTAAL                     (6)
                    3,16 – 2,95 √                1,46 – 1,25 √        VERSKIL
                       0,21 √                        0,21√            RESULTAAT

                                                                                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie                              9                           DBE/November 2013
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE

3.1       3.1.1       Windkrag / Bewegende lug / Wind√                                           (1)

          3.1.2       Steenkoolkrag/ Steenkool√                                                  (1)

          3.1.3       Windkrag is vry energie√
                      Windkrag is 'n skoon bron van energie√
                      Baie min instandhouding nodig                                              (2)

                      ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                   OF    ENIGE    ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD

          3.1.4       Waterbesoedeling – water wat terug na riviere gepomp word is
                      warm en affekteer mariene-ekologie.√
                      Dra by tot lugbesoedeling en uiteindelik aardverwarming.√
                      Hierdie stasies laat swaeloksied en stikstof-oksied in die atmosfeer
                      vry en dit kan suurreën veroorsaak.
                      Die groot hoeveelhede steenkool wat vir die proses benodig
                      word,word skaarser en duurder.                                             (2)

                      ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                   OF    ENIGE    ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie                                 10                                       DBE/November 2013
                                           NSS – Memorandum
                                                                                                                             √
3.2     3.2.1&       3.2.2                                                                                    SO
                     √
                    SO                       √           √
                                           IO                √         IO                   IO
                                      √                      LP
                                                                                       √
                                                                                 WB √
                                                             SK √                HWB
                                   St √

                                                         LIG √

                                                                                                                                            √
                                                                                             √
                                                                                             S
                                             Kragpunt                                              RP √
                                           √ Kontaksok
                                                                            √

                                                                                                            Ø 110 mm PVC DWP @ 1 : 40 VAL
                                                                        Fluoorlig
                                                                        Fluorescent lig
                                                                                                                                            IO √
                                                                                                        √
                                                  √
                             Buitegemonteerde muurlig
                                                                                                        √
                             Buitelig                                                   √
                                                                       Eenrigtingskakelaar
                                                                       Lig skakelaar
                                                                                Verdeelbord √
                                                                                Distribusie bord
                                                                                                        √

                                                                                                    √
                                                                                                   MG

                                 Assesseringskriteria        Punte
                      3.3.1     Sanitêre
                                toebehore/simbole                 4
                      3.3.2     Mangat                            1
                                Rioolput                          1
                                Lugpyp                            1
                                Steekoog                          2
                                Inspeksie-oog                     2
                                Korrekte riooluitleg              2
                                Rioolafkortings (enige            2
                                twee)
                      3.3.3     Beskrywing van pyp                3
                      3.3.4     Elektriese simbole                6                                                                                (24)
                                Totaal                            24

                                                  OF
Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie                                11                              DBE/November 2013
                                          NSS – Memorandum

    3.2.2      (Alternatiewe antwoord)                                                    SO √
                                                       √
                                       √              IO              √
                                     SO
                                              √
                               √             LP            √

                                              √                     WB √
                                             SK                     HWB
                         √
                        St
                                                                                                                           √
                                                  √
                                            Lig

                                                                             √
                                                                             OWB
                                   √ Kragpunt                                        RP √
                                     Kontaksok
                                                           √                              √
                                                  Fluoorlig                                                                IO
                                                  Fluorescent lig

                                                                                           Ø 110 mm PVC DWP @ 1 : 40 Val
                                                                                         √
              √ Buitegemonteerdemuurlig               Eenrigtingskakelaar√
                    Buitelig                          Lig skakelaar                      √
                                                               √ Verdeelbord
                                                                  Distribusiebord        √

            Assesseringskriteria     Punte
   3.3.1    Sanitêre toebehore         4
   3.3.2    Mangat                     1                                                 √
                                                                                     MG
            Rioolput                   1
            Lugpyp                     1
            Steekoog                   2
            Inspeksie-oog              2
            Korrekte riooluitleg       2                   Aansluiting by bewaringstenk
            Rioolafkortings (enige     2
            twee)
   3.3.3    Beskrywing van pyp         3
   3.3.4    Elektriese simbole         6                                                                                        (24)
            Totaal                     24                                                                                       [30]
               Val = 1:40 – 1: 60
               100 mm sal ook aanvaar word.
               Beskrywing van pyp sal sonder DWP ook aanvaar word.

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie                                   12                            DBE/November 2013
                                             NSS – Memorandum

VRAAG 4: MATERIALE EN HOEVEELHEDE
4.1       4.1.1          Saktoets √                                                                     (1)

                     √                 √        √
          4.1.2          Afgeknotte sakkingafskuiwing, Invalsakking,Ware sakking                        (3)
          4.1.3

                                           Afgeknotte (skuif) sakking
                Ware sakking √                                                    Invalsakking
                                           Afskuiwing√

                                   √                        √

                                                                                                        (4)
                         ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE SKETSE
4.2        A                 B                  C                          D
           1/              8,0 √                         Oppervlakte van reghoekige muur tot
                                                         muurplaat hoogte.
                            2,7√             21,6 m²√    8 000 mm x 2 700mm

           1/               0,5√                         Oppervlakte van gewel
                                                         (driehoekige)deel van muur
                            8,0                          0,5 x 8000 mm x 1 800 mm
                            1,8√             7,2 m²√

                                                         Totale oppervlakte van muur sonder
                                                         vensteropening
                                                         21,6 m²+ 7,2 m² = 28,8 m²√

           1/               1,8√                √        Oppervlaktevan venster
                            1,2√             2,16 m²     1 800 mm x 1 200 mm

                                                         Oppervlaktevan gewelmuur minus
                                                         vensteropening
                                                         28,8 m² - 2,16 m² = 26,64m² √

                                                         Hoeveelheid stene                                (15)
           1/             26,64 √              √
                           110√              2930,4      2 931 stene√
          OF
          2/               26,64
                            55               2930,4

           1/              2931                          5% brekasies en snywerk                          (2)
                           5% √                          146,55 stene √

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie                           13                            DBE/November 2013
                                     NSS – Memorandum

           A             B              C                         D
           1/          8,0 √                    Oppervlakte van reghoekige muur tot
                                                muurplaat hoogte.
                       2,7√         21,6 m²√    8 000 mm x 2 700mm

           1/          0,5√                     Oppervlakte van gewel (driehoekige)
                                                deel van muur
                       8,0                      0,5 x 8000 mm x 1 800 mm
                       1,8√          7,2 m²√

                                                Totale oppervlakte van muur sonder
                                                vensteropening
                                                28,8 m² - 2,16 m² = 26,64m² √

           1/          1,8√             √       Oppervlakte van venster
                       1,2√          2,16 m²    1 800 mm x 1 200 mm

                                                Oppervlakte van gewelmuur minus
                                                vensteropening
                                                21,6 m²+ 7,2 m² = 28,8 m²√

                                                Hoeveelheid stene
           1/         26,64 √          √
                       110√          2930,4     2 931 stene √
          OF
          2/           26,64
                        55           2930,4

           1/          2931                     5% brekasies en snywerk
                       5% √                     146,55 stene √

4.3       Die stawe kan roes.√
          Die stawe heg nie behoorlik met beton nie.√
          Hitte en brande kan veroorsaak dat stawe hulle sterkte verloor en verwring.
          Kan deur weersomstandighede aangeval word.                                            (2)

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie                    14             DBE/November 2013
                              NSS – Memorandum

4.4       Dit is waterbestand.√
          Dit is hittebestand.√
          Dit is vlekbestand.√
          Kan nie maklik gekrap word nie.
          Dit verhoog die voorkoms van die hout.                          (3)
          Verskaf ‘n beskermende laag op die hout.
          Beskerm teen insekte
          Bestand teen krake en barste (trekking)
          ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD
                                                                          [30]

Kopiereg voorbehou                                   Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie                               15                            DBE/November 2013
                                         NSS – Memorandum
VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA
5.1       Op ANTWOORDBLAD 5.1
          5.1.1        BMa 6,5kN x 0 m = 0 KNm√ 0                                                      (1)
          5.1.2        BMb = 6,5 x 2 OF(6,5 x 2) – (5 x 0) √
                           = 13      = 13 –      0
                           = 13 kNm      = 13 kNm                                                      (1)
          5.1.3        BMc = (6,5 x 4) – (5 x 2) OF (6,5 x 4) – (5 x 2) – (4 x 0) √
                           = 26 – 10             = 26 –         10 – 0
                           = 16 kNm                  = 16 kNm                                          (1)
          5.1.4        BMd = (5,5 x 2)
                           = 11 kN
                       OF                                                                              (1)
                       BMd = (6,5 x 6) – (5 x 4) – (4 x 2) – (3 x 0) √
                           =    39     –     20 –      8     – 0
                         = 11 kNm
          5.1.5        BMe = (5,5 x 0)
                           = 0 kN
                                                          OF                                           (1)
                       BMe = (6,5 x 8) – (5 x 6) – (4 x 4) – (3 x 2) + (5,5 x 0) √
                           =    52 –30– 16 –6 + 0
                           = 0 kNm

          5.1.6        Opwaartse krag = afwaartse krag
                       6,5 kN + 5,5 kN = 5 kN + 4 kN + 3 kN
                       12 kN = 12 kN                                                                   (1)

5.2 5.2.1
                                    5 kN              4 kN                 3 kN
                  A                B                  C                   D                       E √

                          2m                   2m                  2m                     2m                 (1)
              RL = 6,5 kN                                                                   RR = 5,5 kN

                                                               √
                                           √               16 kNm
                                       13 kNm                                         √
                                                                               11 kNm

          √                                                                                              (4)
      0 kNm                                                                                            0 kN.m

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie                            16                            DBE/November 2013
                                      NSS – Memorandum

5.3       Posisie van sentroïed vanaf A- A = (Area 1 x d) - (Area 2 x d)
                                                  Total Area

                                          = (½ x 60 x 90 x 20) - (30 x 10 x 25)
                                              (½ x 60 x 90) – (30 x 10)

                              √   √   √    √
                                          = (2 700 x 20) – ( 300 x 25)mm3
                                                  2 700 – 300 mm2√

                                          =    54 000 - 7 500mm3
                                                   2400 mm2

                                          =    46 500mm3√
                                               2 400 mm2

                                          =    19,375 mm
                                          =    19,38 mm √√
                                                   OF
          Neem moment om A op X-as
          √      √        √       √                                                              (8)
          2 400 mm2 x X =(½ x 60 x 90 x 20) + (30 x 10 x 25) mm3
          2 400 mm2 x X =54 000+ 7 500 mm3
                      X = 46 500 mm3√
                            2 400 mm2√
                        = 19,375 mm
                        = 19,38 mm √√

                                                   OF

           Onderdeel         AREA (A)            X                 AREA OF X
                                                                        Ax
           Driehoek          2 700 mm2√          20√               54 000
           Reghoek             300 mm2√          25√                7 500
           ∑                 2 400 mm2√                            46 500 mm3

                                                  ∑AX
                                                  ∑A

                                           = 46 500 mm3 √
                                               2 400 mm2

                                           =     19,375 mm
                                                    of
                                           =    19,38 mm√√

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie                               17                              DBE/November 2013
                                         NSS – Memorandum

5.4       5.4.1
                                                      150 N

                                            A                         B
                                                  D             E

                                      45°                                 45°
                                                       C
                             RL = 75 N                                     RR = 75 N

                                                   FIGUUR 5.4

                                                                                a

                                                        √

                                    de                      √                   c√

                                                        √

                                                                                b√                       (5)
                      NIE VOLGENS SKAAL NIE
                      MERK HIERDIE VRAAG MET 'N MASKER
                      Punte word toegeken om die punte vas te stel.

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie                             18                         DBE/November 2013
                                       NSS – Memorandum

          5.4.2                ONDERDEEL         GROOTTE      AARD
                               AD                106 N √      Stut √
                               BE                106 N        Stut √
                               CD                75 N     √   Stang
                               DE                0 of ---     0/ ----/ Puntlas√
                               EC                75 N         Stang √

                      Toleransie: 1 N na weerskante                                             (6)
                                                                                                [30]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 19

SivieleTegnologie
                                Downloaded from hlayiso.com       19                                                 DBE/November 2013
                                                           NSS – Memorandum

    ANTWOORDBLAD 6.1
    VRAAG 6.1
                                             √
B                               √                                       √               C

            √
                                                                                                        Aspek                    Punte LP
                                                           √                                            Venster                  4
                                             √                                                          Deure                    4
                                                                                                        Teken van simbole        4
                                                 IGK                SLAAPKAMER
                                                                                                        Buitemuur                4
                         SITKAMER                                                                       Binnemuur                2
                                                                                                        Afmetings                2
                                                                                    √
√                                                                                           √           Titel en skaal           2
                                                 √                                              6 000   Toepassing van skaal     2
                                                                                                        Netheid                  1
                                                                √                                       Totaal                   25
                                                                                √
                                                       B            √                                           LP = Leerder se punt

                           KOMBUIS
                                                                    BADKAMER
                                    √                SK √
              √
                          OWB                                        WB √
                            √                                               √
A                                        √

                                             √
                                        9 500

                                                                                                               Toepassing van skaal √
                                                                                                                     Netheid √
                                    √                          √
                            VLOERPLAN                SKAAL 1 : 50
                                                                                                            Aspek              Punte   LP
    Kopiereg voorbehou                                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 20

SivieleTegnologie
                            Downloaded from hlayiso.com           20                                                   DBE/November 2013
                                                           NSS – Memorandum
Indien die leerder van die verkeerde skaal gebruik gemaak het sal hy met een punt            A   Teël/Dakbedekking                1
punt gepenaliseer word.                                                                      B   Nokteël/Nok                      1
                                                                                             C   Windveer / oorhang               1
                                                                                                 /Geweldak / fassiebord
ANTWOORDBLAD 6.2                                                                             D   Oorhang/Fassiebord               1
VRAAG 6.2                   ANTWOORD                                       Punte     LP      E   Geut                             1
               6.2.2        150 mm Twee steenlae hoog.                       1               F   Fassiebord                       1
               6.2.3        1 : 100                                          1               G   Vensterbank                      1
                            Pleister en verf/Sierstene / steen bekleding     1               H   Venster / glas                   1
               6.2.4
                            ens.                                                             J   Natuurlikke grondvlak            1
                                                                                             K   Voltooide vloervlak              1
                                                                                             L   Deurtrap/Trap                    1
                                                                                             M   Reënwaterpyp / afleipyp
                                                                                                                                   1
                                                                                                         TOTAAL                   12

                                                 √                                   √
                                        DAKTEËLS                               NOKBEDEKKING

                                                                                                                               WINDVEER      √

                                                                                                             {
                                      PLEISTER EN               √                        √
      √                               VERF/SIERSTENE                          GEUT                                         √
  FASSIE                                                                                                      OORHANG/VERGE
  BORD
                                                                                                                           AFLEIPYP √
                                                                                                                           VENSTER / GLAS √
                               √                                                                     √
                    VENSTERBANK                                                                  VVV
                                                                                                               NGV √

                                                     TRAP √
                           SKAAL 1 : 100     √                                SUIDAANSIG √
Kopieregvoorbehou                                                                                                                (15) [40]
                                                                                                               TOTAAL:           200

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2013 Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2013-eng/c38c4ae8-8f77-47c4-ae4b-968a6282ba50) — Civil Technology · QP · 2013 · Eng
- [Civil Tech Memo](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-memo/85d7616a-d004-4a17-82c3-1b36e2e2a6d2) — Civil Technology · Memo · 2013
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Civil Technology · Memo · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2020 (Construction) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-construction-memo-eng/f06cef7f-235e-45f7-9f9b-f8e6a2b0c0ca) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-civil-services-memo-afr/8cffc125-69c0-44e9-b0eb-88ae7e930363) — Civil Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-afr/13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
