# Civil Technology Grade 12 NSC November 2015 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2015-memo-afr/17858c7f-a540-4023-b2fb-ade43701de57
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2015 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2015-memo-afr/17858c7f-a540-4023-b2fb-ade43701de57)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                              SIVIELE TEGNOLOGIE

                                 NOVEMBER 2015

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                             2                           DBE/November 2015
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 1: KONSTRUKSIE, VEILIGHEID EN MATERIALE

1.1           •      Iemand moes die leer vasgehou het. √
              •      Vangnette moes geïnstalleer gewees het om te voorkom dat
                     gereedskap en materiaal op mense val. √
              •      Die besoeker moet ‘n hardehoed dra.
              •      Die werkers moet 'n gereedskapband dra.
              •      Steiers kan opgerig word.
              •      Vergadering moet na n veilige plek verskuif word.                            (2)

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD.

1.2           •      Verseker dat die saag altyd skerp is. √
              •      Gebruik sae net vir die doel waarvoor hulle ontwerp is. √
              •      Veiligheidsmaatreëls vir die saag moet streng nagekom word.
              •      Moenie met ‘n saag met 'n los of gebreekte handvatsel werk nie / saag
                     moet in ‘n goeie toestand wees.
              •      Rapporteer enige defekte en gebreke onmiddellik.
              •      Hou altyd jou hande weg of agter die snyvlak van die saag.
              •      Handhaaf die korrekte snyrigting.
              •      Moenie die saagblad/punt van die saag buig wanneer dit gebruik word
                     nie.
              •      Stomp sae benodig meer krag en kan tot onnodige ongelukke lei.
              •      Moenie die skerpheid van jou saagtande met jou vinger toets nie.
                     Toets eerder met ‘n stukkie hout.                                            (2)
              •      Werk moet vasgeklamp word om ongelukke te vermy.

                                  ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE.

1.3           • Slote wat gegrawe word moet met ‘n heining afgeskort word. √
              • Rooi waarskuwingsligte of -tekens moet met intervalle geplaas word en
                moet duidelik sigbaar wees om die publiek teen die gevaar te waarsku.
                                                                                                  (1)
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD.

1.4           •      Spuitverf √
              •      Spuitverf is ‘n beter keuse omdat plastiek gewoonlik gladde
                     oppervlakke het. Spuitverf sal daarom ‘n beter keuse wees. √
              •      Maklik om aan te wend.                                                       (2)
              •      Vinniger om te gebruik.

                                  ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE.

1.5
                        √                         √

               I-balk                    H-balk                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                              3                        DBE/November 2015
                                        NSS – Memorandum

       DRIE-DIMENSIONELE SKETSE SAL OOK AANVAAR WORD.
1.6     Bymengsels word gebruik om:
           • die eienskap van die beton mengsel te verander. √
           • die werkbaarheid te verbeter.
           • die verhardingstyd te verminder of te verbeter..
           • die sterkte te verbeter.
           • die duursaamheid te verbeter.
           • koste te verlaag.
           • waterinhoud te verminder.
           • pompvermoë te verbeter
           • nabehandelingstyd te verkort.
           • die temperatuuromvang te verander
           • die kleur van die beton te verander
                                   ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE.                                     (1)
1.7                  •    Plastiseermiddel √
                     •    Versnellers
                     •    Vertrager
                     •    Lugentrainers/entrapment-bymiddels
                     •    Korrosie-inhibeerders
                     •    Vogweringsbymiddels
                     •    Water – verminder bymiddels
                     •    Teenuitwas-bymiddels
                     •    Verbindingsbymiddels
                     •    Kleurbymiddels/oksiede te gebruik
                                   ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE.                                     (1)
1.8                  •    Nie vuurbestand nie. Daarom moet dit behandel word / brand
                          maklik. √
                     •    Dit is duurder as gewone dakbedekkings / versekering duurder √
                     •    Baie instandhouding word benodig / kan maklik beskadig word
                     •    Gras is ‘n organiese materiaal en kan maklik vrot.
                     •    Gras by die nokbedekking moet gereeld herdek word.
                     •    Duursaamheid is min of meer 25 tot 30 jaar indien behoorlik
                          onderhou word.                                                         (2)
                     •    Ideale broeiplek vir insekte en stof.

                                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE.
1.9                  •    Gegolfde sinkplaat √
                     •    IBR-sinkplate √
                     •    Beton/kleidakteëls/Teëls
                     •    Leiklip
                     •    Veselsementplate
                     •    Veselglasplate
                     •    Deurskynende IBR-plate
                     •    Perspeksplate
                     •    Perspekteëls
                     •    Sinkplaat                                                              (2)
                                    ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE.
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                              4                             DBE/November 2015
                                        NSS – Memorandum

1.10      1.10.1                                    Assesserings-               Kandidaat
                                                                       Punt
                                                    kriteria                     se punt
                                                    Voegskort korrek
                                                    geteken
                                                                        2

                                         √

                                             √

                                                                                                     (2)

          1.10.2            •    Waterdigte membraan met ‘n digtingsmiddel √
                            •    Bituminueuse materiaal (velt)
                            •    Plastiek
                            •    Koper plaat
                            •    Gegalvaniseerde plaatmetal
                            •    Lood plaat                                                          (1)
                            •    Aluminium
                                        ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE.

          1.10.3         •       Om die opening tussen die muur en die dak te verseël. √
                         •       Om te voorkom dat reën die dak binnedring.
                         •       Om te voorkom dat stof en onwenslike materiaal die dak
                                 binnedring                                                          (1)
                                        ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE.

1.11      1.11.1      Engelse verband √                                                              (1)

          1.11.2         • Die Engelse verband kan slegs as ‘n eensteen wye muur
                            gebou word. √
                         • Een laag sal ‘n stryklaag wees.
                         • gevolg deur 'n koplaag met die tweede en tweede laaste
                            steen in die koplaag ‘n vrousluiter. √
                         • Indien die laag in die buitehoek in die vooraansig ‘n
                            strykverband is, sal dieselfde laag om die hoek ‘n koplaag
                            wees.
                         • Een van die sterkste verbande
                         • Elke tweede laag sal dieselfde wees.                                      (2)

          1.11.3        •       Die muur kan geverf word. √
                        •       Die muur kan geteël word.
                        •       Die muur kan met (hout/klip/steen) bekleë word.                      (1)
                                        ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE.
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                            5              DBE/November 2015
                                      NSS – Memorandum

1.11.4    Entaansig

                      √
                      √                  A                                   A
                                                                                    (2)

1.11.5     ASSESSERINGS-            PUNT     KANDIDAAT
              KRITERIA                        SE PUNT
           Stryklaag                 2
           Vrousluiter               1
           Koplaag                   1
                          TOTAAL:    4

          Planaansig van T-aansluiting

                                                   √
                                             √           √
                                                  √
                                                                                    (4)

1.12          •      Veselsementplafonborde √
              •      Pasplankplafonne/Kwasdenplafonne
              •      Plaatmetaalplafonne
              •      Gipsbord/'Rhino board'
              •      Plastiekplafonne
              •      Polistireenplafonne                                            (1)
              •      Styroskuim
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE.
                                                                                    [30]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                             6                            DBE/November 2015
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIE EN TOERUSTING

2.1       2.1.1         Elektriese versteksaag √                                                    (1)

          2.1.2            •   Die versteksaag kan gebruik word om akkurate dwarssnitte
                               teen verskillende hoeke te maak. √
                           •   Die versteksaag kan gebruik word om hoeke of
                               saamgestelde hoeke op dakkapdele te saag.
                           •   Die versteksaag kan gebruik word vir die saag van
                               verstekke by vloerlyste.                                             (1)

                        ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE.

          2.1.3            •   Die versteksaag verseker akkurate saagwerk. √
                           •   Dit sal tyd bespaar. √                                               (2)

2.2           •      Begin deur die pyp met water te vul. Bring die watervlak in die
                     deurskynende pyp in lyn met die eerste vlak. √
              •      Neem die ander punt van die pyp na die volgende vlak waarnatoe die
                     vlak oorgedra moet word deur die eerste vlak te behou. Maak ‘n merk
                     langs die watervlak op hierdie punt. √                                         (2)

2.3           •      Dit word gebruik om elektrisiteit aan alle draagbare elektriese
                     toerusting op ‘n bouperseel te verskaf waar geen elektrisiteit
                     beskikbaar is nie. √
              •      Om elektrisiteit aan die terrein kantoor te verskaf.                           (1)

                                  ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE.

2.4       2.4.1         Betonspasieerder/Spasieërder/Dekdiepteblok √                                (1)

          2.4.2            •   Dit word gebruik om bewapeningstawe weg van grond en
                               sye van slote of bekisting te hou. √
                           •   Dit word gebruik om die dekkingsdiepte van beton te behou/
                               om staalstawe in posisie te hou.                                     (1)

                                        ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE.

2.5       2.5.1         Rib-en-blokvloer √                                                          (1)

          2.5.2            •   Dit is goedkoper. √
                           •   Dit is ligter en maklik om mee te werk. √
                           •   Dit is vinniger om op te rig.
                           •   Dit het ‘n ligter las op fondasies.                                  (2)
                           •   Maklik om op te ente te sny

                        ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                    OF    ENIGE    ANDER
                        AANVAARBARE ANTWOORD.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                           7                            DBE/November 2015
                                     NSS – Memorandum

          2.5.3          •   Dit is meer ekonomies as die in situ-betonvloere. √
                         •   Baie min of geen bekisting word benodig nie. √
                         •   Dit verskaf uitstekende klank en warmte-isolasie. √
                         •   Kan vinniger opgerig word as in situ-betonvloerblaaie.
                         •   Hoogs geskoolde arbeid is onnodig.
                         •   Geen swaar hystoerusting is nodig nie.                              (3)
                         •   Maklik om geleipype te installeer.
                         •   Maak die las op die fondasie ligter

                      ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                   OF   ENIGE     ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD.

2.6       2.6.1          •   Plat √
                         •   Halfronde √
                         •   Ronde
                         •   Segmentele boog                                                     (2)

                                     ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE.

          2.6.2       Sluitsteen √                                                               (1)

2.7       Saktoets - Toets die werkbaarheid en konsistensie van die betonmengsel. √
          Kubustoets – Toets die druksterkte van beton. √                                        (2)

2.8       2.8.1       A - Ankerstaaf √
                      B - Skuifstaaf √
                      C - Beuel/Binder √
                      D - Hoofstaaf van die kolom √                                              (4)

          2.8.2       Geribde stawe verseker ‘n beter verbinding met die beton as
                      gevolg van die growwe oppervlak van die staaf. √                           (1)

                             OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD.

2.9       2.9.1       A – Vloer/Bordes √                                                         (1)

          2.9.2       B – Tussen 75 mm and 200 mm. √                                             (1)

          2.9.3       C – Aantree/Loopstuk/Loopvlak √                                            (1)

          2.9.4       D - Trapskort/trapboom √                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                         8                         DBE/November 2015
                                   NSS – Memorandum

2.10
                                      270
                                            √

                                       √

                                                √
                                       √
                              √                                 √√

                                       √
                                                    √

           ASSESSERINGSKRITERIA                         PUNT   KANDIDAAT SE
                                                                  PUNT
           Simbool vir betonfondasie en betonvloer       1
           Vogweerlaag tussen mure en                    2
           spoumuuropening
           Vogwering onder die betonvloer                2
           Syfergat                                      1
           Beton in spoumuur                             1
           Muurbint                                      1
           Afmeting van totale breedte van muur          1
                                                                                            (9)
                                          TOTAAL:        9

2.11      Heipaalfondasies/Vlotfondasie √                                                   (1)

2.12      Stapelmuur/Droëmuur √                                                             (1)
                                                                                            [40]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                              9                          DBE/November 2015
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE

3.1       3.1.1         C/B √                                                                      (1)

          3.1.2         A√                                                                         (1)

          3.1.3         E√                                                                         (1)

          3.1.4         B√                                                                         (1)

          3.1.5         D√                                                                         (1)

          3.1.6         G√                                                                         (1)

          3.1.7         F√                                                                         (1)

3.2       3.2.1         Indien daar geen rioolput in die rioolsisteem is nie en die
                        rioolsisteem     is     geblokkeer,     sal    rioolafval  deur die
                        baduitlaat/stortuitlaat/spoelkloset in die huis invloei. √                 (1)

          3.2.2         Indien daar ‘n blokkasie in die rioolsisteem is, sal daar geen
                        toegang wees om die blokkasie te verwyder nie. √                           (1)

3.3           •      Deur ‘n elektriese geiser te gebruik. √
              •      Deur ‘n gasgeiser te gebruik. √
              •      Deur ‘n songeiser te gebruik.
              •      Deur vuur te gebruik om water te verhit.
              •      Elektrisiteit/ketel
              •      Gas
              •      Hout/vuur/donkie                                                              (2)
              •      Hitte pomp
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD.

3.4           •      Windpomp/-meul √
              •      Handpomp
              •      ‘n Dompelpomp (solar pomp)
              •      ‘n Gemotoriseerde pomp                                                        (1)

          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD.
3.5         • Vlakputte √
            • Seewater (ontsouting)
            • Reënwater
            • Damme
            • Riviere
            • Mere                                                                                 (1)
            • Watertenke/reservoirs/gekoopte water/herwinbare water
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD.
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                               10                          DBE/November 2015
                                          NSS – Memorandum

3.6
                                                            Stort-
                                                            roos

                                                    √

                                               √        √
                                               W        K

                             Warmwater-                         Kouewater-
                              inlaat √                            inlaat √
                                                    OF
                                                            Stort-
                                                            roos

                                 Waterwater-                Kouewater-
                                  inlaat √          √         inlaat √

                                               √        √
                                               W        K

                                                                                                      (5)
                             OF ENIGE ANDER AANVAARBARE UITLEG

3.7       3.7.1         Enkelopwasbak √                                                               (1)

          3.7.2         Rioolput √                                                                    (1)

          3.7.3         Watermeter √                                                                  (1)

3.8       •          Deur dakgeute te gebruik, word reënwater na ‘n uitlaatpunt
                     gekanaliseer. √
          •          Deur oppervlakkanale te gebruik om reënwater na uitlaatpunt te lei. √
          •          Deur harde oppervlakke te gebruik, word reënwater na uitlaatpunt
                     gelei.
          •          Deur roosterdekselmangate te gebruik, word reënwater na 'n
                     stormwater-pypnetwerk gelei.
                                                                                                      (2)
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD.
3.9       3.9.1         Leipype word in muurgleuwe geplaas. √                                         (1)

          3.9.2          •    ‘n Ligskakelaar/skakelaar/isolator/muurprop √ OF
                         •    Kontaksok/kontaksok met skakelaar/kragpunt                              (1)

          3.9.3         C     Kontaksok/Kragsok/-punt √                                               (1)

                        D     Verdeelbord/-kas/Voorafbetaalde elektrisiteitsmeter √                   (1)

                        E     Meterkas/elektriese meter √                                             (1)
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                       11                           DBE/November 2015
                                  NSS – Memorandum

          3.9.4       •   Die leipyp word gebruik om die elektriese kabels te beskerm
                          teen beskadiging. √
                      •   Om die installasie van die elektriese kabels na die meterkas
                          moontlik te maak.
                      •   Vir die maklike vervanging van elektirese kabels                    (1)
                      •   Elektrisiteitsvoorsiening na die gebou
                      •   Veiligheid/netheid

          3.9.5
                                W         OF             M     √
                                                                                              (1)
                                                                                              [30]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                          12          DBE/November 2015
                                     NSS – Memorandum

VRAAG 4: HOEVEELHEDE, MATERIALE EN VERBINDING

4.1       4.1.1       2√                                                       (1)

          4.1.2       114 mm √                                                 (1)

          4.1.3       44 mm √                                                  (1)

          4.1.4       Tussenstyl √                                             (1)

          4.1.5       810 mm √                                                 (1)

          4.1.6       32 mm √                                                  (1)

          4.1.7       230 mm √                                                 (1)

4.2       4.2.1       C√                                                       (1)

          4.2.2       B√                                                       (1)

          4.2.3       D√                                                       (1)

          4.2.4       A√                                                       (1)

          4.2.5       D√                                                       (1)

          4.2.6       D√                                                       (1)

          4.2.7       A√                                                       (1)

          4.2.8       A√                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                           13                            DBE/November 2015
                                      NSS – Memorandum

4.3.1       A          B          C                                D
                                           Binne-afmetings van:
                                           Lang mure = 5 240 √ – 2/220 mm √
                                                     = 4 800 mm √
                                           Kort mure = 4 040 √ – 2/220 mm √
                                                     = 3 600 mm √                                 (6)

           1/        4, 8 √                Binne-oppervlakte van stoorkamer.
4.3.2                3, 6 √           2
                              17, 28 m √                                                          (3)

                                           Getal plafonborde.
           1/        2, 4 √                Oppervlakte van 'n plafonbord (PB):
                     0, 9 √   2, 16 m2 √   Een plafonbord is
                                           2 400 mm x 900 mm
4.3.3                                      Oppervlakte is 2, 16 m2

                                                                   Oppervlakt e van kamer
                                           Plafonborde benodig =
                                                                    Oppervlakt e van PB
                                                17,28
                                              =       √√
                                                 2,16
                                           = 8 Plafonborde word benodig√                          (6)
                                                                                                  [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                        14                       DBE/November 2015
                                   NSS – Memorandum

VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA

5.1       5.1.1       60 mm x 40 mm = 2 400 mm² √                                         (1)

          5.1.2       ½ x 20 x 30 mm = 300 mm² √                                          (1)

          5.1.3       80 mm x 30 mm = 2 400 mm² √                                         (1)

          5.1.4       2 400 mm + 2 400 mm – 300 mm = 4 500 mm² √                          (1)

          5.1.5       40 mm √                                                             (1)

          5.1.6       60 mm √                                                             (1)

          5.1.7       60 mm √                                                             (1)

          5.1.8       40 mm √                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                           15                             DBE/November 2015
                                      NSS – Memorandum

5.2                                                60 N

                                                             B 30 N

                                  A           F

                                                                      C

                                        45°
                                                         E
                            30°                                       45°
                                                     D
                                                  10 m
                     41 N               RUIMTEDIAGRAM                         49 N

                                                                      a

                                                              √

                                              f
                                       √
                             e                                √       d √

                                                                  √

                                                                      b √

                                                    √

                                                                                                   (8)
                                                                      c√
                                      VEKTORDIAGRAM
                                  NIE VOLGENS SKAAL NIE
          GEBRUIK 'N MASKER VIR HIERDIE VRAAG
             DEEL       AARD      GROOTTE
           AF          Stut √    42,4 N √
           CE          Stut √    69,2 N √                                                          (4)
          Toleransie van 1 N na weerskante

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                                  16                      DBE/November 2015
                                             NSS – Memorandum

                               10 kN 30 kN                80 kN         10 kN/m

                           A     B    C                     D                     E
                           1m 1m                           8m
                         65 kN                                              55 kN
                                               RUIMTEDIAGRAM

5.3.1        65 kN                √
                                          55 kN

                     √
                                       √ 25 kN

                                                                           0 kN

                         0 kN                                   √

                                                                              √
                                             SKUIFKRAGDIAGRAM
                                                                              -55 kN               (5)

5.3.2                                                   140 kN/m
                                                  √
                               120 kN/m                             √

                                  √

                     65 kN/m

                          √

                                                                             √

                     0 kN/m                                               0 kN/m                   (5)
                                             BUIGMOMENTDIAGRAM
                                                                                                   [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                          17                           DBE/November 2015
                                     NSS – Memorandum

ANSWER SHEET 6.1

NR.                        VRAE                               ANTWOORDE                  PUNTE
1                                                     Geslote dakrand
        Identifiseer die tipe dakoorhang-
                                                      Toe dakrand                               1
        konstruksie wat in die tekening gebruik is.
2       Noem die minimum helling (skuinste) van       5° - 10°
                                                                                                1
        nommer 1.
3       Noem die standaardafmeting van nommer         114 mm x 38 mm
                                                                                                1
        2.
4                                                    300 mm/400 mm/450 mm
        Noem die hart-tot-hart-spasiëring tussen
                                                     Enige EEN van bogenoemde                   1
        die plafonlatwerk van die plafonkonstruksie.
                                                      Om die opening tussen die
                                                      plafon en die muur te bedek.
5       Noem die doel van nommer 3.                   Om te verhoed dat                         1
                                                      ongewensde elemente die
                                                      dakruimte binnekom.
6       Teken die tekensimbool vir nommer 4.                                                    1
7       Noem die breedte van die buitemuur wat        220 mm
        deur nommer 5 aangetoon word, pleister                                                  1
        uitgesluit.
8       Noem die kleurkode wat vir nommer 6           Geel
                                                                                                1
        gebruik moet word.
                                                      Gegolfde sinkplaat, IBR,
9       As 'n tekenaar, beveel 'n tipe dakbedekking   Chromadeck, Veselglas
                                                                                                1
        vir nommer 7 aan.                             Of enige ander aanvaarbare
                                                      antwoord
                                                      Veselsement, kwasden,
10      Noem EEN materiaal wat vir                    ogiesdraad en soffiet latwerk,
                                                                                                1
        nommer 8 gebruik kan word.                    soffietbord, latwerk
                                                      Enige EEN van bogenoemde
                                                      Kwartronde
11      Identifiseer nommer 9.                                                                  1

12      Wat is die standaardafmeting van nommer       114 mm x 38 mm
                                                                                                1
        10?
 13     Teken 'n netjiese vryhandlyndiagram van 'n
        hoofstyldakkap.
                                                             √                                  3
                                                                 √
                                                                     √

                                                                           TOTAAL:          15

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 18

Siviele Tegnologie
                            Downloaded from hlayiso.com
                                                     18                                                                             DBE/November 2015
                                              NSS – Memorandum
                                                                            ASSESSERINGS-                                   ASSESSERINGS-
                                                                                                     PUNT         LP                                    PUNT      LP
                                                                                KRITERIA                                         KRITERIA
   VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE                                      Buitemure                       3              Nokdekking                       1
                                                                         NGV (korrek aangedui)           1              Bepaal dakhoogte                 1
                                                                         VVV (korrek aangedui)           1              Enige twee byskrifte             2
   ANTWOORDBLAD 6.2                                                      Venster                         1              Toepassing van skaal
                                                                         Vensterbank                     1              Een of twee verkeerd = 3
                                                                         Deuropening                     1              Drie of vier verkeerd = 2
                                                                         Trap                            1              Meer as vyf verkeerd = 1
                                                                                                                        Geen afmetings korrek nie        3
                                                                         Fassiebord                      1
                                                                         Reënwater-afvoerpype            3              =0
                                                                         Dak (korrek geteken)            4
                                                                         Geut                            1                               TOTAAL:         25
                                                                     √
                                                                                                 √

                                                     Kleiteëls   √
                        √
                                             √                                                   √
                                                                                                                                                    √

                                                                                                     √           √

                                                                                                                                                        √
          √                   √                                  √                    √                      Pleister en verf        √
                                                                                                                                                              √
      √
                                         √                                       √
                                                                                                                                          VVV
                                                                                                                                                    √
                                                                 √                                                                                                √

NIE VOLGENS SKAAL NIE. GEBRUIK MASKER VIR NASIEN.                             Akkuraatheid van skaal                   √ √ √
                                                                                                                                                    [40]
                                                                                                                              TOTAAL:               200
   Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2015-memo-eng/0b040a57-1607-42d5-971a-bf01f012786c) — Civil Technology · Memo · 2015 · Eng
- [Civil Technology Nov 2015 Eng (R)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2015-eng-r/8e33f148-adde-4af4-be2d-6a45bccfb5d5) — Civil Technology · QP · 2015 · Eng
- [CVLTECH GR12 MEMO SEPT2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/cvltech-gr12-memo-sept2015-afr/499243c3-9639-46d0-90f2-d372f7df4e7e) — Civil Technology · Memo · 2015 · Afr
- [CVLTECH GR12 MEMO SEPT2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/cvltech-gr12-memo-sept2015-eng/734f23d1-2b96-4108-8dba-99cd5a8e7a89) — Civil Technology · Memo · 2015 · Eng
- [Civil Technology Feb March 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-feb-march-2015-memo-eng/aedf8743-b698-4a4c-b0c6-791f5a20e050) — Civil Technology · Memo · 2015 · Eng
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Civil Technology · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
