# Civil Technology Grade 12 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2016-memo-afr/1ecd518c-8f05-45b3-a7df-8cf993345dfa
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2016-memo-afr/1ecd518c-8f05-45b3-a7df-8cf993345dfa)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                              SIVIELE TEGNOLOGIE

                                 NOVEMBER 2016

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                               2                          DBE/November 2016
                                         NSS – Memorandum

VRAAG 1: KONSTRUKSIE, VEILIGHEID EN MATERIALE

1.1.1     Die werker moet verseker dat:

          •   verseker dat die hoekslyper en slyplem ondersoek is vir defekte voor
              gebruik. √
          •   die hoekslyper slegs gebruik word vir die voorgenome doel. √
          •   korrekte slyplem korrek opgesit/vasgsit is vir die doel.
          •   hy/sy opgelei is om die masjien korrek te gebruik.
          •   die gereedskapstuk nie geforseer word nie                                            (2)
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
          ANTWOORD

1.1.2     •   Harde hoed/veiligheidshoed/helm √
          •   Veiligheidskermbrille/brille √
          •   Oorpakke
          •   Veiligheidshandskoene/handskoene                                                     (2)
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE

1.1.3         •      Die masjien maak 'n harde geraas √ en kan jou gehoor beskadig. √
              •      Dit is n regulasie op n bouterrein om werkers se gehoor te beskerm            (2)

1.1.4         •      Stofmasker √
              •      Gesigmasker/Veiligheidsgesigmasker/masker
              •      Gehoorbeskerming/oormowwe/oorproppe
              •      Veiligheidsskoene                                                             (1)

         ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

1.2       1.2.1         •   Water √
                        •   Patentverseëlaar
                        •   Nat sand
                        •   Goiing
                        •   Seildoek of 'n beskermende bedekking
                        •   Plastiese seile
                        •   Strooi
                        •   Waterdigte papier
                                                                                                   (1)
                        ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

          1.2.2         Ten minste 7- 28 dae √                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                            3                        DBE/November 2016
                                      NSS – Memorandum

1.3                                                                 Dakbedekking
                                      √                             Kaplat 50 x 75
                                                                    Dakspar/Kapspar 114 x 38

                                                                    Balkvulling
                               √

                              √           √
                                                                    Muurplaat 114 x 38

                                                   Enige TWEE
                                                   Byskrifte √√

              ASSESSERINGSKRITERIA            PUNT     KANDIDAAT SE PUNT
           Dakbedekking korrek geteken         1
           Balkvulling korrek geteken          2
           Muurplaat korrek geteken            1
           Enige TWEE byskrifte                2
           TOTAAL                              6                                               (6)

       Enkellyn vir dakbedekking is aanvaarbaar.
       Aanvaarbaar as muurplaat in goeie verhouding geteken is

1.4       •      Meer daklatte word gebruik √
          •      Meer dakkappe word gebruik om die gewig van die teëls te dra √
          •      Klei/beton teëls is duurder as sinkdakbedekking
          •      Meer arbeidsintensief om te pak
          •      Benodig 'n vogweermembraan                                                    (2)

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE
1.5       •   Teëls/bekleding √
          •   Verf                                                                             (1)
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

1.6       •      Teëls hou langer √
          •      maklik om skoon te maak
          •      waterbestand
          •      Verf hou nie so lank soos teëls nie, maklik om skoon te maak.
          •      Teëls/verf gee n mooi estetiese voorkoms/dekoratiewe voorkoms.
          •      Beskerm die pleister                                                          (1)

          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                             4                         DBE/November 2016
                                       NSS – Memorandum

1.7       1.7.1       Kanaalyster/U-profiel √                                                   (1)

          1.7.2       Blootgestelde staal is geneig om te roes indien dit nie behandel
                      word nie. √                                                               (1)

          1.7.3          •     Verf die metaal √
                         •     Kan gegalvaniseer word
                         •     Poeierbedekking/epoksie bedekking
                         •     Kan met olie gesmeer word                                        (1)

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

          1.7.4          •     Kanaalyster word gebruik vir verspanning van strukture √
                         •     Balke in strukture.
                         •     Raam van staalstrukture/stutte/dakstrukture                      (1)

       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
       ANTWOORD

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                           5                        DBE/November 2016
                                     NSS – Memorandum

1.8       1.8.1            •   Driekwartsteen √
                           •   165 mm x 110 mm                                                (1)

                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
          1.8.2

                                                      A       A

                                                      A       A
                       B                                                        B

                                                          √

                                                          √
                                                  √               √

             ASSESSERINGSKRIT RIA          PUNT       KANDIDAAT SE
                                                         PUNT
           Stryklaag                          2
           Koplaag                            1
           Korrektheid van T-aansluiting      1
           TOTAAL                             4                                               (4)

1.9       •   Veselsement - plafonborde √
          •   Pasplank-plafonborde
          •   Staalplafonne
          •   Gipsborde
          •   Kwasterige dennehoutplafonne
          •   PVC plafonne                                                                    (1)
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
1.10          •Om toe te laat dat oorskotwater en vogtigheid ontsnap √
              •Om die binnemure droog te hou                                                  (1)
            • Ventilasie
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
                                                                                              [30]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                               6                           DBE/November 2016
                                         NSS – Memorandum

VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIE EN TOERUSTING

2.1       2.1.1        D√                                                                            (1)

          2.1.2        L√                                                                            (1)

          2.1.3         J√                                                                           (1)

          2.1.4        H√                                                                            (1)

          2.1.5        K√                                                                            (1)

          2.1.6        A√                                                                            (1)

          2.1.7        M√                                                                            (1)

          2.1.8        I√                                                                            (1)

          2.1.9        G√                                                                            (1)

          2.1.10       B√                                                                            (1)

2.2       2.2.1      Krytlyn/Slaglyn/Skietlyn √
                     GEBRUIKE
                        •     Om 'n reguit lyn op die oppervlak te trek deur die lyn te
                               skiet. √
                        •     Uitleg van mure op 'n fondasie.
                        •     Sommige tipes kan as 'n skietlood gebruik word.
                        •     Teken lang lyne op vloere.                                             (2)
                        ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

          2.2.2      Winkelhaak √
                     GEBRUIKE
                        •    Trek lyne haaks/loodreg met die oppervlakke van materiaal √
                        •    Toets vir haaksheid
                        •    Gekalibreerde lem kan vir meetwerk gebruik word.
                        •    Kan as 'n reihout gebruik word om te toets of klein
                             oppervlakke plat en reguit is.                                          (2)
                        ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

          2.2.3      Verstekwinkelhaak √
                     GEBRUIKE
                        •    Die verstek kan gebruik word om te toets of merke 45°
                             hoeke is. √
                        •    Toets die haaksheid van hoeke.
                        •    Toets verstekhoeke/Uitmerk van verstekhoeke
                        •    Trek lyne haaks/loodreg met die oppervlakke van materiale.
                        •    Toets vir haaksheid en of vlakke plat en reguit is.
                        •    Gekalibreerde lem kan vir meetwerk gebruik word.
                        •    Kan as 'n reihout gebruik word om te toets of klein
                             oppervlakke plat en reguit is.
                     ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                             7                            DBE/November 2016
                                       NSS – Memorandum

          2.2.4      Swaaihaak √
                     GEBRUIKE
                     •    Die blad is verstelbaar vir uitmerkwerk en toetsing van enige
                           hoeke. √
                     •    Trek skuinslyne sowel as vir die toetsing van hoeke.
                     •    Trek hoeke anders as 90.˚
                     •    Kopieer hoeke van een vlak na 'n volgende.                               (2)
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

2.3       2.3.1      •   Die trekkragsterkte van beton word ingeboet. √
                     •   Verswak die struktuur √                                                   (2)
                     •   Struktuur sal maklik breek/inmekaarval
                     •   Is nie in staat om swaar vragte te weerstaan nie.
                     ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE

          2.3.2       Om beton te versterk waar dit die swakste is teen treksterkte. √             (1)

          2.3.3       Beuels versterk beton teen skuifkragte. √
                      Skuifkragte is die grootste langsaan die steunpunt.
                      Beuels weerstaan skuifkragte.                                                (1)
2.4       2.4.1       Saktoets √                                                                   (1)

          2.4.2       Die toets word gebruik om die werkbaarheid van beton te toets. √             (1)

          2.4.3       Vir elke nuwe/vars lot beton wat gemeng word. √                              (1)
2.5       •   Holmure verhoed die penetrasie van water in 'n muur aangesien hulle
              oor beter vogdigtingkwaliteite beskik. √
          •   Spoumure help om die binnemure van die huis teen vogtigheid te
              beskerm. √
          •   Spoumure verskaf insulasie teen uiterste temperature en klank.
          •   Vermy duur eksterne lewering.
          •   Goedkoper of alternatiewe materiale kan vir die binne konstruksie
              gebruik word.                                                                        (2)
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE

2.6       2.6.1       A – Drukkrag/stootkrag √
                      B – Trekkrag/buigkrag √
                      C – Laterale krag √                                                          (3)

2.7       2.7.1       ronde/sirkelvormige kolom/silindriese bekisting. √                           (1)

          2.7.2       Hardebord/laaghout/PVC velle/gegalvaniseerde plaatmetaal √                   (1)

          2.7.3       Bout en moer/skroefdraadstaaf met moer/klampe √                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                            8                           DBE/November 2016
                                      NSS – Memorandum

          2.7.4       Wend vormolie/emulsie-olie/smeermiddel aan/olie √                          (1)

2.8       •   'n Rib-en-blokvloer is baie vinnig om te installeer √
          •   Vinniger as in situ-betonvloer                                                     (1)
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE

2.9
                                            √
                         √
                                      √
                                √                                     √

            ASSESSER NGS-           PUNT        KANDID AT SE
                KR TERIA                           PUNT
           Ribbe                      2
           Blok                       1
           Bewapening bo-op of        1
           binne in rib
           Gat in blok                1
           TOTAAL                     5                                                          (5)
                                                                                                 [40]
       Drie dimensionele sketse sal ook aanvaar word

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                              9                            DBE/November 2016
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE

3.1

                           √                         √

               P-sperder                        S-sperder
          Byskrifte word nie benodig nie.                                                                (2)

3.2       40/50 mm √                                                                                     (1)

3.3       3.3.1       A   Ventilasiepyp/lugpyp/gas ontsnappyp √                                          (1)

                      B   Inlaatpyp/Instroming/Invloei √                                                 (1)

                      C   Setkamer/Kamer 1 √                                                             (1)

                      D   Afvoerkamer/Kamer 2 √                                                          (1)

                      E   Mangatdeksel/Mangat/bedekking √                                                (1)

                      F   Uitlaatpyp/Uitvloeiwater √                                                     (1)

          3.3.2       Die rou riool sal deur anaërobiese/bakteriële werking opgebreek
                      word. √                                                                            (1)

          3.3.3       •   G - Laat toe dat die vloeistowwe van kamer C na kamer D
                          beweeg √
                      •   balanseer die vloeistof vlakke                                                 (1)
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

          3.3.4       Die vloeistof in D sal deur F uitvloei na die stapelriool √                        (1)

          3.3.5       Die vloeistofvlakke sal dieselfde hoogte wees √                                    (1)

          3.3.6       •  Die water wat vanaf die bad of opwasbak bevat seep
                         (chemikalieë) wat giftig is vir die bakterieë en sal die
                         anaërobiese/ bakteriële proses verhinder. √
                      • Dit sal vinniger vol raak indien die stapelrooi versadig word.                   (1)
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

3.4       Stormwaterstelsels word gebruik om stormwater na riviere of laerliggende
          damme te lei. √                                                                                (1)

3.5       Indien stormwater na die rioolsisteem gelei sal word:

          •   die water die rioolsuiweringsnetwerk oorstroom. √
          •   rou riool oor stroom in riviere en waterbronne besoedel. √
          •   dit onwettig wees want reën of stormwater mag nie na 'n rioolstelsel
              gelei word nie.                                                                            (2)
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                               10                           DBE/November 2016
                                          NSS – Memorandum

3.6       •     Drukbeheerkleppe word gebruik om te verseker dat 'n konstante druk
                gehandhaaf word in die waterinstallasie. √
          •     om te verhoed dat pype bars.
          •     Om te verseker dat die druk ooreenstem met die toegelate druk van die
                geyser                                                                                (1)
               ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

3.7       •          'n Elmboog word gebruik word om die rigting van 'n pyp te verander. √
          •          'n T-verbinding word gebruik om die watertoevoer in twee verskillende
                     vloeirigtings te verdeel/of om water van twee veskillende rigtings in een
                     rigting te laat vloei. √                                                         (2)

3.8       Termostaat √                                                                                (1)

3.9       Gravitasiegeyser/laedruk geyser/val geyser √                                                (1)

3.10      Swart √
          Absorbeer die meeste hitte √                                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                          11                            DBE/November 2016
                                     NSS – Memorandum

3.11      Enige ander manier om die gelei pype te illustreer sal aanvaar word

                                    Muurlig

                                        D: VB √       √
                                                          √ C: Meterkas

                                                          √ Inkomende kabel
                                     Kragpunt

          A: Muurlig √

                                                                                                 (2)
          B: Kragpunt/Kontaksok/kontaksok met skakelaar/kragpunt/muurprop/plug √

             ASSESSERINGS-KRITERIA            PUNT         KANDIDAAT SE PUNT
           Inkomende kabel na meterkas            1
           Inkomende kabel na
                                                  1
           verdeelbord
           Meterkas                               1
           Verdeelbord                            1
           TOTAAL                                 4                                              (4)

                                                                                                 [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                             12          DBE/November 2016
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 4: HOEVEELHEDE, MATERIAAL EN VERBINDING
4.1       4.1.1       Styl/Deurstyl √                                             (1)

          4.1.2       50 mm/50 √                                                  (1)

          4.1.3       600 √                                                       (1)

          4.1.4       3√                                                          (1)

          4.1.5       693 mm/693 √                                                (1)

          4.1.6       1 907 mm 1 907 OF 1904 mm 1904 √                            (1)

          4.1.7       20 mm/20 √                                                  (1)
4.2       4.2.1       B√                                                          (1)

          4.2.2       A√                                                          (1)

          4.2.3       D√                                                          (1)

          4.2.4       D√                                                          (1)

          4.2.5       A√                                                          (1)

          4.2.6       D√                                                          (1)

          4.2.7       C√                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                             13                           DBE/November 2016
                                        NSS – Memorandum

4.3.1       A           B           C                              D
                                             Oppervlakte wat gepleister moet word:
                                             Lengte van EEN kort muur:
                                             = 4 000 mm – 2(220 mm)
                                             = 3 560 mm √
                                             Lengte van EEN lang muur:
                                             = 8 000 mm - 2(220 mm)
                                             = 7 560 mm √
                                             Totale lengte van een kort en een lang muur
                                             = 3 560 mm + 7 560 mm
                                             = 11 120 mm √                                           (3)

          2/          11,12                  Oppervlakte van binnemure voor aftrekkings:
                      2,7 √     60,05 m² √
                                                                                                     (2)

          1/           1,2                   Oppervlakte van vensteropening:
                      0,9 √     1,08 m² √
                                                                                                     (2)

          1/           2,1                   Oppervlakte van deuropening:
                      0,9 √     1,89 m2 √
                                                                                                     (2)
                                             Totale muuroppervlakte wat gepleister moet
                                             word
                                                √          √       √
                                             60,05 m² – 1,08 m² - 1,89 m²
                                             = 57,08 m² √ moet gepleister word                       (4)
4.3.2
                                             Volume van pleister
                         √
          1/
                     57,08 m2
                         √
                     0,012 m    0,68 m3 √                                                             (3)
                                                                                                    [30]

Indien leerders nie die dimensiepapier gebruik het nie moet twee punte afgetrek word.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                         14                        DBE/November 2016
                                    NSS – Memorandum

VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA

5.1       5.1.1       675 mm² √                                                              (1)

          5.1.2       4 800 mm² OF 4 400 mm² √                                               (1)

          5.1.3       400 mm² √                                                              (1)

          5.1.4       5 075 mm² √                                                            (1)

          5.1.5       30 mm √                                                                (1)

          5.1.6       95 mm √ √                                                              (2)

          5.1.7       40 mm √                                                                (1)

Indien die verkeerde eenheid aangedui word sal die leerder met een punt gepenaliseer
word op die hele vraag.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                         15                                DBE/November 2016
                                    NSS – Memorandum

5.2

                                                          A     √
                                    60°                       60°

                                            √         D
                                                                B
                                                                    60 N

                                        C                 √
                                                60°
                                    √                                                               (4)

                                DIAGRAM A: RUIMTEDIAGRAM             √

                           a                          d

                                                                                                    (2)
                                                                         c
                          b
                                                              √
                      DIAGRAM B: VEKTORDIAGRAM/KRAGTE DIAGRAM

                                  NIE VOLGENS SKAAL NIE

          GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN

            DEEL       AARD                          GROOTTE
           BC         Stut √    65 √ (Grootte moet volgens vektordiagram bepaal
                       ---      word) OF 0 OF geen krag.
           CD         Stang √   ---
           DA         Stang √   32 √ (Grootte moet volgens vektordiagram bepaal
                                word)
           BD         Stut √     ---                                                                (6)

          Toleransie van 1 N na weerskante

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                               16                                 DBE/November 2016
                                          NSS – Memorandum

5.3.1
                                 10 N                   10 N/m       20 N

                     A            B              C       D             E             F
                            2m          2m               4m                   2m
                     28 N               RUIMTEDIAGRAM                              42 N

                            √
               28 N
                                             √ 18 N
                     √

                                                        √
                0N                                                                   0N

                                                              - 22 N

                                                                          √

                                                                 - 42 N
                          SKUIFKRAGDIAGRAM
            GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN

  ASSESSERINGSKRITERIA                  PUNT         KANDIDAAT SE PUNT
Tekening korrek                           5
Dui alle waardes van
                                             1
skuifkragte op tekening aan
Korrekte toepassing van skaal                1
TOTAAL                                       7

5.3.2     Bereken vanaf linkerkant:
          BM d : = (28 x 6) - (10 x 4) - (20 x 1) √
                 = 168     - 40 -          20 √
                 = 108 Nm √

                      OF
          Bereken vanaf regterkant:
          BM d : = (42 x 4) - (20 x 2) - (20 x 1)
                 = 168     - 40 -          20
                 = 108 Nm                                                                                     (3)
                                                                                                              [30]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                          17                            DBE/November 2016
                                     NSS – Memorandum

ANTWOORDBLAD 6.1

NR.                      VRAE                              ANTWOORDE                  PUNTE
        Noem die skaal wat vir die terreinplan
1                                                1:200 √                                  1
        gebruik word.
        Meld die kleur wat jy sal gebruik om
2       die voorgestelde woonhuis op die         Rooi √                                   1
        terreinplan aan te toon.
3       Identifiseer nommer 1?                   Steekoog √                               1

4       Identifiseer die lyn by nommer 2?        Boulyn √                                 1

5       Identifiseer nommer 3.                   Rioolpyp/dreineerpyp √                   1
        Bepaal die afstand van die grenslyn
6       na die voorgestelde woning op die        5 000 mm/5 m √                           1
        regterkant van die gebou.
7       Identifiseer nommer 4.                   Mangat √                                 1

8       Identifiseer nommer 5.                   Munisipale aansluiting √                 1

        Teken die daklyn van 'n skilddak vir
9       die gebou wat in die volgende kolom         √           √         √               4
                                                           √
        aangedui is.

        Bereken die omtrek van die
10                                               64 000 mm/64 m √ √                       2
        voorgestelde woonhuis.
        Watter aansig sal die naaste aan
11                                               Wesaansig √                              1
        Langstraat wees?
                                                 TOTAAL                                  15

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 18

Siviele Tegnologie
                                      Downloaded from hlayiso.com         18                                            DBE/November 2016
                                                                   NSS – Memorandum

VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE
ANTWOORDBLAD 6.2
                                                                                                    ASSESSERINGS KRITERIA           PUNTE   LP
                220
                                                               √                   √
                                                                   √                                Buitemure                         4
                                                                                                    Binnemure                         3

                                √                                                                   Vensters                          3

                                                           √                                        Deure                             3
                                                                                                    Handewasbak                       1
        √                                              Teëls
                        √                                    √
                                                                                                    Spoelkloset                       1
        3 000                       Kombuis       √ Badkamer                                        Dubbelopwasbak                    1
                 √                                                                                  Afmetings
                                                                               Stoorkamer           2 - Afmetingslyne                 4
                                                                                                    2 - 6Afmetings
√                                                          √                                        Vloerbedekkings                   2
                                                       √                                     √
6 110                                                                                  √            Toepassing van skaal

                                                                               Teëls/matte          Een of twee verkeerd      =3
                110                                                    √                            Drie of vier verkeerd     =2
                                        Kantoor                                                     Meer as vyf verkeerd      =1

        √                                                                  √                        Geen afmetings korrek nie = 0
        3 000
                                                                                                                                     3
                                                  √                                                 TOTAAL                           25
                            √          Teëls/matte
                                                               √
                                              √

                220 m
                                                        Toepassing van skaal √√ √
    NIE VOLGENS SKAAL NIE.                                                                                                          [40]
    GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN Indien die binnemure by die aansluiting toe is sal een punt afgetrek              [200]
                                                  word en slegs 2 punte vir binnemure toegeken word
                                                  Indien die binnemure tussen die binnedeure getoon word sal een
                                                  punt afgetrek word vir die binnedeure.
Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2016-memo-eng/fdee68d5-2123-4693-91fb-f15bb238437d) — Civil Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Civil Technology Nov 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2016-eng/88c4f96b-fd9e-4d13-9471-d411469e9702) — Civil Technology · QP · 2016 · Eng
- [Civil Technology Nov 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2016-afr/929227b9-a59d-475b-8cc2-e96e014ae543) — Civil Technology · QP · 2016 · Afr
- [CIV TEG GR12 SEPT2016 QP AFR MEMO](https://www.hlayiso.com/library/civ-teg-gr12-sept2016-qp-afr-memo/13eb7d3f-54b5-401f-9591-db1e136913f4) — Civil Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Civil Technology Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-feb-march-2016-memo-afr/8c2b2955-6bcc-4927-8486-6477bf8d94bf) — Civil Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Civil Technology · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
