# Civil Technology Grade 12 NSC November 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2017-memo-afr/ab3c9025-5916-46b5-bb94-f171e50cad32
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2017-memo-afr/ab3c9025-5916-46b5-bb94-f171e50cad32)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                               SIVIELE TEGNOLOGIE

                                  NOVEMBER 2017

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                               2                          DBE/November 2017
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: KONSTRUKSIE, VEILIGHEID EN MATERIALE
1.1           •      Moet nooit onveilige ondersteuning soos lere, dromme, los stene of
                     kratte op steiers gebruik nie. √
              •      Die werker moes 'n veiligheidsharnas/veiligheidstou, gedra het. √
              •      Die werker moet verseker dat daar genoeg skutrelings op die steiers
                     aangebring is.
              •      Dra altyd beskermende klere, wanneer daar op steiers gewerk word/            (2)
                     glyvaste skoene.
              •      Die werker moet verseker dat daar geen olierige vloeistowwe en
                     voorwerpe op die werkoppervlak van die steier is nie.

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE
1.2         • Om elektriese skok te verhoed. √
            • Om kraggereedskap in 'n werkende toestand te hou.                                   (1)
            • Om die veiligheid van die gebruiker te verseker.
            • Lewendige of oop drade kan elekriese skok of brande veroorsaak.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

1.3           •Die werker kan beseer word deur die bewegende lem. √
              •Meetgereedskap/gereedskap kan beskadig word indien dit die                         (1)
               bewegende lem raak.
            • Verstelbare dele van die masjien kan beskadig word.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
1.4         • Stampstok/staaf √
            • Keël/vorm/afgeknotte keël √
            • Basis plaat/plaat/ waterdigte basis √
            • Vouliniaal, meetband, staal liniaal,waterpas,reihout                                (3)
            • Graaf
          ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE
1.5         • Betonmenger/masjien vermenging √
            • Voorafvervaardigde beton
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                                (1)

1.6       1.6.1         B√                                                                        (1)

          1.6.2         C√                                                                        (1)

          1.6.3         D√                                                                        (1)

          1.6.4         F/M √                                                                     (1)

          1.6.5         G√                                                                        (1)

          1.6.6         J√                                                                        (1)

          1.6.7         L√                                                                        (1)

          1.6.8         I√                                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                            3                            DBE/November 2017
                                     NSS – Nasienriglyne
          1.6.9       H√                                                                          (1)

          1.6.10      A√                                                                          (1)

1.7       1.7.1
                                              √        √√
                                                            √

                                                       √

                                                       √                                          (4)

          1.7.2       PLANLAAG    VAN   N   HOEKAANSLUITING                   VAN       N         (1)
                      EENSTEENMUUR IN ENGELSE VERBAND/
                      HOEK GEBOU IN ENGELSE VERBAND √

                       ASSESSERINGS               PUNT          LEERDERS
                           KRITERIA                               PUNT
                      Stryklaag                    1
                      Hoeksteen                    1
                      Vrousluiter                  1
                      Koplaag                      1
                      TOTAAL                       4

          1.7.3        •   Die vrousluiter vorm die verband in die muur/kwart oorslag. √          (1)
                       •   Die opening in die muur by die doodloop toe te maak by die
                           koplaag.
                       •   Die vrousluiter verhoed n reguit vertikale mortellas.
                       •   Vrouesluiter vul die opening in die koplaag van die ‘n muur by
                           die doodloopent.

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                             4                            DBE/November 2017
                                      NSS – Nasienriglyne
1.8

                                       √                                √
                                                                                      √
                                                        √
                                                            OF
                                                                                                   (2)

                        ASSESSERINGS             PUNT            LEERDERS
                           KRITERIA                                PUNT
                       Ondersteunende
                                                    1
                       mure
                       Dak                          1
                       TOTAAL                       2

                      OF ENIGE ANDER KORREKTE ALTERNATIEF

1.9       1.9.1          •     'n Kwas kan gebruik word om verf aan ‘n plafon aan te
                               wend √
                         •     'n Roller kan gebruik word om verf aan ‘n plafon aan te             (1)
                               wend
                         •     Spuitverf/Spuitverftoerusting kan gebruik word om verf
                               aan ‘n plafon aan te wend.
                         •     ‘n Spons kan gebruik word om verf aan ‘n plafon aan te
                               wend

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

          1.9.2           •   Verf met 'n kwas aangewend sal fyn verf sproei op die mure
                              en vloere verhoed. √
                          •   Gebruik van 'n roller sal vinniger wees as om 'n kwas te
                              gebruik/verhoed strepe.
                          •   Spuitverf sal vinniger wees as verf met 'n kwas en roller.           (1)
                          •   ‘n Spons kan gebruik word vir die dekoratiewe aanwending
                              van verf.

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                     OF   ENIGE     ANDER
                      AANVAARBARE ANTWOORD

1.10      1.10.1      Vloerlys/Teëlvloerlys √                                                      (1)

          1.10.2      Kroonlys √                                                                   (1)

                      ENIGE AANVAARBARE MATERIAAL WAT VIR DIE
                      VERVAARDIGING   VAN   BOGENOEMDE KOMPONENTE
                      GEBRUIK WORD, SAL AANVAAR WORD.
                                                                                                   [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                            5                              DBE/November 2017
                                     NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIE EN TOERUSTING

2.1       2.1.1       D√                                                                            (1)

          2.1.2       B√                                                                            (1)

          2.1.3       B√                                                                            (1)

          2.1.4       D√                                                                            (1)

          2.1.5       C√                                                                            (1)

2.2       2.2.1       Bukswaterpas/Nivelleer-instrument √                                           (1)

          2.2.2       Om vertikale en horisontale hoogtes/vlakke te meet √
                      Om vertikale en horisontale hoeke te meet
                      Om afstande te meet                                                           (1)
                      Vir opmeting/uitsit van geboue
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

          2.2.3       Driepoot/basisplaat √                                                         (1)

          2.2.4       Teleskopiese staaf/Nivelleerstok √                                            (1)

          2.2.5         •   Om te verhoed dat dit beskadig en nat word. √
                        •   Om die instrument te beskerm teen stof/ vog/stampe/son
                        •   Die instrument is breekbaar                                             (1)
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

2.3       2.3.1       Rib-en-blok beton √                                                           (1)

          2.3.2       A – Beton vloerblad/beton/blad √
                      B – Beton holblok/ribblok/blok √
                      C – Gewapende staalmat/wapeningstawe √                                        (3)

          2.3.3            Die rib en blok metode kan enige plek gebruik word, selfs in
                           •
                           water. √
                        • Komponente is vooraf gegiet, daarom spaar dit baie bou tyd.
                        • Plasing is relatief vinnig.
                        • Verskaf uitstekende weerstand teen grondbeweging.
                        • Werk kan voortgaan nieteenstaande weersomstandighede.
                        • Pleister van die onderkant van die vloer kan plaasvind
                           sonder enige vertraging.
                        • Geen omvangryke bekisting is nodig.
                        • Is min of meer 30% ligter as in-situ vloerbladdens.
                        • Geen geskoolde arbeid word benodig aangesien die
                                                                                                    (1)
                           verskaffingsfirma ook die installasie doen.
                        • Goedkoper
                        • Minder materiaal word benodig.
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                            6                            DBE/November 2017
                                     NSS – Nasienriglyne

2.4       2.4.1       A - Muurbint √
                      B - Vogweerlaag/VWL √                                                       (2)

          2.4.2          • Onder die vensterbank √
                         • Onder 'n vloerblad
                         • Op die basis van buite- en binnemure/tussen die onder–en
                           bobou                                                                  (1)
                        • Vertikaal by die wange of deurrame
                        • Dak/Borsweringsmuur
                        • Bokant die latei van ‘n spoumuur.
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

          2.4.3       Die holte in die muur:
                         • Verhoed dat reënwater die binne laag(binnewand) van die
                            muur binnedring. √
                         • Verskaf hoë insulasie teen hitte, koue en klank.
                         • Maak die gebruik van goedkoper of alternatiewe materiale
                            vir die binnelaag (binnewand) van die muur moontlik.                  (1)
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

2.5       Binnewelwing (Intrados) – Is die binne oppervlak van 'n boog √
          Buitewelwing (Extrados) – Is die buite oppervlak van 'n boog √                          (2)

2.6       2.6.1       Kubus/Kubusvorm/Vorm √                                                      (1)
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

          2.6.2       Laaistok/stampstok/Troffel/Graaf √                                          (1)
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

          2.6.3       Kubustoets √                                                                (1)

          2.6.4          • Die toets word gedoen om die druksterkte van beton te
                           toets. √
                        • Toets die sterkte/drukvastheid van beton.                               (1)
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                            7                         DBE/November 2017
                                     NSS – Nasienriglyne

2.7

                                                   √
                                    √

           ASSESSERINGS KRITERIA             PUNT          LEERDERS
                                                             PUNT
           Skuif staaf korrek geteken          1
           Beuels korrek geteken en            1
           gespasiëer                                                                          (2)
           TOTAAL                              2

2.8       2.8.1 Gedraaide geribde staaf √

          2.8.2 Geribde staaf √                                                                (2)

2.9       2.9.1         • Houtplanke/hout √
                        • Blokbord
                        • Gelamineerde bord
                        • Bekistingbord
                        • Laaghoutborde
                        • Metaalbekisting                                                      (1)
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

          2.9.2       B – Wîe √
                      C –Juk √
                      D – Klamp √
                      E – Staaf met skroefdraad/bout en moer/bout √                            (4)

          2.9.3         • Die jukke sal nie vaster gedraai kan word nie /Jukke sal nie
                          geheg kan word nie. √
                        • Die bekisting sal nie in posisie gehou word nie/mee gee.
                        • Die bekisting sal nie haaks wees nie.
                        • Die jukke sal nie in posisie wees nie.
                        • Die bekisting sal nie stewig wees nie.
                        • Beton sal by die hoeke van die bekisting uitlek.                     (1)
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                         8                  DBE/November 2017
                                  NSS – Nasienriglyne

2.10        • Daar is onvoldoende klankdigtheid √
            • Daar is minder insulasie teen koue en hitte
            • Dit kan nie buite gebruik word nie
            • Die stapelmuur kan maklik beskadig word/brand                          (1)
            • Die stapelmuur kan nie swaar laste dra nie
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
2.11

                                      √

                                  √

                                      √

               ASSE SERINGS               PUNT   LEERDERS
                   KRITERIA                        PUNT
           Bekleding korrek geteken        1
           Kroonlys/vorm by plafon         1
           en muur korrek geteken
           Vloerlys/kwartrond by           1
           vloer en muur korrek                                                      (3)
           geteken
           TOTAAL                          3

2.12        • Voorafgevormde beton heipale √
            • Staalpypomhulsel heipale
            • Ingedrewe in-situ heipale
            • Kortboor heipale                                                       (1)
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
                                                                                     [40]
Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                               9                          DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE

3.1       3.1.1         S – sperder √                                                              (1)

          3.1.2         Om te verhoed dat rioolgasse (bedorwe lug) van die riool sisteem
                        die gebou binnedring. √                                                    (1)
3.2           •      Die seisoen/wolkbedekking/weerstoestande √
              •      Tyd van die dag √
              •      Tydsduur van sonskyn
              •      Skoonheid van glas paneel
              •      Skadu's oor glas paneel
              •      Die intensiteit van die sonlig
              •      Posisie/oriëntasie ten opsigte van noord.
                                                                                                   (2)
              •      Helling van die paneel
              •      Die tipe sonverwarmer/paneel

                     ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE

3.3       3.3.1         Verwarmingselement/element √                                               (1)

          3.3.2         Die kouewaterinlaat is aan die onderkant van die geiser geplaas
                        sodat die inkomende kouewater nie met die warmwater meng
                        nie/Inkomende koue water word deur element verhit. √
                        Die warmwateruitlaat is aan die bokant geplaas om warm water uit
                        te laat wat aan die bokant van die geiser gekonsentreer is. √
                        OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD                                        (2)

          3.3.3         Temperatuur en drukveiligheidsklep/veiligheidsklep/drukklep √              (1)

3.4       3.4.1            •   Die rooster ontvang/dreineer stormwater/Laat toe dat
                               stormwater die stormwaterstelsel/pype binnegaan. √
                           •   Water word van die paaie af weggelei om af te vloei na die
                               randsteen van die pad en daarna in die padkanaal na die
                               stormwaterpype.
                           •   Verhoed dat afval soos papier en plastiese sakke die
                               stormwaterpype verstop.                                             (1)
                           •   Veiligheidsredes
                               ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
                               AANVAARBARE ANTWOORD

          3.4.2            • Paaie sal oorstroom word met die stormwater. √
                           • Beskadiging van die paaie as gevolg van die stormwater.
                           • Stormwater sal nie in staat wees om die stormwaterrooster
                             binne te gaan nie.                                                    (1)
                           • Die stormwater sal naby geleë areas oorstroom.
                        ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
                        AANVAARBARE ANTWOORD

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                           10                   DBE/November 2017
                                    NSS – Nasienriglyne

3.5       Windpomp √
          Dompelpomp √
          Waterpomp
          Handgedrewe waterpomp/handpomp
          Elektriese pomp
          Son aangedrewe pomp                                                            (2)
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE

3.6

                                                C
                                                    √√
                                                          YSKAS

                                                    √√

                                         √√
                                         A

                        B
                        VB   √√

           ASSESSERINGS           PUNT        LEERDERS
               KRITERIA                         PUNT
           Fluoresseerlig          2
           Verdeelbord             2
           Dubbelpoollig-
           skakelaar               2
           (eenrigting)
           Elektriese
                                   2
           bedrading
           TOTAAL                  8

          TEKENSIMBOLE VIR BOGENOEMDE ITEMS WAT IN DIE HANDBOEKE
          VOORKOM SAL AANVAAR WORD.

                                                                                         (8)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                            11                      DBE/November 2017
                                     NSS – Nasienriglyne

3.7
                 √
                SO          √            √
                           IO        IO                                       MG
                      RP
                           √     VP √
                            √    √

                            √        √
                      √

                                                                              RIOOLTENK

             ASSESSERINGS KRITERIA               PUNT      LEERDERS
                                                             PUNT
           Steekoog                                1
           Rioolput                                1
           Ventilasiepyp/Lugpyp/Vuillugpyp         1
           Vertakkingspype 45°                     2
           Inspeksie-oë                            2
           Enige DRIE afkortings                   3
           TOTAAL                                  10
                                                                                             (10)
                                                                                             [30]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                               12                         DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: HOEVEELHEDE, MATERIALE EN VERBINDING

4.1       4.1.1         Spaanderbordskroewe/stapelmuurskroef/versinktekop skroef/pozi
                        indraai skroef(pozi drive screw) √
                        Gebruik:
                        Heg gefabriseerde borde/masjienvervaardigde/bordprodukte/
                        hout √                                                                      (2)

          4.1.2         Staalspyker √
                        Gebruik:
                        Hoofsaaklik gebruik om vloerlyste en klampe/hangers aan
                        steenwerk te heg. √
                                                      OF
                        Ovaalspyker
                        Gebruik:
                        Word op die kante van hout gebruik om te verhoed dat dit bars
                                                      OF
                        Vloerspyker
                        Gebruik:
                        Om vloerplanke vas te spyker.                                               (2)

          4.1.3         Swaardiensanker/muuranker/rawlbolt/hulsanker√
                        Gebruik:
                        Heg voorwerpe aan beton en steenwerk/heg kaphangers teen 'n
                        muur √                                                                      (2)

4.2           •      Draadspykers/klampe/stormklampe/hurricane klamp √                              (1)

4.3                   Spykers:
              •       Vinniger om in te slaan as skroewe √
              •       Beskikbaar in verskeie lengtes, diktes en sterkte √
              •       Verskeie koppe beskikbaar vir onsigbaar of dekoratiewe gebruik
              •       Goedkoper as skroewe
              •       Kan van roesvrye materiaal vervaardig word (koper of vlekvrye staal)
              •       Kan vinnig verwyder word
              •       Sterk en veerkragtig
              •       Kan gelyk gemaak en hergebruik word
              •       Spykers benodig 'n minder geskoolde werker
              •       Nie so tydrowend as om skroewe in te draai nie                                (2)
              •       Gebruik van spykers is baie vinniger as skroewe

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE

4.4           •      Koperpyp/polycop/PVC pype/saamgestelde pyp (composite pipe) √                  (1)

4.5       4.5.1         38/38 mm √                                                                  (1)

          4.5.2         3√                                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                          13           DBE/November 2017
                                   NSS – Nasienriglyne

          4.5.3       3 374/3 374 mm √                                          (1)

          4.5.4       3 600/3 600 mm √                                          (1)

          4.5.5       9 600/9 600 mm √                                          (1)

          4.5.6       3 600/3 600 mm √                                          (1)

          4.5.7       17 250/17 250 mm √                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                              14                           DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne
4.6

            A          B          C                               D
                                           Binne afmetings van vertrek:
                                           Lang mure = 7 000 mm – 2/220 mm √
                                                         = 6 560 mm √
                                           Kort mure = 4 000 mm – 2/220 mm √
                                                         = 3 560 mm √
                                                                                  (4)
            1/       6,56                  Binne-oppervlak van vertrek is:
                     3,56 √   23,35 m2 √
                                                                                  (2)
                                           Oppervlak van een plafonbord:
            1/       4,2 √                 Een bord is 4 200 mm x 1 200 mm
                     1,2 √    5,04 m2 √                                           (3)

                                           Lengte van vloerlys:
                                           = (6 560 + 3 560) x 2 √
                                           = 20 240 √ – 3 000 mm √
                                           = 17,24 m √
                                                                  OF
                                           = 13 120 √ + 7 120 √ - 3 000 mm √
                                           = 17 240 mm
                                           = 17,24 m √
                                                               OF
                                           = 6 560 + 6 560 √ + 3 560 + 3 560 √ - 3 000
                                           mm √
                                           = 17 240 mm
                                           = 17,24 m √
                                                                                  (4)
                                                                                                    [30]

INDIEN ‘N KANDIDAAT NIE DIE ANTWOORDBLAD GEBRUIK HET NIE, MOET TWEE
PUNTE VAN DIE TOTAAL AFGETREK WORD.
INDIEN ‘N KANDIDAAT NIE DIE AFMETINGS NA METERS HERLEI HET NIE, SAL HY
NIE GEPENALISEER WORD NIE MAAR DIE FINALE ANTWOORD MOET IN
VIERKANTE METER/METER WEES.
INDIEN ‘N KANDIDAAT DIE BEWERKINGS IN DIE VERKEERDE KOLOMME
GEDOEN HET MOET EEN PUNT VAN DIE TOTAAL AFGETREK WORD.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                            15                   DBE/November 2017
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA

5.1       5.1.1            (A1 x d) + (A2 x d)
                            Totale oppervlakte

                           √          √     √        √
                      = (3 600 mm² x 30mm) + (675 mm² x 25 mm)
                                     4 275 mm² √
                             √            √
                      = 108 000 mm³ + 16 875 mm³
                                4 275
                      = 124 875 mm³ √
                         4 275 mm²
                      = 29,21 √ mm √

                      OF

                      Deel Oppervlakte A (A)                X          AX
                      1    3 600 mm² √                           3 600 x 30 =
                                                      30 mm √    108 000 mm³ √

                      2       675 mm² √               25 mm √    675 mm x 25
                                                                 mm = 16 875
                                                                 mm³ √
                      ∑      4 275 mm² √                         124 875 mm³

                      X=
                           ∑ Ax
                           ∑A
                      = 124 875 mm³ √
                         4 275 mm²
                      = 29,21 √ mm √

                      INDIEN ‘N KANDIDAAT AREA 1 EN 2 OMGERUIL HET MOET
                      EEN PUNT AFGETREK WORD.                                             (10)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                           16                                 DBE/November 2017
                                    NSS – Nasienriglyne
5.2.1                                                 40 N

                                          60 N B

                                                                      C
                                                  F           G
                                     A
                                           E
                                    45°        45°                        45°
                                                        D
                                                     10 m

                        RL = 65 N                                         RR = 35 N

                                                                                a

                                                          √

                                                                                √

                                                                                b
                                                      g           √
                                e                                               d

                                                              √
                                                          √
                                                 √                              √
                                                              √

                                                      f                         c             (8)

             ONDERDEEL  AARD             GROOTTE
             AE        Stut √            92 N √                                               (4)
5.2.2        DG        Stang √           35 N √

           Toleransie van 1 N na beide kante
           NIE OP SKAAL WEENS ELEKTRONIESE OORDRAG.
           GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN.
           INDIEN ‘N KANDIDAAT DIE BEWERKINGS IN DIE VERKEERDE KOLOMME
           GEDOEN HET MOET EEN PUNT VAN DIE TOTAAL AFGETREK WORD.

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                                 17                                 DBE/November 2017
                                          NSS – Nasienriglyne

5.3       5.3.1           20 N/m √                                                                             (1)

          5.3.2           8m√                                                                                  (1)

          5.3.3           4m√                                                                                  (1)

5.3.4

                                 5N                    7N                4N
                                          5 N/m

                           2m                 4m                3m               3m

                     A           B            C        D                 E                   F

                                                           72 Nm
                                      68 Nm        √

                                      √
                                                                     √
                                                                              42 Nm
                         44 Nm

                           √
                                                                                      √

              0                                                                                  0
                     A           B            C        D                 E                  F

          Indien die lyne tussen B en D reguit is sal geen punte vir hierdie lyne gegee
          word nie.

          NIE OP SKAAL WEENS ELEKTRONIESE OORDRAG.
          GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN OMDAT
          AFSTANDE TUSSEN AB, BC ENS. OP DIE PROVINSIE SE
          ANTWOORDBLAD MAG VERSKIL.

                                                                                                               (5)
                                                                                                               [30]
Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie                           18                        DBE/November 2017
                                    NSS – Nasienriglyne

ANTWOORDBLAD 6.1

NO.             VRAE                              ANTWOORDE                         PUNTE
       Noem die titel van die
 1                                                                                      1
       tekening?                Suidaansig √
       Identifiseer nommer      Nokplaat/nokdekking/nok √
 2                                                                                      1
       1.
       Identifiseer nommer      Teëldak/Teël/Betondakteël/dakbedekking √
 3                                                                                      1
       2.
       Identifiseer nommer      Geut √
 4                                                                                      1
       3.
       Identifiseer nommer      Afvoerpyp/Afleipyp √
 5                                                                                      1
       4.
       Identifiseer nommer      Noordpunt/simbool/ware noord √
 6                                                                                      1
       5.

 7     Identifiseer nommer 6    NGV/Natuurlike grondvlak/grondvlak √                    1

 8     Identifiseer nommer 7    Vensterbank √                                           1
       Noem die tipe dak
                                Gewel √
 9     aan die oostekant van                                                            1
       die woning.
       Noem die tipe dak
                                Skilddak/Wolfenddak √
 10    aan die westekant                                                                1
       van die woning.
       Noem die materiaal       Hout/Veselsement/plastiek/uPVC/gegalvaniseerde
 11    wat vir die fassiebord                                                           1
                                plaat metaal √
       gebruik kan word.
       Aan hoeveel kante
                                3 kante √
       van die gebou sal
 12                                                                                     1
       fassieborde gevind
       word?

       Teken die boaansig
                                         √         √
 13    (daklyn) van die dak                               √
       vir die aansig soos                                                              3
       aangedui in FIGUUR
       6.1 in die kolom
       langsaan.
                                TOTAAL                                                 15

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 19

Siviele Tegnologie
                              Downloaded from hlayiso.com        19                              DBE/November 2017
                                                          NSS – Nasienriglyne
                                                                                                 ASSESSERINGS
                                                                                                                         PUNTE   LP
                                                                                                 KRITERIA
VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE                                                                 Korrektheid van
                                                                                                                           3
ANTWOORDBLAD 6.2                                                                                 tekening
                                                                                                 Buitemuur                 1
                                                                                                 Simbool vir muur          1
                                                                        √                        Pleister                  2
                                                                                                 Muurplaat                 1

                                              √                                                  Bindbalk                  1
                                                            √                                    Daksparre/Kapbene         2
                                                     Hoofstyl
                                                                                                 Stut                      1
                                                                                                 Hangstyl                  1
                                                                                                 Hoofstyl                  1

                                                                    √                            Fassiebord                1

                                              √      √                                           Hanger                    1
                                       √ Hangstyl                                                Draer                     1
                                                                                                 Veselsement
                                                         Bindbalk                                                          1
                     √         √                            √
                                                                                                 plafonbord
                                                                                                 Enige DRIE
                                                                                                                           3
           √                                                                                     Byskrifte

√ √                                                                                              Skryf titel               1
       √                                                                                         Toepassing van
                                                                                                 skaal
                                                                                                 Een of twee
           √ √                                                                                   verkeerd = 3
                                                                                                 Drie of vier verkeerd
                     √                                                                           =2
                                                                                                 Meer as vyf
               √                                                                                 verkeerd = 1
                                              DEURSNEE BB       √                                Geen afmetings
                                                                                                                           3
                         NIE VOLGENS SKAAL NIE: GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG               korrek nie =
                         NA TE SIEN                                                              Totaal                    25
                                  Toepassing van skaal √ √ √
                                   Korrektheid van tekening: Muur √ Geslote dakrand √ Dakkap √

                                                                                                         [40]

Kopiereg voorbehou
                                                                                                         [200]

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2017-eng/3bf1e781-deea-4626-883d-f87f96194cca) — Civil Technology · QP · 2017 · Eng
- [Civil Technology Nov 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2017-afr/59a80aae-d41e-40e8-bcbc-0c068d0e5fb6) — Civil Technology · QP · 2017 · Afr
- [CIVIL TECH GR12 MEMO GR12 SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-memo-gr12-sept2017-english/fcb77566-a1ac-4dff-af72-678e70ccfbc4) — Civil Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Civil Technology Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-feb-march-2017-memo-eng/3dffa55e-9170-423a-83fb-1131a7971b10) — Civil Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Civil Technology Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-feb-march-2017-memo-afr/5e0dbcb6-4bae-46d9-9e83-1fa6a9250578) — Civil Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Civil Technology · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
