# Civil Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2018-construction-afr/be54c81a-cc52-4da7-a74c-ec3f0bddf626
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2018-construction-afr/be54c81a-cc52-4da7-a74c-ec3f0bddf626)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                      SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE

                                 NOVEMBER 2018

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

             Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 9 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie               2                            DBE/November 2018
                                             NSS

BENODIGHEDE:

1.        Tekeninstrumente

2.        'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar

3.        ANTWOORDEBOEK

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae.

3.        Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae
          skei NIE.

4.        Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

5.        MOENIE in die kantlyn van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

6.        Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

7.        Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
          aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

8.        Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

9.        Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
          beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
          SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

10.       Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
          220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

11.       Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

12.       Beantwoord VRAAG 2, 3.7, 4.3, 5.2, 5.4, 6.2 en 6.6 op die aangehegte
          ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.

13.       Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
          ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
          jy dit nie gebruik nie.

14.       Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
          oordrag.

15.       Google Images is as die bron vir alle foto's en prentjies gebruik.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie               3                            DBE/November 2018
                                             NSS

VRAAG 1: WBGV, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
         (GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
1.1       Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs
          die letter (A–G) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die
          ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.6 H.

                           KOLOM A                               KOLOM B
           1.1.1      Voetbalk/Voetplaat    A      moet nie in die nabyheid van
                                                   elektriese kabels gebruik word nie
           1.1.2      Aluminiumleer
                                            B      om yster en staal met 'n laag sink te
           1.1.3      Steier                       bedek om te keer dat dit roes

           1.1.4      Veiligheidsnet        C      voorkom die spat van chemikalieë

           1.1.5      Galvanisering         D      beskerm metaal, hout en ander
                                                   materiaal teen roes en verwering

                                            E      voorkom dat vallende voorwerpe
                                                   werkers beseer

                                            F      voorkom dat vertikale staanders in
                                                   die grond insink

                                            G      moet van skopplate voorsien word
                                                   om te keer dat voorwerpe afval
                                                                                  (5 x 1)         (5)

1.2       Beskryf TWEE veiligheidsmaatreëls wat gevolg moet word wanneer daar op
          'n steier gewerk word.                                                                  (2)

1.3       Wat is die doel van die skutreling van 'n steier ten opsigte van veiligheid?            (2)

1.4       Verduidelik die doel van verf.                                                          (2)

1.5       Beskryf EEN voordeel van die nabehandelingsproses van beton.                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                4                            DBE/November 2018
                                              NSS

1.6       FIGUUR 1.6 hieronder toon                   'n   gereedskapstuk   wat       in   die
          boukonstruksiebedryf gebruik word.

                                                                                  A

                                             FIGUUR 1.6

          1.6.1      Identifiseer gereedskapstuk A.                                                (1)

          1.6.2      Verduidelik TWEE gebruike van gereedskapstuk A.                               (2)

          1.6.3      Verduidelik waarom die battery uit die gereedskapstuk gehaal moet
                     word wanneer dit vir 'n lang tydperk nie gebruik word nie.                    (1)

1.7       FIGUUR 1.7 hieronder toon hegstukke wat op bouterreine en in werkswinkels
          gebruik word.

                                  A                                    B
                                             FIGUUR 1.7

          1.7.1      Identifiseer hegstuk A en hegstuk B.                                          (2)

          1.7.2      Verduidelik EEN gebruik van hegstuk A en hegstuk B onderskeidelik.            (2)
                                                                                                   [20]

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

FIGUUR 2 op die volgende bladsy toon verskillende tekeninge wat op 'n bouplan
voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
    Siviele Tegnologie: Konstruksie                   5                             DBE/November 2018
                                                     NSS

                                                                  1       NOTAS:
                                                                          Kontrakteurs moet alle afmetings en
                                                                          hoogtes op die terrein bevestig voor
                                                                          daar met die werk begin word.
                                                                          Argitekte moet onmiddellik van
                                                                  2       enige afwykings in kennis gestel
                                                                          word.
7
                                                                          ARGITEK SE HANDTEKENING ……………
                                                                  3
                                                                          KLIËNT SE HANDTEKENING ………………

                        V1                V2                              Die volgende moet voor die
                                                                          skuifdeur geplaas word:
                                                                  4

                                                                                           1 : 10
8
                                                                  5
                                          V3
                                               VVV                        Toegang tot die eerste verdieping
                                                                  6
                                                                          moet deur middel van die volgende
                                                                          wees:
                                   FIGUUR A

                                                                          HERSIENING       DATUM        BESKRYWING

                                                                          GEDRUK DEUR:            DRUKDATUM:
        220              3 000          110
220                                                               220
                                                                          NKOSI DRUKKERS          2018/10/02

                                                                          TEKENINGTITEL:
                                                                          TERREINPLAN ERF 1843

                    9                                                     PROJEK:
                                                                          VOORGESTELDE WONING OP ERF 1843,

2 000                                                             2 000
                   BADKAMER
                                                                          DIEPRIVIER
              V4     10

                        11                                                PROJEKNR.            TEKENINGNR.
         12                               SITKAMER                        GR 557-102           557P9
         13    W   14
                              15                                          DATUM GETEKEN NAGESIEN              SKAAL
110                                                    V3                 25/4/2018 JP MALOI P BRITZ          1 : 100

              V3
                                                                  4 000            VERWYSINGKODE
                             KANTOOR                                                  QP 1 - 2018

                                                                              VENSTER 2                 VENSTER 3

                                                                                   900                      2 000
                                              V2
                                110       2 800             220   220      1 200                1 200

                                    FIGUUR B

                                                     FIGUUR 2                                                   [40]

    Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie              6                            DBE/November 2018
                                            NSS

VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

3.1       Wat is die minimum helling van 'n dak wanneer klas A gegolfde sinkplate as 'n
          dakbedekking gebruik word?                                                               (1)

3.2       Noem die maksimum afstand vir die spasiëring tussen dakkappe vir gegolfde
          daksinkplate.                                                                            (1)

3.3       Onderskei tussen die hout wat gebruik word om 'n dakteël en dakplate vas te
          heg met behulp van netjiese vryhandsketse van ELK in jou
          ANTWOORDEBOEK. Drukskryf die korrekte naam onder elke skets.                             (2)

3.4       Wat is die afmetings van 'n kaplat vir gegolfde daksinkplate?                            (1)

3.5       Onderskei tussen die spasiëring van dakkappe vir kleidakteëls en dakkappe
          vir  veselsementdakteëls.     Teken   die   tabel     hieronder   in   jou
          ANTWOORDEBOEK oor.

                       KLEIDAKTEËLS                   VESELSEMENTDAKTEËLS
                                                                                                   (2)

3.6       FIGUUR 3.6 hieronder toon 'n vertikale dwarsdeursnit van 'n deel van die
          konstruksie by die nok van die dakkap. Identifiseer dele A–D.

                                                                          A

                                                                          B

                                                                           c

                                                           D

                                           FIGUUR 3.6                                                    (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                7                           DBE/November 2018
                                              NSS

3.7       Gebruik ANTWOORDBLAD 3.7 en maak 'n netjiese skets, in goeie
          verhouding, van 'n bindhoutkap met 'n helling van 45° wat op twee stutmure
          rus.

          Toon die volgende op jou tekening:

              Mure
              Muurplate
              Sparre
              Hanebalk
              Nokbalk                                                                               (8)

3.8       Gee EEN woord/term vir ELK van die volgende beskrywings deur 'n
          woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die
          vraagnommers (3.8.1 tot 3.8.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv.
          3.8.6 Optree.

                  aantree;    bordes; neusrand; loopstuk; skortbalk;        optree;
                              steeklyn; baluster; handreling; trapkuil

          3.8.1        Die vertikale afstand tussen twee daaropvolgende loopvlakke                   (1)

          3.8.2        Vertikale style wat die handreling bo hou                                     (1)

          3.8.3        Die plat, horisontale oppervlak van 'n trap waarop jy trap as jy die
                       stel trappe op- of afklim                                                     (1)

          3.8.4        Die boonste horisontale oppervlakte van 'n stel trappe                        (1)

          3 8.5        Die horisontale afstand wat deur die trappe gedek word                        (1)

3.9       Maak 'n netjiese skets, in goeie verhouding, van 'n vierkantige en ronde
          profiel wat vir handrelings gebruik kan word in jou ANTWOORDEBOEK.                         (2)

3.10      Verduidelik EEN metode om 'n handreling teen 'n muur te monteer.                           (1)

3.11      Beskryf TWEE metodes om 'n muurplaat teen 'n steenmuur te bind.                            (2)

3.12      Staalprofiele kan deur middel van 'n basisplaat-en-staalpenkonneksie aan 'n
          betonbasis geheg word. Verduidelik die doel van die pen in hierdie
          verbindingsmetode.                                                                         (1)
                                                                                                     [30]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                8                          DBE/November 2018
                                              NSS

VRAAG 4:        UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP EN TOERUSTING EN
                MATERIAAL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

4.1       Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs
          die letter (A–G) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.5) in die
          ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.1.6 H.

                            KOLOM A                             KOLOM B
            4.1.1     Uitgrawings              A    gebruik om verskillende dele van
                                                    bekisting aan mekaar vas te maak
            4.1.2     Bekisting
                                               B    installeer plafonne en vloerteëls
            4.1.3     Voetbalk
                                               C    verwyder grond om fondasies en
            4.1.4     Laaghout                      kelderverdiepings te bou

            4.1.5     Staaf met skroefdraad    D    vorm waarin vars beton gestort
                      en moere                      word

                                               E    bestaan uit dun lagies hout met
                                                    grein wat in verskillende rigtings
                                                    kruis

                                               F    bekistingstutte rus daarop

                                               G    word by ligskore gebruik
                                                                                    (5 x 1)       (5)

4.2       Uitgrawing van los grond op 'n bouterrein is noodsaaklik vir 'n stabiele en ferm
          fondasie.

          4.2.1        Verduidelik DRIE veiligheidsfaktore wat in ag geneem moet word
                       nadat uitgrawings voltooi is.                                              (3)

          4.2.2        Beskryf DRIE take wat na die terreininspeksie gedoen moet word
                       sodat die terrein voorberei kan word.                                      (3)

4.3       FIGUUR 4.3 op ANTWOORDBLAD 4.3 toon 'n sloot wat uitgegrawe is.

          Gebruik ANTWOORDBLAD 4.3 en maak 'n netjiese deursneetekening, in
          goeie verhouding, van die bekisting vir harde grond.

          Toon die volgende op jou tekening:

              Wigpare
              Muurwerkborde
              Stutplanke
              Stutte
              Enige TWEE byskrifte                                                               (8)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                 9                               DBE/November 2018
                                               NSS

4.4       Beskryf EEN eienskap van goeie bekisting.                                                    (1)

4.5       FIGUUR 4.5 hieronder toon bekisting in die konstruksieproses. Bestudeer die
          tekening en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                            A

                                                                            B

                                                                            C

                                                                            D

                                                                        E

                                       FIGUUR 4.5

          4.5.1        Identifiseer die tipe bekisting in FIGUUR 4.5.                                  (1)

          4.5.2        Benoem A tot D.                                                                 (4)

          4.5.3        Regverdig die gebruik van E.                                                    (1)

4.6       Noem TWEE eienskappe van staalbekisting.                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie               10                         DBE/November 2018
                                             NSS

4.7       FIGUUR 4.7 hieronder toon 'n konstruksiemasjien wat op 'n bouterrein
          gebruik word.

          Bestudeer FIGUUR 4.7 en beantwoord die vrae wat volg.

                                            FIGUUR 4.7

          4.7.1        Beskryf TWEE veiligheidsmaatreëls wat gevolg moet word
                       wanneer die masjien in FIGUUR 4.7 gebruik word.                          (2)

          4.7.2        Verduidelik, in jou eie woorde, hoe jy hierdie konstruksiemasjien
                       sal versorg.                                                             (2)

4.8       FIGUUR 4.8 hieronder toon 'n masjien wat op 'n bouterrein gebruik word.
          Noem TWEE maniere waarop jy hierdie masjien sal versorg.

                                            FIGUUR 4.8                                          (2)

4.9       Beskryf TWEE nadele van voorafvervaardigde beton.                                     (2)

4.10      Verduidelik TWEE doelwitte van die saktoets.                                          (2)

4.11      Noem TWEE verskillende tipes metodes wat vir die nabehandeling van beton
          gebruik kan word.                                                                     (2)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                11                        DBE/November 2018
                                              NSS

VRAAG 5:         PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK EN GRAFIKA AS 'N
                 KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

5.1       FIGUUR 5.1 hieronder toon 'n werker wat 'n muur pleister. Bestudeer die
          sketse en beantwoord die vrae wat volg.

             A                        B                 C                   D
                                          FIGUUR 5.1

          5.1.1        Beskryf die prosesse wat van A tot D plaasvind.                          (4)

          5.1.2        Watter tipe gereedskap word by C gebruik?                                (1)

5.2       ANTWOORDBLAD 5.2 toon die buitelyne van die voor- en sy-aansigte van 'n
          spoumuur. Gebruik ANTWOORDBLAD 5.2 as 'n riglyn en teken VIER lae van
          die buite-aansig van die spoumuur om die voor- en linkeraansigte te toon.             (6)

5.3       FIGUUR 5.3 hieronder toon TWEE verskillende plaveiselpatrone. Bestudeer
          die foto's en beantwoord die vrae wat volg.

                                  A                                  B
                                             FIGUUR 5.3

          5.3.1        Noem plaveiselpatroon A en B.                                            (2)

          5.3.2        Noem EEN plaveiselmetode wat algemeen gebruik word.                      (1)

          5.3.3        Beskryf die term verbindings wanneer plaveistene gelê word.              (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie             12                         DBE/November 2018
                                           NSS

5.4    Gebruik ANTWOORDBLAD 5.4 en teken volgens skaal 1 : 10, 'n gedetailleerde
       vertikale snit deur die voetstuk van 'n dakkap wat 'n oop dakrand voorstel. Toon
       die volgende op jou tekening:

           Muur: 220 mm wyd, siersteen
           Muurplaat: 114 mm x 38 mm
           Bindbalk: 114 mm x 38 mm
           Dakspar: 114 mm x 38 mm
           Dakrandoorhang: 400 mm
           Daklatte: 76 mm x 50 mm
           Gegolfde daksinkplaatbedekking
           Fassieplank: 230 mm x 38 mm

       Drukskryf die skaal onderaan die tekening.

       Drukskryf enige TWEE byskrifte op die tekening.                                         (15)
                                                                                               [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                13                          DBE/November 2018
                                              NSS

VRAAG 6:        WAPENING IN BETON, FONDASIES,                        BETONVLOERE        EN
                HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

6.1       Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
          Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
          (6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 C.

          6.1.1        Wapening word op 'n konstruksietekening met 'n kode aangedui.
                       In die kode 9 R 16 01 200, dui 200 die ... aan.

                       A   diameter van die staaf
                       B   hart-tot-hartspasiëring
                       C   getal stawe in die groep
                       D   staafnommer                                                            (1)

          6.1.2        Watter van die volgende is 'n krag wat op 'n struktuur kan inwerk?

                       A   Trekkrag
                       B   Drukkrag
                       C   Skuifkrag
                       D   Al die bogenoemde                                                      (1)

          6.1.3        Tydens die beplanning van 'n rib-en-blokvloer moet die volgende in
                       ag geneem word:

                       A   Reglynigheid van eenhede
                       B   Waterabsorpsie-eienskappe van eenhede
                       C   Aard van stutte
                       D   Kruisverspanning vir stewigheid                                        (1)

          6.1.4        Staalpypcaissionpale gebruik 'n ….

                       A   nat betonprop.
                       B   voering wat in die grond ingedryf word.
                       C   staalpunt.
                       D   voorafgegiete betonheipaal.                                            (1)

          6.1.5        Tipe grond waar voorafgegiete heipale gebruik kan word:

                       A   Sagte grond
                       B   Harde grond
                       C   Stabiele grond
                       D   Al die bogenoemde                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                14                        DBE/November 2018
                                              NSS

6.2       Gebruik ANTWOORDBLAD 6.2 en teken 'n netjiese deursneeaansig van 'n
          vierkantige gewapendebetonkolom in goeie verhouding.

          Toon die volgende op jou tekening:

              Kolom
              8 hoofstawe
              Stiebeuels/Binders
              Minimum betondekking
              TWEE byskrifte                                                                    (10)

6.3       Noem DRIE voordele van die gebruik van heipaalfondasies.                               (3)

6.4       Verduidelik die metode waarvolgens in situ-gedrewe heipale geïnstalleer
          word.                                                                                  (3)

6.5       FIGUUR 6.5 hieronder toon materiaal vir 'n vloerkomponent. Bestudeer die
          diagram en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                   A

                        B

                                             FIGUUR 6.5

          6.5.1        Identifiseer die deel in FIGUUR 6.5.                                      (1)

          6.5.2        Wat is die doel van die gat by A?                                         (1)

          6.5.3        Noem die deel wat by B sal inpas.                                         (1)

          6.5.4        Noem DRIE soorte materiaal wat vir hierdie tipe vloerkonstruksie
                       gebruik word.                                                             (3)

          6.5.5        Noem EEN belangrike veiligheidsfaktor waaraan voldoen moet
                       word nadat hierdie tipe vloerkonstruksie geïnstalleer is.                 (1)

          6.5.6        Verduidelik TWEE nadele van hierdie tipe vloerkonstruksie.                (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie             15                             DBE/November 2018
                                           NSS

6.6       FIGUUR 6.6 hieronder toon die vloerplan van 'n stoorkamer met 'n opening vir
          'n deur en 'n venster.

                                                                   5 000

                                         8 000

                                         FIGUUR 6.6

          SPESIFIKASIES:

              Buiteafmetings van die stoorkamer: 8 000 mm x 5 000 mm
              Die bobou is 'n eensteenmuur: 220 mm wyd en 2 700 mm hoog
              Groote van die vensteropening: 1 200 mm x 900 mm
              Groote van die deuropening: 2 100 mm x 900 mm

          Gebruik ANTWOORDBLAD 6.6 en bereken die volgende:

                Totale lengte van die vloerlys vir die stoorkamer (ignoreer die
                 dagwange)                                                                     (6)
                Volume van vlaklaag vir die vloer as die vlaklaag 25 mm dik is                (4)

          Rond jou antwoord tot TWEE desimale plekke af.
                                                                                               [40]

                                                                                TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                              DBE/November 2018
                                                NSS

EKSAMENNOMMER:

SENTRUMNOMMER:
ANTWOORDBLAD 2

NO.                        VRAE                       ANTWOORDE            PUNTE

  1     Identifiseer FIGUUR A.                                                   1

  2     Identifiseer FIGUUR B.                                                   1

  3     Identifiseer nommer 4.                                                   1

  4     Identifiseer nommer 5.                                                   1

  5     Identifiseer nommer 9.                                                   1

  6     Identifiseer nommer 10.                                                  1

  7     Identifiseer nommer 11.                                                  1

        Op watter datum is die bouplan
  8                                                                              1
        gedruk?

  9     Wie het die bouplan geteken?                                             1

        Noem die kenmerk in die nota-kolom
 10     in FIGUUR 2 wat voor die skuifdeur                                       1
        geïnstalleer moet word.

        Noem die kenmerk in die nota-kolom
 11     in FIGUUR 2 wat toegang tot die                                          1
        eerste vloer moet gee.

        Identifiseer die tipe dak wat vir die
 12                                                                              1
        gebou in FIGUUR A gebruik word.

 13     Verduidelik die doel van nommer 1.                                       1

 14     Verduidelik die doel van nommer 2.                                       1

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                      DBE/November 2018
                                               NSS

        Verduidelik die afkorting VVV by
 15                                                                      1
        nommer 6.

 16     Verduidelik die doel van nommer 7.                               1

        Verduidelik die betekenis van die pyl
 17     op die kenmerk wat voor die skuifdeur                            1
        geïnstalleer moet word.

        Verduidelik wat met 1 : 10 bedoel
 18     word wat op die simbool in die notas                             1
        aangedui word.

        Watter vertrek sal kenmerk 15
 19                                                                      1
        bedien?

        Verduidelik die kort strepieslyne op die
 20                                                                      1
        vensters.

        Lei die hoogte van venster 2 vanaf die
 21                                                                      1
        vensterskedule af.

        Lei die wydte van venster 3 vanaf die
 22                                                                      1
        vensterskedule af.

        Op watter aansig van die gebou is die
 23                                                                      1
        badkamervenster geleë?

        Onderskei tussen komponent
 24                                                                      2
        nommer 3 en komponent nommer 8.

        Onderskei tussen die lig in die
 25                                                                      2
        sitkamer en die lig in die badkamer.

        Stel 'n geskikte vloerbedekking vir die
 26                                                                      1
        badkamer voor.

        Stel 'n geskikte skaal voor
 27     waarvolgens FIGUUR A volgens                                     1
        SANS geteken moet word.

        Beveel 'n alternatiewe sanitêre toestel
 28     aan om nommer 11 te vervang, wat                                 1
        dieselfde doel sal dien.

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                            DBE/November 2018
                                            NSS

        Bereken die binneoppervlakte van die
 29     kantoor in m². Toon ALLE                                               3
        berekeninge.

        Bereken die omtrek van die gebou.
 30                                                                            7
        Toon ALLE berekeninge.

                                                  TOTAAL                       40

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                                DBE/November 2018
                                        NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 3.7

   ASSESSERINGSKRITERIA                       PUNT   KANDIDAAT SE
                                                        PUNT
   Mure                                        2
   Muurplate                                   2
   Sparre                                      2
   Hanebalk                                    1
   Nokbalk korrek geteken                      1
                                  TOTAAL:      8

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                                   DBE/November 2018
                                            NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 4.3

                      FIGUUR 4.3

ASSESSERINGSKRITERIA                        PUNT   KANDIDAAT SE
                                                      PUNT
Wigpare                                       1
Muurwerkborde                                 1
Stutplanke                                    2
Stutte                                        1
Bekisting korrek geteken                      1
Enige TWEE byskrifte                          2
                                  TOTAAL:     8

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                               DBE/November 2018
                                       NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 5.2

ASSESSERINGSKRITERIA                         PUNT   KANDIDAAT SE
                                                       PUNT
Volsteen en ½-steen elke alternatiewe laag    4
op die vooraansig
Linkeraansig volsteen elke laag               1
Linkeraansig ¼-steen elke laag                1
                                   TOTAAL:    6

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                                          DBE/November 2018
                                                   NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 5.4

          ASSESSERINGSKRITERIA                      PUNT     KANDIDAAT
                                                               PUNT
Muur: 220 mm wyd, siersteen                              1
Balkvulling                                              1
Muurplaat: 114 mm x 38 mm                                1
Bindbalk: 114 mm x 38 mm                                 1
Dakspar/Kapbeen: 114 mm x 38 mm                          1
Daklatte: 76 mm x 50 mm                                  2
Gegolfde sinkplaatdakbedekking                           1
Fassiebord: 230 mm x 38 mm                               1
Enige TWEE byskrifte                                     2
Drukskryf die skaal onder die tekening                   1
Toepassing van skaal:
Een of twee verkeerd       =3
Drie of vier verkeerd      =2                            3
Meer as vyf verkeerd       =1
Geen mates korrek nie      =0
                                         TOTAAL:     15

Kopiereg voorbehou

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                         DBE/November 2018
                                         NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 6.2

ASSESSERINGSKRITERIA              PUNT   KANDIDAAT SE
                                            PUNT
Kolom 500 mm x 500 mm               2
8 hoofstawe                         2
Binders/Stiebeuels                  2
Minimum betondekking                1
Enige TWEE byskrifte                2
Verhouding                          1
                   TOTAAL:         10

Kopiereg voorbehou

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                                               DBE/November 2018
                                                NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 6.6

 A          B              C                               D
                                       Vloerlys: Binnelengte van gebou

                                                     - __________

                                       =                                      (2)
                                       Vloerlys: Binnebreedte van die gebou

                                                     – __________

                                       = _________                             (2)

                                       Totale lengte = ________ + ________x 2

                                       = __________

                                       =               - __________

                                       = __________ meter vloerlys benodig
                                                                              (2)

                                       Vlaklaag: Binne-area van gebou
1/
        _______

        _______

        _______ ______            m³   = _________                            (4)

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2018 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2018-woodworking-afr/8a4b5aba-d78e-4505-aae9-e127ef45df85) — Civil Technology · QP · 2018 · Afr
- [Civil Technology Nov 2018 (Woodworking) Memo FINAL Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2018-woodworking-memo-final-eng/2cdca6a9-a7a6-411c-9a30-4575c8e6a5cf) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Civil Technology Nov 2018 (Civil Services) FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2018-civil-services-final-memo-eng/f4e1d2a3-db17-47d5-8ae8-6332d121a6d3) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Civil Technology Nov 2018 (Construction) FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2018-construction-final-memo-eng/90041771-68e0-4915-bc37-7a4f246b369f) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [CVLT GR12 QP AFR SEPT2018 SIVIELE DIENSTE D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-qp-afr-sept2018-siviele-dienste-d/831c422e-f613-4a8c-adf9-061114273b23) — Civil Technology · QP · 2018 · Afr
- [CVLT GR12 QP AFR SEPT2018 KONSTRUKSIE D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-qp-afr-sept2018-konstruksie-d/c7a77714-a0da-45da-ac8d-6473db3fe9d4) — Civil Technology · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-civil-services-english/c1f2441d-22ba-4ae6-9e56-137cc442080c) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-english/4d9c54ef-f526-46ad-82d4-8dd419eafb50) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-woodworking-english/6e7f4be5-4ffb-4654-b98b-b4cc4dfc4cc7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
