# Civil Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2018-woodworking-final-memo-afr/2dcb7f4a-f452-4fb8-8a8e-f8ad4a014fc4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2018-woodworking-final-memo-afr/2dcb7f4a-f452-4fb8-8a8e-f8ad4a014fc4)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING

                                  NOVEMBER 2018

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                       Hierdie nasienriglyne bestaan 21 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            2                          DBE/November 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1:          WBGV, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
                  (GENERIES)

1.1

          1.1.1       F                                                                         (1)

          1.1.2       A                                                                         (1)

          1.1.3       G                                                                         (1)

          1.1.4       E                                                                         (1)

          1.1.5       B                                                                         (1)

1.2           •   Moenie gereedskap of materiaal van steier gooi nie. 
              •   Moet nooit op en van 'n steier spring nie. 
              •   Moet nooit 'n steier oorlaai nie.
              •   Verwyder of bedek skerp rande of hoeke.
              •   Heg altyd vrystaande steiers vas aan 'n gebou.
              •   Gebruik 'n leer om op en vanaf 'n steier te kom.
              •   Hou steier vry van afval of enige ander obstruksie.
              •   Moet nooit op 'n steier spring terwyl jy daarop werk nie.
              •   Die verantwoordelike/gekwalifiseerde persoon moet seker maak dat
                  die steier veilig, stewig en ferm is met geen defekte.
              •   Steiers moet met skutrelings/skopplanke verskaf word.
              •   Maak seker dat steiers gelyk is op ongelyke oppervlaktes.
              •   Moenie op ‘n steier in slegte weer werk nie
              •   Gebruik veiligheidsharnasse wanneer daar op steiers gewerk word.
              •   Moenie gereedskap op/van die steier gooi nie.

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                              (2)
1.3           •   Dit verhoed dat werkers van steiers val. 
              •   Dit word as 'n handreling gebruik. 
              •   Dit word gebruik om veiligheidsharnasse aan vas te heg.
              •   Om die werker op die steier te beskerm.

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                              (2)
1.4           •   Die primêre doel van verf is om metale, hout en ander materiale teen
                  roes en verwering te beskerm. 
              •   Verskaf 'n dekoratiewe/estetiese voorkoms/afwerking. 
              •   Beskerm oppervlakke teen vogpenetrasie.
              •   Beskerm oppervlakke teen roes/ultra-violet strale.

          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking           3                    DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

1.5       Die nabehandeling van beton:
             • vermeerder die sterkte van beton. 
             • verminder die deurdringbaarheid van verharde beton
             • verbeter duursaamheid van beton deur die vermindering van krake.
             • maak beton meer waterdig.
             • verminder weerbarsies/krimpingskrake in beton.
             • verskaf volume stabiliteit.
             • nabehandelde beton kan meer gewig as onbehandelde beton dra
                sonder om te breek/verkrummel.
             • Voorkom vinnige uitdroging van beton
             • Die nabehandeling verseker dat die hidrasie-proses voortgaan

          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                4                  DBE/November 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

1.6

          1.6.1       Multi detektor                                                       (1)

          1.6.2       Gereedskapstuk A word gebruik:
                        • Om materiale op te spoor wat in/agter mure, plafonne, en
                           onder vloere voorkom, ingesluit ysterhoudend en nie-
                           ysterhoudende metale, elektriese kabels, hout en metaal
                           tapboute. 
                        • Om staalstawe en koperpype op te spoor 
                        • In kabinetwerk, loodgieterswerk en konstruksie.
                        • Om die afstand na/vanaf bedekte voorwerpe te meet.

                      ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                             (2)

          1.6.3       Die batterye moet van die gereedskapstuk verwyder word:
                         • Om te verhoed dat die batterye pap raak/afloop. 
                         • Om te verhoed dat suurlekkasies van batterye die
                            gereedskapstuk beskadig.

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                              (1)

1.7

          1.7.1       A – Bout en moer/bout 
                      B – Rawlbout                                                         (2)

          1.7.2       Bout en moer
                        • Boute en moere word gebruik om pypversterking aan
                            metaal dele vas te heg. 
                        • Om komponente aan mekaar te heg.

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

                      Rawlbout
                        • 'n Rawlbout word gebruik om 'n kaphanger aan 'n muur vas
                           te heg. 
                        • Om steunstukke/panele teen 'n muur te heg.
                        • Vir konstruksie, verbeterings en industriële werk

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                              (2)
                                                                                            [20]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            5                           DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIE MIDDEL (GENERIES)

EKSAMENNOMMER:

SENTRUMNOMMER:

ANTWOORD BLAD 2
NO.                       VRAE                              ANTWOORDE                    PUNTE

  1    Identifiseer FIGUUR A.                     Suidaansig/Aansig                          1

  2    Identifiseer FIGUUR B.                     Grondvloerplan/Vloerplan                   1

                                                  Eerste vloervlak/Tweede vloervlak/
  3    Identifiseer nommer 4.                                                                 1
                                                  Hangvloer/Vloervlak/VVV/Uitsetlas

  4    Identifiseer nommer 5.                     Vensterbank                                1

  5    Identifiseer nommer 9.                     Handewasbak/Wasbak/HWB                     1

  6    Identifiseer nommer 10.                    Spoelkloset /SK/Toiletpan                  1

  7    Identifiseer nommer 11.                    Bad/B                                      1

       Op watter datum is die bouplan
  8                                               2018/10/02                                 1
       gedruk?

  9    Wie het die bouplan geteken?               JP Maloi                                   1

       Noem die kenmerk in die nota-kolom
 10    in FIGUUR 2 wat voor die skuifdeur         Oprit                                      1
       geïnstalleer moet word.

       Noem die kenmerk in die nota-kolom
 11    in FIGUUR 2 wat toegang tot die            Trap/Stel trappe                           1
       eerste vloer moet gee.

       Identifiseer die tipe dak wat vir die
 12                                               Geweldak                                   1
       gebou in FIGUUR A gebruik word.

                                                  Om die opening tussen die twee
                                                  hellings van die dak te bedek/te
 13    Verduidelik die doel van nommer 1.         verhoed dat water en ander                  1
                                                  elemente die dak binnedring. .
                                                  ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            6                             DBE/November 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

                                                 •    Om te voorkom dat reënwater
                                                      op die grond val
                                                 •    Om reënwater op te vang
                                                 •    Om reënwater na die afleipyp te
                                                      kanaliseer
 14      Verduidelik die doel van nommer 2.      •    Om die muur teen water te                1
                                                      beskerm
                                                 •    Om die kapbene te
                                                      versteek/dak af te rond
                                                 ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

       Verduidelik die afkorting VVV by
 15                                              Voltooide vloervlak                          1
       nommer 6.

                                                 Om die water vanaf die geut na die
 16    Verduidelik die doel van nommer 7.                                                      1
                                                 grond te kanaliseer. 

       Verduidelik die betekenis van die pyl
                                                 Dit toon die rigting van die val van
 17    op die kenmerk wat voor die skuifdeur                                                   1
                                                 die oprit aan/toon die val aan 
       geïnstalleer moet word.

                                                 Dit toon die val of die helling van die
       Beskryf wat met 1 : 10 bedoel word
                                                 oprit aan/Vir elke 10 meter
 18    wat op die simbool in die notas                                                         1
                                                 horisontaal is daar ‘n styging van 1
       aangedui word.
                                                 meter vertikaal 

       Watter vertrek sal kenmerk 15
 19                                              Die badkamer.                                1
       bedien?
                                                 •    Dui aan watter rigting die
                                                      vensters oopmaak/venster
                                                      opening 
                                                 •    Dui die posisie van die
       Verduidelik die kortstrepie-lyne op die        skarniere aan.
 20                                                                                            1
       vensters.                                 •    Dui die posisie van die
                                                      vensterknip aan.
                                                 ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

       Lei die hoogte van venster 2 vanaf die    1,2 m of 1 200 mm (ignoreer
 21                                                                                            1
       vensterskedule af.                        eenheid) 

       Lei die wydte van venster 3 vanaf die     2 m of 2 000 mm (ignoreer
 22                                                                                            1
       vensterskedule af.                        eenheid) 

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            7                            DBE/November 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

       Op watter aansig van die gebou is die
 23                                              Wesaansig/Westekant                          1
       badkamervenster geleë?

                                                 3 – venster/vensteraam/dagwang 
       Onderskei tussen komponent
 24                                              8 – skuifdeur/deur/deurraam/                  2
       nommer 3 en komponent nommer 8.
                                                 dagwang 
                                                 Die lig in die sitkamer is 'n
                                                 fluoresseer lig/1x40W-/2x40W-
                                                 /3x40W fluoresseer lig, (grootte,
       Onderskei tussen die lig in die
 25                                              vorm, sterkte) en die lig in die             2
       sitkamer en die lig in die badkamer.
                                                 badkamer is 'n normale plafon
                                                 lig/gloeilamp (grootte, vorm,sterkte).
                                                 
                                                 Teëls/Viniel vloerbedekking
                                                 (Novilon)/Waterdigte gelamineerde
       Stel 'n geskikte vloerbedekking vir die   vloer/Gekleurde
 26                                              vlaklaag/Gepoleerde/Gekleurde                 1
       badkamer voor.
                                                 betonvloer/Mat
                                                 ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
       Stel 'n geskikte skaal voor
 27    waarvolgens FIGUUR A volgens              1:50/1:100/1:200                             1
       SANS geteken moet word.
       Beveel 'n alternatiewe sanitêre toestel
 28    aan om nommer 11 te vervang wat           Stort                                        1
       dieselfde doel sal dien.
       Bereken die binneoppervlak van die        4 m  x 3 m  = 12 m²  OR
 29    kantoor in m². Toon ALLE                  4 000  x 3 000  = 12 000 000                3
       berekeninge.                              mm²
                                                 Sien vraag positief na
                                                 (220 + 3 000 + 110 + 2 800 + 220)
                                                 x2
                                                 = 6 350 x 2
                                                 =12 700 mm 
                                                 (220 + 4 000 + 110 + 2 000 + 220)
       Bereken die omtrek van die gebou.         x2
 30                                                                                            7
       Toon ALLE berekeninge.
                                                 = 6 550 x 2
                                                 = 13 100 mm 
                                                 12 700 + 13 100 mm
                                                 = 25 800 mm  OF
                                                 = 25,8 m

                                                 TOTAAL                                       40

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking             8                             DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3:          SWAAIRAME, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

3.1

          3.1.1       Tong-en-groefplanke                                                      (1)

          3.1.2       520 mm - 570 mm                                                          (1)

          3.1.3       Kroonlys                                                                 (1)

          3.1.4       Drupgroef                                                                (1)

          3.1.5       Bolig                                                                    (1)

3.2

          3.2.1           • A – Hout/Timmerhout                                                (1)
                          • B – Glas/Perspex                                                   (1)

          3.2.2       Hierdie deel hou die glas/vensterruit op sy plek.                        (1)

3.3

          3.3.1           •   A Bergingsruimte/Stoorruimte/Boonste eenheid 
                          •   B Hangruimte 
                          •   C Rakke/Bergingruimte/Rak 
                          •   D Laaie                                                          (4)

          3.3.2               Melamien:
                          •   is waterdig. 
                          •   maak maklik skoon.
                          •   is meer duursaam.
                          •   verhoog binne afwerking van kaste se voorkoms.
                          •   het ‘n gladde afwerking
                              OF
                              Spaanderbord:
                          •   is nie waterdig nie
                          •   maak nie maklik skoon nie.
                          •   Is nie duursaam nie.
                          •   verhoog nie die binne afwerking se voorkoms nie.
                          •   Het nie ‘n gladde afwerking nie.

                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
                                                                                                (1)

          3.3.3           •   E – Voorreling/Boreling 
                          •   F – Ovaal hangreling/Hangreling/Pypreling 
                          •   G – Sy 
                          •   H – Skopplaat/Voetstuk/Onderreling/Basis/Plint                   (4)

Copyright reserved

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking              9                           DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

3.4

         3.4.1           •    A – Kroonlys 
                         •    B – Horisontale ruhegstukke
                         •    C – Kwartrondlys/Kwartrond                                          (3)

         3.4.2           •   Om voorkoms te verbeter. 
                         •   Verskaf 'n estetiese voorkoms. 
                         •   Dit is nie nodig om die muur te pleister waar paneelwerk
                             gedoen moet word nie.
                         •   Dien as insulasie teen klank en hitte.
                         •   Vir duursaamheid                                                      (2)

                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking           10                         DBE/November 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

3.5

           A      B           C       D
3.5.1                                 Interne afmetings van lang mure:
                                      = 9 000 – 2/220 = 8 560 mm 
                                      OF
                                      = 9 000 – 440 = 8 560 mm

                                      Lengte van muurplate benodig:
3.5.2      2/ 8,56          17,12  17,12 m muurplate benodig
                                                                                                (4)
                                      Aantal kaplatte benodig
                                      Aantal kaplatte = Lengte van dakspar + 1
                                                      Afstand tussen senters
                                                                                                (4)
                                                         = 3,6 +1  OF 3 600 +1
                                                            0,9           900
                                                        = (4 + 1)  2  OF (5 x 2) 
                                                        = 10 kaplatte 

                                                                                                [30]

VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP                       EN    TOERUSTING,         EN
         MATERIAAL (SPESIFIEK)

4.1

          4.1.1        C                                                                       (1)

          4.1.2        A                                                                       (1)

          4.1.3        D                                                                       (1)

          4.1.4        E                                                                       (1)

          4.1.5        F                                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking             11                            DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

4.2

          4.2.1           •   A Wolfent/Oorhang 
                          •   B Kaplat 
                          •   C Nok/Nokplaat 
                          •   D Kieldakspar/Kiel 
                          •   E Oorhang/Dakoorhang 
                          •   F Gewelent/Gewelmuur/Muur/Sykant van gebou                           (6)

          4.2.2       76 mm x 50 mm 
                      76 mm x 76 mm
                                                                                                    (1)
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

4.3           •      Dit veroorsaak dat reënwater direk in die geut inloop. 
              •      Sodat die reënwater nie die ente van kaplatte beskadig nie.                    (1)

4.4          •    'n Goeie dakbedekking moet weersomstandighede soos reën en wind
                  kan weerstaan/weerstand teen roes bied. 
              •   Moet duursaam wees en die voorkoms van die huis verhoog. 
              •   Moet teen vuur weerstand kan bied.
              •   Moet isolasie bied teen koue en hitte.                                            (2)

          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

4.5
                                                                             

                                                                                                    (4)
                      IBR-dakplate                          Gegolfde sinkplaat 

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                 12                         DBE/November 2018
                                           NSS – Nasienriglyne

4.6      •    Die installering van staaldakplate is vinniger. 
         •    Die installering van staaldakplate is meer ekonomies. 
         •    Die installering van staaldakplate is makliker
         •    Staaldakbedekking is goedkoper as teëls.
         •    Staaldakbedekking is omgewingsvriendelik.                                              (2)

         ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE

4.7      •    Stof vergader binne in die dak as daar geen dakonderlegsels is nie. 
         •    Dak is nie heeltemal waterdig sonder dakonderlegsel. 
         •    Teëls kan makliker opgelig word sonder dakoplegsels.
         •    Isolasie van die dak is nie voldoende sonder dakonderlegsel.
                                                                                                     (2)
         ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE

4.8      •    A - Bindbalk 
         •    B - Latwerk 
         •    C - Valdeur 
         •    D - Dekstrook                                                                         (4)

         4.9.1       •       A – Verdiepskaaf/Verdieper 
                     •       B – Kombinasieband en skyfskuurder                                     (2)

         4.9.2       Stoor in 'n veilige droë plek. 
                     Stoor in 'n houtkis of plastiese houer weg van vogtigheid.                     (2)

         4.9.3       •       Hou dit soos alle masjinerie in stand – olie dit en verstel dit
                             volgens die vervaardiger se instruksies. 
                     •       Maak die band/skyfskuurder ná gebruik skoon. 
                     •       Herstel of vervang beskadigde elektriese koorde.
                     •       Hanteer die skuurder sodat die akkuraatheid daarvan nie
                             beskadig of verswak word nie.
                     •       Gebruik masjinerie slegs vir die bestemde doel daarvan.
                     •       Moenie materiaal op die band/skyf van die skuurder forseer nie.
                     •       Moenie verstopte bande en skywe gebruik nie.
                     •       Versien die masjien gereeld.
                                                                                                     (2)
                     ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE

          4.9.4          •     Tafelsaag/Rolsaag/Sirkelsaag/Versteksaag 
                         •     Bandsaag 
                         •     Radiaalsaag 
                         •     Uitsnysaag/Figuursaag
                         •     Wipsaag/Krulsaag
                                                                                                     (3)
                         ENIGE DRIE VAN DIE BOGENOEMDE

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            13                      DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

          4.10.1      M – Meganies gegradeerde hout/Masjien gegradeerde hout 

                      V – Visueel gegradeerde hout                                          (2)

          4.10.2      6 – Die nommer dui die sterkte aan.                                   (1)

          4.10.3      Die SABS/SANS simbool.                                                (1)

                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking              14                          DBE/November 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: FORMELE,   BEKISTING,   SKORING                        EN     GRAFIKA          AS
         KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
5.1       A – Betonbalk/Beton 
          B – Spanstuk/Stut 
          C – Stut/Verstelbare stut 
          D – Voetbalk/Voetplaat                                                                  (4)
5.2         • Blokbord 
            • Lamelbord 
            • Bekistingsbord 
            • Laaghout 
            • Hout
            • Hardebord                                                                            (4)
          ENIGE VIER VAN DIE BOGENOEMDE
5.3           •   Wigpare word onder die stutte ingeplaas om die bekisting te
                  ondersteun. 
              •   Wigpare hou die verskillende bekisting-komponente stewig. 
              •   Wigpare word gebruik om die hoogte van bekisting op of af te stel. 
              •   Wigpare help om bekisting waterpas op te stel.
              •   Wigpare vergemaklik die afbreek van bekisting.
                                                                                                   (3)
          ENIGE DRIE VAN DIE BOGENOEMDE
5.4         • Dit dra meer gewig. 
            • Dit ondersteun die gewig van die vars beton.
          ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                                             (1)

5.5       5.5.1           •   A – Formeellatwerk 
                          •   B – Ribbe 
                          •   C –Draer                                                            (3)

          5.5.2       Stene van 'n boog omdat dit 'n soliede basis vir die boog bied.             (1)

          5.5.3       Oop formeellatwerk.                                                         (1)
                      Latwerk word nie teen mekaar geplaas nie.
                      Daar is openinge tussen die latwerk van die formeel.

                        ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE

5.6       5.6.1           • Staanskore word gebruik om strukture te ondersteun. 
                          • Staanskore dra die dooie gewig bo die staanskore
                            byvoorbeeld mure en vloere.
                        • Dit dra die gewig van die struktuur oor na die
                            grondoppervlak tydens strukturele opknapping.
                        • Stut bestaande mure as nuwe opening vir ‘n venster of deur
                           gemaak moet word.
                        • Onderstut ‘n muur as herstelwerk aan ‘n muur gedoen moet
                           word.                                                                   (1)
                      ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            15                          DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

          5.6.2       Dubbellugskore word gebruik om tydelike ondersteuning aan
                      TWEE parallelle mure te bied waar een of albei mure tekens van
                      onklaarraking toon. 
                      Dubbellugskore bied tydelike ondersteuning aan tussen twee
                      parallelle defektiewe mure.
                      Dubbellugskore kan net gebruik word as twee defektiewe parallelle
                      mure tussen 9 en 15 meter uitmekaar is.
                                                                                                  (1)
                       ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE

5.7       5.7.1       Die staalklou word gebruik om die verbinding tussen die stut en
                      die steekbalk te verstewig.                                                (1)

          5.7.2       Stutte word gebruik om vloere en plafonne te versterk /verstewig.          (1)

          5.7.3       Voetbalk/Voetplaat dra en versprei die gewig oor na 'n groter
                      oppervlak.
                      Verhoed dat stutte in the grond insink.
                      Die voetbalk skep n gelyke oppervlak waarop die stutte geplaas
                      word.                                                                       (1)

                      ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE

5.8       45°                                                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking              16                         DBE/November 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

5.9
                                                     

                                                                 
                                                                      Helling van dak 
                                                                      45°

                                                                           

                                             Spanwydte 
                                              3 000 mm

                     ASSESSERINGSKRITERIA                PUNT     KANDIDAAT
                                                                    PUNT
                     Spanwydte                                1
                     Muurplate                                2
                     Daksparre                                2
                     Nokbalk                                  1
                     Helling van dak 45°                      1
                                         TOTAAL:              7

                                                                                                  (7)

                                                                                                  [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking               17              DBE/November 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
         (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1          D                                                             (1)

          6.1.2          C                                                             (1)

          6.1.3          B                                                             (1)

          6.1.4          A                                                             (1)

          6.1.5          A                                                             (1)

6.2

                               
                     

          Vloerbalk in muur ingebou

           ASSESSERINGS-            PUNT       KANDIDAAT
           KRITERIA                              PUNT
           Vloerbalk                 1
           Ingebou in muur           1
                 TOTAAL              2

                          
                              

          Vloerbalk aan muur met kap-(balk)hanger

                  ASSESSERINGS-          PUNT       KANDIDAAT
                  KRITERIA                            PUNT
                  Vloerbalk                1
                  Kap/balkhanger           1
                          TOTAAL:          2
                                                                                        (4)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking          18                           DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

6.3       Alternatiewe tekening sal ook aanvaar word
                                                               

                                        
                                                   
                                                     
                                       

                                                       

                                           

                                                OF

                                            

                                                       
                                                         
                                           

                                                           

                                               

                             ASSESSERINGS-               PUNT      KANDIDAAT
                                 KRITERIA                            PUNT
                          EEN eensteenpyler                  1
                          VWL                                1
                          Mierskerm                          1
                          Draer                              1
                          Vloerbalk                          1
                          Vloerplanke/-borde                 1
                          TOTAAL                             6                                  (6)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            19                          DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

6.4
                                                     HANDRELING 

                                                              SPILPAAL 
                                                            BORDES 

                                                              OPTREE 

                                                                                                 (5)

                                    LOOPSTUK/LOOPVLAK 
          2- of 3-Dimensionele tekeninge sal ook aanvaar word

6.5           • Dien as rusplek
              • Vir veiligheid indien persoon van trappe afval.
              • Fasiliteer 'n verandering van rigting wanneer daar op 'n trap op of af
                beweeg word.                                                                     (1)

                  ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE

6.6

          6.6.1       Deurstyl/Slotreling                                                       (1)

          6.6.2       Wangplaat/Raamstyl/Deurraam/Styl van deurkosyn/Deurwang                   (1)

          6.6.3       Styl van deurkosyn/Deurwang/Raamstyl/Deurraam                             (1)

          6.6.4       Deurstyl                                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking               20                      DBE/November 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

6.7

                                                                            

                                                               OF

    ASSESSERINGS-                   PUNT     KANDIDAAT
       KRITERIA                                PUNT
Verhewe paneel boaansig              2
Verhewe kussingpaneel
                                     2
boaansig
TOTAAL                               4

                                                                                                  (4)

6.8       Maak voorsiening vir uitsetting en inkrimping van paneel/hout.                         (1)

6.9       A – Spanstuk/stut 
          B – Tong-en-groefplanke/V- Tong en groefplanke 
          C – Styl                                                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            21                     DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

6.10

          6.10.1      Skarnier(enige skarnier sal aanvaar word)                        (1)

          6.10.2      Grootkopspyker/Plafonspyker/Plafonskroewe                         (1)
                      Spaanderbordskroewe/Gipsskroef 

          6.10.3      Spykers/Versteekte spyker/Perm fix spyker                        (1)

          6.10.4      Spykerplaat/Bout en moer/Spykers                                 (1)

6.11          • Skarniere 
              • Swaairaamknippe 
              • Swaairaamstuiters/Wrywingsluiter
                                                                                        (2)
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE
                                                                                        [40]

                                                                        TOTAAL:         200

Copyright reserved

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2018 (Woodworking) Memo FINAL Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2018-woodworking-memo-final-eng/2cdca6a9-a7a6-411c-9a30-4575c8e6a5cf) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Civil Technology Nov 2018 (Civil Services) FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2018-civil-services-final-memo-eng/f4e1d2a3-db17-47d5-8ae8-6332d121a6d3) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Civil Technology Nov 2018 (Construction) FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2018-construction-final-memo-eng/90041771-68e0-4915-bc37-7a4f246b369f) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Civil Technology Nov 2018 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2018-construction-afr/be54c81a-cc52-4da7-a74c-ec3f0bddf626) — Civil Technology · QP · 2018 · Afr
- [Civil Technology Nov 2018 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2018-woodworking-afr/8a4b5aba-d78e-4505-aae9-e127ef45df85) — Civil Technology · QP · 2018 · Afr
- [CVLT GR12 MEMO ENG SEPT2018 CONSTRUCTION](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr12-memo-eng-sept2018-construction-1/b6d609b6-89a5-4b39-a9b7-0d878af45cd4) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
