# Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-afr/13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-afr/13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE

                                  NOVEMBER 2019

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          2                         DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1:          WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
                  HEGTING (GENERIES)

1.1       1.1.1        B                                                                     (1)

          1.1.2        I                                                                     (1)

          1.1.3        A                                                                     (1)

          1.1.4        G/H                                                                   (1)

          1.1.5        C                                                                     (1)

          1.1.6        F                                                                     (1)

          1.1.7        J                                                                     (1)

          1.1.8        E                                                                     (1)

1.2       Elektroplatering:
             •    beskerm metale teen korrosie. 
             •    verbeter die ingenieurs- en meganiese eienskappe van metaal. 
             •    kan gebruik word om die dikte van ondermaat onderdele te vergroot.
             •    is dekoratief.
             •    sal die lewensduur verleng.
          ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                       (2)
1.3       Nabehandeling                                                                      (1)
1.4       Die vogtigheid:
             • vertraag/verhoed die vinnige droograak van vars beton.
             • verhoed dat beton kraak. 
             • verseker dat vars beton behoorlik verhard/toeneem in sterkte.
             • laat kleefverbinding toe.
             • verhoog die sterkte van vars beton.
          ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                                        (1)

1.5           •Wanneer materiaal in groot maat vervoer word, moet dit stewig
               vasgemaak wees. 
            • Wanneer materiaal na hoër vlakke vervoer word, maak seker dat
               werkers 'n veilige afstand handhaaf vanaf die materiaal wat oorhoofs
               vervoer word. 
            • Wanneer swaar materiaal met 'n masjien vervoer word, moet 'n
               opgeleide persoon in beheer van die bedrywighede wees.
            • Dra toepaslike persoonlike beskermende toerusting/PBK.
            • Materiaal moet op ‘n veilige manier vervoer word.
            • Vervoer moet nie met materiaal oorlaai word nie.
          ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            3                          DBE/November 2019
                                        NSS – Nasienriglyne

1.6       Steierplanke moet:
             • gemaak word van soliede hout ten minste 228 mm wyd en 38 mm
                 dik. 
             • instaat wees om die las te kan dra.
             • vry van defekte wees.
             • nie geverf word nie omdat dit defekte weg sal steek/glyerig sal wees.
             • ondersteun word op afstande wat nie 1,25 m oorskry nie.
             • nie minder as 70 mm en nie meer as 230 mm verby die laaste stut
                 uitsteek nie.
             • stewig vasgemaak wees om verskuiwing te verhoed.
             • op so 'n manier geplaas word om die deurval van materiale en
                 gereedskap te verhoed.
          ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                                           (1)

1.7       1.7.1        Bukswaterpas                                                             (1)

          1.7.2        Indien die bukswaterpas nie waterpas opgestel word nie sal:
                          • dit onakkurate lesings gee. 
                          • verkeerde vlakke oorgedra word.
                          • ware vlakke nie oorgedra kan word nie.
                       ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                              (1)

1.8       1.8.1        A – Plastiese prop/Prop/Rawl prop/Fisher prop/Veselprop                  (1)

          1.8.2        'n Skroef                                                                (1)

          1.8.3        Plastiese proppe word gebruik vir die vasheg van:
                          • kaste teen 'n muur. 
                          • spiëels teen 'n muur.
                          • portrette en soortgelyke voorwerpe teen 'n muur.
                          • voorwerpe, beperk tot 'n sekere massa, teen 'n muur.
                       ENIGE EEN VAN DIE BOGENEMDE                                               (1)
                                                                                                 [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste           4                          DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

ANTWOORDBLAD 2

NR.                       VRAAG                               ANTWOORDE                  PUNTE
  1     Identifiseer die aansig in FIGUUR A.       Wesaansig                                   1

        Identifiseer die tipe dak wat op die
  2                                                Skilddak                                    1
        gebou in FIGUUR A gebruik is.

  3     Identifiseer nommer 1.                     Nokplaat/Nokteël                            1

                                                   Balkon/Vloerblad van
  4     Identifiseer nommer 4.                                                                  1
                                                   balkon/Kantelbalk/Betonblad 

  5     Identifiseer nommer 5.                     Buite deur/Ingangsdeur/Deur                 1

  6     Identifiseer nommer 7.                     Geut                                        1

                                                   Reënwaterafvoerpyp/RWA/
  7     Identifiseer nommer 8.                                                                  1
                                                   Afvoerpyp 

  8     Identifiseer nommer 12.                    Wastrog/Wasgoedbak                          1

  9     Identifiseer nommer 13.                    Ingeboude kas/IGK                           1

 10     Identifiseer nommer 15.                    Bordes                                      1
        Identifiseer die maatskappy wat die
 11                                                Dlamini drukkers                            1
        bouplan gedruk het.
        Noem 'n geskikte materiaal wat vir die     Veselsement/Gegalvaniseerde
 12     vervaardiging van nommer 2 gebruik         plaat/Hout/Plastiek/PVC/                     1
        kan word.                                  Polivinielchloried 
        Benoem die tekensimbool in die kolom Elektrisiteitsmeter/Elektriese
 13     vir die notas in FIGUUR 2 wat in die meter/Watt-meter/Voorafbetaalde                    1
        kombuis geïnstalleer moet word.      meter 
        Benoem die tekensimbool in die kolom
 14     vir die notas in FIGUUR 2 wat die tipe Siersteen                                       1
        stene vir die bouwerk aandui.
        Noem 'n materiaal wat NIE vir die
        vervaardiging van die raam van       Staal/Sagte
 15                                                                                             1
        nommer 9 vir kusgebiede gebruik moet staal/Yster/Ysterhoudende metale 
        word NIE.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             5                             DBE/November 2019
                                         NSS – Nasienriglyne

        Noem 'n materiaal wat gebruik kan
        word om die sanitêre toebehore wat           Vlekvrye staal/Plastiek/Keramiek/
 16                                                                                                 1
        deur nommer 11 aangedui word, te             Graniet/Akriliek/Veselglas/Beton
        vervaardig.
 17     Wie het die bouplan nagegaan?                P Carter                                      1

 18     Hoeveel tipes vensters word in               2                                             1
        FIGUUR B gebruik?
 19     Waarvoor staan die afkorting NGV by          Natuurlike grondvlak                          1
        nommer 6?
 20     Gee die verwysingskode vir hierdie           QP 2-2019                                     1
        plan.
 21     Watter vertrek sal elektriese simbool 16 Sitkamer                                          1
        bedien?

 22                                                  Verhoed dat persone afval/                     2
        Beskryf die doel van nommer 3.
                                                     deurval.  
                                                     Elektriese bedrading/
        Verduidelik wat die geboë lyne               Bedrading/Elektriese kabel/
 23     tussen die elektriese installasies in        Bedrading vanaf ligskakelaar na                2
        FIGUUR B aandui.                             lig/Toon aan watter skakelaar watter
                                                     lig bedien.  

                                                     Verhoed dat stoom/vogtigheid die
        Verduidelik waarom die ligskakelaar          elektriese skakelaar binnedring/Om
 24     aan die buitekant van die badkamer           elektiese skok as gevolg van                   1
        gemonteer is.                                vogtigheid te voorkom/
                                                     Vir veiligheids doeleindes

 25     Identifiseer in FIGUUR 2 watter aansig       Noordaansig                                   1
        NIE vensters het NIE.
 26     Identifiseer die dikte van die               110 mm                                        1
        binnemuur in FIGUUR 2.
                                                     13 – Ingeboude kas: om items te
                                                          stoor 
        Onderskei tussen simbool 13 en 15
 27                                                  15 – Bordes: om te rus/                        2
        ten opsigte van die doel daarvan.
                                                          veiligheidskenmerk/
                                                          verander rigting van trap 
                                                     Grondvloerplan:
                                                        • dui nie die daklyn aan nie 
                                                        • dui nie die balkon aan nie
                                                        • dui ‘n ingangsdeur/buitedeur
        Regverdig waarom FIGUUR B 'n                       na huis aan
 28                                                                                                 1
        grondvloerplan is.                              • dui ‘n trap voor buitedeur aan
                                                        • die vensters en deur stem
                                                           ooreen met die posisie van
                                                           die vensters en deur in die
                                                           wesaansig
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          6                       DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

        Voorspel wat sal gebeur as           Water/Vogtigheid sal die muur
 29                                                                                        1
        nommer 10 NIE geïnstalleer word NIE. binnedring. 

                                                            
        Teken die trappe in FIGUUR B oor in                     OF
        die kolom langsaan en dui die rigting
 30                                                                                       2
        van die styging deur middel van pyle
        aan.

                                               220  + 2 600  + 110  +
                                               3 400  + 220 
                                               = 6 550 mm or 6,55 m 
                                               INDIEN DIE VERKEERDE
                                               METODE GEBRUIK WORD IN DIE
                                               BEREKENING GEBRUIK DIE
                                               VOLGENDE GLYSKAAL:
                                                  • 4 PUNTE SAL TOEGEKEN
        Bereken die totale lengte van die muur       WORD INDIEN AL VYF
 31     aan die oostekant van die gebou.             WAARDES KORREK IS                     6
        Toon ALLE berekeninge.                    • 3 PUNTE SAL TOEGEKEN
                                                     WORD VIR VIER
                                                     KORREKTE WAARDES
                                                  • 2 PUNTE SAL TOEGEKEN
                                                     WORD VIR DRIE
                                                     KORREKTE WAARDES
                                                  • 1 PUNT SAL TOEGEKEN
                                                     WORD VIR TWEE
                                                     KORREKTE WAARDES

                                                                       TOTAAL:             40

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste           7                          DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3:        KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU,
                WBGV EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

3.1.1     Klimysters/Leer/Beton/Gietyster deksel (ENIGE EEN)                                (1)
3.1.2     Klimysters/Leer/beton/Gietyster deksel (ENIGE EEN)                                (1)

3.2       3.2.1        Wig                                                                  (1)

          3.2.2        300 mm                                                               (1)

3.3       3.3.1        4                                                                    (1)

          3.3.2        3                                                                    (1)

          3.3.3        L x b x h OF Oppervlak van basis x hoogte OF Sy x sy x sy OF S3
                       = 2,7 x 2,7  x 2,7 
                       = 19,68 m³                                                           (4)

                       = 19,68 m³ x 1 000 ℓ 
                       = 19 680 ℓ OF 19 683 ℓ                                               (2)

3.4       3.4.1        D- Knip                                                              (1)

          3.4.2        Tou-gryper                                                           (1)

          3.4.3        Asemhalingstoestel                                                   (1)

          3.4.4        Deurskynende pypwaterpas                                             (1)

          3.4.5        Mangat                                                               (1)

3.5       A – Waterpas 
          B – Lang rei/Reihout 
          C – Staal pen/Pen                                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste           8                           DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

3.6

                                                                      1ste LAAG

                                                                     2de LAAG
                

                                                

                                           Korrektheid      

                                           ASSESERINGSKRITERIA                     PUNT
                                           Stene in hoek korrek geteken              2
                                           2 x ¾-stene                               4
                                           Volle stene aan elke kant van ¾-stene     2
                                           Volle steen by T-aansluiting              1
                                           Korrektheid van tekening                  1
                                                                        TOTAAL:     10             (10)
                                                                                                   [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste           9                           DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4:        WARM- EN KOUEWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
                EN MATERIAAL (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1        Songeiserstelsel/Songeiserpaneel met geiser                                (1)

          4.1.2         Water sal koud word.                                                      (1)

          4.1.3         Om maksimum werking/doeltreffendheid te verseker. 
                        Sodat geen vuiligheid op die glaspanele kan aanpak nie.
                        ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                               (1)

4.2       'n Lugslot is lug wat binne 'n pyp vas gevang is en konstante vloei van
          water verhinder.                                                                        (3)

4.3       Oorsake van waterslag:
            • Skielike val in sekondêre toevoerpype 
            • Los wipkleppe in krane 
            • Pype in mure wat nie behoorlik verdig is nie
            • Pype is nie in dakruimtes bo die plafon behoorlik vasgeheg nie
            • Tappyp is groter as toevoerpyp
            • Swak installasie
          ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                            (2)

4.4       4.4.1        Balanseertoestel (warmwaterbeheer)                                         (1)

          4.4.2        Stort (beweegbaar)/Beweegbare stort                                        (1)

4.5       4.5.1           K           
                          W
                                                   Korrektheid van simbool = 2 punte               (2)

          4.5.2
                                      
                                                   Korrektheid van simbool = 2 punte               (2)

4.6       4.6.1        S-Sperder                                                                  (1)

          4.6.2        40/50 mm                                                                   (1)

4.7       4.7.1        A – T- Koppelstuk (Gewoon) 
                       B – 90º buig met inspeksie oog                                             (2)

          4.7.2        A – Waar drie vuilwaterpype met dieselfde diameter ontmoet/Waar
                           die takpyp aan die hoofpyp verbind word. 
                       B – Bo die grond waar vuilwaterpype rigting moet verander teen 'n
                           hoek van 90º/Aan die buitekant van die buitemuur waar die
                           spoelkloset geïnstalleer is.                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          10                        DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

4.8       4.8.1        Pypskroefdraad-snymasjien                                              (1)

          4.8.2        Waterdruktoetspomp                                                     (1)

          4.8.3        Rioolskoonmaak-masjien/Hoëdruk-spuitmasjien                            (1)

4.9       Funksies van 'n sentrifugale pomp:
             •    Om water uit uitgrawings en slote te pomp. 
             •    Om vloeistowwe deur pype of pyplyne te beweeg. 
             •    Om flodder of vloeistowwe wat stowwe in suspensie is te
                  beweeg.
             •    Om rotasie-bewegende/kinetiese energie na hidrodinamiese energie
                  om te sit.
             •    Om die druk van water in die pype te verhoog.
          ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                        (2)

4.10      Dit word nie aanbeveel dat koperpype aan gegalvaniseerde pype gekoppel
          word nie omdat:
              •   Negatiewe effekte op die pyplyn kan voorkom as gevolg van reaksies
                  tussen die metale en water met 'n suurgehalte. 
              •   Invreting kan veroorsaak word deur die chemiese reaksie tussen
                   twee metale. 
              •   'n Elektro-chemiese reaksie kan plaasvind tussen twee
                   ongelyksoortige metale en korosie/ontsinking veroorsaak.
          ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                        (2)

4.11      4.11.1       Staankraan                                                             (1)

          4.11.2       'n Staankraan kan gebruik word by:
                           • Opwasbakke/Kombuis 
                           • Baddens/Badkamer/En-suite 
                           • Wasbakke/Badkamer/En-suite
                       ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                           (2)

4.12      4.12.1       Watermeter                                                             (1)

          4.12.2       Volgangklep/Afsluitkraan 
                       Om die watertoevoer af te sluit                                        (2)

          4.12.3       Tapkraan/Tuinkraan/Buitekraan                                          (1)

          4.12.4       Geen reaksie sal plaasvind nie/Nee                                     (1)

          4.12.5       Ontsinking                                                             (1)

4.13      Waterbesparende toestelle:
            •    Sensorkrane 
            •    Aanvraagstaankraan 
            •    Gemeterde krane
          ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                11                       DBE/November 2019
                                            NSS – Nasienriglyne

4.14      Drukbeheerklep verminder/beheer die inkomende waterdruk na 'n gebou.                     (1)

          Temperatuur- en drukveiligheidsklep sal die druk in 'n warmwatersisteem
          verminder/verlig indien daar oormatige druk in die geyser opbou.                         (1)
                                                                                                    [40]

VRAAG 5:       GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER
               (SPESIFIEK)

5.1       5.1.1                                                        

                                                                       
                                           
                                            
                                      
                                                         ORTOGRAFIESE AANSIGTE SAL
                                                         OOK AANVAAR WORD - SLEGS 2
                         Korrektheid – 4 punte           PUNTE
                                                                                                    (4)

          5.1.2        Fassieplank/Fassiebord/Kapbeen                                              (1)

5.2       5.2.1        Grondgeute                                                                  (1)

          5.2.2        Reënwaterskoen/Betonskoen                                                   (1)

          5.2.3        Randsteen/Straatrande                                                       (1)

          5.2.4        Voegskort                                                                   (1)

5.3       Munisipaliteit/Plaaslike regering/Plaaslike owerhede                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          12                                         DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

5.4

                                                     4

                                      6

                                                                    4

                                       5

                                                  5

                                                          5                  4

                                                       3                          3

                                                     5

                       1        1          5                          4
                                      2

                                                6
                                                               4

                                                                    TEKENING IS NIE VOLGENS
                                                               A
                                                                    SKAAL
                                                   2
                                                                    GEBRUIK 'N MASKER OM DIE
                                                                    VRAAG TE MERK

                                      2   2

                                       NR.        ASSESSERINGS-KRITERIA                         PUNT
                                        1         Projeksielyne om die toppunt te bepaal          2
       ENIGE ALTERNATIEWE
                                        2         Bepaal ware lengte                              4
       METODE OM DIE WARE               3         Boonste en onderste boog van piramide           2
       LENGTE TE BEPAAL SAL             4         Ontwikkeling van basis van piramide             5
       AANVAAR WORD.                    5         Ontwikkeling van bokant van piramide            5
                                        6         3 mm-some                                       2
                                                                                  TOTAAL:        20             (20)
                                                                                                                [30]
Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          13                          DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: RIOLERING, SANITÊRE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1        D                                                                         (1)

          6.1.2        A                                                                         (1)

          6.1.3        D                                                                         (1)

          6.1.4        B                                                                         (1)

          6.1.5        C                                                                         (1)

6.2                                                              ASSESSERINGS-     PUNT
                                                                KRITERIA
                                                               Soldeersel            1
                                                                Plate                 1
                                                               Dekstrook             1
                                                                        TOTAAL:       3           (3)

6.3             BOGRONDSE DREINERING                    ONDERGRONDSE DREINERING
          6.3.1  OF Watermeter OF                 6.3.2  OF Rioollyn OF

          6.3.4  OF Hande wasbak OF               6.3.3  OF Inspeksie oog OF

                                                                  OF
                                                            IE         IO                          (4)

6.4       6.4.1        135°                                                                       (1)

          6.4.2        Die doel van die inspeksie-oog is om toegang tot die rioleringspyp
                       te verkry om:
                           • dit te inspekteer. 
                           • verstoppings te verwyder/skoon te maak.
                       ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                               (1)

6.5       Passtukke in ‘n dreineringstelsel moet:
             • van materiaal vervaardig wees wat geskik is vir pypwerk. 
             • waterdig onder normale werksomstandighede bly. 
             • in staat wees om interne drukking van 50 kPa en eksterne
                 drukking van 30 kPa te weerstaan sonder om te lek.
          ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                           (2)

6.6            •     Ventelasiepype/Lugpype/Rioollugpype 
               •     Ventilasiekleppe                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                14                          DBE/November 2019
                                            NSS – Nasienriglyne

6.7       Septiese tenks:
             • Moet skoongemaak word wanneer die slikvlak tot bokant die uitlaat
                styg en na buite vloei. 
             • Drekwater word in ‘n stapelriool vrygestel.                                            (2)
          Vakuumtenks:
             • Moet leeg gepomp word wanneer dit sy maksimum kapasiteit bereik. 
             • Moet meer gereeld skoongemaak word in verhouding met die septiese
                tenk . 
             • Riool word gestoor totdat dit uitgepomp word deur die plaaslike
                munisipaliteit
                ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                          (2)

6.8

                                                                          

                                               
                                                                                 

                          W                    K
                                      OF                          W              K

                                                                          OF
                          W                   K

                                                                           
                                                                        M
                                                                                 
                                      OF

                                                                  
                                                                      W           K
                                       

                     W                              K

                                               

                                           ASSESSERINGSKRITERIA                  PUNT
                                           Kouewaterinlaat                         1
                                           Warmwaterinlaat                         1
                                           Kouewaterkraan (GEEN mengerkrane NIE)   1
                                           Warmwaterkraan (GEEN mengerkrane NIE)   1
                                           Vloeirigting op gemengde pyp            1
                                                                        TOTAAL:    5                   (5)
Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              15                           DBE/November 2019
                                          NSS – Nasienriglyne
                                                          SO

6.9                                                            
                SO
                                                      
                                 
                                 
                     LP

                                                                             TUIN-
                                                                              WOONSTEL
                                                                      
                                                      

                         DEEL
                         VAN HUIS                       

                                                      1:40/1:60

                                          FIGUUR 6.9

          AFKORTINGS SAL OOK AANVAAR WORD IN DIE PLEK VAN SIMBOLE
          ‘N MAKSIMUM VAN 2 PUNTE SAL TOEGEKEN WORD INDIEN                              DIE
          VERKEERDE LYNTIPE GEBRUIK WORD VIR DIE TAKPYPE.
            ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
            Takpype                    3
            Ventilasiepyp/Lugpyp       1
            Rioolputte                 2
            Aansluiting van twee
                                       1
            hoofrioolpype
            Steekoë                    2
            Inspeksieoë                3
            Helling                    1
                              TOTAAL: 13                                                          (13)
                                                                                                  [40]

                                                                                  TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-eng/53bd979c-a0bb-411f-960b-1f8755cd4874) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Civil Technology Nov 2019 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-woodworking-eng/b6e1822a-1416-45e5-97a8-13da0db177cd) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-eng/52c5e936-0c5c-4ea4-8929-a76fdaa48f02) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-afr/560716c2-e3ed-412e-90e8-42d36162ee0d) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-woodworking-afr/1a837a2b-2575-4096-939a-dd10f12a0bf9) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-afr/2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [CVLT Woodworking Eng watermark](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-woodworking-eng-watermark/8e178c6e-fa7b-40f4-8a2c-936e0bee3b38) — QP · 2025 · Eng
- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
