# Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 QP (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-construction-afr/98b0dd02-5059-4ef5-88c9-b0b8ca6849d7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 23

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-construction-afr/98b0dd02-5059-4ef5-88c9-b0b8ca6849d7)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded fromblayisce com

“ate basic education

U ena \y Department:
| ip) Basic Education
NE REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12
|S SESS SSRRSS SSSR SSS SSSR RRR SS SESS RSG EERE ERE EER
H SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE "
D NOVEMBER 2019
PTT TTT TTTTTTPrrreereree eee eer ered

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 8 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Konstruksie 2 DBE/November 2019
NSS

BENODIGHEDE:

1. Tekeninstrumente

2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar

3. ANTWOORDEBOEK

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2. Beantwoord AL die vrae.

3. Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
nie.

4. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

5. MOENIE in die kantlyn van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

6. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

7. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

8. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

9. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met

beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

10. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

11. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

12. Beantwoord VRAAG 2, 3.4, 3.5, 4.7, 5.6, 5.7, 6.6 en 6.7 op die aangehegte
ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.

13. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWCORDEBOEK in, al het

Jy dit nie gebruik nie.

14. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.

15. Google Images is as die bron vir alle foto's en prentjies gebruik.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019
NSS

VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
HEGTING (GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

1.4 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf

slegs die letter (A-K) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.8) in die
ANTWOORDEBOEK reer, bv. 1.1.9 L.

KOLOM A KOLOM B

1.1.1. PVA-verf A metode om metaal af te werk wat aan
hewige slytasietoestande blootgestel is

1.1.2 Skutreling

B kan op mure aangewend word
1.1.3. Poeierbedekking

C hou sporte vry van olie en ghries
1.1.4 | Bouershyser

D__ligte materiaal wat in die vervaardiging

1.1.5 Leer van deur- en vensterrame gebruik
word
1.1.6 Diagonale
verspanstuk E word gebruik as 'n metode om op die
vinnigste moontlike manier van
1.1.7 Galvanisering afvalmateriaal en bourommel op hoé

areas ontslae te raak
1.1.8 Glygeut

F hou steiers stabiel wanneer dit opgerig
is

G _ vervoer werkers, materiaal en
toerusting tussen grond- en boonste
verdiepings

H — hekke moet altyd toegehou word
wanneer die toestel gebruik word

I voorkom dat mense van die steiers
afval

J sinklaag wat op die basis van metaal
aangewend word

K — word gebruik om die droogtyd van verf

te vertraag
(8 x 1)

1.2 Verduidelik TWEE voordele van elektroplatering.
1.3 Noem die proses wanneer vars gegote beton vir 'n spesifieke tydperk klam

gehou word.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(8)
(2)

(1)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Konstruksie 4 DBE/November 2019
NSS
1.4 Verduidelik die doel daarvan om vars gegote beton vir 'n sekere tydperk klam
te hou nadat die beton gegiet is. (1)
1.5 Jy vervoer materiaal op 'n bouterrein van een plek na 'n ander. Beskryf TWEE
veiligheidsmaatreéls wat jy sal nakom terwyl jy die materiaal vervoer. (2)
1.6 Beskryf EEN veiligheidsfaktor wat in aanmerking geneem moet word wanneer
steierplanke gebruik word om 'n steierplatform op te rig. (1)
1.7 FIGUUR 1.7 hieronder toon opmetingsgereedskap wat op 'n bouterrein

gebruik word.

FIGUUR 1.7
1.7.1 Identifiseer die gereedskap hierbo. (1)
1.7.2 Voorspel EEN gevolg indien die instrument NIE waterpas opgestel
word NIE. (1)
1.8 FIGUUR 1.8 hieronder toon 'n hegstuk wat op bouterreine en in werkswinkels

gebruik word.

FIGUUR 1.8
1.8.1 Identifiseer die hegstuk hierbo. (1)
1.8.2 Noem die hegmiddel wat saam met hierdie hegstuk gebruik moet
word. (1)
1.8.3 Verduidelik EEN gebruik van hierdie hegstuk. (1)

[20]

Kopiereg voorbehou Blaai om assebiief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019
NSS

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

FIGUUR 2 op die volgende bladsy toon verskillende tekeninge wat op 'n bouplan
verskyn. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded fr

Siviele Tegnologie: Konstruksie

NSS

om hlayiso.com
6

DBE/November 2019

NOTA:

Kontrakteurs moet alle afmetings en
viakke/hoogtes op die terrein
verifieer voordat daar met werk
begin word. Argitekte moet dadelik
van enige afwykings in kennis gestel
word.

Kopiereg voorbehou

) Muurdikte: Buite = 220 mm
Binne = 110 mm
@) 4 ARGITEK SE HANDTEKENING
/ \ KLIENT SE HANDTEKENING ...
(3) Die volgende elektriese installasie
oe LL moet in die kombuis geinstalleer
| rrr 4) | word:
Ww
© Ya x
“\% 7 | () | Die volgende simboo! toon die tipe
7 steenafwerking wat vir die gebou
(io) gebruik gaan word:
_ NGV--—)
FIGUURA
SKAAL 1 : 100
HERSIENING| DATUM| BESKRYWING
x 2600 4400 GEDRUK DEUR: DATUM GEDRUK:
War s DLAMINI DRUKKERS 2019/04/01
V2 v1 TEKENINGTITEL:
—s —— ——— TERREINPLAN ERF 502
[) o
° [2] U [2 PROJEK:
VOORGESTELDE WOONHUIS OP ERF 502,
cS) BABKAMER @) ® DEO PARK
i= °
“ KOMBUIS PROJEKNR. TEKENINGNR.
@ GR 228-201 339P9
* > DATUM |GETEKEN |NAGEGAAN |SKAAL
16/4/2019 | JP MBALI | PCARTER |1 : 100
© VERWYSINGSKODE
A SITKAMER OP 2.2019
(=)
a 5 VENSTER 1 VENSTER 2
SLAAPKAMER
ole | 20
wy O a yo EN, 900
\ i Kt
v1 V1 ol oo) 4
iN . Oo a
FIGUUR B 2) | 3 4 S| |p
SKAAL 1: 100 dD i“
FIGUUR 2 [40]

Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Konstruksie 7 DBE/November 2019

NSS

VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

3.1

3.2

3.3

3.4

3.5

Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings deur 'n
woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term
langs die vraagnommers (3.1.1 tot 3.1.3) in die ANTWOORDEBOEK neer,
bv. 3.1.4 50 mm ronde pale.

15°; 800mm; 36mm ronde pale; 10°; 38 mm ronde pale;
650 mm; 45°; 550mm; 40mm ronde pale

3.1.1 Wat is die minimum helling van 'n dak wanneer Klas B vesel-
sementteéls gebruik word om 'n dak te bedek?

3.1.2 Wat is die maksimum afstand van die spasiéring tussen dakkappe
vir betondakteéls?

3.1.3 Wat is die afmetings van 'n kaplat vir grasdakke?
Beveel EEN metode aan om balusters aan die bordes van 'n trap te heg.

Beveel EEN tipe hegmiddel aan wat 'n mens sal gebruik om gegalvaniseerde
staalstroppe aan dakkappe te heg.

Gebruik ANTWOORDBLAD 3.4 en teken 'n netjiese lyndiagram van die
deursneevooraansig van 'n trap met 'n bordes.

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn.
Gebruik ANTWOORDBLAD 3.5 en teken volgens skaal 1:20 'n sparbint-
dakkap met 'n helling van 30° en 'n spanwydte van 3 meter wat op twee
stutmure rus. Die dakrand-oorhang is 400 mm.

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)

(1)
(1)
(1)

(1)

(10)

(15)
[30]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Konstruksie

DBE/November 2019
NSS

VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
MATERIAAL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

41 Die uitgrawing van grond op 'n bouterrein is nodig om 'n stewige fondasie te
bewerkstellig.

4.1.1

4.1.2

4.1.3

4.1.4

4.1.5

Wat is die minimum afstand wat uitgegraafde grond vanaf die sloot
gestoor kan word?

Wat is 'n veilige afstand vir swaar masjinerie om rondom 'n diep
uitgrawing te beweeg?

Beskryf TWEE redes waarom 'n uitgrawing ineen kan stort.

Wat is die maksimum diepte van 'n sloot waarin werkers kan werk
sonder dat die sykante van die sloot gestut moet word?

Wat kan help om te voorkom dat die sykante van uitgrawings
ineenstort?

4.2 FIGUUR 4.2 hieronder toon twee tipes bekisting wat in uitgrawings gebruik
word. Bestudeer FIGUUR 4.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

4.2.1
4.2.2

4.2.3

Kopiereg voorbehou

FIGUUR 4.2
Noem waar bekisting A en B onderskeidelik gebruik sal word.
Benoem C en D.

Vergelyk FIGUUR A met FIGUUR B en noem die verskil tussen die
tipes bekisting.

Blaai om asseblief

(1)

(1)
(2)

(1)

(1)

(2)
(2)

(2)

### Page 9

Siviele Tegnologie: Konstruksie

4.3

44

45

46

47

Downloaded from hlayiso.com

DBE/November 2019
NSS

FIGUUR 4.3 hieronder toon 'n konstruksiemasjien wat op 'n bouterrein
gebruik word. Bestudeer FIGUUR 4.3 en beantwoord die vrae wat volg.

FIGUUR 4.3
4.3.1 Identifiseer die konstruksiemasjien.

4.3.2 Beskryf TWEE metodes wat gebruik kan word om hierdie
konstruksiemasjien te versorg.

4.3.3 Beskryf TWEE veiligheidsaspekte wat nagegaan moet word
voordat die konstruksiemasjien gebruik kan word.

Wat moet die minimum druksterkte van beton met hoé sterkte na 28 dae
wees indien al die vereistes nagekom is?

Noem die DRIE uitkomste van die saktoets.

Watter waterhoudende materiaal kan gebruik word om vars beton klam te
hou?

Gebruik ANTWOCORDBLAD 4.7 en voltooi die tekening van 'n vertikale
deursnee van die bekisting vir 'n betonbalk met die vioerblad in goeie
verhouding.

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)

(2)

(2)

(1)
(3)

(1)

(18)
[40]

### Page 10

Siviele Tegnologie: Konstruksie

Downloaded from hlayiso.com

NSS

VRAAG 5: PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK EN GRAFIKA AS

KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

5.1

5.2

5.3
5.4

5.5

5.6

5.7

Kopiereg voorbehou

Noem EEN tipe pleisterafwerking wat op steenmure aangewend kan word.

Noem die eerste stap voordat 'n binnemuur gepleister word twee weke nadat
dit gebou is.

Noem EEN eienskap van goeie pleister.
Noem die gemiddelde dikte van 'n viaklaag.

FIGUUR 5.5 hieronder toon 'n vertikale deursneeaansig deur plaveisel.
Bestudeer FIGUUR 5.5 en beantwoord die vrae wat volg.

A
= |j~_____ B
. .
.
+ oe ‘ ‘N, _ D
FIGUUR 5.5
5.5.1 Benoem A tot D.
5.5.2 Gee EEN rede waarom konstruksiefaling in geplaveide areas kan

plaasvind.

ANTWOORDBLAD 5.6 toon die buitelyne van die boaansig van 'n spoumuur
met 'n doodloopent.

Gebruik ANTWOORDBLAD 5.6 en teken EEN steenlaag van die spoumuur
met 'n muurbint.

Gebruik ANTWOORDBLAD 5.7 en teken volgens skaal 1:5 'n horisontale
deursneeaansig deur 'n siersteenmuur om te toon hoe 'n houtvenster-
kosynstyl in 'n muur ingebou word.

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn.

DBE/November 2019

Blaai om asseblief

(1)

(1)
(1)
(1)

(4)

(1)

(7)

(14)
[30]

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Konstruksie 11

NSS

VRAAG 6: WAPENING IN BETON, FONDASIES,
HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

DBE/November 2019

BETONVLOERE EN

6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 C.

6.1.1

Die verwydering van bekisting vir 'n dek hang van die ... af.

A
B
Cc
D

gemiddelde temperatuur
dikte van die beton
eienskappe van die beton
Al die bogenoemde

Die minimum dikte van 'n gewapendebetonhangvloer is ...

A 100mm.

B 150 mm.

C 160mm.

D 140mm.

Watter tipe fondasie sal gebruik word waar die terrein NIE gelyk is
NIE?

A _ Strookfondasie

B_ Drywende fondasie

C_ Trapfondasie

D_ Vilotfondasie

Die binnemure wat 'n betonhangvloer ondersteun, moet ... wees.

A
B
Cc
D

vertikaal in lyn met die buitemure
een steenlaag onder die vioer
horisontaal in lyn met die buitemure
een steenlaag bokant die vioer

Die minimum dekkingdiepte vir beton met wapening wat aan sagte,
onbesoedelde lug blootgestel word, is ...

A
B
Cc
D

60 mm.
40 mm.
30 mm.
20 mm.

6.2 Gee TWEE redes vir die gebruik van heipaalfondasies.

6.3 Beveel DRIE tipes toerusting aan wat gebruik kan word om voorafgegote
betonheipale te installeer.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)
(2)

(3)

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Konstruksie 4 DBE/November 2019
NSS
6.4 Onderskei tussen die installasiemetodes van staalbuis-caissonheipale en
voorafgegote betonheipale. (2)
6.5 FIGUUR 6.5 hieronder toon 'n gedeelte van 'n vloerkonstruksie. Bestudeer

FIGUUR 6.5 en beantwoord die vrae wat volg.

L

[ ™~

y
a % N =
A LST @ ~al—A

FIGUUR 6.5

6.5.1 Noem die tipe vloerkonstruksie. (1)
6.5.2 Beskryf DRIE faktore wat in aanmerking geneem moet word nadat

die beton vir die vloerkonstruksie gegiet is. (3)
6.5.3 Watter tipe beton word vir hierdie tipe vloer gebruik? (1)
6.5.4 Wat sal die spasiéring tussen dele A bepaal? (1)
6.5.5 Voorspel wat sal gebeur as die vioer aan baie beweging

blootgestel word voordat die beton maksimum sterkte bereik het. (1)

6.6 ANTWOORDBLAD 6.6 toon 'n muur en 'n onvoltooide gewapendebetonbalk.

Gebruik ANTWOORDBLAD 6.6 en teken, in goeie verhouding, die wapening
wat geplaas moet word in die balk wat op die muur rus.

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. (11)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Konstruksie 13 DBE/November 2019
NSS
6.7 FIGUUR 6.7 hieronder toon die vioerplan van 'n gebou met 'n geweldak.
Die buite-afmetings is 9 000 mm x 4 000 mm.
Tt tt tee seen cere nee eee ee ee ee eee eee 1
1) errr Ni Ss
' H +
Lena -------~-------------------------------- : oP
Oo
0
9 000 150
LS)
FIGUUR 6.7

Gebruik die volgende spesifikasies:

e Die mure is 220 mm dik.

e Die hartspasiéring van die dakkappe is 1 070 mm.

Gebruik die afmetingspapier in ANTWOORDBLAD 6.7 en bereken die
hoeveelhede van die volgende materiaal:

6.7.1 Totale lengte muurplaat wat in meter benodig word

6.7.2 Getal dakkappe wat benodig word

Kopiereg voorbehou

TOTAAL:

(5)

(5)
[40]

200

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019
NSS
[| SENTRUMNOMMER: TT Ty [- LJ
[EKSAMENNOMMER: | | | |_| —-TTfTtIty{
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAAG ANTWOORD PUNTE

1

Identifiseer die aansig in FIGUUR A.

Identifiseer die tipe dak wat op die

nommer 9 vir kusgebiede gebruik moet
word NIE.

2 | gebou in FIGUUR A gebruik is. 1
3 Identifiseer nommer 1. 4
4 Identifiseer nommer 4. 4
5 Identifiseer nommer 5. 1
6 Identifiseer nommer 7. 1
7 Identifiseer nommer 8. 4
8 Identifiseer nommer 12. 4
9 \dentifiseer nommer 13. 1
10 Identifiseer nommer 15. 1
1 Identifiseer die maatskappy wat die 1
bouplan gedruk het.
Noem 'n geskikte materiaal wat vir die
12 vervaardiging van nommer 2 gebruik 1
kan word.
Benoem die tekensimbool in die kolom
13 vir die notas in FIGUUR 2 wat in die 1
kombuis geinstalleer moet word.
Benoem die tekensimbool in die kolom
14 vir die notas in FIGUUR 2 wat die tipe 1
stene vir die bouwerk aandui.
Noem 'n materiaal wat NIE vir die
15 vervaardiging van die raam van 1

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019
NSS

Noem 'n materiaal wat gebruik kan
word om die sanitére toebehore wat
deur nommer 11 aangedui word, te
vervaardig.

16

17 Wie het die bouplan nagegaan?

18 Hoeveel tipes vensters word in
FIGUUR B gebruik?

49 Waarvoor staan die afkorting NGV by
nommer 6?

20 Gee die verwysingskode vir hierdie
plan.

21 Watter vertrek sal elektriese simbool 16
bedien?

22 | Beskryf die doel van nommer 3.

Verduidelik wat die geboé lyne
23 | tussen die elektriese installasies in
FIGUUR B aandui.

Verduidelik waarom die ligskakelaar
24 | aan die buitekant van die badkamer
gemonteer is.

25 Identifiseer in FIGUUR 2 watter aansig
NIE vensters het NIE.

26 Identifiseer die dikte van die
binnemuur in FIGUUR 2.

Onderskei tussen simbool 13 en 15

27 ten opsigte van die doel daarvan.

28 Regverdig waarom FIGUUR B 'n
grondvloerplan is.

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Konstruksie

NSS

DBE/November 2019

29

Voorspel wat sal gebeur as
nommer 10 NIE geinstalleer word NIE.

30

Teken die trappe in FIGUUR B oor in
die kolom langsaan en dui die rigting
van die styging deur middel van pyle
aan.

31

Bereken die totale lengte van die muur
aan die oostekant van die gebou.
Toon ALLE berekeninge.

TOTAAL:

40

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019
NSS

[ SENTRUMNOMMER: LT TTT TT 7

| EKSAMENNOMMER: LTTTfTPTITTLIELCoCofLor..i

ANTWOORDBLAD 3.4

ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT
SE PUNT

Muur

Bordes

Baluster

Handrelings

DRIE loopstukke

Beton

| Enige TWEE byskrifte
Korrektheid van tekening

= /p|>/3)|po| 3/3) a

TOTAAL: 10

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Iso.com

SL

‘WVLOL

Lb = PlsaJ9A AAA SE J90\/
c= Ps9@H18A YAIA 40 FING
€ = plsoyJOA FAML JO NAF

‘Jeeys uen Hulssedao |

iim from hlay
| «

/ aypAmueds aip uea Burlouyy

—__ eyunyshq Sra ably

mreqpuig

AIEQHON

noysqioon Basaidoy

g'€ GVIGGYOOMLNY

suedsyeq

TMAINWONNAWVSYS |

ayeduinnw

NANA] 098

ain

LNNd AS
LVVGIGNVY | LNNd

VIHALIMMSONINASSASSV

6102 JequisAON/4gq

SSN

TMEININONIAINYLNGS |

alsynujsuoy ‘aiGojouBba] aainis

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019
NSS
[ SENTRUMNOMMER: [| a
| EKSAMENNOMMER: LT] [LT | Ty TTT]
ANTWOORDBLAD 4.7

L [>] ]
3]
°
o°o
2, Oo
FIGUUR 4.7
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT
SE PUNT
Bekistingsbordsye 2
Klampe 2
Hegplate 2
Wiggies 2 _|
Verspanstukke/Stutte 4
Moerbalk/Kopdraer 1
Enige DRIE byskrifte 3
Korrektheid van tekening 2
TOTAAL: 18

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019
NSS

| SENTRUMNOMMER: LIETLIT |] [ [7] ]

| EKSAMENNOMMER: [| TT | TTT TT tT eT TT

ANTWOORDBLAD 5.6

FIGUUR 5.6

ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT
SE PUNT

Korrektheid van tekening
Doodloopent

Binnelaag van spoumuur
Buitelaag van spoumuur
Muurbint

si} s|a)a}rjnm

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019
NSS

| SENTRUMNOMMER: TT | TT TT]

[EKSAMENNOMMER: | | | | T | | [ TT TTT

ANTWOORDBLAD 5.7

ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT
SE PUNT

Kosynstyl: 105 mm x 70 mm
Vensterstyl: 60 mm x 45 mm
Kosynbint: 25 mm wyd
Glas: 3 mm dik

Stopvert

Interne vensterbank
Eksterne vensterbank

VWL

| Enige EEN byskrif
Toepassing van skaal:

EEN of TWEE verkeerd = 3
DRIE of VIER verkeerd = 2
Meer as VYF verkeerd = 1

a)}oa}o}o)/a)4)/4}po}p

TOTAAL: 14

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019
NSS
[ SENTRUMNOMMER: -LCLILLI
[ EKSAMENNOMMER: [|] |] | [| T 7 7 LT]
ANTWOORDBLAD 6.6
‘a Nats
FIGUUR 6.6

ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT
SE PUNT
Ankerstaaf 2
Skuifstaaf 2
Beuels/Binders 2
Hoofstaaf 2
Minimum betonbedekking 1
Enige EEN byskrif 1
Korrektheid van tekening 1
TOTAAL: 11

Kopiereg voorbehou

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019
NSS

| SENTRUMNOMMER: | | [| | | TTT 7]

_EKSAMENNOMMER: [| | T | TT TT TTT TT

ANTWOORDBLAD 6.7

(10)

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2019 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-woodworking-eng/b6e1822a-1416-45e5-97a8-13da0db177cd) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-eng/52c5e936-0c5c-4ea4-8929-a76fdaa48f02) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-afr/560716c2-e3ed-412e-90e8-42d36162ee0d) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-woodworking-afr/1a837a2b-2575-4096-939a-dd10f12a0bf9) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-afr/13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-eng/53bd979c-a0bb-411f-960b-1f8755cd4874) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-civil-services-english/c1f2441d-22ba-4ae6-9e56-137cc442080c) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-english/4d9c54ef-f526-46ad-82d4-8dd419eafb50) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-woodworking-english/6e7f4be5-4ffb-4654-b98b-b4cc4dfc4cc7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
