# Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-construction-memo-afr/d5990f8e-2722-46bd-8ab0-b7ceb8f7f01f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-construction-memo-afr/d5990f8e-2722-46bd-8ab0-b7ceb8f7f01f)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                      SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE

                                 NOVEMBER 2019

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                       Hierdie nasienriglyne bestaan 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Civil Technology: Construction               2                        DBE/November 2019
                                  NSC – Marking Guidelines

VRAAG 1:          WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
                  HEGTING (GENERIES)

1.1       1.1.1        B                                                                     (1)

          1.1.2        I                                                                     (1)

          1.1.3        A                                                                     (1)

          1.1.4        G/H                                                                   (1)

          1.1.5        C                                                                     (1)

          1.1.6        F                                                                     (1)

          1.1.7        J                                                                     (1)

          1.1.8        E                                                                     (1)

1.2       Elektroplatering:
             •    beskerm metale teen korrosie. 
             •    verbeter die ingenieurs- en meganiese eienskappe van metaal. 
             •    kan gebruik word om die dikte van ondermaat onderdele te vergroot.
             •    is dekoratief.
             •    sal die lewensduur verleng.
          ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                       (2)
1.3       Nabehandeling                                                                      (1)
1.4       Die vogtigheid:
             • vertraag/verhoed die vinnige droograak van vars beton.
             • verhoed dat beton kraak. 
             • verseker dat vars beton behoorlik verhard/toeneem in sterkte.
             • laat kleefverbinding toe.
             • verhoog die sterkte van vars beton.
          ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                                        (1)

1.5           •Wanneer materiaal in groot maat vervoer word, moet dit stewig
               vasgemaak wees. 
            • Wanneer materiaal na hoër vlakke vervoer word, maak seker dat
               werkers 'n veilige afstand handhaaf vanaf die materiaal wat oorhoofs
               vervoer word. 
            • Wanneer swaar materiaal met 'n masjien vervoer word, moet 'n
               opgeleide persoon in beheer van die bedrywighede wees.
            • Dra toepaslike persoonlike beskermende toerusting/PBK.
            • Materiaal moet op ‘n veilige manier vervoer word.
            • Vervoer moet nie met materiaal oorlaai word nie.
          ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Civil Technology: Construction                  3                        DBE/November 2019
                                     NSC – Marking Guidelines

1.6       Steierplanke moet:
             • gemaak word van soliede hout ten minste 228 mm wyd en 38 mm
                 dik. 
             • instaat wees om die las te kan dra.
             • vry van defekte wees.
             • nie geverf word nie omdat dit defekte weg sal steek/glyerig sal wees.
             • ondersteun word op afstande wat nie 1,25 m oorskry nie.
             • nie minder as 70 mm en nie meer as 230 mm verby die laaste stut
                 uitsteek nie.
             • stewig vasgemaak wees om verskuiwing te verhoed.
             • op so 'n manier geplaas word om die deurval van materiale en
                 gereedskap te verhoed.
          ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                                           (1)

1.7       1.7.1        Bukswaterpas                                                             (1)

          1.7.2        Indien die bukswaterpas nie waterpas opgestel word nie sal:
                          • dit onakkurate lesings gee. 
                          • verkeerde vlakke oorgedra word.
                          • ware vlakke nie oorgedra kan word nie.
                       ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                              (1)

1.8       1.8.1        A – Plastiese prop/Prop/Rawl prop/Fisher prop/Veselprop                  (1)

          1.8.2        'n Skroef                                                                (1)

          1.8.3        Plastiese proppe word gebruik vir die vasheg van:
                          • kaste teen 'n muur. 
                          • spiëels teen 'n muur.
                          • portrette en soortgelyke voorwerpe teen 'n muur.
                          • voorwerpe, beperk tot 'n sekere massa, teen 'n muur.
                       ENIGE EEN VAN DIE BOGENEMDE                                               (1)
                                                                                                 [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Civil Technology: Construction                 4                        DBE/November 2019
                                    NSC – Marking Guidelines

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

ANTWOORDBLAD 2

NR.                       VRAAG                                ANTWOORDE                 PUNTE
  1     Identifiseer die aansig in FIGUUR A.      Wesaansig                                    1

        Identifiseer die tipe dak wat op die
  2                                               Skilddak                                     1
        gebou in FIGUUR A gebruik is.

  3     Identifiseer nommer 1.                    Nokplaat/Nokteël                             1

                                                  Balkon/Vloerblad van
  4     Identifiseer nommer 4.                                                                  1
                                                  balkon/Kantelbalk/Betonblad 

  5     Identifiseer nommer 5.                    Buite deur/Ingangsdeur/Deur                  1

  6     Identifiseer nommer 7.                    Geut                                         1

                                                  Reënwaterafvoerpyp/RWA/
  7     Identifiseer nommer 8.                                                                  1
                                                  Afvoerpyp 

  8     Identifiseer nommer 12.                   Wastrog/Wasgoedbak                           1

  9     Identifiseer nommer 13.                   Ingeboude kas/IGK                            1

 10     Identifiseer nommer 15.                   Bordes                                       1
        Identifiseer die maatskappy wat die
 11                                               Dlamini drukkers                             1
        bouplan gedruk het.
        Noem 'n geskikte materiaal wat vir die    Veselsement/Gegalvaniseerde
 12     vervaardiging van nommer 2 gebruik        plaat/Hout/Plastiek/PVC/                      1
        kan word.                                 Polivinielchloried 
        Benoem die tekensimbool in die kolom Elektrisiteitsmeter/Elektriese
 13     vir die notas in FIGUUR 2 wat in die meter/Watt-meter/Voorafbetaalde                    1
        kombuis geïnstalleer moet word.      meter 
        Benoem die tekensimbool in die kolom
 14     vir die notas in FIGUUR 2 wat die tipe Siersteen                                       1
        stene vir die bouwerk aandui.
        Noem 'n materiaal wat NIE vir die
        vervaardiging van die raam van       Staal/Sagte
 15                                                                                             1
        nommer 9 vir kusgebiede gebruik moet staal/Yster/Ysterhoudende metale 
        word NIE.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Civil Technology: Construction                  5                           DBE/November 2019
                                     NSC – Marking Guidelines

        Noem 'n materiaal wat gebruik kan
        word om die sanitêre toebehore wat         Vlekvrye staal/Plastiek/Keramiek/
 16                                                                                                1
        deur nommer 11 aangedui word, te           Graniet/Akriliek/Veselglas/Beton
        vervaardig.
 17     Wie het die bouplan nagegaan?              P Carter                                       1

 18     Hoeveel tipes vensters word in             2                                              1
        FIGUUR B gebruik?
 19     Waarvoor staan die afkorting NGV by        Natuurlike grondvlak                           1
        nommer 6?
 20     Gee die verwysingskode vir hierdie         QP 2-2019                                      1
        plan.
 21     Watter vertrek sal elektriese simbool 16 Sitkamer                                         1
        bedien?

 22                                                Verhoed dat persone afval/                      2
        Beskryf die doel van nommer 3.
                                                   deurval.  
                                                   Elektriese bedrading/
        Verduidelik wat die geboë lyne             Bedrading/Elektriese kabel/
 23     tussen die elektriese installasies in      Bedrading vanaf ligskakelaar na                 2
        FIGUUR B aandui.                           lig/Toon aan watter skakelaar watter
                                                   lig bedien.  

                                                   Verhoed dat stoom/vogtigheid die
        Verduidelik waarom die ligskakelaar        elektriese skakelaar binnedring/Om
 24     aan die buitekant van die badkamer         elektiese skok as gevolg van                    1
        gemonteer is.                              vogtigheid te voorkom/
                                                   Vir veiligheids doeleindes

 25     Identifiseer in FIGUUR 2 watter aansig     Noordaansig                                    1
        NIE vensters het NIE.
 26     Identifiseer die dikte van die             110 mm                                         1
        binnemuur in FIGUUR 2.
                                                   13 – Ingeboude kas: om items te
                                                        stoor 
        Onderskei tussen simbool 13 en 15
 27                                                15 – Bordes: om te rus/                         2
        ten opsigte van die doel daarvan.
                                                        veiligheidskenmerk/
                                                        verander rigting van trap 
                                                   Grondvloerplan:
                                                      • dui nie die daklyn aan nie 
                                                      • dui nie die balkon aan nie
                                                      • dui ‘n ingangsdeur/buitedeur
        Regverdig waarom FIGUUR B 'n                     na huis aan
 28                                                                                                1
        grondvloerplan is.                            • dui ‘n trap voor buitedeur aan
                                                      • die vensters en deur stem
                                                         ooreen met die posisie van
                                                         die vensters en deur in die
                                                         wesaansig
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Civil Technology: Construction                6                    DBE/November 2019
                                   NSC – Marking Guidelines

        Voorspel wat sal gebeur as           Water/Vogtigheid sal die muur
 29                                                                                        1
        nommer 10 NIE geïnstalleer word NIE. binnedring. 

                                                          
        Teken die trappe in FIGUUR B oor in                   OF
        die kolom langsaan en dui die rigting
 30                                                                                       2
        van die styging deur middel van pyle
        aan.

                                               220  + 2 600  + 110  +
                                               3 400  + 220 
                                               = 6 550 mm or 6,55 m 
                                               INDIEN DIE VERKEERDE
                                               METODE GEBRUIK WORD IN DIE
                                               BEREKENING GEBRUIK DIE
                                               VOLGENDE GLYSKAAL:
                                                  • 4 PUNTE SAL TOEGEKEN
        Bereken die totale lengte van die muur       WORD INDIEN AL VYF
 31     aan die oostekant van die gebou.             WAARDES KORREK IS                     6
        Toon ALLE berekeninge.                    • 3 PUNTE SAL TOEGEKEN
                                                     WORD VIR VIER
                                                     KORREKTE WAARDES
                                                  • 2 PUNTE SAL TOEGEKEN
                                                     WORD VIR DRIE
                                                     KORREKTE WAARDES
                                                  • 1 PUNT SAL TOEGEKEN
                                                     WORD VIR TWEE
                                                     KORREKTE WAARDES

                                                                      TOTAAL:              40

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie              7                    DBE/November 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK)

3.1       3.1.1        10°                                                             (1)

          3.1.2        650 mm                                                          (1)

          3.1.3        38 mm ronde pale                                                (1)

3.2       Voorafgeboorde gate gevul met voegbry 
          Bout baluster aan loopstuk/aantree vas
          Baluster word aan die sykant van die loopstuk/aantree
          vasgebout/vasgeskroef.
          Bout en moer
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                      (1)

3.3       Grootkopspykers/Spykers/Skroewe/Boute                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie              8                          DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

3.4

                  MUUR

                                     BORDES           
                                                            HANDRELING 

                                                      
                                                             BALLUSTRADE 
                                              
                                                            STYGING

                                                            LOOPSTUK
                                                             BETON

                              KORREKTHEID 

                                                  OF

                                                           
                        HANDRELING
                                                      HANDRELING                MUUR 
                                                  
                                                       BALLUSTRADE

                                                           BORDES
                             LOOPSTUK                            
                                                                
                                                                        

           STYGING                        KORREKTHEID 

                          ASSESSERINGSKRITERIA                       PUNT
                          Muur                                         1
                          Bordes                                       1
                          Baluster                                     1
                          Handrelings                                  2
                          DRIE loopstukke                              1
                          Beton                                        1
                          Enige TWEE byskrifte                         2
                          Korrektheid van tekening                     1
                                                           TOTAAL:    10                         (10)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie          9                      DBE/November 2019
                                  NSS – Nasienriglyne

3.5
                                                    NOKBALK 

                                                          
                             
                                                                             
                                                                DAKSPAR

                                                     BINDBALK          MUURPLAAT 
                      30º                 

                                                                 

                                          
                                     SPAN 3 m

                      MUUR
                                                                  
                                      Skaal   

          TEKENING NIE OP SKAAL NIE
          GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN
           ASSESSERINGSKRITERIA               PUNT
           Mure                                 2
           Muurplate                            2
           Daksparre                            2
           Nokbalk                              1
           Bindbalk                             1
           Enige DRIE byskrifte                 3
           Afmeting van die spanwydte           1
           Toepassing van skaal:
           EEN of TWEE verkeerd = 3
                                               3
           DRIE of VIER verkeerd = 2
           Meer as VYF verkeerd = 1
                                TOTAAL:        15                                     (15)
                                                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                   10                          DBE/November 2019
                                           NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING,                       GEREEDSKAP,       TOERUSTING        EN
         MATERIAAL (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1        600 mm                                                                       (1)

          4.1.2        1 meter                                                                      (1)

          4.1.3            •Swaar reën 
                           •Swak grondlae, grondstruktuur of grondsamestelling 
                           •Sykante nie teen die korrekte hoek gegrawe nie
                           •Onbehoorlike gebruik van bekisting of skoring om die mure
                            te ondersteun
                         • Vibrasie deur masjinerie of swaar voertuie naby die
                            uitgrawing
                         • Water wat in die uitgegraafde area insypel
                         • Kontak met ondergrondse dienspype
                         • Toegang tot die uitgang vanaf die uitgrawing
                         • Trokke moet nie naby die rant van die uitgrawing kom nie.
                         • Grondverskuiwings as gevolg van krake of los grond
                       ENIGE TWEE DIE VAN BOGENOEMDE                                                 (2)

          4.1.4        1,5 meter                                                                    (1)

          4.1.5        Vloeivulling kan gedoen word/Bekisting/Bekisting kan opgerig                  (1)
                       word 

4.2       4.2.1        A- sal gebruik word in vlak slote/los grond 
                       B- sal gebruik word in ferm grond                                            (2)

          4.2.2        C- Stutplanke 
                       D- Bekledingsborde                                                           (2)

          4.2.3        A – Het geen spasie tussen die borde 
                       B – Het oop spasies tussen die borde                                         (2)

4.3       4.3.1        Kragvryfplank/Kragstrykplank/Kragstryker                                     (1)

          4.3.2            •Hou in stand soos alle masjinerie – olie en verstel volgens
                            die vervaardiger se instruksies. 
                         • Maak skoon na gebruik. 
                         • Stoor op 'n veilige, droë plek.
                         • Diens die kragvryfplank/kragstrykplank/kragstryker gereeld.
                       ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                 (2)

          4.3.3            •      Gaan dit voor gebruik na vir slytasie en beskadigde
                                  onderdele. 
                           •      Gaan voor gebruik die kontroles na om te kyk of alles
                                  behoorlik werk.                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie          11                DBE/November 2019
                                  NSS – Nasienriglyne

4.4       25/30 MPa                                                              (1)

4.5           •   Ware sakking 
              •   Skuifsakking 
              •   Ingestorte sakking 
                  INDIEN DIE TWEEDE DEEL VAN DIE ANTWOORD “SAKKING” NIE
                  GENOEM WORD NIE SAL ‘N MAKSIMUM VAN 2 PUNTE VIR DIE
                  VRAAG TOEGEKEN WORD.                                            (3)

4.6         • Klam sand/Sand 
            • Skoon sand
            • Grond
            • Goiingsakke
            • Strooi
            • Houtsaagsels
            • Seildoeke
            • Sakstof
          ENIGE EEN DIE VAN BOGENOEMDE                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                      12                         DBE/November 2019
                                              NSS – Nasienriglyne

4.7

                KLAMP
                                  

        BEKISTING-
        BORDSYE                      
           WIG                                                    HEGPLATE 
                                                           
                                                          
                           
                                                                          MOERBALK/KOPDRAER

                                                            
                               
                                                                VERSPANNING/STUTTE

                                                       STUTPAAL 

                                                                    Korrektheid 

ASSESSERINGSKRITERIA                                  PUNT
Bekistingsbordsye                                       2
Klampe                                                  2
Hegplate                                                2
Wiggies                                                 2
Verspanstukke/Stutte                                    4
Verbinding van verspanstukke aan draer                  1
Enige DRIE byskrifte                                    3
Korrektheid van tekening                                2
                              TOTAAL:                  18
                                                                                                          (18)
                                                                                                          [40]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie              13                       DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5:       PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK                  EN   GRAFIKA       AS
               KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

5.1         • Gladde afwerking 
            • Gegolfde oppervlak
            • Saksmeringsafwerking
            • Spatselafwerking
          ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                                       (1)

5.2       Maak die muur deeglik nat                                                         (1)

5.3       Eienskappe van goeie pleister:
             • Werkbaar 
             • Kleefbaar
             • Goeie water retensie vermoë
          ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                                       (1)

5.4       15 mm tot 40 mm                                                                   (1)

5.5       5.5.1        A- Stene/Plaveisel/Sement plaveistene 
                       B- Bedding/Sand/Sandbedding/Vlaklaag 
                       C- Basis (massa beton) 
                       D- Vogweermembraan/VWM/Plastiese laag/Vogweerlaag/VWL                (4)

          5.5.2            • Die betonskouer is te dun om homself te ondersteun. 
                           • Daar is te min gewig om die struktuur te behou en die
                             plaveisel in plek te hou.
                         • Die verband tussen die skouer en die kanteenhede is swak.
                         • Die subbasis word nie ingehou nie en sal deur grondwater
                             uitgespoel word.
                         • Swak grond voorbereiding.
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie          14                      DBE/November 2019
                                  NSS – Nasienriglyne

5.6
                                                      
                                  
                                                                     
                                           
                                                                 

                                               Korrektheid 

                                                 OF

                                                          
                                  

                                                                    
                                                                 

                                               Korrektheid 

           ASSESSERINGSKRITERIA                           PUNT
           Doodloopent                                      2
           Binnelaag van spoumuur                           1
           Buitelaag van spoumuur                           1
           Muurbint (Enige soort)                           1
           Korrektheid van tekening                         2
                                          TOTAAL:           7                             (7)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie              15                      DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

5.7
                                          KOSYNSTYL

                           VWL

                                                             INTERNE VENSTERBANK
                                      
                                          
                                              
                                                             GLAS 3MM DIK
                                                             STOPVERF
                                                        

                                             VENSTERSTYL
              KOSYNBINT                 EKSTERNE VENSTERBANK 
                  Toepassing van skaal 1:5 
          TEKENING NIE OP SKAAL NIE.
          GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN.
           ASSESSERINGSKRITERIA                               PUNT
           Kosynstyl: 105 mm x 70 mm                            2
           Vensterstyl: 60 mm x 45 mm                           2
           Kosynbint: 25 mm wyd                                 1
           Glas: 3 mm dik                                       1
           Stopverf                                             1
           Interne vensterbank                                  1
           Eksterne vensterbank                                 1
           VWL                                                  1
           Enige EEN byskrif                                    1
           Toepassing van skaal:
           EEN of TWEE verkeerd = 3
           DRIE of VIER verkeerd = 2                           3
           VYF en meer verkeerd = 1
                                                    TOTAAL:    14                          (14)
                                                                                           [30]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie            16                           DBE/November 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6:       WAPENING IN BETON, FONDASIES,                   BETONVLOERE           EN
               HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1        D                                                                      (1)

          6.1.2        A/B                                                                    (1)

          6.1.3        C                                                                      (1)

          6.1.4        A                                                                      (1)

          6.1.5        D                                                                      (1)

6.2       Heipaal fondasies:
             • Moet gebruik word wanneer grondtoestande onstabiel of nie stewig
                genoeg is om gewone fondasies te ondersteun nie. 
             • Fondasieheipale versprei die las na meer stabiele grond en kan
                gebruik word as ondergrondse of onder water ondersteuning. 
             • Heipale verskaf stabiliteit wanneer vlot en drywende fondasies gebruik
                word.
             • Wanneer strukture onderhewig is aan horisontale kragte weerstaan
                heipaal fondasie buigspanning terwyl dit steeds vertikale steun bied.
             • Waar grond geneig is tot uitsetting en inkrimping volgens die vog
                inhoud.
             • Wanneer die bobou blootgestel is aan opheffende kragte.
             • Waar gronderosie moontlik is, moet heipale gebruik word om die las
                van die bobou te dra.
          ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                        (2)

6.3         • Bore 
            • Stamper 
            • Heipaalvalhammer/Valhammer 
            • Trokke
            • Hyskrane
          ENIGE DRIE VAN DIE BOGENOEMDE                                                        (3)

6.4        Staalpyp-ciassonheipale               Voorafgegote betonheipale
           Staalpyp omhulsel word in die grond   Die hele voorafgegote heipaal word
           in gedryf met 'n valhammer en gevul   in die grond in gedryf deur gebruik te
           met beton/in situ beton.             maak van 'n valhammer.                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie               17                               DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

6.5       6.5.1        Rib-en-blokvloer                                                             (1)

          6.5.2            •Laat 28 dae toe vir die verharding van die betonvloer. 
                           •Die beton moet vogtig gehou word vir 7 dae na gieting om
                            nabehandeling te verseker. 
                         • Tydelike stutte kan eers verwyder word nadat die betonblad
                            breeksterkte van 17 MPa bereik het. 
                         • Hou by die normale tye vir die verwydering van bekisting.
                         • Verseker minimum beweging op die rib-en-blokvloer na
                            gieting.
                         • Normale konstruksie aktiwiteite kan eers hervat word nadat
                            die beton behoorlik gebind het.
                         • Inspekteer vir sigbare defekte.
                       ENIGE DRIE VAN DIE BOGENOEMDE                                                 (3)

          6.5.3        In-situ beton/Massa beton/Bewapende beton                                    (1)

          6.5.4        Die wydte/lengte/grootte van die beton holblok.                              (1)

          6.5.5            •Die beton kan kraak. 
                           •Die strukturele integriteit van die beton kan in die gedrang
                            gestel word.
                         • Beton/Struktuur kan inmekaar val.
                       ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                                  (1)

6.6
                                      ANKERSTAAF         SKUIFSTAAF 
                                                                    
                                                    
                                                                           
                                        
                                                               
                                                                               
                                                                                   

                                            BEUEL                  MINIMUM BETONDEKKING
                                                             HOOFSTAAF

                                                        Korrektheid 

                                            ASSESSERINGSKRITERIA                 PUNT
                                            Ankerstaaf                             2
                                            Skuifstaaf                             2
                                            Spasiëring van Beuels/Binders          2
                                            Hoofstaaf                              2
                                            Min betonbedekking                     1
                                            Enige EEN byskrif                      1
                                            Korrektheid van tekening               1
                                                                TOTAAL:           11                 (11)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                18                       DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

6.7

           A       B              C           D
6.7.1                                         Totale lengte van muurplaat benodig:

                                               Lengte van muur = 9 000 mm – 2/220 
           2/       8,56 m      17,12 m                                                  (5)
                                                               = 8 560 mm
                                              GEEN EENHEID IN FINALE ANTWOORD,
6.7.2                                         GEEN PUNT
                                              Getal dakkappe benodig:
                                              Interne afmeting       + 1 dakkap
                                              Hartafstand
                                              8 560 mm  + 1 dakkap 
                                              1 070 mm 
                                              = 8 + 1 dakkap                               (5)
                                              = 9 dakappe benodig 
                                                                                            [40]

                                                                             TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-afr/13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-eng/53bd979c-a0bb-411f-960b-1f8755cd4874) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Civil Technology Nov 2019 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-woodworking-eng/b6e1822a-1416-45e5-97a8-13da0db177cd) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-eng/52c5e936-0c5c-4ea4-8929-a76fdaa48f02) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-afr/560716c2-e3ed-412e-90e8-42d36162ee0d) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-woodworking-afr/1a837a2b-2575-4096-939a-dd10f12a0bf9) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
