# Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 QP (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-woodworking-afr/1a837a2b-2575-4096-939a-dd10f12a0bf9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-woodworking-afr/1a837a2b-2575-4096-939a-dd10f12a0bf9)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

SF basic education

WE. |
rat Department:

4 5
(©) Basic Education
LSS REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12
(CORRS RE RRS RR SRG RRR GS GSR SRR SES SS ESSER SE ESSE ERS
" SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING a
ty a
" NOVEMBER 2019 .
» y
Sens w eee eee
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 9 antwoordblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 2 DBE/November 2019
NSS

BENODIGHEDE:

1. Tekeninstrumente

2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar

3. ANTWOORDEBOEK

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2. Beantwoord AL die vrae.

3. Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
nie.

4. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

5. MOENIE in die kantlyn van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

6. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

7. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

8. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

9. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met

beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

10. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

11. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

12. Beantwoord VRAAG 2, 3.3, 3.4, 3.5, 4.9, 5.5, 5.7, 6.7 en 6.8 op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.

13. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het

Jy dit nie gebruik nie.

14. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.

15. Google Images is as die bron vir alle foto's en prentjies gebruik.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 3 DBE/November 2019
NSS

VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
HEGTING (GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

1.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf

slegs die letter (A-K) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.8) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.9 L.

KOLOM A KOLOM B
1.1.1. PVA-verf A metode om metaal af te werk wat aan
hewige slytasietoestande blootgestel is

1.1.2 Skutreling

B kan op mure aangewend word
1.1.3. Poeierbedekking

C hou sporte vry van olie en ghries
1.1.4 Bouershyser

D__ligte materiaal wat in die vervaardiging

1.1.5 Leer van deur- en vensterrame gebruik
word
1.1.6 Diagonale
verspanstuk E — word gebruik as 'n metode om op die
vinnigste moontlike manier van
1.1.7 Galvanisering afvalmateriaal en bourommel op hoé

areas ontslae te raak
1.1.8 Glygeut

F hou steiers stabiel wanneer dit opgerig
is

G __ vervoer werkers, materiaal en
toerusting tussen grond- en boonste
verdiepings

H — hekke moet altyd toegehou word
wanneer die toestel gebruik word

l voorkom dat mense van die steiers
afval

J sinklaag wat op die basis van metaal
aangewend word

K — word gebruik om die droogtyd van verf

te vertraag
(8 x 1)

1.2 Verduidelik TWEE voordele van elektroplatering.
1.3 Noem die proses wanneer vars gegote beton vir 'n spesifieke tydperk klam

gehou word.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(8)
(2)

(1)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 4 DBE/November 2019
NSS
14 Verduidelik die doel daarvan om vars gegote beton vir 'n sekere tydperk klam
te hou nadat die beton gegiet is. (1)
15 Jy vervoer materiaal op 'n bouterrein van een plek na 'n ander. Beskryf TWEE
veiligheidsmaatreéls wat jy sal nakom terwyl jy die materiaal vervoer. (2)
1.6 Beskryf EEN veiligheidsfaktor wat in aanmerking geneem moet word wanneer
steierplanke gebruik word om 'n steierplatform op te rig. (1)
1.7 FIGUUR 1.7 hieronder toon opmetingsgereedskap wat op 'n bouterrein

gebruik word.

FIGUUR 1.7
1.7.1 Identifiseer die gereedskap hierbo. (1)
1.7.2 Voorspel EEN gevolg indien die instrument NIE waterpas opgestel
word NIE. (1)
1.8 FIGUUR 1.8 hieronder toon 'n hegstuk wat op bouterreine en in werkswinkels
gebruik word.
“Sa,
—
FIGUUR 1.8
1.8.1 Identifiseer die hegstuk hierbo. (1)
1.8.2 Noem die hegmiddel wat saam met hierdie hegstuk gebruik moet
word. (1)
1.8.3 Verduidelik EEN gebruik van hierdie hegstuk. (1)

[20]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 5 DBE/November 2019
NSS

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

FIGUUR 2 op die volgende bladsy toon verskillende tekeninge wat op 'n bouplan
verskyn. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking

6
NSS

DBE/November 2019

©

iS)

2100

NGV-=+——(@)

FIGUURA
SKAAL 1 : 100

3 400

2600,

V2

vi

SS

° 2]

UO

BABKAMER

(o)
KOMBUIS

©

3400

®)

SLAAPKAMER

©

SITKAMER

y

vi

v4

v1
FIGUUR B
SKAAL 1 : 100

v1

©

NOTA:

Kontrakteurs moet alle afmetings en
viakke/hoogtes op die terrein
verifieer voordat daar met werk
begin word. Argitekte moet dadelik
van enige afwykings in kennis gestel
word.

Muurdikte: Buite = 220 mm
Binne = 110 mm

ARGITEK SE HANDTEKENING .
KLIENT SE HANDTEKENING ....

Die volgende elektriese installasie
moet in die kombuis geinstalleer
word:

Ww

Die volgende simbool toon die tipe
steenafwerking wat vir die gebou
gebruik gaan word:

HERSIENING| DATUM! BESKRYWING

GEDRUK DEUR:
DLAMINI DRUKKERS

DATUM GEDRUK:
2019/04/01

TEKENINGTITEL:
TERREINPLAN ERF 502

PROJEK:
VOORGESTELDE WOONHUIS OP ERF 502,
DEO PARK

PROJEKNR.
GR 228-201

TEKENINGNR.
339P9

DATUM
16/4/2019

GETEKEN
JP MBALI

NAGEGAAN
P CARTER

ISKAAL
{1 : 100

VERWYSINGSKODE
QP 2-2019

VENSTER 1 VENSTER 2

2.000

1 800
1.200

Kopiereg voorbehou

FIGUUR 2

[40]
Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 7 DBE/November 2019
NSS

VRAAG 3: SWAAIRAME, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

3.1 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings deur
'n woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term
langs die vraagnommers (3.1.1 tot 3.1.4) in die ANTWOORDEBOEK neer,
bv. 3.1.5 swaairaam.

kalfreling; 20mm;  vloerlys; 18mm; style; bekistingsbord;
tussenstyl; 9m?; 8,5m?; 16mm; raam; raamstyle; 7,5 m?;
kroonlys; 32mm; ruitbalkies; 18m* 15m?

3.1.1 Die dikte van melamien wat vir kasdeure gebruik word

3.1.2 Om die opening te sluit waar die muurpaneel en die vioer
bymekaarkom

3.1.3 Die opperviakte van die dakonderlegsel vir 'n afdak van
2,5mx3m

3.1.4 Die intermediére/middelste vertikale deel wat twee swaairame in 'n

dubbelswaairaam van mekaar skei

3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon 'n vertikale deursnee deur 'n sekere deel van
‘n dubbelswaairaamvenster met 'n bolig. Bestudeer die prent en beantwoord
die vrae wat volg.

-—— A
a
FIGUUR 3.2
3.2.1 Noem DRIE houtdele van die swaairaam en raam.

3.2.2 Identifiseer A.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)

(1)

(1)

(1)

(3)
(1)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 8 DBE/November 2019
NSS
3.3 FIGUUR 3.3 hieronder toon die vloerplan van 'n gebou met 'n geweldak. Die

3.4

3.5

eksterne afmetings is 8 000 mm x 4 000 mm.

4 000

soo

| 8 000 150
F i

FIGUUR 3.3

Gebruik die volgende spesifikasies:

Die mure is 220 mm dik.

Tipe dak: Suid-Afrikaanse (Howe-)

Gegolfde dakplaat word as dakbedekking gebruik.

Die helling van die dak is 30°.

Die ware lengte van die dakspar is 2 900 mm.

Die lengte van een nokplaat is 1 800 mm.

Die gegolfde dakplaat steek 50 mm verby die dakspar uit.

Gebruik die afmetingspapier op ANTWOORDBLAD 3.3 en bereken die
hoeveelhede van die volgende materiaal wat vir die dak benodig word:

3.3.1 Opperviakte van dakplaat vir die gebou
3.3.2 Aantal nokplate

Gebruik ANTWOORDBLAD 3.4 en teken, in goeie verhouding, 'n netjiese
skets van 'n vertikale deursnee deur die boonste gedeelte van 'n muurpaneel
wat halfpad tussen die plafon en vioer eindig.

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn.

ANTWOORDBLAD 3.5 toon die vooraansig van die raamwerk van ‘n
ingeboude kas sonder die deure.

Gebruik ANTWOORDBLAD 3.5 en voltooi, in goeie verhouding, die gegewe
tekening.

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(6)
(3)

(S)

(8)
[30]

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 9 DBE/November 2019

NSS

VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP EN TOERUSTING, EN

MATERIAAL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

41

4.2
4.3

44

45

46
47

48

4.9

FIGUUR 4.1 hieronder toon twee houtwerkmasjiene. Bestudeer die prente en
beantwoord die vrae wat volg.

. ‘

FIGUUR 4.1

4.1.1 Identifiseer A en B.

4.1.2 Beskryf TWEE aspekte wat tydens die versorging van masjien A
ten opsigte van sy lem in aanmerking geneem moet word.

4.1.3 Beskryf TWEE veiligheidsaspekte wat jy sal nagaan nadat die
werkstuk gemonteer is, voordat B aangeskakel word.

Beskryf EEN manier waarop 'n bandskuurder geberg kan word.

Noem TWEE eienskappe wat in beide meganiese en visuele gradering
getoets word.

Beskryf die eerste DRIE stappe wat in ag geneem moet word wanneer hout
voorberei word voordat preserveermiddels aangewend word.

Onderskei tussen 'n konvensionele valdeur en 'n skamiervaldeur in 'n plafon
ten opsigte van die manier waarop dit oopmaak.

Noem TWEE dele van 'n konvensionele valdeur.
Gee die korrekte afmetings vir die volgende dele van 'n dak:

e —Hoofstyl
e = Plafonlatwerk

Onderskei tussen ‘hurricane’-klemme en stormklemme ten opsigte van die
spesifieke dele van die dak wat dit sal vasmaak.

Gebruik ANTWOORDBLAD 4.9 en teken volgens skaal 1:20 'n sparbint-
dakkap met 'n helling van 30°, 'n spanwydte van 3 meter en 'n dakrand-
oorhang van 400 mm. Die dakkap rus op twee ondersteunende mure.

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

(2)

(2)
(1)

(2)

(3)

(2)
(2)

(2)

(2)

(20)
[40]

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 10 DBE/November 2019

NSS

VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS

KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

5.1

5.2

5.3

5.4

5.5

Noem die tipe formeellatwerk wat jy sal gebruik vir die formele as jy die
volgende moet bou:

5.1.1 Ruboog
5.1.2 Pasboog

Teken in jou ANTWOORDEBOEK, in goeie verhouding, 'n formeel vir 'n
halfronde boog wat bokant 'n deuropening gebou sal word. Benoem enige
TWEE dele op die tekening.

Noem die materiaal wat gebruik kan word vir die kante van die bekisting van
'n vierkantige kolom, wat tyd bespaar omdat geen opperviakafwerking nodig
is en geen absorbsie van vog van die beton plaasvind nie.

Wat sal jy aan die bekisting aanwend voor die beton gegiet word om te
voorkom dat die beton aan die binnekant van die bekisting vasklou wanneer
die bekisting verwyder word?

FIGUUR 5.5 op ANTWOORDBLAD 5.5 toon die onvolledige bekisting van 'n
betonbalk. Gebruik ANTWOORDBLAD 5.5 en teken, in goeie verhouding,
SLEGS die linkerhelfte van die vertikale deursnee van die bekisting vir die
betonbalk.

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)
(1)

(6)

(1)

(1)

(8)

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 11 DBE/November 2019
NSS
5.6 FIGUUR 5.6 toon 'n lyndiagram van 'n dubbellugskoor tussen twee mure.
Benoem A tot F.

WL

—— muur

FIGUUR 5.6 (6)
5.7 Gebruik ANTWOORDBLAD §.7 en teken volgens skaal 1 : 2 'n saamgestelde
isometriese aansig van 'n stomp borstapvoeg (stomp skof-en-tapgatvoeg) om
'n styl en 'n boreling te verbind. Die hout wat gebruik word is 60 mm wyd en
20 mm dik.
Begin die tekening vanaf die gegewe hoek op ANTWOORDBLAD 5.7.
MOENIE verborge detail toon NIE.

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. (6)
[30]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 12 DBE/November 2019
Nss

VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
(SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK heer, bv. 6.1.6 C.

6.1.1 Skroewe word gewoonlik gebruik om 'n skarnier aan die raam en
... van 'n deur vas te sit.

A boreling

B_ onderreling
C_ tussenstyl
D- styl

6.1.2 ‘n Muurplaat kan met ... aan 'n muur bevestig word.

A ovaal draadspykers

B_ seshoekige selfsnyskroewe

C kaphangers

D_ 'ndubbele string 2,5 mm diameter gegalvaniseerde draad

6.1.3 IBR-plaatbedekking word aan ... vasgeheg.

A kaplatte met dakspykers

B_ daksparre met dakspykers

C daksparre met spykerplate

D_ kaplatte met grootkopspykers

6.1.4 Die skof/bors van die borstapvoeg (skof-en-tapgatvoeg) ...

A_ voeg sterkte by en voorkom dat die reling verdraai.
B_ verminder die bindingsarea.

C gee 'n beter voorkoms aan die voeg.

D_ is die helfte van die dikte van die reling.

6.1.5 Vensterruite word met ... aan swaairame vasgesit.
A_ swaairaamknippe/vensterstellers
B_ tuitkraallyste
Crelings
D_ vensterknippe

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 13 DBE/November 2019
NSS
6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon 'n saamgestelde aansig van 'n houtvoeg.

6.3

6.4

6.5
6.6

6.7

6.8

FIGUUR 6.2
6.2.1 Identifiseer die tipe voeg.
6.2.2 Noem EEN tipe deur waar jy hierdie voeg sal gebruik.

Teken in jou ANTWOORDEBOEK, in goeie verhouding, twee horisontale
deursneeaansigte om die verskil tussen 'n deurkosyn en 'n binnedeurkosyn te
toon. Skryf die naam in drukskrif onder EEN van hierdie tekeninge.

Teken in jou ANTWOORDEBOEK, in goeie verhouding, 'n horisontale
deursnee deur 'n tussenstyl en kussingpanele van 'n driepaneeldeur.

Noem TWEE plekke waar 'n kasopléslot gebruik kan word.

Noem 'n slot wat aan die binneopperviak van deure gemonteer word om
ekstra sekuriteit te verskaf.

FIGUUR 6.7 op ANTWOORDBLAD 6.7 toon die boaansig van mure rondom
'n trap. Gebruik ANTWOORDBLAD 6.7 en teken, in goeie verhouding, die
boaansig van 'n traparm met 'n trapkuil en 'n halwe bordes binne die gegewe
mure.

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn.

FIGUUR 6.8 op ANTWOORDBLAD 6.8 toon die buitemuur van 'n gebou om
'n houthangvloer te akkommodeer. Teken, in goeie verhouding, die hangvloer
op ANTWOORDBLAD 6.8.

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn.

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

(1)

(1)

(6)

(6)
(2)

(1)

(6)

(12)
[40]

200

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnclogie: Houtbewerking DBE/November 2019
NSS
| SENTRUMNOMMER: LLL tT |
| EKSAMENNOMMER: LIT {[fTT I LT J l
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAAG ANTWOORD PUNTE
1 Identifiseer die aansig in FIGUUR A. 1
2 Identifiseer die tipe dak wat op die {
gebou in FIGUUR A gebruik is.
3 Identifiseer nommer 1. 1
4 Identifiseer nommer 4. 1
5 Identifiseer nommer 5. 1
6 Identifiseer nommer 7. 1
7 Identifiseer nommer 8. 1
8 Identifiseer nommer 12. 1
9 Identifiseer nommer 13. 1
10 Identifiseer nommer 15. 1
1 Identifiseer die maatskappy wat die 1
bouplan gedruk het.
Noem 'n geskikte materiaal wat vir die
12 vervaardiging van nommer 2 gebruik 4
kan word.
Benoem die tekensimbool in die kolom
13 vir die notas in FIGUUR 2 wat in die 1
kombuis geinstalleer moet word.
Benoem die tekensimbool in die kolom
14 ‘| vir die notas in FIGUUR 2 wat die tipe 4
stene vir die bouwerk aandui.
Noem ‘n materiaal wat NIE vir die
15 vervaardiging van die raam van 1
nommer 9 vir kusgebiede gebruik moet
word NIE.

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking

NSS

DBE/November 2019

Noem 'n materiaal wat gebruik kan
word om die sanitére toebehore wat

16 deur nommer 11 aangedui word, te
vervaardig.

17 Wie het die bouplan nagegaan?

18 Hoeveel tipes vensters word in
FIGUUR B gebruik?

49 | Waarvoor staan die afkorting NGV by
nommer 6?

20 Gee die verwysingskode vir hierdie
plan.

21 Watter vertrek sal elektriese simbool 16
bedien?

22 | Beskryf die doel van nommer 3.
Verduidelik wat die geboé lyne

23 | tussen die elektriese installasies in
FIGUUR B aandui.
Verduidelik waarom die ligskakelaar

24 | aan die buitekant van die badkamer
gemonteer is.

25 Identifiseer in FIGUUR 2 watter aansig
NIE vensters het NIE.

26 Identifiseer die dikte van die
binnemuur in FIGUUR 2.
Onderskei tussen simbool 13 en 15 ten

27 4 °
opsigte van die doel daarvan.

28 Regverdig waarom FIGUUR B 'n

grondvloerplan is.

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking

NSS

DBE/November 2019

29

Voorspel wat sal gebeur as
nommer 10 NIE geinstalleer word NIE.

30

Teken die trappe in FIGUUR B oor in
die kolom langsaan en dui die rigting
van die styging deur middel van pyle
aan.

31

Bereken die totale lengte van die muur
aan die oostekant van die gebou.
Toon ALLE berekeninge.

TOTAAL:

40

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2019
NSs

| SENTRUMNOMMER: [JT TT TT TT J

| EKSAMENNOMMER: Tt | | |] | [| | [ | TT 7]

ANTWOORDBLAD 3.3

Afmetingspapier

A B c D

(9)

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking

NSS

| SENTRUMNOMMER:

DBE/November 2019

| EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 3.4

ASSESSERINGSKRITERIA

PUNT

KANDIDAAT
SE PUNT

Muur

Dekstrook

Ruhegstuk

Tong-en-groef-bord

Korrektheid van tekening

TOTAAL:

a} a|a)ala)a

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2019
NSS
[ SENTRUMNOMMER: [TTT]
[EKSAMENNOMMER: | [JT | T | | TTT 4
ANTWOORDBLAD 3.5
ASSESSERINGSKRITERIA | PUNT | KP
Boonste rak (volle wydte) 1
Intermediére sy in middel 4
Hangspasie aan linkerkant 4
Ovaal hangreling 4
VIER rakke 2
TWEE laai-eenhede onder 1
rakke
Korrektheid van tekening 1
TOTAAL: 8
FIGUUR 3.5

Kopiereg voorbehou

(8)

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

oz

“WwvLol

O= JIN ¥eU0y shujeuye NAIO
L= plearxJar 4A A Se eS

Z= PISMVOA YAIA JO SING

€ = pPiseiea FAML JO NAS
‘yeeys ued Bussedeo)

(SSML e6lue) ejep uen sbujeuyy

aypAmueds

(ASML 261ue) eyushg

uaya}eb yaloy Bueuioo

Uaya}aH 210y HfEQYON

ua,a}86 yaoy eedsyeq

usy9}8b ye0y 4eqpulg

noysqioon Baiaidoy

6'v GVIECYOOMLNY

ua49}95 yo0y a}e|dunny

UAININONNAWVSG |

NYNIATA AIAN IN

uaye}eb ya0y ain

dy

INNd

VIMALIMSONIASSSASSV

6102 JequisAon/3gd

SSN

TMSINWONINSLNGS |

Bupemagynoy :albojouBba jails

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking

NSS

| SENTRUMNOMMER:

DBE/November 2019

| EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 5.5

Fed

0 9,
Cr)

4

FIGUUR 5.5

ASSESSERINGSKRITERIA

PUNT

KANDIDAAT
SE PUNT

Bekistingsbordsy

Klamp

Vasskopplint/Hegplaat

Wig

Randbalk/Stut

Enige TWEE byskrifte

Korrektheid van tekening

TOTAAL:

d/o ipoa)/a)a)/ oa)

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking

| SENTRUMNOMMER:

DBE/November 2019

| EKSAMENNOMMER:

| | |

ANTWOORDBLAD 5.7

ASSESSERINGSKRITERIA

PUNT

KANDIDAAT
SE PUNT

Styl

Boreling

Skof

Toepassing van skaal

TOTAAL:

@|—/oo) 3/4

Kopiereg voorbehou

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2019
NSS

[ SENTRUMNOMMER: LT TT] | | J

| EKSAMENNOMMER: a

ANTWOORDBLAD 6.7

FIGUUR 6.7

ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KANDIDAAT

SE PUNT
Loopstukke op elke traparm 2
Halwe bordes 1
Spilpaal 1
Trapkuil 1
Korrektheid van tekening 1
6

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2019
NSS

[ SENTRUMNOMMER: TTT TTT Ty

[ EKSAMENNOMMER: Tt [| | | [| | | TT TT 7

ANTWOORDBLAD 6.8

\

PES

FIGUUR 6.8

ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KANDIDAAT
SE PUNT

Draer

Balke

Muurplaat
Tong-en-groefvloerplank

Vloerlys

Kwartrondlys

Arsering

Byskrifte vir: Mierskerm
Lugsteen
VWL

alo a ala)o)a)a)a}p)a

Korrektheid van tekening
TOTAAL:

=
nD

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2019 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-woodworking-eng/b6e1822a-1416-45e5-97a8-13da0db177cd) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-eng/52c5e936-0c5c-4ea4-8929-a76fdaa48f02) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-afr/560716c2-e3ed-412e-90e8-42d36162ee0d) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-afr/13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-eng/53bd979c-a0bb-411f-960b-1f8755cd4874) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng
- [CIVIL TECH GR12 QP Eng SEPT2019 CIVIL SERVICES](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-eng-sept2019-civil-services/24d2e0b8-d851-4c36-a274-0e7449793231) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-civil-services-english/c1f2441d-22ba-4ae6-9e56-137cc442080c) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-english/4d9c54ef-f526-46ad-82d4-8dd419eafb50) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-woodworking-english/6e7f4be5-4ffb-4654-b98b-b4cc4dfc4cc7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
