# Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-woodworking-memo-afr/3b8493f9-6678-4737-b485-a044fd288d22
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-woodworking-memo-afr/3b8493f9-6678-4737-b485-a044fd288d22)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING

                                  NOVEMBER 2019

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking          2                           DBE/November 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1:         WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
                 HEGTING (GENERIES)

1.1       1.1.1       B                                                                      (1)

          1.1.2       I                                                                      (1)

          1.1.3       A                                                                      (1)

          1.1.4       G/H                                                                    (1)

          1.1.5       C                                                                      (1)

          1.1.6       F                                                                      (1)

          1.1.7       J                                                                      (1)

          1.1.8       E                                                                      (1)

1.2       Elektroplatering:
             •    beskerm metale teen korrosie. 
             •    verbeter die ingenieurs- en meganiese eienskappe van metaal. 
             •    kan gebruik word om die dikte van ondermaat onderdele te vergroot.
             •    is dekoratief.
             •    sal die lewensduur verleng.
          ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                       (2)
1.3       Nabehandeling                                                                      (1)
1.4       Die vogtigheid:
             • vertraag/verhoed die vinnige droograak van vars beton.
             • verhoed dat beton kraak. 
             • verseker dat vars beton behoorlik verhard/toeneem in sterkte.
             • laat kleefverbinding toe.
             • verhoog die sterkte van vars beton.
          ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                                        (1)

1.5          • Wanneer materiaal in groot maat vervoer word, moet dit stewig
               vasgemaak wees. 
            • Wanneer materiaal na hoër vlakke vervoer word, maak seker dat
               werkers 'n veilige afstand handhaaf vanaf die materiaal wat oorhoofs
               vervoer word. 
            • Wanneer swaar materiaal met 'n masjien vervoer word, moet 'n
               opgeleide persoon in beheer van die bedrywighede wees.
            • Dra toepaslike persoonlike beskermende toerusting/PBK.
            • Materiaal moet op ‘n veilige manier vervoer word.
            • Vervoer moet nie met materiaal oorlaai word nie.
          ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking             3                          DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

1.6       Steierplanke moet:
             • gemaak word van soliede hout ten minste 228 mm wyd en 38 mm
                 dik. 
             • instaat wees om die las te kan dra.
             • vry van defekte wees.
             • nie geverf word nie omdat dit defekte weg sal steek/glyerig sal wees.
             • ondersteun word op afstande wat nie 1,25 m oorskry nie.
             • nie minder as 70 mm en nie meer as 230 mm verby die laaste stut
                 uitsteek nie.
             • stewig vasgemaak wees om verskuiwing te verhoed.
             • op so 'n manier geplaas word om die deurval van materiale en
                 gereedskap te verhoed.
          ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                                          (1)

1.7       1.7.1       Bukswaterpas                                                             (1)

          1.7.2       Indien die bukswaterpas nie waterpas opgestel word nie sal:
                         • dit onakkurate lesings gee. 
                         • verkeerde vlakke oorgedra word.
                         • ware vlakke nie oorgedra kan word nie.
                      ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                              (1)

1.8       1.8.1       A – Plastiese prop/Prop/Rawl prop/Fisher prop/Veselprop                  (1)

          1.8.2       'n Skroef                                                                (1)

          1.8.3       Plastiese proppe word gebruik vir die vasheg van:
                         • kaste teen 'n muur. 
                         • spiëels teen 'n muur.
                         • portrette en soortgelyke voorwerpe teen 'n muur.
                         • voorwerpe, beperk tot 'n sekere massa, teen 'n muur.
                      ENIGE EEN VAN DIE BOGENEMDE                                               (1)
                                                                                                [20]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            4                          DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

ANTWOORDBLAD 2

NR.                      VRAAG                               ANTWOORDE                  PUNTE
  1    Identifiseer die aansig in FIGUUR A.       Wesaansig                                   1

       Identifiseer die tipe dak wat op die
  2                                               Skilddak                                    1
       gebou in FIGUUR A gebruik is.

  3    Identifiseer nommer 1.                     Nokplaat/Nokteël                            1

                                                  Balkon/Vloerblad van
  4    Identifiseer nommer 4.                                                                  1
                                                  balkon/Kantelbalk/Betonblad 

  5    Identifiseer nommer 5.                     Buite deur/Ingangsdeur/Deur                 1

  6    Identifiseer nommer 7.                     Geut                                        1

                                                  Reënwaterafvoerpyp/RWA/
  7    Identifiseer nommer 8.                                                                  1
                                                  Afvoerpyp 

  8    Identifiseer nommer 12.                    Wastrog/Wasgoedbak                          1

  9    Identifiseer nommer 13.                    Ingeboude kas/IGK                           1

 10    Identifiseer nommer 15.                    Bordes                                      1
       Identifiseer die maatskappy wat die
 11                                               Dlamini drukkers                            1
       bouplan gedruk het.
       Noem 'n geskikte materiaal wat vir die     Veselsement/Gegalvaniseerde
 12    vervaardiging van nommer 2 gebruik         plaat/Hout/Plastiek/PVC/                     1
       kan word.                                  Polivinielchloried 
       Benoem die tekensimbool in die kolom Elektrisiteitsmeter/Elektriese
 13    vir die notas in FIGUUR 2 wat in die meter/Watt-meter/Voorafbetaalde                    1
       kombuis geïnstalleer moet word.      meter 
       Benoem die tekensimbool in die kolom
 14    vir die notas in FIGUUR 2 wat die tipe Siersteen                                       1
       stene vir die bouwerk aandui.
       Noem 'n materiaal wat NIE vir die
       vervaardiging van die raam van       Staal/Sagte
 15                                                                                            1
       nommer 9 vir kusgebiede gebruik moet staal/Yster/Ysterhoudende metale 
       word NIE.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking              5                             DBE/November 2019
                                        NSS – Nasienriglyne

       Noem 'n materiaal wat gebruik kan
       word om die sanitêre toebehore wat           Vlekvrye staal/Plastiek/Keramiek/
 16                                                                                                1
       deur nommer 11 aangedui word, te             Graniet/Akriliek/Veselglas/Beton
       vervaardig.
 17    Wie het die bouplan nagegaan?                P Carter                                      1

 18    Hoeveel tipes vensters word in               2                                             1
       FIGUUR B gebruik?
 19    Waarvoor staan die afkorting NGV by          Natuurlike grondvlak                          1
       nommer 6?
 20    Gee die verwysingskode vir hierdie           QP 2-2019                                     1
       plan.
 21    Watter vertrek sal elektriese simbool 16 Sitkamer                                          1
       bedien?

 22                                                 Verhoed dat persone afval/                     2
       Beskryf die doel van nommer 3.
                                                    deurval.  
                                                    Elektriese bedrading/
       Verduidelik wat die geboë lyne               Bedrading/Elektriese kabel/
 23    tussen die elektriese installasies in        Bedrading vanaf ligskakelaar na                2
       FIGUUR B aandui.                             lig/Toon aan watter skakelaar watter
                                                    lig bedien.  

                                                    Verhoed dat stoom/vogtigheid die
       Verduidelik waarom die ligskakelaar          elektriese skakelaar binnedring/Om
 24    aan die buitekant van die badkamer           elektiese skok as gevolg van                   1
       gemonteer is.                                vogtigheid te voorkom/
                                                    Vir veiligheids doeleindes

 25    Identifiseer in FIGUUR 2 watter aansig       Noordaansig                                   1
       NIE vensters het NIE.
 26    Identifiseer die dikte van die               110 mm                                        1
       binnemuur in FIGUUR 2.
                                                    13 – Ingeboude kas: om items te
                                                         stoor 
       Onderskei tussen simbool 13 en 15
 27                                                 15 – Bordes: om te rus/                        2
       ten opsigte van die doel daarvan.
                                                         veiligheidskenmerk/
                                                         verander rigting van trap 
                                                    Grondvloerplan:
                                                       • dui nie die daklyn aan nie 
                                                       • dui nie die balkon aan nie
                                                       • dui ‘n ingangsdeur/buitedeur
       Regverdig waarom FIGUUR B 'n                       na huis aan
 28                                                                                                1
       grondvloerplan is.                              • dui ‘n trap voor buitedeur aan
                                                       • die vensters en deur stem
                                                          ooreen met die posisie van
                                                          die vensters en deur in die
                                                          wesaansig
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking          6                       DBE/November 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

       Voorspel wat sal gebeur as           Water/Vogtigheid sal die muur
 29                                                                                       1
       nommer 10 NIE geïnstalleer word NIE. binnedring. 

                                                          
       Teken die trappe in FIGUUR B oor in                    OF
       die kolom langsaan en dui die rigting
 30                                                                                      2
       van die styging deur middel van pyle
       aan.

                                              220  + 2 600  + 110  +
                                              3 400  + 220 
                                              = 6 550 mm or 6,55 m 
                                              INDIEN DIE VERKEERDE
                                              METODE GEBRUIK WORD IN DIE
                                              BEREKENING GEBRUIK DIE
                                              VOLGENDE GLYSKAAL:
                                                 • 4 PUNTE SAL TOEGEKEN
       Bereken die totale lengte van die muur       WORD INDIEN AL VYF
 31    aan die oostekant van die gebou.             WAARDES KORREK IS                     6
       Toon ALLE berekeninge.                    • 3 PUNTE SAL TOEGEKEN
                                                    WORD VIR VIER
                                                    KORREKTE WAARDES
                                                 • 2 PUNTE SAL TOEGEKEN
                                                    WORD VIR DRIE
                                                    KORREKTE WAARDES
                                                 • 1 PUNT SAL TOEGEKEN
                                                    WORD VIR TWEE
                                                    KORREKTE WAARDES

                                                                     TOTAAL:              40

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking             7                            DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3:          SWAAIRAME, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

3.1       3.1.1       16 mm                                                                     (1)

          3.1.2       Vloerlyste                                                                (1)

          3.1.3       7,5 m²                                                                    (1)

          3.1.4       Tussenstyl                                                                (1)

3.2       3.2.1         • Kalfreling 
                        • Onderreling van bolig/Onderreling 
                        • Boreling van swaairaam/Boreling 
                        • Raamstyl/Styl/Vensterstyl/Boligstyl
                      ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                                  (3)

          3.2.2       Dripgroef/Groef                                                           (1)

3.3       A    B         C             D
3.3.1                                  Area/Oppervlakte van dakbedekking benodig:

                                       Breedte van die dak = 150 mm + 8 000 mm + 150
                                       mm
                                       = 8 300 mm 

                                       Lengte van       Lengte of dakspar + oorhang
                                      plaat =          van dakplate
          2/ 8,3                      = 2 900 mm + 50 mm = 2 950 mm 
                                       GEEN EENHEID IN FINALE ANTWOORD, GEEN                     (6)
               2,95      48,97 m2 
                                       PUNT

3.3.2
                                       Aantal nokplate benodig:

                                       Lengte van een nokplaat = 1 800 mm
                                       Wydte van dakbedekking = 8 300 mm

                                                                 Wydte van dakbedekking
                                       Aantal nokplate       =
                                                                 Lengte van een nokplaat

                                             8,3 
                                          =
                                             1,8 
                                          = 4,61
                                          = 5  nokplate van 1,8 m lank word benodig             (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking               8                           DBE/November 2019
                                         NSS – Nasienriglyne

3.4

                                
                                                      ASSESSERINGSKRITERIA          PUNT
                                                      Muur                            1
                                                     Dekstrook                       1
                                                    Ruhegstuk                       1
                                                      Tong-en-groef-bord              1
                                                      Korrektheid van tekening        1
                                                                          TOTAAL:     5           (5)

                                        Korrektheid     

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking          9                            DBE/November 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

3.5

                              

                 

            
                                      
                                                            LAAIE KAN DIE VOLLE WYDTE
                                                            WEES OF AAN DIE
                                                            LINKERKANT AANGEBRING
                                                            WORD.

                                                            TWEE RAKKE KAN AAN DIE
                                                            LINKERKANT AANGEBRING
                                                            WORD.

                            
                                       

                                                          ASSESSERINGSKRITERIA            PUNT
                                                          Boonste rak (volle wydte)            1
                                                          Intermediêre sy in middel            1
                                                          Hangspasie aan linkerkant            1
                                                          Ovaal hangreling                     1
                                                          VIER rakke                           2
                                                          TWEE laai-eenhede onder
                                                                                              1
                                                          rakke
                                                          Korrektheid van tekening             1
                                                                              TOTAAL:          8

                                                               Korrektheid 

                                                                                               (8)
                                                                                               [30]
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            10                          DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP                        EN    TOERUSTING,           EN
         MATERIAAL (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1       A Uitsnysaag/Figuursaag 
                      B Draaibank                                                                (2)

          4.1.2       • Maak die lem van die uitsnysaag skoon na gebruik. 
                      • Stoor op so ‘n manier dat die lem beskerm word. 
                      • Gebruik die regte lem vir die spesifieke werk.
                      • Moenie die uitsnysaaglem forseer om deur materiaal te sny nie.
                      • Vermy die gebruik van stomp lemme.
                      • Hou die kragkabel weg van die lem.
                      • Beplan alle snitte sorgvuldig – doen proefsnitte indien nodig om
                        te verhoed dat die lem breek.
                      • Gebruik die korrekte lem vir die korrekte werk.
                      • Maak seker dat die lem stewig/korrek vas is en dat dit nie
                        gebuig is nie.
                      ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                   (2)

          4.1.3       • Maak seker die werkstuk is stewig vas. 
                      • Maak seker dat die werkstuk vrylik kan beweeg. 
                      • Sluit die stut so na as moontlik aan die werkstuk.
                      ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                   (2)

4.2       •  Stoor/Bȇre die bandskuurder waar dit nie deur stof of vuiligheid beskadig
             kan word nie. 
          • Stoor/Bȇre in 'n houtkis weg van enige vog.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                                (1)

4.3       •   Sterkte 
          •   Digtheid                                                                           (2)

4.4       •   Skuur die houtoppervlakte met verskillende grade skuurpapier. 
          •   Skuur totdat die oppervlakte vry van skrape en glad is. 
          •   Verwyder alle stof.                                                                (3)

4.5       •    'n Konvensionele valdeur kan verwyder word/bestaan uit 'n paneel wat
               opgedruk word. 
          •    'n Skarniervaldeur open opwaarts/afwaarts deur rondom die skarnier te
               draai.                                                                            (2)

4.6       Houtraamwerk 
          Paneel 
          Dekstrook
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                               (2)

4.7       Hoofstyl: 114 mm x 38 mm 
          Plafonlat: 38 mm x 38 mm/38 mm x 50 mm                                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking          11                    DBE/November 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

4.8       Hurricane-klemme:
             • Heg kaplatte aan daksparre
             • Heg kaplatte aan muurplate
             • Ideaal vir dakoorhange
             • Waar dakkappe mekaar kruis of waar dakkaponderdele mekaar kruis
                 of teen 90° ontmoet
             • Om teenoorgestelde vlakke van dakonderdele aan mekaar te heg 
          Storm-klemme:
             • Vasheg van teëls aan daklatte                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking           12                            DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

4.9                                                           NOKBALK 
                                                              228 mm x 38 mm 
                                                                                 
                                                                         DAKSPAR        
                                                                          114 mm x 38 mm
                                                                     

                                                  
                 
                         MUURPLAAT                                               
                                                     BINDBALK
                        114 mm x 38 mm                                                         
                                                     114 mm x 38 mm
                                                
                                              SPAN 3 m

                         MUUR 220 mm
                                                                                

           ASSESSERINGSKRITERIA               PUNT
           Mure korrek geteken                  2
           Muurplate korrek geteken             2
           Bindbalk korrek geteken              2
           Daksparre korrek geteken             2
           Nokbalk korrek geteken               2
           Oorhang korrek geteken               2                 Skaal   
           Byskrifte (enige TWEE)               2
           Spanwydte                            1
           Afmetings van dele (enige            2
           TWEE)
           Toepassing van skaal:
           EEN of TWEE verkeerd = 3
           DRIE of VIER verkeerd = 2             3
           Meer as VYF verkeerd = 1
           GEEN afmetings korrek NIE = 0
                                  TOTAAL:       20

           TEKENING NIE VOLGENS SKAAL NIE
           GEBRUIK 'N MASKER OM DIE VRAAG TE MERK                                               (20)
                                                                               TOTAAL           [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            13                             DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: FORMELE,   BEKISTING,   SKORING                           EN     GRAFIKA        AS
         KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

5.1       5.1.1       Oop formeellatwerk                                                          (1)

          5.1.2       Geslote formeellatwerk                                                      (1)

5.2

                                                                         RIB 

                                                     

                                                                        BINT/BINTBALK 

           ASSESSERINGSKRITERIA                             PUNT
           Bint/Bintbalk                                      1
           Ribbe                                              2
           Twee byskrifte                                     2
           Korrektheid van tekening                           1
                                                                        Korrektheid 
                                             TOTAAL:          6                                    (6)

5.3       Staal/Metaal/Hardebord/Laaghout/Veselglas/Plastiek                                      (1)

5.4       Vormolie/Bekisting olie/Plastiek/                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking           14                        DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

5.5              BEKISTINGS-
                 BORD 
                     KLAMP                            
                                                           

                       STUT                     
                                                  
                 WIG
      DRAER/KOPDRAER                              
SKOPPLAAT/HEGPLAAT

              SPALKPLAAT

         SPANSTUK/STUT

                        STUT

                                                                  Korrektheid 

           ASSESSERINGS KRITERIA                           PUNT
           Bekistingsbordsy                                  1
           Klamp                                             1
           Skopplaat/Hegplaat                                1
           Wig                                               1
           Stut/Spanstuk                                     1
           Enige TWEE byskrifte                              2
           Korrektheid van tekening                          1
                                          TOTAAL:            8
          INDIEN DIE VOLLE TEKENING GETEKEN WORD, SIEN SLEGS DIE
          LINKERKANT NA.

          INDIEN DIE REGTERKANT GETEKEN WORD SAL ‘N MAKSIMUM VAN
          SEWE PUNTE TOEGEKEN WORD                                                           (8)

5.6       A – Steekbalk/Klamp 
          B - Voetspanbalk 
          C – Helende stut/Skuins stut/Stut 
          D – Horisontale skore/Skoor 
          E - Wigpare 
          F – Muur                                                                          (6)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking          15                   DBE/November 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

5.7

                                        
                                             
                                    
                                                          

                                    

                                                      Skaal 

           ASSESSERINGSKRITERIA               PUNT
           Styl                                 1
           Boreling                             1
           Skof                                 3
           Toepassing van skaal                 1
                                    TOTAAL:     6
          INDIEN ‘N UITHAAL AANSIG GETEKEN IS SAL ‘N MAKSIMUM VAN 5
                                                                                      (6)
          PUNTE TOEGEKEN WORD

                                                                     TOTAAL           [30]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                  16                        DBE/November 2019
                                            NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
         (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1       D                                                                           (1)

          6.1.2       D                                                                           (1)

          6.1.3       A                                                                           (1)

          6.1.4       A                                                                           (1)

          6.1.5       B                                                                           (1)

6.2.1     Dubbeltapvoeg met enkelskouer                                                           (1)

6.2.2     Geraamde geklampte en verspande deur/Z-klampdeur/Z-
          Plankdeur/Geraamde,                                                                     (1)

6.3

                                        

                                    

               Deurkosyn                                                                          (3)

                                                                            
                  

                                                 OF                         
                                                                         

                                    

               Binnedeurkosyn

                                                    ASSESSERINGSKRITERIA            PUNT
                                                    Profiel van deurkosyn              2
                                                    Profiel van binnedeurkosyn         3
                                                    Enige titel                        1
                                                                          TOTAAL:      6           (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                  17                      DBE/November 2019
                                            NSS – Nasienriglyne

6.4                                                  

                                                      
                                        
                                                                      

           ASSESSERINGSKRITERIA                     PUNT            Korrektheid 
           Tussenstyl                                 1
           Kussingpanele                              2
           Spasie vir uitsetting en inkrimping        1
           Arsering                                   1
           Korrektheid van tekening                   1
                                            TOTAAL:   6                                           (6)

6.5           •   Aan 'n hangkas se deur 
              •   Aan 'n laai                                                                    (2)

6.6       Nagslot (Geen handelsname sal aanvaar word nie)                                        (1)

6.7

                                               
                                        

                                               
                                                         

                                                                   Korrektheid 

           ASSESSERINGSKRITERIA                            PUNTE
           Loopstukke op elke traparm                        2
           Halwe bordes                                      1
           Spilpaal                                          1
           Trapkuil                                          1
           Korrektheid van tekening                          1
                                                   TOTAAL:   6
                                                                                                  (6)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking          18                           DBE/November 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

6.8

                                    
                                    
                                                                            

                                                                            

                                                           
 LUGSTEEN

                                         
 MIERSKERM                                        
                                                 VWL/VOGWEERLAAG

                                                          Arsering      
                                                          Korrektheid       

    ASSESSERINGSKRITERIA                PUNT
 Draer                                    1
 Balke                                    2
 Muurplaat                                1
 Tong-en-groefvloerplank                  1
 Vloerlys                                 1
 Kwartrondlys                             1
 Arsering                                 1
 Byskrifte vir: Mierskerm                 1
                Lugsteen                  1
                VWL                       1
 Korrektheid van tekening                 1
                          TOTAAL:        12                                                      (12)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
 Siviele Tegnologie: Houtbewerking              19                             DBE/November 2019
                                         NSS – Nasienriglyne

                                     
                                     
                                                                               

                                                                
LUGSTEEN

                                           
                                                    
MIERSKERM                                                                          
                                                   VWL/VOGWEERLAAG

                                                                                          MIERSKERM

                                              VWL/VOGWEERLAAG

                                                                Arsering 
                                                               Korrektheid 

     ASSESSERINGSKRITERIA                  PUNT
  Draer                                      1
  Balke                                      2
  Muurplaat                                  1
  Tong-en-groefvloerplank                    1
  Vloerlys                                   1
  Kwartrondlys                               1
  Arsering                                   1
  Byskrifte vir: Mierskerm                   1
                 Lugsteen                    1
                 VWL                         1
  Korrektheid van tekening                   1
                           TOTAAL:          12                                                     (12)
                                                                                                   [40]
                                                                                       TOTAAL:     200

 Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-afr/13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-eng/53bd979c-a0bb-411f-960b-1f8755cd4874) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Civil Technology Nov 2019 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-woodworking-eng/b6e1822a-1416-45e5-97a8-13da0db177cd) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-eng/52c5e936-0c5c-4ea4-8929-a76fdaa48f02) — Civil Technology · QP · 2019 · Eng
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-afr/560716c2-e3ed-412e-90e8-42d36162ee0d) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-woodworking-afr/1a837a2b-2575-4096-939a-dd10f12a0bf9) — Civil Technology · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
