# Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-civil-services-afr/b796705a-6588-4c35-a6ed-9d9659bce995
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-civil-services-afr/b796705a-6588-4c35-a6ed-9d9659bce995)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com _

a
ells
-

Ze basic education

4

Ry
\

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

RE

o
iss <3
ff
Y
KK

Om Se R SSR RRR RS RRS RSS SRR REESE SERRE SSS SREY
: SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE ;
" a
t NOVEMBER 2020 :
J uy
SS SESE SEE EERE EEE EEE EEE CEES ECC EERE Eee eee ee eee 2

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 6 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 2 DBE/November 2020
SS/NSS

BENODIGDHEDE:

1. Tekeninstrumente

2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar

3. ANTWOORDEBOEK

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2. Beantwoord AL die vrae.

3. Lees alle vrae noukeurig deur.

4. Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
nie.

5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.

6. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

7. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

8. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

9. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

11. Maak tekeninge en sketse met 'n potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

13. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

14. Beantwoord VRAAG 2, 3.6, 3.7, 4.1, 5.7 en 6.5 op die aangehegte

ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.

15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het

jy dit nie gebruik nie.

16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.

17. Google Images is as die bron van alle foto's en prentiies gebruik.

18. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 3 DBE/November 2020
SS/NSS

VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
HEGTING (GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
44 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf

slegs die letter (A-K) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.8) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.9 L.

KOLOM A KOLOM B
1.1.1. Poeierbedekking A moet effens na die gebou oorhel
1.1.2 Sporte B word saam met die bukswaterpas

gebruik om hoogtes akkuraat te meet
1.1.3. Vieuelmoer

C - stel 'n werker in staat om teen 'n leer
1.1.4 Rawlboute op of af te klim

1.1.5 Teleskopiese staaf |D kan vasgedraai of losgedraai word

sonder om 'n moersleutel te gebruik
1.1.6 | Ongeluk

E  geskik vir buitenshuise meubels
1.1.7 Kortlingsteier

F die gevolg van onveilige optrede of

1.1.8 Bourommel 'n onveilige toestand

G moet nie geplaas word waar dit
toegang tot of die uitgang van 'n
bouperseel kan blokkeer nie

H  weerstaan uittrekfaling

l moet stewig vasgemaak word
wanneer enige sakking voorkom

J voorkom dat werkers van 'n steier

afval
K — verwydering van afvalmateriaal en
bourommel
(8 x 1)

1.2 Verduidelik EEN voordeel van galvanisering.

1.3 Noem die dokument oor gevaarlike chemiese stowwe wat werkgewers
volgens die WBV-wet aan belangstellende of geaffekteerde persone moet
verskaf.

1.4 Beskryf TWEE metodes wat gebruik kan word om boumateriaal op die terrein

rond te skuif.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(8)
(1)

(1)

(2)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 4 DBE/November 2020
SS/NSS
1.5 Noem TWEE spesifieke voordele van waterbasisverf. (2)
1.6 dy het die opdrag gekry om staalstawe en koperpype wat in 'n muur geplaas
is, op te spoor.
1.6.1 Noem die gereedskapstuk wat jy sal gebruik om hierdie materiale
op te spoor. (1)

1.6.2 Beskryf hoe jy hierdie gereedskapstuk sal versorg nadat jy dit
gebruik het. (2)

1.7 FIGUUR 1.7 hieronder toon 'n hegstuk wat aigemeen gebruik word.

|

raf

FIGUUR 1.7

Verduidelik hoe hierdie hegstuk gebruik kan word om 'n steunstuk teen 'n
muur te bevestig. (3)

[20]
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

FIGUUR 2 op die volgende bladsy toon verskillende tekeninge wat op 'n bouplan
verskyn. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 5
SS/NSS

DBE/November 2020

NOTAS:

Kontrakteurs moet alle afmetings en
vlakke/hoogtes op die terrein verifieer
voordat daar met werk begin word.
Argitekte moet dadelik van enige
afwykings in kennis geste! word.

ARGITEK SE HANDTEKENING .
KLIENT SE HANDTEKENING ....

Steenversterking moet elke derde
laag tot op vensterhoogte geinstalleer
word. Vanaf die bokant van die
venster moet steenversterking

tussen elke laag tot op
muurplaathoogte geinstalleer word.

VWM moet onder die vioerblad
geinstalleer word om te voorkom dat
water vanaf die onderbou penetreer.

Die volgende elektriese toebehore
moet in die kombuis geinstalleer
word:

FIGUURA 2x40W
SKAAL 1 : 100 HERSIENING | DATUM | BESKRYWING
GEDRUK DEUR: DATUM GEDRUK:
$2800 - —-—2.000__p, 1 109 MTANDO DRUKKERS —_ 01/04/2020
|
4 220 pp pg Mp yn Men v1 g TEKENINGTITEL:
> —— — = —— + TERREINPLAN ERF 101
F | BADKAMER PROJEK:
SLAAPKAMER 1 a VOORGESTELDE WOONHUIS OP ERF 101,
8 JABULANISTRAAT, CRADOCK
AN
b
5 PROJEKNR. TEKENINGNR.
— = | GR 448-210 559P7
2
= 3 DATUM |GETEKEN |NAGEGAAN|SKAAL
| | 27103/2020 | N DAMON] P HENSLO |1 : 100
—
| VERWYSINGSKODE
i ® = QP 4-2020
c=)
5 1x40W oe ver 8 VENSTER 1 VENSTER 2
KOMBUIS ”
| 1600
| ) —a * 600
— 1h
FIGUUR B “| | ‘ “1
y
SKAAL 1 : 100
FIGUUR 2 [40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 6 DBE/November 2020
SS/NSS

VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU,
WBGV EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
3.1 Gee EEN woordéterm vir elk van die volgende stellings deur 'n woord/term uit

die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommers
(3.1.1 tot 3.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 3.1.6 klip.

matige ferm grond; klei; water; los en waterversadigde grond;
harde grond; bogrond; WBV; PBK

3.1.1 Die kante van die uitgrawings is ferm genoeg om die grond
te ondersteun.

3.1.2 Die kante van die uitgrawings kan instort en moet deur stutplanke
ondersteun word.

3.1.3 Die kante van die uitgrawings moet met klampjukborde en stutte
ondersteun word as die grond los kolle het.

3.1.4 Soliede hout of bekistingsbordpanele moet baie naby aan mekaar
geplaas word sodat modderige grond nie deur die openinge kan
syfer nie.

3.1.5 Oranje waarskuwingstekens moet te alle tye by uitgrawings sigbaar
wees.

3.2 Noem TWEE metodes waarvolgens terugvulling van slote gedoen word.
3.3 FIGUUR 3.3 hieronder is 'n tekening van 'n siersteenmuur. Bestudeer die
tekening en beantwoord die vrae wat volg.
J A
Ii TT TT J tT ]
I I I [ ]
[Ii | {| | [ | tT Tf
I LI | |
FIGUUR 3.3

3.3.1 Identifiseer die tipe verband wat gebruik is om die muur te bou.

3.3.2 Benoem die steen wat deur A aangedui word.

3.3.3 Gee die wydte van steen A in mm.

3.4 Werkers word versoek om 'n mangat, wat met rou riool oorloop, skoon te

maak.

Noem enige TWEE veiligheids- en higigénemaatreéls wat hulle moet nakom
om infeksies te voorkom.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)
(2)

(1)
(1)
(1)

(2)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 7 DBE/November 2020
SS/NSS
3.5 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf
slegs die woord(e) langs die vraagnommers (3.5.1 tot 3.5.2) in die
ANTWOORDEBOEK neer.

3.5.1 Die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993 (Wet 85 van
1993) (beskerm/verbied) werkers wat beperkte ruimtes, soos

mangate, moet binnegaan. (1)
3.5.2 Net (bevoegde/geleerde) persone word toegelaat om in 'n mangat
te werk. (1)

3.6 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.6 en voltooi die deursneeaansig van 'n mangat.

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. (8)
3.7 ‘n Silindriese watertoevoertenk is 2 800mm hoog en het 'n diameter van
1 800 mm.

Gebruik ANTWOORDBLAD 3.7 en bereken die:
3.7.1 Volume van die tenk in m> (5)
3.7.2 Volume water in die tenk in liter (3)

Toon ALLE berekeninge en rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af.
[30]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 8 DBE/November 2020

Downloaded from hlayiso.com

SS/NSS

VRAAG 4: WARM- EN KOUEWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING

EN MATERIAAL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

41

42

4.3
44

45

46

Kopiereg voorbehou

ANTWOORDBLAD 4.1 toon twee onvoltooide tekeninge van 'n oop en 'n
geslote terugslagklep sonder die veer en koeél/bal in posisie.

Gebruik ANTWOORDBLAD 4.1 en verduidelik, met behulp van 'n skets, die
onderskeie posisies van die veer en die koeél/bal.

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn.

FIGUUR 4.2 hieronder is 'n foto van 'n toestel wat in kouewaterstelsels
gebruik word.

FIGUUR 4.2
4.2.1 Identifiseer die toestel hierbo.
4.2.2 Verduidelik die funksie van hierdie toestel.

4.2.3 Wie is verantwoordelik vir die instandhouding van hierdie toestel?
Verduidelik die term drekwater.

Beskryf EEN funksie van die volgende pyptoebehore:

4.4.1 ' Reguit pankraag

4.42 T-koppelstuk 135°

443 Buigstuk 135°

Noem EEN gereedskapstuk wat gebruik kan word om vir lekkasies in
ricolpype te toets.

Nuwe uitvindsels help om watergebruik te verminder. Een van hierdie
uitvindsels is die rooiwaterafleier.

Verduidelik DRIE voordele van die rooiwaterafleier

Blaai om asseblief

(6)

(1)
(1)
(1)
(2)

(1)
(1)
(1)

(1)

(3)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 9 DBE/November 2020
SS/NSS
47 Beveel EEN koppelstuk aan wat gebruik kan word om '‘n lekkasie in ‘n
gegalvaniseerde staalpyp te herstel. (1)
48 FIGUUR 4.8 hieronder is 'n tekening van 'n foutiewe installasie van 'n

hoédrukgeiser. Analiseer die tekening en beantwoord die vrae wat volg.

fa

q
— J
XxX I
FIGUUR 4.8
4.8.1 Noem TWEE toebehore wat VERKEERD geinstalleer is. (2)
4.8.2 Beveel oplossings aan vir die regstelling van die foutief geplaasde
komponente wat jy in VRAAG 4.8.1 genoem het. (2)
48.3 Noem die eenheid van die geiser wat die temperatuur van die
water reguleer. (1)
4.8.4 Verduidelik die funksie van die anode in die geiser. (1)
4.8.5 Beveel EEN masjien aan wat jy kan gebruik om gegalvaniseerde
staalpype volgens lengte te sny wanneer 'n geiser geinstalleer
word. (1)
49 FIGUUR 4.9 hieronder is 'n deursneeaansig van 'n buis in 'n sonwater-
verhittingstelsel.
A
B
— C
— D
FIGUUR 4.9
4.9.1 Identifiseer die buis wat in die sonwaterverhittingstelsel gebruik
word. (1)
4.9.2 Identifiseer A tot D. (4)
4.9.3 Beveel EEN gereedskapstuk aan wat gebruik kan word om die

Kopiereg voorbehou

druk van die water binne hierdie stelsel te toets. (1)

Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 10 DBE/November 2020
SS/NSS
4.10 Wat het ontsinking en elektrolitiese reaksie in gemeen? (1)

4.11 FIGUUR 4.11 hieronder is 'n prent van korrosie wat veroorsaak is deur die
koppeling van twee pype, wat nie van dieselfde metaal gemaak is nie.

FIGUUR 4.11
4.11.1 Noem die tipe korrosie wat geillustreer word. (1)

4.11.2 Lei uit die prent hierbo af watter TWEE tipes metale onderskeidelik
deur A en B aangedui word. (2)

4.12 Regverdig die gebruik van 'n rioolskoonmaakmasjien (hoédruk-spuitmasjien)
eerder as rioolwisserstokke met betrekking tot die inspanning deur die werker. (2)

4.13 Verduidelik TWEE maatreéls wat in ag geneem moet word wanneer die laers

van 'n sentrifugale pomp versorg word. (2)
[40]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 11

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 14 DBE/November 2020

Downloaded from hlayiso.com

SS/NSS

VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER

(SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

5.1

5.2

5.3

5.4

5.5

5.6
5.7

Noem TWEE metodes wat gebruik word om stormwater van geboue weg
te lei.

Wie is verantwoordelik vir die wegvoer (verwydering) van stormwater vanaf
'n eiendom?

Verduidelik die doel van 'n straatrand.

Teken 'n_ netjiese vryhandskets, in goeie verhouding, in jou
ANTWOORDEBOEK van die ontwikkeling van die doodloopent wat op 'n
125 mm x 80 mm bakgeut sal pas. Die sykante van die doodloopent is
40 mm.

Verduidelik waarom 'n doodloopent by die installering van geute gebruik
word.

Noen EEN materiaal wat vir 'n voegskort gebruik kan word.

ANTWOORDBLAD 5.7 toon die vooraansig en boaansig van 'n vierkantige
afgeknotte piramide.

Gebruik die tekening en inligting op die ANTWOORDBLAD 5.7 en teken
die ontwikkeling van die piramide. Begin die ontwikkeling by A en toon 'n
5 mm-soom aan beide kante.

Toon ALLE konstruksielyne. Moet NIE weer die gegewe aansigte oorteken
NIE. Projekteer die ontwikkeling vanaf die gegewe aansigte.

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

(4)
(1)

(5)

(1)
(1)

(19)
[30]

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 12 DBE/November 2020
SS/NSS

VRAAG 6: RIOLERING, SANITERE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 C.

6.1.1 .. is die voorkeurkeuse vir koperfoelie-/-bladprojekte of tin-
platering.

A 50/50-soldeersel

B Veegsoldeersel

C _60/40-soldeersel

D __Loodvrye soldeersel

6.1.2 Koperpype kan verbind word deur ...-druklasse te gebruik.

A PVC
B  geelkoper
C aluminium
D _ gietyster
6.1.3 Gesoldeerde lasse word gebruik om twee ...-pype te las.
A __ koper
B PVC
C  gegalvaniseerde staal
D _ yster

6.1.4 Die maklikste manier om PVC-pype te sny, is deur 'n ... te gebruik.

A pypsnyer
B_ tapsaag
C _ ystersaag

D = Aldie bogenoemde
6.1.5 Polivinielchloried is 'n gewilde ... wat 'n hoé viak van chloor bevat.
A __ termoplastiek
B___termoverharde plastiek
Cc metaal
D _Geeneen van die bogenoemde nie

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 13 DBE/Novermber 2020
SS/NSS

6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon TWEE verskillende tipes hegtingsmetodes om
PVC-pype te las.

=i

A B
FIGUUR 6.2
6.2.1 Identifiseer hegtingsmetodes A en B onderskeidelik. (2)
6.2.2 Onderskei tussen hegtingsmetodes A en B ten opsigte van waar
dit gebruik word. (2)
6.3 FIGUUR 6.3 hieronder is 'n tekening van 'n syaansig van 'n geinstalleerde
bad.
WN
B E
Ul
A
SS E
oF ee tg
PEeOrey
oo hy o
FIGUUR 6.3
6.3.1 Identifiseer A en verduidelik die funksie van hierdie onderdeel. (2)
6.3.2 Gee die diameter van die pyp wat vir B gebruik word. (1)
6.3.3 Noem die tipe sperder wat by C geinstalleer word. (1)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 14 DBE/November 2020
SS/NSS
6.3.4 Voorspel wat die gevolg sal wees as die inspeksieoog by D NIE
geinstalleer word NIE. (2)
6.3.5 Identifiseer E. (1)

6.4 Beskryf DRIE vereistes wat met betrekking tot die rioolpype nagekom moet
word om 'n doeltreffende rioolstelsel te verseker. (3)

6.5 FIGUUR 6.5 op ANTWOORDBLAD 6.5 is 'n lyndiagram van twee
enkelwoonstelle en 'n onvoltooide riooluitleg wat na 'n bewaringstenk lei.
Gebruik ANTWOORDBLAD 6.5 om die volledige riooluitleg te ontwerp en te

teken.
Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. (14)
6.6 Teken die simbole vir die volgende:
6.6.1 Mangat (2)
6.6.2 Bidet (2)
6.7 Noem die kleur wat op 'n huisplan vir die volgende rioolpype gebruik word:
6.7.1 Bestaande riole (1)
6.7.2 Vuilwaterpype (1)
6.8 Verduidelik die doel van 'n septiese tenk. (1)
[40]
TOTAAL: 200

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2020
SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: LT | [J L |
[EKSAMENNOMMER: LT Ty LL.
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAAG ANTWOORD PUNTE
1 Identifiseer die aansig in FIGUUR A. 1
2 Beskryf die tipe huis wat in FIGUUR A
aangedui is. 1
3 Identifiseer nommer 1. 1
4 Identifiseer nommer 3. 4
5 Identifiseer nommer 4. 4
6 Identifiseer die hegstuk wat deur 1
nommer 5 aangedui is.
7 Identifiseer nommer 6. 1
8 Identifiseer nommer 7. 41
9 Identifiseer nommer 8. 41
40 Waarvoor staan VWM, soos in die 1
notas aangedui?
11 Identifiseer nommer 10. 4
Beveel 'n geskikte materiaal aan wat
12 | vir die vervaardiging van nommer 2 in 1
FIGUUR A gebruik kan word.
13 Noem die TWEE aansigte waarop 2
nommer 2 geinstalleer is.
14 | Beskryf die doel van nommer 3. 4
15 Lei EEN kenmerk af wat uit die aansig 4
in FIGUUR A weggelaat is.
Beveel enige TWEE sanitére
toebehore wat vuilwater vervoer aan,
16 | behalwe 'n bad, wat in die vertrek wat 2

deur nommer 11 aangedui word,
geinstalleer kan word.

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2020
SS/NSS

Watter sanitére toebehore wat
drekwater vervoer, kan in die vertrek
wat deur nommer 12 aangedui word,
geinstalleer word?

17

18 Beskryf die fout wat by nommer 6 in
die aansig in FIGUUR A voorkom.

419 Noem die verwysingskode vir hierdie
plan.

20 Watter vertrek sal nommer 13 bedien?

21 Wat word deur die lyn tussen nommer
13 en 14 voorgestel?

22 Onderskei tussen nommer 15 in
FIGUUR B en nommer 17 in die notas.

Verduidelik die installering van steen-
23 versterking vanaf die bokant van die

venster tot by die muurplaat, soos
deur die argitek aangedui.

24 Beveel 'n moontlike afwerking vir die
buitemure van die huis aan.

Lei uit FIGUUR 2 af watter aansig NIE

25 vensters het NIE.

26 Lei die dikte van die buitemuur uit
FIGUUR 2 af.

Noem 'n materiaal wat gebruik
27 kan word om die oop kante van
nommer 16 toe te maak.

28 Noem die dorp waar die voorgestelde
woning gebou gaan word.

Bereken die opperviakte van die
29 =| badkamer. Toon ALLE berekeninge.
Gee jou antwoord in m?.

Bereken die totale lengte van die muur
39 «(| aan die oostekant van die gebou.
Toon ALLE berekeninge. Die lengte
moet in meter aangedui word.

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2020
SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: LI_fTtfIft rT 4
[EKSAMENNOMMER: LTT {TtTTT
ANTWOORDBLAD 3.6
Be A)
A |
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KANDIDAAT
SE PUNT
Mangatdeksel en -raam _ 3
Pypkanaal 2 |
Skuins beton/dagha/vloeivulling 2
Korrektheid van tekening 4
TOTAAL: 8

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste

SS/NSS

| SENTRUMNOMMER:

DBE/November 2020

| EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 3.7

A

B

Kopiereg voorbehou

(8)

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2020
SS/NSS

[ SENTRUMNOMMER: [TT TTT TTT

[EKSAMENNOMMER: | | | | [| | | | | [| | | Jj |

ANTWOORDBLAD 4.1

“a
a tv

OOP TERUGSLAGKLEP

LS
oe ow

GESLOTE TERUGSLAGKLEP

ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KANDIDAAT
SE PUNT

Oop terugslagklep

Korrekte posisie van bal/koeél 2

Korrekte posisie van veer
Geslote terugslagklep

=

Korrekte posisie van bal/koeél 2
Korrekte posisie van veer 1
TOTAAL: 6

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2020
SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: [ [| |] | [| | 7 7 J
| EKSAMENNOMMER: TTT 7 TT tT 7 7 TT |
ANTWOORDBLAD 5.7
NR. ASSESSERINGS- PUNT | KANDIDAAT
KRITERIA SE PUNT

1 Projeksielyne om die
toppunt te bepaal

2 Bepaal ware lengte 3

3 Boonste en onderste 2
boog van piramide

4 Ontwikkeling van basis 5
van piramide

5 Ontwikkeling van bokant 5
van piramide

6 5 mm-some 2

TOTAAL: 19
A
— Fa
Ty

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2020
SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: [TJ] TTT fT fT 4]
[| EKSAMENNOMMER: LTETTTTTT TTT oT I
ANTWOORDBLAD 6.5
T
\
Oo
T
I
|
|
my |
‘\ | !
| oy !
Cc |
gi
|
|
I
I
|
|
! erm me ee ee es —
| (LT BYU =
cm 7
ASSESSERINGS- PUNT | KANDIDAAT
KRITERIA SE PUNT
Takpype korrek geteken 5
Lugpype korrek aangedui 2
Rioolputte korrek aangedui 2
Aansluiting van twee hoofrioolpype teen 45° 1
Steekoé 2
Inspeksieoé 2
TOTAAL: 14

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2020 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-woodworking-eng/f45b898c-a9ab-4069-ae4b-2b730f88cf1b) — Civil Technology · QP · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-construction-eng/6e24138d-3f1b-42f9-8076-7ae0b7db457a) — Civil Technology · QP · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-civil-services-eng/8ecb8551-97e5-4a57-8187-0130f8d158da) — Civil Technology · QP · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-construction-afr/7e3d3218-d564-4a19-b535-b7ed8a417256) — Civil Technology · QP · 2020 · Afr
- [Civil Technology Nov 2020 (Construction) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-construction-memo-eng/f06cef7f-235e-45f7-9f9b-f8e6a2b0c0ca) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-civil-services-memo-afr/8cffc125-69c0-44e9-b0eb-88ae7e930363) — Civil Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-civil-services-english/c1f2441d-22ba-4ae6-9e56-137cc442080c) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-english/4d9c54ef-f526-46ad-82d4-8dd419eafb50) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-woodworking-english/6e7f4be5-4ffb-4654-b98b-b4cc4dfc4cc7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
