# Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-civil-services-memo-afr/8cffc125-69c0-44e9-b0eb-88ae7e930363
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-civil-services-memo-afr/8cffc125-69c0-44e9-b0eb-88ae7e930363)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                           SENIOR SERTIFIKAAT/
                      NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE

                                  NOVEMBER 2020

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             2                        DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS
  1.  Nasieners behoort :

               Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hy/sy die
                antwoord van die kandidaat evalueer.
               Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidaat binne die konteks van die
                vraag.
               Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet oorweeg word gedurende
                die vooraf-nasien sessie maar moet streng volhou by die antwoorde na
                finalisering van die nasien riglyn.
               Daar is TWEE benaderinge om die tipe vrae te beantwoord, (1) om te
                beskryf en (2) om te verduidelik.
                Indien daar van ‘n kandidaat vereis word om ‘n proses bv. in 4 stappe te
                verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
                Indien daar egter van ‘n kandidaat vereis word om bv. te verduidelik hoe om
                hoogtes van een punt na die volgende oor te dra deur van ‘n deurskynende
                pyp waterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die kandidaat ‘n lang
                verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed georganiseer is soos wat
                in ‘n intellektueel gestruktureerde antwoord verwag kan word nie. In hierdie
                geval moet die nasiener die volledige beskrywing van die kandidaat
                evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende
                verduidelik het en dan punte op meriete toeken. Die nasiener behoort
                sy/haar professionele oordeel te gebruik in hierdie tipe vrae.
                Merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir antwoorde
                wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat neergeskryf is nie.
               Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet toegeken
                word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
               Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
                uit geskryfde antwoord in meervoudige keuse vrae.
               Aanvaar verkeerde spelling in een woord antwoorde behalwe as die spelling
                die betekenis van die antwoord verander.

   2.     Vir berekeninge:

               ‘n Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die antwoord
                neergeskryf is.
               Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die
                antwoord en EEN punt vir die eenheid toegeken.
               Waar die kandidaat ‘n beginsel fout gemaak het bv. opgetel het in plaas van
                om te vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe toegeken nie.
                Indien die antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die
                punt vir die antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede.
               Waar ‘n verkeerde antwoord oorgedra kan word na die volgende stap, sal
                die eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord
                korrek oorgedra word, moet die nasiener die waardes oor uitwerk deur
                gebruik te maak van die verkeerde antwoord van die vorige berekening.
                Indien korrek gebruik, moet die kandidaat vol punte ontvang vir
                opeenvolgende berekeninge.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             3                        DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

               Nasieners moet oorweeg wanneer en waar ‘n kandidaat antwoorde
                afgerond het sowel as die opeenvolgende effek wat dit kan hê op die finale
                antwoord wat verkry word. Punte vir die berekening moet dus op meriete
                toegeken word.

          Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word met die voorbehoud
          dat die korrekte antwoord verkry is.

   3.     Wanneer tekeninge gemerk word:

               Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die
                korrekte posisie geteken word om die punt te kan kry.
               ‘n Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in ‘n ander posisie
                sal reg gemerk word vir die herhaalde foutief getekende onderdeel met die
                voorbehoud dat die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte
                vir daardie onderdeel (Positiewe nasien)
               Punte kan slegs toegeken word vir ‘n byskrif indien die byskrif die regte
                onderdeel korrek aandui.
               Skaal tekeninge behoort altyd met ‘n toepaslike masker nagesien word.

          Wanneer ‘n kandidaat die verkeerde tekening geteken het bv.:

               ‘n Horisontale snit-aansig in plaas van ‘n vertikale snit-aansig, sal geen
                punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die
                verwagte uitkoms behaal het nie.
               ‘n Ortografiese tekening in plaas van ‘n deursnee-aansig, sal geen punte
                toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die
                verwagte uitkoms behaal het nie.
               ‘n Ortografiese tekening in plaas van ‘n isometriese tekening, sal geen
                punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die
                verwagte uitkoms behaal het nie.
               Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs punte kry
                vir wat gevra was en sal die punte vir die korrektheid van die tekening nie
                toegeken word nie bv. Hoofstyl dakkap was gevra en die kandidaat teken
                die SA-Howe dakkap.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             4                      DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1:        WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
                HEGTING (GENERIES)

1.1       1.1.1        E                                                                     (1)

          1.1.2        C                                                                     (1)

          1.1.3        D                                                                     (1)

          1.1.4        H                                                                     (1)

          1.1.5        B                                                                     (1)

          1.1.6        F                                                                     (1)

          1.1.7        A/I                                                                   (1)

          1.1.8        G/K                                                                   (1)

1.2       Galvanisering:
           Voeg sterkte by oorspronklike, onbedekte metaal. 
           Laat dit langer hou/Preservering/Duursaam.
           Dekoratief/Verbeter voorkoms.
           Maak metaal dikker as die onbedekte metaal.
           Spykers en skroewe verhoed vlekke.
           Verhoed roes/korrosie van materiaal.
             ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                         (1)

1.3         Materiaal veiligheids-datastaat 
            Genoegsame inligting rakende die beskerming van gesondheid en
            veiligheid.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)

1.4         Materiale kan met die hand/deur middel van ‘n kruiwa/trollie rond beweeg
             word. 
            Materiale kan deur middel van masjinerie/bouershystoestelle/hyskrane/
             vervoerband/trokke/vurkhyser/trekker rond beweeg word.                          (2)

1.5       Waterbasisverf:
           Raak vinnig droog. 
           Laat toe dat merke/vuil kolle maklik met water skoon gemaak kan word. 
           Gee 'n elastiese buigsame afwerking.
           Duursaam
           Gee ‘n dekoratiewe afwerking
           Verbeter die voorkoms
           Bestand teen krake.
           Koste effektief/Goedkoper
           Maklik om aan te wend.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             5                         DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

1.6       1.6.1        Multi-detektor                                                            (1)

          1.6.2        Versorging van die multi-detektor:
                        Plaas die multi-detektor terug in sy houer direk na gebruik. 
                        Moenie die instrument teen voorwerpe stamp of dit laat val
                          nie. 
                        Beskerm die multi-detektor teen vog en direkte sonlig.
                        Verwyder battery as die meetinstrument vir ‘n lang tydperk nie
                          gebruik gaan word nie.
                        Vee vuiligheid of kolle met 'n droë, sagte lap af.
                        Skakel die toestel af voordat dit gestoor word.
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                  (2)

1.7           Boor 'n gat in die muur. 
              Plaas die plastiekprop in die gat. 
              Belyn die gat van die steunstuk met die gat in die muur en draai die skroef
               vas.                                                                              (3)
                                                                                                  [20]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             6                          DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

NR.     VRAAG                                        ANTWOORD                                  PUNTE
1       Identifiseer die aansig in FIGUUR A.         Suidaansig                                   1

        Beskryf die tipe huis wat in FIGUUR A        Dubbelverdieping woning/gebou/
2                                                                                                  1
        aangedui is.                                 Multi-verdiepingsgebou 

3       Identifiseer nommer 1.                       Nokplaat/Nokteël/Nokplaat/Nok                1

4       Identifiseer nommer 3.                       Fassieplank/-bord                            1

                                                     Oorhang/Dakrand/
5       Identifiseer nommer 4.                                                                     1
                                                     Maatskrywingslyn 
        Identifiseer die hegstuk wat deur
6                                                    Pypboei/Klamp/Knip                           1
        nommer 5 aangedui is.
                                                     Venster/Vensterraam/Swaairaam/
7       Identifiseer nommer 6.                                                                     1
                                                     Swaairaamvenster-raam 

8       Identifiseer nommer 7.                       Skoen/Afvoerpypuitlaat/Tuit                  1

9       Identifiseer nommer 8.                       Natuurlike grondvlak/NGV                     1
        Waarvoor staan VWM, soos in die
10                                                   Vogweermembraan                              1
        notas aangedui?

11      Identifiseer nommer 10.                      Ingeboude kas/IGK                            1
        Beveel 'n geskikte materiaal aan wat vir     Veselsement/Gegalvaniseerde
12      die vervaardiging van nommer 2 in            plaat/Plaatmetaal/Hout/                       1
        FIGUUR A gebruik kan word.                   Plastiek/Veselglas/Aluminiumplaat 
        Noem die TWEE aansigte waarop                Wesaansig 
13                                                                                                 2
        nommer 2 geïnstalleer is.                    Oosaansig 
                                                     Die geut word daaraan vasgeheg.
                                                     Dit voltooi/rond/werk die dak af.
14      Beskryf die doel van nommer 3.                                                             1
                                                     Beskerm dakkappe/daksparre teen
                                                     reënwater
                                                     Trap weggelaat by die deur 
        Lei EEN kenmerk af wat weggelaat is
15                                                   Vensterbank weggelaat by die                  1
        uit die aansig in FIGUUR A.
                                                     venster
        Beveel enige TWEE sanitêre toebehore
        wat vuilwater vervoer aan, behalwe 'n        Wasbak/Handewasbak/
16      bad, wat in die vertrek wat deur             WB/WHB/HWB                                   2
        nommer 11 aangedui word, geïnstalleer        Stort/St/SH
        kan word.
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             7                           DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

        Watter sanitêre toebehore wat
        drekwater vervoer, kan in die vertrek       Spoelkloset/SK/WC 
17                                                                                                  1
        wat deur nommer 12 aangedui word,           Bidet/BT
        geïnstalleer word?
                                                    Die twee vensters aan die sye maak na
                                                    die verkeerde kant oop/Geen
        Beskryf die fout wat by nommer 6 in die     vensterbank/Die venster wat in FIGUUR
18                                                                                                  1
        aansig in FIGUUR A voorkom.                 A geteken is, is nie dieselfde as die een
                                                    in die vensterskedule nie/
                                                    Vensteropeninge. 
        Noem die verwysingskode vir hierdie
19                                                  QP 4 - 2020                                    1
        plan.
20      Watter vertrek sal nommer 13 bedien?        Slaapkamer 2                                   1
                                                    Elektriese bedrading/kabel/konneksie
        Wat word deur die lyn tussen nommer         Bedrading/Bedrading vanaf ligskakelaar
21                                                                                                  1
        13 en 14 voorgestel?                        na lig/Toon aan watter skakelaar watter
                                                    lig bedien
                                                    15: Enkelbuis fluoresseer lig. 
                                                    17: Dubbelbuis fluoresseer lig. 
                                                    15: Sal minder elektrisiteit/Watt gebruik
                                                    as 17/
        Onderskei tussen nommer 15 in
22                                                  15: Sal minder lig verskaf as 17/               2
        FIGUUR B en nommer 17 in die notas.
                                                    15: Se lopende koste sal goedkoper
                                                    wees as 17.
                                                    15: Het een buis/1 x 40 Watt
                                                    17: Het twee buise/2 x 40 Watt
        Verduidelik die installering van steen-
                                                    Steenversterking moet tussen elke laag
        versterking vanaf die bokant van die
23                                                  bokant die venster geïnstalleer word tot        1
        venster tot by die muurplaat, soos deur
                                                    by muurplaat. 
        die argitek aangedui.
                                                    Sierstene 
                                                    Pleister en verf/ Verf/Pleister/Pleister
        Beveel 'n moontlike afwerking vir die       afwerkings (Gladde-, Spatsel-,
24                                                                                                  1
        buitemure van die huis aan.                 Saksmeringafwerking, Gegolfde
                                                    afwerking),
                                                    Bekleding/Teëls
        Lei uit FIGUUR 2 af watter aansig NIE
25                                                  Oosaansig                                      1
        vensters het NIE.
        Lei die dikte van die buitemuur uit
26                                                  220 mm                                         1
        FIGUUR 2 af.
        Noem 'n materiaal wat gebruik
                                                    Hout /Vlekvrye staal/Sagte staal/Staal
27      kan word om die oop kante van                                                               1
                                                    Aluminium/Glas/Perspex 
        nommer 16 toe te maak.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             8                        DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

        Noem die dorp waar die voorgestelde
28                                                  Cradock                                    1
        woning gebou gaan word.
                                                      ℓxb               ℓxb
        Bereken die oppervlakte van die
                                                    = 2 m x 2 m OF 2 000 mm x
29      badkamer. Toon ALLE berekeninge.                                                        3
                                                    = 4 m²             2 000 mm
        Gee jou antwoord in m².
                                                                        = 4 m²
                                                    220  + 3 000  + 110  +
                                                               
                                                    1 400 + 110 + 2 000 + 220 
                                                    = 7 060 mm
        Bereken die totale lengte van die muur
                                                    =7,06 m 
        aan die oostekant van die gebou. Toon
30                                                                                              6
        ALLE berekeninge. Die lengte moet in
                                                    OF
        meter aangedui word.
                                                    220 + 3 000 + 110 + 3 510 + 220
                                                    = 7 060 mm
                                                    = 7,06 m
                                                                                      Totaal:   40

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              9              DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3:        KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU,
                WBGV EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

3.1       3.1.1        Harde grond                                                    (1)

          3.1.2        Matige ferm grond                                              (1)

          3.1.3        Matige ferm grond                                              (1)

          3.1.4        Los en water versadigde grond                                  (1)

          3.1.5        WBV                                                            (1)

3.2       Terugvulling by uitgrawings:
           Kompaktering/Opvul en kompakteer 
           Hoë-druk spuiting/Vloeibare vulling                                       (2)

3.3       3.3.1        Engelse verband                                                (1)

          3.3.2        Vrouesluiter/Sluiter                                           (1)

          3.3.3        55 mm                                                          (1)

3.4       Werkers moet:
           veiligheidsbrille dra. 
           gesigsskerm dra. 
           rubber handskoene/handskoene dra.
           rubber stewels dra.
           oorpakke dra.
           respirators dra.
           verseker dat oop wonde verbind word.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                    (2)

3.5       3.5.1        Beskerm                                                        (1)

          3.5.2        Opgeleide                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                  10                          DBE/November 2020
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

3.6
                              
                                              

                                        
                               
                                                     OF

            ASSESSERINGSKRITERIA                         PUNT
            Mangatdeksel en -raam                          3
            Pypkanaal                                      2
            Skuins beton/dagha/vloeivulling                2
            Korrektheid van tekening                       1
                                     TOTAAL:               8                                                (8)

3.7                        A            B                 C                      D
          3.7.1                                                      Volume van tenk
                                        22 
                         1/                                          Volume = πr2h
                                        7
                                                                     Let wel: π = 22
                                       0,9 
                                                                                  7
                                       0,9 
                                       2,8 
                                                     7,13 m3 
                                                              OF
                                                                     Volume van tenk
                                         22 
                         1/                                          Volume = πr2h
                                         7
                                      (0,9)2 
                                        2,8 
                                                     7,13 m3 

                                                                     Volume van water in die
          3.7.2                                                      tenk
                         1/            7,13                         = volume van tenk x 1 000
                                      1 000 
                                                     7 130 ℓ                                               (8)
                                                                                                            [30]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                11                      DBE/November 2020
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4:        WARM- EN KOUEWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
                EN MATERIAAL (SPESIFIEK)
4.1

                                     
                                          

                     OOP TERUGSLAGKLEP

                                              
                                                 

                      GESLOTE TERUGSLAGKLEP

                                              ASSESSERINGSKRIT RIA                 PUNT

                                              Oop terugslagklep
                                              Korrekte plasing van bal/koeël          2
                                              Korrekte plasing van veer               1
                                              Geslote terugslagklep
                                              Korrekte plasing van bal/koeël          2
                                              Korrekte plasing van veer               1
                                                                       TOTAAL:        6               (6)

4.2       4.2.1        Watermeter                                                                    (1)

          4.2.2        Om plaaslike owerhede in staat te stel om die hoeveelheid water
                       wat deur 'n huishouding gebruik word, te bereken.                             (1)

          4.2.3        Die munisipaliteit/plaaslike owerhede/Raad                                    (1)

4.3       Water wat besoedel is deur menslike afval  of deur ander besoedelde
          stowwe besmet  word.
          Water vanaf handewasbak, bad en opwasbak is nie die wenslike antwoord
          nie, maar sal aanvaar word indien kandidate dit as ‘n antwoord verskaf.                     (2)

4.4       4.4.1        Om die spoelklosetpan en rioolpyp te koppel.                                  (1)

          4.4.2        Om drekwaterpype teen 'n 135° hoek te koppel.                                 (1)

          4.4.3        Waar drekwaterpype moet buig/van rigting verander.                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             12                        DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

4.5       Lugdruktoetsapparaat                                                                   (1)

4.6       Voordele van die rooiwaterafleier:
           Dit gebruik nie elektrisiteit nie 
           Geen voortgesette koste nie 
           Geen nuwe bedrading na nuwe liggings nie 
           Geen energie vermorsing vanaf pompe nie
           Geen hitteverlies in hersirkuleringspype nie
           Spaar water
           Spaar geld
          ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                                               (3)

4.7       'n Koppelstuk wat gebruik kan word om 'n lekkasie in 'n gegalvaniseerde pyp
          te herstel, is:
           Johnson-pypkoppelstuk 
           Strekdraadpasstuk
           Gegalvaniseerde union-koppelstuk
           Sok/T-Stuk/45°-Buigstuk/90°-Buigstuk
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                                (1)

4.8       4.8.1        Komponente wat verkeerd geïnstalleer is:
                        Drukverminderingsklep 
                        Vakuumbreker 
                        Geiser en die druppan.
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                  (2)

          4.8.2        Voorgestelde oplossings:
                        Skuif die drukverminderingsklep tot langs die afsluitklep voordat
                         die kouewater vertak na ander krane. 
                        Installeer die twee vakuumbrekers in lyn met mekaar, minimum
                         300 mm bo die geiser. 
                        Verminder die spasie tussen geiser en drupppan sodat die
                         geiser behoorlik ondersteun word deur die druppan.
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                  (2)

          4.8.3        Termostaat                                                                (1)

          4.8.4        Dit beskerm die geiser teen korrosie.                                     (1)

          4.8.5        Pypskroefdraad-snymasjien                                                 (1)

4.9       4.9.1        Lugleë buis                                                               (1)

          4.9.2        A – Buitenste glasbuis/Glas 
                       B – Stralingsabsorpsie-bedekking 
                       C – Binneste glasbuis 
                       D – Vloeistofbuis                                                         (4)

          4.9.3        Waterdruktoetspomp                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            13                     DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

4.10      Beide is 'n vorm van korrosie.                                                    (1)

4.11      4.11.1       Galvaniese korrosie                                                  (1)

          4.11.2       A – Koper pype 
                       B – Gegalvaniseerde staal pype                                       (2)

4.12      Gebruik van 'n rioolskoonmaak-masjien in plaas van rioolwisserstokke:
           Die rioolskoonmaak-masjien verg minder moeite/krag. 
           Die rioolskoonmaak-masjien is reeds ten volle aanmekaargesit. 
           Die rioolskoonmaak-masjien is self-aangedrewe en geen krag is nodig van
            die werker nie.
           Die rioolskoonmaak-masjien werk vinniger.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                          (2)

4.13      Maatreëls om in ag te neem met versorging van die laers van 'n sentrifugale
          pomp:
           Maak die laer steunstuk skoon indien daar olie is. 
           Smeer die laers gereeld. 
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                          (2)
                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            14                      DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5:       GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER
               (SPESIFIEK)

5.1       Metodes wat gebruik word om water weg van geboue af te lei:
           Dakgeute versamel reënwater en voer dit in afvoerpype af. 
           Vore of skuins oppervlakke kan water weg lei van geboue. 
           Mangate wat aan stormwaterriole verbind is sal water wegvoer vanaf
             bewoonde gebiede en veilig wegvoer na riviere of damme. .
           Vore kan water na opvangsgebiede afvoer.
           Watertenks
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                           (2)

5.2       Die eienaar van die eiendom.                                                       (1)

5.3       Die doel van 'n straatrand:
           Stormwater vanaf paaie vloei teen die straatrand af totdat dit die
              stormwaterriool bereik. 
           Voer stormwater na stormwaterriole.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)

5.4

                                                              

                                                                  

                                                               

            ASSESSERINGSKRITERIA               PUNT
            125 mm x 40 mm sy                     1
            80 mm x 40 mm sy                      1
            125 mm x 80 mm middel                 1
            Soom                                  2
                              TOTAAL:             5                                           (5)

5.5        Doodloopente word gebruik om geute by die geutente te seël. 
           Verhoed dat water by die geutente uitvloei.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                       15                                    DBE/November 2020
                                                 SS/NSS – Nasienriglyne

5.6       Voegskort materiaal:
                Koper 
                Gegalvaniseerde plaatmetaal
                Lood
                Bitumastiekpatente/Bituman
                Rubberverseëllaag
            ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                                                    (1)
5.7
                                                           4

                                       6

                                                                              4

                                  5             5

                                                                                     4

                                                      5
                                             3                                      3

                                  5              5
                        1

                   1
                                                                                4

                                            6

                                                                4

                             2   2             2        NR ASSESSERINGSKRITERIA                       PUNT
                                                                     Projeksielyne om die toppunt te
                                                            1                                               2
                                                                     bepaal
                                                            2        Bepaal ware lengte                     3
                                                                     Boonste en onderste boog van
                                                            3                                               2
                                                                     piramide
                                                                     Ontwikkeling van basis van
                                                            4                                               5
                                                                     piramide
                                                                     Ontwikkeling van bokant van
                                                            5                                               5
                                                                     piramide
                                                            6        5 mm-some                             2
                                                                                            TOTAAL:        19           (19)
                                                                                                                        [30]
Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            16                        DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: RIOLERING, SANITÊRE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1        C                                                                        (1)

          6.1.2        B                                                                        (1)

          6.1.3        A                                                                        (1)

          6.1.4        C                                                                        (1)

          6.1.5        A                                                                        (1)

6.2       6.2.1        A – Kompressielas/Knelmoerkoppeling 
                       B – O-ring kompressielas                                                 (2)

          6.2.2        A – Word gebruik om vuilwaterpype aan die vuilwatersperder onder
                           wasbakke/baddens/opwasbakke en sanitêre toebehore vas te
                           sit. 
                       B – Word gebruik om rioolpype te verbind.                                (2)

6.3       6.3.1        A - Oorloop 
                       Laat toe dat water uitvloei indien die kraan nie toegedraai is nie
                       voordat water die punt van oorloop bereik.                               (2)

          6.3.2        22 mm/15 mm/20 mm                                                        (1)

          6.3.3        P – Sperder/Rioolputsperder                                              (1)

          6.3.4        Indien geen inspeksieoog geïnstalleer is nie:
                        sal daar nie toegang tot die pyp wees nie. 
                        sal dit nie die oopmaak van verstoppings toe laat nie. 
                        sal inspeksie vir blokkasies onmoontlik wees.
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                 (2)

          6.3.5        Waterseël/Watervlak/Water                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            17                    DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.4       Vereistes vir 'n doeltreffende rioleringstelsel is:
           Die gradiënt van die pyp installasies moet korrek wees – 1:40 of 1:60. 
           Die deursnee van enige rioolpype moet groot genoeg wees om die slyk te
              dra. 
           Pype moet aan SABS standaarde voldoen. 
           Pype moet goed afgedig wees by die lasse om te verhoed dat gasse uit
              die stelsel ontsnap.
           Steil helings en skerp buigings moet vermy word.
           Rioolpype moet ten minste 100 mm in deursnee wees.
           Alle aansluitings moet teen 45°/135° gedoen word.
           Voldoende volumes water moet in die stelsel uitgelaat word.
           Pype moet glad aan die binnekant wees en van ’n sterk, duursame
              materiaal gemaak wees.
           Goedgekeurde gereedskap moet vir installasies gebruik word.
           Steek- en inspeksieoë moet in die stelsel geïnstalleer word.
           ’n Mangat moet gebou word waar twee of meer pype by die
              hoofpyplynaansluiting ontmoet, of waar ’n afstand 25 meter oorskry,
              gemeet met die rioollyn langs vanaf ’n steekoog of ‘n ander permanente
              manier van toegang.
           Daar moet ten minste een lugpyp in die rioleringstelsel wees.
           Slote na aan fondasies moet met beton opgevul word.
           Pype behoort in ‘n reguitlyn gelê te word.
          ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                     18                         DBE/November 2020
                                               SS/NSS – Nasienriglyne

6.5

                                      
                                          IO

                             

                                      
                                          IO
                                 
                                 LP
                             

                                          IO
                                 R
                            

                                          IO
                                                                       IO                  IO           SO
                                                    IO
                                                                                                              
                                                                                              
                                                                             LP            R        
                                     SO

            ASSESSERINGS-                            PUNT
            KRITERIA
            Takpype korrek geteken                       5
            Lugpype korrek aangedui                      2
            Rioolputte korrek aangedui                   2
            Aansluiting van twee
                                                         1
            hoofrioolpype
            Steekoë                                       2
            Inspeksieoë                                   2
                               TOTAAL:                   14

                                                                                                              (14)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            19                   DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.6       6.6.1

                                 MG   
                                                                                        (2)

          6.6.2
                                       OF

                       AANVAAR ENIGE ROTASIE VAN SIMBOOL, SOLANK DIT REG
                       GETEKEN IS.                                                      (2)

6.7       6.7.1        Swart                                                           (1)

          6.7.2        Groen                                                           (1)

6.8       Die doel van die septiese tenk is om rioolvuil te versamel/behandel/af te
          breek.                                                                       (1)
                                                                                        [40]

                                                                         TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2020 (Construction) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-construction-memo-eng/f06cef7f-235e-45f7-9f9b-f8e6a2b0c0ca) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-civil-services-afr/b796705a-6588-4c35-a6ed-9d9659bce995) — Civil Technology · QP · 2020 · Afr
- [Civil Technology Nov 2020 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-woodworking-eng/f45b898c-a9ab-4069-ae4b-2b730f88cf1b) — Civil Technology · QP · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-construction-eng/6e24138d-3f1b-42f9-8076-7ae0b7db457a) — Civil Technology · QP · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-civil-services-eng/8ecb8551-97e5-4a57-8187-0130f8d158da) — Civil Technology · QP · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-construction-afr/7e3d3218-d564-4a19-b535-b7ed8a417256) — Civil Technology · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [CVLT Woodworking Eng watermark](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-woodworking-eng-watermark/8e178c6e-fa7b-40f4-8a2c-936e0bee3b38) — QP · 2025 · Eng
- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
