# Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-construction-memo-afr/90f0f0ad-3fbe-4b52-a900-2b82fb12e7bd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-construction-memo-afr/90f0f0ad-3fbe-4b52-a900-2b82fb12e7bd)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                           SENIOR SERTIFIKAAT/
                      NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                      SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE

                                  NOVEMBER 2020

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie             2                        DBE/November 2020
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS
  1.  Nasieners behoort :
          Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hy/sy die
           antwoord van die kandidaat evalueer.
          Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidaat binne die konteks van
           die vraag.
          Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet oorweeg word
           gedurende die vooraf-nasien sessie maar moet streng volhou by die
           antwoorde na finalisering van die nasien riglyn.
          Daar is TWEE benaderinge om die tipe vrae te beantwoord, (1) om te
           beskryf en (2) om te verduidelik.
           Indien daar van ‘n kandidaat vereis word om ‘n proses bv. in 4 stappe te
           verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
           Indien daar egter van ‘n kandidaat vereis word om bv. te verduidelik hoe
           om hoogtes van een punt na die volgende oor te dra deur van ‘n
           deurskynende pyp waterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die
           kandidaat ‘n lang verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed
           georganiseer is soos wat in ‘n intellektueel gestruktureerde antwoord
           verwag kan word nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
           beskrywing van die kandidaat evalueer om te oordeel of die kandidaat die
           vereiste uitkoms voldoende verduidelik het en dan punte op meriete
           toeken. Die nasiener behoort sy/haar professionele oordeel te gebruik in
           hierdie tipe vrae.
           Merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir
           antwoorde wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat
           neergeskryf is nie.
          Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet
           toegeken word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
          Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
           uit geskryfde antwoord in meervoudige keuse vrae.
          Aanvaar verkeerde spelling in een woord antwoorde behalwe as die
           spelling die betekenis van die antwoord verander.

   2.     Vir berekeninge:
              ‘n Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die
               antwoord neergeskryf is.
              Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die
               antwoord en EEN punt vir die eenheid toegeken.
              Waar die kandidaat ‘n beginsel fout gemaak het bv. opgetel het in plaas
               van om te vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe toegeken
               nie. Indien die antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het,
               kan die punt vir die antwoord toegeken word vir die toepassing van
               vaardighede.
              Waar ‘n verkeerde antwoord oorgedra kan word na die volgende stap, sal
               die eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord
               korrek oorgedra word, moet die nasiener die waardes oor uitwerk deur
               gebruik te maak van die verkeerde antwoord van die vorige berekening.
               Indien korrek gebruik, moet die kandidaat vol punte ontvang vir
               opeenvolgende berekeninge.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                3                         DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

                Nasieners moet oorweeg wanneer en waar ‘n kandidaat antwoorde
                 afgerond het sowel as die opeenvolgende effek wat dit kan hê op die finale
                 antwoord wat verkry word. Punte vir die berekening moet dus op meriete
                 toegeken word.
                Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word met die
                 voorbehoud dat die korrekte antwoord verkry is.

   3.     Wanneer tekeninge gemerk word:

                Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die
                 korrekte posisie geteken word om die punt te kan kry.
                ‘n Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in ‘n ander
                 posisie sal reg gemerk word vir die herhaalde foutief getekende onderdeel
                 met die voorbehoud dat die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of
                 meer punte vir daardie onderdeel (Positiewe nasien)
                Punte kan slegs toegeken word vir ‘n byskrif indien die byskrif die regte
                 onderdeel korrek aandui.
                Skaal tekeninge behoort altyd met ‘n toepaslike masker nagesien word.

          Wanneer ‘n kandidaat die verkeerde tekening geteken het bv.:

                ‘n Horisontale snit-aansig in plaas van ‘n vertikale snit-aansig, sal geen
                 punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die
                 verwagte uitkoms behaal het nie.
                ‘n Ortografiese tekening in plaas van ‘n deursnee-aansig, sal geen punte
                 toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die
                 verwagte uitkoms behaal het nie.
                ‘n Ortografiese tekening in plaas van ‘n isometriese tekening, sal geen
                 punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die
                 verwagte uitkoms behaal het nie.
                Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs punte
                 kry vir wat gevra was en sal die punte vir die korrektheid van die tekening
                 nie toegeken word nie bv. Hoofstyl dakkap was gevra en die kandidaat
                 teken die SA-Howe dakkap.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie             4                        DBE/November 2020
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1:        WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
                HEGTING (GENERIES)

1.1       1.1.1        E                                                                   (1)

          1.1.2        C                                                                   (1)

          1.1.3        D                                                                   (1)

          1.1.4        H                                                                   (1)

          1.1.5        B                                                                   (1)

          1.1.6        F                                                                   (1)

          1.1.7        A/I                                                                 (1)

          1.1.8        G/K                                                                 (1)

1.2       Galvanisering:
           Voeg sterkte by oorspronklike, onbedekte metaal. 
           Laat dit langer hou/Presivering/Duursaam.
           Dekoratief/Verbeter voorkoms.
           Maak metaal dikker as die onbedekte metaal.
           Spykers en skroewe verhoed vlekke.
           Verhoed roes/korrosie van materiaal.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                          (1)

1.3         Materiaal veiligheidsdatastaat. 
            Genoegsame inligting rakende die beskerming van gesondheid en
            veiligheid.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                          (1)

1.4        Materiale kan met die hand/deur middel van ‘n kruiwa/trollie op ‘n
            bouterrein rond beweeg word. 
           Materiale kan deur middel van masjinerie/bouershystoestelle/hyskrane/
            vervoerband/trokke/vurkhyser/trekker rond beweeg word.                         (2)

1.5       Waterbasisverf:
           Raak vinnig droog. 
           Laat toe dat merke/vuil kolle maklik met water skoon gemaak kan word. 
           Gee 'n elastiese buigsame afwerking.
           Duursaam
           Gee ‘n dekoratiewe afwerking
           Verbeter die voorkoms
           Bestand teen krake.
           Koste effektief/Goedkoper
           Maklik om aan te wend.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                 5                        DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

1.6       1.6.1        Multi-detektor                                                           (1)

          1.6.2        Versorging van die multi-detektor:
                        Plaas die multi-detektor terug in sy houer direk na gebruik. 
                        Moenie die instrument teen voorwerpe stamp of dit laat val
                          nie. 
                        Beskerm die multi-detektor teen vog en direkte sonlig.
                        Verwyder battery as die meetinstrument vir ‘n lang tydperk nie
                          gebruik gaan word nie.
                        Vee vuiligheid of kolle met 'n droë, sagte lap af.
                        Skakel die toestel af voordat dit gestoor word.
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                 (2)

1.7          Boor 'n gat in die muur. 
             Plaas die plastiekprop in die gat. 
             Belyn die gat van die steunstuk met die gat in die muur en draai die skroef
              vas.                                                                              (3)
                                                                                                 [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie               6                          DBE/November 2020
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

NR.     VRAAG                                      ANTWOORD                                 PUNTE
1       Identifiseer die aansig in FIGUUR A.       Suidaansig                                  1

        Beskryf die tipe huis wat in FIGUUR A      Dubbelverdieping woning/gebou/
2                                                                                               1
        aangedui is.                               Multi-verdiepingsgebou 

3       Identifiseer nommer 1.                     Nokplaat/Nokteël/Nokplaat/Nok               1

4       Identifiseer nommer 3.                     Fassieplank/-bord                           1

                                                   Oorhang/Dakrand/
5       Identifiseer nommer 4.                                                                  1
                                                   Maatskrywingslyn 
        Identifiseer die hegstuk wat deur
6                                                  Pypboei/Klamp/Knip                          1
        nommer 5 aangedui is.
                                                   Venster/Vensterraam/Swaairaam/
7       Identifiseer nommer 6.                                                                  1
                                                   Swaairaamvenster-raam 

8       Identifiseer nommer 7.                     Skoen/Afvoerpypuitlaat/Tuit                 1

9       Identifiseer nommer 8.                     Natuurlike grondvlak/NGV                    1
        Waarvoor staan VWM, soos in die
10                                                 Vogweermembraan                             1
        notas aangedui?

11      Identifiseer nommer 10.                    Ingeboude kas/IGK                           1
        Beveel 'n geskikte materiaal aan wat vir   Veselsement/Gegalvaniseerde
12      die vervaardiging van nommer 2 in          plaat/Plaatmetaal/Hout/                      1
        FIGUUR A gebruik kan word.                 Plastiek/Veselglas/Aluminiumplaat 
        Noem die TWEE aansigte waarop              Wesaansig 
13                                                                                              2
        nommer 2 geïnstalleer is.                  Oosaansig 
                                                   Die geut word daaraan vasgeheg.
                                                   Dit voltooi/rond/werk die dak af.
14      Beskryf die doel van nommer 3.                                                          1
                                                   Beskerm dakkappe/daksparre teen
                                                   reënwater
                                                   Trap weggelaat by die deur 
        Lei EEN kenmerk af wat weggelaat is
15                                                 Vensterbank weggelaat by die                 1
        uit die aansig in FIGUUR A.
                                                   venster
        Beveel enige TWEE sanitêre toebehore
        wat vuilwater vervoer aan, behalwe 'n      Wasbak/Handewasbak/
16      bad, wat in die vertrek wat deur           WB/WHB/HWB                                  2
        nommer 11 aangedui word, geïnstalleer      Stort/St/SH 
        kan word.
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie               7                           DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

        Watter sanitêre toebehore wat
        drekwater vervoer, kan in die vertrek     Spoelkloset/SK 
17                                                                                                1
        wat deur nommer 12 aangedui word,         Bidet/BT
        geïnstalleer word?
                                                  Die twee vensters aan die sye maak na
                                                  die verkeerde kant oop/Geen
        Beskryf die fout wat by nommer 6 in die   vensterbank/Die venster wat in FIGUUR
18                                                                                                1
        aansig in FIGUUR A voorkom.               A geteken is, is nie dieselfde as die een
                                                  in die vensterskedule
                                                  nie/Vensteropeninge. 
        Noem die verwysingskode vir hierdie
19                                                QP 4 - 2020                                    1
        plan.
20      Watter vertrek sal nommer 13 bedien?      Slaapkamer 2                                   1
                                                  Elektriese bedrading/kabel/konneksie
        Wat word deur die lyn tussen nommer       Bedrading/Bedrading vanaf ligskakelaar
21                                                                                                1
        13 en 14 voorgestel?                      na lig/Toon aan watter skakelaar watter
                                                  lig bedien
                                                  15: Enkelbuis fluoresseer lig. 
                                                  17: Dubbelbuis fluoresseer lig. 
                                                  15: Sal minder elektrisiteit/Watt gebruik
                                                  as 17/
        Onderskei tussen nommer 15 in
22                                                15: Sal minder lig verskaf as 17/               2
        FIGUUR B en nommer 17 in die notas.
                                                  15: Se lopende koste sal goedkoper
                                                  wees as 17.
                                                  15: Het een buis/1 x 40 Watt
                                                  17: Het twee buise/2 x 40 Watt
        Verduidelik die installering van steen-
                                                  Steenversterking moet tussen elke laag
        versterking vanaf die bokant van die
23                                                bokant die venster geïnstalleer word tot        1
        venster tot by die muurplaat, soos deur
                                                  by muurplaat. 
        die argitek aangedui.
                                                  Sierstene 
                                                  Pleister en verf/ Verf/Pleister/Pleister
        Beveel 'n moontlike afwerking vir die     afwerkings (Gladde-, Spatsel-,
24                                                                                                1
        buitemure van die huis aan.               Saksmeringafwerking, Gegolfde
                                                  afwerking),
                                                  Bekleding/Teëls
        Lei uit FIGUUR 2 af watter aansig NIE
25                                                Oosaansig                                      1
        vensters het NIE.
        Lei die dikte van die buitemuur uit
26                                                220 mm                                         1
        FIGUUR 2 af.
        Noem 'n materiaal wat gebruik
                                                  Hout /Vlekvrye staal/Sagte staal/Staal
27      kan word om die oop kante van                                                             1
                                                  Aluminium/Glas/Perspex 
        nommer 16 toe te maak.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie              8                        DBE/November 2020
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

        Noem die dorp waar die voorgestelde
28                                               Cradock                                    1
        woning gebou gaan word.
                                                   ℓxb               ℓxb
        Bereken die oppervlakte van die
                                                 = 2 m x 2 m OF 2 000 mm x
29      badkamer. Toon ALLE berekeninge.                                                     3
                                                 = 4 m²             2 000 mm
        Gee jou antwoord in m².
                                                                     = 4 m²
                                                 220  + 3 000  + 110  +
                                                            
                                                 1 400 + 110 + 2 000 + 220 
                                                 = 7 060 mm
        Bereken die totale lengte van die muur
                                                 =7,06 m 
        aan die oostekant van die gebou. Toon
30                                                                                           6
        ALLE berekeninge. Die lengte moet in
                                                 OF
        meter aangedui word.
                                                 220 + 3 000 + 110 + 3 510 + 220
                                                 = 7 060 mm
                                                 = 7,06 m
                                                                                   Totaal:   40

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                9                      DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK)

3.1.1     760 mm                                                                            (1)

3.1.2     Sisalasie/Vuurbestande materiaal                                                  (1)

3.1.3     300 mm                                                                            (1)

3.1.4     Vesel sement teëls                                                                (1)

3.1.5     76 x 50 mm/38 x 38 mm                                                             (1)

3.2       3.2.1        750 mm                                                               (1)

          3.2.2        1,5 m/2 m/2,1 m                                                      (1)

          3.2.3         Alle trappe moet voorsien word van handreëlings/Trappe moet
                          beveilig word.
                        Daar moet voldoen word aan die regulasies, soos gestipuleer
                         deur die plaaslike owerhede of SANS, wanneer trappe gebou
                         of gegiet word.
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                              (1)

3.3       Styging: vertikale afstand tussen twee opeenvolgende loopstukke. 
          Optree: vertikale deel tussen twee opeenvolgende loopvlakke.                      (2)

3.4       Treemaat                                                                          (1)

3.5       Balustrades:
           hou die handreling regop. 
           vul die spasie tussen die handreling en trapboom aan die oopkant van
              die trap. 
           verhoed dat persone van die trap afval.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                    10                    DBE/November 2020
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

3.6

                                                                      SPAR
                                                                       PLAFON SPYKERS/
                                                                      GROOTKOPSPYKERS
                                                                    BINDBALK

                                                                       MUURPLAAT
                                              
                                                                       HOEPELYSTERSTROKE/
                                                                      BAND
                                                                       MUUR
                                               

                                  KORREKTHEID VAN TEKENING         

           ASSESSERINGSKRITERIA            PUNTE
           Steenmuur                         1
           Muurplaat                         1
           Bindbalk                          1
           Spar                              1
           Hoepelyster stroke/band           3
           Plafonspykers/grootkopspykers     1
           Korrektheid van tekening          1
                                   TOTAAL:   9
                                                                                                (9)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                11              DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

3.7
                                                               HOOFSTYL 114 X 38 MM

                                        

                                                               STUTTE 114 X 38 MM
                                                  
                                                                            
                                                              BINDBALK 114 X 38 MM

                VERBINDING BY DIE BINDBALK, HOOFSTYL EN STUTTE
                SKAAL 1:10

                TOEPASSING VAN SKAAL 
                KORREKTHEID VAN TEKENING 

             (GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN)

           ASSESSERINGSKRITERIA            PUNTE
           Bindbalk                          1
           Hoofstyl                          1
           Stutte                            2
           Enige EEN byskrif met afmetings   2
           Toepassing van skaal              1
           Korrektheid van skets             1
                                  TOTAAL:    8
                                                                                      (8)
                                                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie               12                      DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING,                  GEREEDSKAP,     TOERUSTING        EN
         MATERIAAL (SPESIFIEK)

4.1       Verwydering van grond.                                                             (1)

4.2       Die kante van die uitgrawing kan ineenstort/kraak.                                 (1)

4.3       Spanningskrake/Ineenstorting kan voorkom.                                          (1)

4.4       Begin aan die onderkant van die uitgrawings.                                       (1)

4.5         'n Heining/waarskuwings tekens moet voorsien word. 
            Die Werksrand van elke sloot dieper as 2 m moet voor die begin van elke
             skof deur ‘n bevoegde persoon geïnspekteer word.
           ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                           (1)

4.6       4.6.1        Plasing van die volgende dienste:
                        Elektriese kabels
                        Water pype 
                        Gaspype
                        Kommunikasie lyne
                        Sanitasie dienste
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                              (2)

          4.6.2        Uitgrawings moet geïnspekteer word:
                        voordat die werkers kan begin werk.
                        aan die begin van elke skof. 
                        na hewige reën of water indringing.
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                               (1)

4.7       4.7.1        Veiligheidsmaatreëls wat nagekom moet word:
                        Hanteer versigtig. 
                        Dra persoonlike veiligheidsdrag bv. handskoene en stewels. 
                        Moet nie enige verstellings maak terwyl die masjien vibreer
                            nie.
                        Moet nooit 'n foutiewe masjien gebruik nie.
                        Moet nooit die masjien op sy laat lê nie.
                        Moenie jou hande of voete naby bewegende dele hou nie.
                        Skakel die masjien af wanneer dit alleen gelos word.
                        Gebruik albei hande om masjien te bedryf.
                        Verseker 'n gebalanseerde posisie.
                        Kontroleer die werkbaarheid van die kontroles voordat die
                            masjien gebruik word.
                        Kontroleer die toestand van die masjien aan die begin en
                            einde van elke skof.
                        Rapporteer enige defekte.
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                 13                    DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

          4.7.2        Gestoor in 'n veilige, droë plek om:
                        roes/korrosie te voorkom. 
                        die masjien te beskerm.
                        te voorkom dat die masjien beskadig word deur vog.
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                               (1)

4.8       4.8.1        Kubustoets                                                            (1)

          4.8.2        A – Stampstaaf/Stampstok/Staalstaaf 
                       B – Vorm/Kubus                                                        (2)

          4.8.3         7 dae 
                        14 dae 
                        28 dae
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                              (2)

          4.8.4        Druksterkte                                                           (1)

4.9       Eienskappe van smeebare gietyster:
           Uitstekende vermoë om stampe en stote te weerstaan. 
           Baie goeie vermoeidheidsterkte en vermoeidheidsgrens. 
           Elastisiteit maak hom ideaal vir gietings.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                           (2)

4.10      Materiaal om bekleding teen 'n muur te heg:
           Silikon 
           Sement gebaseerde mengsel
           Kleur gekodeerde skroewe/Voorvlak hegstukke
           Teëlsement
           Gepatenteerde hegstukke
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)

4.11      Stutplanke word gebruik om:
           te keer dat grond die uitgrawing binnedring. 
           te keer dat grond in die sloot inval/ineenstort.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)

4.12          Om die stutplanke in plek te hou. 
              Om die stutplanke/stutte in plek te hou.                                      (2)

4.13      Een/Twee                                                                           (1)

4.14          Muurplanke vir harde grond word verder uitmekaar gespasieer. 
              Muurplanke vir los grond word nader aanmekaar gespasieer.                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie            14                            DBE/November 2020
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

4.15
                                                                        MUUR 220 mm

                                              DWARSDRAERS             BORDES
                                                   /

                                    KLAMPE          
              BEKISTINGBORD

VERHEWE STYGSTUK

 AFGESKUINSTE
    OPTREE                                      
                                          
                                                                                 
TRAPBOOM                    
                                               DRABALK
                                         

       
                                                                                    

                                   KLAMP                           WIGPARE
                                                 STUTPALE                    VOETPLAAT

           KORREKTHEID VAN TEKENING 
           ASSESSERINGSKRITERIA                  PUNTE
           Dwarsdraers/Dwarsbalk                    1
           Drabalk/Dwarsbalk                        1
           Stutpale                                 3
           Wigpare                                  2
           Klampe om stutte te ondersteun           1
           Trapboom                                 1
           Afgeskuinste optrede                     2
           Klampe                                   2
           Korrektheid van tekening                 1
                                         TOTAAL:   14                                             (14)
                                                                                                  [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                    15                    DBE/November 2020
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5:        PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK                     EN   GRAFIKA      AS
                KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

5.1       5.1.1        Spatafwerking/Grofspatafwerking/Rofkasafwerking                         (1)

          5.1.2        Sak afwerking                                                           (1)

5.2       Doel van vlaklaag:
             Voorsiening van 'n gladde/gelyke/netjiese/plat oppervlakte. 
             Verhoog die strukturele diepte en sterkte van die basis blad. 
             Om vloere voor te berei vir vloerbedekking.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                             (2)

5.3       Betonvloer voor te berei om vlaklaag te ontvang:
              Kap happe uit die oppervlakte met 'n skerp beitel om die gladde
                buitewand van die betonvloer te verwyder om die harde skoon beton te
                ontbloot.
              Maak die oppervlakte nat.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                              (1)

5.4       Bouerskalk                                                                           (1)

5.5       Ru-boog - die mortelverbindings sal wigvormig/driehoekig wees.
          Pasboog - die mortelverbindings sal eenvormig/reghoekig wees. 
                                                                                                (2)

5.6
                                            
                                  
                                           
                                                    
                                                  

                                  EERSTE LAAG

                                      
                                                    
                                            
                                  
                                                

                                  TWEEDE LAAG

           ASSESSERINGSKRITERIA                             PUNTE
           Strykverband-eerste laag                            5
           Strykverband-tweede laag                            5
                                                    TOTAAL:   10                                (10)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                 16                  DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

5.7

                           
                                                 PLEISTER 
                                                BUITE DAG WANG
                                       
                                              DEURRAAM 110 mm X 70 mm
                                   
                                                 VWL VERBIND AAN DIE DEURRAAM
                                           
                                       
                                               KWARTROND

 KORREKTHEID VAN TEKENING                     220 mm STEENMUUR

  (GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN)
 ASSESSERINGSKRITERIA                 PUNTE
 Muur 220 mm                             2
 Pleister 12 mm                          2
 Buitedagwang                            1
 Deurraam 110 mm x 70 mm                 2
 VWL verbind aan die deurkosyn           1
 Kwartrondes                             2
 Enige EEN byskrif                       1
 Korrektheid van tekening                1
                              TOTAAL:   12                                                 (12)
                                                                                           [30]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie             17                        DBE/November 2020
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6:        WAPENING IN BETON, FONDASIES,                  BETONVLOERE          EN
                HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1        A                                                                     (1)

          6.1.2        C                                                                     (1)

          6.1.3        B                                                                     (1)

          6.1.4        D                                                                     (1)

          6.1.5        D                                                                     (1)

6.2       Redes vir die installasie van hei-paal fondasies:
           Swak grondtoestande
           Sagte grond 
           Onstabiele grond 
           Los grond
           Nie-saamklewende grond
           Waar daar grondbeweging is.
           In gebiede wat voortdurend nat is.
           Grondtoestande wat nie stabiel genoeg is vir gewone vlakfondasies nie.
           Fondasies versprei die las na meer stabiele grond en kan as
             ondergrondse of onderwaterstutte gebruik word.
           Heipale voorsien stabiliteit wanneer vlotfondasies gebruik word.
           Wanneer strukture onderworpe is aan horisontale kragte, weerstaan
             heipaal fondasies buigspanning terwyl dit steeds vertikale steun bied bv.
             veelverdieping geboue.
           Wanneer die grond onderworpe is aan uitsetting en inkrimping na gelang
             van voginhoud, bv. by kleigrond kan vlakfondasies nie gebruik word nie.
           Wanneer die bo-bou onderworpe is aan opheffende kragte, bv. platforms
             in die see.
           Waar gronderosie moontlik is, moet heipaalfondasies die las van die bo-
             bou dra, bv. vir brûe en pylers.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                    18                          DBE/November 2020
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

6.3
                             
                                          STAALKABEL
                                  

                                          STAALPYPOMHULSEL 

                                          VALHAMER
                             

                             KORREKTHEID VAN TEKENING                  

           ASSESSERINGSKRITERIA                          PUNTE
           Staalkabel                                      1
           Staalpypomhulsel                                1
           Valhamer                                        1
           Enige EEN byskrif                               1
           Korrektheid van tekening                        1
                                                 TOTAAL:   5                                          (5)

          6.4.1        Gevolge:
                        Blok sal nie ondersteun word nie/deur val/in een stort. 
                        Geen verbinding tussen die rib en blok nie. 
                        Installasie sal nie suksesvol wees nie.
                        Die blok sal swaar wees aangesien dit nie gate in het nie.
                        Dienspype sal nie aangelê kan word nie.
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                      (2)

          6.4.2
                                                                  
                                                                  

                                                                         
                                                                           
                                                                                  
                                           
                                                                                  

                        ASSESSERINGS KRITERIA                       PUNTE
                        Holblok                                       2
                        Sponning in blok                              2
                        Bewapening in ribbes                          2
                                                            TOTAAL:   6                               (6)

          6.4.3        220 mm                                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                19                       DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.5
                                  

                                                         8 HOOF STAWE
                                                 
                                                      KOLOM

                                                        BEUEL
                                                    DEK DIEPTE
                                        

                                            KORREKTHEID VAN TEKENING 

           ASSESSERINGS KRITERIA                  PUNTE
           Kolom                                    2
           Beuel                                    1
           Hoofstawe                                2
           Dekdiepte aangedui (min beton dekking)   1
           Korrektheid van tekening                 1
                                         TOTAAL:    7                                          (7)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                 20                          DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.6         A         B              C                             D
                                              Binnemaat van vloer:
                                              4 500 – 440 = 4 060 (4,06 m) 
                                              6 500 – 440 = 6 060 (6,06 m) 

                                              Oppervlakte van vloer:
           1/      4,06 
                   6,06          24,6 m2                                                      (5)

                                              Volume beton vir die vloer:
                24,6
                0,075            1,85 m3 
                OR
                4,06
                6,06
                0,075              1,85 m3                                                      (2)

                                              Aantal teëls wat benodig word om die
                                              vloer te bedek:
           1/      0,35                      Een teel is 350 mm x 350 mm
                   0,35          0,12 m2    Oppervlakte van een teel = 0,12 m²
                                              24,6 m² 
                                              0,12 m²
                                              = 205 teëls                                      (5)
                                                                                                [40]

                                                                                 TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2020 (Construction) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-construction-memo-eng/f06cef7f-235e-45f7-9f9b-f8e6a2b0c0ca) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-civil-services-memo-afr/8cffc125-69c0-44e9-b0eb-88ae7e930363) — Civil Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Civil Technology Nov 2020 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-civil-services-afr/b796705a-6588-4c35-a6ed-9d9659bce995) — Civil Technology · QP · 2020 · Afr
- [Civil Technology Nov 2020 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-woodworking-eng/f45b898c-a9ab-4069-ae4b-2b730f88cf1b) — Civil Technology · QP · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-construction-eng/6e24138d-3f1b-42f9-8076-7ae0b7db457a) — Civil Technology · QP · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-civil-services-eng/8ecb8551-97e5-4a57-8187-0130f8d158da) — Civil Technology · QP · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
