# Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-woodworking-afr/2e61760c-3ff2-4bc5-a626-6331297422c3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-woodworking-afr/2e61760c-3ff2-4bc5-a626-6331297422c3)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Question paper, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

SF 2
Zé basic education

M4
4
y

SA

y | Department:
\ Oy Basic Education
pINA REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

KE

GRAAD 12

OS SRS SSS SRR SS SERS SSSR SSSR RRR ERR

i SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING Pf

i" a

a NOVEMBER 2020 :

a 7
PUNTE: 200
TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 7 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

L

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 2 DBE/November 2020
SS/NSS

BENODIGDHEDE:

1. Tekeninstrumente

2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar

3. ANTWOORDEBOEK

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2. Beantwoord AL die vrae.

3. Lees alle vrae noukeurig deur.

4. Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
nie.

5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.

6. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

7. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

8. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

9. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

11. Maak tekeninge en sketse met 'n potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

13. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

14. Beantwoord VRAAG 2, 3.3, 3.4, 3.5, 4.11, 5.6 en 6.9 op die aangehegte
ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.

15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het

Jy dit nie gebruik nie.

16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.

17. Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.

18. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 3 DBE/November 2020
SS/NSS

VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
HEGTING (GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
11 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by ‘n item in KOLOM A pas. Skryf

slegs die letter (A-K) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.8) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.9 L.

KOLOM A KOLOM B
1.1.1. Poeierbedekking A moet effens na die gebou oorhel
1.1.2 Sporte B word saam met die bukswaterpas

gebruik om hoogtes akkuraat te meet
1.1.3. Vieuelmoer

C _ stel 'n werker in staat om teen 'n leer
1.1.4 Rawlboute op of af te klim

1.1.5 Teleskopiese staaf |D kan vasgedraai of losgedraai word

sonder om 'n moersieutel te gebruik
1.1.6 Ongeluk

E  geskik vir buitenshuise meubels
1.1.7 Kortlingsteier

F die gevolg van onveilige optrede of

1.1.8 | Bourommel 'n onveilige toestand

G_ moet nie geplaas word waar dit
toegang tot of die uitgang van 'n
bouperseel kan blokkeer nie

H  weerstaan uittrekfaling

| moet stewig vasgemaak word
wanneer enige sakking voorkom

J voorkom dat werkers van 'n steier

afval
K  verwydering van afvalmateriaal en
bourommel
(8 x 1)

1.2 Verduidelik EEN voordeel van galvanisering.

1.3 Noem die dokument oor gevaarlike chemiese stowwe wat werkgewers
volgens die WBV-wet aan belangstellende of geaffekteerde persone moet
verskaf.

1.4 Beskryf TWEE metodes wat gebruik kan word om boumateriaal op die terrein

rond te skuif.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(8)
(1)

(4)

(2)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 4 DBE/November 2020
SS/NSS
1.5 Noem TWEE spesifieke voordele van waterbasisverf. (2)
1.6 Jy het die opdrag gekry om staalstawe en koperpype wat in 'n muur geplaas
is, op te spoor.
1.6.1 Noem die gereedskapstuk wat jy sal gebruik om hierdie materiale
op te spoor. (1)

1.6.2 Beskryf hoe jy hierdie gereedskapstuk sal versorg nadat jy dit
gebruik het. (2)

1.7 FIGUUR 1.7 hieronder toon 'n hegstuk wat algemeen gebruik word.

Se

a
a

FIGUUR 1.7

Verduidelik hoe hierdie hegstuk gebruik kan word om 'n steunstuk teen 'n
muur te bevestig. (3)

[20]
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

FIGUUR 2 op die volgende bladsy toon verskillende tekeninge wat op 'n bouplan
verskyn. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 5

SS/NSS

DBE/November 2020

NOTAS:

Kontrakteurs moet alle afmetings en
viakke/hoogtes op die terrein verifieer
voordat daar met werk begin word.
Argitekte moet dadelik van enige
afwykings in kennis geste! word.

ARGITEK SE HANDTEKENING
KLIENT SE HANDTEKENING .

Steenversterking moet elke derde
laag tot op vensterhoogte geinstalleer
word. Vanaf die bokant van die
venster moet steenversterking tussen
elke laag tot op muurplaathoogte
geinstalleer word.

VWM moet onder die vioerblad

r_ | /ESAZI\ a) geinstalleer word om te voorkom dat
N ; a) water vanaf die onderbou penetreer.
\J ra
Die volgende elektriese toebehore
| U moet in die kombuis geinstalleer
u @) word:
FIGUURA 2x40W
SKAAL 1 : 100 HERSIENING | DATUM | BESKRYWING
GEDRUK DEUR: DATUM GEDRUK:
k 2.500 f— -2.000 + 1100 + MTANDO DRUKKERS —_ 01/04/2020
= |
Q| 220, 140 110 a :
cS) He Uy oy TEKENINGTITEL:
ine uz 2 — “f TERREINPLAN ERF 101
a. — = = =
] BADKAMER || TOILET PROJEK:
SLAAPKAMER 1 SLAAPKAMER 2 VOORGESTELDE WOONHUIS OP ERF 101,
| 8 JABULANISTRAAT, CRADOCK
&
e iN
Pe | \ PROJEKNR. TEKENINGNR,
7 === | oR 448-210 559P7
oc
rm \® = DATUM _| GETEKEN |NAGEGAAN| SKAAL
| = 27/03/2020 | N DAMON| P HENSLO | 1 : 100
~— t —
2 VERWYSINGSKODE
@ = QP 4-2020
= Z| VENSTER 1 VENSTER 2
> 1x40W SITKAMER 8
KOMBUIS
| 1
> 41600 _y 600
t r ——} bz
v4 2| / ol PI’
a]
ql al | , 3] |x
7 hs s, / \
FIGUUR B ,
SKAAL 1: 100
FIGUUR 2 [40]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 6 DBE/November 2020
SS/NSS

VRAAG 3: SWAAIRAME, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

3.1 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings deur
‘n woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term
langs die vraagnommers (3.1.1 tot 3.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer,
bv. 3.1.6 vioerlys.

kroonlys; kwartrondte; vensterbank; tussenstyl; ruitbalkie; voorste reling:
tap en gat; tong en groef; stopverf; paneeispykers;
gom; PVC; dekstrook; verf; boreling; vernis

3.1.1 Die lys tussen die vioerlys en die vioer (1)
3.1.2 Die onderdeel wat die hoofdele van 'n dubbelswaairaam vertikaal
verdeel (1)
3.1.3 Word gebruik om die vensterruit in posisie te hou (1)
3.1.4 Die voeg wat gebruik word om die strookplanke wat by muurpanele
gebruik word, te heg (1)
3.1.5 Horisontale onderdeel van die swaairaam wat direk onder die
kalfreling aangetref word (1)

3.2 Gebruik jou ANTWOORDEBOEK en teken in goeie verhouding ‘n netjiese
vertikale snit deur die kalfreling van 'n swaairaamvenster met 'n bolig. (4)

3.3 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.3 en teken voigens skaal 1 : 10 die vooraansig
van 'n losstaande kombuiskas met twee deure. Die kas links onder moet by A
op die ANTWOORDBLAD begin.

Gebruik die volgende spesifikasies:

e Hoogte: 950 mm

e Wydte: 900 mm

« 16mm melamienbord word vir die bou van die kas gebruik

e Deure: 450 mm wyd

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. (9)

3.4 FIGUUR 3.4 op ANTWOORDBLAD 3.4 toon 'n horisontale snit deur 'n
gedeelte van 'n muur. Gebruik ANTWOORDBLAD 3.4 en teken in goeie
verhouding 'n netjiese horisontale snitaansig van die onderste gedeelte van 'n
muurpaneel wat toon hoe die strookplanke geheg word.

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. (4)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 7 DBE/November 2020
SS/NSS
3.5 FIGUUR 3.5 hieronder toon die vloerplan van 'n motorhuis met 'n skilddak.

Die wydte van die mure is 220 mm. Bestudeer die figuur en beantwoord die

vrae wat volg. Toon ALLE berekeninge.

230, 12 000

io
i 6
won nee e eens ene neces s 1 6
N, i ©
Woman 7 ns -4--- = —
se)
| “

10 000

FIGUUR 3.5

Gebruik ANTWOORDBLAD 3.5 en bereken die volgende:

3.5.1 Die lengte fassieplank wat vir die dak benodig word

3.5.2 Die lengte vloerlys wat vir die motorhuis benodig word

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(4)

(4)
[30]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 8 DBE/November 2020
SS/NSS

VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP EN TOERUSTING, EN
MATERIAAL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

4.1 FIGUUR 4.1 hieronder toon 'n elektriese handgereedskapstuk. Bestudeer die
foto en beantwoord die vrae wat volg.

FIGUUR 4.1
4.14 Identifiseer die gereedskapstuk. (1)
4.1.2 Beskryf wat kan gebeur indien geen persoonlike veiligheids-
toerusting tydens die gebruik van hierdie handgereedskapstuk
gedra word nie. (2)
4.1.3 Waarom moet hierdie handgereedskapstuk op 'n veilige, droé plek
gestoor word? (1)

42 FIGUUR 4.2 hieronder toon 'n dikteskaaf. Bestudeer die foto en beantwoord
die vrae wat volg.

FIGUUR 4.2
4.21 Verduidelik wat sal gebeur indien jy die hoogte van die tafel verstel
terwyl die masjien in gebruik is. (2)
4.2.2 Verduidelik watter sorg getref moet word om die gebruik van die
lemme van die masjien te maksimaliseer. (2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 9 DBE/November 2020
SS/NSS
4.3 Noem die verskillende tipes dakonderlegsels vir ELK van die volgende dakke:
4.3.1 Teéldakke (1)
4.3.2 Grasdakke (1)
4.3.3 IBR-plaatbedekking (1)
4.4 Teken in jou ANTWOORDEBOEK "n boaansig van 'n dak om die kiel (‘valley’)
tussen twee skuins dakke te toon. (3)
4.5 Gee EEN rede waarom jy 'n oop dakrand sal toemaak. (1)
46 Verduidelik waarom jy eerder veselsement-plafonbord op 'n toe dakrand sal
gebruik as gipsplafonbord. (1)

47 Beskryf TWEE nadele van ELK van die volgende dakbedekkings:

4.7.1 Betondakteéls (2)
4.7.2 Grasdakke (2)
4.7.3 Gegolfde sinkplaat (2)
48 Noem TWEE dele van die dakkonstruksie waaraan die raam van 'n valdeur
geheg sal word. (2)
4.9 Verduidelik waarom jy eerder meganies gegradeerde hout as visueel
gegradeerde hout vir dakkonstruksies sal gebruik. (2)
4.10 Gee TWEE redes waarom hout gepreserveer moet word. (2)

4.11 Gebruik ANTWOORDBLAD 4.11 en teken volgens skaal 1 : 50 'n hoofstyldak-

kap. Begin die tekening op die lyne wat op die ANTWOORDBLAD getoon
word.

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. (12)
[40]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 10 DBE/November 2020
SS/NSS

VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

5.1 FIGUUR 5.1 hieronder toon die konstruksiebesonderhede by die voet van 'n
formeel. Identifiseer dele A tot E.

arr BBL

Som

FIGUUR 5.1 (5)

5.2 Regverdig die gebruik van 'n verstelbare staalstut eerder as 'n houtstut
wanneer bekisting geinstalleer word. (1)

5.3 FIGUUR 5.3 hieronder toon 'n gedeelte van die besonderhede van 'n

staanskoor. Bestudeer die tekening en beantwoord die vrae wat volg.

FIGUUR 5.3

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 11 DBE/November 2020
SS/NSS
5.3.1 Noem EEN tipe skoring behalwe staanskoring. (1)
5.3.2 Verduidelik die gebruik van A. (1)
5.3.3 Beskryf die doel van B. (1)
5.4 FIGUUR 5.4 hieronder toon 'n staanskoor wat verkeerd opgerig is. Teken die

tabel hieronder in jou ANTWOORDEBOEK oor, identifiseer TWEE moontlike
foute by die konstruksie van die staanskoor EN beveel moontlike oplossings
aan om die foute reg te stel.

NR. | FOUTE BY DIE KONSTRUKSIE MOONTLIKE OPLOSSINGS
VAN DIE STAANSKOOR OM DIE FOUTE REG TE STEL

7
2

FIGUUR 5.4 (4)

5.5 Onderskei, met behulp van TWEE lyndiagramme, tussen 'n sparpaardakkap
en 'n bindhoutdakkap in jou ANTWOORDEBOEK. Toon die mure as deel van
jou antwoord. (8)

5.6 FIGUUR 5.6 op ANTWOORDBLAD 5.6 toon twee mure wat 'n in situ-
gegotebetonvioer moet ondersteun. Gebruik ANTWOORDBLAD 5.6 en teken
in goeie verhouding 'n vertikale snit deur die bekisting vir 'n in  situ-
gegotebetonvloer. Toon die ondersteuning vir die bekisting aan een kant van
'n ondersteuningsmuur.

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. (9)
[30]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 12 DBE/November 2020

SS/NSS

VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
(SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 E.

6.1.1

Kopiereg voorbehou

Die mure van 'n onderbou kan ...

A enige wydte wees.

B 330 mm of 220 mm wyd wees.

C 220 mm of 110 mm wyd wees.

D  Geeneen van die bogenoemde nie

Die minimum afmeting van 'n loopstuk vir trappe is ...

A 250mm.
B 750mm.
Cc 150mm.
D 350mm.

Die ... is die onderdee! wat aan die deurkosyn vasgesit word en
waarin die knip en grendel van 'n slot pas.

A diagonale plaat

B © stuitplaat

C. sluitraampie

D_ agterplaat/slagplaat

Die vertikale onderdeel tussen twee panele van 'n deur word 'n ...
genoem.

A slotreling
Bkalfreling
C_tussenstyl
D_ middelreling

‘n Deur kan aan 'n deurkosyn vasgesit word deur verskillende tipes
... te gebruik.

skroewe
spykers
klampe
skarniere

C0OWFr

Blaai om asseblief

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 13 DBE/November 2020

6.2

6.3

6.4

6.5

6.6

6.7

SS/NSS

FIGUUR 6.2 hieronder toon 'n gedeelte van die vloerplan van ‘n
houthangvloer. Bestudeer die tekening en benoem dele A tot D.

=
= A
B
| op p= Cc
=
= aie si D
“ i

FIGUUR 6.2

Regverdig hoekom die betonbasis onder deel C in FIGUUR 6.2 wyer as
deel C moet wees.

Teken in jou ANTWOORDEBOEK, in goeie verhouding, die boaansig van 'n
gedeelte van die uitleg van die boonste viak van die hangvloer om te toon hoe
die stutte verspringend is.

Verduidelik waarom mierskerms wat vir houthangvloere gebruik word, van
gegalvaniseerde staal gemaak moet word.

Onderskei tussen ingelate kasslotte en laai/geldiaaislotte met betrekking tot
die rigting van die veergrendels van die slotte wanneer dit gesluit word.

Teken in jou ANTWOORDEBOEK, in goeie verhouding, 'n vertikale snit deur
‘n slotreling en slegs 'n deel van die verhewe panele van 'n driepaneeldeur.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(4)

(1)

(3)

(1)

(2)

(6)

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 14 DBE/November 2020
SS/NSS
6.8 FIGUUR 6.8 hieronder toon die saamgestelde aansig van 'n borstapvoeg.

6.9

6.10

Bestudeer die tekening en benoem dele A tot D.

FIGUUR 6.8 (4)

FIGUUR 6.9 op ANTWOORDBLAD 6.9 toon die onderste helfte van die
interne aansig van 'n geraamde en verspande Z-plankdeur.

Gebruik ANTWOORDBLAD 6.9 en teken die volgende:

6.9.1 Die verspanstuk (1)
6.9.2 Die deursneeaansig van snit A-A. Teken die deursneeaansig twee
maal groter as die gegewe aansig. (5)

Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn.

Teken in jou ANTWOORDEBOEK 'n lyndiagram van die boaansig van 'n
reguit traparm met 'n bordes tussen die trappe.

Toon die volgende op jou tekening:

e =110mm-muur

« Drie loopstukke aan beide kante van die bordes

e Bordes

e Handreling

© Twee spilpale

e Pyle wat die styging van die trappe aandui (8)

[40]

TOTAAL: 200

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2020
SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: LJ] LI] ]
| EKSAMENNOMMER: [| | [ ] L J ]

ANTWOORDBLAD 2

NR. VRAAG ANTWOORD PUNTE

1 Identifiseer die aansig in FIGUUR A. 1

2 Beskryf die tipe huis wat in FIGUUR A 1
aangedui is.

3 Identifiseer nommer 1. 1

4 Identifiseer nommer 3. 1

5 Identifiseer nommer 4. 1

6 Identifiseer die hegstuk wat deur 4
nommer 5 aangedui is.

7 Identifiseer nommer 6. 4

8 Identifiseer nommer 7. 1

9 Identifiseer nommer 8. 1

10 Waarvoor staan VWM, soos in die 1
notas aangedui?

11 | Identifiseer nommer 10. 1
Beveel 'n geskikte materiaal aan wat

12 | vir die vervaardiging van nommer 2 in 1
FIGUUR A gebruik kan word.

13 Noem die TWEE aansigte waarop 2
nommer 2 geinstalleer is.

14 | Beskryf die doel van nommer 3. 1

15 Lei EEN kenmerk af wat uit die aansig 1
in FIGUUR A weggelaat is.
Bevee! enige TWEE sanitére
toebehore wat vuilwater vervoer aan,

16 | behalwe 'n bad, wat in die vertrek wat 2
deur nommer 11 aangedui word,
geinstalleer kan word.

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2020
SS/NSS

Watter sanitére toebehore wat
drekwater vervoer, kan in die vertrek
wat deur nommer 12 aangedui word,
geinstalleer word?

17

18 Beskryf die fout wat by nommer 6 in
die aansig in FIGUUR A voorkom.

419 Noem die verwysingskode vir hierdie
plan.

20 Watter vertrek sal nommer 13 bedien?

4 Wat word deur die lyn tussen nommer
13 en 14 voorgestel?

22 Onderskei tussen nommer 15 in
FIGUUR B en nommer 17 in die notas.

Verduidelik die installering van steen-
23 versterking vanaf die bokant van die
venster tot by die muurplaat, soos
deur die argitek aangedui.

Beveel 'n moontlike afwerking vir die

i buitemure van die huis aan.

Lei uit FIGUUR 2 af watter aansig NIE

25 vensters het NIE.

26 Lei die dikte van die buitemuur uit
FIGUUR 2 af.

Noem 'n materiaal wat gebruik
27 | kan word om die oop kante van
nommer 16 toe te maak.

28 Noem die dorp waar die voorgestelde
woning gebou gaan word.

Bereken die opperviakte van die
29 | badkamer. Toon ALLE berekeninge.
Gee jou antwoord in m2.

Bereken die totale lengte van die muur
aan die oostekant van die gebou.
Toon ALLE berekeninge. Die lengte
moet in meter aangedui word.

30

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2020
SS/NSS

| SENTRUMNOMMER: [JT | T | 7 T 7 J

[EKSAMENNOMMER: | | | | | | | | | | I +I

ANTWOORDBLAD 3.3

AL

ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KANDIDAAT
SE PUNT

Skopplaat

Sykante

Boreling

Onderste rak

Blad 32 mm dik

Bladoorhang 30 mm aan beide kante
Middelste rak

Deure

Korrektheid van tekening

ce }sj/a|sa}o3)-a)/a}/o)/a)/o

TOTAAL: (9)

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking

SS/NSS

DBE/November 2020

[| SENTRUMNOMMER: LTT I

[EKSAMENNOMMER: | | | |

ANTWOORDBLAD 3.4

ASSESSERINGSKRITERIA

PUNT

KANDIDAAT
SE PUNT

Ruhegstuk

Strookplanke

Vloerlys

TOTAAL:

pd] aly)o

Kopiereg voorbehou

(4)

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2020
SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: LT TT 7 [ ft 7 4
| EKSAMENNOMMER: LT TT TT |] Ty tt ty tT 7)
ANTWOORDBLAD 3.5
A B c D
(8)

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking

SS/NSS

| SENTRUMNOMMER: [ [| [ J

DBE/November 2020

| EKSAMENNOMMER: [ [ [J

ANTWOORDBLAD 4.11

ASSESSERINGSKRITERIA

PUNT

KANDIDAAT
SE PUNT

220 mm-mure met 'n binnespanwydte van 4 000 mm

Muurplate 114 x 38 mm

Bindbalk 114 x 38 mm

| Daksparre (Kapbene) 114 x 38 mm

Hoofstyl 114 x 38 mm

Korrektheid van tekening

=/3/NM)/3)/N/h

Toepassing van skaal:

EEN of TWEE verkeerd
DRIE of VIER verkeerd
Meer as VYF verkeerd
GEEN afmetings korrek NIE

touou w
OnmNW

TOTAAL:

12

Kopiereg voorbehou

(12)

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2020
SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: LTT TTT TT 4
[ EKSAMENNOMMER: LITTT TTT TTT Ty fT Tt 4]
ANTWOORDBLAD 5.6

KL my

ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KANDIDAAT
SE PUNT

Soffiet-/Bekistingsbord
Draer

Dwarsdraer

Stut

Wigpare

Voetbalk

Enige TWEE byskrifte
Korrektheid van tekening

TOTAAL:

w}/a)ro/a/a)s/a/a)/a

(9)

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking

SS/NSS

DBE/November 2020

| SENTRUMNOMMER:

| EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 6.9

6.9.1
i t Li I
i i 1 i
1 I U U I
I t I I t
6.9.2
A
—l
i in t 1 1
I TE 1 ! 1
1 li 1 f 1
! “tT 1 1 1
1 lt i 1 1
Ce
I 7 I I I |.
A:
—>|
FIGUUR 6.9
6.9.1
ASSESSERINGSKRITERIA | PUNT KANDIDAAT
SE PUNT
Verspanstuk 4
TOTAAL: 1
6.9.2
ASSESSERINGSKRITERIA | PUNT KANDIDAAT
SE PUNT
V-tong-en-groef-planke 1
Verspanstuk 1
Onderreling 4
Arsering 4
Pyl wat die styl aandui 4
TOTAAL: 5

Kopiereg voorbehou

(1)

(6)

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2020 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-civil-services-afr/b796705a-6588-4c35-a6ed-9d9659bce995) — Civil Technology · QP · 2020 · Afr
- [Civil Technology Nov 2020 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-woodworking-eng/f45b898c-a9ab-4069-ae4b-2b730f88cf1b) — Civil Technology · QP · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-construction-eng/6e24138d-3f1b-42f9-8076-7ae0b7db457a) — Civil Technology · QP · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-civil-services-eng/8ecb8551-97e5-4a57-8187-0130f8d158da) — Civil Technology · QP · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-construction-afr/7e3d3218-d564-4a19-b535-b7ed8a417256) — Civil Technology · QP · 2020 · Afr
- [Civil Technology Nov 2020 (Construction) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-construction-memo-eng/f06cef7f-235e-45f7-9f9b-f8e6a2b0c0ca) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-civil-services-english/c1f2441d-22ba-4ae6-9e56-137cc442080c) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-english/4d9c54ef-f526-46ad-82d4-8dd419eafb50) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-woodworking-english/6e7f4be5-4ffb-4654-b98b-b4cc4dfc4cc7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
