# Civil Technology Grade 12 NSC November 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2021-civil-services-afr/36be1a7f-3cef-4483-ac14-8c8f77b1879c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2021-civil-services-afr/36be1a7f-3cef-4483-ac14-8c8f77b1879c)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Question paper, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

«@
la
i
i.
‘a
1
1.
v

@anae

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

2 basic education

/ SWE
fj ¥ Department:
Gy J Basic Education
CSA REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

SS SSR ES SS SSR RRR RSS RESTS REESE STKE RRR ES ER
SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE :
NOVEMBER 2021 "

eee eee eee reer eer ere see eee ee ee

Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 6 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou : Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 2 DBE/November 2021
NSS

BENODIGDHEDE:

1° Tekeninstrumente

2. ‘n Nieprogrammeerbare sakrekenaar

3. ANTWOORDEBOEK

INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
Beantwoord AL die vrae.

Lees alle vrae noukeurig deur.

- © N

Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
NIE. ;

a

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.

Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer,

eo oN

Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

11. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

13. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

14. Beantwoord VRAAG 2, 3.7, 3.8.3, 5.2, 5.3 en 6.8 op die aangehegte
ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.

15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het

Jy dit nie gebruik nie.

16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.

17. Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.

18. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 3 DBE/November 2021

NSS

VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
HEGTING (GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

1.1 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings deur 'n
woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs
die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv.
1.1.6 swaairaam.

vogseélaar; poeierbedekking; galvanisering; skuur; vert;

elektroplatering; _nabehandeling; _pleister; _silikoon

1.1.1 Bedek staal of yster met 'n laag sink (1)
1.1.2 Beskikbaar in 'n water- en oliebasis (1)
1.1.3 Verbeter die meganiese en ingenieurseienskappe van metale (1)
1.1.4 Proses om vars beton vogtig te hou (1)
1.1.5 Aanwending van 'n afwerking op materiale om uiterste temperature
teweerstaan (1)
1.2 FIGUUR 1.2 hieronder toon steierwerk wat op 'n bouterrein gebruik word om

die boonste dele van 'n gebou te bereik.

1.2.1

1.2.2

1.2.3

Kopiereg voorbehou

Sa
el

FIGUUR 1.2

Beskryf TWEE aspekte waaraan die steierwerk moet voldoen
voordat dit gebruik word. (2)

Noem die weggelate deel in FIGUUR 1.2 wat aan die platform van
die steier geheg moet word om te verhoed dat gereedskap afval. (1)

Verduidelik TWEE veiligheidsmaatreéls waaraan voldoen moet
word wanneer daar op steiers gewerk word. (2)

Blaai om asseblief

### Page 4

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste

1.3

1.4

1.5

1.6

17

Downloaded from hlayiso.com
4
NSS
Noem TWEE metodes wat gebruik kan word om afvalmateriaal veilig vanaf

hoé plekke te verwyder.
Beskryf TWEE regulasies rakende die veilige gebruik van boksteiers.

Beskryf EEN voorsorgmaatreél wat jy sal toepas wanneer materiaal en
toerusting in 'n bouershyser gehys word.

Verduidelik in DRIE chronologiese stappe hoe jy TWEE  soliede
4 mm-metaalplate met 'n bout en moer sal heg nadat die posisies van die
gate op die plate gemerk is.

Voltooi in jou ANTWOORDEBOEK die inligting in die tabel hieronder deur
EEN gebruik en EEN manier van versorging van die stuk gereedskap aan te
dui.

NAAM VAN STUK GEBRUIK MANIER VAN
GEREEDSKAP VERSORGING
Multi-detektor’ Om vas te stel ... Beskerm die multi-detektor
teen...

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

FIGUUR A en B op die volgende bladsy toon verskillende tekeninge wat op 'n bouplan
verskyn. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.

Kopiereg voorbehou

DBE/November 2021

Blaai om asseblief

(2)
(2)

(1)

(3)

(2)
[20]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 5 DBE/November 2021
NSS
ERF 33 NOTAS:
24 500 4 Kontrakteurs moet alle afmetings en
| viakke/hoogtes op die terrein verifieer
s @ voordat daar met werk begin word.
Argitekte moet dadelik van enige
3000, 50 a .
5.009 9.000 5.000 afwykings in kennis gestel word.
- - - - - Muurdiktes:  Buite = 220 mm
S py) (2) bE Binne = 110 mm
s
| w+ (3) if Argitek se handtekening ................
| \ ro . .
os ial NUWE 2 | Kliént se handtekening «2.0.0...
a8 2 WOONHUIS yy
fed a < —T
. |
@—_ 4 ——®
| a t 'n Palissade-omheining moet op die
| 2 ! IN grens van die nuwe woonhuis
| 8 | -— opgerig word.
mot) ERF 31 7 ©)
g w
S |
ol - - - - -
gs
8 Zo
; 1000 WYD
ae gee
® EAGLESTRAAT
FIGUUR A ERF 35 Y Q~-O
220, ,. 110 4 110
4000 ff 4450 i
oO
| g
— HERSIENING 1] DATUM | BESKRYWING
EETKAMER Po 20/06/2021 KONTOERLYNE
KOMBUIS 3 GEDRUK DEUR: | DATUM VAN DRUK:
al ” GEMINI DRUKKERS | 01/06/2021
[ey |
40 TEKENINGTITEL:
i) TERREIN- EN VLOERPLAN ERF 31
r SITKAMER - ©
(io) PROJEK:
° 3 VOORGESTELDE WOONHUIS OP ERF 31,
o| ° HEROLDSBAAI
DKAMER i
iva = i PROJEKNR. TEKENING NR.
\ 4 GR 228-510 339P7
2 DATUM | GETEKEN | NAGEGAAN
= 18/05/2021] JP BLOM G BOK
TERREINPLAN SKAAL: 1 : 200
SLAAPKAMER 1||_ SLAAPKAMER 2
ii VLOERPLAN SKAAL 1: 100
<i
eal VERWYSINGSKODE
bt QP 2- 2021
FIGUUR B KAMER A i
2 [40]
N
cot

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 6 DBE/November 2021

NSS

VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU, WBGV

EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

3.1

3.2

3.3

3.4

3.5

3.6

Noem TWEE metodes wat gebruik word om te voorkom dat gevaarlike dampe
in 'n mangat ingeasem word.

Beskryf TWEE aspekte wat by die uitlé en uitgrawe van 'n sloot vir rioolpype
bepaal moet word.

Noem die deel wat die stutplanke uitmekaar hou wanneer die skoring vir 'n
sloot opgestel word.

FIGUUR 3.4 hieronder toon 'n mangat.

FIGUUR 3.4
3.4.1 Identifiseer die tipe mangat.

3.4.2 Noem EEN mangat-bykomstigheid wat by die konstruksie van die
mangat in FIGUUR 3.4 nodig is.

3.4.3 Beskryf die installasieproses vir die basis van die mangat in
FIGUUR 3.4 in chronologiese volgorde.

Noem EEN voorwaarde, volgens die WBV-bouregulasies, waaronder die
helling van deurgrawings in permanente uitgrawings, vertikaal kan wees.

Verduidelik TWEE regulasies oor permanente uitgrawings.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

(2)

(1)

(1)

(1)

(3)

(1)
(2)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 7 DBE/November 2021
NSS
3.7 FIGUUR 3.7 hieronder toon 'n onvoltooide deursneeaansig deur die stene en

betonvloerblad van 'n mangat.
Gebruik ANTWOORDBLAD 3.7 en beantwoord die vraag wat volg.

P 2 400 Y 1150

4 ‘ i
o
oO
N

7“ Getns ) ee ]
a] 2 600 | f 1400 |
g a ral a
FIGUUR 3.7

Bereken die aantal stene wat vir die mangat benodig word deur die
spesifikasies hieronder gelys, te gebruik:

Spesifikasies:

e Die hartlyn van die mure is 6,22 m.
e Dit is 'n eensteenmuur.

¢ 50 stene per vierkante meter (m7). (8)
3.8 FIGUUR 3.8 hieronder toon die eerste laag van 'n hoekaansluiting van 'n
EEN-steenmuur.
A
B
FIGUUR 3.8
3.8.1 Identifiseer die steenlaag by A. (1)
3.8.2 Identifiseer B. (1)
3.8.3 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.8.3 en projekteer en teken, in goeie
verhouding, die tweede planlaag van die muur. (7)
[30]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste

DBE/November 2021

VRAAG 4: WARM- EN KOUEWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING

EN MATERIAAL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

41 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A-L) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.8) in die

ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.1.9 M.

KOLOM A

KOLOM B

4.1.1 Wipklep
4.1.2. Afsluitkraan
4.1.3 Vakuumbuis
4.1.4 Vakuumbreker
4.1.5 Aftapkraan
4.1.6 Veiligheidsklep
4.1.7 Pakstuk

4.1.8 Loodgietersband

voorkom lekkasies wanneer
gegalvaniseerde pype verbind word

absorbeer sonlig en verhit die water
wat daardeur vioei

die toestel wat stoom en water uit 'n
geiser laat ontsnap wanneer die druk
gevaarlik hoog raak

word gebruik om water uit 'n geiser te
verwyder sodat herstelwerk gedoen
kan word

komponent wat aan 'n spil met
skroefdraad verbind is wat die klep in
'n afsluitkraan in staat stel om oop en
toe te maak

warmwateruitlaat van 'n songeiser
kouewaterinlaat van 'n songeiser
voorkom die heweling van water uit
die hoédrukgeiser wanneer die
kouewatertoevoer afgesluit word

toestel wat toelaat dat water slegs in
een rigting vloei

voorkom lekkasies wanneer pype
met flense verbind word

word gebruik om braam te verwyder

die toestel wat die watertemperatuur
in 'n hoédrukgeiser beheer

Kopiereg voorbehou

(8x1)

Blaai om asseblief

(8)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 9 DBE/November 2021

NSS
4.2 Noem TWEE metodes wat gebruik word om elektrolitiese reaksie te voorkom. (2)
4.3 FIGUUR 4.3 hieronder is 'n foto van 'n viotterklep wat algemeen in

spoelbakke gevind word.

=

a Gee

—

FIGUUR 4.3
4.3.1 Watter rol speel die viotterklep in 'n spoelbak? (1)
4.3.2 Verduidelik hoe die vlotterklep werk. (3)

4.4 FIGUUR 4.4 hieronder is 'n foto van 'n pyppasstuk.

FIGUUR 4.4

441 Identifiseer die pyppasstuk. (1)

4.4.2 Verduidelik die doel van onderdeel A. (2)
4.5 Verduidelik hoe 'n elektroniese waterbesparende stortkop werk om water-

vermorsing te voorkom. (2)
46 Teken die volgende simbole wat in warmwaterstelsels gebruik word:

4.6.1 Opgaarwaterverwarmer (huishoudelike soort) (2)

46.2 Pyp wat water met verskillende/gemengde temperature vervoer (2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 10 DBE/November 2021
NSS
47 Die werkvolgorde van 'n hoédrukgeiser word hieronder in 'n willekeurige

4.8

4.9

4.10

4.11

Kopiereg voorbehou

Downloaded from hlayiso.com

volgorde gegee.

Analiseer en herrangskik die stappe in 'n logiese volgorde. Skryf SLEGS die
nommer wat met die stelling ooreenstem onder mekaar in jou
ANTWOORDEBOEK.

1. Warm water vioei uit die geiseruitlaat na die krane in die badkamer
en kombuis.

2. Die termostaat reguleer die water se temperatuur.

3. Koue water vloei deur die drukbeheerklep in die geiser in.

4. Die element in die geiser verhit die water.

5. Warm water styg na die bokant van die geiser terwyl koue water die

bodem van die geiser vul.
Onderskei tussen 'n /ugs/ot en watersiag in 'n warmwaterinstallasie.
Noem EEN oplossing vir ELK van die volgende foute in 'n loodgieterinstallasie:
4.9.1 Warm water vioei uit oorlooppyp
4.9.2 Swak warmwaterdruk

Onderskei tussen 'n songeiser en 'n hoédruk- elektriese geiser ten opsigte
van die posisie daarvan in 'n woning.

FIGUUR 4.11 hieronder toon 'n masjien wat in die loodgieterbedryf gebruik
word.

FIGUUR 4.11
4.11.1 Identifiseer die masjien.
4.11.2 Verduidelik die gebruik van die ruimer in die masjien.

4.11.3 Hoekom moet die voetskakelaar van die masjien gesluit wees?

Blaai om asseblief

(5)
(2)

(1)

(1)

(2)

(1)
(1)
(1)

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 11 DBE/November 2021
NSS

4.12 Noem die gereedskapstuk wat algemeen gebruik word om 'n rioolstelsel
, oop/skoon te maak. (1)
4.13 Wanneer jy 'n verstopte riool skoonmaak, hoe sal jy weet die stelsel is skoon? (1)
4.14 Noem EEN masjien wat gebruik kan word om 'n verstopte riool skoon te

maak. (1)
[40]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 12 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER
(SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

5.1 Voorspel TWEE gevolge van swak geboude stormwaterstelsels. (2)

5.2 ANTWOORDBLAD 5.2 toon die aansig van 'n gebou met die fassieplank in
posisie. Geen dakdele bo die fassieplank word getoon nie.

Gebruik ANTWOORDBLAD 5.2 en teken volgens skaal 1 : 10 'n vierkantige
geut geheg aan die fassieplank.

Gebruik die volgende spesifikasies in jou tekening:

PVC-bakgeut — 125 mm wyd x 80 mm hoog

Doodloopente — 125 mm wyd x 80 mm hoog

Geutklemme (Dui TWEE op jou tekening aan)

60 mm-geutuitloop

60 mm vierkantige afvoerpyp (9)

5.3 ANTWOORDBLAD 5.3 toon die vooraansig van 'n silindriese knikpyp asook
die boaansig van een van die silindriese pype.

Gebruik die tekening op ANTWOORDBLAD 5.3 en teken die ontwikkeling van
pyp A met 'n 3 mm-soom op die kort sy.

Toon ALLE konstruksielyne. Projekteer die ontwikkeling vanaf die gegewe
aansigte. (19)

[30]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 13

NSS

DBE/November 2021

VRAAG 6: RIOLERING, SANITERE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers

(6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 D.

6.1.1

6.1.2

6.1.3

Kopiereg voorbehou

'n Pypuitleg wat voorkom dat die waterslot van 'n spoelkloset

breek:

A
B
c
D

Rioolvuilpype
Slukpype
Vuilwaterpype
PVC-pype

Pype wat NIE vir konstante warmwaterafvoer en vioeistowwe wat

chemikalieé bevat, geskik is NIE:

A
B
Cc
D

PVC-pype
Veselpype
Gietysterpype
Koperpype

Water wat menslike uitskeidings bevat, staan as ... bekend.

Die kleur ... word gebruik om vuilwaterpype op ‘n rioleringsplan aan

Watter EEN van die volgende voorkom dat reuke die atmosfeer

A vuilwater

B besmette water
Cc drekwater

D gryswater

te dui.

A groen

B bruin

Cc blou

D rooi

binnegaan?

A Waterslot

B Rioolontlugpyp
c Ventilasiekleppe
D Al die bogenoemde

Blaai om asseblief

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 14 DBE/November 2021
NSS

6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon die proses om 'n koperpyp aan
'n koperelmboog te heg.

FIGUUR 6.2
6.2.1 Verduidelik 'n rede vir die aanwending van vioeimiddel aan die las
voor soldering. (1)
6.2.2 Verduidelik die proses van soldering van die las nadat die
vloeimiddel aangebring is. (2)
6.3 r. SUR 6.3 hieronder toon 'n kompressielas wat gebruik word om koperpype
e las.
A
FIGUUR 6.3
6.3.1 Identifiseer die tipe kompressielas. (1)
6.3.2 Identifiseer A. (1)
6.3.3 Verduidelik die funksie van A. (1)
6.4 Noem die kleefmiddel wat gebruik word om PVC-pype te heg. (1)
6.5 Beskryf EEN regulasie wat nagekom moet word wanneer pype vir sanitére
toebehore gelé word. (1)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 15 DBE/November 2021
NSS

6.6 FIGUUR 6.6 hieronder toon 'n septiese tenk. Bestudeer die tekening en
beantwoord die vrae wat volg.

Cc

at =|

|_| | SKUIM Lt
Fy 7 <2
A_. 7 B

SLYK
FIGUUR 6.6

6.6.1 Onderskei tussen die funksies van kamer A en B. (2)
6.6.2 Verduidelik die doe! van C. (1)
6.6.3 Noem die organisme wat vaste afval in 'n septiese tenk ontbind. (1)

6.6.4 Voorspel die gevolg daarvan as die water van die bad en
handwasbak toegelaat word om in die septiese tenk in te vioei. (1)
6.6.5 Noem die installasie waarin die vloeistof vanuit kamer B invloei. (1)

6.7 Beskryf TWEE kriteria waaraan pyppasstukke moet voldoen wanneer dit aan
pype verbind is. (2)

6.8 ANTWOORDBLAD 6.8 toon die lyndiagram van 'n gedeelte van 'n woning
met 'n buitegebou en sanitére toebehore met 'n onvolledige rioolstetsel.

Gebruik ANTWOORDBLAD 6.8 en voltooi die riooluitleg deur die korrekte
installasiebeginsels met die korrekte afkortings en simbole te gebruik. (13)

6.9 Teken 'n netjiese lyndiagram in jou ANTWOORDEBOEK wat die verbinding
van die warm- en kouewatertoevoer na die stortkop (-roos) toon.

Spesifikasies:

e Die warm- en kouewatertoevoer moet vanaf die plafon kom.
e Toon die vioeirigting in AL die pype.
« Toon ALLE relevante pype en passtukke. (6)

[40]
TOTAAL: 200

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2021
NSS
| SENTRUMNOMMER: [ | | [ J
| EKSAMENNOMMER: LT [ [ J LJ] ]
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAAG ANTWOORD PUNTE
Identifiseer die skaal wat jy
1. onderskeidelik vir die terreinplan en 2
vloerplan sal gebruik.
Wie is daarvoor verantwoordelik om alle
2. afmetings en viakke op die terrein te 1
verifieer voordat die werk kan begin?
3 Watter tipe omheining beveel die 1
: argitek aan vir die nuwe woning?
Noem die kleur wat jy sou gebruik om 'n
4. nuwe woonhuis op die terreinplan aan 1
te dui.
5. Identifiseer nommer 1. 1
6. Identifiseer nommer 2. 1
7. Identifiseer nommer 3. 1
8. Identifiseer nommer 4. 1
9. Identifiseer nommer 5. 1
10. | Identifiseer nommer 6. 1
11. | Identifiseer nommer 7. 1
12. | Identifiseer nommer 8. 1
13. | Identifiseer nommer 9. 1
Bepaal die afstand tussen nommer 2 en
14. | die nuwe woning aan die oostelike kant 1
van die gebou.
15 Lei die erfnommer van die nuwe woning 4
“| uit FIGUUR A af.
16 Watter aansig is die naaste aan 1
‘| Loeriestraat?
17 Wat is die erfnommer van die eiendom 1
"| aan die westelike kant van die woning?

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2021
NSS

18. | Lei TWEE foute op FIGUUR B af.

19. | Watter natuurlike kenmerk is op die
terreinplan aangedui?

Wat is verkeerd met die elektriese
20. | installasie in die badkamer in
FIGUUR B?

21. | Identifiseer nommer 10.

22. | Identifiseer nommer 11.

23. | Identifiseer nommer 12.

24. Identifiseer nommer 13.

Teken die simbool vir 'n kontaksok/

25. kragpunt.

26. | Teken die simbool vir 'n stort.

27 Teken die simbool vir 'n
“| muurgemonteerde lig.

28 Beveel TWEE gebruike aan vir
“| KAMER A.

Bereken die weggelate horisontale
29 afmeting op die terreinplan. Gee jou

* | antwoord in mm. Toon ALLE
berekeninge.

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2021
NSS
[ SENTRUMNOMMER: LI] | [ J 7 J
|EKSAMENNOMMER: TT tT Tt | tT tT tT TT 7 7
ANTWOORDBLAD 3.7
3.7 A B c D

(8)

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2021
NSS
| SENTRUMNOMMER: | [| | | |
| EXSAMENNOMMER: LTT] | J |
ANTWOORDBLAD 3.8.3
ASSESSERINGKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van tekening 7
TOTAAL: 7

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

[=—FASSIEPLANK

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2021
NSS
[ SENTRUMNOMMER: | | | | | |
| EKSAMENNOMMER: TTT TTT LT ]
ANTWOORDBLAD 5.2
MUUR
ASSESSERINGKRITERIA KP

Korrektheid van tekening:

Toepassing van skaal

TOTAAL:

©|3|0/S
4

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste

NSS

| SENTRUMNOMMER: |

DBE/November 2021

| EKSAMENNOMMER: |

ANTWOORDBLAD 5.3

ASSESSERINGKRITERIA _| PUNT KP
Korrektheid van tekening 19
TOTAAL: 19

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2021
NSS
[ SENTRUMNOMMER: es
[EKSAMENNOMMER: | | | [ | | | | | [ | [ J |

ANTWOORDBLAD 6.8

a

ASSESSERINGKRITERIA | PUNT | KP
Korrektheid van tekening 13
TOTAAL: 13

Kopiereg voorbehou ;

## Related documents

- [Civil Technology May June 2021 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2021-civil-services-eng/dcb7f976-b3d6-42a9-b2b1-44ae9b2d8e3f) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng
- [Civil Technology Nov 2021 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2021-construction-eng/f39d7571-db9f-4ded-b5e7-27008235ca8b) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 English Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-english-construction/551ab3e9-47c5-4ab0-a0cf-bc66dda5a956) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng
- [Civil Technology May June 2021 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2021-woodworking-eng/8f870317-4f98-4448-b660-0d528b30c2a4) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng
- [Civil Technology May June 2021 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2021-woodworking-afr/ff7a7835-2450-4747-baaf-85c46ef7d411) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-civil-services-english/c1f2441d-22ba-4ae6-9e56-137cc442080c) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-english/4d9c54ef-f526-46ad-82d4-8dd419eafb50) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-woodworking-english/6e7f4be5-4ffb-4654-b98b-b4cc4dfc4cc7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
