# Civil Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2021-construction-mg-afr/23b1637a-198f-4d69-940b-99ec1080aa7f
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2021-construction-mg-afr/23b1637a-198f-4d69-940b-99ec1080aa7f)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE

                                   NOVEMBER 2021

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste           2                       DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS

1.        Nasieners behoort:
           Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hy/sy die
             antwoord van die kandidaat evalueer.
           Altyd die antwoorde van die kandidaat binne die konteks van die vraag te
             interpreteer.
           Enige relevante en aanvaarbare antwoorde te oorweeg gedurende die
             vooraf-nasiensessie, maar moet streng hou by die antwoorde na
             finalisering van die nasienriglyne.
           Daar is TWEE benaderinge om die vrae te beantwoord, (1) om te beskryf
             en (2) om te verduidelik.
           Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses bv. in 4 stappe te
             verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
           Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om bv. te verduidelik hoe
             om hoogte van een punt na die volgende oor te dra deur van 'n
             deurskynende pyp waterpas gebruik te maak, moet nasieners begryp dat
             die kandidaat 'n lang verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed
             georganiseer is soos wat in 'n intellektueel gestruktureerde antwoord
             verwag kan word nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
             beskrywing van die kandidaat evalueer om te oordeel of die kandidaat die
             vereiste uitkoms voldoende verduidelik het en dan punte op meriete
             toeken. Die nasiener behoort sy/haar professionele oordeel te gebruik in
             hierdie tipe vrae.
           Sien na wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir
             antwoorde wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met dit wat
             geskryf was nie.
           Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt toegeken
             moet word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
           Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as
             die uitgeskryfde antwoord in die meervoudige keuse vrae.
           Aanvaar verkeerde spelling in een-woord-antwoorde behalwe as die
             spelling die betekenis van die woord verander.

2.        Vir berekeninge:
           'n Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die
              antwoord neergeskryf is.
           Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die
              antwoord en EEN punt vir die eenheid toegeken.
           Waar die kandidaat 'n beginselfout gemaak het bv. 'n verkeerde metode
              gebruik om die antwoord te bereken sal punte toegeken word vir die
              korrekte waardes wat in die berekening gebruik word. Geen punte sal
              toegeken word vir die antwoord van die verkeerde metode wat gevolg is
              nie.
           Waar 'n verkeerde antwoord oorgedra word na die volgende stap, sal die
              eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord
              korrek oorgedra word, moet die nasiener die waardes oor uitwerk deur
              gebruik te maak van die verkeerde antwoord van die vorige berekening.
              Indien korrek gebruik, moet die kandidaat volpunte vir opeenvolgende
              berekeninge ontvang.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie             3                         DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

              Nasieners moet oorweeg wanneer en waar 'n kandidaat antwoorde
               afgerond het sowel as die opeenvolgende effek wat dit kan hê op die
               finale antwoord wat verkry word. Punte vir die berekening moet dus op
               meriete toegeken word.
              Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word met die
               voorbehoud dat die korrekte antwoord verkry is.

3.        Wanneer tekeninge gemerk word:
           Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die
             korrekte posisie geteken word om die punt te kan kry.
           'n Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in 'n ander
             posisie, sal reg gemerk word vir die herhaalde foutief getekende
             onderdeel met die voorbehoud dat die nasienriglyne voorsiening maak vir
             TWEE of meer punte vir daardie onderdeel (positiewe nasien).
           Punte kan slegs toegeken word vir 'n byskrif indien die byskrif die regte
             onderdeel korrek aandui.
            Skaaltekeninge behoort altyd met 'n toepaslike masker nagesien te word.

          Wanneer 'n kandidaat die verkeerde tekening geteken het, bv.:
           'n Horisontale deursneeaansig in plaas van 'n vertikale deursneeaansig,
             sal geen punte vir die tekening toegeken word nie, aangesien die
             kandidaat nie die verwagte uitkoms behaal het nie.
           'n Ortografiese tekening in plaas van 'n deursneeaansig, sal geen punte
             vir die tekening toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie die
             verwagte uitkoms behaal het nie.
           'n Ortografiese tekening in plaas van 'n isometriese tekening, sal geen
             punte vir die tekening toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie die
             verwagte uitkoms behaal het nie.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                  4                       DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
         HEGTING (GENERIES)

1.1       1.1.1        Galvanisering                                                           (1)

          1.1.2        Verf                                                                    (1)

          1.1.3        Elektroplatering                                                        (1)

          1.1.4        Nabehandeling                                                           (1)

          1.1.5        Poeierbedekking                                                         (1)

1.2       1.2.1        Steiers moet:
                        Behoorlik gestut wees teen verskuiwing. 
                        In staat wees om die gewig of vrag te kan dra. 
                        Goed en effektief verspan wees om stabiliteit te verseker/
                           Stabiel wees.
                        Op geskikte vertikale en horisontale afstande aan die struktuur
                           geheg wees.
                        Vry wees van defekte/skerp kante.
                        Opgerig word dat dit 'n veiligheidsfaktor van ten minste twee
                           het.
                        Waterpas/Gelyk geplaas word voor gebruik word.
                        Gereeld geïnspekteer word.
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                (2)

          1.2.2        Skopplaat/Skopbord                                                       (1)

          1.2.3        Wanneer op steiers gewerk word:
                        Dra veiligheidsharnas/veiligheidstoerusting/PBT.
                        Moet nie enige materiale van ŉ steier afgooi nie. 
                        Moet nie enige gereedskap van ‘n steier afgooi nie. 
                        Moet nooit van 'n steier afspring nie.
                        Moet nie 'n steier oorlaai nie.
                        Verwyder of bedek skerp rande of hoeke van 'n steier.
                        Moet skoon gehou word van rommel/obstruksies.
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                (2)

1.3         Gebruik 'n glygeut/pypglygleut 
            Gebruik 'n vervoerband/oprit 
            Gebruik ‘n emmer met ‘n tou/katrolstelsel
            Gebruik ‘n vurkhyser/mobiele hyser/TLB/hyskraan              met    emmer/
             bouershyser
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie              5                         DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

1.4       Veilige gebruik van boksteiers:
           Boksteiers moet stewig van soliede materiaal gebou word. 
           Alle voorsorgmaatreëls moet getref word om die onverwagte spreiding
               van sy steunpote te verhoed wanneer dit in gebruik is. 
           Boksteiers moet nie 'n hoogte van 3 m oorskry nie.
           Boksteiers moet nie uit meer as twee lae bestaan nie.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                           (2)

1.5       Tydens ophysing van materiale en toebehore in ‘n bouershyser:
           Moet materiale en toebehore stewig gepak word. 
           Moet materiale en toebehore korrek gepak word.
           Moet materiale en toebehore behoorlik vasgemaak word.
           Hekke moet toe wees wanneer gebruik word.
           Oorhoofse beskerming moet verskaf word.
           Gekwalifiseerde persoon moet die bouershyser gebruik.
           Noodremmeganisme moet geïnstalleer word.
           Nie die werkslading van die hyser oorskry nie/Nie oorlaai nie.
           Veiligheidsmaatreëls moet binne die hok getoon word.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)

1.6           Boor 'n gat deur die twee metaalplate. 
              Plaas die bout in die geboorde gate. 
              Heg die twee plate met 'n bout en moer.                                       (3)

1.7       Gebruik
          Om vas te stel of daar:
           Materiale agter mure is. 
           Materiale in plafonne is.
           Materiale onder vloere is.
           Staalstawe is.
           Koperpype is.
           Ysterhoudende metale is.
           Nie-ysterhoudende metale is.
           Elektriese bedrading is.
           Dienste is.
           Hout/Metaal penne agter mure is.
           Wat die afstand van en na voorwerpe is.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)

          Versorging:
          Beskerm die multi-detektor teen:
           Klammigheid/Water/Korrosie 
           Direkte sonlig/hitte
           Uiterste temperatuur veranderinge
           Stampe/Val
           Skade veroorsaak deur die vrystelling van die suur van die battery
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)
                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie               6                            DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

ANTWOORDBLAD 2

NR.                       VRAE                                ANTWOORDE                    PUNTE
        Identifiseer die skaal wat jy             1 : 200 
1.      onderskeidelik vir die terreinplan en                                                     2
        vloerplan sal gebruik.                    1 : 100 
        Wie is daarvoor verantwoordelik om
        alle afmetings en vlakke op die terrein
2.                                                Kontrakteurs                                   1
        te verifieer voordat die werk kan
        begin?
        Watter tipe omheining beveel die          Palissade-omheining/Palissade                  1
3.
        argitek aan vir die nuwe woning?
        Noem die kleur wat jy sou gebruik om
4.      'n nuwe woonhuis op die terreinplan       Rooi                                           1
        aan te dui.
5.      Identifiseer nommer 1.                    Grenslyn                                       1

6.      Identifiseer nommer 2.                    Boulyn                                         1

7.      Identifiseer nommer 3.                    Elektrisiteitsmeter/Wattmeter                  1

8.      Identifiseer nommer 4.                    Ingang/Uitgang/Oprit                           1

9.      Identifiseer nommer 5.                    Wateropgaartenk/Watertenk                      1

10.     Identifiseer nommer 6.                    Sypaadjie/Voetgang                             1

                                                  Noord-punt/Noord-simbool/Noord-
11.     Identifiseer nommer 7.                                                                    1
                                                  teken/Noord-rigting/Noord 
                                                  Munisipale aansluiting/Munisipale
12.     Identifiseer nommer 8.                                                                    1
                                                  mangat/Hoofriool aansluiting 
13.     Identifiseer nommer 9.                    Mangat                                         1
        Bepaal die afstand tussen nommer 2
14.     en die nuwe woning aan die oostelike      4 000 mm/4 m                                   1
        kant van die gebou.
        Lei die erfnommer van die nuwe
15.                                               Erf 31                                         1
        woning uit FIGUUR A af.
        Watter aansig is die naaste aan
16.                                               Suidaansig/Suid                                1
        Loeriestraat?
        Wat is die erfnommer van die eiendom
17.     aan die westelike kant van die            Erf 35                                         1
        woning?

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                   7                            DBE/November 2021
                                          NSS – Nasienriglyne

                                                      Geen venster in die eetkamer nie
                                                      110 mm van buitemuur is
                                                      foutief/Binnemuur dikte 
                                                      Geen daklyne nie
                                                      Ligskakelaar in badkamer is
                                                      verkeerd geplaas
                                                      220 mm-binnemuur by kamer A is
                                                      foutief/Buitemuur dikte
                                                      Geen trap by die kombuisdeur nie
                                                      Geen deur in eetkamer/woonkamer/
                                                      Deuropening
                                                      Geen boog getoon in
18.     Lei TWEE foute op FIGUUR B af.                                                                2
                                                      eetkamer/woonkamer
                                                      Vloerbedekking nie getoon in die
                                                      kamers nie
                                                      Geen kragpunte/muurprop in
                                                      vertrekke
                                                      Geen arsering op vloerplan
                                                      Geen plafonlig in gang
                                                      Geen strepieslyne/verborge detail
                                                      getoon tussen woonkamer
                                                      /eetkamer/kombuis om boog te toon
                                                      ENIGE TWEE VAN
                                                      BOGENOEMDE

19.     Watter natuurlike kenmerk is op die           Bome/Struike                                   1
        terreinplan aangedui?
                                                      Die ligskakelaar is aangebring aan
        Wat is verkeerd met die elektriese
                                                      die binnekant van die
20.     installasie in die badkamer in                                                                1
                                                      badkamer/Skakelaar is verkeerd
        FIGUUR B?
                                                      geplaas. 
21.     Identifiseer nommer 10.                       Oprit/Oploop                                   1
                                                      Opwasbak-dubbel/
22.     Identifiseer nommer 11.                                                                       1
                                                      Dubbel-opwasbak 
23.     Identifiseer nommer 12.                       Tweerigtingskakelaar                           1
                                                      Eenrigtingskakelaar enkelpool/
24.     Identifiseer nommer 13.                       Eenrigtingskakelaar/Enkelpool                   1
                                                      skakelaar 

        Teken die simbool vir 'n kontaksok/
25.                                                                                                   2
        kragpunt.                                                               

26.     Teken die simbool vir 'n stort.                                                             2

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie              8                        DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

        Teken die simbool vir 'n                                 
27.                                                                                          2
        muurgemonteerde lig.

                                                 Kleedkamer/Inloopkas 
                                                 En-suite/badkamer 
                                                 Gim/Gimnasium
                                                 Studeerkamer/Kantoor
        Beveel TWEE gebruike aan vir
28.                                              Stoor-/Rus-/Baba-/Speel-/Gaste-/            2
        KAMER A.
                                                 Televisiekamer
                                                 Waskamer
                                                 ENIGE TWEE VAN
                                                 BOGENOEMDE
                                                 24 500  – 5 000  – 9 000  –
        Bereken die weggelate horisontale        3 000  – 5 000 
        afmeting op die terreinplan. Gee jou     = 2 500 mm 
29.                                                                                          6
        antwoord in mm. Toon ALLE                ENIGE ANDER BEREKENINGS-
        berekeninge.                             METODE OM BY DIE ANTWOORD
                                                 UIT TE KOM
                                                                        TOTAAL:              40

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie              9                         DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK)

3.1       Balustrade patrone:
           Mopani patroon 
           Transvalia patroon
           Ultra-moderne patroon
           Ruimte-eeu patroon
           Reguit
           Spiraal
           Geboë
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)

3.2       Hout handrelings kan teen die muur gemonteer word deur:
           Handrelings teen die muur te skroef. 
           Steunarms te gebruik.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)

3.3       850 mm                                                                             (1)

3.4       Om die vloerbalk en raveelbalke te bedek by trapkuil openinge.                     (1)

3.5       14 dae                                                                             (1)

3.6       Moere                                                                              (1)

3.7       Tipes gegote ankers:
           Seskantkopbout met waster 
           L-bout
           J-bout
           Tapbout met gesweisde kop
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)

3.8       Muurplaat                                                                          (1)

3.9       Bindbalk                                                                           (1)

3.10      Wit/Geel/Blou/Silwer/Swart/Groen                                                   (1)

3.11      Afdak                                                                              (1)

3.12      Sparpaardak/Koppeldak                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                   10                         DBE/November 2021
                                          NSS – Nasienriglyne

3.13                                                             
                                             HOOFSTYL 114 mm x 38 mm

                                                                      DAKSPAR 114 mm x 38 mm
     HANGSTYL 114 mm x 38 mm
                                                  
                                                                  
                            
                                                                             MUURPLAAT 114 mm x 38 mm
                                                             
                     30º          
                                                
               
                                                         BINDBALK 144 mm x 38 mm
                       STUT 114 mm x 38 mm

                                             SPANWYDTE

                     MUUR 220 mm

            ASSESSERINGSKRITERIA                       PUNT
            Korrektheid van tekening:
            Daksparre                                    2
            Hoofstyl                                     1
            Bindbalk                                     1
            Hangstyl                                     1
            Stutte                                       2
            Muurplaat                                    1
            Enige EEN byskrif met afmeting               2
                                      TOTAAL:            10                                         (10)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Siviele Tegnologie: Konstruksie
                                  Downloaded from hlayiso.com       11                                        DBE/November 2021
                                                           NSS – Nasienriglyne

3.14
                                                                                                    NOKBALK
                                                                                  

                                  DAKSPAR
                                                                                                    

                                                                                  
                                                                                       MUURPLAAT                           

                                                    BINDBALK

            ASSESSERINGSKRITERIA            PUNT
            Korrektheid van tekening:                                        
            Bindbalk                            1                        SKAAL 1 : 10    GEBRUIK 'N MASKER OM DIE TEKENING NA TE
            Daksparre                           2                                        SIEN
            Nokbalk                             1
            Muurplate                           2
            Toepassing van skaal:
            Een of Twee verkeerd = 2
                                                2
            Drie of Vier verkeerd   =1
            Meer as Vyf verkeerd    =0
                                  TOTAAL:       8
                                                                                                                                    (8)

                                                                                                                                    [30]

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om assseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie              12                      DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
         MATERIALE (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1        D                                                                   (1)

          4.1.2        H                                                                   (1)

          4.1.3        E                                                                   (1)

          4.1.4        I                                                                   (1)

          4.1.5        J                                                                   (1)

          4.1.6        G                                                                   (1)

          4.1.7        A                                                                   (1)

          4.1.8        F                                                                   (1)

4.2       Gevolge vir die nalating om die plasing van dienste te bepaal:
           Dit kan die uitgrawings/konstruksieproses affekteer/belemmer/vertraag. 
           Dit kan onvoorsiene koste implikasies hê.
           Beskadiging van dienste mag voorkom.
           Beserings mag voorkom.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                          (1)

4.3       Veiligheidsmaatreëls gedurende die nag:
           Die uitgrawing moet goed belig wees gedurende die nag. 
           Rooi of oranje waarskuwingsligte moet sigbaar wees. 
           Omhein die area. 
           Bring duidelik sigbare waarskuwingstekens aan.
           Dra toepaslike sigbare PBT.
          ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                                         (3)

4.4       4.4.1        Dele weggelaat:
                        Bekledingsborde 
                        Wigpare/Wig 
                        Stutte
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE

                       Gevolg:
                        Die uitgrawing kan inmekaarval.                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                   13                      DBE/November 2021
                                          NSS – Nasienriglyne

          4.4.2

                                  

                                                   
                                         

                                                     ASSESSERINGS KRITERIA        PUNT
                                                     Korrektheid van tekening:
                                                     Stutplanke                      1
                                                     Bekledingsborde                 2
                                                     Wigpaar                         1
                                                     Stut                            1
                                                                        TOTAAL:      5            (5)

4.5       4.5.1        Die verwydering van die bekisting.                                        (1)

          4.5.2          Aangewend aan die binne oppervlaktes van die bekisting vir
                          vinnige losmaak van bekisting. 
                        Verseker dat die beton nie vas sit aan die bekisting nie.
                        ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                  (1)

          4.5.3        Die onderste plank wat vars gegote beton ondersteun.                      (1)

4.6       4.6.1        Bekisting vir 'n betonbalk met vloerblad.                                 (1)

          4.6.2        A – Klampe 
                       B – Hegplaat/Skopplaat 
                       C – Bekistingborde/Soffietplanksye 
                       D – Moerbalk/Kopdraer 
                       E – Spanstuk/Stut/Verspanning                                             (5)

4.7       4.7.1        Persoonlike beskermende toerusting:
                        Handskoene 
                        Veiligheidsskoene/Water-/Rubberstewels/Stewels 
                        Oorpak 
                        Veiligheidsbrille
                        Oormowwe/Oorpluisies
                        Stofmasker
                        Harde hoed/Veiligheidshelm
                        ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie            14                  DBE/November 2021
                                   NSS – Nasienriglyne

          4.7.2        Metodes om roes te voorkom:
                        Verwyder water uit die drom. 
                        Olie die binnekant van die drom.
                        Stoor betonmenger met die opening van die drom wat
                          afwaarts wys.
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                       (1)

4.8       Sterkte - Kubustoets 
          Werkbaarheid - Saktoets                                                    (2)

4.9       24 ure/7 dae/14 dae/21 dae                                                 (1)

4.10       Nie-ysterhoudende metale 
           Ysterhoudende metale 
           Allooie
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                   (2)

4.11      Redes om bekleding op 'n muur aan te bring:
           Om mure teen elemente van die weer soos reënwater en wind te
             beskerm. 
           Vir estetiese redes. 
           Vir funksionele redes.
           Vir insulasie-doeleindes.
           Om defekte/onvolmaakthede te verberg.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                   (2)
                                                                                      [40]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                   15                      DBE/November 2021
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG       5:    PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK                    EN   GRAFIKA        AS
                  KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
5.1       5.1.1        C -  Maak die muur nat/skoon/Berei die muur voor 
                       B -  Wend pleister aan 
                       D -  Maak pleister gelyk/Verwyder oortollige pleister
                             (Saagbeweging) 
                       A -  Gladmaak/Afstryk/Gelykmaak/Afwerking van oppervlakte                 (8)
          5.1.2        Doel om die muur nat te maak:
                        Indien nie gedoen, sal die pleister nie behoorlik aan die muur
                          kleef nie. 
                        Indien nie gedoen, sal die pleister te vinnig uitdroog.
                        Indien nie gedoen, sal die sterkte van die pleister geaffekteer
                          word.
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                    (1)

          5.1.3        Bouerskalk/Kalk                                                            (1)
5.2       5.2.1        Verbinding:
                        Riviersand/Pleistersand word gebruik as bryvulling tussen
                           plaveiblokke/stene.
                        Mengsel van pleistersand en sement word gebruik as
                           bryvulling tussen plaveiblokke/stene.
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
                       AANVAARBARE ANTWOORD                                                        (1)

          5.2.2        Sandbedding:
                       Die finale laag waarop plaveiseleenhede gelê word.                         (1)
          5.2.3        Loopvlakke:
                       Plaveisel slegs vir voetganger gebruik.                                    (1)

5.3       5.3.1
                                              
                                                         OF
                                              

                                  MANDJIE-VLEG PLAVEISELPATROON
                                             Skep van patroon 

                        ASSESSERINGSKRITERIA                       PUNT
                        Vertikale eerste en tweede volstene          2
                        Horisontale eerste en tweede volstene        2
                        Skep van patroon                             1
                                                     TOTAAL:         5                             (5)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                  16                     DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

          5.3.2

                                                          OF
                                   
                               

                           

                                                OF

                                       VISGRAAD PLAVEISELPATROON

                                               Skep van patroon 

                                       ASSESSERINGSKRITERIA          PUNT
                                       Halwe steen                     1
                                       Volstene om patroon te vorm     3
                                       Skep van patroon                1
                                                         TOTAAL:       5                         (5)

5.4       5.4.1        Om die twee wande(mure) van die spoumuur bymekaar te hou.                (1)

          5.4.2        Syfergate moet geplaas word:
                        Bokant die horisontale vogweerlaag van die eksterne muur. 
                        Op dieselfde vlak as die betonvloer.
                        Bo die latei aan die bokant van venster/deuropening.
                        Minimum 150 mm bo NGV.
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                  (1)

          5.4.3          Water wat deur die buitemuur penetreer kan deur die syfergat
                          na buite gedreineer word. 
                        Vir ventilasie doeleindes.
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                     17                    DBE/November 2021
                                            NSS – Nasienriglyne

5.5
                          SIERSTEEN

                                                          

                                                                  
                                              

                               . ..................
                      PLEISTER                           SKARNIER
                              DEURRAAM IN SIERSTEENMUUR

                     ASSESSERINGSKRITERIA                         PUNT
                     Siersteenmuur
                                                                      1
                     (Korrekte arsering)
                     Pleister                                         1
                     Staaldeurraam                                    2
                                         TOTAAL:                      4                          (4)
                                                                                                 [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                     18                       DBE/November 2021
                                            NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: WAPENING IN BETON, FONDASIES,                                BETONVLOERE         EN
         HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1        C                                                                           (1)

          6.1.2        C                                                                           (1)

          6.1.3        A                                                                           (1)

          6.1.4        D                                                                           (1)

          6.1.5        A                                                                           (1)

6.2       1 500 mm                                                                                 (1)

6.3       90 mm                                                                                    (1)

6.4       Op die lasdraende muur.                                                                  (1)

6.5
                                  STAALMAT/WAPENINGMAAS/                  HOLKERN-
                                  WAPENINGSTAWE                           BETONBLOKKE

                  
                                                       
                                                           

                                                                     
                                                                 
                                               

                                                                            MUUR

                      VOORAFGESPANNE -                                WAPENING IN
                      BETONRIBBE/                                     RIBBE 
                      SPANBETONRIBBE

                                   ASSESSERINGSKRITERIA           PUNT
                                   Korrektheid van tekening:
                                   Ribbe met wapening                 4
                                   Wapeningmaas                       2
                                   Betonvloer                         2
                                   Enige EEN Byskrif                  1
                                                       TOTAAL:        9                             (9)

6.6       6.6.1        Hoofstaaf                                                                   (1)

          6.6.2        Ankerstaaf/Drukstaaf/Kompressiestaaf                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                    19                       DBE/November 2021
                                           NSS – Nasienriglyne

6.6.3
                                   MINIMUM BETONDEKKINGSDIEPTE 

                BEUELS
                                                                                   SKUIFSTAAF

                                                      
                                                               
                                                                      

                        HOOFSTAAF                                    ANKERSTAAF

                                                 FIGUUR 6.6

                                  ASSESSERINGKRITERIA                PUNT
                                  Korrektheid van tekening:
                                  Beuels klein spasiëring             1
                                  Beuels groter spasiëring            1
                                  Skuifstaaf                          3
                                  Minimum betondekkingsdiepte         1
                                                        TOTAAL:       6                            (6)

6.7       Minimum dekkingsdiepte in gewapende beton in belangrik:
           Om die staal teen korrosie te beskerm. 
           Om die effektiewe hegting tussen staal en beton te verseker. 
           Om die effektiewe beskerming van staal in geval van 'n vuur te verseker.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                                (2)

6.8       6.8.1        40 mm                                                                      (1)

          6.8.2        30 mm                                                                      (1)

          6.8.3        60 mm                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie                    20                       DBE/November 2021
                                            NSS – Nasienriglyne

6.9.1         A        B             C                           D
                                            Totale lengte van vogweerlaag benodig vir
                                            buitemure:
           2/        8,5         17 m     Lengte van lang muur = 8 500 mm
           2/        4            8m      Lengte van kort muur   = 4 000 mm
                                  25 m
                                                                  OF
                                            2/8 500  = 17 000
                                            2/4 000  = 8 000
                                                       25 000
                                            25 m vogweerlaag word benodig                       (6)

6.9.2                                       Aantal stene vir binnemuur

           1/        2,78                  Lengte: binnemuur = 3 000 – 220 = 2 780 mm
                     2,6                   Hoogte: binnemuur = 2 600 mm
                     50                    Gebruik 50 stene/m2 vir halfsteenmuur
                                  361,4/
                                  362
                                  stene    362 stene sal benodig word vir die binnemuur        (4)
                                                                                                [40]

                                                                                  TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology May June 2021 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2021-civil-services-eng/dcb7f976-b3d6-42a9-b2b1-44ae9b2d8e3f) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng
- [Civil Technology Nov 2021 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2021-construction-eng/f39d7571-db9f-4ded-b5e7-27008235ca8b) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2021 English Civil Services](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2021-english-civil-services/80eb9860-b118-41e2-98fd-5bea1b29a026) — Civil Technology · Memo · 2021 · Eng
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Civil Technology · Memo · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2020 (Construction) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-construction-memo-eng/f06cef7f-235e-45f7-9f9b-f8e6a2b0c0ca) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-civil-services-memo-afr/8cffc125-69c0-44e9-b0eb-88ae7e930363) — Civil Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
