# Civil Technology Grade 12 NSC November 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2021-woodworking-afr/ae6ad046-a919-46ec-bda3-0da2b54913ea
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2021-woodworking-afr/ae6ad046-a919-46ec-bda3-0da2b54913ea)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

ple basic education

WW
(; dae \ Department:
NG) \!) Basic Education
LZ REPUBLIC OF SOUTH AFRICA |

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

@ *
iH SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 7
ly "
iy w
u NOVEMBER 2021 m

u
PTET ETT Teer rere rerrerre reer reer rer reer rrr
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 8 antwoordblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 2 DBE/November 2021
NSS

BENODIGDHEDE:

1. Tekeninstrumente

2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar

3. ANTWOORDEBOEK

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2. Beantwoord AL die vrae.

3. ‘Lees alle vrae noukeurig deur.

4. Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
NIE.

5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.

6. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

7. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

8. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

9. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

11. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

13. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

14. Beantwoord VRAAG 2, 3.2.1, 3.2.2, 3.3, 5.4, 6.2.2, 6.5 en 6.6 op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.

15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het

Jy dit nie gebruik nie.

16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.

17. Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.

18. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 3 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
HEGTING (GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

11 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings deur 'n
woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs
die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv.
1.1.6 swaairaam.

vogseélaar; poeierbedekking; galvanisering; skuur; verf;
elektroplatering; _nabehandeling; _pleister; _ silikoon

1.1.1 Bedek staal of yster met 'n laag sink (1)
1.1.2 Beskikbaar in 'n water- en oliebasis (1)
1.1.3 Verbeter die meganiese en ingenieurseienskappe van metale (1)
1.1.4 Proses om vars beton vogtig te hou (1)
1.1.5 Aanwending van 'n afwerking op materiale om uiterste temperature
te weerstaan (1)
1.2 FIGUUR 1.2 hieronder toon steierwerk wat op 'n bouterrein gebruik word om

die boonste dele van 'n gebou te bereik.

FIGUUR 1.2

1.2.1 Beskryf TWEE aspekte waaraan die steierwerk moet voldoen
voordat dit gebruik word. (2)

1.2.2 Noem die weggelate deel in FIGUUR 1.2 wat aan die platform van
die steier geheg moet word om te verhoed dat gereedskap afval. (1)

1.2.3 Verduidelik TWEE veiligheidsmaatreéls waaraan voldoen moet
word wanneer daar op steiers gewerk word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking

1.3

1.4

1.5

1.6

1.7

4
NSS

DBE/November 2021

Noem TWEE metodes wat gebruik kan word om afvalmateriaal veilig vanaf

hoé plekke te verwyder.

Beskryf TWEE regulasies rakende die veilige gebruik van boksteiers.

Beskryf EEN voorsorgmaatreél wat jy sal toepas wanneer materiaal en
toerusting in 'n bouershyser gehys word.

Verduidelik in DRIE chronologiese stappe hoe jy TWEE  soliede
4 mm-metaalplate met 'n bout en moer sal heg nadat die posisies van die
gate op die plate gemerk is.

Voltooi in jou ANTWOORDEBOEK die inligting in die tabel hieronder deur
EEN gebruik en EEN manier van versorging van die stuk gereedskap aan te

dui.

NAAM VAN STUK
GEREEDSKAP

GEBRUIK

MANIER VAN
VERSORGING

Multi-detektor

Om vas te stel ...

Beskerm die multi-detektor
teen...

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

FIGUUR A en B op die volgende bladsy toon verskillende tekeninge wat op 'n bouplan
verskyn. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(2)
(2)

(1)

(3)

(2)
[20]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2021
NSS
ERF 33 NOTAS:
1h 24500 _ —— Kontrakteurs moet alle afmetings en
| viakke/hoogtes op die terrein verifieer
a @ voordat daar met werk begin word.
5.000 9.000 3000) S000 Argitekte moet dadelik van enige
i afwykings in kennis geste! word.
|
. _ Muurdiktes: Buite = 220 mm
3 @) Binne = 110 mm
oO
+) | Hl Fs
| & | Argitek se handtekeni
ws rgitek se handtekening ................
OTT os @ # |r
|
aa le | NUWE & | Klint se handtekening ....
fs |s WOONHUIS
we bal
25 2) |
Ww ! | t
@—++4 —+—®
/ fot | 'n Palissade-omheining moet op die
|e 4 grens van die nuwe woonhuis
: a | opgerig word.
i ERF 34 = t )
so : Ww
8
S |
bo - - - - _
3 |
tal S
J 1000 WYD
es ee ar ere
EAGLESTRAAT
FIGUUR A ERF 35 “y €p-@
220 5 410
4.450
o
Xi
t HERSIENING 1] DATUM | BESKRYWING
(11) EETKAMER 20/06/2021) KONTOERLYNE
KOMBUIS 3 GEDRUK DEUR: | DATUM VAN DRUK:
o GEMINI DRUKKERS | 04/06/2021
(ra)
=f TEKENINGTITEL:
2 TERREIN- EN VLOERPLAN ERF 31
(10) PROJEK:
5 8 VOORGESTELDE WOONHUIS OP ERF 31,
| s HEROLDSBAAI
|BADKAMER ‘°
| PROJEKNR. TEKENING NR.
GR 228-510 339P7
iS DATUM | GETEKEN | NAGEGAAN
a” 18/05/2021] JP BLOM G BOK
Q
hog TERREINPLAN SKAAL: 1: 200
SLAAPKAMER 1||_  SLAAPKAMER 2
| VLOERPLAN SKAAL 1: 100
&
Qn VERWYSINGSKODE
3 QP 2- 2021
FIGUUR B KAMER A
= ee
° [40]
&

Kopiereg voorbenou

Blaal om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 6 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 3: KASTE, SWAAIRAME, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

3.1 FIGUUR 3.1 hieronder toon die vertikale deursneeaansig deur 'n deel van 'n
swaairaam met 'n bolig. Bestudeer die skets en beantwoord die vrae wat volg.
Ny J VENSTERRUIT/GLAS
N STOPVERF
A
r— B
Nc
7 LYS
\/
FIGUUR 3.1
3.1.1 Identifiseer onderdeel A.
3.1.2 Identifiseer onderdeel B.
3.1.3 Beveel EEN ander materiaal aan, buiten stopverf, wat gebruik kan
word om die glas in posisie te hou.
3.1.4 Gee EEN rede waarom die reling en style van die swaairaam lyste

het.
3.1.5 Verduidelik die term bolig.

3.1.6 Beskryf die funksie van C.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)
(1)

(1)

(1)
(1)
(1)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 7 DBE/November 2021
NSS
3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon die vooraansig van 'n vrystaande kas sonder
deure.
—=+— VOORRELING 1 100 mm x 90 mm
7
BLAD==7 OVAAL HANGRELING
TUSSENSY
_ 4
RAKPLANK lL. sy
SY 2 400 mm ——

| a |
LAAIVOORKANT
526 mm x 180 mm

Co

| a |

| a |

—=}+—._ VOETSTUK-VOORRELING
BODEM 80 mm HOOG
FIGUUR 3.2

3.2.1 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.2.1 en voltooi die snylys vir die hout
wat benodig word, die laaie uitgesluit.

Gebruik die volgende spesifikasies:

Die tussensy is in die middel van die kas geposisioneer.
16 mm-melamienbord is gebruik om die kas te bou.

Die rugstuk is van 16 mm-melamienbord gemaak.

Die diepte van die kas is 550 mm.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(7)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 8 DBE/November 2021
NSS

3.2.2 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.2.2 en PROJEKTEER en teken vanaf
die gegewe vooraansig 'n deursneeaansig volgens snyviak A-A.
Die diepte van die voetstuk word as die beginpunt aangedui en moet
gebruik word vir die diepte van die kas.

Gebruik die volgende spesifikasies:

16 mm-melamienbord word gebruik om die kas te bou.

Die rugstuk word van 16 mm-melamienbord gemaak.

Die voorreling is gelyk met die voorkant van die kas.

Die diepte van die voetstuk is gelyk aan die diepte van die kas. (11)

3.3 FIGUUR 3.3 hieronder toon die deursnee-linkeraansig aan die onderkant van
muurpaneelwerk.

Gebruik ANTWOORDBLAD 3.3 en teken die vooraansig van FIGUUR 3.3
tussen die gebroke lyne. Gebruik skaal 1:2 en toon ALLE verborge

besonderhede.

LAAGHOUTBORD

MUUR

VLOERLYS
94 mm x 22 mm

RUHEGSTUK

INQ
CABIN soa
GB, IN mm X 25 mm
a

KWARTRONDLYS
25 mm x 25 mm

|
ae n =
T

|
VLOERBEDEKKING
8mm DIK TEELS

(6)
FIGUUR 3.3 [30]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 9 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIAAL
(SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

41 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf

slegs die letter (A-K) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.8) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.1.9 L.

KOLOM A KOLOM B
4.1.1 Kortspar A __ die binnehoek wat geskep word
waar twee skuins dele van die dak
4.1.2 Toe dakrand ontmoet
4.1.3 Omgekeerde geribde |B — verminder die hoeveelheid stof
plaat binne-in die dakruimte
4.1.4 Kaphanger C  dakbedekking bevestig met

edraaide 45°-hegstukk
4.1.5 Dakonderlegsel g egsturne

D nS. ige hegstuk
416 Kaplat vormige hegstul

. —  staandakke wat aan alle kante
4.1.7 Kiel afwaarts hel

4.1.8 Skilddak F die dakspar wat van die

hoekdakspar na die muurplaat loop

G__ staandakke wat aan twee kante
afwaarts hel

H__ balkvulling is nie verpligtend nie

1 dakbedekking wat in enige lengte
beskikbaar is

dakbedekking word hieraan geheg

K__'n U-vormige hegstuk

(8 x 1)
4.2 Beskryf wat ‘n wentelskuurder (orbitale skuurder) en 'n bandskuurder in
gemeen het met betrekking tot veilige hantering wanneer die skuurproses

begin en geéindig word.

4.3 Verduidelik die veilige hantering van die tapmasjien met betrekking tot die
vierkantige beitel met die boorpunt (tapaanhangsel).

4.4 Wat het 'n bandskuurder en 'n verdieper in gemeen met betrekking tot jou
hande wanneer jy met hierdie masjiene werk?

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(8)

(2)

(2)

(1)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 10 DBE/November 2021
NSS
45 FIGUUR 4.5 hieronder toon 'n deursneeaansig van 'n gedeelte van 'n valdeur-

46

47

48
4.9

4.10

4.11

konstruksie. Bestudeer die tekening en beantwoord die vrae wat volg.

=— B
w4 ——— PLAFONLAT
PLAFON — c
A eee
FIGUUR 4.5

4.5.1 Identifiseer onderdeel A.
4.5.2 Identifiseer onderdeel B.
45.3 Noem DRIE materiale wat gebruik kan word om C te maak.
4.5.4 Verduidelik TWEE redes waarom aluminium so gewild is vir die

vervaardiging van A.

Noem TWEE tipes dakkappe wat gebou word deur slegs daksparre te
gebruik.

Noem die horisontale onderdeel van 'n hoofstyldakkap en 'n bindhoutdakkap
onderskeidelik.

Noem die balk wat aan die bokant van 'n sparbintdakkap geplaas word.
Beskryf die hoofdoel van die balk wat in VRAAG 4.8 genoem is.

Wat sal die aantal hangstyle bepaal wat in 'n SA(Howe)-dakkap gebruik gaan
word?

Noem TWEE onderdele wat gebruik kan word om 'n copdakrand-konstruksie
na 'n toedakrand-konstruksie te verander.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)
(1)
(3)

(2)

(2)

(2)
(1)
(1)

(1)

(2)

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 41 DBE/November 2021
NSS

4.12 Die stappe oor hoe om betondakteéls te installeer, word hieronder in
willekeurige volgorde gegee.

Analiseer en herrangskik die stappe in die korrekte volgorde. Skryf SLEGS

die nommers van die stellings hieronder in die KORREKTE volgorde in jou

ANTWOORDEBOEK neer.

1. Heg die voegskort en windveers soos nodig.

2. Lé die eerste teél onder aan die regterkant van die dak.

3. Heg die teéls aan die dakrande en -gewels.

4. Lé die res van die teéls van regs na links.

5. Installeer die nokplaat.

6. Herhaal die stappe totdat al die teéls gelé is. (6)
4.13 Noem TWEE tipes vernisafwerking. (2)

4.14 Onderskei tussen die toerusting wat gebruik word om skuurverseélaar en was
aan te wend. (2)

4.15 Verduidelik wat geneig is om met 'n houtopperviak te gebeur wanneer water

daarop gemors word nadat die opperviak met was behandel is. (1)
[40]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 12 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

5.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(5.1.1 tot 5.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 5.1.6 D.

5.1.1 Dubbellugskore bied tydelike ondersteuning ...

A aan'n muur waar krake herstel word.

B waar openinge in 'n muur gesny word.

C aan twee parallelle mure waar een of albei instandhouding as
gevolg van krake benodig.

D_ Aldie bogenoemde (1)

5.1.2 Staanskore...

A _ bestaan uit vertikale pale en balke (steekbalke) wat openinge
in geboue ondersteun.
B kan gebruik word om die fondasie van 'n gebou te

ondersteun.
C __ benodig geen stutte in die konstruksie daarvan nie.
D_ kanslegs op betonvloere opgerig word. (1)

§.1.3 Staalkloue word ...

gebruik om die muur aan die staanskoor te bevestig.

in die wigpare ingedryf om te voorkom dat hulle beweeg.

gebruik om die voetbalk aan die grond te bevestig.

gebruik om die verbinding tussen die stut en die steekbalk te
bevestig. (1)

DOWD

5.1.4 Voetbalke ...

A __ versprei die gewig wat deur die stutte gedra word oor 'n wyer
area.

B_ versprei die gewig bo-op die steekbalk om die muur te
ondersteun.

C word van aluminium gemaak om 'n goeie verspreiding van
gewig te verseker.

D = moet bokant die stut geplaas word om ‘n behoorlike
lasdraende opperviak te verseker. (1)

5.1.5 Wigpare word tussen die ... geplaas.

steekbalk en die staanskoor

voetbalk en die staanskoor

steekbalk en die muurplaat

voetbalk en die natuurlike grondvlak (1)

oon,

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 13 DBE/November 2021
NSS
5.2 FIGUUR 5.2 hieronder toon die vorms van twee boé waarvoor formele gebou

moet word. Bestudeer die prente en beantwoord die vrae wat volg.

A B
FIGUUR 5.2

5.2.1 Identifiseer die vorm van die boog in A en B onderskeidelik. ~ (2)
5.2.2 Noem die formeellatwerk wat gebruik moet word indien die boog in

B gebou word met boogstene wat spesiaal gemaak is. (1)
5.2.3 Bepaal die pylhoogte van boog B indien die boog se spanwydte

900 mm is. (1)
5.2.4 Noem EEN onderdeel wat gebruik word om die ribbe in 'n formeel

vir boog A te bevestig. (1)

5.3 Teken in jou ANTWOORDEBOEK, in goeie verhouding, 'n enkellyndiagram
van 'n SA(Howe)-dakkap. Benoem enige EEN deel van die dakkap. (9)

5.4 ANTWOORDBLAD 5.4 toon die onvolledige deursneeaansig vir die bekisting
van 'n betonbalk met 'n aangehegte vioer aan beide kante van die stut.

Gebruik ANTWOORDBLAD 5.4 om die bekisting rondom die balk en die
aangehegte vloer te voltooi. Benoem enige EEN van die dele van die
bekisting bo die kopdraer. (11)

[30]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 14 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
(SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

6.1 VRAAG 6.1.1 tot 6.1.4 hieronder beskryf sommige eienskappe of voordele
van verskillende slotte.

Noem die slot wat:

6.1.1 Die voordeel het dat dit deure outomaties sluit wanneer dit
toegemaak word en dit doeltreffend maak om buitedeure te
beveilig (1)
6.1.2 In een van die deurstyle ingetap word, terwy! die agterplaat/
slagplaat/rugplaat teen die binnedeurkosyn vasgeskroef word (1)
6.1.3 As 'n tydelike slot vir deure, hekke en stoorkamers gebruik word (1)
6.1.4 Aan die binne-opperviakke van deure en laaie van kaste
vasgeskroef word (1)
6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon die onvolledige saamgestelde aansig van 'n oop
borstapvoeg. Bestudeer die prent en beantwoord die vrae wat volg.
A
B
FIGUUR 6.2
6.2.1 Noem die TWEE aangrensende dele by die konstruksie van 'n tafel
waar hierdie voeg gebruik sal word. (2)

6.2.2 Gebruik ANTWOORDBLAD 6.2.2 en teken, in goeie verhouding, 'n
ISOMETRIESE aansig van die voeg op deel A. (8)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 15 DBE/November 2021
NSS
6.3 Verduidelik, deur middel van 'n tweedimensionele vryhandskets in jou

6.4

6.5

6.6 ¢

ANTWOORDEBOEK, hoe jy die vioerbalke vir 'n bovlak-houthangvloer sal
vasheg indien die balke nie in die muur ingebou kan word nie. (3)

Verduidelik, deur middel van tweedimensionele vryhandsketse, die verskil
tussen 'n reguit traparm met 'n bordes en 'n trapkuil met 'n halwe bordes. (5)

ANTWOORDBLAD 6.5 toon 'n onvoltooide deursneeaansig van 'n hangvloer
met tong-en-groefvloerplanke.

Teken 'n voltooide deursneeaansig op die ANTWOORDBLAD.

Die volgende moet geteken word:

Toemaak van opening tussen muur en vioerplanke

Onderdele om die vioerplanke te stut

Eensteenpyler met fondasie

Voorkoming van termiete en vog (10)

FIGUUR 6.6 hieronder toon 'n deel van die vooraansig van 'n ingangsdeur
met 'n vaste sylig in 'n deurkosyn.

=— KOSYNKOP
j=- BORELING VAN SYLIG

= GLAS

STYL VAN SYLIG

-=— LAE MIDDELRELING VAN SYLIG

ALT II_YA
I*- VERHEWE KUSSINGPANEEL VAN SYLIG

T KOSYNSTYL

[=- ONDERRELING VAN SYLIG

FIGUUR 6.6

Gebruik ANTWOORDBLAD 6.6 en teken, in goeie verhouding, 'n horisontale
deursneeaansig op snylyn A-A. (8)
[40]

TOTAAL: 200

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking

DBE/November 2021

NSS
| SENTRUMNOMMER: tT [| [ [ J
[ EKSAMENNOMMER: LT TT] | J |
ANTWOORDBLAD 2
“NR. VRAAG ANTWOORD PUNTE
Identifiseer die skaal wat jy
1. onderskeidelik vir die terreinplan en 2
vioerplan sal gebruik.
Wie is daarvoor verantwoordelik om alle
2. afmetings en viakke op die terrein te 1
verifieer voordat die werk kan begin?
3 Watter tipe omheining beveel die 1
. argitek aan vir die nuwe woning?
Noem die kleur wat jy sou gebruik om 'n
4. nuwe woonhuis op die terreinplan aan 1
te dui.
5. Identifiseer nommer 1. 1
6. Identifiseer nommer 2. 1
7. Identifiseer nommer 3. 1
8. Identifiseer nommer 4. 1
9. Identifiseer nommer 5. 1
10. | Identifiseer nommer 6. 4
11. | Identifiseer nommer 7. 1
12. | Identifiseer. nommer 8. 1
13. _| Identifiseer nommer 9. 1
Bepaal die afstand tussen nommer 2 en
14. | die nuwe woning aan die oostelike kant 1
van die gebou.
15 Lei die erfnommer van die nuwe woning 1
~ | uit FIGUUR A af.
16 Watter aansig is die naaste aan 1
* | Loeriestraat?
17 Wat is die erfnommer van die eiendom 1
“| aan die westelike kant van die woning?

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2021
NSS

18. | Lei TWEE foute op FIGUUR B af.

19, | Watter natuurlike kenmerk is op die
terreinplan aangedui?

Wat is verkeerd met die elektriese
20. | installasie in die badkamer in
FIGUUR B?

21. | Identifiseer nommer 10.

22. | Identifiseer nommer 11.

23. | Identifiseer nommer 12.

24. | Identifiseer nommer 13.

25 Teken die simbool vir 'n kontaksok/
“| kragpunt.

26. | Teken die simbool vir 'n stort.

27 Teken die simbool vir 'n
“| muurgemonteerde lig.

28 Beveel TWEE gebruike aan vir
‘| KAMER A.

Bereken die weggelate horisontale
29 afmeting op die terreinplan. Gee jou

~ | antwoord in mm. Toon ALLE
berekeninge.

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2021
NSS

[| SENTRUMNOMMER: [|] | 7 7 7 [J

| EKSAMENNOMMER: [] [TT | | |] | [| | T TJ

ANTWOORDBLAD 3.2.1

Onderdeel Hoeveelheid | Eenheid | Lengte | Wydte | Dikte Materiaal
Sy 2 mm 2 400 16 Melamien
Bodem mm 1 068 550 16 Melamien
Blad 1 mm 550 16 Melamien
Voetstuk- .
voorreling 1 mm 1 068 16 Melamien
Rakplank 4 mm 550 16 Melamien
Tussensy 1 mm 550 16 Melamien
Rugstuk/ .
Agterkant 1 mm 1 100 16 Melamien

(7)

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking
NSS

DBE/November 2021

| SENTRUMNOMMER: L | [ |] [T J

[ EKSAMENNOMMER: LT | [| 7 [ J]

ANTWOORDBLAD 3.2.2

A .
VOORRELING —f=— T
BLAD
OVAAL f
HANGRELING ]
RAKPLANK—1[
|
TUSSENSY
T
SY + i
I
|
{ a |
LAAIVOORKANT t
| =
|
I | rs |
|
BODEM |
‘ ; —
VOETSTUK- ——--= | |
VOORRELIN ‘
00 Sy DIEPTE VAN VOETSTUK
ASSESSERINGKRITERIA PUNT | KANDIDAAT SE PUNT (KP)
Korrektheid van tekening 10
Arsering 1
TOTAAL: 11

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2021
NSS

| SENTRUMNOMMER: [| |] |] [J [ J ]

_EKSAMENNOMMER: | | | fj T JT | ft 7 TT tT]

ANTWOORDBLAD 3.3

ASSESSERINGKRITERIA PUNT | KP
Korrektheid van tekening 5
Toepassing van skaal 4

TOTAAL: 6

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2021
NSS
| SENTRUMNOMMER: [TTT] |]
[ EKSAMENNOMMER: LLL TL I L | | | {| J
ANTWOORDBLAD 5.4
ee
[| ‘2 6 il “6
°
J
‘ovo
819
v
ASSESSERINGKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van tekening 10
Byskrifte (Enige EEN) 1
TOTAAL: 11

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2021
NSS
| SENTRUMNOMMER: LT {[ftf{t{[ Tl
| EKSAMENNOMMER: [ | [| | T T J | | | [J
ANTWOORDBLAD 6.2.2
ASSESSERINGKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van tekening 8
TOTAAL: 8

Kopiereg voorbehou

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2021
NSS

| SENTRUMNOMMER: Ly] [ |] [ 7 JT ]

[EKSAMENNOMMER: LT [TT | | T J Tt TTT]

ANTWOORDBLAD 6.5

RIGTING VAN GREIN. ———>—
TONG-EN-GROEF-VLOERPLANKE

NGV

ASSESSERINGKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van tekening 10
TOTAAL: 10

Kopiereg voorbehou

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2021
NSS
[ SENTRUMNOMMER: [TT TT]
[ EKSAMENNOMMER: TT | | [| {| J J Ty 7 J
ANTWOORDBLAD 6.6
ASSESSERINGKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van tekening 8
TOTAAL: 8

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology May June 2021 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2021-civil-services-eng/dcb7f976-b3d6-42a9-b2b1-44ae9b2d8e3f) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng
- [Civil Technology Nov 2021 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2021-construction-eng/f39d7571-db9f-4ded-b5e7-27008235ca8b) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 English Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-english-construction/551ab3e9-47c5-4ab0-a0cf-bc66dda5a956) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng
- [Civil Technology May June 2021 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2021-woodworking-eng/8f870317-4f98-4448-b660-0d528b30c2a4) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng
- [Civil Technology May June 2021 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2021-woodworking-afr/ff7a7835-2450-4747-baaf-85c46ef7d411) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-civil-services-english/c1f2441d-22ba-4ae6-9e56-137cc442080c) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-english/4d9c54ef-f526-46ad-82d4-8dd419eafb50) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-woodworking-english/6e7f4be5-4ffb-4654-b98b-b4cc4dfc4cc7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
