# Civil Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2021-woodworking-mg-afr/99c15496-21f5-4b8f-92ab-550b2f3dc162
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2021-woodworking-mg-afr/99c15496-21f5-4b8f-92ab-550b2f3dc162)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING

                                   NOVEMBER 2021

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 21 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking           2                         DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS
1.        Nasieners behoort:
           Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hy/sy die
             antwoord van die kandidaat evalueer.
           Altyd die antwoorde van die kandidaat binne die konteks van die vraag te
             interpreteer.
           Enige relevante en aanvaarbare antwoorde te oorweeg gedurende die
             vooraf-nasiensessie, maar moet streng hou by die antwoorde na
             finalisering van die nasienriglyne.
           Daar is TWEE benaderinge om die vrae te beantwoord, (1) om te beskryf
             en (2) om te verduidelik.
           Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses bv. in 4 stappe te
             verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
           Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om bv. te verduidelik hoe
             om hoogte van een punt na die volgende oor te dra deur van 'n
             deurskynende pyp waterpas gebruik te maak, moet nasieners begryp dat
             die kandidaat 'n lang verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed
             georganiseer is soos wat in 'n intellektueel gestruktureerde antwoord
             verwag kan word nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
             beskrywing van die kandidaat evalueer om te oordeel of die kandidaat die
             vereiste uitkoms voldoende verduidelik het en dan punte op meriete
             toeken. Die nasiener behoort sy/haar professionele oordeel te gebruik in
             hierdie tipe vrae.
           Sien na wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir
             antwoorde wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met dit wat
             geskryf was nie.
           Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt toegeken
             moet word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
           Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as
             die uitgeskryfde antwoord in die meervoudige keuse vrae.
           Aanvaar verkeerde spelling in een-woord-antwoorde behalwe as die
             spelling die betekenis van die woord verander.
2.        Vir berekeninge:
           'n Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die
              antwoord neergeskryf is.
           Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die
              antwoord en EEN punt vir die eenheid toegeken.
           Waar die kandidaat 'n beginselfout gemaak het bv. 'n verkeerde metode
              gebruik om die antwoord te bereken sal punte toegeken word vir die
              korrekte waardes wat in die berekening gebruik word. Geen punte sal
              toegeken word vir die antwoord van die verkeerde metode wat gevolg is
              nie.
           Waar 'n verkeerde antwoord oorgedra word na die volgende stap, sal die
              eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord
              korrek oorgedra word, moet die nasiener die waardes oor uitwerk deur
              gebruik te maak van die verkeerde antwoord van die vorige berekening.
              Indien korrek gebruik, moet die kandidaat volpunte vir opeenvolgende
              berekeninge ontvang.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking           3                         DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

              Nasieners moet oorweeg wanneer en waar 'n kandidaat antwoorde
               afgerond het sowel as die opeenvolgende effek wat dit kan hê op die
               finale antwoord wat verkry word. Punte vir die berekening moet dus op
               meriete toegeken word.
              Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word met die
               voorbehoud dat die korrekte antwoord verkry is.

3.        Wanneer tekeninge gemerk word:
           Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die
             korrekte posisie geteken word om die punt te kan kry.
           'n Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in 'n ander
             posisie, sal reg gemerk word vir die herhaalde foutief getekende
             onderdeel met die voorbehoud dat die nasienriglyne voorsiening maak vir
             TWEE of meer punte vir daardie onderdeel (positiewe nasien).
           Punte kan slegs toegeken word vir 'n byskrif indien die byskrif die regte
             onderdeel korrek aandui.
            Skaaltekeninge behoort altyd met 'n toepaslike masker nagesien te word.

          Wanneer 'n kandidaat die verkeerde tekening geteken het, bv.:
           'n Horisontale deursneeaansig in plaas van 'n vertikale deursneeaansig,
             sal geen punte vir die tekening toegeken word nie, aangesien die
             kandidaat nie die verwagte uitkoms behaal het nie.
           'n Ortografiese tekening in plaas van 'n deursneeaansig, sal geen punte
             vir die tekening toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie die
             verwagte uitkoms behaal het nie.
           'n Ortografiese tekening in plaas van 'n isometriese tekening, sal geen
             punte vir die tekening toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie die
             verwagte uitkoms behaal het nie.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking               4                       DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
         HEGTING (GENERIES)

1.1       1.1.1       Galvanisering                                                           (1)

          1.1.2       Verf                                                                    (1)

          1.1.3       Elektroplatering                                                        (1)

          1.1.4       Nabehandeling                                                           (1)

          1.1.5       Poeierbedekking                                                         (1)

1.2       1.2.1       Steiers moet:
                       Behoorlik gestut wees teen verskuiwing. 
                       In staat wees om die gewig of vrag te kan dra. 
                       Goed en effektief verspan wees om stabiliteit te verseker/
                          Stabiel wees.
                       Op geskikte vertikale en horisontale afstande aan die struktuur
                          geheg wees.
                       Vry wees van defekte/skerp kante.
                       Opgerig word dat dit 'n veiligheidsfaktor van ten minste twee
                          het.
                       Waterpas/Gelyk geplaas word voor gebruik word.
                       Gereeld geïnspekteer word.
                      ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                (2)

          1.2.2       Skopplaat/Skopbord                                                       (1)

          1.2.3       Wanneer op steiers gewerk word:
                       Dra veiligheidsharnas/veiligheidstoerusting/PBT. 
                       Moet nie enige materiale van ŉ steier afgooi nie. 
                       Moet nie enige gereedskap van ‘n steier afgooi nie.
                       Moet nooit van 'n steier afspring nie.
                       Moet nie 'n steier oorlaai nie.
                       Verwyder of bedek skerp rande of hoeke van 'n steier.
                       Moet skoon gehou word van rommel/obstruksies.
                      ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                (2)

1.3         Gebruik 'n glygeut/pypglygleut 
            Gebruik 'n vervoerband/oprit 
            Gebruik ‘n emmer met ‘n tou/katrolstelsel
            Gebruik ‘n vurkhyser/mobiele hyser/TLB/hyskraan             met    emmer/
             bouershyser
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            5                         DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

1.4       Veilige gebruik van boksteiers:
           Boksteiers moet stewig van soliede materiaal gebou word. 
           Alle voorsorgmaatreëls moet getref word om die onverwagte spreiding
               van sy steunpote te verhoed wanneer dit in gebruik is. 
           Boksteiers moet nie 'n hoogte van 3 m oorskry nie.
           Boksteiers moet nie uit meer as twee lae bestaan nie.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                           (2)
1.5       Tydens ophysing van materiale en toebehore in ‘n bouershyser:
           Moet materiale en toebehore stewig gepak word. 
           Moet materiale en toebehore korrek gepak word.
           Moet materiale en toebehore behoorlik vasgemaak word.
           Hekke moet toe wees wanneer gebruik word.
           Oorhoofse beskerming moet verskaf word.
           Gekwalifiseerde persoon moet die bouershyser gebruik.
           Noodremmeganisme moet geïnstalleer word.
           Nie die werkslading van die hyser oorskry nie/Nie oorlaai nie.
           Veiligheidsmaatreëls moet binne die hok getoon word.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)
1.6           Boor 'n gat deur die twee metaalplate. 
              Plaas die bout in die geboorde gate. 
              Heg die twee plate met 'n bout en moer.                                       (3)
1.7       Gebruik
          Om vas te stel of daar:
           Materiale agter mure is. 
           Materiale in plafonne is.
           Materiale onder vloere is.
           Staalstawe is.
           Koperpype is.
           Ysterhoudende metale is.
           Nie-ysterhoudende metale is.
           Elektriese bedrading is.
           Dienste is.
           Hout/Metaal penne agter mure is.
           Wat die afstand van en na voorwerpe is.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)

          Versorging:
          Beskerm die multi-detektor teen:
           Klammigheid/Water/Korrosie 
           Direkte sonlig/hitte
           Uiterste temperatuur veranderinge
           Stampe/Val
           Skade veroorsaak deur die vrystelling van die suur van die battery.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)
                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            6                            DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

ANTWOORDBLAD 2

NR.                      VRAE                                ANTWOORDE                    PUNTE
       Identifiseer die skaal wat jy             1 : 200 
1.     onderskeidelik vir die terreinplan en                                                     2
       vloerplan sal gebruik.                    1 : 100 
       Wie is daarvoor verantwoordelik om
       alle afmetings en vlakke op die terrein
2.                                               Kontrakteurs                                   1
       te verifieer voordat die werk kan
       begin?
       Watter tipe omheining beveel die          Palissade-omheining/Palissade                  1
3.
       argitek aan vir die nuwe woning?
       Noem die kleur wat jy sou gebruik om
4.     'n nuwe woonhuis op die terreinplan       Rooi                                           1
       aan te dui.
5.     Identifiseer nommer 1.                    Grenslyn                                       1

6.     Identifiseer nommer 2.                    Boulyn                                         1

7.     Identifiseer nommer 3.                    Elektrisiteitsmeter/Wattmeter                  1

8.     Identifiseer nommer 4.                    Ingang/Uitgang/Oprit                           1

9.     Identifiseer nommer 5.                    Wateropgaartenk/Watertenk                      1

10.    Identifiseer nommer 6.                    Sypaadjie/Voetgang                             1

                                                 Noord-punt/Noord-simbool/Noord-
11.    Identifiseer nommer 7.                                                                    1
                                                 teken/Noord-rigting/Noord 
                                                 Munisipale aansluiting/Munisipale
12.    Identifiseer nommer 8.                                                                    1
                                                 mangat/Hoofriool aansluiting 
13.    Identifiseer nommer 9.                    Mangat                                         1
       Bepaal die afstand tussen nommer 2
14.    en die nuwe woning aan die oostelike      4 000 mm/4 m                                   1
       kant van die gebou.
       Lei die erfnommer van die nuwe
15.                                              Erf 31                                         1
       woning uit FIGUUR A af.
       Watter aansig is die naaste aan
16.                                              Suidaansig/Suid                                1
       Loeriestraat?
       Wat is die erfnommer van die eiendom
17.    aan die westelike kant van die            Erf 35                                         1
       woning?

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                7                            DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

                                                     Geen venster in die eetkamer nie
                                                     110 mm van buitemuur is
                                                     foutief/Binnemuur dikte 
                                                     Geen daklyne nie
                                                     Ligskakelaar in badkamer is
                                                     verkeerd geplaas
                                                     220 mm-binnemuur by kamer A is
                                                     foutief/Buitemuur dikte
                                                     Geen trap by die kombuisdeur nie
                                                     Geen deur in eetkamer/woonkamer/
                                                     Deuropening
                                                     Geen boog getoon in
18.    Lei TWEE foute op FIGUUR B af.                                                                2
                                                     eetkamer/woonkamer
                                                     Vloerbedekking nie getoon in die
                                                     kamers nie
                                                     Geen kragpunte/muurprop in
                                                     vertrekke
                                                     Geen arsering op vloerplan
                                                     Geen plafonlig in gang
                                                     Geen strepieslyne/verborge detail
                                                     getoon tussen woonkamer
                                                     /eetkamer/kombuis om boog te toon
                                                     ENIGE TWEE VAN
                                                     BOGENOEMDE

19.    Watter natuurlike kenmerk is op die           Bome/Struike                                   1
       terreinplan aangedui?
                                                     Die ligskakelaar is aangebring aan
       Wat is verkeerd met die elektriese
                                                     die binnekant van die
20.    installasie in die badkamer in                                                                1
                                                     badkamer/Skakelaar is verkeerd
       FIGUUR B?
                                                     geplaas. 
21.    Identifiseer nommer 10.                       Oprit/Oploop                                   1
                                                     Opwasbak-dubbel/
22.    Identifiseer nommer 11.                                                                       1
                                                     Dubbel-opwasbak 
23.    Identifiseer nommer 12.                       Tweerigtingskakelaar                           1
                                                     Eenrigtingskakelaar enkelpool/
24.    Identifiseer nommer 13.                       Eenrigtingskakelaar/Enkelpool                   1
                                                     skakelaar 

       Teken die simbool vir 'n kontaksok/
25.                                                                                                  2
       kragpunt.                                                               

26.    Teken die simbool vir 'n stort.                                                             2

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking           8                        DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

       Teken die simbool vir 'n                                 
27.                                                                                         2
       muurgemonteerde lig.

                                                Kleedkamer/Inloopkas 
                                                En-suite/Badkamer 
                                                Gim/Gimnasium
                                                Studeerkamer/Kantoor
       Beveel TWEE gebruike aan vir
28.                                             Stoor-/Rus-/Baba-/Speel-/Gaste-/            2
       KAMER A.
                                                Televisiekamer
                                                Waskamer
                                                ENIGE TWEE VAN
                                                BOGENOEMDE
                                                24 500  – 5 000  – 9 000  –
       Bereken die weggelate horisontale        3 000  – 5 000 
       afmeting op die terreinplan. Gee jou     = 2 500 mm 
29.                                                                                         6
       antwoord in mm. Toon ALLE                ENIGE ANDER BEREKENINGS-
       berekeninge.                             METODE OM BY DIE ANTWOORD
                                                UIT TE KOM
                                                                       TOTAAL:              40

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                 9                           DBE/November 2021
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG         3:   KASTE, SWAAIRAME,               MUURPANELE          EN   HOEVEELHEDE
                   (SPESIFIEK)

3.1       3.1.1       Onderreling van bolig                                                           (1)

          3.1.2       Kalf/Kalfreling                                                                 (1)

          3.1.3       Hout/Houtkraal/Kwartrond/Kwartrondlys                                           (1)

          3.1.4       Rede vir die lyswerk:
                        Om die voorkoms te verbeter/Dekoratiewe voorkoms 
                        Om dit af te werk
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                         (1)

          3.1.5       Klein venster bo 'n deur/verster                                                (1)

          3.1.6       Om te verhoed dat water/vogtigheid:
                        Die huis deur die swaairaam binne dring 
                        Die swaairaam binne dring
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                        (1)

3.2.1
         Onderdeel Hoeveelheid Eenheid Lengte                   Wydte       Dikte    Materiaal

         Sy                    2             mm        2 400    550         16      Melamien

         Bodem                 1            mm        1 068     550         16      Melamien

         Blad                  1             mm       1 068     550         16      Melamien
         Voetstuk
                               1             mm        1 068      80        16      Melamien
         voorreling
         Rakplank              4             mm          550     526        16      Melamien

         Tussensy              1             mm       2 368     550         16      Melamien
         Rugstuk/
                               1             mm       2 400  1 100          16      Melamien
         Agterkant                                                                                      (7)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking          10                             DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

3.2.2
                                                      
                         SYRELING                             VOORRELING
                                             
                                                               BLAD

                                             
                                                               RAKPLANK
                          RUGSTUK
                                    
                                             

                                                               TUSSENSY
                                                      

                                                               BODEM
                                             
    VOETSTUK AGTERRELING                                       VOETSTUK VOORRELING
                                                     
          ARSERING 
                 ASSESSERINGSKRITERIA                PUNT
           Korrektheid van tekening:
           Syreling                                        1
           Voorreling                                      1
           Blad                                            1
           Rakplanke                                       2
           Tussensy                                        1
           Bodem                                           1
           Rugstuk/Agterreling                             1
           Voetstuk voorreling                             1
           Voetstuk agterreling                            1
           Arsering                                        1
                                     TOTAAL:              11                                     (11)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking          11             DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

3.3

                                                             LAAGHOUTBORD
                                    

                                                            VLOERLYS

                                                           RUHEGSTUK

                                                             KWARTRONDLYS

                                                             VLOERBEDEKKING
                               
                     TOEPASSING VAN SKAAL
               ASSESSERINGSKRITERIA               PUNT
           Korrektheid van tekening:
           Laaghoutbord                              1
           Vloerlys                                  1
           Ruhegstuk                                 1
           Kwartrondlys                              1
           Vloerbedekking                            1
           Toepassing van skaal                      1
                                     TOTAAL:         6
          TEKENING NIE VOLGENS SKAAL
          GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN                          (6)
                                                                                 [30]

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking           12                     DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN                  MATERIAAL
         (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1       F                                                                  (1)

          4.1.2       H/B                                                                (1)

          4.1.3       I                                                                  (1)

          4.1.4       K                                                                  (1)

          4.1.5       B                                                                  (1)

          4.1.6       J                                                                  (1)

          4.1.7       A                                                                  (1)

          4.1.8       E                                                                  (1)

4.2       Beide masjiene moet:
           Aangeskakel wees voordat dit in kontak kom met die werkstuk. 
           Afgeskakel word wanneer dit van werkstuk af opgelig word.                    (2)

4.3       Veilige hantering van die tapmasjien (tapaanhangsel):
           Die vierkantige beitel en sy boorpunt moet stewig vasgemaak wees. 
           Maak seker dat daar 'n 1 mm spasie tussen die boorpunt en die snyrand
               van die beitel is. 
           Moet nooit ‘n stomp boorpunt en beitel gebruik nie.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                       (2)

4.4       Wanneer met 'n bandskuurder en 'n verdieper gewerk word:
             Plaas beide hande op die handvatsels wanneer met hierdie masjiene
              gewerk word. 
             Hou jou hande weg van bewegende dele.
            ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                      (1)

4.5       4.5.1       Metaal T-strook                                                    (1)

          4.5.2       Bindbalk                                                           (1)

          4.5.3       Materiale vir valdeur:
                       Gipsbord/”Rhino” bord 
                       Hout/Laaghout/Hardebord 
                       Blokbord 
                       Metaal
                       Veselsement/Nu-tec
                       PVC/Plastiek
                       ISO bord
                       ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking            13                          DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

          4.5.4       Aluminium is so gewild omrede:
                       Dit lig in gewig is. 
                       Dit bied 'n estetiese afwerking/Nie nodig om te verf nie. 
                       Dit is duursaam/sterk/korrosie-vry.
                       Dit is maklik om teen plafonlatte te heg.
                      ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                 (2)

4.6           Afdakke/Platdakke 
              Sparpaardakke                                                                   (2)

4.7       Hoofstyldak: Bindbalk 
          Bindhoutdak: Hanebalk (bindbalk)                                                     (2)

4.8       Nokbalk                                                                              (1)

4.9       Om die daksparre aan die nokbalk te heg/bind.                                        (1)

4.10      Die hoeveelheid hangstyle sal bepaal word deur die:
           Lengte van die bindbalk 
           Spanwydte van die dakkap/gebou.
           ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                             (1)

4.11      Komponente gebruik:
           Soffiethanger
           Draer 
           Soffietbord
           Kwartrondlys
           Plafonbord/Houtstroke
           Fassieplank
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                             (2)

4.12      2
          4
          6
          3
          5
          1
          MERK STRENG VOLGENS DIE VOLGORDE                                                      (6)

4.13      Tipe vernis afwerking:
           Glans 
           Dowwe 
           Satyn
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking          14             DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

4.14      Skuurseëlaar word aangewend met 'n:
           Sproeispuit/-pistool 
           Kwas
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

          Was word aangewend met 'n:
           Spons 
           Skoenborsel/Borsel
           Lap
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                               (2)

4.15      Oppervlaktes met was afgewerk is geneig om:
           Wit kolle op die oppervlak te vorm 
           Wit ringe op die oppervlak te vorm
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                               (1)
                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking              15                                   DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG        5:      FORMELE,  BEKISTING,  SKORING                        EN       GRAFIKA       AS
                     KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

5.1       5.1.1       C                                                                                   (1)

          5.1.2       A                                                                                   (1)

          5.1.3       D                                                                                   (1)

          5.1.4       A                                                                                   (1)

          5.1.5       B                                                                                   (1)

5.2       5.2.1       A: Segmentboog/Ovaal/Elliptiese boog                                                (1)

                      B: Halfronde boog/Halfsirkel-vormige boog                                           (1)

          5.2.2       Digte formeellatwerk                                                                (1)

          5.2.3       450 mm                                                                              (1)

          5.2.4       Ribbe kan stewig vas gemaak word deur:
                       Binte 
                       Stutte
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                             (1)

5.3
                                                                                  HOOFSTYL
                                                                      
                                                     
        HANGSTYL                    
                                                                              
                                               
                                                                  

                  BINDBALK              STUT                                       DAKSPAR 

               ASSESSERINGSKRITERIA                   PUNT
           Korrektheid van tekening:
           Daksparre                                     2
           Hoofstyl                                      1
           Hangstyle                                     2
           Stutte                                        2
           Bindbalk                                      1
           Byskrif (Enige EEN)                           1
                                     TOTAAL:             9                                                 (9)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking           16                      DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

5.4

                                                                BEKISTINGBORD

                                                              DRAER/BALK
                                                                BALKSY
                                                              KLAMPE/KLEMME
                                                                STUT
                                                              WIG
                                                 
                                                              PLINT/HEGPLAAT

                                                                SOFFIETBORD 

                        ASSESSERINGSKRITERIA           PUNT
                        Korrektheid van tekening:
                        Draers/Balke                       2
                        Klampe/Klemme                      2
                        Stutte                             2
                        Wîe                                2
                        Plinte/Hegplate                    2
                        Byskrif (Enige EEN)                1
                                          TOTAAL:          11                               (11)
                                                                                            (30)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking                17                        DBE/November 2021
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
         (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1       Nagslot                                                                    (1)

          6.1.2       Insteekslot                                                                (1)

          6.1.3       Oplêslot                                                                   (1)

          6.1.4       Oplêkasslot                                                                (1)

6.2       6.2.1       Tussen die poot  en die reling                                            (2)

          6.2.2

                                                    
                                                       
                                                
                                                                 
                                      

                                            

                                

                                                  ASSESSERINGSKRITERIA            PUNT
                                                Korrektheid van die tekening:
                                                Reling                               1
                                                Bors/Skof                            4
                                                Tap                                  3
                                                                                                  (8)
                                                                        TOTAAL:      8

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking             18                 DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

6.3
                                       MUUR

                           VLOERBALK

                                                             

                                                     

                       KAP- OF BALKHANGER

                                                                                        (3)

6.4       REGUIT TRAPARM MET BORDES

                                           

                                                OF

                                                                                        (2)

                                                 EN

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking          19             DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

          TRAPKUIL MET ŉ HALWE BORDES

                          

                                       

                          

                              OF

                                                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
  Siviele Tegnologie: Houtbewerking                20                             DBE/November 2021
                                            NSS – Nasienriglyne

  6.5
                                                        RIGTING VAN DIE GREIN
                                                             TONG-EN-GROEF
                                                              VLOERPLANKE
                                          VLOERLYS
    MUUR                                 G
                                          KWARTRONDLYS
       R
                                      

PLEISTER                                                                          
                                           
                                                                                                    VLOERBALK

LUGSTEEN
                                                                                                   DRAER
                                
                                                                                                   MIERSKERM
                                          MUUR PLAAT                                                       D
                                                                                                    VWL

                                                                                                    STEEN-
        NGV                                                                                        PYLER

                                                                  

                                                      FONDASIE

                            ASSESSERINGSKRITERIA                              PUNT
               Korrektheid van die tekening:
               Toemaak van die opening tussen die muur en
                                                                                  2
               vloerplanke
               Onderdele wat die vloerplanke ondersteun:
               Muurplaat                                                           1
               Draer                                                               1
               Vloerbalke                                                          2
               Eensteenpyler met fondasie                                          2
               Voorkoming van termiete en vog by die pyler                         2
                                                          TOTAAL:                 10

  Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
  Siviele Tegnologie: Houtbewerking              21                         DBE/November 2021
                                          NSS – Nasienriglyne

  6.6                                                                              SYLIGSTYL

KOSYNSTYL                                                                         ONDERRELING
      MET                                          
                                      
 SPONNING                                                                        VERHEWE
                                                                                   KUSSING
                                                                        
                                                                                   PANEEL
                                               GROEF
                                      

                   ASSESSERINGSKRITERIA                  PUNT
                Korrektheid van die tekening:
                Kosynstyl met sponning                     2
                Syligstyl                                  1
                Groef/Opening vir uitsetting               1
                Onderreling                                1
                Verhewe kussingpaneel                      2
                Arsering                                   1
                                         TOTAAL:           8                                    (8)
                                                                                                [40]

                                                                                 TOTAAL:        200

  Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology May June 2021 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2021-civil-services-eng/dcb7f976-b3d6-42a9-b2b1-44ae9b2d8e3f) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng
- [Civil Technology Nov 2021 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2021-construction-eng/f39d7571-db9f-4ded-b5e7-27008235ca8b) — Civil Technology · QP · 2021 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2021 English Civil Services](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2021-english-civil-services/80eb9860-b118-41e2-98fd-5bea1b29a026) — Civil Technology · Memo · 2021 · Eng
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Civil Technology · Memo · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2020 (Construction) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-construction-memo-eng/f06cef7f-235e-45f7-9f9b-f8e6a2b0c0ca) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-civil-services-memo-afr/8cffc125-69c0-44e9-b0eb-88ae7e930363) — Civil Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
