# Civil Technology Grade 12 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/65bfe19e-1f8a-4152-85d9-e3c8575adcc9
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/65bfe19e-1f8a-4152-85d9-e3c8575adcc9)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE

                                  NOVEMBER 2022

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              2                        DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR NASIENERS

1.        Nasieners behoort:
                  Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die
                   antwoorde van die kandidaat evalueer.
                  Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
                   interpreteer.
                  Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-
                   nasiensessie te oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde
                   na die finalisering van die nasienriglyne.
                  Hulle te vergewis dat daar is TWEE benaderinge is om vrae te
                   beantwoord: (1) om te beskryf en (2) om te verduidelik.
           o       Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in ‘n spesifieke
                   hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte stappe
                   oorweeg word.
          o        Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te
                   beskryf, kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie noodwendig
                   goed georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
                   antwoord evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms
                   voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken. Die nasiener
                   behoort sy/haar professionele oordeel te gebruik in hierdie tipe vrae.
                  Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde
                   interpreteer of voorspel nie.
                  Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken
                   moet word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
                  Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
                   uitgeskryfde antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.
                  Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die
                   betekenis van die woord verander.
                  As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/),
                   slegs die eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e
                   verskillende name vir dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In
                   hierdie geval moet die punt vir die antwoord toegeken word en die
                   skuinsstreep (/) moet NIE as 'n bykomende antwoord beskou word nie.
2.        Vir berekeninge:
                  'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord
                   geskryf is. Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke
                   eenheid moet wees, sal 'n punt SLEGS toegeken word indien die
                   antwoord die korrekte eenheid het soos in die vraag aangedui word.
                  Punte sal slegs vir die korrekte waardes in ‘n berekening toegeken word.
                   Indien die kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte
                   vir die berekeninge en die antwoord toegeken word nie.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          3                           DBE/ November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

                  Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra kan
                   word, moet die merker die waardes herbereken deur die verkeerde
                   antwoord van die eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik
                   word, behoort die kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te
                   ontvang.
                  Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die
                   korrekte antwoord verkry word.
                  Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die
                   korrekte gebruik van die dimensiepapier.

3.        Wanneer tekeninge nagesien word:
              Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
               regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.
              'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander
               posisie herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel
               ontvang, mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte
               vir daardie onderdeel (positiewe nasien).
              Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte
               onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir
               onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.
              Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
              Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word
               vir slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
              Indien 'n twee-dimensionele tekening vereis word en 'n
               lyndiagram/prentaansig/isometriese tekening word geteken, sal onderdele
               gemerk word volgens die assesseringskriteria en geen punte sal toegeken
               word vir die korrektheid van die tekening nie.
              Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng
               volgens die assesseringskriteria
              Die punte vir die korrektheid van die tekening sal slegs toegeken word
               indien die hele tekening korrek geteken is met alle dele/onderdele.
4.        Verkeerde nommering van vrae:
              As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is
               in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
               omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
              Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
               as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
               antwoord NIE nagesien word nie.
5.        Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek beantwoord
          is:
                As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
                As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
                 het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordboek beantwoord,
                 merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
                 antwoordboek.
                As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad
                 beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordboek volgens die
                 assesseringskriteria op die nasienriglyn.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste           4                          DBE/ November 2022
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: WBGV, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
         HEGTING (GENERIES)

1.1       1.1.1        Olie- of waterbasisverf                                                  (1)

          1.1.2        Verhoog die sterkte van beton                                            (1)

          1.1.3        Elektrolise                                                              (1)

          1.1.4        Plastiek                                                                 (1)

          1.1.5        Sink                                                                     (1)

1.2       1.2.1          50º/50 grade 
                         38°/38 grade
                         42°/42 grade
                        ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                 (1)

          1.2.2           Maak seker dat traprelings/handrelings/relings en of
                           balustrades in plek is 
                         Hou loopvlakke vry van gevaarlike struikelblokke
                         Hou loopvlakke vry van spykers wat uitsteek
                         Plaas waarskuwingstekens
                         Maak seker daar is genoegsame beligting
                         Verseker dat die oppervlak nie glad is nie
                        ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                 (1)

          1.2.3          Om beton in posisie te hou 
                         Om die vulling van beton moontlik te maak
                         Om as bekisting op te tree
                         Om die loopvlakke te vorm
                        ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                 (1)

1.3       Wanneer lang lere vervoer/gedra word:
           Maak seker dat dit nie vêr uitsteek nie 
           Maak 'n rooi of oranje vlag/waarskuwingstekens aan die einde van die
             leer vas 
           Maak seker dat die leer stewig aan die voertuig vasgemaak is
           Beskerm die leer wanneer dit vervoer of gedra word
           Twee persone moet die leer te dra
           Moet dit horisontaal en aan dieselfde kant gedra word
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                              (2)

1.4         Veiligheidsnet/Net 
            Vangplatform
           ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                              (1)

1.5       Verspanstuk/Stut                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          5                     DBE/ November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

1.6       Indien die steierplanke meer as 230 mm verby die laaste ondersteuning
          steek:
            Die steierplanke kan kantel indien die werker daarop trap 
            Die werker kan van die steier af val
            Dit kan gevaarlik wees vir werkers wat rondom die steier werk
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                         (1)

1.7       3 m/3 000 mm                                                                    (1)

1.8                                       
                                 
                                                  OF

                                                   OF

                                                 HAAK
                                      
                             

                                                  OF

                                                  OOG                                      (4)

1.9       1.9.1        Multi-detektor                                                     (1)

          1.9.2        Laser waterpas/Waterpas/Deurskynende pypwaterpas                   (1)
                                                                                           [20]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          6                            DBE/ November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

NR.                         VRAE                              ANTWOORDE                      MARKS
                                                    Grondvloer: B/FIGUUR B 
                                                    FIGUUR B toon: Geen daklyn/
        Noem die FIGUUR wat die grondvloer          Daklyn in FIGUUR A/
  1     verteenwoordig. Gee EEN rede vir jou        Motorhuis/Pyle op die trappe/                 2
        antwoord.                                   Oprit/Deur in sitkamer/Ingangsdeur/
                                                    Motorhuisdeur/Balkon in
                                                    FIGUUR A 
        Lei die skaal af wat gebruik is om die
  2     vloerplan vir die huis van die gegewe       1:100                                        1
        bouplan te teken.

  3     Identifiseer nommer 1.                      Bordes/Oorloop                               1

  4     Identifiseer nommer 4.                      Balkon/Kantelbalk                            1

  5     Identifiseer nommer 5.                      Stort                                        1

  6     Identifiseer nommer 6.                      Handwasbak/Wasbak/HWB                        1

        Gee die afkorting vir die simbool by
  7                                                 SK                                           1
        nommer 7.

  8     Identifiseer nommer 8.                      Oprit                                        1

  9     Identifiseer nommer 9.                      Oproldeur/Motorhuisdeur                      1

 10     Identifiseer nommer 10.                     Fluoresseerlig                               1

        Identifiseer die nommer wat die
 11                                                 Nr 11/11                                     1
        muurgemonteerde lig aandui.

        Gee die afkortings vir die volgende:
                                                    VVV 
 12      Voltooide vloervlak                                                                     2
                                                    NGV 
         Natuurlike grondvlak
        Noem 'n geskikte materiaal wat              Beton/Hout/Aluminium/Staal/
 13     gebruik kan word om nommer 2 te                                                           1
        vervaardig.                                 Klipmesselwerk/Stene/Glas 

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          7                            DBE/ November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

                                                    Koffiehoek/Kombuis/
                                                    Speelkamer/Private sitkamer/
 14     Beveel EEN gebruik aan vir die area         Kantoor/TV-kamer/Kroeg/Eetkamer/              1
        wat deur nommer 3 aangedui word.            Stoorplek/Enige gebruik met
                                                    nutswaarde 

        Beveel EEN tipe permanente
                                                    Ingeboudekas/IGK/Kas/Hangkas/
 15     toebehore vir slaapkamer 1 aan wat                                                        1
                                                    Boekrak/Lessenaar/Laaikas 
        vir stoorplek gebruik kan word.

        Wie is die argitek wat vir die tekening
 16                                                 HB Nel                                       1
        verantwoordelik was?

        Beskryf wat deur die pyle by die            Die rigting van die styging van die
 17                                                                                               1
        trappe in FIGUUR B aangedui word.           trappe 

        Noem wat gedurende hersiening 1 en          Hersiening 1 – Teken van sanitêre
 18     hersiening 2 van die huisplan gedoen                       toebehore                     2
        is.                                         Hersiening 2 – Teken van trappe 

        Lei die verwysingskode van die
 19                                                 QP 6 – 2022                                  1
        bouplan af.
        Wie moet in kennis gestel word
        wanneer die kontrakteur
 20                                                 Argitek/HB Nel                               1
        vlakke/hoogtes op 'n terrein uiteensit
        en daar afwykings is?
        Identifiseer EEN belangrike tipe            Plafonlig/Lig/Ligskakelaar/Skakelaar/
 21     toebehore wat in die badkamer               Waaierlig/Uitsuigwaaier/Bad/Bidet/            1
        weggelaat is.                               Kontaksok/Kabinet 

 22     Teken die simbool vir siersteen.                                                        2

 23     Teken die elektriese simbool vir aard.
                                                                                                2

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          8                              DBE/ November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

 24     Teken die simbool vir 'n vetvanger.                                                        2

                                                      Totale vertikale afmetings:
                                                     Kontrole toets     Kontrole toets
                                                     links              regs
                                                     220               2 960 
                                                     5 450             110 
                                                     220               2 820 
                                                     5 890             = 5 890 

        Bewys, deur middel van 'n
                                                                OF
        kontroletoets, dat die totale vertikale
 25                                                                                                  7
        afmetings aan die linker- en regterkant Linkerkant:
        van die plan in FIGUUR B dieselfde is.    220 + 5 450 + 220 = 5 890 mm
                                                Regterkant:
                                                  2 960 + 110 + 2 820
                                                  = 5 890 mm
                                                Nota: Indien die alternatiewe
                                                      metode gebruik word
                                                      moet een punt gegee
                                                       word indien albei totale
                                                      dieselfde is.
                                                    = 5,89  m x 8,11 m
                                                    = 47,77 m²
        Bereken die area van die eerste vloer.      OF
 26     Toon ALLE berekeninge. Gee jou                                                               3
        antwoord in m².                             = 5 890 mm x 8 110 mm
                                                    = 47,77 m²
                                                    (47,7679 m2/47,8 m2/48,0 m2)
                                                                                    TOTAAL:          40

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            9                           DBE/ November 2022
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU,
         WBGV EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
3.1       Mangate word op die volgende plekke geplaas:
           Naby die munisipale aansluiting 
           Nie verder as 2 m van die grensdraad nie 
           Elke 20 tot 25 m op 'n reguit deel van 'n rioollyn
           Waar die riool van rigting verander
           By veranderinge van gradiënt en vlakke, waar die grond terrasvormig is
           By alle aansluitings
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE
                                                                                                   (2)

3.2         Om te verseker dat die rou rioolstorting terug sal gly in die kanaalpyp 
            Sodat ongediertes nie daar kan vestig nie                                            (2)

3.3       Hoëdruk-spuitmetode/Vloeibare vulling                                                   (1)

3.4
                 STUTPLANK
                                                              STUTPLANK
                                        2
                                              4

                               3

                         2
                                                   OF
                               3

                         STUT                                       STUT
              KORREKTHEID VAN ONDERSTEUNING VIR FERM GROND:                         1

                                 OF

                                              OF

                   NO        ASSESSERINGSKRITERIA                          PUNT
                     1       Korrektheid van ondersteuning vir ferm grond:   1
                     2       Stutplanke                                      2
                     3       Stutte                                          2
                     4       Sloot                                           1
                                                                   TOTAAL:   6                     (6)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             10                      DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

3.5       Waterpypwaterpas/Bukswaterpas/Laserwaterpas                                                (1)

3.6       'n Bevoegde persoon het die:
           Kennis 
           Opleiding 
           Ervaring
           Kwalifikasies
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                                   (2)

3.7       Veiligheidsregulasies vir oop mangate:
           Die area moet afgesper word 
           Waarskuwingstekens moet duidelik sigbaar wees 
           Slegs bevoegde persone word toegelaat om in 'n mangat te werk
           Die bevoegde persoon moet deur ten minste EEN ander persoon vergesel
            word                                                                                      (2)
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE

3.8       3.8.1        Tougryper                                                                     (1)

          3.8.2        Asemhalingsapparaat                                                           (1)

3.9       3.9.1        Volume van 'n kubusvormige watertoevoertenk
                       = Area van basis x hoogte
                       = s3
                       = 2,9 m  x 2,9 m  x 2,9 m 
                       = 24,39 m3                                                                    (4)

          3.9.2                                             
                       Volume van water in tenk = 24,39 x 1 000 liters/kubieke meter
                                                = 24 390 ℓ /(24 389 ℓ)                               (2)

3.10
                  4                          3                  4                      2

                                 2                          2                4             4
                                                                                   4           4

                       KORREKTHEID VAN OPEENVOLGENDE LAE:                1

                         NO ASSESSERINGSKRITERIA                     PUNT
                          1    Korrektheid van opeenvolgende lae:       1
                          2    Eerste laag: Strykverband                2
                          3    Tweede laag: Strykverband                1
                          4    Kopstene                                 2
                                                          TOTAAL:       6

                                                                                                      (6)
                                                                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          11                        DBE/ November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: KOUE- EN WARMWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
         EN MATERIAAL (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1      E

          4.1.2      K

          4.1.3      G

          4.1.4      F

          4.1.5      B

          4.1.6      D

          4.1.7      L

          4.1.8      H                                                                           (8)

4.2       4.2.1        Y-verloopstuk met inspeksie oog                                           (1)

          4.2.2        Om drie pype met dieselfde diameter teen 'n hoek van 135° te
                       verbind/Om drekwaterpype teen 'n hoek te verbind.                         (1)

          4.2.3        Om 'n waterdigte seel rondom die pyp te verseker.                         (1)

4.3       4.3.1        Steekoog/SO                                                               (1)

          4.3.2        Rioolskoonmaak-masjien/Hoëdruk-spuitmasjien                               (1)

          4.3.3        Deur warmwater en skoonmaakmiddels in die verstopte pyp te
                       gooi/'n Pyp met 'n spesiale spuitstuk wat water onder hoëdruk
                       vrystel, word in die verstopte pyp ingedruk.                              (1)

          4.3.4        Die propdiameter vergroot wanneer gedraai word.                           (1)

4.4        Waterdruktoetspomp word gebruik vir druktoetsing van waterstelsels. 
           Druklug-toetsapparaat word gebruik om inspeksie vir lekkasies in die
            rioolsisteme te doen.                                                                (2)

4.5       Lugslotte kom gewoonlik voor na 'n versteuring van die watertoevoer 
          wanneer lug in 'n hoë punt van die warmwaterstelsel vasgevang word.                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste               12                        DBE/ November 2022
                                           NSS – Nasienriglyne

4.6       4.6.1
                                                                                                  (2)

          4.6.2
                                                          
                                                                                                    (2)

4.7       4.7.1                Sonpanele moet Noord wys. 
                               Panele wat Noord wys in die Suidelike halfrond sal
                                blootgestel word aan direkte sonlig vir die langste deel van
                                die dag.                                                           (2)

          4.7.2
                                                     2
                                                                         BUITENSTE GLASBUIS
                                                                        STRALINGSABSORPSIE-
                                                                        BEDEKKING 5
                                                 4
                                                                        VLOEISTOFBUIS

                                                         3
                                                                      BINNESTE GLASBUIS

                       KORREKTHEID VAN LUGLEË BUIS: 1

                                      NO      ASSESSERINGSKRITERIA        PUNT
                                       1    Korrektheid van lugleë buis:    1
                                       2    Buitenste glasbuis              1
                                       3    Binneste glasbuis               1
                                       4    Vloeistofbuis                   1
                                       5    Beskryf: Stralingsabsorpsie-
                                            bedekking                       1
                                                                  TOTAAL:   5
                                                                                                    (5)

4.8       4.8.1        Terugslagklep                                                               (1)

          4.8.2        Sluitklep                                                                   (1)

          4.8.3        Water kan slegs in een rigting vloei.  Wanneer die water begin
                       terug vloei, maak die sluitklep onmiddellik toe op sy bedding.             (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             13                          DBE/ November 2022
                                         NSS – Nasienriglyne

4.9
                                                          WARMWATERUITLAAT

                                                                    3       5

                                                GEISER
                     4

                         2

                               KOUEWATERINLAAT

                                    DRUPBAK
          KORREKTHEID VAN KOUE- EN WARMWATERPYPE:                       1

                              NO              ASSESSERINSKRITERIA                   PUNT
                               1      Korrektheid van koue- en warmwaterpype          1
                               2      Kouewaterinlaat                                 1
                               3      Warmwateruitlaat                                1
                               4      Rigting kouewater                               1
                               5      Rigting warmwater                               1
                                                                    TOTAAL:           5

                                                          OF

                                                               WARMWATERUITLAAT

                                                   GEISER

                                   KOUEWATERINLAAT

                                                      DRUPBAK

                                                     OF

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          14                       DBE/ November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

                                                            WARMWATERUITLAAT

                                                GEISER

                                  KOUEWATERINLAAT

                                                  DRUPBAK
                                                                                              (5)
                                                                                              [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          15                          DBE/ November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER
         (SPESIFIEK)

5.1        Voegskort kan gebruik word:
            By die sameloop van 'n dak en 'n muur (borsweringsmuur) wat verby die
             dak strek 
            Waar 'n pyp deur die dakbedekking uitsteek 
            By die sameloop van 'n koorsteen en die dakbedekking
            Waar twee dele van die dak ontmoet (kiel/nok/wolwehoek)
           ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                             (2)

5.2       5.2.1       Geutuitloop/Uitlaat                                                       (1)

          5.2.2       Dit laat/kanaliseer water vanaf die geut na die afvoerpyp.                (1)

          5.2.3       Die koppelklem word gebruik om twee geut lengtes te
                      verbind/Voorkom lekkasie waar geute gelas word.                           (1)

          5.2.4       PVC/Polivinielchloried                                                    (1)

5.3       Gevaarlike chemikalieë en vaste materiale mag nie in stormwaterstelsels
          gestort word nie want:
           Water sal gekontamineer word 
           Die stelsel sal onder druk wees as gevolg van die vaste afval 
           Oorvloei en vloede kan ontstaan
           Kan blokkasies veroorsaak in stormwaterpype
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                              (2)

5.4       Die munisipaliteit is verantwoordelik vir:
           Skoonmaak van stormwaterstelsels 
           Onderhou van stormwaterstelsels 
           Opgradering van stormwaterstelsels
           Installasie van stormwaterstelsels
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                  16                                    DBE/ November 2022
                                              NSS – Nasienriglyne
5.5
                               5
                7
                                                           5
                               6

                                      6

                                                                               5

                                              6

                                                  4
                           2

                                   2                           6                   5   4

                                                       3
                                                                   6

                                                                           5

                                                           7

                                                                       3

                                                                               NIE VOLGENS SKAAL NIE
                                                               A

                                                                   3
                                                                               GEBRUIK ‘N MASKER OM DIE
                                                                               VRAAG TE MERK

                                                      KORREKTHEID VAN ONTWIKKELING:                   1

                                   NO                  ASSESERINGSKRITERIA                  PUNT
                                          1   Korrektheid van ontwikkeling                    1
                                          2   Projeksielyne om die toppunt te
                                              bepaal                                          2
                                          3   Bepaal die ware lengte                          3
                                          4   Bo en onderste boog van piramide                2
                                          5   Ontwikkeling van die basis van die
                                              piramide                                        5
                                          6   Ontwikkeling van die bokant van                 5
                                              piramide
                                          7   3 mm soom aan beide kante                       2
                                                                       TOTAAL:               20
                                                                                                                   [30]
Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          17                       DBE/ November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: RIOLERING, SANITÊRE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1        A                                                                     (1)

          6.1.2        D                                                                     (1)

          6.1.3        D                                                                     (1)

          6.1.4        C                                                                     (1)

          6.1.5        B                                                                     (1)

6.2       Riolering – 'n stelsel pype en gange wat rioolvuil afvoer. 
          Rioolvuil – is water wat urine, soliede vuil en ander smetstowwe bevat.            (2)

6.3       6.3.1        Reguit pankraag/Pankraag                                              (1)

          6.3.2        Spoelklosetpan/Toilet pan                                             (1)

          6.3.3        110 mm pyp/Drekwaterwaterpyp                                          (1)

6.4       Die ventilasieklep:
           Laat toe dat gasse wat in die dreineringstelsel teenwoordig is in die
             omgewing vrygestel word 
           Laat lug in die stelsel in sodat water vrylik kan vloei 
           Verseker dat dreineringstelsel geventileer is sodat hewelwerking voorkom
             word
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                           (2)

6.5       6.5.1        Vakuumtenk/Riooltenk                                                  (1)

          6.5.2         Die vakuumtenk kan gemaak word van:
                         Steen 
                         Beton 
                         Plastiek
                        ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                             (2)

          6.5.3        Uitsuigpyp/Tapklep                                                    (1)

          6.5.4        Die doel van A is:
                        Om die pompkoppeling te heg 
                        Om die inhoud van die vakuumtenk te verwyder/uit te suig            (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          18                           DBE/ November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

          6.5.5        Die tenk sal op residensiële eiendom geïnstalleer word:
                        Waar daar geen spoelrioleringstelsel is nie 
                        Waar daar geen munisipale dienste is nie 
                        Waar daar 'n kans is vir ondergrondse waterbesoedeling
                        Vir die wegdoen van menslike afval/Om vuilwater weg van ‘n
                          residensiële eiendom te laat vloei
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                  (2)

6.6       Water word chemies behandelen chloor word bygevoeg.                                   (2)

6.7       6.7.1        Die vlaklaagdagha ondersteun die bad eenheid om krake en
                       breuke te voorkom wanneer in gebruik.                                     (1)

          6.7.2        Verbind bad en sperder oorvloei/P-sperder/Watersperder                    (1)

          6.7.3        40 mm of 50 mm pype                                                       (1)

          6.7.4        Die oorvloeipyp laat toe dat water uitvloei./Verhoed dat die water in
                       die bad oor loop.                                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste
                                19
                                     hlayiso.com
                                               DBE/November 2022
                                          NSS – Nasienriglyne

ANTWOORDBLAD 6.8
                                                                             7

                                                                             SO
                                                8
           7
                                               IO          2
         SO                                                                 DIE KURWE
                                      4                                 3   KAN OOK ‘N 45° LYN
                                           5
                               LP                                           WEES

                                                           IO

                                                                            2
                                                           IO   8

                                                                            APPARTE TAKPYPE
                                                           IO               KAN VANAF ELKE
                                                                            TOEBEHORE GETEKEN
                                                                    4
                                                                            WORD

                                                                            IO

                                                                6
                                                          RP

                                                                    4

                                                                            IO

KORREKTHEID VAN RIOOLSTELSEL:                         1                          9

 NO    ASSESSERINGSKRITERIA                PUNT                                 MG
  1    Korrektheid van rioolstelsel          1
  2    Hoofrioollyne                         2                                  MUNISIPALE AANSLUITING
  3    45° aansluiting of 2 hoofrioollyne    1
  4    Takpype                               3
  5    Lugpyp                                1
  6    Rioolput                              1
  7    Steekoë (ENIGE TWEE)                  2
  8    Inspeksieoë (ENIGE TWEE)              2
  9    Mangat/Steekoog naby Munisipale
                                             1
       aansluiting
                                   TOTAAL:  14
                                                                                                    [40]

                                                                                          TOTAAL:   200
Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2022 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-woodworking-eng/78c3d6a1-0010-4aee-81c9-7e6f6b10ed07) — Civil Technology · QP · 2022 · Eng
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-eng/4c93bddd-9bc8-4067-b666-d6c8b761d7cd) — Civil Technology · QP · 2022 · Eng
- [Civil Technology Nov 2022 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-woodworking-afr/4a898ddd-8d12-4ea6-8261-ffb7c75301e3) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-afr/ba5cb9a7-86fb-4eb0-952a-8496715cdd53) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-civil-services-afrikaans/e517a483-4536-458b-945a-1e2a6820fc1b) — Civil Technology · Memo · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-woodworking-afrikaans/84d33c64-7269-4f87-819c-8ea20dfff8f0) — Civil Technology · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
