# Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 26 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-woodworking-afr/f6f7ac38-fb55-4d61-bc66-5441e4cbcee0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 26

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-woodworking-afr/f6f7ac38-fb55-4d61-bc66-5441e4cbcee0)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Question paper, 26 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

ple basic education
' aoa Department:
(( »)) Basic Education

LSA REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12
QB BS RS RSS SE SSS SSS SSS SRS ERSTE SES ESSERE EERE E RY
SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING :
ne a
ty
a NOVEMBER 2023 5
MOTETETITITICITT TTC Trerrrrererrrrrerer reer reer sd

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 10 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 2 DBE/November 2023
NSS

BENODIGDHEDE:

1. Tekeninstrumente

2. ‘n Nieprogrammeerbare sakrekenaar

3. ANTWOORDEBOEK

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
2 Beantwoord AL die vrae.

3. Lees AL die vrae noukeurig deur.
4

Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae
skei NIE.

a

Nommer die antwoorde korrek voigens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.

Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

os oe N ®

10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

11. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

13. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

14. Beantwoord VRAAG 2, 3.2, 3.3, 3.4, 5.4, 5.5, 5.6, 6.3, 6.4 en 6.5 op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.

15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het

Jy dit nie gebruik nie.

16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.

17. Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.

18. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 3 DBE/November 2023
NSS

VRAAG 1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.12) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.13 D.

1.1.1 Elektroplatering is die proses om ...

A _'n plastieklaag op metaal aan te wend deur elektrolise te
gebruik.

Been metaal met 'n ander metaal te verf deur elektrolise te
gebruik.

C_verf op 'n metaal aan te wend deur magnetisme te gebruik.

D_ vloeibare sink op 'n metaal aan te wend deur druk te gebruik. (1)

1.1.2 Die proses om vars gegote beton klam te hou, sal ...

A meer volume aan beton verskaf.

B_ beton meer waterdig maak.

C die risiko van kraking van beton verhoog.

D_ tot swak binding van beton lei. (1)

1.1.3 Waarom sou jy 'n metaal met 'n laag verf bedek?

A Om uiterste temperature te weerstaan

B Om korrosie te voorkom

C Omkromtrekking te voorkom

D SlegsAenB (1)

1.1.4 Die minimum grootte van 'n houtsteierplank:

A 300 mm wyd x 60 mm dik
B 238mm wyd x 12 mm dik
C 150 mm wyd x 20 mm dik
D 228mm wyd x 38 mm dik (1)

1.1.5 Wanneer 'n steier gebruik word, moet dit nagegaan word om te
verseker dat ...

A die steier nie aan die gebou vasgemaak is nie.

B. die steierplatform elke 4 m ondersteun is.

C die steier vry is van enige defekte.

D_ Aldie bogenoemde (1)

1.1.6 ... van steiers moet vertikaal vasgeheg wees.

A Kalfrelings

B_Diagonale stutte

C Staanders

D Basisplate (1)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 4 DBE/November 2023
NSS
1.1.7 Die skutreling op 'n steier sal verseker dat ...

A 'nwerker nie van die steier afval nie.

B_ gereedskap nie van die steier afval nie.

C_ die steier stabiel is.

D die steier gestut is. (1)

1.1.8 Skopplate moet ten minste 150 mm hoog wees vanaf die vlak van
die...

A steierplatform.

B _ skutreling.

C_horisontale kalfrelings.

D_basisplaat. (1)

1.1.9 Die werkgewer moet verseker dat die sporte van houtlere ...

A__ nie geverf is nie.

B_vry van ghries is.

C nie gekraak is nie.

D_ Al die bogenoemde (1)

1.1.10 Die materiaalveiligheidsdatablad vir gevaarlike chemikalieé moet
die volgende inligting hé:

A_ Hoeveelheid in die houer

B_ Koste van die chemikalieé

C Wegdoeningsoorwegings

D_ Vervaardigingsproses (1)

1.1.11 Trappe moet teen 'n minimum van ... grade vanaf die horisontaal
geinstalleer word.

A 50

B 30

Cc 40

D 60 (1)

1.1.12 Die doel van die bouershyser is om ... te vervoer.

werkers en materiale

materiale en swaar konstruksiemasjiene

toerusting en swaar masjiene

materiale en meubels (1)

0ODDY

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 5 DBE/November 2023
NSS
1.2 'n Kontrakteur het jou opdrag gegee om 'n 20 kg-hek teen die pilaar van 'n
grensmutur te installeer.
1.2.1 Noem die hegstuk wat jy sal gebruik om die hek aan die pilaar vas
te heg.

1.2.2 Motiveer waarom jy hierdie hegstuk sal gebruik.

1.2.3 Verduidelik hoe jy die hek sal installeer deur die hegstuk in
VRAAG 1.2.1 te gebruik, indien die posisies van die gate op die

pilaar gemerk is.
1.3 Voorspel wat sal gebeur as 'n laserwaterpas in uiters koue plekke gestoor
word.
1.4 Hoe sal jy die akkuraatheid van 'n bukswaterpas verseker?

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op ‘n bouplan
voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)
(2)

(3)

(1)

(1)
[20}

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking

NSS

DBE/November 2023

|
fi

3 000

2 955

2 955
N
a

FIGUUR A

600| (+)

NOTA:

Kontrakteurs moet alle afmetings
en viakke op die terrein kontroleer
voordat daar met werk begin word.

Argitekte moet dadelik van enige
afwykings in kennis gestel word.

Nooduitgangtrappe moet van
sagte staal gemaak word.

Dak: Afdak met borsweringmure

Afwerking van mure: Pleister en
vert

Nr. 3 toon die balusters wat van
aluminium gemaak moet word.
Afmetings van balusters:

@ 50 mm x 1200 mm

Argitek se handtekening ..............

Kliént se handtekening ...............

000;

3 340

110

BADKAMER
n“

@©—Ily

I 2x40
KANTOOR

v1

KOMBUIS rr

KONFERENSIE-
KAMER

v1

v1

v1 xX

=]

1 500 | 1500

3 300 1500

FIGUUR B

®

TEKEN VAN
INTERNE
TRAPPE

DATUM:

HERSIENING
1 18/04/2023

GEDRUK DEUR:
FOX DRUKKERS

DATUM VAN DRUK:
19/04/2023

TEKENINGTITEL:
148™ VLOER EN SUIDAANSIG

PROJEK:
VOORGESTELDE WOONHUIS VAN
MNR. NTOMBI OP ERF 42,
ISIDINGOSTRAAT, ALBANY

PROJEK NR.: TEKENING NR.:
GR 266-424 336P5

DATUM: GETEKEN:
12/04/2023 NP KOK

NAGEGAAN:
J BOK

AANSIG EN
VLOERPLAN

SKAAL 1 : 100

VERWYSINGSKODE
QP 8 — 2023

VENSTERSKEDULE

1200
900

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 7 DBE/November 2023
. NSS

VRAAG 3: KASTE, SWAAIRAME, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE
(SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

3.1. FIGUUR 3.1 hieronder toon die vertikale deursneeaansig van die
kalf/kalfreling vir 'n dubbelswaairaamvenster met 'n bolig. Gebruik die gegewe
inligting en skets SLEGS die onderreling van die bolig in jou

ANTWOORDEBOEK.
FIGUUR 3.1 (4)
3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon die vioerplan van 'n stoorkamer met 'n geweldak.
oe
7 000
FIGUUR 3.2

Gebruik die volgende spesifikasies:

Tipe dak: Suid-Afrikaanse (Howe-) dakkap

Die dak het AGT Suid-Afrikaanse (Howe-) dakkappe.
Die mure is 220 mm dik.

Die ware lengte van die hoofsty! is 870 mm.

Rond jou antwoord tot TWEE desimale plekke af.

Gebruik die afmetingspapier op ANTWOORDBLAD 3.2 en bereken die

volgende:
3.2.1 Die totale lengte muurplaat wat vir die gebou benodig word (5)
3.2.2 Die totale lengte hout wat vir die hoofstyle benodig word (3)

LET WEL: 'n Punt sal vir die korrekte gebruik van die afmetingspapier
toegeken word. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 8 DBE/November 2023
NSS
3.3 ANTWOORDBLAD 3.3 toon die vooraansig van 'n vrystaande kas, met 'n

3.4

Downloaded from hlayiso.com

ovaal hangreling en 'n laai, sonder 'n deur.

Projekteer die detail van die vrystaande kas en teken 'n deursneelinkeraansig
op snyvlak A-A.

Gebruik die volgende spesifikasies:

° Die kas is van 16 mm-melamienborde gemaak.
¢ Die onderkant van die laai is van 3 mm-hardebord gemaak.
¢ Die agterkant van die kas is van 3 mm-hardebord gemaak.

Gebruik ANTWOORDBLAD 3.4 en voltooi die tekening van die horisontale
deursneeaansig van die muurpaneelwerk deur TWEE tong-en-groef-borde te
teken wat deur middel van versteekte spykers vasgeheg is. Drukskryf die
byskrif van die ruhegstuk.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(13)

(4)
[30]

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking

VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIALE

(SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

4.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A-H) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.5) in die

9
NSS

DBE/November 2023

ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.1.6 J.

KOLOM A KOLOM B
4.1.1 Dikteskaafmasjien A_boor ronde gate van verskillende
groottes
4.1.2 Draaibank
B_ die lem moet deur die werkstuk
4.1.3 Tapmasjien getrek word deur middel van 'n tru-
drukaksie
4.1.4 Radiaalsaag/Bobaansaag
C_ vermy dit om met hout te werk wat
4.1.5 Bandsaag korter as die afstand tussen die

voerrollers is

D_ maak seker dat die splyter in
posisie is

E die beitelhegstuk kan vierkantige
gate vertikaal in hout boor

F  moenie stukke hout wat korter as
250 mm is, vorm nie

G_verwyder die steun wanneer jy
skuur of poleer

H_ die boonste lemleier moet altyd tot
6 mm bo die skaafblok verstel word

Kopiereg voorbehou

(5x 1)

Blaai om asseblief

65)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 410 DBE/November 2023
NSS
4.2 Verander die onderstreepte woord(e) in die volgende om die stellings WAAR

4.3

44
45

46

te maak. Skryf die toepaslike woord(e) langs die vraagnommers
(4.2.1 tot 4.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.

4.2.1 Wanneer hout vir vensters en deure gekies word, moet die
lynpatroon in gedagte gehou word.

4.2.2 Die kop van elke gegradeerde houtbord word in blou met die
SABS-simbool gemerk.

4.2.3 Die lengte van dakkapdele kan 114 mm wees.
4.2.4 Stoor 'n bandskuurder in 'n houtkis weg van sonlig.

4.2.5 Gebruik albei hande om 'n elektriese skaaf te dra.

FIGUUR 4.3 hieronder toon 'n onvolledige aansig van die konstruksiedetail
van die raamwerk vir 'n valdeur.

——_

BINDBALKE

dL ye

FIGUUR 4.3
4.3.1 Verduidelik die waarde daarvan om 'n valdeur in 'n gebou te hé.
4.3.2 Wat is die grootte van die hout wat algemeen vir 'n

valdeurkonstruksie, onder die dakkappe, gebruik word?

4.3.3 Teken, in jou ANTWOORDEBOEK, die detail van die raamwerk vir
'n valdeuropening, tussen die twee dakkappe, soos van onder af
gesien. Drukskryf enige EEN byskrif.

Verduidelik hoe jy die eerste gegolfde sinkplaat op 'n dak sal installeer.

Onderskei tussen 'n kaphanger en 'n spykerplaat met betrekking tot hulle
gebruike.

Teken, in jou ANTWOORDEBOEK, 'n lyndiagram van 'n sparbintdakkap. Dui
die oorhange aan.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)

(1)
(1)
(1)
(1)

(1)

(1)

(5)

(4)

(2)

(4)

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 11 DBE/November 2023
NSS

47 FIGUUR 4.7 hieronder toon die profiel van 'n metaaldakplaat.

r\__f\__sJ\_/s \_/S %

FIGUUR 4.7

4.7.1 Identifiseer die tipe metaaldakplaat. (1)

4.7.2 Motiveer waarom dit belangrik is. om metaaldakplate, wat in

kusgebiede gebruik word, te galvaniseer en in 'n fabriek met verf te
bedek. (2)

4.7.3 Noem EEN regulasie met betrekking tot die storing/plasing van
dakplate voor installering. (1)

48 Bereken die hart-tot-hartafstand tussen die kaplatte, vir ineensluitende
dakteéls, as die teél 450 mm lank is en 'n oorhang van 75 mm het. (3)
4.9 Noem TWEE vereistes vir die ontwerp en konstruksie van dakkappe. (2)

4.10 Wanneer 'n wentelskuurder gebruik word, soos getoon in FIGUUR 4.10
hieronder, is veilige hantering en versorging baie belangrik.

FIGUUR 4.10

4.10.1 Noem EEN voordeel van die gebruik van 'n wentelskuurder met

betrekking tot die grein van die hout. (1)
4.10.2 Verduidelik waarom jy die kragdraad oor jou skouer moet plaas

wanneer jy 'n wentelskuurder gebruik. (1)
4.10.3. Verduidelik waarom skuurstof gereeld van 'n werkstuk verwyder

moet word. (1)
4.10.4 Voorspel wat met die hout sal gebeur indien jy nalaat om houtstof

te verwyder. (1)

[40]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 12 DBE/November 2023

NSS

VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS

KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

5.1

5.2

5.3

5.4

5:5

5.6

Stel 'n tipe skoring voor wat in die volgende scenario's gebruik sal word:
5.1.1 'n Nuwe opening word in 'n bestaande muur gesny

5.1.2 Twee parallelle mure wat tekens van faling/onklaarraking toon
Noem EEN materiaal wat gebruik word om steekbalke vir skoring te maak.

Noem die komponent wat gebruik word om die verbinding tussen stutte en
steenbalke te bevestig.

ANTWOORDBLAD 5.4 toon 'n onvolledige horisontale deursneeaansig van
bekisting vir 'n ronde kolom.

Teken slegs EEN kwart (die boonste regterkwart, deur A aangedui) van die
bekisting met 'n gevormde juk/kraag vasgeheg met boute en moere.

ANTWOORDBLAD 5.5 toon 'n onvolledige vooraansig van die konstruksie-
besonderhede aan die voet van 'n formeel met oop formeellatwerk.

Voltooi die tekening deur die ontbrekende dele by te voeg. Drukskryf enige
EEN byskrif.

ANTWOORDBLAD 5.6 toon 'n tekening van die uitskuif- isometriese aansig
van 'n onvoltooide lang-en-kortskouertapvoeg vir gesponningde rame.

Gebruik die detail in die styl om die tap op die reling te projekteer en te teken.
Moet NIE enige verborge besonderhede toon NIE.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)
(1)
(1)

(1)

(6)

(8)

(12)
[30]

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 13 DBE/November 2023
NSS

VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS

(SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
6.1 Noem TWEE verskillende maniere om slotte op deure te installeer. (2)
6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon die stappe vir die uitmerk en saag van 'n

dubbeltapvoeg vir die onderreling van 'n deur.

A
B
c
FIGUUR 6.2
6.2.1 Verduidelik wat in stappe A—-D hierbo gedoen is. (4)
6.2.2 Verduidelik die stappe vir die uitsaag van die tap vir hierdie voeg. (4)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking 14 DBE/November 2023
NSS
6.3 ANTWOORDBLAD 6.3 toon die boonste gedeelte van ‘n geraamde

6.4

6.5

Z-plankdeur met snylyn A-A. Gebruik die detail op ANTWOORDBLAD 6.3 om
die vertikale deursneeaansig A-A te projekteer en te teken.

Jy moet 'n traparm vir 'n aftreeoord ontwerp sodat inwoners van punt A na
punt B kan beweeg met 'n bordes tussenin om te rus.

ANTWOORDBLAD 6.4 toon die onvolledige aansig van 'n reguit traparm wat
die volgende aandui:

e Die optree en loopvlak by A
e Die spilpaal, handreling en boonste bordes by B

Teken VIER trappe voor en VYF trappe na die bordes met die spilpale en
handrelings in posisie om die tekening te voltooi.

FIGUUR 6.5 hieronder toon die boaansig van 'n gedeelte van 'n
houthangvloer met twee snylyne aangedui. Gebruik die detail op
ANTWOORDBLAD 6.5 en voltooi die deursneeaansigte deur te onderskei
tussen die deursneeaansigte soos vanaf A-A en B-B gesien. Teken die
vloerplanke op beide die deursneeaansigte.

r —
, Oo aim
Uo U4 |_]
fff F
A A || 8
; Oo Oo
UU UU
FIGUUR 6.5

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

(”)

(9)

(14)
[40]

200

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2023
NSS
[SENTRUMNOMMER: [TTT I
LEKSAMENNOMMER: TT 7 7 J L [ [J
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
1 Gee EEN rede waarom FIGUUR B die 1
eerste vioer se plan verteenwoordig.
Noem die Sl-eenheid wat gebruik
2 | word om die afmetings op 'n bouplan 1
aan te dui.
3 | Identifiseer nommer 1. 1
4 Identifiseer die nommer wat die 1
nooduitgang aandui.
5 | Wat is die doel van nommer 3? 1
6 | Identifiseer nommer 4. 4
7 | \dentifiseer nommer 5. 1
8 | Identifiseer nommer 6. 1
9 | Identifiseer nommer 7. 1
Lei van die vensterskedule af wat die
10 | afmetings van die venster is wat by 2
nommer 8 geinstalleer is.
1 Wie is die eienaar van die nuwe 1
woning?
42 | Noem die aansig waar die opwasbak 1
aangetref word.
13 Identifiseer die veiligheidsfout in 1
FIGUUR A.
Lei van die bouplan af waarom dit nie
14 | nadie eerste indiening goedgekeur is 1

nie.

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2023
NSS
| SENTRUMNOMMER: |
[EKSAMENNOMMER: [TT tT Tf LT]

15 Noem die materiaal wat vir die
balusters gebruik moet word.

16 Lei van die notakolom die tipe dak af
wat in FIGUUR A getoon word.

17 Hoeveel handtekeninge moet op
hierdie bouplan aangedui word?

18 Wat is die afmetings van die balusters
soos deur die argitek aangedui?
Noem die materiaal wat vir die finale

19 | afwerking van die buitemuur gebruik
moet word.

20 | Beskryf die entvorm van die balusters.
Hoeveel skarnieropeninge word op

21 | Venster 1 in die vensterskedule
aangedui?

22 Teken die simbool vir afgewerkte hout
vir die konferensietafel.

23 Teken die elektriese simbool vir 'n
driepool-eenrigtingskakelaar.

24 Hoeveel fluoresseerbuise word in die
kantoor aangedui?

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2023
Nss
[ SENTRUMNOMMER: LTT TT tT { 4
[EKSAMENNOMMER: LTTTT?TT?TT tT tT i tT 4

Bereken die totale hoogte van die
muur aan die linkerkant van die gebou 4
vanaf die voltooide vioerviak. Gee jou
antwoord in meter.

25

Bereken die opperviak van die
buitemuur op die grondvloer, wat uit
stene sal bestaan, vanaf die voltooide
vloerviak tot die bokant van die 8
vioerblad in die suidaansig in
FIGUUR A. Toon ALLE berekeninge.

26

TOTAAL: 40

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
DBE/November 2023

Siviele Tegnologie: Houtbewerking

NSS

[ SENTRUMNOMMER:

| EKSAMENNOMMER: |

ANTWOORDBLAD 3.2

Afmetingspapier

A B

3.2.1

3.2.2

Korrekte gebruik van afmetingspapier

Kopiereg voorbehou

(2)

(3)

(3)

(1)

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2023
NSS
[ SENTRUMNOMMER: [LTT T TT Ty 4
[EKSAMENNOMMER: A a |
ANTWOORDBLAD 3.3
A —
q
|
|
\
}
A ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT | KANDIDAAT SE PUNT
1 1
2 1
3 1
4 1
5 1
6 1
7 1
8 1
9 1
10 1
11 1
12 1
13 1
TOTAAL: | 13

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2023
NSS
| SENTRUMNOMMER: [TT |] [| 7 7 TJ
[EKSAMENNOMMER: TT | 7 | 7 TT TT TT Tt
ANTWOORDBLAD 3.4
<y aad
< i
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT KANDIDAAT SE PUNT
1 2
2 1
3 1
TOTAAL: 4

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2023
NSS
[ SENTRUMNOMMER: TT [| | [ [ 7 4]
[EKSAMENNOMMER: | [ | |] J |] [ TT TT 7 tT 7)
ANTWOORDBLAD 5.4
|
| A

ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT KANDIDAAT SE PUNT
1 2
2 1
3 1
4 2
TOTAAL: 6

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2023
NSS
[| SENTRUMNOMMER: LItLEtILT IOC 4
[EKSAMENNOMMER: TTT? TTT tT tT tT tt tT
ANTWOORDBLAD 5.5

N
7 4. -<— MIDDELPUNT
| ~~ VIR BOOG

—
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT KANDIDAAT SE PUNT
1 1
2 1
3 2
4 1
5 1
6 1
7 1
TOTAAL: 8

Kopiereg voorbehou

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

DBE/November 2023

NSS

Siviele Tegnologie: Houtbewerking

| SENTRUMNOMMER:

| EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 5.6

ASSESSERINGSKRITERIA

KANDIDAAT SE PUNT

PUNT

12

NR.

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2023
NSS

[ SENTRUMNOMMER: LI_TLITT [TIT 4)

LEKSAMENNOMMER: TTT TTT? tT tT tT tT tT Td

ANTWOORDBLAD 6.3

A—|

ASSESSERINGSKRITERIA
NR. | PUNT | _KANDIDAAT SE PUNT
1 1
2 1
3 1
4 1
5 1
6 i
7 1
TOTAAL: | 7

Kopiereg voorbehou

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2023
NSS
[| SENTRUMNOMMER: LT_TT TT TT J
[EKSAMENNOMMER: TTTTT TT tT tT tT tt ty
ANTWOORDBLAD 6.4
HANDRELING —sy-
h=— SPILPAAL
B

t

BORDES

LOOPVLAK

OPTREE
A

ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT KANDIDAAT SE PUNT
1 1
2 1
3 1
4 3
5 3
TOTAAL: 9

Kopiereg voorbehou

### Page 26

Downloaded from hlayiso.com

Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2023
Nss
[SENTRUMNOMMER: TJ] | | [| 7 JT ]
[EKSAMENNOMMER: | [| J | [ 7 |] TT 7 tT TT]
ANTWOORDBLAD 6.5
Ss Ss a ~
S SS * ~
BAKSTEENPYLER
NGV
=——_ _ FONDASIE ——*)4 3
a4 so
Seep A ey
SNIT A-A SNIT B-B
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT | KANDIDAAT SE PUNT
1 4
2 3
3 3
4 2
5 2
TOTAAL: 14

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2023 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-construction-eng/e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5) — Civil Technology · QP · 2023 · Eng
- [Civil Technology Nov 2023 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-civil-services-afr/b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Woodworking) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-woodworking-eng/fdfc3cf4-1a3a-4817-a3e9-a2c7f9fe5c2e) — Civil Technology · QP · 2023 · Eng
- [Civil Technology Nov 2023 (Civil Services) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-civil-services-eng/fd47df8e-afbf-4ba2-8858-18deaf33c455) — Civil Technology · QP · 2023 · Eng
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Civil Technology · Memo · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-civil-services-english/c1f2441d-22ba-4ae6-9e56-137cc442080c) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-english/4d9c54ef-f526-46ad-82d4-8dd419eafb50) — Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-woodworking-english/6e7f4be5-4ffb-4654-b98b-b4cc4dfc4cc7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
