# Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the November 2024 NSC (Afrikaans), 22 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Question paper, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Vertroulik

Va basic education

WIE \

Department:
Gy) y | Basic Education
LS Y REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12
Pi a TT I IITA PTT TIT 2g
4 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE :
WW a
u il
i NOVEMBER 2024 t
MG u

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 6 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 2 DBE/November 2024

NSS Vertroulik

BENODIGDHEDE:

1.
2.
3.

Tekeninstrumente
'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar

ANTWOORDEBOEK

INSTRUKSIES EN INLIGTING:

- Y N

s

© 9 ND

11.

12.

13.
14,

15.

16.

17.
18.

Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
Beantwoord AL die vrae.
Lees AL die vrae noukeurig deur.

Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae
skei NIE.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.

Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

Beantwoord VRAAG 2, 3.3, 3.5, 5.4, 6.5 en 6.6 op die aangehegte
ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.

Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
Jy dit nie gebruik nie.

Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.

Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 3 DBE/November 2024

NSS Vertroulik

VRAAG 1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING

(GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

1.1

1.2

1.3

Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs
die woord(e) langs die vraagnommers (1.1.1. tot 1.1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.11 Beton. ~

1.1.1 Houtsteierstaanders moet nie meer as (4 m/3 m/6 m) uitmekaar
geplaas word nie.

1.1.2 Boksteiers moet 'n maksimum hoogte van (3 m/4 m/6 m) hé.

1.1.3 Die materiaalveiligheid-datablad wat gevaarlike chemiese stowwe

vergesel, moet  (brandbestrydingsmaatreéls/viamverhouding/
verbrandingstempo) bevat.

1.1.4 Wanneer lang lere met ‘n voertuig vervoer word, (maak seker dat
die leer nie uitermatig verbysteek nie/merk die punt van die leer
met 'n groen viag/plaas die leer in 'n regop posisie).

1.1.5 (Galvanisering/Poeierbestryking/Elektrolise) is die proses om 'n
plastiekbedekking op 'n metaal aan te wend.

1.1.6 Elektroplatering is die proses waar (die dikte van ondermaat-
onderdele vergroot kan word/metaal uitermatig warm word/metale
met verf bedek word).

1.1.7 Die (draad en skag/kop en pen/uitloop en skag) vorm nie deel van

die lengte van 'n bout nie.

1.1.8 Die doel van die nyloninsetsel op 'n seskantige moer is vir
(dekoratiewe doeleindes/maklike verwydering van 'n bout af/
voorkoming van losdraai).

1.1.9 Houtlere kan voigens die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid
(WBGV), met (oliebasisverf/houtpreserveermiddels/waterbasisverf)
behandel word.

1.1.10 Werkers wat groot toerusting dra, mag nie (spiraal/hang/brand)-
trappe wat 'n tydelike deel van 'n struktuur is, gebruik nie.

Watter prentaansig hieronder verteenwoordig 'n moer met 'n ingeboude
waster?

wy 8S ©

A B c D

Die spesifikasies vir 'n Rawl-bout is R-RBL-M08/25. Wat verteenwoordig
die M08?

Kopiereg voorbehou Biaai om asseblief

(1)
(1)

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)

### Page 4

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 4 DBE/November 2024
NSS Vertroulik

1.4 Nabehandelde beton word aan elemente blootgestel.
1.4.1 Verduidelik die effek van nabehandelde beton op staalwapening. (1)
1.4.2 Verduidelik die voordele van nabehandelde beton met betrekking
tot die gewig wat dit kan dra. (1)
1.5 Onderskei tussen die multidetektor en die laserwaterpas met betrekking tot
die gebruik daarvan. (2)
16 Beskryf TWEE gebruike van die bukswaterpas. (2)
1.7 Beskryf hoe jy 'n teleskopiese staaf sal versorg. (2)

[20}
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan
voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 5

NSS Vertroulik

DBE/November 2024

@ ERF 27 © NOTAS:

Kontrakteurs moet alle afmetings en
ns 7 |i “i eee el ea fas vlakke op die terrein verifieer voor-
ns 7 | dat daar met werk begin word.

i 1 | t
i H | H Argitekte moet dadelik van enige
H | on rd afwykings in kennis gestel word.
1 | 8; =——-®
I I st, 1
1g 1 | ——— TT oT i - i
ERF 25 a) H | H Omheining: Deursigtige omheining
13 | H vir gebruik op grens
i i j 1
i | | NUWE (4)
1 1: | WONING ! 7
oS) es S
L 1 I
t 1 1 a
' 1 i Ee
t 1 ! wn
S
I \ ERF 23 { >
7 1 i a
t H t °
ween 4 Lis ~~ -sSene-- 5 sel
25 000 ; ,
') Argitek se handtekening ..............
HIBISCUSSTRAAT wy, Kliént se handtekening ...........-..-.
FIGUUR A ©
(o ° _ | TEKEN VAN
a HERSIENING | DATUM: | Cec picge
5s A = 1 1410412024 | + OEBEHORE
| + ©
| MOTORHUIS GEDRUK DEUR: DATUM GEDRUK:
4 FROG DRUKKERS 16/04/2024
1x40 W 5
fo} Hh je |
=] 7 TEKENINGTITEL:
oO @) TERREINPLAN EN VLOERPLAN
(19) O H
, | (WH Y PROJEK:
Sa r —} VOORGESTELDE WONING
| q | VAN ME. KOCK
“' i] KAMER A | OP ERF 23, CLIVIASTRAAT, MALUBU
8 oc KOMBUIS PROJEK NR. TEKENING NR;
oF | GR 688-646 446P2
| S DATUM: | GETEKEN: | NAGEGAAN:
@r 3 —_ ie 07/04/2024 | SP JOB P BOT
oO
£ ip’ Ch g
Q} =o pa TERREINPLAN | SKAAL 1: 500
Ny =
SS = VLOERPLAN SKAAL 1 : 100
2 SITKAMER
s VERWYSINGSKODE
ed 5 | ® QP 4~- 2024
| KAMER B | VENSTERSKEDULE
— o
a |_4.000 8 &
12 000 f y 1.800),
FIGUUR B Are?) fag]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 6 DBE/November 2024

NSS Vertroulik

VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU, WBGV
EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

3.1 Gee EEN woord/term vir ELK van die volgende beskrywings deur 'n
woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs
die vraagnommers (3.1.1 tot 3.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer,
bv. 3.1.6 Strykverband.

1:90; instelhoekbord; stut; waterpas; vrousluiter; uitgangshoogte;
wig; doodloopent; betondeksel; 1:40
3.1.1 ‘n Bord waarop die korrekte val getoon word (1)
3.1.2 ‘n Bykomstigheid wat in betonring-mangate gebruik word (1)
3.1.3 Verstewig die stut by skoring wat vir vore/slote gebruik word (1)
3.1.4 Die gradiént/helling vir 'n pyp met 'n diameter van 225 mm (1)
3.1.5 'n Spesiaal gevormde steen wat in Engelse verband gebruik word (1)

3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon veiligheidstoerusting wat in 'n beperkte spasie
gebruik word.

3.2.1

3.2.2

3.2.3

Kopiereg voorbehou

Noem die veiligheidstoerusting wat die werker aan die
veiligheidstou verbind. (1)

Noem 'n metode wat gebruik word om skadelike gasse uit 'n
mangat te verwyder. (1)

Noem EEN veiligheidsitem wat 'n werker moet dra om die
inaseming van gevaarlike gasse te voorkom. (1)

Blaai om asseblief

### Page 7

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 7 DBE/November 2024
NSS Vertroulik

3.3 Teken op ANTWOORDBLAD 3.3 'n horisontale deursneeaansig van 'n
mangat. Dui die rigting aan waarin die rioolwater sal vioei. Benoem die
vioeivulling en enige TWEE ander dele. (8)

3.4 Gebruik die inligting in FIGUUR 3.4 hieronder en bepaal die materiale, soos in
die tabel hieronder aangedui. Skryf slegs die antwoord langs die
vraagnommers (3.4.1. tot 3.4.7) in die ANTWOORDEBOEK neer,
bv. 3.4.8 P-sperder.

$v

14 000
FIGUUR 3.4
ITEM NAME VAN MATERIAAL | DIAMETER | HOEVEELHEID
PYPE/SANITERE
TOEBEHORE
1 3.4.1 = a 3.4.2
2 Vuil-/Rioolpyp - 3.4.3
Y-drekwater-
3 koppeistuk 3.4.4 we 3.4.5
135°
3.4.6
. (Dui die getal
4 Hoofricolpyp 6 m-pype
benodig aan)
5 3.4.7 i = 4
LET WEL: Rioolpype is in 6 meter-lengtes beskikbaar. (7)

3.5 ANTWOORDBLAD 3.5 toon die boaansig van die eerste laag van 'n
buitehoek met 'n T-aansluiting-halfsteenmuur. Projekteer en teken die
opeenvolgende laag om presies op die gegewe eerste laag te pas. (7)

[30]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 8 DBE/November 2024
NSS Vertroulik

VRAAG 4: KOUE- EN WARMWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
EN MATERIAAL (SPESIFIEK)
Begin die vraag op 'n NUWE bladsy.

4.1 FIGUUR 4.1 hieronder toon TWEE kleppe.

~~
A
FIGUUR 4.1
4.141 Differensieer tussen volgangkleppe A en B met betrekking tot die
meganisme om die kleppe oop te maak. (2)
4.1.2 Noem die beweegbare dele binne die volgangkleppe wat die
kleppe oop en toe sal maak. (2)

42 FIGUUR 4.2 hieronder toon 'n masjien.

FIGUUR 4.2
4.2.1 Identifiseer die masjien. (1)
4.2.2 Noem TWEE gebruike van hierdie masjien. (2)
4.2.3 Watter tipe smeermiddel moet aan die snydele van die masjien
aangewend word om 'n skoon snit te verseker? (1)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 9 DBE/November 2024

4.3

44

45

NSS Vertroulik

FIGUUR 4.3 hieronder toon 'n pyp wat aan koue- en warmwaterkrane verbind
is om 'n fout in die waterpype op te los.

FIGUUR 4.3
4.3.1 Identifiseer die fout wat herstel word.

4.3.2 Verduidelik hoe jy die tipe fout wat in VRAAG 4.3.1 geidentifiseer
is, kan voorkom.

FIGUUR 4.4 hieronder toon 'n onderdeel wat in 'n geiser gebruik word om die
water te verhit.

FIGUUR 4.4
4.41 Identifiseer die onderdeel.
4.4.2 Noem die onderdeel wat die binnewand van die geiser teen
korrosie beskerm.
4.4.3 Verduidelik die funksie van die termostaat in 'n geiser.

Teken die volgende simbole wat in warmwaterstelsels gebruik word:
4.5.1 Drukskakelaar
4.5.2 Uitsettingsbeheerklep

4.5.3 Stort (vas)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)

(2)

(1)

(1)
(2)

(2)
(2)
(2)

### Page 10

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 10 DBE/November 2024

NSS Vertroulik

46 FIGUUR 4.6 hieronder toon 'n elektriese waterverhittingstelsel.
| p——c
A
D
TT Tt
cq
FIGUUR 4.6
4.6.1 Verduidelik die funksie van pype A en B, soos in die geiser-
installasie gebruik.
46.2 Noem en verduidelik EEN doel van D.
4.6.3 Identifiseer C.
4.6.4 Gee EEN rede vir die gebruik van 'n drupbak in 'n geiserinstallasie.
4.6.5 Noem die onderdeel van 'n geiser wat hewelwerking voorkom.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(2)
(2)
(1)
(1)
(1)

### Page 11

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste atl

NSS Vertroulik

DBE/November 2024

47 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A-H) langs die vraagnommers (4.7.1 tot 4.7.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.7.6 J.

KOLOM A KOLOM B
4.7.1 Hittepomp A om gegalvaniseerde pype te las of
om 'n lek te herstel
4.7.2 Flense
B word gebruik om twee staalpype te
4.7.3 Johnson-pypkoppeling las en die komponente in plek te
hou
4.7.4 Watermeter
C laat ongewenste reuke wat uit 'n
47.5 Aanvraagstaankraan rioolstelsel kom, ontsnap
D gebruik die sonstelsel (‘solar’) om
water te verhit
E  omPVC-pype te heg of om 'n lek
te herstel
F gebruik warm lug om water te
verhit
G_~ word deur munisipale werkers
gebruik om lesings van
waterverbruik te neem
H _ reguleer watervioei vir 'n paar
sekondes by 'n handwasbak
(5 x 1)
4.8 Noem die reaksie tussen twee metale wanneer die volgende prosesse
plaasvind:
4.8.1 Die selektiewe verwydering van meer aktiewe sink uit 'n allooi wat
in 'n waterige oplossing plaasvind
48.2 Die proses word uitgevoer in 'n elektrolitiese sel wat in 'n oplossing
van positief en negatief gelaaide ione gedoop is
483 Een metaal korrodeer 'n volgende wanneer beide metale in
elektriese kontak, in die teenwoordigheid van 'n elektroliet, is
4.9 Toon, deur middel van 'n skets, 'n 90°-enkel-T-verloopstuk met inspeksieoog.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(5)

(1)

(1)

(1)

(4)
[40]

### Page 12

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 12 DBE/November 2024
NSS Vertroulik

VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK ~~ EN
STORMWATER (SPESIFIEK)
Begin die vraag op 'n NUWE bladsy.

5.1 FIGUUR 5.1 toon die voor- en boaansig van 'n doodloopent van 'n geut.
Teken in jou ANTWOORDEBOEK die ontwikkeling van die doodloopent met
'n toe bokant.

130

2°

eo

Oo}

ice)
FIGUUR 5.1 (6)
5.2 Noem EEN metode om stormwater na opvangsareas te kanaliseer. (1)

5.3 Toon, deur middel van 'n netjiese vryhand-prentskets, 'n voorafgegote oop

kanaal. (4)

5.4 ANTWOORDBLAD 5.4 toon die vooraansig en boaansig van 'n vierkantige
afgeknotte piramide, met die basis wat nie parallel met die as is nie, wat as 'n
ventilasiepyp gebruik moet word.

Gebruik die aansigte en die inligting wat verskaf is en teken die ontwikkeling
van die afgeknotte piramide. Begin die ontwikkeling by A.

Die piramide het 'n 3 mm-naat aan beide kante.

Toon ALLE konstruksie- en projeksielyne. (19)
[30]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 13

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 13 DBE/November 2024
NSS Vertroulik

VRAAG 6: RIOLERING, SANITERE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A~D) langs die vraagnommers
(6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 D.

6.1.1 Die helling/gradiént/val van 'n rioolpyp met 'n diameter van 150 mm
is...

A 1:40.
B 1:60.
Cc 1:90.
D Aldie bogenoemde (1)

6.1.2 ... word gebruik om vuilwaterpype met dieselfde diameter by hoeke
te las.

A_'n Koppelstuk

Bs 'n T-vuilwaterkoppelstuk 135°

C ‘'n90°-buigstuk met @110 mm

D_'n Vuilwaterbuigstuk met inspeksieoog 90° (1)

6.1.3 ‘n Waterbak vorm deel van 'n ...

A spoelkloset.

B_ bad.

C  opwasbak.

D  Geeneen van die bogenoemde nie (1)

6.1.4 Die geskikste gereedskapstuk om 'n koperpyp mee te sny, is 'n ...

A ystersaag.
B_ banksaag.

C_pypsnyer.
D-ssykniptang. (1)

6.1.5 S-sperders moet by ... geinstalleer word.

storte

baddens

bidets

Geeneen van die bogenoemde nie (1)

when:

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 14

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 14

NSS Vertroulik

6.2 FIGUUR 6.2 hieronder illustreer 'n tipe urinaal.

6.2.1
6.2.2
6.2.3

6.2.4

Kopiereg voorbehou

——

—_

FIGUUR 6.2
Identifiseer die tipe urinaal.
Identifiseer A en B.

Verduidelik die funksie van A.

DBE/November 2024

Beskryf wat bo-op die metaalrooster geplaas kan word om te
voorkom dat papier en ander materiale in die uitlaat ingaan.

Blaai om asseblief

(1)
(2)
(1)

(1)

### Page 15

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 15 DBE/November 2024

6.3

6.4

6.5

6.6

NSS Vertroulik

FIGUUR 6.3 hieronder illustreer die soldeerproses. Bestudeer die figuur en
beantwoord die vrae wat volg.

SOLDEER- A
STAAF

FIGUUR 6.3
6.3.1 Identifiseer A.
6.3.2 Verduidelik waarom A van koper gemaak is.
6.3.3 Beskryf die samestelling van die soldeerstaaf.
6.3.4 Bespreek TWEE redes waarom die las voor soldeerwerk met

vloeimiddel bedek word.

Beskryf die proses om PVC-pype aan 'n reguit koppelstuk te las deur 'n
oplosmiddel te gebruik.

ANTWOORDBLAD 6.5 toon 'n onvoltooide vertikale deursneeaansig van 'n
septiese tenk. Gebruik ANTWOORDBLAD 6.5 en voltooi die tekening van die
septiese tenk. Benoem die waterviak en skuim.

ANTWOORDBLAD 6.6 toon die vioerplan van 'n werkswinkel en die
onvoltooide riooluitleg. Gebruik ANTWOORDBLAD 6.6 om 'n geskikte
riooluitleg met 'n rioolput vir die werkswinkel te ontwerp en te voltooi.
Drukskryf die afkortings vir die inspeksieoé en die lugpyp/ventilasiepyp.

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

(1)
(1)
(1)

(2)

(4)

(10)

(11)
[40]

200

### Page 16

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste

NSS Vertroulik

DBE/November 2024

| SENTRUMNOMMER: l 7 [ J | ]
| EKSAMENNOMMER: LT [| [ | | L [ [ J
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
1 Wat is die afmeting van die woning 1
* | wat aan Hibiscusstraat front?
2. | Identifiseer nommer 1. 1
3 Identifiseer die nommer wat die boulyn 1
“_| aandui.
4. | Identifiseer nommer 2. 1
5. | Identifiseer nommer 3. 1
6. | Skryf die afkorting vir nommer 5 neer. 1
7. | Verduidelik die doel van nommer 6. 1
8 Hoeveel fluoresseerbuise word in 1
* | nommer 7 gebruik?
9 Hoeveel eenwegskakelaar-enkelpool- 1
‘| skakelaars is in die woning?
40 Hoeveel ingeboude kaste is in die 7
* | woning?
Wat is weggelaat met betrekking tot
11. | elektriese installasies in die 1
slaapkamers?
42 Noem TWEE toegangspunte tot die 2
* | woning.
13 Hoe weet jy in watter rigting die deur 1
* | by nommer 8 sal oopmaak?
Noem EEN ander tipe toebehore wat
14. | in die badkamer geinstalleer kan 1
word, soos deur nommer 9 aangedui.
15. | Identifiseer nommer 10. 1

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste

NSS Vertroulik

| SENTRUMNOMMER: LT Ty |

DBE/November 2024

[ EKSAMENNOMMER: |

16.

Watter erf is aan die oostekant van
erf nommer 23?

17.

Hoeveel binnedeure is daar in die
gebou?

18.

Hoeveel 2 600 mm x 1 400 mm
vensters is daar in die gebou?

19.

Wie het die tekening van die nuwe
woning nagegaan?

20.

Hoekom sal dit moeilik wees om die
woning by nommer 8 binne te gaan as
die NGV 300 mm laer as die VVV is?

21.

Wie was verantwoordelik vir die druk
van die bouplan?

22.

Lei van die nota-kolom af wat die
datum was toe hersiening 1 plaas-
gevind het.

23.

In watter dorp sal die nuwe woning
opgerig word?

24.

Teken die simbool vir 'n opwasbak —
dubbel.

25.

Teken die simbool vir
hardepuinvulling.

26.

Bereken hoeveel meter deursigtige
heining nodig sal wees om erf 23 te
omhein, die oprit uitgesluit.

Gee jou antwoord in meter en toon
ALLE berekeninge.

27.

Die interne opperviakte van die
motorhuis is 39,6 m?. Bereken die
interne lengte van nommer 11.
Gee jou antwoord in mm en toon
ALLE berekeninge.

TOTAAL:

40

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste

NSS Vertroulik

DBE/November 2024

| SENTRUMNOMMER: | | | [| |
[ EKSAMENNOMMER: | | | L [J
ANTWOORDBLAD 3.3
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT | KANDIDAAT
SE PUNT
1 1
2 1
3 1
4 1
5 1
6 1
7 2
TOTAAL: | __8

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste

NSS Vertroulik

| SENTRUMNOMMER:

DBE/November 2024

| EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 3.5

Kopiereg voorbehou

ASSESSERINGSKRITERIA

NR.

PUNT

KANDIDAAT
SE PUNT

1

2

3

TOTAAL:

NDC

### Page 20

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste

DBE/November 2024

NSS Vertroulik

| SENTRUMNOMMER: |

| EKSAMENNOMMER: |

ANTWOORDBLAD 5.4

ASSESSERINGSKRITERIA

NR.

PUNT

KANDIDAAT
SE PUNT

NI] ) on} B) oo} ro]

N}|—/o| oO) Go| po] >

TOTAAL:

=
wo

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2024
NSS Vertroulik

[ SENTRUMNOMMER: [| | | TT 7]
| EKSAMENNOMMER: LT TT | | TT tT tT TT TT
ANTWOORDBLAD 6.5

o* +Ao* BAe a a BAB Ak*
APRA DLT L-af-a8 “ph aS T:af-a8 a8

o_o fe} fe}
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT | KANDIDAAT

SE PUNT
1 1
2 1
3 2
4 2
5 1
6 1
7 2
TOTAAL: 10

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste

NSS Vertroulik

| SENTRUMNOMMER:

DBE/November 2024

| EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 6.6

MUNISIPALE AANSLUITING

ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT | KANDIDAAT
SE PUNT

1 3
2 3
3 1
4 1
5 1
6 2

TOTAAL: 11

oO Ee ee ee Ge i a eee —
| L? J

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — Civil Technology · QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Civil Technology · Memo · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-civil-services-english/c1f2441d-22ba-4ae6-9e56-137cc442080c) — Civil Technology · Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-english/4d9c54ef-f526-46ad-82d4-8dd419eafb50) — Civil Technology · Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-woodworking-english/6e7f4be5-4ffb-4654-b98b-b4cc4dfc4cc7) — Civil Technology · Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2023 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2023-construction-english/9ab6f3f0-4774-49bf-8311-57f09822adf6) — Memo · 2023 · Eng
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-english/4163a632-f091-41bf-8a36-993d566fb2cc) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
