# Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-mg-afr/74b4670c-ea86-4c2e-865f-e9ea65c270c2
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-mg-afr/74b4670c-ea86-4c2e-865f-e9ea65c270c2)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE

                                  NOVEMBER 2024

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste           2                         DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR NASIENERS
1.    Nasieners behoort:
      •    Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die antwoorde van
           die kandidaat evalueer.
      •    Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
           interpreteer.
      •    Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-nasiensessie te
           oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na die finalisering van die
           nasienriglyne.
      •    Hulle te vergewis dat daar TWEE benaderinge is om vrae te beantwoord:       (1) om
           te beskryf en (2) om te verduidelik.
           1. Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in 'n spesifieke
               hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte stappe
               oorweeg word.
           2. Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te beskryf,
               kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie noodwendig goed
               georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige antwoord
               evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende
               verduidelik het en dan punte op meriete toeken.
      •    Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer of
           voorspel nie.
      •    Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken moet word
           of waar die kandidaat die fout gemaak het.
      •    Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uitgeskryfde
           antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.
      •    Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die betekenis van
           die woord verander.
      •    As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/), slegs die
           eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e verskillende name vir
           dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie geval moet die punt vir die
           antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/) moet NIE as 'n bykomende
           antwoord beskou word nie.
2.    Vir berekeninge:
      •    'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord geskryf is.
           Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke eenheid moet wees, sal 'n
           punt SLEGS toegeken word indien die antwoord die korrekte eenheid het soos in
           die vraag aangedui word.
      •    Punte sal slegs vir die korrekte waardes in 'n berekening toegeken word indien die
           kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir die berekeninge en
           die antwoord toegeken word nie.
      •    Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra is, moet die
           merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die eerste
           berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die kandidaat die
           volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
      •    Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
           antwoord verkry word.
      •       Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste           3                          DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne
              gebruik van die dimensiepapier.

      •       Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra kan word,
              moet die merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die
              eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die
              kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
      •       Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
              antwoord verkry word.
      •       Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte
              gebruik van die dimensiepapier.

3.    Wanneer tekeninge nagesien word:
      •    Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
           regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.
      •    'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander posisie
           herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel ontvang,
           mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie
           onderdeel (positiewe nasien).
      •    Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte
           onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir
           onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.
      •    Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
      •    Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word vir
           slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
      •    Indien 'n lyndiagram of 'n ortografiese aansig in plaas van 'n prentaansig
           (isometries/skuins/perspektief)      geteken    is,    sal     die    eerste
           assesseringskriteria vir elke onderdeel verkeerd gemerk word, maar punte
           sal toegeken word vir die opeenvolgende onderdele indien TWEE of meer
           punte toegeken word vir dieselfde onderdeel.
      •      Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng
             volgens die assesseringskriteria.

4.    Verkeerde nommering van vrae:
      •      As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is
             in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
             omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
      •      Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
             as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
             antwoord NIE nagesien word nie.

5.    Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek beantwoord
      is:
      •      As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
      •      As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
             het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordboek beantwoord,
             merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
             antwoordboek.
      •      As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad
             beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordboek volgens die
             assesseringskriteria op die nasienriglyn.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            4                          DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1:           WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
                   (GENERIES)

1.1       1.1.1        3m✓                                                                        (1)

          1.1.2        3m✓                                                                        (1)

          1.1.3        brandbestrydingsmaatreëls ✓                                                (1)

          1.1.4        maak seker dat die leer nie uitermatig verbysteek nie ✓                    (1)

          1.1.5        Poeierbestryking ✓                                                         (1)

          1.1.6        die dikte van ondermaat onderdele vergroot kan word ✓                      (1)

          1.1.7        kop en pen ✓                                                               (1)

          1.1.8        voorkoming van losdraai ✓                                                  (1)

          1.1.9        houtpreserveermiddels ✓                                                    (1)

          1.1.10       spiraal ✓                                                                  (1)

1.2       B✓                                                                                      (1)

1.3       Diameter van skroefdraad/Deursnee van skroefdraad/Grootte van Rawlbout
          ✓                                                                                       (1)

1.4       Eienskappe en voordele van nabehandelde beton:

          1.4.1        • Verbeter die beskerming van die staalwapening ✓
                       • Verbeter die beskerming teen roes
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                   (1)

          1.4.2        Nabehandelde beton kan meer gewig dra. ✓                                   (1)

1.5       'n Multidetektor kan gebruik word:
          • om materiale in of agter 'n muur/skrynwerk(houtwerk)/loodgieterswerk/
          • bouwerk/oppervlakte op te spoor. ✓
          • om die afstande na en van ‘n voorwerp te bepaal.
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

          'n Laserwaterpas kan gebruik word:
          • om horisontale en/of vertikale vlakke/hoogtes/hellings aan te toon. ✓                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste           5                      DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

1.6       Gebruike van bukswaterpas:
          • Bepaal verskille tussen vlakke en vertikale hoogtes ✓
          • Bepaal vlakke ✓
          • Bepaal hellings
          • Bepaal horisontale hoeke/Hoeke
          • Uitleg van geboue
          • Oordra van vlakke en hoogtes
          • Bepaal die afstand vanaf die bukswaterpas na 'n voorwerp/teleskopiese
             staaf
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                         (2)

1.7       Versorging van die teleskopiese staf:
          • Die staf moet altyd opgevou word wanneer dit vervoer word ✓
          • Hou dit in 'n sak om te verhoed dat die skaalverdeling tydens vervoer
              beskadig/gekrap word ✓
          • Maak seker dat die plastiek- of metaalknippe in werkende toestand is om
              die dele in posisie te hou
          • Maak skoon na gebruik
          • Stoor in ‘n veilige droë plek
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                         (2)
                                                                                            [20]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste           6                            DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2:         GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

NR.                         VRAE                             ANTWOORDE                     PUNTE
        Wat is die afmeting van die woning
 1.                                               12 000 mm/12 m ✓                                1
        wat aan Hibiscusstraat front?

 2.     Identifiseer nommer 1.                    Mangat/MG ✓                                     1

        Identifiseer die nommer wat die boulyn
 3.                                            4✓                                                 1
        aandui.

 4.     Identifiseer nommer 2.                    Grenslyn ✓                                      1

 5.     Identifiseer nommer 3.                    Oprit/Ingang/Uitgang ✓                          1

 6.     Skryf die afkorting vir nommer 5 neer.    SO ✓                                            1
                                                  Motorhuisdeur:
 7.     Verduidelik die doel van nommer 6.        Om die motorhuis binne te gaan/toe              1
                                                  te maak/te beveilig ✓
        Hoeveel fluoresseerbuise word in
 8.                                               1 x 40W /1/Een ✓                                1
        nommer 7 gebruik?

        Hoeveel eenwegskakelaar-enkelpool-
 9.                                               4/Vier ✓                                        1
        skakelaars is in die woning?

        Hoeveel ingeboude kaste is in die
 10.                                              2/Twee ✓                                        1
        woning?

        Wat is weggelaat met betrekking tot
                                                  Skakelaar kontaksok/Kontaksok/
 11.    elektriese installasies in die                                                            1
                                                  Muurprop ✓
        slaapkamers?
                                                 Toegangspunte:
                                                 • Skuifdeur/Sitkamerdeur/Deur by
        Noem TWEE toegangspunte tot die
 12.                                               Nommer 8/Nommer 8 ✓                            2
        woning.
                                                 • Motorhuisdeur/Oproldeur/Deur
                                                   by Nommer 6/Nommer 6 ✓
        Hoe weet jy in watter rigting die deur    Dit word deur die rigting van die pyl
 13.                                                                                              1
        by nommer 8 sal oopmaak?                  aangedui. ✓
                                                  Bad/Bidet/Urinaal
        Noem EEN ander tipe toebehore wat         Badkamerkabinet/Handewasbak/
 14.    in die badkamer geïnstalleer kan          /Wasbak/Uitsuigwaaier/Verhitte                  1
        word, soos deur nommer 9 aangedui.        handoekreling ✓
                                                  (Afkortings is NIE aanvaarbaar nie)

 15.    Identifiseer nommer 10.                   Warmwatersilinder ✓                             1

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste           7                              DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

        Watter erf is aan die oostekant van
 16.                                              Erfnommer 27/Nommer 27/27 ✓                       1
        erf nommer 23?

        Hoeveel binnedeure is daar in die
 17.                                              4/Vier ✓                                          1
        gebou?

        Hoeveel 2 600 mm x 1 400 mm
 18.                                              3/Drie ✓                                          1
        vensters is daar in die gebou?

        Wie het die tekening van die nuwe
 19.                                              P Bot ✓                                           1
        woning nagegaan?
                                                  •   Geen trap ✓
        Hoekom sal dit moeilik wees om die        •   Geen stoep nie
 20.    woning by nommer 8 binne te gaan as                                                         1
        die NGV 300 mm laer as die VVV is?        •   Geen oprit nie
                                                  •   Die deur is op ‘n hoër vlak
        Wie was verantwoordelik vir die druk
 21.                                              Frog drukkers ✓                                   1
        van die bouplan?

        Lei van die nota-kolom af wat die
 22.    datum was toe hersiening 1 plaas-         14/04/2024 ✓                                      1
        gevind het.

        In watter dorp sal die nuwe woning
 23.                                              Malubu ✓                                          1
        opgerig word?
                                                            ✓
        Teken die simbool vir 'n opwasbak –                   ✓ ✓
 24.                                                              OF                                5
        dubbel.                                              ✓ ✓

        Teken die simbool vir                                        ✓
 25.                                                                                                2
        hardepuinvulling.                                                ✓

                                                  25 000 ✓ + 25 000 ✓ + 30 000 ✓ +
        Bereken hoeveel meter deursigtige         30 000 ✓ – 4 000 mm ✓
        heining nodig sal wees om erf 23 te       = 106 000 mm = 106 ✓m
 26.    omhein, die oprit uitgesluit.                                                               6
                                                                OF
        Gee jou antwoord in meter en toon
        ALLE berekeninge.                         25 + 25 + 30 + 30 – 4 = 106 m
                                                  39,6 m² ✓ = 6,6 m
        Die interne oppervlakte van die            6m✓
        motorhuis is 39,6 m². Bereken die         = 6 600 mm ✓
 27.    interne lengte van nommer 11.             OF                                                3
        Gee jou antwoord in mm en toon            39 600 000 mm²
        ALLE berekeninge.                         6 000 mm
                                                  = 6 600 mm
                                                                               TOTAAL:          40

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            8                         DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU, WBGV
         EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

3.1       3.1.1        Instelhoekbord ✓                                                         (1)

          3.1.2        Betondeksel ✓                                                            (1)

          3.1.3        Wig ✓                                                                    (1)

          3.1.4        1:90 ✓                                                                   (1)

          3.1.5        Vrousluiter ✓                                                            (1)

3.2       3.2.1        Veiligheidsharnas ✓                                                      (1)

          3.2.2        Uitsuigapparaat/Blaser/Waaier/Uitsuigwaaier/Ventilering ✓                (1)

          3.2.3        Respiratoriese masker/Asemhalingsapparaat/Asemhalingstoestel/
                       Respirator ✓                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                 9                             DBE/November 2024
                                            NSS – Nasienriglyne

3.3                                              TAKKANAAL

                         1                              2

                                                        4
            INLAAT                                                                     UITLAAT
                                                                          3

                                                    5

                                             6    VLOEIVULLING
                                                                                        MUUR

                                      Enige TWEE byskrifte            7       7

              TEKENING/TAKKANAAL KAN IN ENIGE RIGTING GEDRAAI WORD
                                                        OF
                                                                    TAKKANAAL

                         1                                  2

                                                                4
            INLAAT
                                                                                       UITLAAT
                                                                          3

                                                    5

                                             6    VLOEIVULLING
                                                                                        MUUR

                                      Enige TWEE byskrifte            7       7

                               NR.       ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
                                1        Mure                         1
                                2        Arsering                     1
                                3        Reguitkanaal                 1
                                4        Takkanaal                    1
                                5        Rigting van vloei            1
                                6        Vloeivulling byskrif         1
                                7        Enige TWEE byskrifte         2                                  (8)
                                                              TOTAAL: 8

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              10                     DBE/November 2024
                                          NSS – Nasienriglyne
3.4       3.4.1        Steekoog ✓                                                              (1)

          3.4.2        1✓                                                                      (1)

          3.4.3        110/100 mm ✓                                                            (1)

          3.4.4        PVC ✓                                                                   (1)

          3.4.5        1✓                                                                      (1)

          3.4.6        3 pype van 6 m lengte ✓                                                 (1)

          3.4.7        Reguit koppelstuk dubbelsok/Kimberleysok ✓                              (1)

3.5
                            2                                   2

                                                                3

                                1                        1          1               1

                                    NR.     ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
                                      1     Strykverband            4
                                      2     ½ Stene                 2
                                      3     Enige vol steen         1
                                                            TOTAAL: 7                          (7)
                                                                                               [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste           11                         DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: KOUE- EN WARMWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
         EN MATERIAAL (SPESIFIEK)
4.1       4.1.1        Meganisme om volgangklep oop te maak:
                       A - word met 'n handwiel/wiel oopgemaak wat die tapse hek laat op
                          en af beweeg ✓
                       B - word met 'n handhefboom/hefboom oopgemaak wat die bol laat
                          roteer ✓                                                              (2)

          4.1.2        Oop-en sluitmeganisme binne-in 'n volgangklep:
                       Volgangklep met wiel: tapse hek ✓
                       Volgangklep met handhefboom: Koeël ✓                                     (2)

4.2       4.2.1        Pypskroefdraad-snymasjien ✓                                              (1)

          4.2.2        Gebruike van die pypskroefdraadmasjien:
                       • Om skroefdraad in pype te sny ✓
                       • Om pype te sny ✓
                       • Om skroefdraad in moere te sny
                       • Om skroefdraad om boute te sny
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                (2)

          4.2.3        Ghries/Olie smeermiddel/Smeerolie/Olie ✓                                 (1)

4.3       4.3.1        Lugslotte ✓                                                              (1)

          4.3.2        Lugslot voorkomings:
                       • Pype moet horisontaal geïnstalleer word met 'n opwaartse
                          helling in die rigting van die vloei/Pype moet korrek
                          geïnstalleer word ✓
                       • Installeer ventilasiekleppe in die pyplyn ✓
                       • Moet nie ‘n klein diameter toevoerpyp aan ‘n groot diameter
                          pyp koppel nie
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                (2)

4.4       4.4.1        Element/Verhittingselement✓                                              (1)

          4.4.2        Anode ✓                                                                  (1)

          4.4.3        Die termostaat reguleer ✓ die temperatuur van die water ✓
                                                  OF
                       Die termostaat skakel die verhittingselement aan of af                   (2)

4.5       4.5.1
                                      PS   ✓                 OF
                                               ✓
                                                                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              12                      DBE/November 2024
                                          NSS – Nasienriglyne

          4.5.2

                                              ✓
                                      ✓
                                                                                                (2)

          4.5.3
                                      ✓
                                               ✓
                                                                                                (2)

4.6       4.6.1        A – Kouewater inlaatpyp/Pyp vir kouewater voorsiening/Inlaat ✓
                       B – Warmwater uitlaatpyp/Pyp vir warmwater voorsiening/Uitlaat ✓         (2)

          4.6.2        Die funksie van die drukbeheerklep is om:
                       • die inkomende waterdruk te verminder ✓
                       • die waterdruk tussen warm en kouewater voorsiening te
                            balanseer ✓                                                         (2)

          4.6.3        Veiligheidsklep/Temperatuur- en drukveiligheidsklep/TP klep ✓            (1)

          4.6.4        Die drupbak:
                       • kollekteer water as die geiser lek ✓
                       • voorkom waterskade aan die gebou
                       • pyp wat aan drupbak gekoppel is, laat water na buite vloei
                       ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                             (1)

          4.6.5        Vakuumbreker ✓                                                           (1)

4.7       4.7.1         F✓                                                                      (1)

          4.7.2         B✓                                                                      (1)

          4.7.3         A✓                                                                      (1)

          4.7.4         G✓                                                                      (1)

          4.7.5         H✓                                                                      (1)

4.8       4.8.1         Ontsinking ✓                                                            (1)

          4.8.2         Elektrolitiese reaksie ✓                                                (1)

          4.8.3        Galvaniese korrosie ✓                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              13                       DBE/November 2024
                                          NSS – Nasienriglyne

4.9                           1

                                              OF

                  2                   3

                             1

                  NR.               ASSESSERINGSKRITERIA                    PUNT
                   1      110 mm Rioolpyp                                     2
                   2      Inspeksieoog                                        1
                   3      90° Verloopstuk vir vuilwaterpyp                    1
                                                                TOTAAL:       4                  (4)
                                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              14                            DBE/November 2024
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER
         (SPESIFIEK)
5.1
                                                                       2

                                                      1                    1
                              1

                                                      1                2

                             PRENTAANSIG SAL NIE AANVAAR WORD NIE

                               NR.     ASSESSERINGSKRITERIA          PUNT
                                1     Ontwikkeling van doodloopent     4
                                2     Rante/Some                       2
                                                         TOTAAL:       6                              (6)

5.2      Metode om stormwater te kanaliseer:
         •   Dakgeute/Geute ✓
         •   Reënwater afvoerpyp/Afvoerpyp
         •   Kanale/Oppervlakkanale
         •   Skuins oppervlaktes
         •   Straatvore
         •   Padrandstene
         •   Stormwaterriole
         •   Vore
         ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                                                 (1)

5.3

                                              ✓
                                                  ✓
                                                      ✓

                                                          ✓

                                           Voorafgegote oop kanaal                                    (4)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 15

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                                 15                            DBE/November 2024
                                                             NSS – Nasienriglyne

5.4

                                                                          NR.      ASSESSERINGSKRITERIA            PUNT
                                                                           1       Projeksielyne na toppunt          1
                                                                           2       Bereken ware lengte               2
                                                                           3       Projeksielyne en halfsirkels
                                                                                                                         3
                                                                                   van piramide
                                     4                                      4      Ontwikkeling van die basis            5
                                                         6
                     4                                                             van die piramide
                                                                            5      Ontwikkeling van die top              5
                                                                                   van die piramide
                 7                                   5                      6      3 mm some (enige EEN)              1
                                             5
                                                                            7      Voulyne (enige TWEE)               2
       4
                                                                                                     TOTAAL:         19
                                 3       5
                         3
                                                                        GEBRUIK ‘N MASKER OM DIE VRAAG
             7
                                             5
                                                                        NA TE SIEN
                                                                   1
                                                 5

                 4
   3
                             4

                                         2

                                                                            A

                             2

                                                                                                                         (19)
                                                                                                                         [30]

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 16

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            16                          DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: RIOLERING, SANITERE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1      B✓                                                                             (1)

          6.1.2      D✓                                                                             (1)

          6.1.3      A✓                                                                             (1)

          6.1.4      C✓                                                                             (1)

          6.1.5      D✓                                                                             (1)

6.2       6.2.1      Enkelbak-urinaal ✓                                                             (1)

          6.2.2      A – Spoelklep/Outomatiese spoelklep/Drukknop klep/Spoel/✓
                     B – P-sperder/Metaal-sperder/Erdesperder ✓                                     (2)

          6.2.3      Die spoelklep
                     • stel water vry wanneer dit gedruk word of na beweging ✓
                     • spoel/maak die urinaal skoon
                     ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                                   (1)

          6.2.4      Verwyderbare maasskerm/Urinaal mat/Enige voorwerp wat sal
                     voorkom dat ongewenste materiaal die uitlaat sal binnedring, kan               (1)
                     aanvaar word. ✓

6.3       6.3.1      Gepunte kop/Kop/Soldeerbout/Nie-elektriese soldeerbout ✓                       (1)

          6.3.2      Die kop word van koper gemaak want:
                     • koper is 'n goeie geleier van hitte ✓
                     • koper behou hitte goed
                     ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE                                                   (1)

          6.3.3      Die soldeerstaaf het 'n samestelling van tin en lood. ✓                        (1)

          6.3.4       Rede vir die aanwend van 'n vloeimiddel:
                     • Maak die verbinding/oppervlak skoon ✓
                     • Voorkom oksidasie/roes ✓
                     • Bevorder die vloei van soldeersel/kapillêre aksie
                      ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE                                                 (2)

6.4      Die proses om PVC pype aan 'n reguit koppelstuk te las deur gebruik te maak
         van 'n oplosmiddel:
        • Gebruik skuurpapier om die wasoppervlakte van die pyp en die koppelstuk te
           verwyder en ŉ skuinste te bewerkstellig. ✓
        • Maak die eindpunte van albei pype en die koppelstuk skoon.✓
        • Wend oplosmiddel/PVC oplosmiddel aan die buitekant van die pype aan. ✓
        • Druk die koppelstuk dadelik oor, voltooi las, en vee alle oortollige oplosmiddel
           af. ✓                                                                                    (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 17

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                 17                                 DBE/November 2024
                                             NSS – Nasienriglyne

6.5

                              BETONDEKBLAD                                MANGATDEKSEL

                       WATERDIGTE PLEISTER                  AFSKORTINGSMUUR
                                                    1   2

                        INVLOEI
                        PYP
                                                                 AFVOERKAMER                           UITVLOEI
                        BESINKINGSKAMER         3                                                      PYP
                                                            3

                   5                                                               6
                             WATERVLAK   7                                     7
                                                                  SKUIM

                                         4     4                OPENING

                               BETONBLAD

                       NR.         ASSESSERINGSKRITERIA           PUNT
                        1     Afskortingsmuur                       1
                        2     Arsering van afskortingsmuur          1
                        3     Pleister aan beide kante van die
                                                                    2
                              afskortingsmuur
                        4     Opening in afskortingsmuur            2
                        5     Aanduiding van watervlak              1
                        6     Aanduiding van skuimvlak              1
                        7     Byskrifte: Watervlak
                                         Skuim                      2
                                                          TOTAAL:  10                                         (10)

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 18

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          18               DBE/November 2024
                                           NSS – Nasienriglyne

     6.6

       NR.         ASSESSERINGSKRITERIA                  PUNT
        1       Inspeksie oë                               3
        2       Takpype 45°                                3
        3       Aansluiting van hoof-rioollyne             1
                kwartrond/45°
        4       Lugpyp/Ventilasiepyp korrekte             1
                posisie
        5       Rioolput                                  1
        6       Afkortings – IO en VP                     2      MUNISIPALE AANSLUITING
                                          TOTAAL:         11

                                                                      MG/SO

                                                     1
                                   1                      6
                                  IO                 IO                 3
SO
                                                 5
                          4       2                  2
                     6                      RP
                         VP

                                                                            2    IO 1

                                                                                SO
                                                                                        (11)
                                                                                        [40]

                                                                        TOTAAL:         200

     Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — Civil Technology · QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — Civil Technology · QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — Civil Technology · QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — Civil Technology · QP · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2023 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2023-construction-english/9ab6f3f0-4774-49bf-8311-57f09822adf6) — Civil Technology · Memo · 2023 · Eng
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Civil Technology · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
