# Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the November 2024 NSC (Afrikaans), 20 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-construction-afr/2e00f408-32ab-4fbb-b166-a36289f4fff5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-construction-afr/2e00f408-32ab-4fbb-b166-a36289f4fff5)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Vertroulik

== basic education

My y)) Department:
\ @)) Basic Education
WZ REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

gS SS SSeS ceeeecseecssscscccaccssscssscseecsaccaes .
t SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE :
: NOVEMBER 2024 :
ele tele te alate tetera tetetatatetatetetatetertetatel=l=talet=tatelataiataintatalaininialeletete®”

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 6 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

— es

### Page 2

Siviele Tegnologie: Konstruksie 2 DBE/November 2024

NSS Vertroulik

BENODIGDHEDE:

1.
2.
3.

Tekeninstrumente
'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar
ANTWOORDEBOEK

INSTRUKSIES EN INLIGTING

‘te

2
3.
4

id

o ae N ©

11.

12.

13,
14.

15.

16.

17.
18.

Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
Beantwoord AL die vrae.
Lees AL die vrae noukeurig deur.

Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
NIE.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.

Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

Gebruik die puntetoekenning as ‘n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

Beantwoord VRAAG 2, 3.5, 3.6, 5.7, 5.8 en 6.5 op die aangehegte
ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.

Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
jy dit nie gebruik nie.

Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.

Google Images is as die bron van alle foto’s en prentjies gebruik.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Siviele Tegnologie: Konstruksie 3 DBE/November 2024
NSS Vertroulik

VRAAG 1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

1.1 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs
die woord(e) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.11 Beton. .

1.1.1 Houtsteierstaanders moet nie meer as (4 m/3 m/6 m) uitmekaar
geplaas word nie. (1)
1.1.2 Boksteiers moet 'n maksimum hoogte van (3 m/4 m/6 m) hé. (1)
1.1.3 Die materiaalveiligheid-datablad wat gevaarlike chemiese stowwe
vergesel, moet  (brandbestrydingsmaatreéls/vlamverhouding/
verbrandingstempo) bevat. (1)
1.1.4 Wanneer lang lere met 'n voertuig vervoer word, (maak seker dat
die leer nie uitermatig verbysteek nie/merk die punt van die leer
met 'n groen viag/plaas die leer in 'n regop posisie). (1)
1.1.5 (Galvanisering/Poeierbestryking/Elektrolise) is die proses om 'n
plastiekbedekking op 'n metaal aan te wend. (1)
1.16 Elektroplatering is die proses waar (die dikte van ondermaat-
onderdele vergroot kan word/metaal uitermatig warm word/metale
met verf bedek word). (1)
1.1.7 Die (draad en skag/kop en pen/uitloop en skag) vorm nie deel van
die lengte van 'n bout nie. (1)
1.1.8 Die doel van die nyloninsetsel op 'n seskantige moer is vir
(dekoratiewe doeleindes/maklike verwydering van 'n bout aff
voorkoming van losdraai). (1)
1.1.9 Houtlere kan volgens die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid
(WBGV), met (oliebasisverf/houtpreserveermiddels/waterbasisverf)
behandel word. (1)
1.1.10 Werkers wat groot toerusting dra, mag nie (spiraal/hang/brand)-
trappe wat 'n tydelike deel van 'n struktuur is, gebruik nie. (1)
1.2 Watter prentaansig hieronder verteenwoordig 'n moer met 'n ingeboude
waster?
A B Cc D (1)

1.3 Die spesifikasies vir 'n Rawl-bout is R-RBL-M08/25. Wat verteenwoordig
die M08? (1)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 4

Siviele Tegnologie: Konstruksie 4 DBE/November 2024
NSS Vertroulik

1.4 Nabehandelde beton word aan elemente blootgestel.
1.4.4 Verduidelik die effek van nabehandelde beton op staalwapening. (1)
1.4.2 Verduidelik die voordele van nabehandelde beton met betrekking
tot die gewig wat dit kan dra. (1)
1.5 Onderskei tussen die multidetektor en die laserwaterpas met betrekking tot
die gebruik daarvan. (2)
1.6 Beskryf TWEE gebruike van die bukswaterpas. (2)
1.7 Beskryf hoe jy 'n teleskopiese staaf sal versorg. (2)

[20]
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan
voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Siviele Tegnologie: Konstruksie 5

NSS Vertroulik

DBE/November 2024

' ERF 27 ‘
= a kc aleetietitiennerietiet
1 i) | 1
i 1 1
1 i '
i 1 | I
' 0 ro) T
| 3
i 1 | st _t
1g i 1
12 i | !
1d 1 t
1 9) i 1
i i | 1
H i | NUWE i
Hl i WONING i
1 righ §
i 1 t
1 1 1
! 1 1
' i 1
t t i)
! ! ERF 23 ;
' t i
t t i
w----- 4 J

HIBISCUSSTRAAT

CLIVIASTRAAT

XS

NOTAS:

Kontrakteurs moet alle afmetings en
vlakke op die terrein verifieer voor-
dat daar met werk begin word.

Argitekte moet dadelik van enige
afwykings in kennis gestel word.

Omheining: Deursigtige omheining
vir gebruik op grens

Argitek se handtekening

Kliént se handtekening ...................

FIGUUR A
® ° _ | TEKEN VAN
aI HERSIENING deo 4 | ELEKTRIESE
= TOEBEHORE
©
MOTORHUIS GEDRUK DEUR: DATUM GEDRUK:
Kx FROG DRUKKERS 16/04/2024
°o ra x40W 1:5
= a TEKENINGTITEL:
© (7) TERREINPLAN EN VLOERPLAN
| [WH Y PROMEK:
3 it VOORGESTELDE WONING
q VAN ME. KOCK
= N KAMER aX OP ERF 23, CLIVIASTRAAT, MALUBU.
oS al KOMBUIS PROJEK NR. TEKENING NR.
s=1 > GR 688-646 446P2
© S DATUM: | GETEKEN: | NAGEGAAN:
5 | 07/04/2024 | SP JOB P BOT
o =) o °
a) =| LI 3S TERREINPLAN =| SKAAL 1 : 500
* —s Cl = VLOERPLAN SKAAL 1: 100
=. SITKAMER .
=
8 VERWYSINGSKODE
5S ba QP 4 - 2024
| >| KAMER'B | 50)
VENSTERSKEDULE
3 4
Ss s
QI | 4 000 _ 3 8
— 12 000 “LE Law 1,800)
600 "2"
Ape
FIGUUR B val v2 [40]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Siviele Tegnologie: Konstruksie 6 DBE/November 2024

NSS Vertroulik

VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

3.1

3.2

3.3

3.4

3.5

3.6

Beskryf die volgende terminologie met betrekking tot trappe:
3.1.1 Steeklyn

3.1.2 Balustrade

3.1.3 Strekking

‘n Dakkap op 'n voltooide gebou moet aan 'n steenmuur verbind word.

3.2.1 Beveel EEN metode aan wat gebruik kan word om 'n dakkap aan
'n steenmuur te anker.

3.2.2 Beveel EEN item aan wat gebruik kan word om 'n dakspar aan 'n
bindbalk te heg.

Wat is die maksimum afstand tussen die daksparre wanneer betonteéls as
dakbedekking gebruik word?

Noem die tipe dakbedekking wat gebruik sal word wanneer die spasiéring
tussen die dakkappe 1 400 mm is.

ANTWOORDBLAD 3.5 toon 'n tekening van 'n dakspar wat deel van 'n
SA(Howe)-dakkap vorm. Gebruik ANTWOORDBLAD 3.5 en voltooi die
tekening volgens skaal 1:5 en toon slegs die verbinding van die dakspar,
hangstyl en stut. Drukskryf enige EEN byskrif.

Gebruik die volgende spesifikasies:

e = Alle hout gebruik vir die dakkap is 114 mm x 38 mm.
e Die helling van die dak word deur die hoek van die dakspar voorgestel.

Gebruik ANTWOORDBLAD 3.6 en teken, volgens skaal 1: 20, 'n hoofstyl-
dakkap. Die mure word op die ANTWOORDBLAD aangedui.

Gebruik die volgende spesifikasies:

Die oorhang is 250 mm.

Die dakkap is van 114 x 38 mm hout gemaak.
114 x 38 mm hout word vir die muurplate gebruik.
Die helling van die dak is 30°.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)
(2)
()

(1)

(1)

(1)

(1)

(8)

(14)
[30]

### Page 7

Siviele Tegnologie: Konstruksie 7 DBE/November 2024
NSS Vertroulik

VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
MATERIALE (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

4.1 Gee EEN woord/term vir ELK van die volgende beskrywings deur 'n
woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs
die vraagnommers (4.1.1. tot 4.1.5) in die ANTWOORDEBOEK oneer,
bv. 4.1.6 Gate.

water, tak; aangemaakte; hardheid; handgemeng; werkbaarheid;
15 MPa; kraanarm; stof; 30 MPa; druksterkte

4.1.1 'n Tipe pomp wat beton na hoé viakke kan pomp (1)

4.1.2 Beton wat deurlopend dieselfde digtheid het (1)

4.1.3 Die saktoets sal hierdie eienskap van vars beton bepaal (1)

4.1.4 Hoésterkte-beton wat teen 28 dae hierdie druksterkte sal hé (1)

4.15 Gebruik vir nabehandeling van plat oppervlakke, soos vloerblaaie (1)
4.2 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.

Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(4.2.1 tot 4.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.2.6 D.

4.2.1 Uitgrawingsmateriaal moet op 'n afstand van ten minste ... weg
van die slote gehou word.

A 1,2 meter

B 800mm

C 1meter

D 600mm (1)

4.2.2 Bekisting vir viak slote het 152 x 50 mm...

A terugvulling.

B_ wigpare.

C_ bekledingsborde.

D_ vioeivulling (1)

4.2.3 Die diepte waarteen slote vir atmosferiese gevare getoets moet
word, is ...

A 1,2 meter.

B 900mm.

Cc 600 mm.

D 1 meter. (1)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Siviele Tegnologie: Konstruksie 8 DBE/November 2024
NSS Vertroulik

4.2.4 'n Geskikte ... moet verskaf word waar uitgrawings dieper as 2m
is.

A vangnet

B_ bedekking
C_ fondasie
D_versperring

4.2.5 Slote moet aan die begin van elke skof ... word.

A_ uitgegrawe

B_ geinspekteer
C opgevul

D_ skoongemaak

4.3 Voorspel die gevolg van die vibrasie wat deur swaar masjinerie naby 'n
uitgrawing veroorsaak word.

44 Teken, in jou ANTWOORDEBOEK, 'n netjiese skets van die vertikale
deursneeaansig van die bekisting vir ferm grond. Drukskryf enige TWEE

byskrifte.
45 FIGUUR 4.5 hieronder toon 'n masjien wat op 'n konstruksieterrein gebruik
word.
FIGUUR 4.5
4.5.1 Hoekom is dit nodig om hierdie masjien te gebruik?
45.2 Benoem hierdie masjien.
46 Noem die masjien wat jy sal gebruik nadat die beton ophou bloei het om 'n
gladde opperviak te verkry.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)

(1)

(1)

(8)

(1)
(1)

(1)

### Page 9

Siviele Tegnologie: Konstruksie 9 DBE/November 2024
NSS Vertroulik

47 Wanneer 'n gebou soos in FIGUUR 4.7 opgerig word waar groot hoeveelhede
beton benodig word, is daar baie reéls en regulasies wat gevoig moet word
om noodlottige gevolge, soos onlangs gesien, te voorkom. Een hiervan is dat
die kubustoets op elke mengsel/lot vars beton uitgevoer moet word.

FIGUUR 4.7
4.7.1 Beskryf die doel van die kubustoets. (2)
4.7.2 Noem die apparaat wat jy sal gebruik om van enige lugblasies in
die kubus ontslae te raak nadat dit met beton gevul is. (1)
4.7.3 Verduidelik die prosedure om 'n kubustoets uit te voer nadat
monsters geneem is en die vorms aanmekaar gesit is. (5)

48 Bestudeer FIGUUR 4.8 hieronder. Pas die woord(e) in die lys hieronder by
die byskrifte in FIGUUR 4.8. Skryf slegs die korrekte woord(e) langs die
byskrif (A-J) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. K basisplaat. Woorde in die
lys mag slegs EEN keer gebruik word.

voetbalk; bekistingsbordvloer; stut; ankerstaaf; balk/dwarsbalk;
moerbalk/kopdraer; klamp; wig; soffiet-/oekistingbord; hegplaat;
verspanning/stut; bekistingsbordsy

FIGUUR 4.8 (10)
[40]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Siviele Tegnologie: Konstruksie 10 DBE/November 2024

NSS Vertroulik

VRAAG 5: PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK EN GRAFIKA AS

KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

5.1

5.2

5.3
5.4

5.5
5.6
5.7

5.8

Kopiereg voorbehou

FIGUUR 5.1 hieronder toon 'n spatselafwerkingmuur.

5.1.1 Noem die mengverhouding van 'n spatselafwerking.

5.1.2 Wat is die alternatiewe beskrywing van 'n_ spatselafwerking/
grofspatselafwerking?

5.1.3 Noem 'n ander metode om 'n spatselsafwerking te bekom indien 'n

Tyrolean-masjien nie beskikbaar is nie.
Afwerklaagpleister is gewoonlik 'n tweelaag-aanwending vir mure.
5.2.1 Beskryf die doel van afwerklaagpleister.

5.2.2 Noem EEN  gereedskapstuk wat gebruik kan word om
afwerkpleister te vryf/poleer.

Definieer die term droé viaklaag.

Noem TWEE materiale wat jy met water sal meng om 'n droé viaklaag te
bekom.

Noem TWEE voordele van batkvulling.
Beskryf die vorm van die stene en die voeé vir 'n pasboog.

ANTWOORDBLAD 5.7 toon 'n onvoltooide tekening van die konstruksie van
plaveiselblokke met 'n ingeperkte (teégehoude) rand. Voltooi die tekening en
drukskryf enige TWEE byskrifte. Dui die simbool vir beton aan.

ANTWOORDBLAD 5.8 toon die onvoltocide eerste en tweede lae van 'n een-
en-'n-halfsteen-pilaar wat aan 'n eensteenmuur in Engelse verband verbind is.
Gebruik ANTWOORDBLAD 5.8 en voltooi die tekening van die steenpilaar op
ELKE laag.

Blaai om asseblief

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)
(2)

(2)
(2)
(2)

(8)

(9)
[30]

### Page 11

Siviele Tegnologie: Konstruksie 11 DBE/November 2024
NSS Vertroulik

VRAAG 6: WAPENING IN BETON, FONDASIES, BETONVLOERE' EN
HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

6.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf

slegs die letter (A-H) iangs die vraagnommers (6.1.1 tot 6.1.5) in die
ANTWOORDEBOEK reer, bv. 6.1.6 J.

KOLOM A KOLOM B
6.1.1 Trekkrag A __ word in drukkragareas vir
sterkte geplaas
6.1.2 Beuels
B word geposisioneer waar
6.1.3. Ankerstaaf trekkragspannings plaasvind
6.1.4 — Skuifkrag C _ forseer heipaalfondasie in die

grond in

6.1.5 Hoofstaaf

D _ vind plaas waar 'n balk geneig is
om te rek

E _ vind plaas waar 'n balk geneig is
om te verkort

F word gebruik om gate vir
kortboorheipale voor te berei

G__ word rondom hoofstawe geplaas
om kragte teé te werk.

H _ is geneig om 'n diagonale
spanningskraak te veroorsaak
(5 x 1)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(5)

### Page 12

Siviele Tegnologie: Konstruksie 12
NSS Vertroulik

6.2 FIGUUR 6.2 hieronder illustreer twee tipes balke.

DBE/November 2024

o
a? 2 o A Be
Bo Re B pe
FIGUUR 6.2
6.2.1 Identifiseer die tipes balke wat deur A en B geillustreer word.
6.2.2 Noem EEN voordeel van die wapening van betonbalke.
6.2.3 Noem TWEE nadele van die wapening van betonbalke.

6.2.4 Verduidelik TWEE funksies van die gebruik van spasieerders in

wapening.
6.3 Heipale word in spesiale omstandighede vir fondasies gebruik.
6.3.1 In jou ANTWOORDEBOEK, skets in goeie

staalbuis-caissonpaal wat in die grond ingedryf
enige TWEE dele of bykomstighede.

verhouding, 'n
word. Benoem

6.3.2 Verduidelik TWEE omstandighede wat NIE die gebruik van heipale

benodig NIE.
6.4 FIGUUR 6.4 hieronder illustreer 'n rib-en-blokvloer.

FIGUUR 6.4

6.4.1 Hoe wyd moet die dubbellaag-VWL onder die ribbe wees om vir

beweging voorsiening te maak?

6.4.2 Noem TWEE veiligheidsfaktore wat in ag geneem moet word nadat

‘n rib-en-blokvloer geinstalleer is.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(2)
(1)
(2)
(2)

(7)

(2)

(1)

(2)

### Page 13

Siviele Tegnologie: Konstruksie 13 DBE/November 2024
NSS Vertroulik

6.5 FIGUUR 6.5 hieronder toon die vioerplan van 'n klein stoorkamer.

7 000

\

10 500

FIGUUR 6.5
Gebruik die volgende spesifikasies:

Die bobou is 'n eensteenmuur, 220 mm wyd en 2 700 mm hoog.
Die deuropening is 2 000 mm hoog x 900 mm wyd.

Gebruik 50 stene per vierkante meter vir 'n halfsteenmuur.

Die hartlyn vir die bobou is 34 120 mm.

Gebruik die afmetingspapier op ANTWOORDBLAD 6.5 en bereken die
volgende. Rond jou antwoord tot TWEE desimale af.

6.5.1 Die opperviakte van die mure van die bobou voor aftrekkings (4)
6.5.2 Die opperviakte van die deur (4)
6.5.3 Die opperviakte van die mure van die bobou van die gebou na
aftrekkings (3)
6.5.4 Die aantal stene benodig om die bobou van die gebou te bou (4)

LET WEL: 'n Punt sal vir die korrekte gebruik van die afmetingspapier
toegeken word. (1)
[40]

TOTAAL: 200

Kopiereg voorbehou

### Page 14

Siviele Tegnologie: Konstruksie

NSS Vertroulik

DBE/November 2024

| SENTRUMNOMMER: [L [ [J ]
[EKSAMENNOMMER: [TT I T | T J LJ
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
1 Wat is die afmeting van die woning 4
‘| wat aan Hibiscusstraat front?
2. | Identifiseer nommer 1. 1
3 Identifiseer die nommer wat die boulyn 1
“| aandui.
4. | Identifiseer nommer 2. 1
5. | Identifiseer nommer 3. 1
6. | Skryf die afkorting vir nommer 5 neer. 1
7. | Verduidelik die doel van nommer 6. 1
8 Hoeveel fluoresseerbuise word in 1
“| nommer 7 gebruik?
9 Hoeveel eenwegskakelaar-enkelpool- 1
* | skakelaars is in die woning?
10 Hoeveel ingeboude kaste is in die 1
* | woning?
Wat is weggelaat met betrekking tot
11. | elektriese installasies in die 1
slaapkamers?
42 Noem TWEE toegangspunte tot die 2
* | woning.
13 Hoe weet jy in watter rigting die deur 4
~ | by nommer 8 sal oopmaak?
Noem EEN ander tipe toebehore wat
14. | in die badkamer geinstalleer kan 1
word, soos deur nommer 9 aangedui.
15. | Identifiseer nommer 10. 1

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Siviele Tegnologie: Konstruksie

NSS Vertroulik

| SENTRUMNOMMER: |

DBE/November 2024

| EKSAMENNOMMER: LT J

16.

Watter erf is aan die oostekant van
erf nommer 23?

17.

Hoeveel binnedeure is daar in die
gebou?

18.

Hoeveel 2 600 mm x 1 400 mm
vensters is daar in die gebou?

19.

Wie het die tekening van die nuwe
woning nagegaan?

20.

Hoekom sal dit moeilik wees om die
woning by nommer 8 binne te gaan as
die NGV 300 mm laer as die VVV is?

21.

Wie was verantwoordelik vir die druk
van die bouplan?

22.

Lei van die nota-kolom af wat die
datum was toe hersiening 1 plaas-
gevind het.

23.

In watter dorp sal die nuwe woning
opgerig word?

24.

Teken die simbool vir 'n opwasbak —
dubbel.

25.

Teken die simbool vir
hardepuinvulling.

26.

Bereken hoeveel meter deursigtige
heining nodig sal wees om erf 23 te
omhein, die oprit uitgesluit.

Gee jou antwoord in meter en toon
ALLE berekeninge.

27.

Die interne opperviakte van die
motorhuis is 39,6 m?. Bereken die
interne lengte van nommer 11.
Gee jou antwoord in mm en toon
ALLE berekeninge.

TOTAAL:

40

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Siviele Tegnologie: Konstruksie

NSS Vertroulik

DBE/November 2024

| SENTRUMNOMMER: | | | 7 7 J
| EKSAMENNOMMER: | [TTT TT [ [J
ANTWOORDBLAD 3.5
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. | PUNT KANDIDAAT SE PUNT
1 2
2 2
3 1
4 1
5 2
TOTAAL:| 8

Kopiereg voorbehou

### Page 17

noyaqioon Balaidoy

bl | IWWLOL
Zz 9
Zz S
z v
z €
z z
v L
INNd SS 1VVGIGNVY| INAd| “UN
, VINALIMSONINSSSASSY
A,
| >|
lq Lj
[7 LA
9°¢ dGV1SCHOOMLNY
LT TTT TT TTT TT TI "YSIWWONNANVSYA |
LT] 7 | [ [ [J "MSININONINNYLNGS |
ANOUMSA SSN

207 JequueAON/Agd alsynsuoy :alBojouba, ajaIAls

### Page 18

Siviele Tegnologie: Konstrusie DBE/November 2024
NSS Vertroulik

[ SENTRUMNOMMER: LT [7 | |] T JT ]

[EKSAMENNOMMER: | | | | | T | Tt tt tT tT 7]

ANTWOORDBLAD 5.7

MUUR——_F

—=——;— ONDERGRAAD

AA

ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT KANDIDAAT SE_ PUNT

Oo} ro} —s}-s} a) a}o}o

4
°
Bly eee)
—<

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Siviele Tegnologie: Konstruksie

NSS Vertroulik

DBE/November 2024

| SENTRUMNOMMER: I [ | [J]
[ EKSAMENNOMMER: I [ LJ | | | |
ANTWOORDBLAD 5.8
EERSTE LAAG
TWEEDE LAAG
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. _| PUNT | KANDIDAAT SE PUNT
1 3
2 1
3 3
4 2
TOTAAL: 9

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2024
NSS Vertroulik

| SENTRUMNOMMER: LT [T 7] TT 7 7 4
[ EKSAMENNOMBER: a
ANTWOORDBLAD 6.5
AFMETINGSPAPIER
65 A B Cc D
6.5.1
(4)
6.5.2
(4)
6.5.3
(3)
6.5.4
(4)
Korrekte gebruik van afmetingspapier (1)
[40]

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — Civil Technology · QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Civil Technology · Memo · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Civil Services English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-civil-services-english/c1f2441d-22ba-4ae6-9e56-137cc442080c) — Civil Technology · Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-english/4d9c54ef-f526-46ad-82d4-8dd419eafb50) — Civil Technology · Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Woodworking English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-woodworking-english/6e7f4be5-4ffb-4654-b98b-b4cc4dfc4cc7) — Civil Technology · Memo · 2024 · Eng
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2023 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2023-construction-english/9ab6f3f0-4774-49bf-8311-57f09822adf6) — Memo · 2023 · Eng
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-english/4163a632-f091-41bf-8a36-993d566fb2cc) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
